merietebeleid soos op 30 augustus 2019...meriete-beleid 2019 – aktiwiteit: akademie - musiek...

26
HOëRSKOOL JAN VAN RIEBEECK MERIETEBELEID SOOS OP 30 AUGUSTUS 2019 1. Algemene sake: 1.1 Slegs Hoërskool Jan van Riebeeck kurrikulêre en buite-kurrikulêre en geaffilieerde aktiwiteite buite skoolverband wat onder die skool se vaandel aangebied word, sal in aanmerking kom vir meriete-toekennings en gevolglike erkenning by ‘n merieteplegtigheid. 1.2 Indien nuwe leerders kwalifiseer vir merietetoekennings moet bewyse van deelname en prestasies van die vorige skool voorgelê word vir oorweging. Hoërskool Jan van Riebeeck se beleid sal dien as enigste maatstaf by die bepaling van toekennings. 1.3 Die merieteplegtigheid word beskou as ‘n prestige-geleentheid en slegs kleure en hoër toekennings sal oorhandig word. 1.4 Oorhandiging van sertifikate word tydens spesiale sertifikaatplegtighede gedoen. Die merieteplegtigheid se organiseerder tree ook in dié geval as organiseerder op. 1.5 Spesiale vermelding van prestasies buite skoolverband kan op meriete gedoen word. In uitsonderlike gevalle, met spesifieke verwysing na provinsiale en nasionale kleure, asook internasionale deelname, sal gepaste toekennings tydens ‘n merieteplegtigheid gemaak word (sien sporttoekennings). Leerders moet op die voorgeskrewe vorm hierby aangeheg, aansoek doen vir sodanige toekennings en dit inhandig met bewyse vanaf die instansie. 1.6 Voogde/organiseerders van die onderskeie aktiwiteite is verantwoordelik vir deeglike en gekontroleerde inligting in merieteboeke en die jaarlikse opdatering daarvan. Sodanige boeke moet die volgende inligting bevat: 1.6.1 Spanlyste / naamlyste 1.6.2 Deelnamesertifikate 1.6.3 Merietetoekennings 1.6.4 Kleure en Erekleure-toekennings 1.6.5 Spesiale toekennings 1.6.6 Inligting aangaande spesiale vermelding vir toekennings

Upload: others

Post on 14-Oct-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: MERIETEBELEID SOOS OP 30 AUGUSTUS 2019...MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: AKADEMIE - MUSIEK MERIETE-SERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING MUSIEK GR

HOëRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

MERIETEBELEID SOOS OP 30 AUGUSTUS 2019

1. Algemene sake:

1.1 Slegs Hoërskool Jan van Riebeeck kurrikulêre en buite-kurrikulêre en geaffilieerde aktiwiteite buite skoolverband wat onder die skool se vaandel aangebied word, sal in aanmerking kom vir meriete-toekennings en gevolglike erkenning by ‘n merieteplegtigheid.

1.2 Indien nuwe leerders kwalifiseer vir merietetoekennings moet bewyse van deelname en prestasies van die vorige skool voorgelê

word vir oorweging. Hoërskool Jan van Riebeeck se beleid sal dien as enigste maatstaf by die bepaling van toekennings. 1.3 Die merieteplegtigheid word beskou as ‘n prestige-geleentheid en slegs kleure en hoër toekennings sal oorhandig word.

1.4 Oorhandiging van sertifikate word tydens spesiale sertifikaatplegtighede gedoen. Die merieteplegtigheid se organiseerder tree ook

in dié geval as organiseerder op.

1.5 Spesiale vermelding van prestasies buite skoolverband kan op meriete gedoen word. In uitsonderlike gevalle, met spesifieke verwysing na provinsiale en nasionale kleure, asook internasionale deelname, sal gepaste toekennings tydens ‘n merieteplegtigheid gemaak word (sien sporttoekennings). Leerders moet op die voorgeskrewe vorm hierby aangeheg, aansoek doen vir sodanige toekennings en dit inhandig met bewyse vanaf die instansie.

1.6 Voogde/organiseerders van die onderskeie aktiwiteite is verantwoordelik vir deeglike en gekontroleerde inligting in merieteboeke

en die jaarlikse opdatering daarvan. Sodanige boeke moet die volgende inligting bevat:

1.6.1 Spanlyste / naamlyste 1.6.2 Deelnamesertifikate 1.6.3 Merietetoekennings

1.6.4 Kleure en Erekleure-toekennings

1.6.5 Spesiale toekennings

1.6.6 Inligting aangaande spesiale vermelding vir toekennings

Page 2: MERIETEBELEID SOOS OP 30 AUGUSTUS 2019...MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: AKADEMIE - MUSIEK MERIETE-SERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING MUSIEK GR

1.7 Voogde/organiseerders van onderskeie aktiwiteite is verantwoordelik vir die indien van aansoeke vir moontlike toekennings by die

organiseerder van die merieteplegtigheid.

1.8 Indien ‘n leerder navraag doen oor toekennings, meld die leerder dit by die aktiwiteit se voog/organiseerder aan vir kennisname of heroorweging. Die organiseerder neem die regstellings na die merieteplegtigheidorganiseerder. Geen leerder mag direk met die organiseerder onderhandel nie.

1.9 Trofee-toekennings

Dit behels wisseltrofees wat volgens spesifieke vereistes toegeken word. Sodanige trofees word ná afloop van die funksie aan die skool terugbesorg.

1.10 ‘n Kopie van die kalenderjaar se toekenningslys moet op ‘n geheuestokkie gestoor word.

2. Die Merietekomitee 2.1 Die komitee bestaan uit:

• Die skoolhoof

• Adjunkhoof

• Graadvoogde

• Organiseerders van alle aktiwiteite

• Die meriete-organiseerder

2.2 Die merietekomitee is verantwoordelik vir die finale bespreking en goedkeuring van alle toekennings. 2.3 ‘n Finale voorlegging t.o.v. alle toekennings moet 2 weke voor die merietegeleentheid deur die organiseerder aan die komitee

gedoen word.

