muldersdrif gemeente afkondigings 10 julie 2011

8
‘n Spesiale dag gereël deur ons JEUG Hier in die kerk... Kom kuier lekker saam... AFKONDIGINGS vir 10-16 Julie 2011 SONDAG 10 JULIE 2011 Welkom by die erediens – Gelei deur ds Kenneth Mckenzie Fokustekste Derde week in Koninkrykstyd Genesis 25: 19-34 Ps 119:105-112; Rom 8:1-11; Matt 13:1-9,18-23 Kuier saam met die Strewers Donderdag 14 Julie om 10:00 n Musiekoggend met Steve D. GRATIS Bring al jou vriende, jonk en oud S S o o n n d d a a g g 3 3 1 1 J J u u l l i i e e WARM WINTER PIEKNIEK Teks en tema vir vandag Teks: Jesaja 38 Tema: God van my lot : my lot in God

Upload: vanessa-van-wyk

Post on 18-Mar-2016

249 views

Category:

Documents


6 download

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 Julie 2011

TRANSCRIPT

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 Julie 2011

‘n Spesiale dag gereël deur ons JEUG

Hier in die kerk...

Kom kuier lekker saam...

AFKONDIGINGS vir 10-16 Julie 2011

SONDAG 10 JULIE 2011

Welkom by die erediens – Gelei deur ds Kenneth Mckenzie

Fokustekste

Derde week in Koninkrykstyd

Genesis 25: 19-34

Ps 119:105-112; Rom 8:1-11;

Matt 13:1-9,18-23

Kuier saam met die Strewers

Donderdag 14 Julie

om 10:00

‘n Musiekoggend met Steve D.

GRATIS

Bring al jou vriende, jonk en oud

SSoonnddaagg

3311 JJuulliiee

WARM WINTER

PIEKNIEK

Teks en tema vir vandag

Teks: Jesaja 38

Tema: God van my lot : my lot

in God

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 Julie 2011

Verjaardae

Vandag 10 Julie

8:30 Erediens

GEEN JEEP-diens en kinderkerk

Maandag 11 tot Vrydag 15

Skoolvakansie Maandag 11 Julie

19:00 Bestuursforum Donderdag 14 Julie

10:00 Strewers bied aan: Musiekoggend Sondag 17 Julie

8:30 Erediens

GEEN JEEP-diens of kinderkerk

Enige (nuwe) lidmate wat by die gebedsaksie of

enige ander bediening wil inskakel, kan hul name

deurgee na die kerkkantoor by

[email protected]. Rensia sal dit aan die

betrokke portefeuljeleier besorg

‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’

Vandag 10 Julie 2011 Izak Fick 072 394 4973 Pieter Jordaan 011-708 1364

Maandag 11 Julie Sarel Marais 011-957 2340 *Mila Swanepoel 083 604 1028

Dinsdag 12 Julie Franci Scholtz 083 498 8729 *Rochelle Duif 011-662 1312

Woensdag 13 Julie Elmarie van Schalkwyk 083 650 4565 Dries van den Heever 082 561 4936 Dina McCarthy 072 831 5978 *Caitlin Wentworth

Donderdag 14 Julie Jan Coetsee 072 635 5247 Sanette du Plessis 076 309 7942 Madalene van Zyl 082 909 2830

Tony Keyser 082 053 2060 *René le Roux

Vrydag 15 Julie Bokkie ten Haaf 072 298 3053 Rene Thiersen 011-659 0511 *Bianca Pienaar 071 606 2985

Saterdag 16 Julie Dubré Swart 082 300 3605 *Janco Botha 084 800 1874 *Cara Pitout 079 884 3207 Leonie de Wet 082 876 1881 Yolande van der Merwe 084 520 1403 Elize Ferreira 083 585 5372 Marc Smith 082 492 1723

* jeug

Kalender Inskakeling

WATERVAL GEMEENTE bied aan

Drakensberg Seunskoor, Rina Hugo en Eclips

Fontainebleau Gemeenskapkerk,

Rabiestraat, Randburg

R120 pp, Computicket

Navrae: 082 780 5152

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 Julie 2011

Koördineerder:

Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . SIEKES:

Moeder van Dave Schourie: herstel na heupvervanging, sukkel nog baie om te loop, bid asb dat familie antwoord kry ivm haar versorging en toekomstige verblyfreëlings (Dave 084 788 3798) Anna Coetzee: gaan beter, is rustig, bene is geswel agv hart (072 635 5247) Willie Myburgh (Esmé se pa): baie beter, herstel tuis (Esmé 084 501 8099) Marina (Callie Botes se dogter): ernstige motorongeluk. Wag steeds dat swelling sak sodat kan opereer (Callie 072 606 9892) Cecile Swanepoel: gaan goed, net gou moeg (082 742 5311) Maude en Fred Laurence: gaan redelik goed (079 312 8944) Rumarko (kleinkind van Ansie en Manie): 6mnde oud, weer in hospitaal met bronchilitus en oorinfeksie, op suurstof (Ansie 082 853 6532) Nadia du Plooy: 7jr oud, probleme met balans en dubbelvisie agv sindroom, probeer medikasie verandering, bid asb vir gesin en Nadia, baie dankie vir gebede sover! (Ma Lize 082 859 1434) Vader van Mike Grové: ontslaan uit hospitaal, sterk tuis aan (Mike 083 235 9906) Dolfie Muller: herstel na operasie (083 992 4793) Manie du Plessis: positiewe uitkoms, baie dankie vir gebede! (079 887 8390) Corrie Brink: rugprobleme, baie pyn, gaan vir kortisoon inspuitings, dankie vir gebede (072 446 2612) Anneke Joubert (moeder van Christine Kruger): motorneuronsiekte (Christine 083 301 6615)

NOODFONDS Die Bestuursraad het ‘n Noodfonds goedgekeur waarin ons geld gaan hou vir nood in die

gemeente. Gedurende die afgelope jaar het ons alreeds 7 gesinne kon help met kos, klere en

berading. Indien jy voel om ‘n bydrae hiertoe te maak, doen dit op die gewone manier deur ‘n

koevert in die kollektebord te plaas of ‘n internetoorbetaling, merk dit asb. met die verwysing

“Noodfonds”.

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 Julie 2011

Koördineerder: JACQUELINE KLEM : 082 920 6679

1. Gebedsversoeke en Getuienisse Jy is welkom om enige gebedsversoeke, gebedsverhorings en getuienisse deur te stuur op enige van die volgende maniere:

1. SMS Jacqueline op 082 920 6679 2. SMS kerkkantoor op 082 851 5163 / 079 697 1163 3. Bel die kerkkantoor of die leraars (sien agter op afkondigings vir al die kontak besonderhede) 4. Stuur ‘n epos na ons gebeds /getuienis epos adres: [email protected] – die eposse sal uiters

konfidensieël en vertroulik hanteer word en as jy anoniem wil bly of namens iemand anders konfidensieël voorbidding vra kan jy net so aandui in jou epos (Slegs die gebedsaksieleier het toegang tot die eposse en sal dit met respek & omsigtigheid hanteer)

5. Skryf op die voorbidding/getuienis blaadjie en plaas dit in een van die kruike in die voorportaal 6. Bring jou versoek/ getuienis na die erediens Sondag of tydens enige ander geleentheid en plaas

in die kruike

2. Voorbidding & Getuienis elke Sondag Elke Sondag word daar nou spesifiek tyd ingeruim vir gebed en om oor al die gebedsversoeke te bid, sowel as om die Here te dank vir die gebedsverhorings ontvang. Daar sal ook geleentheid wees vir kort getuienisse tydens die dienste, beide die JEEP en hoofdiens.

3. Voorbidding en Dankgebedspan As jy wil betrokke raak by die gebedspan – laat weet asseblief vir Jacqueline by [email protected]/ [email protected] of sms na 082 920 6679 of bel sommer en praat lekker persoonlik.

4. Inligting Soos in die verlede sal die gebedstafel allerhande inligtingstukke beskikbaar hê vir enige iemand wat meer wil weet oor gebed en gebedsaksies. Die daaglikse epos, weeklikse afkondigings en smse sal ook gereeld inligting deurgee oor gebed en voorbidding.

5. Kennis en Wêreldvoorbidding Ons sal streef daarna om meer kennis oor gebed en die wêreld waarbinne ons lewe met die gemeente te deel. Neem gerus elke week ‘n gebedskaartjie en bid elke dag vir daardie land / geleentheid

Page 5: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 Julie 2011

Die Woord... ‘n Padpredikant

deur Carina Francke (soos uit Matello Vers-‘n-dag)

Psalm 119: 9 “Hoe kan ’n jongmens sy lewe skoon hou? Deur hom te hou aan u woord!”

