n fees gevul met opwinding en celebs!

4
2 en 3 September 2016 Wat gebeur as 800 mense saamwerk? Dis een MOOOOOwiese fees! Nelspruit Vleisfees lê voor die deur. Skud jou vere reg vir ’n opskop soos wat ons gemeente nog nooit van te vore gehou het nie. Hier is wat jy kan verwag: Vrydag 2 September 12:00 Garage verkope vir Ehmkestraat bushalte 16:00 Bring die kinders en jeug dat hulle kom speel voor donker. Speletjies sluit in Giant Gladiator, Parachute Rocker, 100m Zipline. Alles wat ’n adrenalien junkie begeer en selfs speletjies waar gesinne en ouer persone kan deelneem. Daar is regtig ’n mooooowiese klomp speletjies vir die kiddies. Natuurlik is daar ook heerlike eetgoed en ’n Tombola tafel. Die kleuterhoekie sluit ’n oppasdiens in. Vir die tieners is daar goeie nuus: Die Feesterrein is ’n “FREE WiFi Zone” 16:30 Deelnemers meld aan vir die Koekversierkompetisie. Wessels Koekedoor is ons beoordelaar die jaar. Kom drink solank koffie by Koffie@Suid - ons heerlike koffiewinkel terwyl die kinders baljaar. Die jaar bedien hul koffie op die Feesterrein. 17:00 Amptelike opening en bekendstelling van die deelnemers aan die koekversierkompetisie. Die vleisverkope open in die saal, die braaivleis en potjiekos is gereed op die feesterrein en die stalletjies open. 17:15 Die koekversierkompetisie begin. Verhoogvertoning deur plaaslike jong talent. Kom ondersteun. 18:00 Beoordeling en opveiling van die koeke deur Wessels Koekedoor. 18:30 Ons verwelkom Chris Coetzer terug in die Laeveld vir ’n lekker sing en lag aand. As braaivleis en potjiekos nie vir jou lekker genoeg klink nie, kan jy ’n GEBAKTE SKAAPKOP bestel en saam met die vertoning geniet. Twee rugbyballe geteken deur die Pumas en die Springbokspan sal ook dié aand opgeveil word. Saterdag 3 September 7:00 Kom draf of stap die roete van 4.9 km saam. Jy kan die sirkelroete een, twee of drie keer voltooi. Kry jou inskrywingsvorm vir die PRETDRAF. Stootwaentjies baie welkom op die roete. Maak dit ’n heerlike gesinsuitstappie. Medaljes word toegeken. Ontbyt word aan toeskouers bedien @ R25. 7:30 Kom geniet ontbyt en koffie op die Feesterrein na die Pretdraf. 8:00 Die dag se verkope begin. Op die Feesverhoog is daar die hele dag vermaak vir oud en jonk met ’n Poppekasvertoning en meer. Die speelpark en kleuterhoekie open en vandag bied ons ook ponieritte vir die kleuters. Daar is 30 verkooppunte - loer gerus na die groot verskeidenheid van kos en stalletjies op bladsye 2 en 3. 9:00 Demonstrasie deur Wessels Koekedoor 10:00 Kindervermaak op die verhoog 11:00 Musikale verposing 11:30 Spitbraaiverkope begin - heerlike middagete - koop jou kaartjie betyds. 12:00 Witolifantverkope - afsnypunt vir bie-proses 13:00 Lofprysing en afsluiting ‘n Fees gevul met opwinding en celebs! ONTHOU OM ONS TE ‘LIKE” EN TE “SHARE” OP FACEBOOK! Nelspruit Suid Vleisfees & Gawe mark

Upload: ngothien

Post on 30-Dec-2016

247 views

Category:

Documents


5 download

TRANSCRIPT

Page 1: n Fees gevul met opwinding en celebs!

2 en 3 September 2016

Wat gebeur as 800 mense saamwerk? Dis een MOOOOOwiese fees!

