muldersdrif gemeente afkondigings 29 augustus 2010

9
SONDAG 29 AUGUSTUS 2010 EREDIENS 08:30 Gelei deur ds Neels Kloppers WELKOM BY DIE EREDIENS Teks: 1 Joh 4: 1-3 Tema: Hoe weet ek dit is God wat met my praat? BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!! Kinderkerk & JEEP-diens JEEP diens in sysaal Graad 4-10 Kinderkerk 2 jaar oud tot Graad 3 Gedurende erediens Kinders kan afgehaal word om 9:45 Dertiende week in Koninkrykstyd Lukas 14: 1, 7-14 Jer 2: 4-13; Ps 81: 2, 11-17; Spr 25: 6-7; Ps 112; Heb 13: 1-8, 15-16 Vandag 29 08:30 Erediens, Bybelsondag 08:30 Jeep-diens & Kinderkerk SEPTEMBER Woensdag 1 09:30 Bybelskool 19:00 Bybelskool Sondag 5 08:30 Erediens, DOOP 08:30 Jeep-diens & Kinderkerk met Ten bate van Abraham Kriel Kindersorg R90 elk (plus ‘n blikkie kos) ALMAL WELKOM !! Kaartjies NOU beskikbaar Skakel Memory Collatz op 011-662 1005 of kerkkantoor MOET DIT NIE MISLOOP NIE !! AFKONDIGINGS 29 Aug 4 Sep 2010 Kalender Fokustekste Teks en Tema vir vandag

Upload: vanessa-van-wyk

Post on 14-Mar-2016

248 views

Category:

Documents


1 download

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Augustus 2010

TRANSCRIPT

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Augustus 2010

SONDAG 29 AUGUSTUS 2010 EREDIENS 08:30

Gelei deur ds Neels Kloppers

WELKOM BY DIE EREDIENS

Teks: 1 Joh 4: 1-3 Tema: Hoe weet ek dit is God wat

met my praat?

BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!!

Kinderkerk & JEEP-diens

JEEP diens in sysaal Graad 4-10

Kinderkerk

2 jaar oud tot Graad 3 Gedurende erediens

Kinders kan afgehaal word om 9:45

Dertiende week in

Koninkrykstyd

Lukas 14: 1, 7-14 Jer 2: 4-13; Ps 81: 2, 11-17; Spr 25: 6-7;

Ps 112; Heb 13: 1-8, 15-16

Vandag 29 08:30 Erediens, Bybelsondag 08:30 Jeep-diens & Kinderkerk

SEPTEMBER Woensdag 1

09:30 Bybelskool 19:00 Bybelskool

Sondag 5

08:30 Erediens, DOOP 08:30 Jeep-diens & Kinderkerk

met

Ten bate van Abraham Kriel Kindersorg

R90 elk (plus ‘n blikkie kos)

ALMAL WELKOM !! Kaartjies NOU beskikbaar

Skakel Memory Collatz op 011-662 1005 of kerkkantoor

MOET DIT NIE MISLOOP NIE !!

AFKONDIGINGS 29 Aug – 4 Sep 2010

Kalender

Fokustekste

Teks en Tema vir vandag

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Augustus 2010

Kan jy help?

Met ‘n borg om ons gaskunstenaars vir die Lentebrunch te betaal?

Enige skenkings van bestanddele vir Brunch ?

ELKE BIETJIE IS WELKOM !!!

Het enige iemand asb

‘n eksterne hardeskyf

(500GB+) wat ons kan

kry vir die verwerking

van ons erediens-

opnames?

Laat weet asb Kerkkantoor

Op 25 Julie 2010 het ons as gemeente

begin om ons Familiebybel tussen

lidmate te sirkuleer.

Gesinne sal ‘n beurt kry om vir EEN WEEK

die Bybel huistoe te neem - saam leer ons

weer om hierdie Boek te lees en verstaan.

Indien jul gesin die Bybel wil bespreek vir ‘n spesifieke week, skryf asb jul name op die Besprekingslys in die voorportaal – en

onthou om die Bybel te neem op JUL Sondag !!

Tyd vir ‘n wegbreek !!

