meetkunde: hoeke en...

21
eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Oorspronklike outeur: Me. I Jacobs (Hoërskool Centurion) MEETKUNDE: HOEKE EN LYNE 1) Skerphoek: hoek tussen 0° en 90° 2) Regtehoek: 90° 3) Stomphoek: tussen 90° en 180°

Upload: buidieu

Post on 07-Aug-2019

233 views

Category:

Documents


2 download

TRANSCRIPT

Page 1: MEETKUNDE: HOEKE EN LYNEscriblr_files.s3.amazonaws.com/eboek_meetkunde_hoeke-lyne-ewewydige-lyne.pdf · eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Oorspronklike outeur: Me

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: Me. I Jacobs (Hoërskool Centurion)

MEETKUNDE: HOEKE EN LYNE 1) Skerphoek: hoek tussen 0° en 90° 2) Regtehoek: 90° 3) Stomphoek: tussen 90° en 180°

Page 2: MEETKUNDE: HOEKE EN LYNEscriblr_files.s3.amazonaws.com/eboek_meetkunde_hoeke-lyne-ewewydige-lyne.pdf · eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Oorspronklike outeur: Me

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: Me. I Jacobs (Hoërskool Centurion)

4) Gestrekte hoek: 180° 5) Inspringende hoek: tussen 180° en 360° 6) Omwenteling: 360°

Page 3: MEETKUNDE: HOEKE EN LYNEscriblr_files.s3.amazonaws.com/eboek_meetkunde_hoeke-lyne-ewewydige-lyne.pdf · eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Oorspronklike outeur: Me

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: Me. I Jacobs (Hoërskool Centurion)

Lyne: Lyne word met hoofletters benoem bv... Snylyn → ’n lyn wat ’n ander lyn sny. Halveerlyn →’n lyn wat ’n ander lyn in die helfte sny.

Page 4: MEETKUNDE: HOEKE EN LYNEscriblr_files.s3.amazonaws.com/eboek_meetkunde_hoeke-lyne-ewewydige-lyne.pdf · eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Oorspronklike outeur: Me

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: Me. I Jacobs (Hoërskool Centurion)

Ewewydige lyne → lyne wat altyd ewe ver van mekaar af is.

Loodlyn → ’n lyn wat loodreg op ’n ander lyn is. CD ⊥ AB

Page 5: MEETKUNDE: HOEKE EN LYNEscriblr_files.s3.amazonaws.com/eboek_meetkunde_hoeke-lyne-ewewydige-lyne.pdf · eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Oorspronklike outeur: Me

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: Me. I Jacobs (Hoërskool Centurion)

Diagram Soort hoek Grootte van hoek

Skerphoek 0° < x < 90°

Page 6: MEETKUNDE: HOEKE EN LYNEscriblr_files.s3.amazonaws.com/eboek_meetkunde_hoeke-lyne-ewewydige-lyne.pdf · eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Oorspronklike outeur: Me

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: Me. I Jacobs (Hoërskool Centurion)

Pas die terme in die eerste kolom by die korrekte beskrywing in die tweede kolom. Byvoorbeeld (a) in die eerste kolom pas by (v) in die tweede kolom: ’n skerphoek is ’n hoek tussen 0° en 90°.

a) ’n Skerphoek is i) reguit lyne wat ’n konstante afstand van mekaar af is.

b) ’n Stomphoek is ii) ’n geslote, plat vorm met drie reguit sye.

c) ’n Regtehoek is iii) ’n geslote, plat vorm met vier reguit sye.

d) ’n Inspringende hoek is iv) ’n geslote, plat vorm met vyf reguit sye.

e) ’n Gestrekte hoek is v) ’n hoek tussen 0° en 90°

f) Ewewydige lyne is vi) ’n hoek met ’n grootte van 90°

g) Loodregte lyne is vii) ’n hoek tussen 90° en 180°

h) ’n Driehoek is viii) ’n hoek met ’n grootte van 180°

i) ’n Vyfhoek is ix) ’n hoek tussen 180° en 360°

j) ’n Vierhoek is x) lyne wat ’n hoek van 90° by die snypunt vorm.

Page 7: MEETKUNDE: HOEKE EN LYNEscriblr_files.s3.amazonaws.com/eboek_meetkunde_hoeke-lyne-ewewydige-lyne.pdf · eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Oorspronklike outeur: Me

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: Me. I Jacobs (Hoërskool Centurion)

ABC, DB en EB is reguit lyne. Twaalf verskillende hoeke word op hierdie manier gevorm. Hulle kan op twee maniere benoem word: of

deur drie letters, of deur een letter en ’n nommer. Byvoorbeeld, DBA ˆ

en 1

B is twee maniere om dieselfde hoek te benoem. EBA ˆ kan ook

genoem word 21

ˆˆ BB ++++ . Voltooi die tabel:

Metode 1 Metode 2 Soort hoek a)

1B DBA ˆ

b) EBD ˆ

c) 3

B

d) 21

ˆˆ BB ++++

e) CBD ˆ

f) 4

B Gestrekte

g) 321

ˆˆˆ BBB ++++++++

h) Inspringend CBD ˆ Inspringende hoek

i) 214

ˆˆˆ BBB ++++++++

Page 8: MEETKUNDE: HOEKE EN LYNEscriblr_files.s3.amazonaws.com/eboek_meetkunde_hoeke-lyne-ewewydige-lyne.pdf · eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Oorspronklike outeur: Me

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: Me. I Jacobs (Hoërskool Centurion)

