midstream college graad 4 eksamen afbakening...

12
MIDSTREAM COLLEGE GRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING NOVEMBER 2018 WETENSKAP 8 NOVEMBER 2018 1. Voedselpiramide / Gebalanseerde dieet Notas in werkboek Voedselgroepe Hoekom is dit nodig? 2. Energie om ons: Ken & Verstaan Energie bl. 102 104 Energie word in die natuur geberg bl. 105 3. Inset- en uitset energie: Inset energie, proses, uitset energie bl. 107 108 Aktiwiteit 2 bl.108 - 109 4. Planeet Aarde: Kenmerke van die Aarde bl. 133 137 en 139 Luglaag om die Aarde bl. 141 142 5. Die Aarde en ruimte: Die aarde n planeet in die hemelruim bl. 144 145 6. Die son: Wat is die son? bl. 147 Waarom skyn die son? bl. 147 7. Die Aarde en die son: Beweging om die son bl. 148 150 Die Aarde is een van agt planete in die sonnestelsel bl. 151 152 ENGLISH Please note: A Study Guide will be provided for the Language and Literature exams. Go through these guides thoroughly. Use the notes, worksheets and assessments in the English file for additional practice exercises and examples.

Upload: others

Post on 25-Jan-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: MIDSTREAM COLLEGE GRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING …midstream-primary.co.za/wp-content/uploads/Graad-4-Afr-Afbakening.pdf · Leer die Notas oor onbekende gedigte uit jou Poësie-skrif

MIDSTREAM COLLEGE

GRAAD 4

EKSAMEN AFBAKENING

NOVEMBER 2018

WETENSKAP

8 NOVEMBER 2018

1. Voedselpiramide / Gebalanseerde dieet Notas in werkboek

Voedselgroepe

Hoekom is dit nodig?

2. Energie om ons: Ken & Verstaan

Energie bl. 102 – 104

Energie word in die natuur geberg bl. 105

3. Inset- en uitset energie:

Inset energie, proses, uitset energie bl. 107 – 108

Aktiwiteit 2 bl.108 - 109

4. Planeet Aarde:

Kenmerke van die Aarde bl. 133 – 137 en 139

Luglaag om die Aarde bl. 141 – 142

5. Die Aarde en ruimte:

Die aarde – ’n planeet in die hemelruim bl. 144 – 145

6. Die son:

Wat is die son? bl. 147

Waarom skyn die son? bl. 147

7. Die Aarde en die son:

Beweging om die son bl. 148 – 150

Die Aarde is een van agt planete in die sonnestelsel bl. 151 – 152

ENGLISH

Please note: A Study Guide will be provided for the Language and Literature exams.

Go through these guides thoroughly. Use the notes, worksheets and assessments in the

English file for additional practice exercises and examples.

Page 2: MIDSTREAM COLLEGE GRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING …midstream-primary.co.za/wp-content/uploads/Graad-4-Afr-Afbakening.pdf · Leer die Notas oor onbekende gedigte uit jou Poësie-skrif

Paper 1: Language – FRIDAY 9 November

Punctuation:

o Capital letters, commas, full stops, exclamation marks and question

marks.

Parts of speech:

o Proper nouns, common nouns, collective nouns, adjectives, verbs, adverbs,

conjunctions, pronouns and prepositions.

Alphabetical order

Degrees of comparison (Comparing adjectives)

The subject of a sentence

Simple tenses

Types of sentences (statements, questions and exclamations)

The singular and plural forms of words

Homophones

Contractions

AARDRYKSKUNDE

12 NOVEMBER 2018

Module 3

Kort vrae: Bl. 1, 2, 3, 4, 7

Lang vrae: Bl. 5 en 6: Hoe mense hul water kry

Bl. 7: Afval van fabrieke en plase

Bl. 8: Herwinning

Bl. 8: Watergebruiksiklus

Module 4

Kort vrae: Bl. 1, 2, 3, 5, 6, 7, 8, 9, 10

Lang vrae: Bl. 5: Die Aardkors

Bl. 6: Metamorfiese gesteentes

Tabel: Bl. 7 en 10

Skets: Bl. 4: Die Aarde

ENGLISH

Please note: A Study Guide will be provided for the Language and Literature exams.

Go through these guides thoroughly. Use the notes, worksheets and assessments in the

English file for additional practice exercises and examples.

