memo agr man practice afr - eccurriculum.co.za · 0° - 4° c vir 5 – 10 dae. 9 (2) 4.3.3 ʼn...

33
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief PUNTE: 200 TYD: 2½ uur Hierdie memorandum bestaan uit 33 bladsye. LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE MODEL 2008 MEMORANDUM NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Upload: others

Post on 13-Feb-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Memo Agr Man Practice Afr - eccurriculum.co.za · 0° - 4° C vir 5 – 10 dae. 9 (2) 4.3.3 ʼn Massaverlies van 4% sal voorkom. 9 Dit is tydrowend en die vleis kan nie verkoop word

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

PUNTE: 200 TYD: 2½ uur

Hierdie memorandum bestaan uit 33 bladsye.

LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE

MODEL 2008

MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12

Page 2: Memo Agr Man Practice Afr - eccurriculum.co.za · 0° - 4° C vir 5 – 10 dae. 9 (2) 4.3.3 ʼn Massaverlies van 4% sal voorkom. 9 Dit is tydrowend en die vleis kan nie verkoop word

Landboubestuurspraktyke 2 DoE/Model 2008 NSS- MEMORANDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 1: VARKPRODUKSIE 1.1.1 I 1.1.2 G 1.1.3 M 1.1.4 C 1.1.5 N 1.1.6 P 1.1.7 J 1.1.8 Q 1.1.9 T 1.1.10 R (10 x 1) (10) 1.2 Ondersteun in

Markpotensiaal in die omgewing. Watter tipe vervoer beskikbaar is. Markvereistes in terme van kwaliteit en kwantiteit. Prysvasstelling in die streek. Veeartsenykundige aspekte met verwysing na produksie vir produseerders. Beskikbaarheid van geel mielies vir dierevoeding. Kontaknommer van die naaste SAPPO agent in die omgewing. Enige

(5) 1.3 Agronomiese perspektief.

Tegniese perspektief. Omgewing perspektief. Ekonomiese perspektief.

(4) 1.4 Getal varke bemark.

Gemiddelde massa van varke bemark. Kwaliteit van vleis bemark. Prys/kg ontvang.

(4) 1.5 Permanente arbeiders.

Tydelike arbeiders. (2) 1.6 Arbeiders moet weet dat daar teenoor hulle opgetree gaan word indien

hulle oortree. Dissiplinêre aksie is teenoor oortreding en nie die persoon nie. Dissiplinêre aksie moet so gou moontlik na oortreding geneem word. Wees konsekwent. Herstel verhouding direk na dissiplinêre aksie.

(5) 1.7.1 R3 op elke kant.

1F eenmaal op die karkas. (4) 1.7.2 U3 = 28 – 22 mm vleis.

Met ʼn medium bouvorm. 2M = beer Met matige beskadiging aan die vleis. (4)

Page 3: Memo Agr Man Practice Afr - eccurriculum.co.za · 0° - 4° C vir 5 – 10 dae. 9 (2) 4.3.3 ʼn Massaverlies van 4% sal voorkom. 9 Dit is tydrowend en die vleis kan nie verkoop word

Landboubestuurspraktyke 3 DoE/Model 2008 NSS- MEMORANDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.8.1 Bloed.

Afvalwater. Vleisstukkies. Oneetbare vet. Gemaalde bene. Enige (4)

1.8.2 Bloedmeel.

Vleismeel. Beenmeel. (3)

1.9 Moes doelwitte opstel.

Moes seker wees dat dit lewensvatbaar/ winsgewend gaan wees. Inligting versamel het oor sy boerdery. Moes verseker wees hy gaan sy produk kan bemark. Seker maak dat hy die gesondheidswette en ander wette nie oortree nie.

Natuurlike hulpbronne benut en bewaar. Nie rigied wees nie. (moet kan verander) Enige

(5) [50] VRAAG 2: VLEISBEESTE 2.1 2.1.1

2.1.2 2.1.3 2.1.4 2.1.5 2.1.6 2.1.7 2.1.8 2.1.9 2.1.10

C E H G J I D B F A (10 x 1)

(10)

2.2 Om vleis met ʼn hoë kwaliteit te skei

van vleis met ʼn lae kwaliteit. (2)

2.3 Dit maak dit vir die verbruiker moontlik om te kies op grond

van graad Dien as indikasie vir die boer oor die kwaliteit van die produk.

Voorsien die boer van ʼn sisteem van benaming wat gestandaardiseer is reg deur Suid-Afrika Verskaf aan die koper ʼn standaard wat regdeur die jaar dieselfde bly. Enige

(3)

2.4 Lug is ʼn destruktiewe element in verpakking van voedsel.

Veroorsaak oksidasie. Veroorsaak ontkleuring, Verlies aan geur. Verlies aan tekstuur. Vleis vergrys en toon vlekke. Minder smaaklik en voedsaam. Enige

(4)

Page 4: Memo Agr Man Practice Afr - eccurriculum.co.za · 0° - 4° C vir 5 – 10 dae. 9 (2) 4.3.3 ʼn Massaverlies van 4% sal voorkom. 9 Dit is tydrowend en die vleis kan nie verkoop word

Landboubestuurspraktyke 4 DoE/Model 2008 NSS- MEMORANDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.5.1 Beter beheer en kontrole van verskillende tipe diere op die

plaas. Nodig vir die implementering van wisselweiding en rus. Voorkoming van selektiewe beweiding of voorkeur beweiding. Voorkoming van oor- of onderbeweiding.

(4)

2.5.2 Verminder afloop en verhoog infiltrasie tempo.

Voorkom gronderosie en verbeter gebruik van reënwater. (2)

2.5.3 Hoër voorkoms van inwendige parasiete.

Hoër voorkoms van uitwendige parasiete. Grasse kan vertrap word weens hoër vog wat voorkom. Enige

(2)

2.5.4 Span so min as moontlik drade saam met die helling.

Plaas effektiewe erosie voorkomingstegnieke in plek teen die lyndrade. Plaas suiping so ver moontlik in middel van die kamp. Vermy die vorming van voetpaaie. Enige (3)

2.6 Voorsien voedingstowwe aan weidings as dit nie

gekompakteer is nie. Voorkom gronderosie veral as gronde bedek is. Voorsien vog aan weidings veral as gemengdeboerdery bedryf word.

(3)

2.7 Is nodig vir wetlike, finansiële en belasting doeleindes.

Om ʼn permanente rekordering van die boerdery te hê Vir ontleding van die besigheid. Vir monitering van daaglikse bedrywighede. Vir toekomsbeplanning Enige (4)

2.8 Direkte verkope aan abattoir, kleihandel/slagter of supermark.

Kontraktuele verkope aan groothandel. Verkope deur openbare veilings. Enige (2)

2.9.1 A

B C D

Voorsiening van beesvleis aan die mark. Prosessering van vleis. Dien as middelman tussen verwerkers, invoerders, die voedseldienssektor en kleinhandel. Bemarking van vleis aan verbruikers deur klienhandel markte.

(1) (1)

(1)

(1) 2.10 Beskrywing van die maatskappy.

Produk of diens markte vooruitskattings bestuurspan Finansiële analise Enige

(5)

Page 5: Memo Agr Man Practice Afr - eccurriculum.co.za · 0° - 4° C vir 5 – 10 dae. 9 (2) 4.3.3 ʼn Massaverlies van 4% sal voorkom. 9 Dit is tydrowend en die vleis kan nie verkoop word

Landboubestuurspraktyke 5 DoE/Model 2008 NSS- MEMORANDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.11 Is ʼn fisiese bedryf

Om ʼn boerdery vir verskillende aktiwiteite op die plaas. Hantering van diere. entings. oprig van kampe. Onderhoud. Verskillende veeartsenykundige aktiwiteite. Enige

(2) [50] VRAAG 3: SUIWELPRODUKSIE 3.1.1 Melkeenheid 3.1.2 Linkerkantste een 3.1.3 Draaitafel 3.1.4 Koeie in melking 3.1.5 Ja 3.1.6 B 3.1.7 Steriliseerder 3.1.8 Seep 3.1.9 Suur 3.1.10 75°C (10 x 1) (10) 3.2 Personeel aanstelling.