3. Algemene geldende bepalings t.o.v. toekennings

• Die uitgangspunt van die beleid behels toekennings vir bewese prestasie. Dit het ten doel om leerders aan te moedig tot

deelname en prestasie.

• Alle aanbevelings vir toekennings word aan die skool se merietekomitee voorgelê vir goedkeuring.

• Die skoolhoof beskik oor die finale beslissing.

Page 3: MERIETEBELEID SOOS OP 30 AUGUSTUS 2019...MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: AKADEMIE - MUSIEK MERIETE-SERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING MUSIEK GR

• In die geval van aktiwiteite wat deur die skool aangebied word, is die voorvereiste vir ‘n toekenning die volgehoue aktiewe

deelname aan die aktiwiteit.

• Toekennings is die hoogste vorm van erkenning wat die skool kan bied en daar word van die ontvanger van die toekennings

verwag om te alle tye die skool en die aktiwiteit se doelwitte te bevorder.

• Toekennings word gekoppel aan die voorbeeld wat die ontvanger stel. Indien sy/haar gedrag nie volgens die skool se

gedragskode is nie, mag toekennings weerhou of weggeneem word.

• ‘n Leerder wat in die betrokke jaar van die Merieteplegtigheid a.g.v. ‘n Vlak 4-oortreding betrokke was by ‘n dissiplinêre verhoor,

sal nie in die betrokke jaar toekennings ontvang nie.

• Kleure, erekleure en spesiale erekleure word toegeken aan Graad 8 – 12-leerders en mag gedra word na een voltooide jaar in die

skool.

• Graad 12-leerders mag ‘n toekenning dra sodra dit verwerf is.

• Aktiwiteite wat nie binne die bepaalde kriteria-raamwerk val nie, sal volgens meriete oorweeg word.

• ‘n Leerder ontvang slegs die hoogste toekenning per aktiwiteit per kalenderjaar, bv. indien ‘n leerder in aanmerking kom vir kleure

en erekleure in rugby, ontvang die leerder erekleure.

• Slegs Hoërskool Jan van Riebeeck-toekennings, -lapelwapens, -aansteekspelde en-balkies mag op skoolbaadjies gedra word.

4. Voorkoms van leerlinge Voorkomsinspeksie van alle betrokke leerders moet twee (2) dae voor die merieteplegtigheid gedoen word. Formele skooldrag moet deur alle leerders gedra word.

5. Uitnodigings Die volgende persone word na die merieteplegtigheid genooi: • Die Kringbestuurder

• ‘n Gepaste persoon om die opening/verwelkoming te doen;

• Alle lede van die Beheerliggaam;

• Spesiale gaste op versoek van hoof en/of merietekomitee;

• ‘n Gasspreker wat ook ‘n gedeelte van oorhandigings sal waarneem (gewoonlik ‘n oud-leerder/hoofleier)

• Ouers van die Matriekraad wat optree as oorhandigers van toekennings.

• Graadvoogde wat hul onderskeie grade se toekennings oorhandig.

• Dit is verpligtend vir alle personeel om vir die volle duur van die merieteplegtigheid teenwoordig te wees.

Page 4: MERIETEBELEID SOOS OP 30 AUGUSTUS 2019...MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: AKADEMIE - MUSIEK MERIETE-SERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING MUSIEK GR

Ouers van leerders wat toekennings ontvang tydens die merieteplegtigheid word skriftelik uitgenooi.

6. Spreekbeurte tydens die Merieteplegtigheid Die volgende persone het spreekbeurte tydens die program: • Aangewese persoon/persone om die opening en verwelkoming te hanteer.

• Die Programleier.

• Die Voorsitter van die Beheerliggaam.

• ‘n Genooide Gasspreker.

7. Items tydens die funksie • Die organiseerder moet in samewerking met die Kultuurvoog besluit op ‘n maksimum van 3 items tydens die funksie. • Musiek en/of foto’s mag voor die funksie aangewend word om ‘n gepaste atmosfeer te skep.

8. Personeeldrag Alle personeel dra vir die duur van die funksie akademiese togas volgens hulle kwalifikasies, en/of gepaste kleredrag vir ‘n formele skoolfunksie

9. Verversings Koffie en tee word na afloop van die funksie op die Rooiplein bedien. Personeel van onderskeie koshuise is daarvoor verantwoordelik.

10. Verdeling van merietegeleenthede.

• Tydens die Meriete-aand in Oktober word alle Graad 8 – 12 sport, kultuur en leierskap-toekennings gemaak asook die Graad 12-akademiese toekennings. Die VRL, Matriekraad en Koshuisleiers vir die volgende jaar word ook tydens die geleentheid amptelik aangekondig.

• Graad 8 – 11 akademiese en veelsydigheid toekennings word tydens ‘n soortgelyke geleentheid aan die begin van die daaropvolgende jaar oorhandig.

Page 5: MERIETEBELEID SOOS OP 30 AUGUSTUS 2019...MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: AKADEMIE - MUSIEK MERIETE-SERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING MUSIEK GR

HOëRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: AKADEMIE

MERIETESERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING

Gr. 8 - 9 : 80% - 84.9% Gr. 10 - 12 : 75% - 79.9%

Gr. 8 - 9 : 85% - 89,9% Gr. 10 - 12 : 80% - 84,9%

Gr. 8 - 9 : 90%+ Gr. 10 - 12 : 85%+

Gr. 12-leerders wat vyf jaar agtereenvolgens ‘n gemiddeld van 85%+ behaal het.

SPESIALE AKADEMIESE TOEKENNINGS

1. GRAADPOSISIES

Die 10 beste graadposisies per graad. Die derde graadposisie ontvang ‘n bronsmedalje, die tweede graadposisie ontvang ‘n silwermedalje en die eerste graadposisie ‘n goue medalje.

