na- hoof- - ng kerkgoudland.ngkerk.net/.../sites/19/2018/02/goudpos-28.pdfen 3 dae se verversings...

5
1 2018 GOUDPOS 28 - ELEKTRONIESE NUUSBRIEF VAN SINODE GOUDLAND NUUSBRIEF NR 28 - 2018 WWW.GOUDLAND.ORG.ZA NUUS VAN ONS GEMEENTES Wat gaan die kerk doen? Coligny in Noordwes het verlede jaar deur diep trauma gegaan met oproer wat dele van die dorp verwoes het. Vir ds Tewie Pieters van Coligny-Oos was dit die begin van ’n reis wat hom ’n baie ryker mens gemaak het. Hy het die storie vir Neels Jackson vertel. Lees verder __________________________________________________________________________________________________________ NUUS VAN ONS SINODE Spyskaart vir predikante, kerkrade en Ringe Laai die onderstaande Predikante Spyskaart af deur hier te klik en kyk wat word alles in 2018 opgedis. Huweliksnaweek vir leraarspare Hierdie kursus word al 10 jaar aangebied as bediening van Wilgespruit en nou word leraarspare uitgenooi 17-19 Augustus 2018. Daar is 12 kamers (eie badkamers) beskikbaar by De Witte Duif Gasteplaas naby Koster. Die ontwerp gee baie privaatheid deurdat gesprekke uitsluitlik geskied tussen die man en vrou self, met geen druk vir openbaarmaking nie. Koste is R1,400 per egpaar (verblyf, etes en materiaal ingesluit). Egpare kan anoniem vra vir 50% subsidie deur Predikantebediening. Skakel Kerkkantoor Wilgespruit 0117642000. Voorbereiding vir Aſtrede Daar is lewe na aftrede vir ‘n leraarspaar én vir die gemeente waaruit hy aftree. Maar aftrede kan ook ‘n slegte seisoen wees. Daarom word die aftrede-kursus vanjaar herhaal op ‘n meer persoonlike en goedkoper manier. Hierdie 48-uur kursus vir leraar en sy vrou word nou aangebied by ‘n pragtige huis langs die Hartebeespoortdam. Hierdie huis maak koste baie minder as die R1300 van laasjaar, maar daar is ongelukkig plek vir slegs 5 egpare. Die datum word vasgestel om by die belangstel- lendes te pas, dalk ‘n Donderdagaand tot Saterdagaand. Die kursus het 3 fokuspunte: hoe ek losmaak van my gemeente, hoe ons die baie veranderinge van aftrede beplan en bestuur, en dan drome en planne vir ‘n baie stimulerende lewensfase as afgetredene. Skakel Henk Gous 0832670108 Jong leraars Jong leraars het unieke behoeftes om in hul beroep te groei. PC Pretorius neem leiding vir ‘n kuier tussen slegs jong leraars self (7 jaar en korter in bediening) , moontlik ‘n midweek 29-30 Mei by Emseni. Program sluit in ‘n gesprek oor finansiële beplanning en induksie. Skakel PC Pretorius 0718912850 Voortgesette Bedieningsontwikkeling VBO is onontbeerlik vir elke predikant om homself skerp te hou. Maar ringe moet dit aanmoedig en gereeld navraag doen daaroor. Ongelukkig vergeet baie ringe om dit te doen. Ringe moet leraars en kerkrade help met hul ontwikkelingsplan. VBO moet dus op die sakelys vir elke ringsvergadering verskyn. Ringe moet die krediete soos geregistreer by CPD-Solutions ontvang en aanvul met krediete waaroor hulself positief oordeel. Ringskribas, vra dus dat VBO krediete op ringsvorms ingevul word. Predikantekringe, gesels asseblief gereeld oor elkeen se persoonlike ontwikkelingsplanne. Inligting oor krediete te kry via Shepherd 0514013803. Ander inligting by Henk Gous 0832670108. Sertifikaat vir Bedieningsvernuwing Dit is ‘n intensiewe kursus wat bedoel om predikante te help om op ‘n dieper en meer grondige vlak hulle bediening werklik te ontwikkel. Dit word aangebied deur Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling by UP) in samewerking met Shepherd in Bloemfontein en Communitas in Stellenbosch. Die kursus word in nege blokke van 3 dae elk oor die loop van drie jaar aangebied. Hul verwerf 60 VBO-krediete per jaar. Skakel Excelsus 012 420 6738 [email protected] • 13-15 Maart 2018: Oor ons konteks – om die wêreld en tye waarin ons leef, dieper te verstaan • 5-7 Junie 2018: Oor gemeentes – deel van die probleem of deel van die antwoord? • 9-11 Oktober 2018: Oor God – die Drie-enige God, Missio Dei en die plot van die Evangelie Brugbediening Brugbediening is ‘n onontbeerlike hulpmiddel vir kerkrade om regtig vir ‘n nuwe fase voor te berei. In plaas daarvan om ‘n leraarsvakature so vinnig moontlik te vul, kies ‘n gemeente ‘n brugtyd van 12 maande waarin diep gedink en beplan word oor hoe bediening saam met ‘n nuwe leraar anders moet lyk as die verlede. Ringe, konsulente en leraars moet kerkrade hiervan bewus maak reeds voordat ‘n vakature ontstaan. Dit word volledig omskryf in Kerkorde 2015 Reglement 12. Daar is reeds meer as 40 NG brugleraars opgelei, o.a. vyf uit Goudland sinode. Name kan verkry word van Andries van Rooyen 0834436677. Care & Grow Werkswinkels Hierdie proses help kerkrade om hul leraar as belangrikste werknemer beter te ondersteun. Gemeentes wat reeds in die proses is, getuig dat die proses baie waardevol is en dat effektiwiteit van kerkrade verbeter. Armand Kruger bied hierdie skitterende korporatiewe hulpmiddel aan vir die kerk. Platteland en Klerksdorp sal moontlik by ‘n volgende rondte van Care & Grow inskakel maar enige ring kan vra vir deelname. Skakel Hennie West 0834507733. Finishing Strong-werkswinkel. Leraars kan spoed verloor in die laaste jare voor aftrede. Die Ring van Pieters- burg het onlangs ‘n kursus by dr Henk Gous aangevra oor hoe om spoed te behou. Die reaksie by die kursusgangers was so positief, dat hierdie kursus ook nou aangevra kan word deur enige ring of streek wat hul leraars wil help energiek bly. Skakel Henk Gous 0832670108 PREDIKANTE SPYSKAART HOOF- GEREG VIR LERAARS NA- GEREG KERKRADE/RINGE