Personeel allokasie. Vergoeding. Dissiplinêre optrede. Opleiding, Afdanking, Motivering, Enige (4)

3.3 Botter word gemaak van melk en margarien word van plantolie gemaak.

Versamel die room. Aansuur van room. Verkry korrekte temperatuur. Karring die room. Skei die botter van die karringmelk. Was die botter. Voeg sout by. Plaas in vorms.

(9) 3.4 Bakterie telling

Somatiese telling Bottervet toets

(3)

Page 6: Memo Agr Man Practice Afr - eccurriculum.co.za · 0° - 4° C vir 5 – 10 dae. 9 (2) 4.3.3 ʼn Massaverlies van 4% sal voorkom. 9 Dit is tydrowend en die vleis kan nie verkoop word

Landboubestuurspraktyke 6 DoE/Model 2008 NSS- MEMORANDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.5 Melkproduseerders organisasie Onderhandel oor prys

Suid-Afrikaanse Melk Organisasie Verteenwoordig die Melk Maatskappye Melk SA Bevorder navorsing en ontwikkeling Nasionale Melkverspreierding Assosiasie Bevorder die suiwel industrie in die algemeen Instituut vir Suiweltegnologie voorsien ʼn wye verskeidenheid van dienste aan boere Enige

(6) 3.6.1 April – Junie Melkprys is die hoogste. (1) 3.6.2 Hoëveld

20.42 + 27.21 +34.65 = 82.28 / 3 = 27.42 KZN 13.25 + 20.16 + 29.87 = 63.28 / 3 = 21.09 O-Kaap 13.47 + 21.49 + 30.45 = 21.80 / 3 = 21.80 W-Kaap 18.34 + 25.61 + 33.27 = 25.74 / 3 = 25.74 Op die hoëveld

(4) 3.6.3 20 liter / dag

39.60 – 13.25 = 26.35 30 liter / dag 59.20 – 20.16 = 39.24 40 liter / dag 79.20 – 29.87 = 49.33

(3) 3.7 (9) Beteken Voordele Nadele Pasteurisasie

Verhitting van melk tot ʼn geskikte temperatuur om dit vry te maak van patogene organismes.

Vernietig patogene

Verloor sommige vitamiene

Homogenisasie

Melk word deur ʼn klein gaatjies geforseer onder hoë druk om vetmolekules op te breek.

Witter melk en makliker verteerbaar.

Melk word makliker galsterig.

Sterilisasie en UHT behandeling

Melk word verhit tot baie hoë temperature.

Melk kan vir lang tye gestoor word sonder om suur te word.

Gekookte melk reuk.

3.8 Dit is die kapitaal in hand vir ʼn spesifieke dag indien die boer al sy bates

verkoop het en al sy krediteure betaal het.

(1) [50]

Page 7: Memo Agr Man Practice Afr - eccurriculum.co.za · 0° - 4° C vir 5 – 10 dae. 9 (2) 4.3.3 ʼn Massaverlies van 4% sal voorkom. 9 Dit is tydrowend en die vleis kan nie verkoop word

Landboubestuurspraktyke 7 DoE/Model 2008 NSS- MEMORANDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 4: SKAAPPRODUKSIE (VLEIS) 4.1.1 C 4.1.2 C 4.1.3 D 4.1.4 A 4.1.5 A 4.1.6 B 4.1.7 C 4.1.8 C 4.1.9 A 4.1.10 B (10 X 1) (10) 4.2.1 Aankoopprys = 70 x 15 = R1 050 (1) 4.2.2 Karkas massa = 70 x 55

100 = 38,5

(2) 4.2.3 Aankoop prys = 70 x 15 = R1 050

Prys/kg = 1 050 38,5 = R27,27

(4) 4.2.4 Vet.

Beskadiging. Ouderdom.

(3) 4.3.1 Rypwording is ʼn biologiese proses om vleis te versag.

Ensieme vernietig aktiniese en miosien proteïne. (2) 4.3.2 Karkas moet gestoor word in koelkamer by

0° - 4° C vir 5 – 10 dae. (2) 4.3.3 ʼn Massaverlies van 4% sal voorkom.

Dit is tydrowend en die vleis kan nie verkoop word nie. Die karkas word ligter. Indien rypwording nie plaasvind nie, sal vleis taai wees. (4)

4.4.1 Identifiseer die korrekte tyd om die skape te slag.

Identifiseer die massa met die hoogste prys. Aanduiding van wanneer die hoogste winsgrens sal wees. (3)

4.4.2 Die beste massa sal 60 kg lewendige massa wees.

40 kg 60 kg 70 kg Geslagte massa

22 31,2 35

Inkomste 22 x 30 = R660

31,2 x 27 = R842,40

35x 27 = R945

Voerkoste R200 60 x 6 = R360

70 x 8 = R560

Wins R460 R482,40 R380

(10)

Page 8: Memo Agr Man Practice Afr - eccurriculum.co.za · 0° - 4° C vir 5 – 10 dae. 9 (2) 4.3.3 ʼn Massaverlies van 4% sal voorkom. 9 Dit is tydrowend en die vleis kan nie verkoop word

Landboubestuurspraktyke 8 DoE/Model 2008 NSS- MEMORANDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

4.5 Werksure.

Werksbeskrywing. Verskillende tipes verlof. Totale hoeveelheid verlof. Salaris Byvoordele Verlengde werksure en oortyd. Prestasie erkenning Enige

(2) 4.6 Meer mense word in ʼn slageenheid benodig.

Kan ʼn verwerkingsaanleg begin. Sal dus meer werk skep. Mense kan produkte koop en weer verkoop vir ʼn wins. (4)

4.7 Om produktiwiteit te verhoog.

Indien die besigheid wil uitbrei, Om koste/uitgawes te verminder. Hoër winsgrens te verkry. Optimale gebruik van hulpbronne. Enige (3)

[50] VRAAG 5: BRAAIKUIKENS 5.1 5.1.1

5.1.2 5.1.3 5.1.4 5.1.5 5.1.6 5.1.7 5.1.8 5.1.9 5.1.10

Braai Ouderdom Hane Plastiese verpakkingsmateriaal Motivering Verskroeiing Biologiese FCR 10 Produkketting Dagboek/rekenaar (10 x 1) (10)

5.2 Getal kuikens aangekoop

Getal kuikens verkoop Datum van behuising Voerinname Mortaliteit en uitskot Daaglikse minimum en maksimum temperature. Entings en datums Enige verandering in bestuurspraktyke (datums) Enige

(3)

5.3.1 Die Wetgewing op Arbeidsverhoudinge Wet No 66 van1996 (1) 5.3.2 Wet op Beroepsveiligheid en Gesondheid Wet 85 of 1993 (1) 5.3.3 oorpak

waterskoene helmet handskoene veiligheidsbril voorskoot Enige

(4)

Page 9: Memo Agr Man Practice Afr - eccurriculum.co.za · 0° - 4° C vir 5 – 10 dae. 9 (2) 4.3.3 ʼn Massaverlies van 4% sal voorkom. 9 Dit is tydrowend en die vleis kan nie verkoop word

Landboubestuurspraktyke 9 DoE/Model 2008 NSS- MEMORANDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

