my hardste werkers kan nie wag om te werk nie · 3. nou sal ons hoër pryse kry vir ons mielies. 4....

6
68 Maandag neer wat in die wat in die leesstuk met ‘n deelteken geskryf is. Dinsdag Maak nou jou eie sinne met vyf van die deeltekenwoorde hierbo. Woensdag Die twee boere gesels tog al te lekker. Skryf eers al die deeltekenwoorde neer en skryf dan die nommer in die spraakborrel wat elke boer sê. nie wag om te werk nie My hardste werkers kan

Upload: others

Post on 26-Jan-2020

6 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

68

Maandag

neer wat in diewat in die leesstuk met ‘n deelteken geskryf is.

Dinsdag

Maak nou jou eie sinne met vyf van die deeltekenwoorde hierbo.

Woensdag

Die twee boere gesels tog al te lekker. Skryf eers al die deeltekenwoorde neer en skryf dan die nommer in die spraakborrel wat elke boer sê.

nie wag om te werk nieMy hardste werkers kan

69

1. Dagsê Piet. Ai, dit het lekker gereën, ek kan my oë nie glo nie.2. Die reën was regtig ‘n groot seën.3. Nou sal ons hoër pryse kry vir ons mielies.4. Gelukkig sal ons nou nie meer leë geldsakke hê nie.

6. Glo my ek sal ploeg tot in die vroeë oggendure.7. Die boere glimlag al breër en breër.

Donderdag

Die drukkersduiwel het hier gekuier terwyl hulle besig was om die vir die boere te tik. Al die woorde wat deeltekens moet kry, is nou daarsonder.te tik. Al die woorde wat deeltekens moet kry, is nou daarsonder.. Al die woorde wat deeltekens moet kry, is nou daarsonder. Skryf al die woorde neer wat deeltekens kort en plaas die deelteken op die regte plek.

... die vroee-seisoendroogte

vroeg geplant word

4.3 Die ontleding van historiese reenvalHoe droer ‘n land is, hoe minder konse-kwent is die reenval.

• Weerstaan hoe temperatuur tot 200ºCMet hierdie inligting kan ‘n boer dalk betyds sy koste verminder of sy strategiee verander.

Hierdie maatreels is in vorige

publikasies bespreekSoort besluit Invloed van besluitPlaag- en fungusbeheer by boorde Gehalte van vrugte word beinvloed. Hele opbrengs in vroee produksie-stadium.Sny van lusern/gras vir hooi. Verminder moontlikheid dat hooi deur reen beskadig word.Oes van koring in somer-reenvalstreke. ‘n Paar dae maak die verskil tussen droe of nat koring, of koring wat in die aar/korrel ontkiem.

Opbergingshigiene en insekbestryding

Dit gaan ‘n moeilike jaar vir ons

boere wees, maar ons is gerus ge-

stel in die wete dat daar ‘n Skepper

is wat ons aan die hand sal vat en die

toekoms sal inlei. Mag sy seën op die

goeie werk rus.

Mielie wenke

70

Die vlieërwedstryd

Die mense is seker laf as hulle dink ek gaan die hele dag sukkel om al daardie vlieërs in die lug te hou, dink hy. O nee, ek gaan sommer nou dadelik iets lekkerders doen. En daar trek Saggiesblaas suutjies-suutjies agter die bloekomboom in.Maar die sonstraalfeë het Saggies-

blaas gesien. “Terugdraai, Saggies-

sis hulle. “Jy kan nie nou die mense se

in die lug blaas.”

windjie. “Daar is baie vlieërs en dis harde werk. Kyk net daardie ver-

gaan ek hom in die lug kry? My asem

gaan speel liewer met die wollebol--

blaas weg.

Maar die sonstraalfeë gaan hom nie so maklik laat wegkom nie. Hulle maak een-

warm dat hy nie eens ‘n ou “fuut”-blasie kan uitkry nie.Toe moet Saggiesblaas maar omdraai en

Maar Saggiesblaas word gou moeg vir

sterte en stukke kreukelpapier wat om Die sonstraalfeë is tog nie naby

nie, dink hy. Ek sien hulle is besig om die weiveld se gras warm te bak. Weg is ek!Maar toe Saggiesblaas omdraai, beland

‘n vreeslike deurmekaarspul. Al die vlieërs se sterte en toue is deurmekaar. Die kinders huil en die grootmense raas. Hulle sal hierdie warboel nooit uitmekaar kry nie en die vlieërwedstryd is nog nie eens klaar nie. Hulle moes nog kyk wie

71

Maandag

Skryf die sinne oor en vervang die woord tussen hakies met die regte vorm daarvan.

1. Hulle het die (vroeg) oggend gaan vlieg.2. Hulle vlieg tussen die (hoog) bome rond.3. Die (moeg) wind gaan rus.4. Hulle het met hul (oog) gesien hoe die toue knoop.5. Saggiesblaas die (bedrieg) het hul gekul.6. Hulle (knie) het lam geword van al die (tree) wat hul agter die vlieërs aan-

hardloop.