Upload: others

Post on 15-Feb-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: NA- HOOF- - NG Kerkgoudland.ngkerk.net/.../sites/19/2018/02/Goudpos-28.pdfen 3 dae se verversings insluit). Betaling geskied per module, maar kan ook per jaar (dws R 2 625-00) of vir

1 2018 GOUDPOS 28 - ELEKTRONIESE NUUSBRIEF VAN SINODE GOUDLAND

NUUSBRIEF NR 28 - 2018 WWW.GOUDLAND.ORG.ZA

NUUS VAN ONS GEMEENTES Wat gaan die kerk doen?Coligny in Noordwes het verlede jaar deur diep trauma gegaan met oproer wat dele van die dorp verwoes het. Vir ds Tewie Pieters van Coligny-Oos was dit die begin van ’n reis wat hom ’n baie ryker mens gemaak het. Hy het die storie vir Neels Jackson vertel.

Lees verder

__________________________________________________________________________________________________________

NUUS VAN ONS SINODE Spyskaart vir predikante, kerkrade en RingeLaai die onderstaande Predikante Spyskaart af deur hier te klik en kyk wat word alles in 2018 opgedis.

Huweliksnaweek vir leraarspare Hierdie kursus word al 10 jaar aangebied as bediening van Wilgespruit en nou word leraarspare uitgenooi 17-19 Augustus 2018. Daar is 12 kamers (eie badkamers) beskikbaar by De Witte Duif Gasteplaas naby Koster. Die ontwerp gee baie privaatheid deurdat gesprekke uitsluitlik geskied tussen die man en vrou self, met geen druk vir openbaarmaking nie. Koste is R1,400 per egpaar (verblyf, etes en materiaal ingesluit). Egpare kan anoniem vra vir 50% subsidie deur Predikantebediening. Skakel Kerkkantoor Wilgespruit 0117642000.