5.4.1 Totale massa

Hoenders afgelewer = 102120 55200 = 1,850 kg /hoender

(3) 5.4.2 Totale massa

Totale vloeroppervlakte = 102120 kg (5 x 800 m2) = 25,5 kg per vierkante meter

(3) 5.4.3 kg voer gebruik

kg vleis geproduseer 201200 kg 102120 kg 1,97 kg voer vir elke 1 kg vleis geproduseer

(3) 5.5 Definieer die vaste doelwitte en programme om die doelwitte

te bereik. Skep gereelde besigheid evaluasie en rigting korrigering. Definieer ʼn nuwe besigheid Ondersteun ʼn leningsaansoek Definieer ooreenkomste tussen vennote Stel ʼn waarde op vir die besigheid vir verkoop en vir wetlike aspekte. Evalueer ʼn nuwe produktelyn Enige

(5)

5.6 Sny die kop, vlerke by die tweede lit en die pote by die hak af

Sny al langs die rug af vanaf die nek tot by die stert en dan om die stertpunt. Gebruik ʼn mes en jou vingers en skraap die vleis versigtig los van die karkas met die vlerkies en die boudjies wat aangeheg is by die vleisgedeelte. Skraap die vleis van die borsbeen af. Terwyl jy van die binnekant af werk skraap die vleis van die boudjie en vlerkbene af. Om die dybeen te verwyder sny deur die vleis tot op die been na die binnekant, skraap die vleis van die been af verwyder die dybeen van die boudjie by die lit en trek die dybeen uit. Sny deur die vel net bokant die hakskeen om die been van die laer gedeelde van die been los te maak. Sny die geluksbeentjie uit. Plaas die ontbeende hoender velkant na onder op die tafel en geur.

Page 10: Memo Agr Man Practice Afr - eccurriculum.co.za · 0° - 4° C vir 5 – 10 dae. 9 (2) 4.3.3 ʼn Massaverlies van 4% sal voorkom. 9 Dit is tydrowend en die vleis kan nie verkoop word

Landboubestuurspraktyke 10 DoE/Model 2008 NSS- MEMORANDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Plaas die vulsel lengtegewys op die hoender. Lig en vou die

kante op en oor die vulsel sodat hulle net oorvleuel. Vou die nekvel terug en maak vas. Bind lyn op ten minste drie plekke om die borsgedeelte vas.

(5)

5.7.1 R10.00/Kg (1) 5.7.2 Desember 2002 (1) 5.7.3 Julie 2003, Jul 2002 en Jan 2002 (1) 5.7.4 In Oktober 2000 was dit R5.00/Kg en in Oktober 2003 was dit

R16.00/Kg en daarom was die styging R16.00/Kg- R5.00/Kg = R11.00/Kg

(1)

5.8 Lewendig

Vars geslag Gevries

(3) 5.9 Totale massa geproduseer

Gemiddelde lewendige massa Biomassa Totale verlies Voeromset Doeltreffendheidsfaktor Kosteberekeninge Enige

(5) [50] VRAAG 6: WILDBOERDERY 6.1.1 Inskiet van gewere 6.1.2 Kleinwild 6.1.3 Kruis 6.1.4 10 jaar 6.1.5 27 maande 6.1.6 Vang van wild 6.1.7 10 - 30°√ 6.1.8 8 – 10m√ 6.1.9 Saag 6.1.10 Koelkamer (10 x 1) (10)

Page 11: Memo Agr Man Practice Afr - eccurriculum.co.za · 0° - 4° C vir 5 – 10 dae. 9 (2) 4.3.3 ʼn Massaverlies van 4% sal voorkom. 9 Dit is tydrowend en die vleis kan nie verkoop word

Landboubestuurspraktyke 11 DoE/Model 2008 NSS- MEMORANDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

6.2.1 Bolo√

Skenkel√ Skof√ Nek√ Primarib√ Dikrib√ Platrib√ Enige

(5) 6.2.2 Dunlies√

Voorrib√ Filet√ Lende√ Kruis√ Binneboud√ Dy en stert√ Diklies√ Skenkel√ Enige

(5) 6.3.1 1. Plato√

2. Kranse√ 3. Middelhange√ 4. Vlakte√

(4) 6.3.2 Bergveld√

Heuwelveld√ Vlakteveld√ Laagteveld√

(4) 6.4 Kies die intervalle√

Stel totaalbegroting vir die tydperk op waarin al die bedryftakbegrotings en boerderyplan na vore kom√ Teken die beraamde kontantontvangste aan.√ Teken die beraamde kontantuitgawes aan.√ Teken die kontsurplus of tekort vir tydperk aan√ Oorweeg aanpassings√ Bereken die bankoortrekkingsfasiliteit √ Oefen beheer uit√ Enige

(6) 6.5 Jagkoste per diersoort√

Die kwota√ Dagfooie√ Aantal verpligte dae wat aan sekere jagpakette gekoppel is√ Aantal kliente per pakket√ Jagseisoen√ Prosedures ten opsigte van bespreking en betaling√ Bring siektes wat in gebied voorkom onder jagters se aandag√ Sit ‘n los pryslys aan , aangesien pryse vinnig verander√ Enige

(6) 6.6 Lê die gebied uit ten opsigte van infrastruktuur en plantegroei.√

Evalueer die veld se toestand√ Beplan die infrastruktuur√ Maak ʼn veldbestuursplan√ Maak ʼn wildbestuursplan√ Finansiele plan√

(6)

Page 12: Memo Agr Man Practice Afr - eccurriculum.co.za · 0° - 4° C vir 5 – 10 dae. 9 (2) 4.3.3 ʼn Massaverlies van 4% sal voorkom. 9 Dit is tydrowend en die vleis kan nie verkoop word

Landboubestuurspraktyke 12 DoE/Model 2008 NSS- MEMORANDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

6.7 Vergifting√

Strikke√ Vanghokke√ Honde√ Verdowing√ Outomatiese gewere Wapen kleiner as .22√ Haelgewere Windbukse√ Enige

(4) [50] VRAAG 7: LêHOENDERPRODUKSIE 7.1.1 in grond 7.1.2 twintig 7.1.3 kontrole 7.1.4 Gesondheid 7.1.5 61 7.1.6 invoer 7.1.7 Standaarde 7.1.8 nie afgedank 7.1.9 eerste 7.1.10 is nadelig (10 x 1) (10) 7.2.1 Heel, effens besmeer, besmet (1) 7.2.2 4.8mm (1) 7.2.3 Prominente buitelyn, kan langwerpig wees in vorm. (1) 7.2.4 Dooier redelik rond en gespits, dik albumien (1) 7.2.5 Geen beperkings (1) 7.3.1 Groothandelaar (1) 7.3.2 Verwerking/Prosessering (1) 7.3.3 Informele sektor (1)

Page 13: Memo Agr Man Practice Afr - eccurriculum.co.za · 0° - 4° C vir 5 – 10 dae. 9 (2) 4.3.3 ʼn Massaverlies van 4% sal voorkom. 9 Dit is tydrowend en die vleis kan nie verkoop word

Landboubestuurspraktyke 13 DoE/Model 2008 NSS- MEMORANDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

7.3.4 Pick ʼn Pay

Shoprite Hyperama Spar Woolworths Enige

(3) 7.4 Grootte en graad moet aangedui word.

Die uitdrukking “Eggs” of “Eiers” of “Eggs fragile” of “Eiers breekbaar” moet op die voorkant of die boonste paneel aangebring wees. Dui getal eiers aan Detail van pakker Indien eiers nie afkomstig is van die spesie Gallus domesticus is nie, moet die naam van die pluimvee waarvan die eiers verkry word op die bokant of voorkant aangedui word.