18-23 Oktober 2010 Mopani Lodge, Roodeplaatdam

(anderkant Pretoria)

Koste R600 pp (etes ingesluit, eie vervoer, beddegoed en

handdoeke)

Vir meer besonderhede en om jou plek te bespreek :

Anita Duif op 082 411 7015 Theda Human op 076 845 4920

Koördineerder: Anita Duif S: 082 411 7015; H: 011-795 2400 F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . . SIEKES: Anna Nelson: bloedkanker, kry chemo, voel baie moeg. Dankie vir gebede (084 585 6714) Sue, verloofde van Jéan-Pierre Turner: in Engeland. Chemo behandeling (Annatjie Turner 082 925 8066) Broer van Gerbus Vermaak: kritiese tydperk na beenmurg-oorplanting. Ons bid : geen komplikasies (Gerbus 082 440 0968) Swaer van Glauda Erasmus: terminale kanker, kry chemo, ernstig siek (Glauda 082 415 5214) Johan Fourie: gesondheid, wag op verdere toetse oor 2 weke (082 330 2211) Phillip Verster: nierkanker, operasie gehad 25 Aug (Cecile 072 244 3909) Maryna de Jager: hand operasie gehad 20/8. Gaan goed, herstel tuis (082 568 9386) Sanel Schoeman: operasie gehad 17/8, elke

dag bietjie beter (Ria 072 452 1903) Cindy van Jaarsveld: vinger beseer in hokkie, operasie gehad 25/8. Herstel tuis (Lisa 082 454 2909)

Dorkas Groep

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Augustus 2010

LEED: Pieter van Deventer: oorlede op 25/8. Begrafnis gereël vir Woensdag 1/9 om 11:00. Ons bid die familie en vriende troos toe in hierdie vreeslike moeilike tyd. Jak 4:7“Onderwerp julle dan aan God. Staan die

duiwel teë & hy sal van julle af wegvlug.Nader tot

God & hy sal tot julle nader”

‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’

Vandag 29 Augustus 2010 Geen

Maandag: 30 Augustus Pieter Pieters 082 920 3827 Ida Victor 082 799 9466 Rohann Treptow 011-957 3194 Carin Lok 082 582 7892 Sarieta van Wyk 082 922 8766

Dinsdag: 31 Augustus Glauda Erasmus 082 415 5214

Woensdag: 1 September Betsie Ferreira 011-662 1122 Ockert le Roux 082 550 7441 Johan van Jaarsveld 082 447 1209 Cara-Renette Ponting 011-662 1262 Susan Potgieter 083 459 0484 Janco de Wet 011-662 1852

Donderdag:2 September Heinrich Wessels 011-957 0134 Estelle Smit 082 577 4646

Vrydag: 3 September Nico Doman 082 568 2120 Carmen Krynauw 079 505 5873 Alta Versfeld 083 412 7271

Saterdag: 4 September Nelda du Plessis 011-957 2792 Ben Otto 011-708 1017 Lana de Jager 082 784 7855

Maryna is voorlopig nog afsiek om te herstel na haar hand-operasie.

Die Kerkkantoor sal steeds daagliks oop wees vanaf 08:00 tot 13:00, waarna ek

bereik kan word op die selfoon

Rensia: 079 697 1163

Werkswinkels ‘n Kursus om portretrame te versier met

selfgemaakte mosaïek, word aangebied. Kursusgelde R550, begin einde Augustus.

Toebehore is ingesluit by prys asook genoeg

materiaal om nog een te maak. Jy bring slegs ‘n koekroller.

Lapverfkursus in September

R80, lap, verf en kwaste ingesluit

Vir enige van die kursusse, skakel Theda op 082 678 1905 of 011-704 1261

Welkom in ons gemeente!! Ons vertrou dat ons gemeente vir jou/julle ‘n ware geestelike tuiste sal bied. Ontmoet asb die diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry, of ‘n nuwe lidmaat-pakket af te haal. U kan ook die kerkkantoor gedurende die week kontak. Onthou om die vorms so gou as moontlik terug te bring dat julle op die databasis bygevoeg kan word. Die volgende persone se vorms is ontvang, ons heet julle hartlik welkom: Chris en Elsa Pretorius met seun Tiaan van

Elandsdrift (071 604 3999) Karen Loreti met dogters Melissa en Nadine van Kromdraai (076 505 6012)

10de maand

Koeverte is uitgestuur Hou die posbus dop vir joune!