Paper 2: Comprehension and Visual Literacy – TUESDAY 13 November

Revise the ‘How to Answer a Comprehension’ notes in the white book.

Revise the Visual Literacy notes in the white book.

Page 3: MIDSTREAM COLLEGE GRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING …midstream-primary.co.za/wp-content/uploads/Graad-4-Afr-Afbakening.pdf · Leer die Notas oor onbekende gedigte uit jou Poësie-skrif

AFRIKAANS Hooftaal

LETTERKUNDE

14 NOVEMBER 2018

AFDELING A - POëSIE:

a) Bekende gedigte

Leer Dinosourus en In die land van die reuse.

Die gedigte [of ’n uittreksel van ’n gedig(te)] sal in die eksamen gegee word.

Leer klasnotas, werkkaarte en memorandums van die gedigte uit jou Poësie-skrif.

Ken SLEGS die definisies en toepassing van die ONDERSTAANDE POëTIESE

ASPEKTE uit KIP bl. 130-134 of jou Poësie Notas in jou Poësie-skrif. Moet dus NIE

poëtiese aspekte leer wat nie hieronder genoem word NIE:

Titel

Digter(es)

Spreker

Rym (rymskema en rympatroon)

Halfrym (alliterasie en assonansie)

Beeldspraak (vergelyking, metafoor en personifikasie)

Ellips

Elisie

Klanknabootsing

Voorplasing

Herhaling

Ironie

b) Onbekende gedig

’n Onbekende gedig sal in die vraestel gegee word.

Leer die Notas oor onbekende gedigte uit jou Poësie-skrif.

Kyk na die manier waarop die gedig, Tant Bet, in die klas met jou behandel is. Pas

die vraagstelling en die wyse van beantwoording toe.

Jy kan hierdie jaar se gedigte in jou Poësie-skrif, asook die Poësie-kwartaaltoets

in jou Toetslêer gebruik om vir die toets voor te berei.

Page 4: MIDSTREAM COLLEGE GRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING …midstream-primary.co.za/wp-content/uploads/Graad-4-Afr-Afbakening.pdf · Leer die Notas oor onbekende gedigte uit jou Poësie-skrif

AFDELING B – PROSA:

Droomoog Diepgrawer

Leer die werkkaart en memorandum van die oefening uit jou Prosa-skrif.

Leer die voor- en agterbladnotas in jou Prosa-skrif.

Kyk weer mooi deur die hersieningsoefening wat in die klas gedoen is.

Lees weer aandagtig deur jou boek.

Moet NIE die Droomoog Diepgrawer Lyste (van die Letterkunde Langvraag-

eksamen) leer NIE.

Bestudeer die PRENTE / SKETSE in die boek. Maak seker jy weet wie in die

prente is en wat in daardie situasies gebeur.

Ken SLEGS die definisies en toepassing van die ONDERSTAANDE LETTERKUNDE

BEGRIPPE uit KIP bl. 127-130. Moet dus NIE letterkunde begrippe leer wat nie

hieronder genoem word NIE:

Ek-verteller

Karakter

Outeur

Konflik (innerlike en uiterlike)

Boodskap

ISBN

TAALLEER

15 NOVEMBER 2018

WAT LEER EK?

1. WOORDSOORTE:

-Selfstandige naamwoord

Eienaam, Soortnaam, Versamelnaam

KIP bl. 39-42 en bl. 111-112

Versamelnaam tabel bl. 42 - ken slegs die volgende:

-’n Kolonie miere

-’n Swerm bye

-’n Werpsel hondjies

Page 5: MIDSTREAM COLLEGE GRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING …midstream-primary.co.za/wp-content/uploads/Graad-4-Afr-Afbakening.pdf · Leer die Notas oor onbekende gedigte uit jou Poësie-skrif

Dieregeluide tabel bl. 111 - ken slegs die volgende:

DIER GELUID

insek / vlieg gons

muskiet zoem

-Byvoeglike naamwoord

Trappe van vergelyking, Intensiewe vorme, Vergelykings

KIP bl. 48-56

Trappe van vergelyking tabel bl. 50 - ken slegs die volgende:

STELLENDE TRAP VERGROTENDE

TRAP

OORTREFFENDE

TRAP

vinnig vinniger vinnigste

teleurgesteld meer teleurgesteld mees teleurgesteld

Intensiewe vorme tabel bl. 53 - ken slegs die volgende:

snaaks skreeusnaaks

bang doodbang

Vergelykings tabel bl. 55 - ken slegs die volgende:

-So vinnig soos blits

-So dom soos ’n esel

-Werkwoord

Hoofwerkwoord, Hulpwerkwoord

Tye van die werkwoord (verlede tyd en toekomende tyd)

KIP bl. 57-60

-Bywoord

KIP bl. 61 (leer slegs geel blok)

-Lidwoord

Bepaalde lidwoord, Onbepaalde lidwoord

KIP bl. 38

-Voornaamwoord

Persoonlike voornaamwoord, Besitlike voornaamwoord, Vraende voornaamwoord

Page 6: MIDSTREAM COLLEGE GRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING …midstream-primary.co.za/wp-content/uploads/Graad-4-Afr-Afbakening.pdf · Leer die Notas oor onbekende gedigte uit jou Poësie-skrif

KIP bl. 44-45

-Tussenwerpsel

KIP bl. 69

-Voorsetsel

KIP bl. 63

Identifiseer voorsetsels, jy hoef nie voorsetsels in vaste verbindings te ken nie

-Voegwoord

KIP bl. 66-67

-Telwoord

Hooftelwoord, Rangtelwoord

KIP bl. 68-69

2. ONTKENNING:

KIP bl. 84-85

Woorde wat verander by ontkenning tabel bl. 85 - ken slegs die volgende:

-Iemand Niemand

-Alles / iets Niks … nie

3. BETEKENISLEER:

-Sinoniem - ken slegs die volgende: (KIP bl. 88)

-smerig morsig

-mooi fraai/pragtig

-Antoniem - ken slegs die volgende: (KIP bl. 90)

-bang braaf

-lang kort

-Homoniem - ken slegs die volgende: (KIP bl. 92)

-ken

-lyk

-Homofoon - ken slegs die volgende: (bl. 96)

-vee en fee

-reis en rys

Page 7: MIDSTREAM COLLEGE GRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING …midstream-primary.co.za/wp-content/uploads/Graad-4-Afr-Afbakening.pdf · Leer die Notas oor onbekende gedigte uit jou Poësie-skrif

WAARUIT LEER EK?

KomInPas met Afrikaans

Taalleer-skrif se werkkaarte en memorandums

Taalleer-kwartaaltoets

Eksamen-hersiening

BAIE BELANGRIK:

ALLE ANTWOORDE moet met HOOFLETTERS begin. Indien die antwoord IN

DIE MIDDEL VAN ’n SIN is, moet dit met ’n KLEINLETTER begin.

WISKUNDE

16 NOVEMBER 2018

Nr.

Inhoud

Bron

Hersien

(√)

1. Notasie Wiskunde vir die Klaskamer

Hoofrekene

Getalwaarde en

plekwaarde

Uitgebreide notasie

Vergelyk en rangskik

Onewe- en ewe getalle

Rond af tot die naaste 10,

100 en 1 000

Verdubbel en halveer

Volgorde van bewerkings

* Hfst. 2 bl. 18 – 33

ADDISIONEEL

Prac Maths, werkkaarte, toetse

en hersienings werkkaarte

2. Optel en Aftrek

Kolommetode

Woordsomme

Terminologie (meer as,

totaal, verskil tussen, som

van, verminder ens.)

* Hfst. 4 bl. 55 – 69

* Hfst. 5 bl. 83 – 87

ADDISIONEEL

Prac Maths, werkkaarte, toetse

en hersienings werkkaarte

Page 8: MIDSTREAM COLLEGE GRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING …midstream-primary.co.za/wp-content/uploads/Graad-4-Afr-Afbakening.pdf · Leer die Notas oor onbekende gedigte uit jou Poësie-skrif

3. Vermenigvuldiging en Deling

Vermenigvuldiging:

Kolommetode

Langdeling: Kolom-

metode [ ÷ ; x ; - ; ↓]

Probleemoplossing

Terminologie (produk,

kwosiënt, verdubbel en

deel)

* Hfst. 8 bl. 136

* Hfst. 9 bl. 147 –155

ADDISIONEEL

Prac Maths, werkkaarte, toetse

en hersienings werkkaarte

4. Gewone Breuke

Identifiseer en benoem

verskillende tipes breuke,

rangskik, en teken

breukdele

Ekwivalente breuke

Vereenvoudig breuke

Vergelyk (< ; > of =)

