media heb 11:3 omdat ons glo,weet ons dat die wêreld deur die woord van god geskep is

6
MEDIA Heb 11:3 Omdat ons glo,weet ons dat die wêreld deur die woord van God geskep is. Wie is ons: Voorsitter: Sonja Redpath Linda Potgieter, Myra Schmidt, Hettie Knoetze Colleen Botha, Caron Van der Mescht Erica Zulch, Jenny Stokes, Lee- Ann

Upload: jalen

Post on 23-Feb-2016

73 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

MEDIA Heb 11:3 Omdat ons glo,weet ons dat die wêreld deur die woord van God geskep is. Wie is ons: Voorsitter: Sonja Redpath Linda Potgieter, Myra Schmidt , Hettie Knoetze Colleen Botha, Caron Van der Mescht Erica Zulch, Jenny Stokes , Lee- Ann Viljoen. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: MEDIA Heb 11:3  Omdat ons glo,weet ons dat die wêreld deur die woord van God geskep is

MEDIAHeb 11:3 Omdat ons glo,weet ons dat die wêreld

deur die woord van God geskep is.

Wie is ons:Voorsitter: Sonja RedpathLinda Potgieter, Myra Schmidt, Hettie KnoetzeColleen Botha, Caron Van der MeschtErica Zulch, Jenny Stokes, Lee- Ann Viljoen

Page 2: MEDIA Heb 11:3  Omdat ons glo,weet ons dat die wêreld deur die woord van God geskep is

Tye: Sondae direk na eredienste vir 20 min.Waar: Kerk se voorportaal.

Ouers kan ook namens hul kinders kom boeke uitneem.

Indien kinders wil boeke uitneem kan daar gereël word dat media oop bly tot na Sondagskool.

Page 4: MEDIA Heb 11:3  Omdat ons glo,weet ons dat die wêreld deur die woord van God geskep is

Watter boeke is beskikbaar?

• Joel Olsteen – Jou beste lewe nou.• Bennie Mostert – Die krag van intersessie. – Teen die gety.• Henry Blackaby – Experiencing the Cross.• Run with the vision.• Joyce Mayer – Sewe dinge wat jou vreugde steel.• Bill Hybles – Lewe met oorgawe.

Page 5: MEDIA Heb 11:3  Omdat ons glo,weet ons dat die wêreld deur die woord van God geskep is

Wat het ons vir die Jeug?• Wees ‘n wenner in jou verhouding met Christus deur

Anneria McFarlane.

• Magla -Die dogter wat buite die boks gedink het en 39 ander cool bybel karakters deur Christelle Bekker & Nico Simpson.

• ‘n Cool tiener kies “cool” vriende deur Gerhard Koen.

• Tienerlief en Tienerleed deur Emarie Koen.

• Al wat jy nodig het deur Max Lucado

• As ek maar ‘n groen neus gehad het deur Max Lucado.