(5) 7.5.1 Mr. Dube

Koste: R 13 440.00 + 8 500.00 + 342.00 + 1 554.16 = R 23 836.16 Inkomste: R 24 418.37 + 4 560.00 + 3500 = R 32 478.37 Wins/verlies: R 32 478 37 – 23 836 16 = R 8 642.21 Wins Mkhoma Koste: R 13 440.00 + 10 500 + 342.00 + 1 554.16 + 1 230.00 = R 27 066.16 Inkomste: R 24 418.37 + 4 560 = R 28 978.37 Wins/verlies: R28 978.37 – 27 066.16 = R 1 912.21 Wins

(6) 7.5.2 Mr. Dube (1) 7.5.3 Mr. Dube het die mis verkoop.

Mkhoma se voerkoste was meer. Mkoma’s veeartsenykundige sorg was hoog.

(3) 7.6 Persoon moet weet dat daar teen hom opgetree sal word.

Moet teenoor die aksie wees en nie die persoon nie. Moet so gou moontlik wees na die oortreding Wees konsekwent. Verhouding so gou moontlik na die optrede. Daar moet geen wrang gevoelens wees nie.

(5) 7.7 Versamel twee keer per dag.

Gedurende baie warm of koue dae moet eiers meer gereeld versamel word. Wanneer eiers in die nes bly is die kans vir gebreekte en vuil eiers groter. Gebreekte eiers bevorder eiervreters en moet derhalwe verwyder word. Vuil eiers moet skoongemaak word na versameling. Eiers moet gedroog word, in ʼn skoon houer geplaas word en verkoel word so gou moontlik na versameling. Eiers verkoop aan handelaars moet gegradeer word.

(7)

Page 14: Memo Agr Man Practice Afr - eccurriculum.co.za · 0° - 4° C vir 5 – 10 dae. 9 (2) 4.3.3 ʼn Massaverlies van 4% sal voorkom. 9 Dit is tydrowend en die vleis kan nie verkoop word

Landboubestuurspraktyke 14 DoE/Model 2008 NSS- MEMORANDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

7.8 Eiers per hen per dag

Gebreekte eiers. Mortaliteit.

(2) [50] VRAAG 8: SKAAPPRODUKSIE (WOL) 8.1.1 B 8.1.2 A 8.1.3 A 8.1.4 C 8.1.5 A 8.1.6 B 8.1.7 C 8.1.8 C 8.1.9 A 8.1.10 A (10X1) (10) 8.2.1 Bepaal plantpotensiaal van die plaas.

Bepaal die drakrag van die plaas. (2) 8.2.2 Bereik die ruigste moontlike plantegroei.

Bewei die veld ekonomies. Verkry ʼn klimaks plantegroei.

(3) 8.3.1 a) Rugwol.

b) Vagwol

(2) 8.3.2 Gevlekte wol met verf, merke en ink word afgeskeer voordat

die skape op die skeervloer kom. Alle loks en penswol word afgeskeer. Skeer van vagwol. Vagwol word op skeertafel geplaas met geskeerde kant na onder. Verskillende lyne van wol word afgehaal. Klassifiseer die vagwol. Vagwol word gerol. Vagwol word in bale in wolsak geplaas. (8)

8.4 Treksterkte.

Algemene lengte. Fynheid. Kwaliteit. Kondisie. Voorkoms. Enige (4)

8.5 Vilt.

Gebreide materiaal. Verbinde materiaal. (3)

Page 15: Memo Agr Man Practice Afr - eccurriculum.co.za · 0° - 4° C vir 5 – 10 dae. 9 (2) 4.3.3 ʼn Massaverlies van 4% sal voorkom. 9 Dit is tydrowend en die vleis kan nie verkoop word

Landboubestuurspraktyke 15 DoE/Model 2008 NSS- MEMORANDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

8.6.1 RELATIONSHIP BETWEEN MICRON AND PRICE OF

WOOL

30

40

50

60

19 20 21 22 23 24

MICRON

PR

ICE

X-as Y-as grafiek (3)

8.6.2 Wol met die grootste aanvraag.

Die mikron word in klere industrie gebruik. Om ʼn hoër standaard/kwaliteit kledingstuk te maak. Groter Verskeidenheid van gebruike. Maklik in materiale ingeweef, (4)

8.6.3 Selekteer rasse wat fynwol kwaliteite produseer.

Soos die Merino. (2) 8.6.4 Aanvraag vir die wol is laag.

Industrie sukkel om die wol te gebruik. Lae pryse sal boere ontmoedig om die tipe wol te produseer.

Enige

(2) 8.7.1 Bemarking van wol en bokhaar.

Sentrale verkope van wol en bokhaar. Organiseer veilings in die verkoop seisoen. Neem van wol en bokhaar monsters vir toetsing. Verskeping van verkoopte produk.

(5) 8.7.2 Verseker internasionale hoë kwaliteit wolhandel.

Internasionale aanvaarbare produkte. Verhoog internasionale kompetisie. Enige (2)

[50]

Mikron

Prys

VERWANTSKAP TUSSEN MIKRON EN PRYS VAN WOL

Page 16: Memo Agr Man Practice Afr - eccurriculum.co.za · 0° - 4° C vir 5 – 10 dae. 9 (2) 4.3.3 ʼn Massaverlies van 4% sal voorkom. 9 Dit is tydrowend en die vleis kan nie verkoop word

Landboubestuurspraktyke 16 DoE/Model 2008 NSS- MEMORANDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 9: LUSERNPRODUKSIE 9.1 9.1.1 W

9.1.2 O 9.1.3 W 9.1.4 O 9.1.5 W 9.1.6 W 9.1.7 O 9.1.8 W 9.1.9 O 9.1.10 W

(10)

9.2 Die doelwitte met die begroting.

Die produksie tegnieke of prosedures. Insette. Opbrengs en produksie uitsette. Pryse. Inventaris van beskikbare hulpbronne. Feite en norme. Eksterne faktore. Berekeninge en resultate. Parametrisering. Enige

(4)

9.3 GBP in ton = R2000.00

R17,50 - R3,50 = R2000.00 R14.00 = R142.86

(4)

9.4.1 Onvolwasse stadium.

Ongeveer 10% van plante in blom.

(2) 9.4.2 Weersomstandighede het min effek op die proses.

Laat ʼn langer groeiseisoen vir die lusern toe. Indien die proses tydsaam plaasvind word ʼn hoër kwaliteit produk verkry En daar is ʼn kleiner verlies aan droë materiaal.

(4)

9.5 ʼn hoë pH bevorder die afbreek van plantmateriaal.

onwenslike Clostridium vorm bottersuur en ammoniak. ʼn Slegte reuk beïnvloed inname deur diere. verlaagde verteerbaarheid.

(4)

9.6 Die boer kan besluit om hulpbronne die vermenging van hulpbronne te

verander as gevolg van eksterne omstandighede. Dit kan wees omdat arbeiders onbevoeg raak of bedank. Die vervanging van kapitale items. Die verkryging van nuwe gronde Om ʼn nuwe produksierigting te begin Uitbreiding van bestaande produksierigting. Enige

(3)

Page 17: Memo Agr Man Practice Afr - eccurriculum.co.za · 0° - 4° C vir 5 – 10 dae. 9 (2) 4.3.3 ʼn Massaverlies van 4% sal voorkom. 9 Dit is tydrowend en die vleis kan nie verkoop word

Landboubestuurspraktyke 17 DoE/Model 2008 NSS- MEMORANDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

9.7 Goeie bestuiwing

Behoorlike insekbeheer Korrekte besproeiing in die blomstadium

(3)

9.8.1 R1970.00-R1930.00= R40.00

R40.00/R1970.00x100=2.03%

(4) 9.8.2 Hoër winsgewendheid.

Verhoogde opbrengs in gewas. Hoër stikstofvlakke in grond. Enige

(2) 9.9.1 Implement gebruik is die swaailemsnyer

Of ʼn sekelbalk snyer Dra beskermde klere soos handskoen, stewels en oorpak.