Voorbereiding vir Aft rede Daar is lewe na aftrede vir ‘n leraarspaar én vir die gemeente waaruit hy aftree. Maar aftrede kan ook ‘n slegte seisoen wees. Daarom word die aftrede-kursus vanjaar herhaal op ‘n meer persoonlike en goedkoper manier. Hierdie 48-uur kursus vir leraar en sy vrou word nou aangebied by ‘n pragtige huis langs die Hartebeespoortdam. Hierdie huis maak koste baie minder as die R1300 van laasjaar, maar daar is ongelukkig plek vir slegs 5 egpare. Die datum word vasgestel om by die belangstel-lendes te pas, dalk ‘n Donderdagaand tot Saterdagaand. Die kursus het 3 fokuspunte: hoe ek losmaak van my gemeente, hoe ons die baie veranderinge van aftrede beplan en bestuur, en dan drome en planne vir ‘n baie stimulerende lewensfase as afgetredene. Skakel Henk Gous 0832670108

Jong leraarsJong leraars het unieke behoeftes om in hul beroep te groei. PC Pretorius neem leiding vir ‘n kuier tussen slegs jong leraars self (7 jaar en korter in bediening) , moontlik ‘n midweek 29-30 Mei by Emseni. Program sluit in ‘n gesprek oor finansiële beplanning en induksie. Skakel PC Pretorius 0718912850

Voortgesette Bedieningsontwikkeling VBO is onontbeerlik vir elke predikant om homself skerp te hou. Maar ringe moet dit aanmoedig en gereeld navraag doen daaroor. Ongelukkig vergeet baie ringe om dit te doen. Ringe moet leraars en kerkrade help met hul ontwikkelingsplan. VBO moet dus op die sakelys vir elke ringsvergadering verskyn. Ringe moet die krediete soos geregistreer by CPD-Solutions ontvang en aanvul met krediete waaroor hulself positief oordeel. Ringskribas, vra dus dat VBO krediete op ringsvorms ingevul word. Predikantekringe, gesels asseblief gereeld oor elkeen se persoonlike ontwikkelingsplanne. Inligting oor krediete te kry via Shepherd 0514013803. Ander inligting by Henk Gous 0832670108.

Sertifi kaat vir Bedieningsvernuwing Dit is ‘n intensiewe kursus wat bedoel om predikante te help om op ‘n dieper en meer grondige vlak hulle bediening werklik te ontwikkel. Dit word aangebied deur Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling by UP) in samewerking met Shepherd in Bloemfontein en Communitas in Stellenbosch. Die kursus word in nege blokke van 3 dae elk oor die loop van drie jaar aangebied. Hul verwerf 60 VBO-krediete per jaar. Skakel Excelsus 012 420 [email protected] • 13-15 Maart 2018: Oor ons konteks – om die wêreld en tye waarin

ons leef, dieper te verstaan• 5-7 Junie 2018: Oor gemeentes – deel van die probleem of deel van

die antwoord?• 9-11 Oktober 2018: Oor God – die Drie-enige God, Missio Dei en

die plot van die Evangelie

BrugbedieningBrugbediening is ‘n onontbeerlike hulpmiddel vir kerkrade om regtig vir ‘n nuwe fase voor te berei. In plaas daarvan om ‘n leraarsvakature so vinnig moontlik te vul, kies ‘n gemeente ‘n brugtyd van 12 maande waarin diep gedink en beplan word oor hoe bediening saam met ‘n nuwe leraar anders moet lyk as die verlede. Ringe, konsulente en leraars moet kerkrade hiervan bewus maak reeds voordat ‘n vakature ontstaan. Dit word volledig omskryf in Kerkorde 2015 Reglement 12. Daar is reeds meer as 40 NG brugleraars opgelei, o.a. vyf uit Goudland sinode. Name kan verkry word van Andries van Rooyen 0834436677.

