matteus 6:19-34 - onverwagse opbrengste.pptx

61
Matte us 6:19- 34

Upload: chris-van-wyk

Post on 30-Jul-2015

102 views

Category:

Spiritual


8 download

TRANSCRIPT

Matteus 6:19-34

www.facebook.com/ngkerksomerstrand

www.ngkerksomerstrand.co.za

RUS

“Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg.”( Ps 37:5)

Liedboek 241:1 – gemeente (sit)

Troue Here van my lewe,God by wie ek vrede vind;Vader wat my skuld vergewe,dankbaar leef ek as u kind.Vrees vir straf laat my nie weifel,want u liefde laat geen twyfel;ja, ek weet in sondesmart:U is trooster van my hart.

Liedboek 241:2 – koor

U die kenner van ons harte,sien my skuld en ken my nood.Ek treur, vol berou en smarte,want my sonde bring die dood.Ja, U sien my hart se wonde,sien my ly oor al my sonde,Christus laat my voor U staan,deur sy bloed neem U my aan.

Liedboek 241:3 – gemeente

Deur u Seun skenk U genade,in geloof neem ek Hom aan;Hy verlos my van die kwade,Hy sal altyd met my gaan.Al is ek in skuld gebore,is ek in Hom uitverkorevoor u Woord in skeppingsmagnag geskei het van die dag.

Vonkk 45 Afr. – koor

Dankie, Heer, dat U by my bly,dat u Woord en Gees my ook lei.U is my Vader, U is my Heer –graag wil ek lewe soos U my leer.

Vonkk 45 Afr. – gemeente (sit)

Dankie, Heer, dat U by my bly,dat u Woord en Gees my ook lei.U is my Vader, U is my Heer –graag wil ek lewe soos U my leer.

Vonkk 45 Eng. – gemeente

Thank you, Lord, for saving my soul.Thank you, Lord, for making me whole.Thank you, Lord, for giving to meThy great salvation, so rich and free.

Vonkk 45 Afr. – gemeente

Dankie, Heer, dat U by my bly,dat u Woord en Gees my ook lei.U is my Vader, U is my Heer –graag wil ek lewe soos U my leer.

Psalm 33:1 – gemeente (staan)

Sing juigend, sing ’n nuwe loflied.Besing opnuut die Heer se Naam;bring nou ’n lofgesang met eerbiedsoos dit gehoorsames betaam.Net deur sy gedagte is die Heer by magteom te laat geskied. Wat Hy doen,duur ewig. Vas staan dit en stewigsoos Hy dit gebied.

Psalm 33:2 – gemeente

Hy is vol liefde, vol genade,en Hy laat geld dit wyd en syd.Standvastig is sy trou, sy dade,en Hy bemin geregtigheid.Slegs deur ’n gedagtewas die Heer by magteom te laat ontstaan: al die helder, verreglinsterende sterre en die helder maan.

HOOR

Matteus 6:19-34

19 Moenie vir julle skatte op aarde bymekaar maak, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie. 20 Maar maak vir julle skatte in die hemel bymekaar, waar mot en roes nie verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie. 21 Want waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees.

22 Die oog is die lamp van die liggaam. As jou oog suiwer is, sal jou hele liggaam verlig wees. 23 Maar as jou oog boos is, sal jou hele liggaam donker wees. As die lig in jou donker is, hoe groot is die duisternis nie!

24 Niemand kan twee base dien nie. Want hy sal óf die een haat en die ander een liefhê, óf hy sal aan die een lojaal wees en die ander een verag. Julle kan nie God én Mammon dien nie.

25 Daarom sê Ek vir julle, moet julle nie bekommer oor julle lewe, oor wat julle sal eet, of oor wat julle sal drink, of oor julle liggaam, wat julle sal aantrek nie. Is die lewe dan nie belangriker as kos en die liggaam as klere nie? 26 Kyk na die voëls in die lug: Hulle saai nie en hulle maai nie en hulle versamel niks in skure nie. Tog sorg julle hemelse Vader vir hulle. Is julle nie meer werd as hulle nie?

27 Wie van julle kan deur hom te bekommer, een el by sy lewe voeg? 28 En waarom is julle oor klere bekommerd? Let goed op hoe die veldblomme groei. Hulle swoeg nie en hulle spin nie. 29 Maar Ek sê vir julle, selfs Salomo in al sy prag was nie soos een van hulle geklee nie. 30 As God die gras van die veld, wat vandag daar staan en môre in 'n oond gegooi word, so klee, hoeveel te meer nie vir julle, kleingelowiges?

31 Moet julle daarom nie bekommer en vra, Wat sal ons eet? of Wat sal ons drink? of Wat sal ons aantrek? nie. 32 Dit is immers alles dinge waarna die heidene soek. Julle hemelse Vader weet tog wat julle alles nodig het. 33 Maar soek bo alles na God se koninkryk en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word. 34 Moet julle dus nie bekommer oor môre nie, want môre sal hom oor homself bekommer. Elke dag het genoeg van sy eie kwaad.

Kinder-tyd

Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. (Fil 4:6)

Liedboek 543:1 – gemeente (sit)

Here Jesus, ek is klein,maak U self my lewe rein.Laat ek altyd van U leer,laat ek grootword tot u eer.

O Jesus, neem my,o Jesus, lei my,o Jesus, sterk myen vorm my tot u eer.

•Besittings•Bekommernisse•Beleggingstrategie

•Voëls•Veldblomme•Gras

Bodélé Depressie

God sorg vir die natuur ... hoeveel te meer nie ook vir ons nie!

1. Om God te kan raaksien en vir Hom te kan lewe

2. Om vir God se geregtigheid oral te lewe

3. Om God se sorg te ervaar“Julle hemelse Vader weet tog wat julle alles nodig het”

Hoe werk dit in die praktyk?

“Toeval is God se manier om anoniem te bly” – Einstein

Waar jou hart en oog is, daar sal jou skat ook wees

Maak in alles julle begeertes aan God bekend

LEEF

Liedboek 401:1 – koor

Wie sal ons glo as ons vertelwat God se Kneg moes ly.Verag en deur sy volk verstootmoes Hy die doodstryd stry.

Liedboek 401:2

Die Man van lyding ken die pyn,deur God en mens verstoot.Vir ons oortredings hang Hy daar -ons straf kos Hóm die dood.

Liedboek 401:3

Deurboor, verbrysel en geslaan -dra Hy ons sondeskuld.Hy neem ons lyding op Homselfin stilte, met geduld.

Liedboek 401:4

Ja, Jesus Christus, Lam van God,U is vir ons geslag.U diepe lyding maak ons vryvan skuld- en sondemag.

Liedboek 471 (2x) – gemeente (koor sing in kanon saam) – staan

Soek allereers die koninkryk van God;en sy geregtigheid.wat jul nodig het sal die Vader danvir julle gee uit sy oorvloed.Hy sal voorsien in sy oorvloed.Halleluja! Halleluja!Halleluja!Amen. Amen.

Liedboek 471 (refrein)

Halleluja! Halleluja!Halleluja!Amen. Amen.