(2)

9.9.2 Gesnyde materiaal word op die land gelaat om te verwelk.

Daarna word dit in windrye gehark om te droog. Om die prose van respirasie en swamgroei te beperk. Na 2 – 4 dae word die lusern gebaal.

(4)

9.10 Ja.

Hy kan deur die CCMA heraangestel word omrede die boer nie die vakbond gekonsulteer het nie Die boer het nie die korrekte prosedure gevolg om die werker af te dank nie volgens die riglyne van die Wet op Arbeidsverhoudinge nie. Die boer het nie die persoon probeer rehabiliteer om hom ʼn beter persoon te maak nie. Die boer het geen ooggetuie of bewyse van die oortreding nie.

(4)

[50] VRAAG 10: SITRUS PRODUKSIE 1.10.1 B 1.10.2 A 1.10.3 A 1.10.4 C 1.10.5 D 1.10.6 C 1.10.7 D 1.10.8 A 1.10.9 C 1.10.10 C (10 X 1) (10)

Page 18: Memo Agr Man Practice Afr - eccurriculum.co.za · 0° - 4° C vir 5 – 10 dae. 9 (2) 4.3.3 ʼn Massaverlies van 4% sal voorkom. 9 Dit is tydrowend en die vleis kan nie verkoop word

Landboubestuurspraktyke 18 DoE/Model 2008 NSS- MEMORANDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

10.2 Soetlemoene

Nartjies Pomelo’s Suurlemoene Lemmetjies

(5) 10.3 Bevat geen bymiddels

Was nie onderhewig aan enige preserveringsproses nie, behalwe afkoeling. Is skoon en vry van enige vaste stowwe. Vry van pitte Moet binne twee ure na versapping verkoop word.

(5) 10.4.1 Besparing van gif.

Oop spasies tussen bome word nie gespuit nie. Bespaar die boer geld.

(3) 10.4.2 Globale posisionering sisteem (2) 10.4.3 Ja (1) 10.5 (5) in Was Ontgroening Droogmaking

en aansit van was

Sortering Verpakking

Stoor vir vervoer

uit

Page 19: Memo Agr Man Practice Afr - eccurriculum.co.za · 0° - 4° C vir 5 – 10 dae. 9 (2) 4.3.3 ʼn Massaverlies van 4% sal voorkom. 9 Dit is tydrowend en die vleis kan nie verkoop word

Landboubestuurspraktyke 19 DoE/Model 2008 NSS- MEMORANDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

10.6.1 Verplaas 1032m3/ minuut

Boomvolume 4 x 3.5 x 3 = 42 m3 / boom Boom moet aan albei kante gespuit word 42 x 2=84 1032\84= 12.2 bome/minuut

(3) 10.6.2 5 ha x 555 bome/ ha = 2775 bome

2775 x 15l/boom = 41625 liter 41625l \ 2000l = 20,8 keer

(3) 10.7.1 Verandering in hulpbronne - arbeiders bedank

Verandering in tegniese en biologiese verwantskappe - nuwe spuitstowwe op mark Verandering van pryse - bv. gifstowwe se pryse wat verander Risiko en onsekerhede - reënval wat opbrengs kan beinvloed

(8) 10.8 Hou rekord van die getal houers wat gepluk is.

Inspekteer die gehalte van vrugte wat gepluk is. Moet seker maak dat al die vrugte die korrekte grootte en kleur is en dan ook verseker dat alle vrugte wat reg is vir oes in ʼn bepaalde blok of gedeelte van blok gepluk word.

(3) 10.9 Beheerraad vir bederfbare uitvoerprodukte. (2) [50] VRAAG 11:MIELIEPRODUKSIE 11.1.1 Bodemopname 11.1.2 Kontoere 11.1.3 Kontrole 11.1.4 Finansiële data 11.1.5 Maart tot Julie 11.1.6 Proteïen en water 11.1.7 R/ton 11.1.8 Droë maal 11.1.9 Besigheid 11.1.10 Plaagdoders (10) 11.2.1 Proses word in water uitgevoer.

Waardeur skoon stysel Van mielies verkry word. (3)

11.2.2 Skoonmaak

Skeiding. Suiwering (3)

11.3.1 Stysel. (1) 11.3.2 Kookolie.

Margarien. Mayonnaise. Slaaisous. Smere. Enige (2)

Page 20: Memo Agr Man Practice Afr - eccurriculum.co.za · 0° - 4° C vir 5 – 10 dae. 9 (2) 4.3.3 ʼn Massaverlies van 4% sal voorkom. 9 Dit is tydrowend en die vleis kan nie verkoop word

Landboubestuurspraktyke 20 DoE/Model 2008 NSS- MEMORANDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

11.3.3 Dierevoere. (1) 11.3.4 Dierevoer.

Pluimveevoer. (2) 11.4.1 Makliker om onkruide/plae te beheer.

Minder tyd bestee aan beheer. Kan onkruiddoders gebruik wat nie voorheen gebruik kon word nie. Beter beheer van onkruide/plae. Beter aanwending van arbeid. (5)

11.4.2 Gebruik minder onkruiddoder/plaagmiddels.

Insekte soos bye word nie geaffekteer nie. Benadeel nie voordelige insekte soos die boomskilpadjie nie.

Saad benadeel nie voëls en knaagdiere nie. Bt. proteïen is skadeloos vir soogdiere. (5)

11.5.1 Vaste koste - koste wat jy seker is van en nie sal verander nie.

Veranderbare koste – onderhewig aan verandering - afhanklik van ʼn verskeidenheid van faktore. (4)

11.5.2 Kontantomsetting = Verkoopprys – Veranderlike koste

= 100 – 77 = 23 Gelykbreekpunt = Veranderlike koste Kontantomsetting = 145 000 23 = 6 304.35 (4)

11.6.1

Vraag en Aanbod

0

200

400

600

800

1000

1200

1400

0 2 4 6 8 10 12

Miljoen ton

Pry

s/to Supply

Demand

X as Y as Aanbod Vraag (4)

11.6.2 R1 100

Dit is die punt waar die vraag en aanbod mekaar bevredig. (3) 11.6.3 Mark ewewig. (1)

Aanbod Vraag

Page 21: Memo Agr Man Practice Afr - eccurriculum.co.za · 0° - 4° C vir 5 – 10 dae. 9 (2) 4.3.3 ʼn Massaverlies van 4% sal voorkom. 9 Dit is tydrowend en die vleis kan nie verkoop word

Landboubestuurspraktyke 21 DoE/Model 2008 NSS- MEMORANDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

11.7 Nuwe boerdery te wil begin.

Toevoeging van produksierigtings tot die bestaande boerdery. Uitbreiding van die boerdery. Ontwikkeling van ʼn prosesseringsaanleg. Enige (2)

[50] VRAAG 12: KORINGPRODUKSIE 12.1.1 K 12.1.2 G 12.1.3 A 12.1.4 B 12.1.5 C 12.1.6 E 12.1.7 F 12.1.8 I 12.1.9 L 12.1.10 J (1X10) (10) 12.2 1. BESIGHEIDSBESKRYWING 12.2.1 Aard van besigheid Visie Missie Bestuur 2. MARKNAVORSING EN AANNAMES 12.2.2 Groei potensiaal Kliënte profiel Kompetisie Marke segmente 3. OPERASIONELE PLAN 12.2.3 Fasiliteitsplanne Indiensneming, Personeel, en Administratiewe planne 4. RISIKO ANALISE 12.2.4 Prysrisiko Produksie risiko Finansiële risiko 5. FINANSIËLE PLAN 12.4.5 Aannames, Definisies en Notas Geouditeerde inkomste state vir die laaste drie jaar Enige een per kategorie (5)

Page 22: Memo Agr Man Practice Afr - eccurriculum.co.za · 0° - 4° C vir 5 – 10 dae. 9 (2) 4.3.3 ʼn Massaverlies van 4% sal voorkom. 9 Dit is tydrowend en die vleis kan nie verkoop word

