maxi-nuus #0022 kan nie die nuusbrief mooi sien nie? klik ......aan te koop. die pryse wissel van...

12
Maxi-Nuus #0022 Kan nie die nuusbrief mooi sien nie? Klik hier. 20 Augustus - Kunsuitstalling (Biblioteek), Kwartaaltoets 21 Augustus - Hokkie-afsluiting 23 Augustus - Kwartaaltoets 24 Augustus - Sagtebal Hoёrskool Wonderboom (weg) 25 Augustus - Sagtebal AHMP (tuis), Krieket PBHS, Bergfietsliga 31 Augustus - Alle toetse van Maandag 27 Aug.word na Vrydag 31 Aug. geskuif.

Upload: others

Post on 24-Jan-2021

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • Maxi-Nuus #0022Kan nie die nuusbrief mooi sien nie? Klik hier.

    20 Augustus - Kunsuitstalling (Biblioteek), Kwartaaltoets

    21 Augustus - Hokkie-afsluiting

    23 Augustus - Kwartaaltoets

    24 Augustus - Sagtebal Hoёrskool Wonderboom (weg)

    25 Augustus - Sagtebal AHMP (tuis), Krieket PBHS, Bergfietsliga

    31 Augustus - Alle toetse van Maandag 27 Aug.word na Vrydag 31 Aug. geskuif.

  • Die eerste- en O/15A-krieketspanne het op 9Augustus aan ‘n T20-toernooi in Ekhurulenideelgeneem. Beide spanne het hul wedstrydegewen.

    Maklik was dit egter nie! Op ‘n ysigewintersoggend, moes die boulers stormsterk-winde trotseer om balle af te lewer. Kolwers moesook die wind reg “lees” en hulle houe daarvolgensbeplan.

    Die 0/15A’s het hul eerste wedstryd teen Marais Viljoen met 4 lopies gewen, nadat ons 155 in ons toegelate20 beurte kon aanteken. Die middag teen E.G. Jansen, het ons die wenteiken van 144 verbygesteek vandie voorlaaste aflewering af. Beide hierdie wedstryde het ‘n uiters positiewe bydra ten opsigte van onsvoorbereiding vir die komende ligaseisoen gehad.

    Die eerste span het eerste geboul teen Marais Viljoen en hulle het 141 aangeteken. Ons het die wenteikenbehaal met twee aflewerings oor, veral danksy die feit dat Neil Geyser deur die beurt gekolf het en ‘nonoorwonne 63 lopies aangeteken het. Ons het die kragmeting met 4 paaltjies gewen. Teen E.G. Jansendie middag, het ons eerste gekolf en 145/8 aangeteken. Daarna het veral ons draaiboulers (Berend Alkemaen Joubert Eybers) hul sterte geknoop met gesamentelike ontleding van 3/23 in 5 beurte en veroorsaak datons hulle telling tot slegs 118 kon beperk.

    Die eerste span het ook die afgelope naweek albei hul wedstryde teen die oudskoliere gewen. Tydens dieeerste wedstryd het ons eerste gekolf en 341/7 aangeteken. Vyftigtalle deur Zander van Tonder (59), NeilGeyser (50), Nathan Fox (52) en Michael Salomon (54*) het ons tot die onaanvegbare posisie gelei. Dieoudskoliere is uitgeboul vir slegs 135, hoofsaaklik te danke aan Joubert Eybers se 4/10 in slegs 3 beurte,ondersteun deur Michael se 3/39.

    Die tweede wedstryd op Saterdag is teen die matrieks gespeel en Frankie van Heerden (2017 matriek) hetmet sy 113 gehelp dat die oudskoliere ‘n redelike 271 aanteken. Ryan Salomon het egter met ‘nflambojante honderdtal (138 van slegs 81 balle) seker gemaak dat die telling reeds na slegs 29 beurteverbygegaan is. Ethan Wentzel (42*) het hom goed ondersteun.

  • Baie geluk aan ons landloopatlete wat besig is ompuik te presteer! Beide ons seuns- endogterspanne het na afloop van die liga 4 km- en6 km-wedlope gekwalifiseer vir die Noordvaal-finaal wat plaasvind op 25 Augustus 2018 te NWUPotchefstroom.

    Eerskomende Woensdag vind die liga 2 km Dashte Sutherland Hoërskool plaas en Saterdag dieAGN-kampioenskappe te Eldorainge Hoërskool.

    Ons eerstespan hokkiedogters het dwarsdeur dieseisoen, hul unieke en gesonde karakters getoon,deur hul liefde en passie vir hierdie sport, in elkeoefening en wedstryd uit te beeld!

    Hoërskool Centurion is in besonder baie trots opons vlagskip-dogterspan, wat nie net die G2-ligagewen het nie, maar ook as een van die Top 6Noord-Gauteng spanne geeïndig het! Hierdienommer een Woerie-span was ‘n pragtigevoorbeeld van harde werk, passie en fantastiesespangees, wat ons Woerie-naam altyd hooggehou het!