2 Timoteus 3:16-17

“Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te

bestry, verkeerdhede reg te stel en ’n regte lewenswyse te kweek, sodat die man wat in diens van God

staan, volkome voorberei en toegerus sal wees vir elke goeie werk.” In ’n postmoderne wêreld waar reg en verkeerd vir meeste mense grys gebiede geword het, is dit verblydend om duidelike riglyne te kry oor hoe ’n Christen gelowige se leefwyse behoort te wees. Wat dit so waardevol maak, is dat dit van ’n betroubare bron kom, naamlik die Skrif wat deur God geïnspireer is. Die Woord van God leer elke mens – jonk en oud - hoe om ‘n skoon lewe te leef in ’n aardse lewe wat geken word aan onreinheid. Uit dit wat oor mense in die Bybel geskryf is – hulle suksesse, mislukkings, sondes, terugkeer tot die Here, asook die Here se gesindheid en optrede teenoor hulle – leer ons hoe ons behoort te leef of nie te leef nie. Vir elkeen wat dit ter harte neem, gee dit standvastigheid en

bemoediging, sodat ons vol hoop (Rom 15:4) kan wees te midde van ’n lewe wat soms “Wanhoop!” skree. In die woorde van die Timoteus verse: die Skrif het groot waarde om jou te leer wat waarheid is; dit wys die regte pad aan as jy gedwaal het, dit help jou om verkeerde dinge in jou lewe reg te stel en om op die regte manier te leef. En die uitkoms hiervan? Elkeen wat “die mens van God is” ((OAV) kan volkome toegerus en voorberei wees vir elke goeie werk. Die Woord verander egter niemand se lewe sonder sy samewerking nie. Ons aandeel in hierdie saak is om te doen wat dit sê, om gehoorsaam daaraan te wees en te volhard om ons lewe te lei volgens die Woord. Hierin speel die Helige Gees natuurlik ’n uiters belangrike rol, want dit is hy wat oortuig van die waarheid in elke vers wat ons lees. Dit is ook Hy wat jou oortuig van die dinge in jou lewe wat in lyn met sy riglyne gebring moet word. Gebed: Vader, dankie vir u Woord wat deur die Gees lewend gemaak word in my hart. Open my verstand en gee vir my insig om te verstaan wat ek lees sodat my lewe op die plekke waar ek beweeg, Woord-gedrewe sal wees en ander mense om my beïnvloed.

Page 6: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 Julie 2011

‘n Hartlike van ons aan jou…

Ons vertrou dat ons gemeente vir jou ‘n ware geestelike tuiste sal bied. Ontmoet asb die diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry of ‘n nuwe lidmaat-pakket af te haal. U kan ook die kerkkantoor gedurende die week kontak. Onthou om die vorms so gou as moontlik terug te bring sodat julle op ons databasis bygevoeg kan word. ‘n Spesiale welkom aan die volgende persone wie se vorms ontvang is: Paul en Annemarike de Beer van Chancliff

Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres Dag Tyd

Driefontein /

Swartkops

Stefan

Rudman

082 567

5586 [email protected] Dinsdae 19:00

Featherbrooke Kobus Nel 083 310

0834 [email protected] Dinsdae 19:00

Honingklip /

Steynsvlei

Fielie

Swanepoel

083 380

4706 [email protected] Wissel 19:00

Renosterspruit /

Lanseria Johan Nell

082 444

2625 [email protected] Vrydae 19:00

Abraham van

Wykweg 45,

Muldersdrif

Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected] Sondae 18:30

Lanseria / North

Riding / Lammermoor

(in Kinderkerk)

Sanette du

Plessis

076 309

7942 [email protected] Donderdae 18:30

Plovers Nest 1121

Featherbrooke Est

(Jong gesinne)

Johan &

Vivienne J van

Rensburg

011-662

2678 [email protected] Donderdae 19:00

Honeydew

Martie &

Kriek

Badenhorst

010-222

0651 [email protected] Sondae 17:00

Helikia (Jong

Volwassenes)

Charmaine

Joubert

076 544

4406 [email protected] Woensdae 19:00

Bybelskool Ds Neels 083 560

3814 [email protected]

Woensdag

oggende &

aande

9:30

&

19:00

Page 7: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 Julie 2011

Werk gesoek Eerlike, betroubare en intelligente jong swartman soek enige werk, hetsy tuin of ander. Deel- of voltyds.