Landboubestuurspraktyke 22 DoE/Model 2008 NSS- MEMORANDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

12.3.1 Voorsien die verbruiker van die nodige voedingstowwe soos

proteïne, vette, vitamiene en koolhidrate. Speel ʼn belangrike rol in die voorkoming van hardlywigheid deur die spysverteringskanaal van vesel te voorsien. Enige

(2)

12.3.2 Witbrood = 4,50 x 4,55%

= 0,20 Prys nou = R4,70 (2)

12.3.3 4,55% + 1,18 % = 5,73%. (2) 12.4.1 Gekombineerde stroper. (1) 12.4.2

By die voorkant draai ʼn groot rol die koringare in die “sekel.” Die “sekel” sny die are van die plante af en hulle word in die stroper ingetrek. Die stroper skud en slaan die korrels uit die aar. Dit skei die korrel van al die ander plantmateriaal. Die korrels word dan na die graantenk vervoer Terwyl al die ander plantmateriaal agter by die stroper uitgeblaas en oor die land versprei word. Enige

(3) 12.4.3

Gegee: Koste van stroper = R1 000 000 Beraamde herverkoop waarde = R100 000 Beraamde leeftyd = 10 jaar Jaarlikse depresiasie = R1 000 000 – R100 000 10 = R900 000 10 = R90 000 (4)

12.5 By die meulenaar word die korrels skoon gemaak van alle stof en kaf.

Meganiese skoonmakers verwyder alle onkruide sade en ander plantmateriaal. Korrels word gewas in ʼn stroom water om alle stof en klippies te verwyder. Groot rollers breek die korrels en vergruis dit. Daarna word dit verskeie kere gesif totdat meel verkry is

(5) 12.6 Verbruikers veral die wat besorg is oor biotegnologie.

Voedsel invoerders en verspreiders van groothandel bestanddele. Vervaardiging en kleinhandel sektore van die voedsel industrie Regering waar regulasies gemaak word wat ʼn inpak kan hê op die handel of WHO verpligtinge en wetstoepassing.

(4)

Page 23: Memo Agr Man Practice Afr - eccurriculum.co.za · 0° - 4° C vir 5 – 10 dae. 9 (2) 4.3.3 ʼn Massaverlies van 4% sal voorkom. 9 Dit is tydrowend en die vleis kan nie verkoop word

Landboubestuurspraktyke 23 DoE/Model 2008 NSS- MEMORANDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

12.7 Is pasaangeërs en krag balanseerder.

Voorsien boere van produksie middele. Bemark boere se produkte. Verskaf finansiering Verskaf verskillende dienste vir die boer. Voorsien versekering. Enige

(5)

12.8 Lae werksplek produktiwiteit

Lae morele Lae wins op belegging Hoë investering in arbeid met lae uitset Enige

(3)

12.9 Dui aan waar en wanneer geld benodig word in ʼn onderneming.

Dui die bron van geld aan in ʼn besigheid. Evalueer die lenings benodighede van firma. Dui kredietwaardigheid van die boer aan. Voorkom misbruik van fondse. Bepaal die moontlikheid om korttermyn finansiële verpligtinge deur die boer na te kom bv. Betaling van bank afbetalings. Enige

(4)

[50]VRAAG 13: SONNEBLOMPRODUKSIE 13.1 13.1.1 W

13.1.2 O 13.1.3 W 13.1.4 O 13.1.5 W 13.1.6 W 13.1.7 O 13.1.8 O 13.1.9 O 13.1.10 W (10 x 1)

(10)

13.2.1 Handel oor aspekte van bekommernis soos geskikte terrein,

boerderymetode, tipes hulpbronne benut. (1) 13.2.2 Dit is ʼn bemarkingsfaktor waar jy jouself afvra waar jy jou produkte

gaan verkoop en wat jy gaan produseer En teen watter prys/prysstelsel.

(2)

13.2.3 Voorsiening van geld wanneer dit die nodigste is sowel as die bronne en

prosedures om dit te bekom.

(1) 13.2.4 Hoe sal die projek bestuur word en die verband met ander agente. (1) 13.2.5 Hoe sal die projek die gemeenskap en omgewing raak soos die ekologie

deur ontbossing Beheer van verdwaalde diere wat ander plase verniel en die voorkoming van konflik

(2)

Page 24: Memo Agr Man Practice Afr - eccurriculum.co.za · 0° - 4° C vir 5 – 10 dae. 9 (2) 4.3.3 ʼn Massaverlies van 4% sal voorkom. 9 Dit is tydrowend en die vleis kan nie verkoop word

Landboubestuurspraktyke 24 DoE/Model 2008 NSS- MEMORANDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

13.3 Dit bevorder,

Verleen rigting En dissiplineer die werking van markte Bv. Produkstandaarde en belasting, eenvormige gewigte en wette vir handel met kompetisie.

(3)

13.4 Begroting is ʼn aanduiding van toekomstige inkomste en uitgawes van ʼn

besigheid Gee ʼn idee vir die boer oor wat hy kan verwag die wins gaan wees vir enige produksierigting. Deur die opstel van ʼn lys van uitgawes (TU) en totale inkomste (TI). En die verwagte wins = TI- TU.

(4)

13.5.1 Dit is R3.00 (2) 13.5.2 Januarie 2000

Die prys van kookolie was dieselfde as die prys van margarien in Maart 2000 wat R6,50 was.

(2)

13.5.3 Die periode Januarie 2000 tot Februarie 2002. (2) 13.6.1 Is ʼn selektiewe vorm van toerisme wat ʼn werkende plaas besoek of

enige landboukundige, tuinboukundige of landbou onderneming Vir die doel van genot, onderwys of aktiewe betrokkenheid by die aktiwiteite van die plaas.

(2)

13.6.2 Ontspanning en toerisme is ʼn sosiale aangeleentheid.

Voorsien boere van bydraende fondse vir sy/haar boerdery aktiwiteite Om ʼn toerisste besigheid te bedryf En arbeid, kapitaal en ander produksie faktore meer effektief te gebruik.

Enige

(3)

13.7 Permanente arbeiders

Boekhoudingfooie, Depresiasie koste, Elektrisiteit vir werkers Assuransie Kompensasie Landkoste Enige

(3)

13.8.1 Dit is ʼn balansstaat

Dui aan die finansiële status Van die boerdery op ʼn spesifieke punt/tyd.

(2) 13.8.2 Die gelde oor nadat alle skulde van die bate afgetrek is (2) 13.8.3 R187 300 - R97 100 = R90 200 (2)

Page 25: Memo Agr Man Practice Afr - eccurriculum.co.za · 0° - 4° C vir 5 – 10 dae. 9 (2) 4.3.3 ʼn Massaverlies van 4% sal voorkom. 9 Dit is tydrowend en die vleis kan nie verkoop word

Landboubestuurspraktyke 25 DoE/Model 2008 NSS- MEMORANDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

13.8.4 Medium termyn is 2 – 5 jaar termyn.

Gebruik vir aankoop van beweeglike goedere. Trekkers Kort termyn strek oor 2 – 5 jaar. Gebruik vir bedryfsuitgawe. Kunsmis (6)

[50] VRAAG 14: GROENTEPRODUKSIE 14.1.1 14.1.2 14.1.3 14.1.4 14.1.5 14.1.6 14.1.7 14.1.8 14.1.9 14.1.10

B C D C D A C C B B (1 X 10)

(10) 14.2 Bepaal die grondtekstuur en grondstruktuur om te besluit watter

groente geplant moet word op die verskillende gronde. Wortelgewasse moet verkieslik op die sanderige en leemgronde geplant word. Besluit op die besproeiingstipe vir elke grondtipe. Nee grondmonsters om bemesting te beplan. Voorkom erosie en besoedeling.

