monica hammes biblioteekdiens, universiteit van pretoria

13
1 Kopiereg(s), links en iets tussenin Monica Hammes Biblioteekdiens, Universiteit van Pretoria Lenteseminaar vir Afrikaansonderwysers, 16 Oktober 2009

Upload: others

Post on 11-Dec-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Monica Hammes Biblioteekdiens, Universiteit van Pretoria

1

Kopiereg(s), links

en iets tussenin

Monica Hammes

Biblioteekdiens, Universiteit van Pretoria Lenteseminaar vir Afrikaansonderwysers, 16 Oktober 2009

Page 2: Monica Hammes Biblioteekdiens, Universiteit van Pretoria

2

Kopiereg: definisie

Kopiereg is die alleenreg wat die outeur/skepper van oorspronklike intellektuele werk het om beheer uit te oefen oor die gebruik (publikasie, produksie, verspreiding, kopiëring, verandering, uitvoering, verkoop…) daarvan

Vasgestelde periode: (SA 50 jaar na outeur se afsterwe) waarna die werk na die openbare domein gaan. (Kopieregwet nr 98 van 1978)

Dit geld outomaties vir gepubliseerde en ongepubliseerde werk

Dis „n eiendomsreg kan verkoop, geskenk, bemaak of gelisensieer word

All rights reserved © Alle regte voorbehou

Page 3: Monica Hammes Biblioteekdiens, Universiteit van Pretoria

3

Waarvoor geld dit? Geskrewe teks: artikels, boeke, koerante, tydskrifte,

notas, kursusmateriaal, teks vir teater-, film- en TV

Musiek: komposisies, lirieke, opnames, CD‟s, DVD‟s…

Visuele teks: kunswerke, foto‟s, films….

Gesproke teks: toesprake, opnames, lesings, onderhoude

Uitsendings, uit- en opvoerings

Data

Rekenaarprogramme

Multimedia skeppings

Alles op die Internet: webwerwe, blogs, wikis, Facebook, Twitter, e-posboodskappe, musiek, video‟s….

Page 4: Monica Hammes Biblioteekdiens, Universiteit van Pretoria

4

Wat is reg aan kopiereg?

Dis waardegedrewe

Toon respek vir intellektuele werk en eiendom

Erken die reg van outeurs om geld te maak uit hulle werk

Dit bevorder die vooruitgang van wetenskap en die kunste

Dit erken die interafhanklikheid van die kenniswêreld vir vooruitgang

Page 5: Monica Hammes Biblioteekdiens, Universiteit van Pretoria

5

Kopieregskending 1. Wanneer enige van die outeur se regte (bv

publikasie, uitvoering, verandering) uitgevoer word sonder sy/haar toestemming. Dit skend die persoon se ekonomiese reg. Bv. Kopiëring van bladsye uit „n boek vir „n hele klas, opvoering van „n toneelstuk sonder toestemming, kopiëring en verspreiding van „n CD

2. Plagiaat, die onetiese gebruik van iemand anders se werk deur dit wetend of onwetend aan te bied asof dit joune is. Dit skend die outeur se morele reg. Bv. Knip-en-plak uit webblaaie vir skooltake, gebruik van foto‟s prente ens sonder erkenning, afskryf by mede-leerders, gebruik van ou skooltake

Page 6: Monica Hammes Biblioteekdiens, Universiteit van Pretoria

6

Wat mag ‘n mens dan doen?

Jy mag sulke werke gebruik mits daarvoor betaal is

Jy mag een kopie vir eie gebruik maak

Jy mag „n redelike stuk van „n werk hergebruik (maksimum 10%) = “fair use”

en onthou om erkenning te gee!

Page 7: Monica Hammes Biblioteekdiens, Universiteit van Pretoria

7

Wat is so verkeerd aan plagiaat?

Dom

Oneties: oneerlik, bedrieglik, skelm

Ondermyn geloofwaardigheid en waardes

Skaad reputasies

Krimineel

Page 8: Monica Hammes Biblioteekdiens, Universiteit van Pretoria

8

Die Internet: almal se pel

„n Wonderlike bron van oorvloedige inligting vir almal se gebruik

Nommerpas vir die vryheid-van-inligting kultuur

Nommerpas vir die knip-en-plak kultuur

Nommerpas vir die “mashup” en “remix” kultuur

Die hedendaagse inligtings- en kennismeent

Onthou: alle webinhoud het outeurs/eienaars

Daar is „n regte manier om dit te gebruik

Page 9: Monica Hammes Biblioteekdiens, Universiteit van Pretoria

9

CC: Kopiereg vir vandag © onder die vergrootglas

te rigied vir „n deelnemende kultuur

te rigied vir „n kitsbevrediging kultuur

strem kreatiwiteit

Laat die outeur by voorbaat sê wat gedoen mag word

http://www.youtube.com/watch?v=1DKm96Ftfko A shared culture http://www.youtube.com/watch?v=io3BrAQl3so Creative Commons – Get Creative http://www.youtube.com/watch?v=M9ue3mKHPZ0 Creative Commons – Reticulum Rex

Share, Remix, Reuse — Legally

Page 11: Monica Hammes Biblioteekdiens, Universiteit van Pretoria

11

Wat doen straatslim mense? Hulle weet van kopiereg en praat daaroor: wat is

die beste vir my as outeur en vir my as gebruiker?

Bou op ander se idees – met eie stem of mening

Hulle skryf nie af nie – ook nie by vriende nie

Erken bronne (ook eie), verkieslik op die regte manier, dit verleen gesag aan hulle argumente en toon respek vir outeur se morele reg http://www.lib.monash.edu.au/tutorials/citing/

Gee nie voor dat hulle iets self uitgedink het nie

Gebruik nie onkunde as verskoning nie

Begin van kleins af

Page 12: Monica Hammes Biblioteekdiens, Universiteit van Pretoria

Moenie jou toekoms afskryf

nie

Don’t write off your future

Kontak my gerus by

[email protected]