Herlei na: gemengde

getalle en onegte breuke

“Van” somme

Optel en aftrek

- dieselfde noemers

- verskillende noemers

(veelvoude)

* Hfst. 12 bl. 187 – 204

ADDISIONEEL

Prac Maths, werkkaarte, toetse

en hersienings werkkaarte

5. Vorms

2D- en 3D-vorms

Benoem en identifiseer:

Reëlmatige- en

onreëlmatige figure

Eienskappe: Vlakke,

rande, hoekpunte, sye,

hoeke, plat- en geboë

vlakke

* Hfst. 11 bl. 167 – 177

ADDISIONEEL

Prac Maths, werkkaarte, toetse

en hersienings werkkaarte

Page 9: MIDSTREAM COLLEGE GRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING …midstream-primary.co.za/wp-content/uploads/Graad-4-Afr-Afbakening.pdf · Leer die Notas oor onbekende gedigte uit jou Poësie-skrif

Patrone

- Tessellasies)

(mosaïekvorms)

Simmetrie:

Herken, teken en beskryf

6. Meting

Oppervlakte, omtrek en

volume – Formules word

gegee

Lengte: (mm; cm; m; km)

- Herlei

- Rangskik, vergelyk en

lees afmetings

- Probleemoplossing

Massa: (mg; g; kg; t)

- Herlei

- Rangskik, vergelyk en

lees van skale

- Probleemoplossing

Kapasiteit: (ml; l; kl)

- Herlei

- Rangskik, vergelyk en

lees afmetings

- Probleemoplossing

- Herleidings word gegee

Tyd:

- Lees en skryf

(12 uur – 24 uur)

analoog en digitaal

- Herlei

- Tyd intervalle

* Hfst. 3 bl. 35 – 52

* Hfst. 6 bl. 91 – 105

* Hfst. 7 bl. 107 – 117

* Hfst. 10 bl. 159 – 165

ADDISIONEEL

Prac Maths, werkkaarte, toetse

en hersienings werkkaarte

7. Datahantering

Teken en interpreteer:

- Kontroletabelle /

Tellingtabelle

(frekwensie tabelle en

telmerkies)

- Piktogramme

- Staafgrafieke

*Hfst. 14 bl. 227 – 244

ADDISIONEEL

Prac Maths, werkkaarte, toetse

en hersienings werkkaarte

Page 10: MIDSTREAM COLLEGE GRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING …midstream-primary.co.za/wp-content/uploads/Graad-4-Afr-Afbakening.pdf · Leer die Notas oor onbekende gedigte uit jou Poësie-skrif

GESKIEDENIS

19 NOVEMBER 2018

Die leerders moet die volgende modules leer:

KOMMUNIKASIE OOR DIE TYD (BLADSY 1 – 5)

VERVOER OOR DIE TYD (BLADSY 1 – 7)

Vir die eksamen kan leerders werkkaarte en memorandums as hersiening gebruik. Let

veral op na die tipe vraagstellings.

Moet asseblief nie net die werkkaarte en memorandums leer nie. Die leerders moet die

volledige modules leer.

Onthou om datums te leer asook spelling van eiename en plekname! Leerders moet ook

foto’s/prente kan benoem.

TEGNOLOGIE

20 NOVEMBER 2018

1. Beweging en energie in ’n stelsel:

Beweging en musiekinstrumente bl. 110

Hoe die vorm en grootte van verskillende musiekinstrumente klanke

harder maak bl. 111

Inheemse musiekinstrumente bl. 113

Die geskiedenis van inheemse musiekinstrumente bl. 113 – 115

2. Geraasbesoedeling:

Wat is geraasbesoedeling? bl. 128

Beskerming teen en beheer van geraasbesoedeling bl. 129

3. Vuurpylstelsels:

Verkenning van die ruimte met teleskope bl. 167

Mense het vuurpyle gebruik om die ruimte in te gaan en na die maan te

reis bl. 167

Vuurpyle as stelsels om die ruimtetuie in die ruimte aan te dryf bl. 168

Verryking bl. 169 – 171

Hoe werk gasaandrywing? bl. 175

ENGLISH

Please note: A Study Guide will be provided for the Language and Literature exams.