(5) 14.3 Brandstof en smeermiddels.

Arbeid. Rente op kapitaalinvestering. Koste aan die verskaffing van beskutting. Assuransie en lisensiëring. Depresiasie. Herstel en onderhoudskoste. Enige

(5) 14.4.1 Om die aksie van ensieme te stop.

Voorkom die verlies aan voedingstowwe. Wanneer dit gedroog word, verkom dit die aanmekaar klou. (3)

14.4.2 Gooi ʼn paar sentimeter water in ʼn houer met ʼn deksel.

Verhit water tot kookpunt. Plaas ʼn draadrak net bokant die water. Plaas groente in draadrak net bokant groente nie meer as 5cm dik. Maak toe en laat stoom vir die helfte van die verlangde tyd. Kontroleer of alle groente aan stoom blootgestel word. Stoom vir die res van die verlangde tyd. Laat droog word, verkoel en verpak. (8)

Page 26: Memo Agr Man Practice Afr - eccurriculum.co.za · 0° - 4° C vir 5 – 10 dae. 9 (2) 4.3.3 ʼn Massaverlies van 4% sal voorkom. 9 Dit is tydrowend en die vleis kan nie verkoop word

Landboubestuurspraktyke 26 DoE/Model 2008 NSS- MEMORANDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

14.5.1 In geslote houers gestoor word. (1) 14.5.2 Koel plekke gestoor word sonder verkoeling. (1) 14.5.3 Oop gestoor word in koelkamers. (1) 14.5.4 Koue droë plekke in houers gestoor word. (1) 14.6 Neem van rasionele besluite sowel as die

beplanning organisering implementering en beheer van menslike en materiële hulpbronne om ondernemingsdoelwitte te bereik.

(5) 14.7.1 Produksie rekord. (1) 14.7.2 Koudste maand. (1) 14.7.3 Geen aanplantings gedurende Desember en Januarie nie.

Temperatuur is te hoog vir aanplanting. (2) 14.8.1 (a)

(b) R36 000 R35 275 (2)

14.8.2 Wins persentasie = 725 x 100

36 000 = 20,3% (2)

14.8.3 Ja dit is moontlik.

Deur die trekker te koop is daar ʼn afname in uitgawes van R725. (2)

[50] VRAAG 15: PERSKEPRODUKSIE 15.1.1 A 15.1.2 B 15.1.3 C 15.1.4 D 15.1.5 C 15.1.6 A 15.1.7 C 15.1.8 D 15.1.9 B 15.1.10 A (10) 15.2.1 Na oes. (1) 15.2.2 Verkoel baie vinnig.

0 – 2° C (2)

Page 27: Memo Agr Man Practice Afr - eccurriculum.co.za · 0° - 4° C vir 5 – 10 dae. 9 (2) 4.3.3 ʼn Massaverlies van 4% sal voorkom. 9 Dit is tydrowend en die vleis kan nie verkoop word

Landboubestuurspraktyke 27 DoE/Model 2008 NSS- MEMORANDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

15.2.3 2 – 3 weke (1) 15.3 Kyk na die onderkleur.

Moenie na die rooi blos kyk nie. Op geelperske variëteite moet die onderkleur verander vanaf groen na liggroen na geel. Op witperske variëteite moet die onderkleur verander vanaf groen na liggroen na ivoor. Vir maksimale geur moet perskes gepluk word as groen kleur om die stammetjie verkleur het. (7)

15.4 Perskes word gepluk en in ʼn groot houers geplaas.

In verwerkingsaanlegte word perskes water of lug verkoel. Vrygestel op vervoerbande vir sortering. Ontdonsing. Gradering. Afmeting. Verpakking. (7)

15.5.1 Kwaliteit moet goed wees.

Selekteer ferm, ryp perskes wat swaar is vir hul grootte. Effens gesette droë perskes, kan gebruik word in blatjang, vrugtepasteie, koekies, granola en pasteie. Enige (2)

15.5.2 Voor droging word perskes geskil.

Gehalveer en in kwarte gesny. Pit word verwyder. Perskes ondergaan voor droging ʼn teen verdonkering behandeling om verbruining te voorkom.

(3) 15.5.3 Geel-oranje kleur met ʼn effense rooi skynsel.

Redelik uniform. Karakteristiek van die kultivar Redelik vry van defekte. Beskikbaar in halwes, versnipper en pasta. ook beskikbaar in dubbel grootte vry van slegte reuke. Soet tot romerig. Enige (4)

15.6 Agronomiese perspektief.

Tegniese perspektief. Omgewings perspektief. Ekonomiese perspektief. (4)

Page 28: Memo Agr Man Practice Afr - eccurriculum.co.za · 0° - 4° C vir 5 – 10 dae. 9 (2) 4.3.3 ʼn Massaverlies van 4% sal voorkom. 9 Dit is tydrowend en die vleis kan nie verkoop word

Landboubestuurspraktyke 28 DoE/Model 2008 NSS- MEMORANDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

15.7 Persoon moet weet dat daar dissiplinêr teen hul opgetree gaan word

indien oortree. Aksie is gerig teen oortreding en nie die persoon. Moet so gou moontlik na oortreding gedoen word. Aksies moet konsekwent wees. Herstel verhouding so gou moontlik na dissiplinêre optrede. (5)

15.8.1 Oppervlak beplant.

Arbeidskoste. Kapitaal. Toerusting. (2)

15.8.2 Gelykbreekpunt = 11 944,52

20 = 597,23 = 598 (2)

[50] VRAAG 16: HIDROPONIKA 16.1.1 E 16.1.2 G 16.1.3 D 16.1.4 B 16.1.5 A 16.1.6 I 16.1.7 L 16.1.8 M 16.1.9 K 16.1.10 P (10) 16.2 Varsproduktemark

Kettingwinkels Groentewinkels Uitvoer Informele markte

(5)

Page 29: Memo Agr Man Practice Afr - eccurriculum.co.za · 0° - 4° C vir 5 – 10 dae. 9 (2) 4.3.3 ʼn Massaverlies van 4% sal voorkom. 9 Dit is tydrowend en die vleis kan nie verkoop word

Landboubestuurspraktyke 29 DoE/Model 2008 NSS- MEMORANDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

16.3 Monitor plukkers tydens oes.

Moenie produkte in kratte gooi nie. Verminder valhoogte van die produkte. Om kneusing tydens vervoer te voorkom moet groot houers nie te vol gepak word nie. Maak werkers bewus van die bederfbaarheid van produkte Installeer sagte materiaal op staal in paklyn. Maak seker dat hoeke nie kleiner as 30˚ in die verpakkingslyn is nie. Maak verpakking stadiger. Tydens skoonmaak van produkte moet sagte kwasse gebruik word. Vrugte moet styf gepak word.

(5) 16.4 Moet gemaklik en gebalanseerd wees

Onderdele moet sterk wees en van roesvrye materiaal wees Moet dig kan seel. Groot genoeg opening om tenk vol te maak Die pyp van die spuit moet lank genoeg wees. Die pompaksie en die kleppe moet goed werk. Onderdele moet maklik beskikbaar wees. Die pomp moet klein en maklik vervangbaar wees Drukmeters en kleppe is ‘n voordeel.

(6) 16.5.1 Nee.