2. BESTE PRESTEERDERS PER LEERAREA Om in aanmerking te kom vir die prestasie, moet ‘n leerder in Gr. 8 en 9 ‘n minimum van 80% in ‘n leerarea behaal en in Gr. 10 – 12 – ‘n minimum van 75% in ‘n leerarea.

3. GRAAD 8 – 11-TOEKENNINGS word volgens die promosiepunt bereken wat ‘n leerder aan die einde van die jaar behaal het. Gr. 12-

toekennings word bereken volgens die jaarpunt tot en met die Rekordeksamen.

Page 6: MERIETEBELEID SOOS OP 30 AUGUSTUS 2019...MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: AKADEMIE - MUSIEK MERIETE-SERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING MUSIEK GR

HOëRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: AKADEMIE - MUSIEK

MERIETE-SERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE

SPESIALE

EREKLEURE

SPESIALE TOEKENNING

MUSIEK GR. 8 Prakties II of Teorie II 70% - 79,9%

Prakties II of Teorie II 80% - 100%

MUSIEK GR. 9

Prakties II of Teorie II 80% - 100%

Prakties III of Teorie III 70% - 79,9%

Prakties III of Teorie III 80% - 100%

MUSIEK GR. 10

Prakties III 75% - 84,9% of Teorie III 80% - 89%

Prakties III 85%+ of Teorie III 90%+

Prakties IV 70% - 79,9% of Teorie IV 70% - 79,9%

Prakties IV 80% - 84,9% of Teorie IV 80% - 89,9%

Prakties IV 85%+ of Teorie IV 90%+

MUSIEK GR. 11

Prakties IV 75% - 84,9% of Teorie IV 80% - 89,9%

Prakties IV 85%+ of Teorie IV 90%+

Prakties V 70% - 79,9% of Teorie V 70% - 79,9%

Prakties V 80% - 84,9% of Teorie V 80% - 89,9%

Prakties V 85%+ of Teorie V 90%+

MUSIEK GR. 12

Prakties V 75% - 84,9% of Teorie V 75% - 84,9%

Prakties V 85%+ of Teorie V 85% - 89,9%

Prakties VI+ 70% - 79,9% of Teorie VI+ 70% - 74,9%

Prakties VI+ 80% - 84,9% of Teorie VI+ 75% - 84,9%

Prakties VI+ 85%+ of Teorie V 90% of teorie VI 85%+

• Indien ‘n kandidaat jonger is as die skool se graadvereiste, maar aan die graadvereiste van die gemelde eksamens voldoen,

kan hy/sy in aanmerking kom vir die onderskeie toekennings.

• Indien ‘n kandidaat op ‘n hoër graad presteer as die skool se graadvereiste vir die gemelde eksamens, sal hy/sy in

aanmerking kom vir die gepaste toekenning.

• Uitsonderlike prestasies hoër as die genoemde kan in aanmerking kom vir spesiale erekleure of ‘n spesiale toekenning.

Page 7: MERIETEBELEID SOOS OP 30 AUGUSTUS 2019...MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: AKADEMIE - MUSIEK MERIETE-SERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING MUSIEK GR

HOëRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: AKADEMIE - KOMPETISIES EN OLIMPIADES

TOEKENNING DEELNAME-

SERTIFIKAAT MERIETESERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING

Nasionale olimpiades • Geskiedenis • Gasvryheidstudies • Afr. ATKV Huistaal

• Gasvryheidstudies • Wiskundige

Geletterdheid • Rekeningkunde

• Almal wat ingeskryf en deelgeneem het

• Top 20 nasionaal • Top 10 nasionaal • Top 3 nasionaal • Nasionale wenner

SAMF Wiskunde-olimpiade

• Almal wat ingeskryf en deelgeneem het

• Almal wat kwalifiseer vir 2de ronde

• Almal wat kwalifiseer vir 3de ronde Top 100 juniors en seniors

• Top 10 nasionaal • Top 3 nasionaal • 2 jaar lid van ‘n nasionale span en deelname

UP Wiskunde-olimpiade nasionaal

• Almal wat ingeskryf het en deelgeneem het

• Top 10 nasionaal per ouderdomsgroep

• Top 3 nasionaal per ouderdomsgroep

• Wenner nasionaal

Die Burger Wiskunde-kompetisieNasionaal

• Almal wat ingeskryf en deelgeneem het

• Almal wat kwalifiseer vir finale ronde en deelneem

• Top 10 leerders in die kompetisie per ouderdomsgroep

• Top 10 nasionaal per ouderdomsgroep

• Wenner nasionaal

UK Wiskunde-olimpiade

• Almal wat ingeskryf en deelgeneem het

• Almal wat kwalifiseer vir die finale ronde en deelneem

• Top 10 leerders in die kompetisie per ouderdomsgroep

• Top 3 nasionaal per ouderdomsgroep. Wenner nasionaal.

WP Wiskunde • Almal wat genooi word

• WP B-, C-spanne • WP A-span en deelname nasionaal

• Lid van nasionale span en deelname

• Wenner nasionaal

• 2 jaar lid van nasionale span en deelname

Page 8: MERIETEBELEID SOOS OP 30 AUGUSTUS 2019...MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: AKADEMIE - MUSIEK MERIETE-SERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING MUSIEK GR

TOEKENNING DEELNAME-

SERTIFIKAAT MERIETESERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING

SA Taalbond Tweetaligheid-eksamen

• Almal wat ingeskryf en deelgeneem het

• Top 10 nasionaal • Top 3 nasionaal • Nasionale wenner

RTT-olimpiade nasionaal

• Almal wat ingeskryf en deelgeneem het

• Top 50% nasionaal 29% Brons 14% silwer 7% goud

• Uitnodiging en deelname aan finaal (Top 15 leerders)

• Top 3 in finaal • Nasionale wenner

IT-olimpiade nasionaal

• Deelname aan 1ste ronde van olimpiade

• Goud in 2e ronde en silwer in 3e

ronde

• Goud in 3de ronde en/of plasing onder die Top 10

• Top 3 in nasionale finaal (3e ronde)

