meat world’s car draw 1 april€¦ · chiefs vs force in hamilton het die chiefs beslis ‘n paar...

1
p 16 01 April 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] Hurricanes vs Kings Die gesegde van “poep teen donder- weer” was die volle verhaal van die Kings teen die Hurricanes in Wellington ou grote. Die Canes wen op ‘n draf- stap 42-20. Die outjies van die Baai het moedig probeer en cappie Steven Sykes word beloon met ‘n drie in sy 100ste game. Die Kings speel volgende tuis teen die Sunwolves met die Canes wat ‘n welverdiende loslootjie het. Chiefs vs Force In Hamilton het die Chiefs beslis ‘n paar danse uitgevoer en dit was behoorlik puik drieë wat gereën het onder die lu- ide lui van klokke. Die Chiefs wen 53-10 in ‘n skitterende vertoning van Kiwi rug- gas op sy beste. Die Chiefs reis Can- berra toe om teen die Brumbies in ‘n riller betrokke te raak met die Force wat ‘n ongemaklike daggie op kantoor gaan beleef ... om vir tagtig minute die High- landers in die oë te moet gaan bekyk. Rebels vs Highlanders Die Rebels het moedig probeer maar die besoekers van Kiwiland was net bé- ter ou grote. Die Highlanders wen 27-3. Die Highlanders speel volgende teen die Force in Dunedin met die Rebels wat in ‘n Aussie derby teen die Wara- tahs in Dunedin slaags gaan raak. Sunwolves vs Bulle Die Bulle moes baie hard werk vir hul oorwinning van 30-27 oor die Sun- wolves in Singapoer. Soos met so baie top spanne is ‘n top losskakel die an- gel ou grote. Die Bulle gaan nog harde bene kou as hulle nie vinnig na ‘n an- der rat oorskakel nie. Die Bulle speel volgende op Loftus teen die Cheetahs terwyl die Wolwe in PE teen die Kings gaan uitdraf. Cheetahs vs Brumbies Die Blikore is sekerlik die span in die reeks wat die mees wisselvalligste teenwoordigheid gras toe bring. Hulle verloor teen die Brumbies 25-18 en kon hierdie game wen as hulle nie hul var- kies verloor het nie. Die Brumbies speel volgende in Canberra teen die Chiefs en hierdie een beloof om ‘n riller te wees ou grote. Die Vrystaters reis Pre- toria toe om die Bulle te gaan irriteer. Haaie vs Crusaders In ‘n spannende game verloor die Haaie die eerste keer die seisoen met 19-14 in Durban. Hierdie verloor van die Haaie het baie teleurgestel, maar die Saders was op die dag beslis die béste span. Die Haaie het volgende ‘n loslootjie met die Kiwi’s wat teen die Leeus op El- lispark gaan kragte meet. Jaguares vs Stormers In Buenos Aires moes die Kapenaars baie hard baklei om die game 13-8 te wen. Die Argentyne gaan nog hul stemme dik maak in vanjaar se reeks en moenie sommer afgeskryf word nie. Die Stormers het ‘n loslootjie volgende met die Jaguares wat North Harbour toe reis om met die Blues te gaan krag- te meet. Reds vs Waratahs Die Reds lewer hul beste vertoning van die seisoen in Brisbane maar is net nie goed genoeg om die Waratahs te klop nie. Die Tahs wen hierdie opwindende game uiteindelik met 15-13. Die Reds het volgende ‘n loslootjie, met die Wara- tahs wat teen die Rebels gaan speel in Sydney. Nag ou grote… Rustenburg – Meat World not only has some of the best quality meat products in Rustenburg, but they also have some of the best competitions! Their annual ‘Win a Car’ promotion is ending on Saturday, 1 April 2016. This is no April fool’s joke! In celebration of the competition ending and the long anticipated draw, Lance Smith and the team will be hosting another great family fun day at Meat World Butchery (located at the Magalies View shopping centre)… And at the end of the day, one lucky winner will be driving away in a brand new Ford Figo Ambiente. The Meat World Rustenburg’s family fun days are famous for great entertainment, delicious food , face painting, jumping cas- tles and an all-round memorable day. This weekend will be no exception with the live entertainment being provided by the ex- tremely talented Jackie Louw. Entry is free but be sure to get there early as parking is always limited. Lance told the Platinum Weekly newspa- per, that this is simply their way of saying thank you. “We’re so grateful that we can offer this competition to the community, as a way of saying thank you for their continued support.” He added that he would especially like to thank the guys from Leon’s Motors Rustenburg. This year marks their fourth Car Give-away that Meat World Magalies View has hosted and in the seven years of their existence they have given some amazing prizes such as hot air balloon trips, romantic weekends and off course, great braai sets! If you haven’t entered the big draw yet, then you’d better get down to Magalies View and enter TODAY because there is still one last minute spot open and you could WIN! This year’s finalist so far include: Willie Nel, Cheslyn Boek, Christina Matlala, Isaac Seleka, Nick van den Berg, Lucia Md- luli, Ishmael Ratshana, Janeane Gloy, Phillip, Goitsemudimo Tau, Heidi Fuller, Sonja Botha, D. Moleoa, Rene Gouws, Kobus Roos, Le- bogang Ramadikela, Erika du Plessis, D.B. Mosepele, Matlhola Ruoele, H. van Wyk, Mpho Malemela, Marius, Malie van Wyk, Dun Yang Chen.... and maybe you! MEAT WORLD’S CAR DRAW 1 APRIL Super Rugby 2016 – Week 5

