muldersdrif gemeente afkondigings 8 mei 2011
DESCRIPTION
Muldersdrif Gemeente Afkondigings 8 Mei 2011TRANSCRIPT
Vandag 8 Mei
8:30 Erediens
8:30 JEEP-diens of kinderkerk
Maandag 9 Mei
19:00 Bestuursraad
Dinsdag 10 Mei
10:00 Strewers
Woensdag 11 Mei
9:30 Bybelskool
19:00 Bybelskool Sondag 15 Mei
8:30 Erediens
8:30 JEEP-diens en kinderkerk
Ons Familiebybel
Het jul gesin al ‘n beurt gehad om ons
Familiebybel vir ‘n week te lees?
Kies ‘n week wat julle pas:
besprekingslysbeskikbaar in voorportaal
Koördineerder:
Anita Duif S: 082 411 7015
F: 086 589 9332; E - [email protected]
Ons bid vir . .
SIEKES:
Cecile Swanepoel: wag op toetsuitslae, Akademie Hospitaal (Rassie 072 298 7919)
Koot Woest: in hospitaal met bloedvergiftiging, bid asb ook vir Celia wat hom bystaan (074 116
4092)
Brigitte – suster van Clive Carney: kanker, woon in Amerika, baie siek van bestraling,
behandeling gestaak vir nou, bid baie vir haar en Ma wat bystaan asb (Pa Stan: 072 727 9801)
Dirk de Jager: herstel tuis na rug manipulasie van Vrydag (082 784 7856)
LEED:
Moeder van Danie Joubert: oorlede op Woensdag 4, Roudiens Maandag 9/5. Ons bid vir Danie
en sy familie vir troos in hierdie moeilike tyd (082 363 1112)
Kalender
STREWERS
Ons kom Dinsdag 10 Mei hier by die kerk byeen om 10:00
Bring ’n bordjie met eetgoed, ons gaan lekker kuier