• Wenner nasionale kompetisie

• Uitnodiging en internasionale deelname

• Besondere bydrae in sakewêreld/Na-sionaal of Internasionaal

Eskom Wetenskap Ekspo nasionaal ISF (International Science Fair)

• Alle deelnemers aan die streeks- ekspo

• Leerders wat bronsmedalje en/of ‘n spesiale toekenning by streeksekspo ontvang

• Leerders wat silwer of goue medalje ontvang by streeksekspo

• Leerders wat goue medalje ontvang, uitgenooi word na nasionaal en deelname

• Leerders wat goud, silwer en bronsmedaljes ontvang by die nasionale kompetisie

• Leerders wat goud ontvang by nasionaal en/of uitgenooi word vir internasionale deelname

Wêreldkennis-olimpiade nasionaal

• Almal wat ingeskryf en deelgeneem het

• Top 30 nasionaal per ouderdomsgroep

• Top 20 nasionaal per ouderdomsgroep

• Top 10 nasionaal per ouderdomsgroep

• Top 3 nasionaal per ouderdomsgroep

Min Quiz nasionaal • Al die spanlede wat deelgeneem het aan die vraestelronde

• Al die spanlede wat deurdring na die vasvra ronde

• Al die spanlede wat die vasvra wen

• Al die spanlede wat deelneem aan die nasionale finaal

• Wenspan nasionaal

Algemene Kennis Skoolkompetisie

• • Wenners per Graadgroep

• Algehele wenner • •

Page 9: MERIETEBELEID SOOS OP 30 AUGUSTUS 2019...MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: AKADEMIE - MUSIEK MERIETE-SERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING MUSIEK GR

TOEKENNING DEELNAME-

SERTIFIKAAT MERIETESERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING

SAIIA Quiz Streekskompetisie

• Almal wat ingeskryf en deelgeneem het

• Top 10 in Streekskompetisie

• Top 3 in Streekskompetisie

Snapspel • Alle leerders wat ingeskryf en deelgeneem het

• Top 10 nasionaal • Top 3 nasionaal

CTCA Young Creatives Kunskompetisie

• Almal wat deelgeneem het

• Top 10 in kompetisie in verskillende kategorieë

• Top 3 in kompetisie in verskillende kategorieë

Page 10: MERIETEBELEID SOOS OP 30 AUGUSTUS 2019...MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: AKADEMIE - MUSIEK MERIETE-SERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING MUSIEK GR

HOëRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: KULTUUR

EREPENNING DEELNAME-

SERTIFIKAAT MERIETESERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING

Toneel • Lid van toneelgroep wat deelneem aan erkende kompetisie by Frazerburg, Montague, Springbok, Durbanville of

• Lid van toneelgroep wat deelneem aan ATKV-Streeksfees

• Lid van toneelgroep wat wen tydens ‘n erkende kompetisie of

• individuele prestasie silwer sertifikaat tydens erkende kompetisies en ATKV Streeksfees- finaal of

• lid van toneelgroep wat deelneem aan ATKV Streeksfinaal

• Lid van toneelgroep wat eindig onder Top 3 tydens ATKV Streeksfinaal of

• Individuele prestasie - Goue Sertifikaat tydens ATKV Streeksfees of finaal

• Lid van Toneelgroep wat deelneem aan ATKV Nasionale Finaal

• Individuele Prestasie – Goue Sertifikaat tydens ATKV Finale Kompetisie

• Lid van Toneelgroep wat eindig onder Top 3 van ATKV nasionale kompetisie

• Individuele wenners tydens ATKV Nasionale Finaal

• Lid van Toneelgroep wat herhaalde wenners is van ATKV Nasionale Finaal (2 jaar) of

• Individuele wenner wat ‘n herhaalde wenner is van ATKV Nasionale Finaal (2 jaar)

Individuele Toneel Nasionale Toneelspel-kompetisie

• Inskrywing en deelname aan plaaslike uitdunne

• Uitnodiging en deelname aan volgende 2 uitdunrondes (Top 60/80) nasionaal

• Uitnodiging en deelname aan Ronde 3 (Top 16 nasionaal)

• Uitnodiging en deelname aan nasionale finaal (Top 8 nasionaal)

• Individuele leerder wat Top 3 haal tydens nasionale finaal

Eisteddfod. Kuns, spraak, skryfkuns, drama, dans, musiek, sang, koor

• Almal wat inskryf en deelneem aan ‘n Eisteddfod

• Lof+, Lof++ en hoogste lof in spesifieke kategorie of ouderdomsgroep op Streeksvlak

• Kategoriewenner • Silwer medalje-

wenners (85%)

• Veelsydigheids-toekenning op streeksvlak of

• Kategorie-wenner Goue medalje (bo 95%)

• Algehele wenner

• 2 jaar algehele wenner

Page 11: MERIETEBELEID SOOS OP 30 AUGUSTUS 2019...MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: AKADEMIE - MUSIEK MERIETE-SERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING MUSIEK GR

EREPENNING DEELNAME-

SERTIFIKAAT MERIETESERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING

Skoolkoor • Lid van Skoolkoor en deelname 80% van optredes

• Lid van skoolkoor wat deelneem aan ATKV Applous-streeksfinaal of

• Lid van skoolkoor wat 85% behaal tydens Eisteddfod op streeksvlak

• Lid van skoolkoor wat eindig onder Top 3 ATKV Applous- streeksfinaal of

• Lid van skoolkoor wat goud/silwer behaal tydens ‘n Eisteddfod op streeksvlak

• Lid van Skoolkoor wat deelneem aan ATKV Applous Finaal

• Lid van skoolkoor wat eindig onder Top 3 ATKV Applous Finaal

• Lid van Skoolkoor wat wenners is van ATKV Applous Finaal

Ensemble • Lid van Ensemble en deelname 80% van optredes

• Lid van Ensemble wat 85% behaal tydens Eisteddfod op streeksvlak

• Lid van Ensemble wat aangewys word as Kategorie- of Algehele Wenner tydens ‘n Streekskompetisie of