Upload: others

Post on 06-Jun-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: MEAT WORLD’S CAR DRAW 1 APRIL€¦ · Chiefs vs Force In Hamilton het die Chiefs beslis ‘n paar ... Rebels vs Highlanders Die Rebels het moedig probeer maar die besoekers van

p 16 01 April 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected]

Hurricanes vs KingsDie gesegde van “poep teen donder-weer” was die volle verhaal van die Kings teen die Hurricanes in Wellington ou grote. Die Canes wen op ‘n draf-stap 42-20. Die outjies van die Baai het moedig probeer en cappie Steven Sykes word beloon met ‘n drie in sy 100ste game. Die Kings speel volgende tuis teen die Sunwolves met die Canes wat ‘n welverdiende loslootjie het.Chiefs vs ForceIn Hamilton het die Chiefs beslis ‘n paar danse uitgevoer en dit was behoorlik puik drieë wat gereën het onder die lu-ide lui van klokke. Die Chiefs wen 53-10 in ‘n skitterende vertoning van Kiwi rug-gas op sy beste. Die Chiefs reis Can-berra toe om teen die Brumbies in ‘n riller betrokke te raak met die Force wat ‘n ongemaklike daggie op kantoor gaan beleef ... om vir tagtig minute die High-landers in die oë te moet gaan bekyk.Rebels vs HighlandersDie Rebels het moedig probeer maar die besoekers van Kiwiland was net bé-ter ou grote. Die Highlanders wen 27-3. Die Highlanders speel volgende teen die Force in Dunedin met die Rebels wat in ‘n Aussie derby teen die Wara-tahs in Dunedin slaags gaan raak.Sunwolves vs BulleDie Bulle moes baie hard werk vir hul oorwinning van 30-27 oor die Sun-wolves in Singapoer. Soos met so baie top spanne is ‘n top losskakel die an-gel ou grote. Die Bulle gaan nog harde bene kou as hulle nie vinnig na ‘n an-der rat oorskakel nie. Die Bulle speel volgende op Loftus teen die Cheetahs terwyl die Wolwe in PE teen die Kings

gaan uitdraf.Cheetahs vs BrumbiesDie Blikore is sekerlik die span in die reeks wat die mees wisselvalligste teenwoordigheid gras toe bring. Hulle verloor teen die Brumbies 25-18 en kon hierdie game wen as hulle nie hul var-kies verloor het nie. Die Brumbies speel volgende in Canberra teen die Chiefs en hierdie een beloof om ‘n riller te wees ou grote. Die Vrystaters reis Pre-toria toe om die Bulle te gaan irriteer.Haaie vs CrusadersIn ‘n spannende game verloor die Haaie die eerste keer die seisoen met 19-14 in Durban. Hierdie verloor van die Haaie het baie teleurgestel, maar die Saders was op die dag beslis die béste span. Die Haaie het volgende ‘n loslootjie met die Kiwi’s wat teen die Leeus op El-lispark gaan kragte meet.Jaguares vs StormersIn Buenos Aires moes die Kapenaars baie hard baklei om die game 13-8 te wen. Die Argentyne gaan nog hul stemme dik maak in vanjaar se reeks en moenie sommer afgeskryf word nie. Die Stormers het ‘n loslootjie volgende met die Jaguares wat North Harbour toe reis om met die Blues te gaan krag-te meet.Reds vs WaratahsDie Reds lewer hul beste vertoning van die seisoen in Brisbane maar is net nie goed genoeg om die Waratahs te klop nie. Die Tahs wen hierdie opwindende game uiteindelik met 15-13. Die Reds het volgende ‘n loslootjie, met die Wara-tahs wat teen die Rebels gaan speel in Sydney. Nag ou grote…

Rustenburg – Meat World not only has some of the best quality meat products in Rustenburg, but they also have some of the best competitions! Their annual ‘Win a Car’ promotion is ending on Saturday, 1 April 2016.This is no April fool’s joke!In celebration of the competition ending and the long anticipated draw, Lance Smith and the team will be hosting another great family fun day at Meat World Butchery (located at the Magalies View shopping centre)… And at the end of the day, one lucky winner will be driving away in a brand new Ford Figo Ambiente.The Meat World Rustenburg’s family fun days are famous for great entertainment, delicious food , face painting, jumping cas-tles and an all-round memorable day. This weekend will be no exception with the live entertainment being provided by the ex-tremely talented Jackie Louw. Entry is free but be sure to get there early as parking is always limited.Lance told the Platinum Weekly newspa-per, that this is simply their way of saying

thank you. “We’re so grateful that we can offer this competition to the community, as a way of saying thank you for their continued support.” He added that he would especially like to thank the guys from Leon’s Motors Rustenburg. This year marks their fourth Car Give-away that Meat World Magalies View has hosted and in the seven years of their existence they have given some amazing prizes such as hot air balloon trips, romantic weekends and off course, great braai sets!If you haven’t entered the big draw yet, then you’d better get down to Magalies View and enter TODAY because there is still one last minute spot open and you could WIN! This year’s finalist so far include:Willie Nel, Cheslyn Boek, Christina Matlala, Isaac Seleka, Nick van den Berg, Lucia Md-luli, Ishmael Ratshana, Janeane Gloy, Phillip, Goitsemudimo Tau, Heidi Fuller, Sonja Botha, D. Moleoa, Rene Gouws, Kobus Roos, Le-bogang Ramadikela, Erika du Plessis, D.B. Mosepele, Matlhola Ruoele, H. van Wyk, Mpho Malemela, Marius, Malie van Wyk, Dun Yang Chen.... and maybe you!

MEAT WORLD’S CAR DRAW

1 APRIL

Super Rugby 2016 – Week 5