    Hulle het ook deurgedring na die besondereNoordvaal-kampioenskappe, waar hulle met methart en siel, elke sekond van die wedstryd laat telhet!Weereens baie geluk met 'n fenominale 2018-seisoen!

  • Baie geluk aan al die sagtebal B–spanne en dietweede span wat al hul wedstryde met oortuiginggewen het. ‘n Groot dank GB Jordaan vir diebesonderse aksiefoto’s.

    O/14 B wen 9 - 7O/15 B wen 18 - 5O/16 B wen 13 - 5O/19 B wen 11 - 3

    Baie geluk aan die volgende skuts wat vir dieonderskeie provinsiale spanne gekies is:

    O/21 - geweer:Marius MostertMonique BattHardus BadenhorstAshley van RooyenTiaan Geldenhuys

    O/21 - pistool:Johan Batt

    O/16 - geweer:Duval NienaberJanno Badenhorst

  • Kirsten FouchDanielle GarlandMia JoubertChristine KrielJanika WaitEliska van der Westhuizen

    Harry du PlessisDerick MareeMartin SenekalCharl SteynEttienne van SchalkwykRyan Visser

    Tessa EngelbrechtLeandri ErasmusNadia KoenKaylan PieterseSuretha van der MerweCarma van Zyl

    Andreas BadenhorstCorne BothaAlex GossArmandt GrundlinghJean Louis le RouxBernard Webster

    Anke AmsengaRulise BadenhorstNadia de LangeKarli SnymanAnica Vos

    Justin CoetzeeMarco EngelbrechtWaldo GouwsChristiaan van NiekerkMaree van den Berg

  • Klasverteenwoordigers:Savannah CombrinckNina Du PreezClara Janse Van RensurgZoë MullerElani Pienaar

    Res van die dogters:Yteke AlkemaChanté BoschElani BothaElzanne BurgerKayleigh Du PreezCharlene Du PreezAnita HellbergJurinda KriekEsmarie Van Der MerweJana Van Der MerweBianca Wolmarans

    Klasverteenwoordigers:Philip BothaDivan GrundlinghThinus Janse van RensburgJulius KrahtzTiaan van den Berg

    Res van die seuns:Tiaan BoshoffTiaan GeldenhuysAlbertus LourensRiegardt PelserJohan PiekAlec SaundersZach SwanepoelTyrese van BurickNicky van der LindeM.J van DykAndre van Niekerk

  • Janika Wait 93.6Bianca Gouws 92.56Hanri Pretorius 92.45Derick Maree 91.79Mia Joubert 91.61Lydia Noppé 90.97Inge Keyser 87.03Zoë O’brien 86.33Michael Grobler 84.73Danielle Garland 84.63Marthin Senekal 84.27Kirsten Fouché 83.55Harrie du Plessis 83.41Mieke Coetzer 82.33Christine Kriel 81.98

    Nadia Fourie 91.48Leandri Erasmus 86.87Corné Botha 83.88Alain Willemse 83.64Tessa Engelbrecht 83.62Alex Goss 79.98Arrie Grundlingh 79.38Donne-Lize Weber 79.38Suretha v.d. Merwe 79.19Angelique Rossouw 78.66Morgan Drotsky 78.13Kaylan Pieterse 77.16Annabelle Rademan 76.74Jemma Miller 76.56Marco van Graan 76.11

    Natasha Kotzé 85.91Chantelle Fouché 85.35Zea Cajada 85.32Zanie Görgens 85Nadia de Lange 84.87Ann-Rické Oosthuizen 84.12Carl Brandt 83.43Waldo Gouws 83.24Daniëlle Pienewald 81.14Karli Snyman 80.52Rulise Badenhorst 79.85Kirsti Oelofse 79.16Marco Engelbrecht 77.4Carene Balt 77.3Justin Coetzee 76.82

    Baie geluk aan Anje Cronje (matrikulant 2016) wat die eerste visuele kunstenaar is wat die gesogdetoekenning ontvang. Sy is slegs 20 jaar oud en werklik ‘n eer om te sê dat ‘n oud-Woerie aangekondig is asdie wenner in haar kategorie. Ons wens haar alle sterkte toe met haar kunsloopbaan vorentoe en sien uitom meer van haar pragtige werke te sien.

  • Twee oud-Woeries, Marianke van der Merwe (links) en Madelein Bester (regs) is deel van die SA-vrouespan wat aan die WBSC (WOMEN' S SOFTBALL WORLD CHAMPIONSHIPS) in Chiba, Japan,deelneem. Mnr. Paul Prinsloo, ons huidige O/16 A-span afrigter, is die afrigter van die SA-vrouespan. DieWoeries is baie trots op hulle.

  • Ons Woeries kan nie presteer sonder ons ouers en gemeenskap se ondersteuning nie. Ons wil graag onsouers aanmoedig om by ons klerewinkel op die terrein, School Depot, hemde vir Woerie- ondersteunersaan te koop. Die pryse wissel van R200 - R250 per hemp plus R20 ekstra vir die drukwerk. Indien ouersreeds van die hemde aangekoop het, kan dit net by School Depot ingehandig word vir die nodige drukwerk.

  • NewsDayUnsubscribe | Manage subscription