• Lid van Ensemble wat ‘n Goue of Silwer Medalje behaal tydens ‘n Eisteddfodd op streeksvlak

Page 12: MERIETEBELEID SOOS OP 30 AUGUSTUS 2019...MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: AKADEMIE - MUSIEK MERIETE-SERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING MUSIEK GR

EREPENNING DEELNAME-

SERTIFIKAAT MERIETESERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING

Koor en Orkes Individueel en Musiekkompetisies

• Deelname aan kompetisies

• Finalis in erkende sang/musiekkom-petisie, bv. Pieter Kooij

• Opname in erkende Streekskoor, bv. Tygerberg Kinderkoor / Kaapstad Jeugkoor Of Orkes of

• Top 3 in finaal van erkende sang-/musiek-kompetisie op streeksvlak

• Opname in Nasionale Jeugkoor , bv. Drakensberg Seunskoor of

• Top 10 in nasionale sang-/musiek-kompetisie, of

• Opname in Kaapstadse Nasionale Simfonie Jeugorkes, of

• Wenner van erkende musiekkompetisie op streeksvlak of

• Opname in SA Jeugkoor

• Solis in Nasionale Koor/Orkes of

• Top 3 Nasionale sang-/musiek-kompetisie

• Internasionale deelname as solis

• Wenner of Nasionale sang-/musiekkom-petisie

Redenaars ATKV, Radikaal en ander Nasionale Kompetisies

• Deelname aan Hoërskool Jan van Riebeeck interne redenaarskompetisies Afrikaans of Engels

Deelname aan Streeksuitdunne ATKV, Radikale of ‘n ander erkende nasionale skole-kompetisie

• Deelname aan Wes-Kaap Semi-finaal

• Verteenwoordig Wes-Kaap by ‘n nasionale kompetisie

• Top 3 tydens ‘n nasionale redenaars-kompetisie

• 2 Jaar top 3

Page 13: MERIETEBELEID SOOS OP 30 AUGUSTUS 2019...MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: AKADEMIE - MUSIEK MERIETE-SERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING MUSIEK GR

EREPENNING DEELNAME-

SERTIFIKAAT MERIETESERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING

Debat • 80% Deelname 2 of meer debatskompetisies bv. Woordfees, Dink-of-Sink Interskole

• Deelname Streeksuitdunne ATKV Debat

• Deelname by ATKV semi-finaal

• Span/of individuele deelname by Nasionale ATKV- Kompetisie

• Een van Top 3 spanne by Nasionale ATKV kompetisie

• Wenspan by ATKV Nasionale Kompetisie

• 2 X Top 3 van ATKVNasionale Kompetisie

Rotary Debating • Deelname 80% • Deelname “Octo-’finals” Quarter-Finals of “semi-finals” of

• Deelname aan uitdunne vir Provinsiale Kompetisie

• Uitgenooi en deelname aan finale ronde van provinsiale kompetisie of

• wenners van Rotary Debating streekskompetisie of

• Wenners van “Inter-schools Parliamentary”- debatskompetisie

• Verteenwoordig Provinsie by ‘n nasionale kompetisie en deelname

• Een van Top 3 spanne by nasionale kompetisie

• Wenspan by nasionale kompetisie

Kreatiewe Skryfwerk (Die kwaliteit van ‘n skryfkompetisie asook die standaard van ‘n publikasie sal te alle tye as kwalifiserende voorwaardes dien)

• Publikasie van Prosa/Poësie in die Poort-publikasie of ander soortgelyke erkende publikasies, bv. English Alive South African Council

• Top 10 skrywers Nasionaal wat bv. genooi word na Universiteit Vrystaat-Slypskool

• Nasionale Poësie/Prosa wenner en publikasie

Onze Jan • Lid van Redaksie • Redakteur van Onze Jan

• Spesiale vermelding merietekomitee

Page 14: MERIETEBELEID SOOS OP 30 AUGUSTUS 2019...MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: AKADEMIE - MUSIEK MERIETE-SERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING MUSIEK GR

EREPENNING DEELNAME-

SERTIFIKAAT MERIETESERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE

Fotografie • Aktiewe deelname as skoolfotograaf/lid van fotografieklub of

• Bydrae tot skool sosiale media of

• Voltooiing fotografie-kursus of

• Deelname fotografie-kompetisie

• Top 10 erkende plaaslike kompetisie

• Top 10 in nasionale kompetisie of

• Wenner erkende plaaslike kompetisie

• Algehele wenner van erkende nasionale kompetisie

• Uitsonderlike bydrae sal volgens meriete beoordeel en vereer word.

Page 15: MERIETEBELEID SOOS OP 30 AUGUSTUS 2019...MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: AKADEMIE - MUSIEK MERIETE-SERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING MUSIEK GR

HOëRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: SPORT

TOEKENNING DEELNAME-

SERTIFIKAAT MERIETESERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING

Atletiek • Deelnames sone I en II of

• Lid van Interskole-span

• Deelname WP-kampioenskappe of

• 650 punte per item op ASA-tabel (Interhuis uitgesluit)

