iederark mrt.pdf · 22 maart gebedskrygers 06:30 woensdag 23 maart gebedskrygers 06:30 donderdag 24...

8
Wat gebeur DV hierdie week….…… 20 Maart 2016 Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za Epos [email protected] Sendingkantoor [email protected] Jeugkantoor [email protected] Sondag 20 Maart Gebedskrygers Erediens Koffiediens 07:30 09:15 17:30 Maandag MENSEREGTE DAG 21 Maart Gebedskrygers 06:30 Dinsdag 22 Maart Gebedskrygers 06:30 Woensdag 23 Maart Gebedskrygers 06:30 Donderdag 24 Maart Gebedskrygers Nagmaal 06:30 18:00 Vrydag GOEIE VRYDAG 25 Maart Gebedskrygers 06:30 Gebedskrygers Manne biduur 06:30 07:00 Saterdag 26 Maart Uitgawe 10/2016 ‘Vreugde kan die eggo van God se lewe binne-in jou wees’ DUANE PEDERSON Om God se wil te doen, is nie ‘n alternatief vir jou lewe nie. Dit ìs die lewe.

Upload: others

Post on 31-Jul-2020

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Iederark Mrt.pdf · 22 Maart Gebedskrygers 06:30 Woensdag 23 Maart Gebedskrygers 06:30 Donderdag 24 Maart Gebedskrygers Nagmaal 06:30 18:00 Vrydag GOEIE VRYDAG 25 Maart Gebedskrygers

Wat gebeur DV hierdie week….……

20 Maart 2016

Iederark

Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za Epos [email protected] Sendingkantoor [email protected] Jeugkantoor [email protected]

Sondag 20 Maart

Gebedskrygers Erediens

Koffiediens

07:30 09:15

17:30

Maandag MENSEREGTE DAG 21 Maart

Gebedskrygers 06:30

Dinsdag 22 Maart

Gebedskrygers 06:30

Woensdag 23 Maart

Gebedskrygers 06:30

Donderdag 24 Maart

Gebedskrygers Nagmaal

06:30 18:00

Vrydag GOEIE VRYDAG 25 Maart

Gebedskrygers

06:30

Gebedskrygers Manne biduur

06:30 07:00

Saterdag 26 Maart

Uitgawe 10/2016

‘Vre

ugd

e k

an

die

eg

go

va

n G

od

se

le

we

bin

ne

-in

jo

u w

ee

s’

DU

AN

E P

ED

ER

SO

N

Om God se wil te doen, is nie ‘n alternatief vir jou lewe nie.

Dit ìs die lewe.

Page 2: Iederark Mrt.pdf · 22 Maart Gebedskrygers 06:30 Woensdag 23 Maart Gebedskrygers 06:30 Donderdag 24 Maart Gebedskrygers Nagmaal 06:30 18:00 Vrydag GOEIE VRYDAG 25 Maart Gebedskrygers

Uitgawe 10/2016 Bladsy 2

SENDING GEBEDSVERSOEKE

HOSPITAAL SENDING (Petro Zaayman) Vandag is dit Miederpark gemeente se beurt om die Woord van die Here by die hospitaal te bring. Bid asb vir die Here se seën. Bid asb vir: ’n Man wat terminaal siek is en die

Here aangeneem het, dat hy waarlik God se teenwoordigheid, liefde en genade sal ervaar.

Al die personeel werksaam by Potch Hospitaal.

VERTIAS SENDING (Ds Dawie en Naomi de Wet) Vandag vra ons weer voorbidding vir die opleiding in Khayelitsha, waarmee ons nou ‘n jaar besig is. Ons kan saam die Here dank vir pragtige verhoudings wat opgebou is. Ons is dankbaar vir wat bereik is, maar ons moet erken dat ons verlede jaar hierdie tyd verwag het om na ‘n jaar verder te wees as wat ons nou is. Daar is hoofsaaklik drie dinge wat ons werk daar bemoeilik en waarvoor ons spesi-fiek voorbidding vra: Die taalkwessie. Ons gebruik Engels,

maar dit was gou duidelik dat die meeste manne minder Engels ver-staan as wat hulle self wou erken. Tans vra ek dat elkeen sy Xhosa By-bel oop het by die gedeelte wat ons behandel en ek gee hulle tyd om dit in Xhosa te lees. Dit het die begrip drasties verbeter. Die nadeel is dit neem heelwat meer tyd in beslag.

Begripsvermoë. Dan is die oplei-dingsvlak van die groep nogal laag en daarom is die begripsvermoë beperk. Dit doen egter nie afbreuk aan hulle opregtheid en ywer vir die Here nie.

Kerkbegrip. Die manne besef hulle het opleiding nodig, maar is baie versigtig om ge-meenteleiers toe te rus, omdat opleiding nie in hulle kerktradisie ‘n plek het nie. Ongeluk-kig funksioneer die onafhanklike kerke deur-gaans net rondom ‘n enkele leier en is die opleiding van meer gemeenteleiers vir hulle vreemd.