Go through these guides thoroughly. Use the notes, worksheets and assessments in the

English file for additional practice exercises and examples.

Paper 3: Literature and Unseen Poetry – WEDNESDAY 21 November

Literature: George’s Marvellous Medicine

Read the novel thoroughly again. Know the sequence of the events in the story.

Know who the characters in the book are.

Go through the George booklet and memorandum.

Go through the Study Guide thoroughly.

Page 11: MIDSTREAM COLLEGE GRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING …midstream-primary.co.za/wp-content/uploads/Graad-4-Afr-Afbakening.pdf · Leer die Notas oor onbekende gedigte uit jou Poësie-skrif

Unseen Poetry:

Go through the ‘Poetry Introduction’ note in the white book.

Unseen poetry refers to a poem that has not been done in class.

There will be a word box for the unseen poem/s.

There won’t be any seen poetry in the exam.

AFRIKAANS Hooftaal

LEESVAARDIGHEID

22 NOVEMBER 2018

Leesvaardighede word in die eksamen getoets. ’n Leesstuk(ke) met ’n strokiesprent /

grappie / advertensie / prentjie sal gegee word en vrae moet daaroor beantwoord word.

Bestudeer die Leesvaardigheid-afdeling in jou KomInpas met Afrikaans (bl. 124-126). Jy

kan hierdie jaar se Leesbegrip-kwartaaltoets in jou Toetslêer, asook die jaar se

Leesbegrip-klasopdragte in jou Leesvaardigheid-skrif gebruik om voor te berei.

Onthou die volgende:

Afdeling A bestaan uit begrip. Hierdie antwoorde moet in volsinne wees.

Afdeling B bestaan uit visuele geletterdheid en soeklees. Hierdie antwoorde moet

nie in volsinne wees nie.

Jy mag nie ’n sin met ’n voegwoord (omdat, en, want) begin nie.

Begin elke sin / antwoord met ’n hoofletter, tensy dit ’n invulvraag is met die

antwoord in die middel van ’n sin.

Maak seker jy spel woorde, wat in die vraag of leesstuk is, korrek.

Jy kan die volgende tipe vrae verwag:

Waar / wanneer is hierdie artikel gepubliseer?

Wat beteken die sin “…”?

Omkring / verlig die regte antwoord.

Sê of die volgende stelling waar of onwaar is. Haal ’n sin of gedeelte van ’n sin uit

die leesstuk aan om jou antwoord te bewys.

Gee vir elke woord ’n sinoniem wat in die leesstuk voorkom.

Voltooi die sin deur die oop spasies in te vul.

Identifiseer die spelfout en korrigeer die spelling.

Verduidelik hoekom … deur na een van die kombinasies te verwys.

Is die stelling sarkasties bedoel? Gee ’n rede vir jou antwoord.

Sarkasme Om iemand op ’n spottende wyse te vermaak / terg.

Page 12: MIDSTREAM COLLEGE GRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING …midstream-primary.co.za/wp-content/uploads/Graad-4-Afr-Afbakening.pdf · Leer die Notas oor onbekende gedigte uit jou Poësie-skrif

REKENAARGELETTERDHEID

23 NOVEMBER 2018

Praktiese Eksamen

Die leerder moet in staat wees om die volgende in Microsoft Word te kan doen:

Verander die skrif, skrifgrootte en kleur van die gegewe teks.

Verander die uitleg (layout) van die dokument, bv. portrait, landscape.

Maak gebruik van ’n text box.

Maak gebruik van Online Pictures met die volgende veranderings:

- Picture border.

- Text wrapping.

- Picture effects.

Maak gebruik van ’n page border.

Maak gebruik van WordArt.

Maak gebruik van vorms met die volgende veranderings:

- Shape fill

- Shape outline.

Teorie Eksamen

Module: Apparatuur

Nuwe begrippe: op die voorblad

Eenheid 1: Apparatuur: bladsy 2

Eenheid 2: Toevoerapparatuur: bladsy 3 – 6

Eenheid 3: Afvoertoestelle: bladsy 7 – 10

Eenheid 4: Toevoer- en afvoertoestelle: bladsy 11

Eenheid 5: Geheuetoestelle: bladsy 12

Algemene kennis vrae wat op Microsoft Word gebaseer is, sal ook gevra word,

bv. Hoe word letters in Microsoft Word onderstreep?