• WP-span en deelname Wes-Kaap Kampioenskappe

• 750 punte per item op ASA-tabel

• Lid van Wes-Kaapspan en deelname SA’s of

• 850 punte per item op ASA-tabel

• Lid van SA- skolespan en deelname internasionaal of

• 2 jaar deelname SA’s

• 1e, 2e, 3e plek SA’s of

• 2 jaar SA-skolespan en deelname internasionaal

Rugby • 50% + 1 deelname aan wedstryde alle spanne – reserwes ingesluit

• Deelname finale proewe alle ouderdomme, of

• Ligawenners alle spanne

• Uitnodiging + deelname WP finale oefengroep alle ouderdomme

• o.18 lid van Cravenweek of Akademiespan en deelname of

• o.16 lid van Grand Khomo of Akademiespan

• 2 jaar Craven-weekspan o.16 Grand Khomo-span Akademie-span en deelname of

• Lid van SA-skolespan en deelname of

• Kapt./o.kapt. Cravenweekspan / Akademiespan / Grand Khomospan

• 2 jaar lid van SA-skolespan en deelname of

• Kapt./o.kapt. van SA-skolespan

Page 16: MERIETEBELEID SOOS OP 30 AUGUSTUS 2019...MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: AKADEMIE - MUSIEK MERIETE-SERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING MUSIEK GR

EREPENNING DEELNAME-

SERTIFIKAAT MERIETESERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING

Netbal • 50% + 1 deelname aan wedstryde alle spanne

• Deelname finale proewe, of

• Ligawenners alle spanne of

• Wenners/Naas-wenners Kaapstad Netbal skole-kampioenskappe (C, D-spanne)

• WP A/B-span Oefengroep en deelname Wes-Kaap Proewe alle ouderdomme of

• Ontwikkelingspan of

• Wenners – Kaapstad Netbal Skole-kampioenskappe (alle A+ B-spanne)

• Wes-Kaap A+ B-span en deelname alle ouderdomme

• 2 jaar Wes-Kaap A- en B-span en deelname of

• SA Skolespan en deelname of

• Kapt./o.kapt. Wes-Kaapspan

• 2 jaar SA-skolespan en deelname of

• Kapt./o.kapt. SA-skolespan

Hokkie • 50%+ 1 deelname aan wedstryde alle ouderdomme

• Ligawenners alle spanne of

• Deelname WP finale proewe

• WP A/B-span of ontwikkelingspan en deelname Wes-Kaap Proewe

• Wes-Kaap A/B-span alle ouderdomme en deelname

• 2 jaar Wes-Kaap A/B-span alle ouderdomme en deelname of

• Lid van SA-skolespan en deelname of

• Kapt./o.kapt. Wes-Kaapspan

• 2 jaar SA-skolespan alle ouderdomme en deelname of

• Kat./o.kapt. van SA-skolespan

Page 17: MERIETEBELEID SOOS OP 30 AUGUSTUS 2019...MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: AKADEMIE - MUSIEK MERIETE-SERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING MUSIEK GR

EREPENNING DEELNAME-

SERTIFIKAAT MERIETESERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING

Swem • 50% + 1 deelname alle gala’s of

• Deelname vlak 1

• Deelname WP Finale proewe of

• Deelname SA Vlak II

• WP-skolespan en deelname Wes-Kaap kampioenskappe of

• SA Vlak III

• Wes-Kaap Skolespan en deelname nasionaal of

• Deelname SA Oopwater- kampioenskappe of

• Deelname SA Junior Kampioenskappe

• 2 jaar Wes-Kaap Skolespan en deelname of

• Deelname SA Senior kampioenskappe of

• Kapt./o.kapt. Wes-Kaapspan of

• Top 3 SA Senior/Junior kampioenskappe

• 2 + Top 3 SA Senior/Junior Kampioenskappe of

• SA-skolespan Junior of Senior en deelname of

• Top 10 posisies internasionaal of

• Kapt./o.kapt. SA-skolespan

Landloop • Deelname 50% + 1 van ligabyeenkomste

• Kwalifisering en deelname WP-proewe of

• Sone-wenners

• WP-span en deelname Wes-Kaap kampioenskappe

• Wes-Kaap span en deelname aan SA’s

• 2 jaar lid van Wes-Kaapspan en deelname SA’s of

• SA skolespan en deelname of

• Kapt./o.kapt. Wes-Kaapspan, of

• Top 3 posisies tydens SA’s

• 2 jaar SA-skolespan en deelname of

• Kapt./o.kapt. SA-skolespan of

• Top 10 posisies internasionaal, of

• 2 x Top 3 posisies op SA’s

Page 18: MERIETEBELEID SOOS OP 30 AUGUSTUS 2019...MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: AKADEMIE - MUSIEK MERIETE-SERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING MUSIEK GR

TOEKENNING DEELNAME-

SERTIFIKAAT MERIETESERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING

Tweekamp • Deelname 50% + 1 deelname ligabyeenkomste

• Lid van provinsiale span en deelname (bv. Oudtshoorn A+B)

• Prov. A-span en deelname 50% + 1 byeenkoms

• Provinsiale A-span en nasionale deelname (minimum 2000 punte)

• 2 Jaar Wes-Kaap A-span en deelname (minimum 2000 punte), of

• 1ste, 2de, 3de plek SA’s, of

• Kapt./o.kapt. Wes-Kaap A-span of

• Lid van SA-span en deelname

• 2 jaar SA-span en deelname

• of

• Kapt./o.kapt. nasionale span

Krieket • 50% + 1 ligawedstryde alle spanne

• Deelname WP-finale proewe

• WP finale oefengroep en deelname

• WP-span en nasionale deelname

• 2 Jaar WP-span en nasionale deelname of

• Lid van SA-skolespan en deelname, of

• Kapt/o.kapt. van WP-span

• 2 jaar lid van SA-skolespan en deelname of

• Kapt./o.kapt. nasionale span

Tennis • 50% + 1 Deelname aan wedstryde – alle spanne

• Ligawenners alle spanne

• WP o.14C – o.17C en deelname

• WP o.14A en B – o.19A en B of

• Interprovinsiale streekspan (A-span) of

• In enige ander ouderdomsgroep onder Top 10 op SA-ranglys

• SA-skolespan A of B in enige ouderdomsgroep of

• Kapt./o.kapt. provinsiale span of

• 1ste drie plekke op SA-ranglys

• 2 jaar SA-skolespan of

• Kapt./o.kapt. nasionale span

Page 19: MERIETEBELEID SOOS OP 30 AUGUSTUS 2019...MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: AKADEMIE - MUSIEK MERIETE-SERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING MUSIEK GR