Bid dat hierdie werk sal groei ten spyte van die probleme wat ondervind word.

MALAWI SENDING (Pieter) Pieter was die week by Nkhoma Sendingstasie om hulle rekenaars te herstel. Daar kry hy toe vir Jan, die man wat hom ’n geleentheid gegee het na SA en sy vrou Susan. Susan het weer malaria. Bid asb vir haar. Hulle kom van Chandambe. Baie dankie vir Wilson (die man met die

krukke) en Kazembe, wat die week alles mooi opgepas het terwyl Pieter by Nkhoma was.

Hou asb aan om te bid vir die redding van die Yao volk.

Baie dankie. Dit gaan beter met Mama Rebecca. Hou maar aan om vir haar te bid. Sy beteken so baie vir die vigs vroue. Neem hulle bietjie rond en bid vir hulle.

Baie dankie dat Pieter groente kon koop van die mense langs die pad. Die village mense was so bly toe hulle hom sien. Het sommer dadelik kom haal.

BOTSWANA SENDING (Jerry en Magda) Eer die Here vir: Genade en ontferming. Dankie vir reën. Dankie Here vir gesondheid, finansies, vir ‘n

kar, ‘n huis, kinders, ondersteuners, vriende en familie en mense wat omgee en lief is vir ons.

Dankie Here vir seën op die bediening. Dankie Here vir krag in goeie en slegte tye. Dankie Jesus dat U vir almal aan die Kruis

gesterf het tot redding vir elkeen wat glo. Ook in Barabas en my plek. Ons God lewe.

Page 3: Iederark Mrt.pdf · 22 Maart Gebedskrygers 06:30 Woensdag 23 Maart Gebedskrygers 06:30 Donderdag 24 Maart Gebedskrygers Nagmaal 06:30 18:00 Vrydag GOEIE VRYDAG 25 Maart Gebedskrygers

Uitgawe 10/2016 Bladsy 3

HOSPITAAL OPNAMES Wanneer lidmate van die gemeente op-geneem word in Potch Medi Kliniek, moet hulle asseblief by opname duidelik meld dat hulle lidmate van die NG Kerk Miederpark is. Dit maak dit vir die leraars makliker om hulle tydens die weeklikse hospitaalbesoeke (Dinsdae en Donderdae) op te spoor.

GEBEDSVERSOEKE By die sydeur en in die ingansportaal is ’n houtkassie gemerk ”Gebedsversoeke” As jy wil hê ons moet saam met jou bid oor ’n saak of dat ons by jou huis saam met jou moet kom bid, gooi jou versoek in die houer en dit sal opgevolg word.

GEBEDSKAMER Ds Okkie is soggens na die erediens in die ge-bedskamer beskikbaar indien iemand wil ge-sels of wil bid.

GEBEDSKRYGERS Die gebedskrygers bid elke oggend in die gebedskamer om 06:30 en Sondae word voorbidding gedoen vir die erediens om 07:30. Kontakpersoon hiervoor is Grobbie Grobler 0829663704

GEMEENTE BIDUUR Ons wil graag weer vanaf die gebedsbedien-ing se kant ‘n weeklikse gemeentebiduur aan die gang kry. ‘n Voorstel is om elke Donderdagaand om 18:30 bymekaar te kom by die konsistorie. Ons gaan bid vir: ons land/regering, Potchefstroom, nooddienste en ook ons eie gemeente se aktiwiteite en bedieninge. Kom asb en deel saam en bid saam—ook vir alles wat jy op die hart het en in gebed wil deel met medegelowiges. Kontakpersoon hiervoor is Riaan Marx 0610037813

NOODBANK

Die behoeftiges wat kospakkies by ons noodbank

kry het behoefte aan die volgende items:

Yskaste

Wasmasjien

Babastootwaentjie

Breekware

Betel

Radio

Planke vir houthuis

Plafonstukke (Ceiling board)

Kontakpersoon: Jordi Terblanche

Sel: 082 788 5907

Landlyn: 018 293 3719

As daar mense is wat die noodbank kan help met

Inkopiesakke, kan hulle dit net in die kombuis

laat. Ons sal dit daar kry.

MALAWI UITREIK

Almal wat op die Malawi uitreik wil gaan reserveer solank 1-15 Julie vir die uitreik en stuur asb jul besonderhede na ds Wil-lem of die sendingkantoor ([email protected] ).