Dinsdag

Kies die korrekte woord en skryf dit in jou boek neer.

1. breer, breër 4. vlieg, vlieë, vlieër, vliëer, vlië, vliër2. hoog, höer, hoeër, hoër 5. priële, prieel3. vroeg, vroeër, vroëer, vroër 6. dieët, diet, dieet, diëte

se vlieër vlieg die hoogste en wie se

begin van ver af en kom al hoe nader en nader . . . Dan skep ‘n vreemde wind hulle vlieërs mooi netjies van die grond af en blaas hulle versigtig

Toe gaan die vlieërwedstyd aan en dit word die lekkerste dag wat hulle ooit gehad het.Laat daardie aand, toe Mooidorp

en Blombult se mense begin terug-gaan huis toe, kom die vreemde wind

by die windepaleis aan. Voordat Oupa Noordewind kan raas omdat die vreemde wind sommer by sy paleis inwaai, vertel Dwarrelwindjie vir hom hoe Saggiesblaas die mense se pret bederf het en hoe die vreemde wind gehelp het om die vlieërs weer in die lug te kry.Saggiesblaas moes vir sy straf ses maande

lank die koeie in die weiveld koud blaas. En die vreemde wind? Die was toe nie ‘n vreemde wind nie - dit was maar net Oupa Noordewind se niggie wat in die Suidpool bly en kom kuier het.

Wenke wat altyd werk

1. Onthou ‘n deelteken word gebruik om te wys waar ‘n woord moet deel wanneer ons dit uitspreek.

2. Ons kry deeltekens op woorde met ‘n “hi”-klank - die deelteken help ons om die woorde korrek uit te spreek. Die deelteken kom gewoonlik op die laaste of enigste e in die woord, byvoorbeeld Asië, oë, koeël.

3. As oo in die woord voorkom, word dit oë in die meervoud, byvoorbeeld oog - oë.

4. As oe in die woord voorkom, word dit oeë, byvoorbeeld moeg - moeë, vroeg - vroeë.

72

Woensdag

1. Die straat is breër as die sypaadjie.2. Die kerktoring is hoër as die skool se dak.3. Die arm boer het een ploeg, maar die ryk boer het baie ploeë.4. Ek voel vandag moeër as gister.5. Op vuil plekke is baie vlieë.

Plaas die onderstreepte woorde in die kolom waar dit pas en voltooi die tabel.

Spelgroep 1 Spelgroep 2Vroeg + ë = vroe - ë see + e = se - ëKroeg + ë = fee + e =

boog + e =oog + e =droog + e =tree + e =leeg + e =

Donderdag

Die vlieër vlieg in die lug rond tussen al die voëls. Help hulle tog gou om nog deeltekenwoorde te versamel om dit op die vlieër se stert te sit sodat die vlieër terug kan kom aarde toe.

Hierdie woorde sal genoeg wees om die taak te verrig. Skryf dit oor en plaas die deelteken op die regte plek.

twee tree lekker geeetblink spieel lastige vlieelee blik hoe bomekniee oemoee perde reenuitveer pasient

Vrydag

Skryf die volgende sinne oor sodat die woorde tussen hakies in die regte

73

verbuigingvorm staan (gebruik die meervoudvorm van die woorde).

1. In die (vroeg) oggend gaan ons ry.2. Pa het vyf (ploeg) gekoop.3. Ek hou baie van (droog) wors.4. Ons maak vir ons pyle en (boog) om die (voels) in die (hoog) bome te skiet.5. Jy het twee (oog) om die (vlieg) te sien.6. Plak ‘n (seel) op die brief en hardloop gou in die (reen) om dit te pos.

Taalvasvat

1. Leestekens

Kyk weer na Taalvasvat van Werkboek 1 Leseenheid 1 (bl 22) om seker te maak van die gebruik van die punt, vraagteken, uitroepteken en komma.

Die dubbelpuntDie dubbelpunt word gebruik om aan te dui waar iemand se direkte woorde gaan volg.Byvoorbeeld in ‘n dialoog:Anna: Ek wil nou loop, asseblief.Of by direkte rede:Anna sê: “Ek wil nou loop, asseblief.”

AanhalingstekensDit word gebruik om die eie woorde van ‘n persoon aan te dui. Die persoon se woorde soos dit uit sy/haar mond gekom het of soos sy/hy dit in ‘n boek geskryf het, begin dan direk na die eerste aanhalingsteken (“) en eindig net voor die laaste aanhalingsteken(“). Die leesteken wat gebruik word om uit te druk hoe die sin gesê word, byvoorbeeld uitroepteken, vraagteken of punt, kom voor die laaste aanhalingsteken.

Dink mooi waar die deelteken moet kom.