Mikpunt R200 000

(Ekstra koeverte en briewe

beskikbaar in voorportaal)

Verjaardae

Uit die kerkkantoor

Besoekers & Nuwe Intrekkers

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Augustus 2010

Koördineerders:

ANSIE DU PLESSIS : 082 853 6532 RONéL PIETERS : 072 901 2463

Ons LEERMEESTER : - “Nadat Hy die mense weggestuur het, het Hy

alleen na die berg toe gegaan om te bid…”

Mat 14:23 - “Daarna het Jesus die brood geneem, God

daarvoor gedank en dit uitgedeel…” Joh 6:11 - “Dit het hy gesê omdat Jesus die onrein gees

beveel het om uit die man uit te gaan…” Luk 8:29

Ons VOLMAG : - “Kom Ons maak die mens as ons

verteenwoordiger… sodat hy kan heers…” Gen 1:26

- “Vrede vir julle!" sê Hy weer vir hulle. "Soos die

Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook" Joh 20:21

- “Dit verseker ek julle: Wie in my glo, …hy sal

nog groter dinge as dit doen…” Joh 14:12

Waarom iemand ANDERS vra om vir jou te bid?

- “As daar iemand van julle is wat siek is… moet

julle vir hom bid en hom met olie salf…” Jak 5:14

- “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid

vir mekaar …sodat … gesond kan word”

Jak 5:16

- “Dra mekaar se laste…” Gal 6 :2

- “… twee saam kan weerstand bied. ‘n

Driedubbele tou breek nie maklik nie” Pred 4:12

NEEM ASB. VRYMOEDIGHEID OM ENIGE

VAN DIE GEBEDSAKSIELEDE TE KONTAK!

(Kontaklyste is beskikbaar in die voorportaal)

Beskikbaar in voorportaal : Gebedsgids – Riglyne vir gebed Vier geestelike wette – riglyne vir verkondiging

van evangelie Gebedskaarte – bid vir spesifieke lande se

mense Houer vir gebedsversoeke

Geestelike tuiste is by ons!

Kry asb ‘n paar pamflette in die voorportaal om vir jou buurman/werk-

kollega/familielid te gee

(Pamflet wat by ‘n verkeerslig uitgegee word)

STEL GOD EERSTE ... WANNEER ’n DEURBRAAK ONMOONTLIK LYK

Deur: Benescke Janse van Rensburg

Chris Prins was op kantoor in Kaapstad toe hy die nuus kry dat ’n brand uitgebreek het wat in die rigting van sy plaashuis langs die Weskus beweeg. Binne minute was hy in sy motor op pad huis toe om te gaan red wat te redde is.

By sy plaashuis aangekom, het hy ingehardloop en desperaat na God begin roep om ’n wonderwerk te doen. Die werklikheid was egter dat drie van die plase voor syne reeds tot op die grond afgebrand het.

Deur sy kombuisvenster het Chris vir oulaas na die olyfboord gekyk wat hy slegs maande vantevore aangelê het. In die verte kon hy reeds die rook en vlamme in die rigting van sy huis sien kom. Wat sake vererger het, was die feit dat Chris se plaashuis ’n strooidak gehad het. Die polisie en lede van die brandbestrydingsdiens was reeds by Chris se huis om hom uit die huis te kom haal. Die vuur was nou gevaarlik naby. Weer het Chris sy oë

Gebedsaksie

Voel die lewe se hartklop

Page 5: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Augustus 2010

gesluit en uitgeroep: “Here God, asseblief. Al my besittings is in hierdie huis. Asseblief, in Jesus se Naam beskerm my huis.” Hierna het hy saam met die noodwerkers sy huis verlaat. Terwyl trane van teleurstelling vrylik oor Chris se wange stroom het hy en die polisie stadig teen die agterpad opgery tot bo-op ’n veilige hoogtetjie waar hulle na die vuur kon afkyk. Dit was nou reguit in die rigting van Chris se huis op pad. Vir oulaas het Chris na sy huis gekyk voordat hy weggedraai het. Hy kon nie verder na die verwoesting van die brand kyk nie. Alles wat hy besit het, was in die plaashuis en met die beperkte tyd kon hy min van sy besittings uit sy huis red. Toe die brand verby die plaashuis getrek het, het Chris die moed bymekaargeskraap om saam met die noodwerkers weer die paadjie in die rigting van die plaashuis aan te pak om die aanvanklike skade te gaan bekyk. Terwyl Chris en van die noodwerkers die plaashuis nader, het hulle na hul asems gesnak. Die vuur het tot teenaan die huis gebrand voordat dit reg rondom die huis getrek het sonder om dit enigsins te beskadig – dít ten spyte van die grasdak! God het Chris se gebede gehoor en sy huis beskerm! In Numeri 13:31 lees ons dat Josua en Kaleb saam met die ander spioene uitgestuur is om die beloofde land te gaan verken. Al die spioene het bang vir die reuse van die land met ’n negatiewe boodskap teruggekom. Net Josua en Kaleb het verby die reuse gekyk en God se krag raakgesien. Daarvoor het God hulle geëer en hulle wel in die beloofde land ingelaat. Lukas 18:27: “Wat vir die mense onmoontlik is, is vir God moontlik.” Wat gaan jou reaksie wees as jy weer soos Chris in ’n situasie sit waar ’n uitkoms vir jou onmoontlik lyk? Gaan jy na God uitroep en Hom vir ’n deurbraak vertrou of gaan jy moed verloor en depressief word? Ook jý het ’n keuse om in die reuse vas te kyk of verby hulle te kyk en God se wonderwerkende hand raak te sien. Wat gaan jy kies? Vader God, baie dankie dat ek elke vrees in my hart na U kan bring en dat ek U kan vra om my vrees in my grootste geloof te omskep. Lei my om daagliks met groter geloof te leef. Ek bid dit in die Naam van Jesus Christus. Amen.