Nelspruit Vleisfees lê voor die deur. Skud jou vere reg vir ’n opskop soos wat ons gemeente nog nooit van te

vore gehou het nie. Hier is wat jy kan verwag:

Vrydag 2 September

12:00 Garage verkope vir Ehmkestraat bushalte

16:00 Bring die kinders en jeug dat hulle kom speel voor donker. Speletjies sluit in Giant Gladiator,

Parachute Rocker, 100m Zipline. Alles wat ’n adrenalien junkie begeer en selfs speletjies waar gesinne en ouer

persone kan deelneem. Daar is regtig ’n mooooowiese klomp speletjies vir die kiddies. Natuurlik is daar ook

heerlike eetgoed en ’n Tombola tafel.

Die kleuterhoekie sluit ’n oppasdiens in. Vir die tieners is daar goeie nuus: Die Feesterrein is ’n “FREE WiFi

Zone”

16:30 Deelnemers meld aan vir die Koekversierkompetisie. Wessels Koekedoor is ons beoordelaar die

jaar. Kom drink solank koffie by Koffie@Suid - ons heerlike koffiewinkel terwyl die kinders baljaar. Die jaar

bedien hul koffie op die Feesterrein.

17:00 Amptelike opening en bekendstelling van die deelnemers aan die koekversierkompetisie. Die

vleisverkope open in die saal, die braaivleis en potjiekos is gereed op die feesterrein en die

stalletjies open.

17:15 Die koekversierkompetisie begin. Verhoogvertoning deur plaaslike jong

talent. Kom ondersteun.

18:00 Beoordeling en opveiling van die koeke deur Wessels Koekedoor.

18:30 Ons verwelkom Chris Coetzer terug in die Laeveld vir ’n lekker sing en

lag aand. As braaivleis en potjiekos nie vir jou lekker genoeg klink nie, kan jy ’n

GEBAKTE SKAAPKOP bestel en saam met die vertoning geniet. Twee rugbyballe

geteken deur die Pumas en die Springbokspan sal ook dié aand opgeveil word.

Saterdag 3 September

7:00 Kom draf of stap die roete van 4.9 km saam. Jy kan die sirkelroete een, twee of drie keer voltooi. Kry

jou inskrywingsvorm vir die PRETDRAF. Stootwaentjies baie welkom op die roete. Maak dit ’n heerlike

gesinsuitstappie. Medaljes word toegeken. Ontbyt word aan toeskouers bedien @ R25.

7:30 Kom geniet ontbyt en koffie op die Feesterrein na die Pretdraf.

8:00 Die dag se verkope begin. Op die Feesverhoog is daar die hele dag vermaak vir oud

en jonk met ’n Poppekasvertoning en meer. Die speelpark en kleuterhoekie open en

vandag bied ons ook ponieritte vir die kleuters. Daar is 30 verkooppunte - loer gerus na

die groot verskeidenheid van kos en stalletjies op bladsye 2 en 3.

9:00 Demonstrasie deur Wessels Koekedoor

10:00 Kindervermaak op die verhoog

11:00 Musikale verposing

11:30 Spitbraaiverkope begin - heerlike middagete - koop jou kaartjie betyds.

12:00 Witolifantverkope - afsnypunt vir bie-proses

13:00 Lofprysing en afsluiting

‘n Fees gevul met opwinding en celebs!

ONTHOU OM ONS TE ‘LIKE” EN TE “SHARE” OP FACEBOOK!

Nelspruit Suid

Vleisfees & Gawe mark

Page 2: n Fees gevul met opwinding en celebs!

Saterdag, 3 September vanaf 11:30

’n heerlike spitbraai met bykos vir

middagete. Beperkte aantal kaar-

tjies. Kontak Schutte Venter

R50

LATWAAI

MET DIE

BRAAI Kaartjies beskikbaar @ R50 per persoon. Sluit in ’n groot skaaptjop, wors, pap en sheba en ’n klein broodjie.

Vir R20 rand ekstra kan jy ’n sosatie by jou braaivleis voeg. Boerewors-broodjie @ R20.