TOEKENNING DEELNAME-

SERTIFIKAAT MERIETESERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING

Gholf • 50% + 1 Deelname aan wedstryde – alle spanne

• Ligawenners alle spanne of

• Deelname aan WP-gholftoernooie (Nie-provinsiale span)

• Lid van skoolspan wat deelneem aan SA-skole-kampioenskappe of

• Wenner enige afdeling in WP-toernooie (nie-provinsiale span)

• WP-kleure en deelname aan Interprovinsiale Toernooi

• Lid van Provinsiale span wat Inter-provinsiale toernooi wen

• Lid van nasionale span en deelname

Skaak • 50% + 1 deelname aan kompetisies alle spanne

• Top 5 in skoleliga en 50% + 1 wedstryde

• Wenner skoleliga en 50% + 1 wedstryde

• WP A/B/C-span en deelname nasionaal alle ouderdomme

• Top 3 nasionaal alle ouderdomme of

• Lid van SA-span en deelname of

• Kapt./o.kapt. van provinsiale span

• 2 x Top 3 Nasionaal of

• Kapt./o.kapt. van nasionale span

Nuwe sportsoorte: • Sportsoorte wat in 2020 en daarna geïmplimenteer word, sal in lyn geplaas word met huidige sporttoekennings sodra voldoende inligting ontvang word. Buitesport: Kleure • ‘n Individu wat Provinsiale Kleure in ‘n buitesport by ‘n nasionale liggaam ontvang en aan ‘n nasionale toernooi deelneem: Bewyse van toekenning, sowel as

registrasie by ‘n nasionale liggaam moet voorgelê word. Buitesport: Ere-kleure • ‘n Individu of spanlid wat internasionaal aan ‘n buitesport deelgeneem het of ‘n 1ste, 2de of 3de plek in ‘n nasionale kompetisie behaal het. Bewyse van

toekenning sowel as registrasie by ‘n nasionale beheerliggaam moet voorgelê word.

Page 20: MERIETEBELEID SOOS OP 30 AUGUSTUS 2019...MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: AKADEMIE - MUSIEK MERIETE-SERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING MUSIEK GR

HOëRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: DIENSLEWERING

TOEKENNING DEELNAME-

SERTIFIKAAT MERIETESERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING

Noodhulp • Lid van

noodhulpspan

• Kaptein/leier van

noodhulpspan

• Spesiale vermelding

merietekomitee

• • •

Tegniese Span (klank en beligting)

• Lid van Klankspan • Voorsitter/Leier van

die klankspan indien

nie MR

• Spesiale vermelding

merietekomitee

• • •

Bloedskenk “Peer group promotors”

• 1 Jaar lid • Voorsitter/leier van

die groep

• Spesiale vermelding

merietekomitee

• • •

Groenspan • Lid van Groenspan • Voorsitter/leier van

die Groenspan

indien nie MR

• Spesiale vermelding

merietekomitee

• • •

Page 21: MERIETEBELEID SOOS OP 30 AUGUSTUS 2019...MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: AKADEMIE - MUSIEK MERIETE-SERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING MUSIEK GR

HOëRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: DIENSLEWERING

TOEKENNING DEELNAME-

SERTIFIKAAT MERIETESERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING

Kriekettellinghouer • Lid van span 50% +

1 deelname

• • NB: Spesiale

vermelding

merietekomitee

• • •

Sosiaal-maatskaplik Kultuur

• 1 Jaar aktiewe lid

van sosiale komitee

• Voorsitter van die

sosiale komitee

(indien nie MR)

• Spesiale vermelding

merietekomitee

• • •

Mediahulp Biblioteekassistente

• 1 Jaar aktiewe hulp

in Biblioteek

• Voorsitter / leier van

die komitee

• Spesiale vermelding

merietekomitee

• • •

Page 22: MERIETEBELEID SOOS OP 30 AUGUSTUS 2019...MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: AKADEMIE - MUSIEK MERIETE-SERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING MUSIEK GR

HOëRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: LEIERSKAP

TOEKENNING DEELNAME-

SERTIFIKAAT MERIETESERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING

VRL • • VRL-lid – einde van

dienstydperk

• VRL-lid - 2 jaar -

einde van

dienstydperk

• VRL-lid – 3 jaar –

einde van

dienstydperk

• VRL-lid – 5 jaar

einde van

dienstydperk

Matriekraad • • • • Matriekraad einde

van dienstydperk.

Kry kleredrag aan

begin van tydperk

• •

Komiteevoorsitters • • • 1 Jaar op

aanbeveling van

leierskapvoog

• • •

Busprefekte • 1 Jaar • Voorsitter/leier van

die groep

• Spesiale vermelding

merietekomitee

• • •

Page 23: MERIETEBELEID SOOS OP 30 AUGUSTUS 2019...MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: AKADEMIE - MUSIEK MERIETE-SERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING MUSIEK GR

HOëRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: LEIERSKAP

TOEKENNING DEELNAME-

SERTIFIKAAT MERIETESERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING

Huiskomitees Interhuisdirigente

• Interhuisdirigent • Interhuiskomitees • Interhuisvoorsitters • • •

Interskole Dirigente

• • 1 Jaar Dirigent

(Slegs Graad 12)

• • • •

Mentors • 1 Jaar lid (slegs

Graad 12)

• Mentor / Voorsitter • Spesiale vermelding

merietekomitee

• • •

Sportkapteine

• O/kaptein alle

sportspanne

• 1 Jaar Sportkaptein • o.19A-sportkaptein/

1e span sportkaptein

• • •

Page 24: MERIETEBELEID SOOS OP 30 AUGUSTUS 2019...MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: AKADEMIE - MUSIEK MERIETE-SERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING MUSIEK GR

HOëRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: LEIERSKAP

TOEKENNING DEELNAME-

SERTIFIKAAT MERIETESERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING

Koshuisprefekte: Huis Jordaan en Huis v.d. Merwe

• • • 1 Jaar diens (slegs

Graad 12) ontvang

aan die einde van

die jaar

• Primaria Huis

Jordaan en Huis v.d.