Te koop

KRAGOPWEKKER Kragopwekker te koop: Cummins 62.5 kVA, diesel genset met Stamford alternator en ATS. In werkende kondisie. R65 000

Skakel Johan Swanepoel op 082 416 2091

Juwele met ’n Boodskap Die “Testimony Jewellery & Décor” reeks: • Halssnoere en armbande vir groot en klein • Boekmerke, steutelhouers, versierings & geskenke

Skakel Ansie op 082 853 6532 of epos [email protected]

Dienste

Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!

Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s 083 317 7025 / 082 5677 446 www.ghphotography.co.za

email: [email protected]

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies. � Jaareind state – nie net vir maatskappye nie � Aankoop en installasie van Pastel pakkette � Payroll, UIF, PAYE, BTW

Skakel Karin Grové op 082 821 1146

NUTSMAN/HANDY MAN Vir enige herstelwerk aan jou huis soos bv: Waterdigting, fasieborde / geute, verfwerk binne en buite, bouwerk en plafonne.

Kontak Dirk op 083 519 9604

LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650

Akkommodasie

STRANDWOONSTEL TE KOOP OF TE HUUR Uvongo. 3 slaapkamer, 2 badkamer, baie groot onthaal-area en kombuis. Reg op strand, beste in kompleks! R2milj (onderhandelbaar). Vir foto’s: www.privateproperties.co.za: La Crete Sands # 2.

Vir verkope: Kontak Anita Duif op 082 411 7015 Vir verhuring: kontak Kerkkantoor op 079 697 1163

Kennisgewingbord

Page 6: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Augustus 2010

Baie baie dankie aan een en elk wat

skenkings van kontant en klere gegee het vir die Nigel Ouetehuis wat afgebrand

het. Dit sal voorwaar hulle help om weer op hul voete te kom.

Dankie ook vir die oorweldigende reaksie

vir ons versoek vir kinderklere. Donasies kan nog steeds gebring word

asb. ons benodig steeds meer.

Onthou asb om jul nagereg bestellings te gaan afhaal na die

erediens in die saal. Daar sal ’n paar ekstras wees, so

kom kyk gerus!!

Our Plans and God's Plans by Os Hillman

"Many are the plans in a man's heart, but it is

the Lord's purpose that prevails." Proverbs 19:21

Have you ever heard of someone who spent years of preparation for one vocation only to end up doing something completely different? Perhaps this could be said of you. Quite often we have in our minds what we believe we want to do only to have a course correction. Often the course correction comes through a major crisis that forces us into an area that we would never have considered.

Such was the case for Samuel Morse. Born in 1791, Morse grew up desiring to be an artist, and he eventually became very talented and internationally known. However, it was difficult to make a living as an artist in America during that time. A series of crises further complicated his vocational desire when his wife died; then his mother and father also died soon after. He went to Europe to paint and reflect on his life. On his return trip aboard a ship, he was captivated by discussions at dinner about new experiments in electromagnetism. During that important occasion, Morse made the following comment, "If the presence of electricity can be made visible in any part of the circuit, I see no reason why intelligence may not be transmitted by electricity." In the face of many difficulties and disappointments, he determinedly perfected a new invention, and, in 1837, applied for a patent that became what we know today as the telegraph. He also created Morse code. It was only later, after many more setbacks and disappointments, that his projects received funding.

Samuel Morse later commented, "The only gleam of hope, and I cannot underrate it, is from confidence in God. When I look upward it calms any apprehension for the future, and I seem to hear a voice saying: 'If I clothe the lilies of the field, shall I not also clothe you?' Here is my strong confidence, and I will wait patiently for the direction of Providence." Morse went on to create several other inventions and can be recognized today as the father of faxes, modems, e-mail, the internet and other electronic communication. ["Glimpses," Issue # 99 (Worcester, Pennsylvania: Christian History Institute, 1998).]