Syd-Ontbyt ‘n Heerlike verrassingspakkie om aan te smul - net groot genoeg om die honger te stil. Ontbyt sal vanaf 7:00 bedien word. Slegs 200 kaartjies beskikbaar.

R25

Jak 1:17 “Elke goeie gawe en elke volmaakte geskenk kom van Bo.”

Ons dank U , Heer en wil U liefde eer!

Gebakte skaapkop @ R150

Jy lees reg. Is jy man of is jy muis?

Kom daag ’n vriend en kom probeer iets

anders Vrydagaand, 2 Sept. om 18:30

Of kom eet dalk ’n ou bekende.

Kaartjies beskikbaar na die diens of by

die kerkkantoor tot 31 Augustus.

Kontak Ria Viljoen.

Saterdag maak hierdie Vrystaatse

Boerenooi vir ons pap en kaiings.

R15

0 S

PY

SK

AA

RT

AS

SE

BL

IEF

POTJIEKOS @ R40

Vrydagaand, 2 September

Kontak Tom Farmer

Kerrie en Rys, Bielie

Broodjies (Pulled pork),

Pizza’s, Poedings, Koek,

Koeksisters, Pannekoek,

Koffie@ Suid

Page 3: n Fees gevul met opwinding en celebs!

Besoek die Plaasdeli vir

d i e g r o o t s t e

verskeidenheid ingelegde

produkte en kom proe.

Heerlike gebak en bevrore

etes. Kom ontmoet vir

Wessels Koekedoor by die

Plaas Deli.

Reeds meer as 2 000 kg beesvleis, skaapvleis,

varkvleis, hoender en wild en ongeveer 400 kg biltong

en droë wors. Met soveel vleis teen die laagste prys op

die dag gewaarborg, kan jy nie waag om uit te mis nie.

Vleisverkope:

Vrydag 2 September: 17:00—20:00

Saterdag 3 September: 08:00—13:00

of solank voorraad hou

Vir vleisnavrae en borgskappe kontak Dr Jean Strydom

Die Kleuterhoekie @ Lapa Ons gaan die kleinspan besig hou met ‘n verskeidenheid aktiwiteite en sal ook ‘n kinderoppasdiens teen ‘n billike prys vir die

Vrydag sowel as die Saterdag van die Vleisfees bied, sodat Ma en Pa kan ontspan en die fees geniet.

Kinderoppasdiens @ R50.00 per kind per dag (Vrydag sowel as Saterdag) Sluit die volgende in: Gratis worsbroodjie & koeldrank, Springkasteel, Skopfietsies, Klei speel, Lego's, Legkaarte, Sandput,

Boekiehoekie, DVD's, Poppekas vertonings op die Feesverhoog

Speletjies @ R5.00 per speletjie (Vrydag sowel as Saterdag) Voer die Varkie, Tenpin bowling, Geldjies soek in ‘n Hooimied, Mariekoekies versier, Handafdruk in Klei, Gesiggie Verf,

Diertjies vang

Ponieritte @ R20.00 per rit (NET Saterdag vanaf 08h00-13h00)

Ons gaan ook afslag pakkette beskikbaar hê

wat speletjiekaartjies insluit wanneer die

ouers hulle kinders inboek by ons.

Watter stalletjies kan jy nog na uitsien? ’n Wye reeks pragtige, plaaslik vervaardigde handwerk, klere en kuns. Hier sal jy items sien wat jy nog nerens te koop gekry het nie.

Mannegoeters Spesiaal vir die manne

Tuine—plante en tuin dekor teen groothandelpryse Klere van Toeka tot Nou—ietsie vintage en ietsie

nuut om aan te trek—kom loer self Handwerk, Huisdekor, Juwele, Geskenke Tweedehandse boeke, cd’s en DVS’s

PLAASDELI

Page 4: n Fees gevul met opwinding en celebs!

KONTAKNOMMERS:

Varsproduktemark en gebak:

Vleis Jean Strydom 083 572 4886

Groente en Vrugte Les Williams 083 376 5716

Plaas-deli Carien Craig 082 789 6370

(Bevrore geregte, pesto’s , konfyt, ingelegde vrugte en groente,

brode, beskuit, ens.)