Care & Grow Werkswinkels Hierdie proses help kerkrade om hul leraar as belangrikste werknemer beter te ondersteun. Gemeentes wat reeds in die proses is, getuig dat die proses baie waardevol is en dat effektiwiteit van kerkrade verbeter. Armand Kruger bied hierdie skitterende korporatiewe hulpmiddel aan vir die kerk. Platteland en Klerksdorp sal moontlik by ‘n volgende rondte van Care & Grow inskakel maar enige ring kan vra vir deelname. Skakel Hennie West 0834507733.

Finishing Strong-werkswinkel.Leraars kan spoed verloor in die laaste jare voor aftrede. Die Ring van Pieters-burg het onlangs ‘n kursus by dr Henk Gous aangevra oor hoe om spoed te behou. Die reaksie by die kursusgangers was so positief, dat hierdie kursus ook nou aangevra kan word deur enige ring of streek wat hul leraars wil help energiek bly. Skakel Henk Gous 0832670108

PREDIKANTE SPYSKAART

HOOF-GEREG

VIR LERAARS

NA-GEREG

KERKRADE/RINGE

Page 2: NA- HOOF- - NG Kerkgoudland.ngkerk.net/.../sites/19/2018/02/Goudpos-28.pdfen 3 dae se verversings insluit). Betaling geskied per module, maar kan ook per jaar (dws R 2 625-00) of vir

2 2018 GOUDPOS 28 - ELEKTRONIESE NUUSBRIEF VAN SINODE GOUDLAND

NUUSBROKKIES Billy Graham oorlede

Ons is evangelies as ons soos Billy Graham vrede met God laat deurwerk na vrede op aarde

Phillip Yancey skryf oor Billy Graham: The fundamentalist church of my youth viewed the upstart evangelist Billy Graham with deep suspicion. He invited members of the National Council of Churches—and Roman Catholics!—to sit on his crusade platforms. He seemed soft on communism, especially in his comments about the church behind the Iron Curtain. Perhaps most important, in those days of Jim Crow racism, he insisted on integrated crusades even in white bastions like Alabama.

Those suspicions, which now seem quaintly extremist, provide a glimpse of what theologically conservative churches might have become apart from Graham’s infl uence: cultic and divisive, a minority defensively op-posing rather than engaging culture. We can measure the greatness of the man by noting his impression on a movement that emerged from fundamentalist roots. Billy Graham did not invent the word evangelical, but he managed to restore the word’s original meaning—”good news”—both for the skeptical world and for the beleaguered minority who looked to him for inspiration and leadership.

He made mistakes along the way, of course: angering President Truman by using the White House as a photo op, making off-the-cuff comments about social issues of the day, getting conned by President Nixon. Each time, however, he admitted his mistake and learned from it. He showed that an evangelical Christian could be both respectable and relevant, all the while clinging to a simple gospel message of God’s love for sinners. As he traveled internationally, sophisticated religious leaders in places like Great Britain and Germany subjected him to scornful criticism, until he met with them and disarmed them with humility and grace.

In some ways, Graham lived the quintessential American story. He rose from a modest background on a farm, working along the way as a Fuller Brush salesman, only to go on to achieve worldwide renown. Yet one need only compare him with those featured daily on celebrity gossip shows to see a stark difference. He never cashed in fi nancially, never partied all night or used drugs or bought mansions on Caribbean islands. Though he dined with kings, queens, premiers, and presidents, he preferred a simple life back home in North Carolina in a house jerry-built from century-old cabins.

For the millions who followed him, Graham seemed at once larger than life and a representative of our lives. He had a loyal wife who put up with his relentless travel schedule, a couple of sons who went through a rebellious period before fi nding themselves, two daughters who experienced the trauma of failed marriages. He struggled with health issues, occasional indecision, and management headaches. But when he stepped behind a pulpit, whether speaking to a small group at the White House or the Kremlin, or to millions gathered outdoors in Korea or in Central Park, something supernatural happened. All other concerns of life faded away, and he focused like a laser beam on the one sure thing he knew: the gospel of Jesus Christ and its power to

Page 3: NA- HOOF- - NG Kerkgoudland.ngkerk.net/.../sites/19/2018/02/Goudpos-28.pdfen 3 dae se verversings insluit). Betaling geskied per module, maar kan ook per jaar (dws R 2 625-00) of vir

3 2018 GOUDPOS 28 - ELEKTRONIESE NUUSBRIEF VAN SINODE GOUDLAND

change lives.