Vir verwysing skakel Barbara Fouche op 0834557905

Dienste

PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:

• Christelike berading en ondersteuning

• Trauma en emosionele pyn

• Huweliks- en verhoudingsterapie

• Depressive en die rou-proses

Eis terug van jou mediese fonds.

Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455 /

011-965 0987

Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!

Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s

083 317 7025 / 082 5677 446

www.ghphotography.co.za

email: [email protected]

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in

alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies.

� Jaareind state – nie net vir maatskappye nie

� Aankoop en installasie van Pastel pakkette

� Payroll, UIF, PAYE, BTW

Skakel Karin Grové op 082 821 1146

NUTSMAN/HANDY MAN Vir enige herstelwerk aan jou huis soos bv:

Waterdigting, fasieborde / geute, verfwerk binne

en buite, bouwerk en plafonne.

Kontak Dirk op 083 519 9604

LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650

VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s,

sertifikate en vele meer.

Kontak Vanessa van Wyk op 083 419 3883

Dienste SIELKUNDIGES

Psigoterapie (kinders, adolessente en volwassenes),

studiemetodes, huweliksvoorbereiding,

huweliksberading, assesserings (skoolgereedheid,

skolastiese problematiek, vakkeuse,

beroepsvoorligting), ouerleiding, gesinsterapie en

werkswinkels. Mediese fonds tariewe, kontant

korting.

Kontak Andri Burger op 082 853 343 of

Annemarike de Beer op 084 208 7518

Epos: [email protected]

Wegneemetes JUDY SE KOMBUIS

Gesonde kos wat geskik is vir bv. kinders se middagete of indien mammas nie tyd het vir kosmaak wanneer dinge te besig raak.

Standaard porsie R20 genoeg vir 1 volw

Medium porsie R25 genoeg vir 2 kdrs

Groot porsie R30 genoeg vir 2 volw

Hoendernoedelgereg Bobotie met rys Stroganoff Lasagne Kerrie en Rys Herderspastei Spek en kaas macaroni Chicken-a-la-king Spaghetti Bolognaise Vark goulash Bees en groentebredie Bees goulash Hoender en groentebredie Hoender goulash Romerige kerriehoender Spaanse hoender

Stysel by elke gereg.

Bel my vir bestellings, of kom koop in die saal na kerk... Judy 082 851 5649

Kennisgewingbord

Page 8: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 Julie 2011

Leraars Ds Neels Kloppers

Sel 083 560 3814

[email protected]

Ds Kenneth Mckenzie

Sel 081 376 6709

[email protected]

Kerkkantoor Sel 079 697 1163

Faks 086 698 7605

Administrateur Maryna de Jager [email protected]

Kerk-SMS 082 851 5163

Admin Assistent: Rensia Swanepoel

[email protected]

Musiekleier Sanet Louw

082 824 9388

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso

083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250

Epos: [email protected]

Jeug - Portefeulje Leier Sanette du Plessis

076 309 7942

Bestuursraad 2011

Portefeulje Bestuursraadlid Kontaknommer

Funksionele Portefeuljes

Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk 083 419 3883

Erediens Anton Steyn 082 785 6657

Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968

Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625

Bedienings Portefeuljes

Gemeente Ronél Pieters 072 901 2463

Getuienis VAKANT -

Jeug Sanette du Plessis 076 309 7942

Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908

Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250

Bestuursforum

Bestuursforum Koördinering Nico Doman 082 568 2120

Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820

Ander kontakpersone

Strewers Anita Duif 082 411 7015

Tegniese ondersteuning Hannes v/d Merwe 011-662 2651

Spyseniering Ferma Bekker 072 958 4757

BANKBESONDERHEDE

Bank ABSA

Takkode 632005

Rekeningnaam NG Kerk Muldersdrif

Rekeningnommer 310580023

LOPENDE REKENING (TJEK)

Gemeente Besonderhede

Neem asseblief kennis dat die

gemeente geen landlyne het nie, kontak

ons op die selnommers