Koeke, klein koekies, terte Hannetjie Jordaan 072 062 2538 Poedings Hannie Roos 072 277 4530

Koeksisters Dirk Fourie 082 877 2247

Kerrie Vetkoeke Marietjie Craig 082 801 1744

Etes:

Braaivleis Jurie van Rensburg 084 557 1472

Spitbraai Schutte Venter 083 969 3799

Potjiekos Tom Farmer 081 777 0493

Skaapkop/ pap en kaiings Ria Viljoen 082 774 4705

Pizza’s Stephan van Eeden 083 393 7981

Kerrie en Rys Annemarie vHeerden 083 258 1925

Bielie van ’n Bun WeilaMarie Strydom 071 853 1239 Ontbyt Stephan van Eeden 083 393 7981

Pannekoek Hein le Roux 082 457 2301 Teetuin Prins Ferreira 082 782 4562

Koeldrank

Ander:

Handwerk Marzanne Styger 073 482 8750 Huisdekor Henriette

Breytenbach 083 449 3299

Hekel en Brei werk Elna Williams 083 464 6141

Klere Thea Bam 083 404 9621

Geskenke Magdel Terblanche 082 337 9707

Mannegoeters Koos Bothma 083 675 1830

Juwele Marthina Strydom 084 631 9642

Speletjies Tiaan Pretorius 072 547 8589

Kindertafel en Tombola Yvette Malan 082 783 0078 Kleuterhoekie Anel Pienaar 082 909 5099

Garageverkope Susan vHuyssteen 084 964 2847

Witolifant veiling Lindi Botha 082 494 8005

Boeke Anneke Engelbrecht 084 513 6091

Chris Coetzer en vriende Frans Buys 082 898 6527

Wessels Koekedoor Carien Craig 082 789 6370

Pretdraf Helette Pretorius 083 449 8302

Aankope Susan Geldenhuys 013 744 1925

Bejaardes Susan vHuyssteen 084 964 2847

Koekversier Jean Strydom 083 572 4886

Terrein voorbereidng Louis Pienaar 082 878 1743

Terrein en stalletjies Fransien Taljaard 084 602 1338

Bespreek jou plek voor Donderdag 1 September om 10:00. Inskrywingsvorms en reëls is by die Feestafel buite die kerk beskikbaar, by die kerkkantoor of op die FB blad. Heerlike pryse op die spel. Wessels Koekedoor tree op as die beoordelaar. Laai solank die Zapper App. van die App. Store

of Google Play op jou slimfoon en geniet kon-

tantvrye inkopies by die Vleisfees. Ontmoet die

Zapper agente na kerk by die tee—hulle sal

jou help met die App. en vrae beantwoord.

Gaan jy koek bak vir die Vleisfees? Hannetjie Jordaan (072 062 2538) staan gereed om 150 koeke en 50 terte en dosyne klein koekies te ontvang en hopelik selfs meer . H eer l ik e tuisgebakte koeke wat mooi versier is. Kom spog met jou gunsteling resep en deel die resep selfs met die gelukkige persoon wat jou koek koop. Verpak asb. koeke en terte in houers soos dié een.

Alle verpakking en

houers is beskikbaar by

Lowveld Packaging,

Westpack en

Bakers Bin.

Bak asb.

Vetkoek @

R20

Bestellings sluit 24 Aug. Afhaal by kerk 26 Aug. 10:00—13:00. Bestelvorms op webblad. www.ngnelspruitsuid. co.za

PRETDRAFVORMS OP FB OF WEB-

BLAD BESKIKBAAR

Ons kort nog:

Borg vir Kleuterhoekie

Tiaan soek hooibale

Borge vir speletjies—

kontak Tiaan

Lekkers vir kinderta-

fel

Tuindekor en plante

Mooi handwerk vir

huisdekor

Kelners en 24 liter

melk, 4 kg witsuiker

vir Koffie@Suid

Yskaste/ klein

vrieskaste om te leen

Gazebo’s om te leen