Billy Graham did not invent the word evangelical, but he managed to restore the word’s original meaning.

I had the privilege of interviewing Graham twice in his home. Like most journalists, I came away struck by how insecure he seemed at the core. He kept raising questions: Why hadn’t his crusades had more effect on cities? Had he erred by dabbling in politics? Had the era of evangelistic crusades passed?

Meanwhile, Graham’s world stature continued to grow. A record 50 times he ranked among the top 10 “most admired persons” in Gallup polls. A Time bureau chief wrote a book hailing him as one of the “great souls” of the previous century, and in 2007 the magazine devoted a cover story to his relationship with 11 successive US presidents. The nation had lurched through the tumultuous 1960s, survived a terrifying nuclear arms race, and entered an age of international terrorism and planetary threats. Somehow, with each change, Graham and his old-fashioned message seemed even more relevant.

He attracted criticism for not being prophetic enough; Jesse Jackson once mused that Graham would have been playing golf with the pharaohs rather than leading the slaves to liberation. Cautiously, though, he man-aged to tackle the great issues of the day: race, poverty, nuclear terror, communism. From the beginning to the end of his career, he truly believed that the secret to peace in the world or in any human soul traced back to the underlying issue of peace with God.

Evangelicals are a beleaguered minority no longer. We have solid programs in education, publishing, youth work, church growth, and international missions (all infl uenced by Graham). We have unprecedented access to power and unprecedented opportunity to shape a culture under constant threat. That is Billy Graham’s legacy. He provided an important stage in maturity for those committed to planting settlements of the king-dom of God in a fi eld full of tares. Now that he has gone, a giant question mark looms over us: Can we accept his mantle and move forward in the same spirit?

__________________________________________________________________________________________________________

KURSUSSE, LESINGS EN SIMPOSIUMS Sertifi kaat in Bedieningsvernuwing - Uitnodiging om vir 2018 in te skryfExcelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling aan die Fakulteit Teologie en Religie by UP) het in 2014 in samewerking met Shepherd in Bloemfontein en Communitas in Stellenbosch ‘n Sertifi kaatkursus in Bedienings-vernuwing geloods.

Dit is ‘n intensiewe kursus wat bedoel om predikante te help om op ‘n dieper en meer grondige vlak geheror-iënteer te word ten opsigte van hulle bediening.

Die kursus word in die formaat van nege blokke (van 3 dae elk) oor die loop van drie jaar aangebied. (Sien aangehegte bekendstellingspamfl et). Persone wat inskryf, verbind hulle vir die volle drie jaar van die kursus en woon 3 kontaksessies per jaar by.

Ons probeer die koste so laag as moontlik hou en vra R 875-00 per module (wat kursusmateriaal, 2 middagetes en 3 dae se verversings insluit). Betaling geskied per module, maar kan ook per jaar (dws R 2 625-00) of vir die hele kursus vooruit (dws R 7 875-00) betaal word.

Persone wat die volle kursus voltooi, verwerf 180 VBO-punte (dws 60 punte per jaar).

Die eerste jaargroep het in 2014 met die eerste drie modules begin en het in 2016 die laaste modules afgehan-del. Die tweede jaargroep het in 2015 begin met die eerste drie modules en het vanjaar die laaste modules afgehandel. Die derde jaargroep het vanjaar begin en het reeds die eerste drie modules afgehandel.

Ons is besig om ‘n vierde groep predikante saam te stel wat in 2018 met die eerste 3 modules sal begin.

Die voorlopige datums vir die eerste drie modules is:

• 13-15 Maart 2018: Oor ons konteks – om die wêreld en tye waarin ons leef, dieper te verstaan

• 5-7 Junie 2018: Oor gemeentes – deel van die probleem of deel van die antwoord?

