muldersdrif gemeente afkondigings 11 november 2012

4
osbraai pesale versoek Kinders wat kan deelneem aan die Kerssangdiens, word versoek om vandag na die erediens asook volgende Sondag 18de aan te bly vir konsert oefening (ongeveer 1 uur lank). BAIE BAIE dankie vir ALMAL wat betrokke was by die reëlings asook donasies en borgskappe van ons Osbraai verlede Sondag. Een en almal het dit VERSKRIKLIK baie geniet! Ons het ‘n wins van net oor die R10 000 gemaak Volgende jaar maak ons weer so!!! * Afkondigings vir week 11-17 November Sondag 11 NOVEMber 2012 Welkom by die erediens – Gelei deur ds Neels Kloppers ONS LEES VANDAG UIT TEMA Psalm 18 Met mý God spring ek ooren storm ek1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar Wie is god vir jou?

Upload: vanessa-van-wyk

Post on 09-Feb-2016

229 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 11 November 2012

TRANSCRIPT

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 11 November 2012

osbraai

������

�� ������

�� �� ��

�pes�ale versoek Kinders wat kan deelneem aan die Kerssangdiens, word

versoek om vandag na die erediens asook volgende Sondag

18de aan te bly vir konsert oefening (ongeveer 1 uur lank).

BAIE BAIE dankie vir ALMAL wat betrokke was by die reëlings

asook donasies en borgskappe van ons Osbraai verlede Sondag.

Een en almal het dit VERSKRIKLIK baie geniet!

Ons het ‘n wins van net oor die R10 000 gemaak

Volgende jaar maak ons weer so!!!

Afkondigings vir week 11-17 November

Sondag 11 NOVEMber 2012

Welkom by die erediens – Gelei deur ds Neels Kloppers

ONS LEES VANDAG UIT TEMA

Psalm 18 Met mý God spring ek oor…en storm ek…

1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar

Wie is god vir jou? �������������

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 11 November 2012

Maandag 12de Dinsdag 13de Woensdag 14de Donderdag 15de Vrydag 16de

19:00 Bestuursraad

9:30 & 19:00 Bybelskool

Charmaine Joubert: kakebeen operasie, Woens 14de, Kloofkruin hosp, Pta (076 544 4406) Nellie Wasmuth: gekraakte ribbes na val, in Wilgeheuwel hospitaal (083 356 8130) Hermien Raubenheimer: (moeder van Juliette Ferreira) Herstel na knievervanging, baie pynlik. Ons bid vir spoedige herstel (083 635 4691) Dirk Barnard: Val, gebreekte gewrig en steke, bid asb vir spoedige herstel (082 809 3791) Louw Ferreira: gebreekte heup, enkel en gewrig na val, bid vir spoedige herstel (082 964 4519) Ria Barnard: probleme met bloed, bid vir spoedige herstel (082 884 6486) Marta Oosthuizen (moeder van Ilana Coreejes): Stemband kanker, ontvang bestraling en chemo, bid asb vir krag en genesing (072 312 8557 /Ilana - 082 572 6665) Liesl Swanepoel (Mienie Stolz se dogter): bestraling vir breingewas, bid asb vir pynverligting en besluitneming (Mienie 010-222 0577) Gerbrecht Germeshuys: word versorg in Moria (082 678 4158) Maude Laurence: Ons volhard in gebed vir Tannie Maude en die kinders wat haar nou versorg (079 312 8944) Neels, seun van Rina van Aswegen: wag steeds vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140)

Pieter Booysen: is nou in Jeugland Verswakte eenheid - Vanderbijlpark vir versorging, Dankie vir gebede en ondersteuning (Kay 072 737 4158) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): Kroniese moegheid-sindroom, ons bid steeds vir energie. Dankie vir gebede (Memory 011-662-1005)

HARTSEER NUUS Hélene Bester: wat hier by ons opgetree het vir ons Moedersdag-ontbyt. Ons het hierdie week verneem dat sy haar baba verloor het op 32 weke swangerskap a.g.v. ‘n bloedklont deur haar buik. Sy is self baie swak en in ‘n kritieke toestand en moes bloedoortappings kry. Ons bid vir haar in hierdie verskriklike moeilike tyd!!

Ons mikpunt hierdie jaar is: R210 000 Ons is tans by die R206 820 merk

Ons is waarlik dankbaar vir ons omgee-familie se onvoorwaardelike bydraes!! Het jy al jou bydrae gegee?

Wat gebeur hierdie week?

Dorkas groep

Tiende maand

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 11 November 2012

~ Ons hoop jou verjaardag is iets uit ‘n ander wêreld ~

Vandag 11 November *Ruan Botha 011-662 2020 Rina Noack 072 217 7814

Maandag 12 November Geen

Dinsdag 13 November

*Aniekke de Wet Amanda du Preez 081 569 1726 Charlene Olivier 084 516 3532 *Leandi Strydom 076 384 7800 Robert Treptow 011-957 3194 Karla van Wyk

Woensdag 14 November *Enya du Toit 081 569 1726 Stefan Joubert 079 639 5965

Donderdag 15 November Geen

Vrydag 16 November Steve Fourie 072 408 2570 *Anke le Roux Johan Nell 082 444 2625 Jacques van de Linde 011-957 3597 Mara Woest 082 850 8181

Saterdag 17 November

Geen *Jeug

KATKISASIEKLAS VAN 2012

Kom haal asb julle foto’s in die

kerkkantoor

Spesiale aanbod:

Uit die Beek 2013 teen ‘n verlaagde prys van R90 elk (gewoonlik R110) beskikbaar,

te koop by die Kerkkantoor As jy bestel het, kom haal asb in die kerkkantoor

Die volgende lidmate word versoek om asb by kerkkantoor in te loer: Adriyana Dubbelt, Jan de Beer, Judy van Schalkwyk, Hannelie van der

Merwe, Adri Scheepers, Ferdi de Villiers, Carolina Minnie, Hannelie en Coenie van der Merwe, Esterie en Rayno du Preez, Gerrie en Celeste (woon in Pinehaven), Carla Kitching, Karen Carstens, Robert van der Merwe

verjaarsdae

Uit die kerkkantoor

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 11 November 2012

HIER IS MY HART - PROJEK

Bankbesonderhede: ABSA Tak 632005

My Hart

Rekeningnommer: 9276716381

As jy weet van iemand wat sal belangstel of self wil aansoek doen, kontak

asb ds Neels of die kerkkantoor.

Klankbord

Anton Steyn is opsoek na nog helpers wat Sondae

by die klankbord kan diens doen. Laat weet asb vir

Anton as jy belangstel om deel van sy span te word.

Anton 082 785 6657

HALFEEUFEES – RESEPTEBOEK

Die samestelling van ons resepteboek vorder baie goed

en ons is baie entoesiasties om julle die eindresultaat te

wys. Ons het genoeg resepte – baie dankie aan elkeen se

bydrae.

Die resepteboek behoort beskikbaar te wees teen 25/11.

Ons kort nog die volgende:

R50 borg per bladsy

R100 swart/wit volblad advertensie

R200 kleur volblad advertensie

Epos aan Rensia by [email protected]

Bestuursraad

VAKATURE

PPoorrtteeffeeuulljjeelleeiieerr:: FFiinnaannssiieess