Page 4: Iederark Mrt.pdf · 22 Maart Gebedskrygers 06:30 Woensdag 23 Maart Gebedskrygers 06:30 Donderdag 24 Maart Gebedskrygers Nagmaal 06:30 18:00 Vrydag GOEIE VRYDAG 25 Maart Gebedskrygers

Uitgawe 10/2016 Bladsy 4

Page 5: Iederark Mrt.pdf · 22 Maart Gebedskrygers 06:30 Woensdag 23 Maart Gebedskrygers 06:30 Donderdag 24 Maart Gebedskrygers Nagmaal 06:30 18:00 Vrydag GOEIE VRYDAG 25 Maart Gebedskrygers

Uitgawe 10/2016 Bladsy 5

3 BYBELVERSE OM TE ONT-HOU - BAIE WAAR EN BAIE MOOI Ken die Here in alles wat jy doen

en Hy sal jou die regte pad laat

loop - (Spreuke 3:6)

Werp al julle bekommernisse op

Hom, want Hy sorg vir julle - (1

Petrus 5:7)

Vertrou op die Here, Hy sal sorg -

(Psalm 37:5)

Page 6: Iederark Mrt.pdf · 22 Maart Gebedskrygers 06:30 Woensdag 23 Maart Gebedskrygers 06:30 Donderdag 24 Maart Gebedskrygers Nagmaal 06:30 18:00 Vrydag GOEIE VRYDAG 25 Maart Gebedskrygers

Uitgawe 10/2016 Bladsy 6

Wanneer laas het jy ‘n draai gemaak

by KruisMedia?

Dagboeke, Almanakke, Geestelike

Leesstof, Bybelstudiegidse, Gesken-

kies, Bybels en selfs geestelike DVD’s

te huur.

Oop Maandag tot Saterdag van

09:00—13:-00 en Sondae direk na

die erediens.

Laat almal help soek na mooi stokke of stukkies hout in die veld of tuin. Maak hiervan eenvoudige kruise wat jy met dun draad vasdraai. Laat elk-een sy eie kruis versier, met lint, draad of blink papier. Hang dit op waar jy dit elke dag kan sien ter her-innering aan ’n spesiale Paasfees.

KINDER / GESINS AKTIWITEIT

Page 7: Iederark Mrt.pdf · 22 Maart Gebedskrygers 06:30 Woensdag 23 Maart Gebedskrygers 06:30 Donderdag 24 Maart Gebedskrygers Nagmaal 06:30 18:00 Vrydag GOEIE VRYDAG 25 Maart Gebedskrygers

Uitgawe 10/2016 Bladsy 7

Verjaarsdae Maart

Page 8: Iederark Mrt.pdf · 22 Maart Gebedskrygers 06:30 Woensdag 23 Maart Gebedskrygers 06:30 Donderdag 24 Maart Gebedskrygers Nagmaal 06:30 18:00 Vrydag GOEIE VRYDAG 25 Maart Gebedskrygers

Uitgawe 10/2016 Bladsy 8

Redakteur:

Naomi Scheepers

E-pos gerus enige voorstelle, idees of

bydraes na:

[email protected]

(Kritiek Welkom!)

Paasfees in die tuin! (Vanaf Do. 24 Mrt tot So. 27 Mrt) Paasprogram sluit in: Donderdagaand 18:00 Nagmaal in die tuin: Vrydagoggend

8:00 verootmoediging by die kruis en reiniging: Saterdagoggend 8:00 veroot-moediging by die kruis en salwing. Sondagoggend 9:00 opstandingsdiens. Al die gebeure (as die weer dit DV toelaat)– behalwe Sondagoggend se erediens, sal in die binnehof van die gemeentekompleks plaasvind. Die binnehof word spesiaal vir die doeleindes voorberei. U kan ook daar vertoef en bid geduren-de die dag.

Ons nooi jou om hierdie Paasnaweek’n spesiale kruisie om jou nek te dra ter herinnering aan Jesus se kruisiging en opstanding. Ons vra elke gemeentelid (kinders ingesluit) om hul kruisie te dra! Wanneer ons elkeen ‘n kruisie dra sal ons die boodskap van Paasfees soveel sterker kan verkondig!

Kom koop ‘n kruisie (vir net R10) by KruisMedia. KruisMedia is ons gemeente se eie boekwinkel(Ingang by die dubbel ysterhek naby die kerktoring). Kruis-Media is elke weeksdag oop vanaf 9:00-13:00 en Sa. vanaf 9:00-11:00 en Son-dae vir 20 minute lank na kerk.

Maak ‘n kruisie en skenk dit aan KruisMedia: Ons nooi enigpersoon om kruisies te maak van enige materiaal of middele. (Ons het reeds ‘n paar mooi kruisies ontvang!) Hierdie is ‘n lekker projek waaraan oud en jonk kan deelneem.

Simbole by jou huis: Ons nooi jou om vir hierdie Paasfees spesiale simbole, (soos bv. kruisies en kerse) in jou huis te plaas, sodat jou gesin spesiaal aan Jesus se kruisiging en opstanding herinner word.

Paasete by jou huis: Ons nooi jou om die Paassondag, ‘n spesiale (eenvoudige) middagete by jou huis vir jou gesin aan te bied waar julle Jesus se opstanding vier en herdenk. By die geleentheid vra ons die gesinshoofde om hul hand op elkeen in sy huis te plaas en te seën en ‘n gebed vir sy gesinslede te doen.

Ek is dringend op soek na iemand om die redaksie van die Iederark oor te neem. Indien jy belangstel, kontak my so gou moontlik asse-blief. Naomi