Inkomste = 2 9231 x R11 = 321 541,00 Inkomste – Uitgawes = R 321 541,00 – R 500 379,00 = R – 178 838 (3)

16.5.2 Wins/seisoen = 321 541,00 – 255 275,00 = 66 266.

Oprigtingskoste = 245 122 Kapitale delging = 245 122 ÷ 66 266 = 3, 7 Wins eers na 4 jaar. (3)

16.6 Hulpbronne - water

Eksterne faktore – markkwotas en rente Parametrisering – Enige ‘wat as antwoord (Wat as die opbrengs laer is)Begrotings horison – 1 jaar Insette - groeimedium Pryse - Gifstowwe

(6) 16.7.1 Presisie boerdery word die veld nie gesien as ʼn homogeniese eenheid

nie. Elke deel word apart bestuur met sy eie potensiaal. Elke deel word so bestuur en maak nie saak wat die grootte is nie. Gebruikmaking van tegnologiese toerusting. Enige

(2)

16.7.2 Satelliet

Trekker Trekker netwerk Informasie sentrums Enige

(2)

Page 30: Memo Agr Man Practice Afr - eccurriculum.co.za · 0° - 4° C vir 5 – 10 dae. 9 (2) 4.3.3 ʼn Massaverlies van 4% sal voorkom. 9 Dit is tydrowend en die vleis kan nie verkoop word

Landboubestuurspraktyke 30 DoE/Model 2008 NSS- MEMORANDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

16.7.3 Verhoog produksie

Verskaf beter inligting om besluitneming te verbeter. Verminder kostes. Verskaf beter boerdery rekords. Verhoog wins. Verminder besoedeling. Enige

(3) 16.8 Beplanning

Organisering Bevelvoering Koördinering Beheer

(5) [50] VRAAG 17: WINGERDBOERDERY 17.1.1 F 17.1.2 E 17.1.3 G 17.1.4 C 17.1.5 D 17.1.6 K 17.1.7 M 17.1.8 L 17.1.9 B 17.1.10 A (10 x 1) (10) 17.2.1 17.2.2 17.2.3 17.2.4

Handelsnaam Oesjaar Kultivar Alkohol inhoud (4)

17.3.1 Agri - Toerisme (1) 17.3.2 Bevorder landbouprodukte.

Voorsien inligting. Verhoog inkomste. Beter benutting van hulpbronne. Voorsien werksgeleenthede. Voorsien besigheidsmoontlikhede.

(4)

Page 31: Memo Agr Man Practice Afr - eccurriculum.co.za · 0° - 4° C vir 5 – 10 dae. 9 (2) 4.3.3 ʼn Massaverlies van 4% sal voorkom. 9 Dit is tydrowend en die vleis kan nie verkoop word

Landboubestuurspraktyke 31 DoE/Model 2008 NSS- MEMORANDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

17.4.1 Dit is ʼn sisteem waar druiwe verbou wat nie op die plant gebaseer is nie,

maar op die rasionele bestuur van die lewendige dele van die grond terwyl die biologiese siklusse van die natuur gerespekteer word.

(2) 17.4.2 Ja (1) 17.4.3 Nee (1) 17.4.4 Plante onttrek voedingstowwe vanuit die grond en die boer moet dit

terugplaas op ʼn organiese manier. Plaasmis Kompos

(2) 17.5 Grondvoorbereiding

Bewerking Aanplanting Kweking Oplei Snoei Bestryding van siektes Bemesting Oes Enige

(5) 17.6 pH vlakke

Suikerinhoud

(2) 17.7 Formuleer doelwitte

Identifisering van probleme Versameling en klassifisering van inligting Analiseer alternatiewe aksies Besluitneming Implementeer die besluit Aanvaar verantwoordelikheid

(7) 17.8 BEDRYFSBATES BEDRYFSUITGAWES

KONTANT R 24 000 REKENINGE BETAALBAAR

R 134 000

REKENINGE VERHANDELBAAR

R 57 000 NOTAS BETAALBAAR

R 87 OOO

INVENTARIS R 287 000 LANGTERMYN LASTE

R 115 000

VASTE BATES R 870 000 TOTAAL R 1 238

000 R 336

000 NETTO WAARDE R 902 000

(5) 17.9 Stoksnoei

Prikkelsnoei Masjiensnoei Minimale snoei

(3)

Page 32: Memo Agr Man Practice Afr - eccurriculum.co.za · 0° - 4° C vir 5 – 10 dae. 9 (2) 4.3.3 ʼn Massaverlies van 4% sal voorkom. 9 Dit is tydrowend en die vleis kan nie verkoop word

Landboubestuurspraktyke 32 DoE/Model 2008 NSS- MEMORANDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

17.10 Graniet

Tafelberg Sandsteen Skalie

(3) [50] VRAAG 18: AARTAPPELS 18.1.1 V 18.1.2 W 18.1.3 W 18.1.4 W 18.1.5 W 18.1.6 V 18.1.7 V 18.1.8 V 18.1.9 W 18.1.10 W (10 x 1) (10) 18.2 Lei arbeiders op om beskadiging van knolle te verminder.

Begin oes sodra al die stoele afgesterf het. Oes indien die grondvog 60% - 65% is. Moenie oes as grondtemperature onder 13° C is nie. Verwyder soveel moontlik grond en ander organiese materiaal. Verwyder knolle so gou moontlik vanaf die land. Verwyder alle nie-bemarkbare knolle vanaf stoor. Verpak en bemark aartappels so gou moontlik. Enige

(5) 18.3 Aartappels kan slegs verkoop word indien volgens regulasies

geklassifiseer is Aartappels moet aan die gereguleerde standaarde voldoen. Verpak in houers volgens voorgeskryfde metode. Aartappels moet gemerk volgens voorgeskryfde metodes. Aartappels moenie ongewensde materiaal bevat nie. Verpak in die korrekte houer en manier. Enige

(5) 18.4 Verhoog opbrengs.

Voorsien inligting vir beter bestuursbesluite. Verminder chemiese en kunsmis koste deur effektiewe toediening. Voorsien meer akkurate boerdery rekords. Verhoog winsgrens. Verminder besoedeling Enige

(5) 18.5 Beplanning van boerdery aktiwiteite.

Uiteensetting van daaglikse aktiwiteite. Deur gebruikmaking van stukwerk. Prestasie erkenning vir goeie werk gelewer. Toesig.

(5)

Page 33: Memo Agr Man Practice Afr - eccurriculum.co.za · 0° - 4° C vir 5 – 10 dae. 9 (2) 4.3.3 ʼn Massaverlies van 4% sal voorkom. 9 Dit is tydrowend en die vleis kan nie verkoop word

Landboubestuurspraktyke 33 DoE/Model 2008 NSS- MEMORANDUM

Kopiereg voorbehou

18.6 Prys gedurende verskillende tydsintervalle.

Markbeweging. (aanbod en aanvraag in verskillende stadiums) Prysverkil tussen die verskillende markte. – Verbruiker patroon Hoogste en laagste pryse deur die jaar. Hoeveelheid produkte verkoop/nie verkoop Enige

(4)

18.7.1 Vooruitskatting,

Allokeer hulpbronne. Fokus op sleutelpunte. En berei voor vir probleme en moontlikhede. Finansiële state. Moontlike markte. Faktore wat die mark beïnvloed. Enige (4)

18.7.2 Plan moet eenvoudig wees om te verstaan en inhoud moet

prakties gekommunikeer word. Plan moet spesifiek wees met meetbare doelwitte. Plan moet realisties wees in terme van doelwitte. Plan moet volledig wees en alle nodige elemente bevat. (4)

18.8.1 Gemengde groente. (1) 18.8.2 Aartappelskyfies (diepgebraaide aartappels) (1) 18.8.3 Plant aartappels aan vir die aartappelskyfie mark.

Dit is die snelgroeiende mark. (2) 18.8.4 Verandering in ekonomiese omstandighede van bevolking laat

hul meer luukshede koop. Uitbreiding van die kitskos mark. Hoër gemiddelde inkomste van die bevolking veroorsaak groter spandering. Vinnige tempo van verstedeliking. Stedelike mense koop meer kitskos Instroming van buitelandse maatskappye in die kitskos bedryf

Enige

(3) [50] TOTAAL [200]