God's plans may not always seem to follow

our natural inclination. Perhaps God has you taking a path that may not lead to His

ultimate destination for you. Trust in the Lord, lean not on your own understanding,

acknowledge Him in all you do, and He shall direct your path (see Prov. 3:5-6).

Baie dankie

In die werkplek…

Nagereg

Page 7: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Augustus 2010

Is Muldersdrif Gemeente ’n Omgeegroep Gemeente?

Of is ons ’n Gemeente met omgeegroepe?

ONS DOELWIT IS BESLIS OM ‘N OMGEEGROEP GEMEENTE TE WEES!

Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres Dag Tyd

Driefontein / Swartkops

Stefan Rudman 082 567 5586 [email protected] Dinsdae 19:00

Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 [email protected] Dinsdae 19:00

Honingklip/Steynsvlei Fielie Swanepoel

083 380 4706 [email protected] Wissel 19:00

Renosterspruit / Lanseria

Johan Nell 082 444 2625 [email protected] Vrydae 19:00

Ducks Nest 208, Featherbrooke

Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected] Sondae 18:30

Lanseria / North Riding / Lammermoor (In die Kinderkerkgebou)

Jacqueline Klem

082 920 6679 [email protected] Donderdae 18:30

Plovers Nest 1121 Featherbrooke Est (Jong gesinne)

Johan & Vivienne J van Rensburg

011-662 2678 [email protected] Donderdae 19:00

Honeydew Martie & Kriek Badenhorst

010-222 0651 [email protected] Sondae 17:00

Helikia (Jong Volwassenes)

Charmaine Joubert

076 544 4406 [email protected] Woensdae 19:00

Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 [email protected] Woensdag oggende & aande

9:30 &

19:00

Wat verhinder jou om deel te word van hierdie familie?

SKAKEL ‘N LERAAR OF ENIGE VAN ONS OMGEEGROEPLEIERS OF -LEDE EN KOM ERVAAR DIT!!

Omgeegroepe

Page 8: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Augustus 2010
Page 9: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Augustus 2010

Leraars Ds Neels Kloppers

Tel: 083 560 3814 epos: [email protected]

Ds Kenneth Mckenzie

Tel: 084 455 3267 epos:[email protected]

Kerkkantoor Administrateur: Maryna de Jager Tel: 079 697 1163 Faks: 086 698-7605 epos: [email protected] Kerk-SMS: 082 851 5163 Admin Assistent: Rensia Swanepoel epos: [email protected]

Posbus Adres Kantoorure: NG Muldersdrif Ma – Vry 08:00-16:00 Posbus 52 Sondae na oggenddiens Muldersdrif 1747

BANKBESONDERHEDE Bank: ABSA Takkode: 632005 Rek Naam: NG Kerk Muldersdrif Rek no: 310580023 LOPENDE REKENING (TJEK)

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso

083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous

082 853 5250 Epos: [email protected]

Jeug Portefeulje Leier Wessel Duif

083 408 0377 Epos: [email protected]

Kategese: Juniors (2 jaar tot Graad 3) Leier: Adele de Jong – 083 263 6566 Kinders van die ouderdom 2 jr tot Gr 3 gaan direk na die Kinderkerk voor erediens. Verdaag 09:45.

Seniors (Graad 4 – 10) Leier: Ronel Duif – 083 324 5977 Gesamentlike jeugdiens vir 30 minute in saal, gaan dan na hul kategese lokale. Verdaag 09:45.

Finalejaars – Graad 11 Leier: Ds Kenneth – 084 455 3267 Finalejaars hanteer materiaal soos deur leraars voorberei. Sondae om 16:30 in die kinderkerk

Bestuursraad 2010 Funksionele Portefeuljes

Bemarking & Vermaak van Wyk Kommunikasie 083 419 3883 Erediens Anton Steyn 082 785 6657 Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968 Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625

Bedienings Portefeuljes

Gemeente Theda Human 082 678 1905 Getuienis VAKANT Jeug Wessel Duif 083 408 0377 Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908 Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250

Bestuurs Forum

B/Forum Koördinering Nico Doman 011- 662 2956 Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820 Strategies VAKANT

Strewers Fanie Human

076 845 4920

ander kontakpersone Tegniese ondersteuning: Hannes v/d Merwe 011- 662 2651/ [email protected]

Spyseniering: Ferma Bekker 072 958 4757

Gemeente Besonderhede

Neem asseblief kennis dat die gemeente geen landlyne het nie, kontak ons op die bogenoemde selnommers