BEWERING EN REDE 1) Regoorstaande hoeke: Waar twee reguit lyne mekaar sny Regoorstaande hoeke is gelyk aan mekaar 2) Hoeke op ’n reguit lyn: Hoeke wat saam gelyk is aan 180° Hulle lê op dieselfde reguitlyn

Page 9: MEETKUNDE: HOEKE EN LYNEscriblr_files.s3.amazonaws.com/eboek_meetkunde_hoeke-lyne-ewewydige-lyne.pdf · eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Oorspronklike outeur: Me

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: Me. I Jacobs (Hoërskool Centurion)

3) Supplementêre hoeke Hoeke wat saam 180° is Hulle kan aangrensend wees / weg van mekaar wees Bv. Supplement van 30°:

Supplement van 100°: 4) Komplementêre hoeke: Hoeke wat saam gelyk is aan 90° Hulle kan aangrensend wees / weg van mekaar wees Bv. Komplement van 30° Komplement van 70° Voorbeelde: 1)

Bewering Rede

Page 10: MEETKUNDE: HOEKE EN LYNEscriblr_files.s3.amazonaws.com/eboek_meetkunde_hoeke-lyne-ewewydige-lyne.pdf · eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Oorspronklike outeur: Me

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: Me. I Jacobs (Hoërskool Centurion)

2) Bewering Rede 3) Bewering Rede

Page 11: MEETKUNDE: HOEKE EN LYNEscriblr_files.s3.amazonaws.com/eboek_meetkunde_hoeke-lyne-ewewydige-lyne.pdf · eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Oorspronklike outeur: Me

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: Me. I Jacobs (Hoërskool Centurion)

4) Bewering Rede Oefening Bereken die onbekende, onthou om redes te verskaf: 1) 2)

Page 12: MEETKUNDE: HOEKE EN LYNEscriblr_files.s3.amazonaws.com/eboek_meetkunde_hoeke-lyne-ewewydige-lyne.pdf · eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Oorspronklike outeur: Me

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: Me. I Jacobs (Hoërskool Centurion)

3) 4) 5)

Page 13: MEETKUNDE: HOEKE EN LYNEscriblr_files.s3.amazonaws.com/eboek_meetkunde_hoeke-lyne-ewewydige-lyne.pdf · eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Oorspronklike outeur: Me

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: Me. I Jacobs (Hoërskool Centurion)

6)

Page 14: MEETKUNDE: HOEKE EN LYNEscriblr_files.s3.amazonaws.com/eboek_meetkunde_hoeke-lyne-ewewydige-lyne.pdf · eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Oorspronklike outeur: Me

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: Me. I Jacobs (Hoërskool Centurion)

EWEWYDIGE LYNE EN HOEKE Ewewydige lyne: lyne wat altyd ewe ver van mekaar af is. 3 soorte hoeke: 1) Ooreenkomstige hoeke: gelyk aan mekaar 2) Verwisselende hoeke: gelyk aan mekaar

Page 15: MEETKUNDE: HOEKE EN LYNEscriblr_files.s3.amazonaws.com/eboek_meetkunde_hoeke-lyne-ewewydige-lyne.pdf · eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Oorspronklike outeur: Me

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: Me. I Jacobs (Hoërskool Centurion)

3) Ko-binne hoeke: saam 180° Onthou so!!

Page 16: MEETKUNDE: HOEKE EN LYNEscriblr_files.s3.amazonaws.com/eboek_meetkunde_hoeke-lyne-ewewydige-lyne.pdf · eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Oorspronklike outeur: Me

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: Me. I Jacobs (Hoërskool Centurion)

Voorbeeld: Bewering Rede

1O = ___________ Ooreenkomstige hoeke AB || CD

32ˆˆ OR ==== ___________________________

2O = ___________ Ooreenkomstige hoeke AB || CD

43ˆˆ OR ==== ___________________________

3O = ___________ Verwisselende binne hoeke AB || CD

1R = ___________ Verwisselende binne hoeke AB || CD

°°°°====++++ 180ˆˆ31

OR ___________________________

°°°°====++++ 180____ˆ4

O Ko-binne hoeke AB || CD

Page 17: MEETKUNDE: HOEKE EN LYNEscriblr_files.s3.amazonaws.com/eboek_meetkunde_hoeke-lyne-ewewydige-lyne.pdf · eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Oorspronklike outeur: Me

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: Me. I Jacobs (Hoërskool Centurion)

BEWERING EN REDE Voorbeelde: 1) 2)

Page 18: MEETKUNDE: HOEKE EN LYNEscriblr_files.s3.amazonaws.com/eboek_meetkunde_hoeke-lyne-ewewydige-lyne.pdf · eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Oorspronklike outeur: Me

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: Me. I Jacobs (Hoërskool Centurion)

3) 4)

Page 19: MEETKUNDE: HOEKE EN LYNEscriblr_files.s3.amazonaws.com/eboek_meetkunde_hoeke-lyne-ewewydige-lyne.pdf · eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Oorspronklike outeur: Me

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: Me. I Jacobs (Hoërskool Centurion)

5) 6)

Page 20: MEETKUNDE: HOEKE EN LYNEscriblr_files.s3.amazonaws.com/eboek_meetkunde_hoeke-lyne-ewewydige-lyne.pdf · eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Oorspronklike outeur: Me

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: Me. I Jacobs (Hoërskool Centurion)

7) 8)

Page 21: MEETKUNDE: HOEKE EN LYNEscriblr_files.s3.amazonaws.com/eboek_meetkunde_hoeke-lyne-ewewydige-lyne.pdf · eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Oorspronklike outeur: Me

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: Me. I Jacobs (Hoërskool Centurion)

9) 10)