Merwe – soos MR

aan einde van die

jaar

• •

Junior Stadsraad • • 1 Jaar lid van Junior

Stadsraad

• 2 Jaar lid van Junior

Stadsraad

• • •

Page 25: MERIETEBELEID SOOS OP 30 AUGUSTUS 2019...MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: AKADEMIE - MUSIEK MERIETE-SERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING MUSIEK GR

HOëRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

SPESIALE TOEKENNINGS

1 Dux-leerder (Slegs Graad 12) Die toekenning word gemaak aan die Graad 12-leerder met die hoogste gemiddeld (bereken volgens die jaarpunt tot en met die Rekordeksamen).

2 Veelsydigste kultuurprestasie (Graad 8 - 12) Vir dié toekenning word veelsydigheid op die hoogste vlak in aanmerking geneem.

3 Kultuurnuusmaker van die jaar (Graad 8 - 12) Die toekenning word gemaak aan die individu of groep wat die hoogste kultuurprestasie in ‘n spesifieke jaar behaal het. Indien gelyk, word veelsydigheid op die hoogste vlak in aanmerking geneem.

4 Kultuurpersoon van die jaar Die toekenning word gemaak aan die leerder met die hoogste enkele prestasie op Kultuurgebied. Indien gelyk, word veelsydigheid op die hoogste vlak in aanmerking geneem.

5 Veelsydigste sportseun van die jaar (Gr. 8 - 12) Vir dié toekenning word veelsydigheid in sport op die hoogste vlak in aanmerking geneem. Indien gelyk, word die trofee gedeel.

6 Veelsydigste sportdogter van die jaar (Gr. 8 - 12) Vir dié toekenning word veelsydigheid in sport op die hoogste vlak in aanmerking geneem. Indien gelyk, word die trofee gedeel.

7 Sportseun van die jaar (Graad 8 - 12) Dié toekenning word gemaak aan die seun met die hoogste enkele sportprestasie in ‘n sportkode wat deur die skool aangebied word. Indien gelyk, word veelsydigheid op die hoogste vlak in aanmerking geneem. Indien steeds gelyk, word die trofee gedeel.

8 Sportdogter van die jaar (Graad 8 - 12) Dié toekenning word gemaak aan die dogter met die hoogste enkele sportprestasie in ‘n sportkode wat deur die skool aangebied word. Indien gelyk, word veelsydigheid op die hoogste vlak in aanmerking geneem. Indien steeds gelyk, word die trofee gedeel.

9

Sportnuusmaker van die jaar (Graad 8 – 12) Die toekenning word gemaak aan die seun of meisie met die hoogste enkele sportprestasie. Buitesport kan vir dié toekenning in aanmerking geneem word. Indien gelyk, word veelsydigheid op die hoogste vlak in aanmerking geneem. Indien steeds gelyk, word die trofee gedeel. Indien daar in ‘n spesifieke jaar nie ‘n besondere prestasie is nie, word die toekenning nie gemaak nie.

10 Veelsydigste presteerder in Graad 12 (seun) Hierdie toekenning word gemaak aan die Graad 12-seun met die hoogste totaal bereken volgens ‘n spesifieke formule. Sport, Akademie, Leierskap en Kultuur word in aanmerking geneem.

11 Veelsydigste presteerder in Graad 12 (dogter) Hierdie toekenning word gemaak aan die Graad 12-dogter met die hoogste totaal bereken volgens ‘n spesifieke formule. Sport, Akademie, Leierskap en Kultuur word in aanmerking geneem.

Page 26: MERIETEBELEID SOOS OP 30 AUGUSTUS 2019...MERIETE-BELEID 2019 – AKTIWITEIT: AKADEMIE - MUSIEK MERIETE-SERTIFIKAAT KLEURE EREKLEURE SPESIALE EREKLEURE SPESIALE TOEKENNING MUSIEK GR

12

Nuusmaker van die jaar (Graad 8 – 12) Dié toekenning word gemaak aan ‘n seun of meisie, op grond van ‘n enkele prestasie, ‘n reeks prestasies of veelsydigheid op ‘n hoë vlak. Die prestasie kan in een of meer afdelings van sport, akademie, leierskap en kultuur wees. Die nuuswaardigheid van die prestasie(s) word in ag geneem.

13 Die Grethe-Ehlers-toekenning (Graad 8 – 12) Die toekennings word gemaak aan ‘n seun of meisie met buitengewone deursettingsvermoë in moeilike omstandighede. Indien daar in ‘n spesifieke jaar nie ‘n geskikte kandidaat is nie, word die toekenning nie gemaak nie.

14 VRL & MR Leierskap 2017: Hoofseun (Old Mutual-wisseltrofee)

15 VRL & MR Leierskap 2017: Hoofdogter (Jamneck-wisseltrofee)

16 VRL Leierskap 2017 (VRL-voorsitter) (Trofee)

17

Jan van Riebeecker van die jaar (Graad 12) Dié toekenning word gemaak aan die Graad 12-seun of meisie met die hoogste gesamentlike punt vir Sport, Akademie, Leierskap en Kultuur, bereken volgens ‘n spesifieke formule. Omdat hierdie leerder beskou word as ‘n rolmodel, sal eerbiediging van die skool se gedragskode ‘n deurslaggewende faktor wees.

18 Interhuiswenner Span met die hoogste totaal vir die Interhuisaktiwiteite.

19 Leierskapontwikkeling Vir die Lid van die Matriekraad wat ‘n besondere bydrae gelewer het tot die ontwikkeling van ‘n projek of aktiwiteit. Nie noodwendig ‘n jaarlikse toekenning nie.