• 9-11 Oktober 2018: Oor God – die Drie-enige God, Missio Dei en die plot van die Evangelie

Indien jy belangstel om deel van die kursus te wees, kan jy vir Rika van Rensburg kontak by [email protected] of 012 420 6738 (08:00 – 13:00) of die aangehegte inskrywingsvorm voltooi en aan stuur na [email protected].

André Bartlett - Hoof: Excelsus

Page 4: NA- HOOF- - NG Kerkgoudland.ngkerk.net/.../sites/19/2018/02/Goudpos-28.pdfen 3 dae se verversings insluit). Betaling geskied per module, maar kan ook per jaar (dws R 2 625-00) of vir

4 2018 GOUDPOS 28 - ELEKTRONIESE NUUSBRIEF VAN SINODE GOUDLAND

An invitation to a unique opportunity:A two-day symposium with renowned preacher and homiletician prof Tom LongTheme: Preaching from memory to hope

When: 19 & 20 March 2018 - Time: 9:00-16:00

Where: NG Stellastraat

Coast: R480-00 (inclusive of lunch and refreshments)

(Voltooi asseblief die die inskrywingsvorm en stuur na [email protected]

Prof Long is een van die bekendste en mees gerespekteerde homilete en sy boeke oor prediking en erediens word wêreldwyd voorgeskryf vir studente. Hy het ook in Suid-Afrika oor baie jare invloed op ons homiletiese landskap uitgeoefen. Sy boek The Witness of Preaching is in verskeie tale vertaal. Beyond the worship wars – building vital and faithful worship is wyd gelees en deur baie gemeentes en kerkrade bespreek.

Baylor Universiteit het hom in 1996 as een van die invloedrykste predikers van die laat 20ste eeu benoem, in dieselfde asem as mense soos Fred Craddock, Billy Graham, James Forbes, Barbara Brown Taylor en William Willimon.

Preaching Magazine het The Witness of Preaching in 2010 as een van die 25 mees invloedryke boeke in homi-letiek oor die laaste 25 jaar aangewys. ‘n Verdere invloedryke boek is sy Yale-lesings wat in 2009 as Preaching from memory to hope gepubliseer is. Hier is ‘n skakel na die Amazon-bladsy waar sy boeke gelys word.

Hy het homiletiek aan Princeton Theological Seminary doseer voordat hy ‘n soortgelyke pos by Emory Univer-siteit se Candler School of Theology aanvaar het. Hy het ook klasgegee by Erskine en Columbia.

Hy word vergesel deur sy vrou, Kimberly, ook ‘n homileet wat doseer het by Columbia Theological Seminary. (met dank aan GrensPos)

Excelsus werkwinkelsOns bring graag die volgende werkswinkels onder u aandag:• 5-7 Maart 2018 - Brightstar Leierskapontwikkeling vir persone in die bediening (18 VBO-punte) RSVP asb voor of op 28 Februarie. Kontak Mickey by [email protected] of bel 066 201 2552.

• 19 Maart 2018 - Tydsbestuur vir persone in die bediening (6 VBO-punte) RSVP asb voor of op 14 Maart. Kontak Mickey by [email protected] of bel 066 201 2552.

Ethics symposium on Gender and Sexual diversity.University of Pretoria: 24 March 2018Time 07:00 to 13:00Venue: Lecture hall 4-27, HW Snyman Building, Faculty of Health Sciences, Dr Savage Road, Gezina, Pretoria.3 VBO - punte word vir bywoning toegeken.Vir meer inligting en inskrywings raadpleeg asseblief die aangehegte uitnodiging.

___________________________________________________________________________________________________________

VAKATURES Vakatures in Kerkbode geadverteer‘n Lys van vakatures vir predikante, ander kerklike amptenare en verwante kerklike instansies is geriefl ik beskik-baar in die NG Kerk se amptelike kerkkoerant, Kerkbode. Dit word ook via die nuwe e-Kerkbode elektronies versprei na predikante en gemeentes, sowel as ander intekenare. Klik hier vir die jongste vakatures in die NG Kerk-familie: http://kerkbode.christians.co.za/category/vakatures/___________________________________________________________________________________________________________

AFLOSPREDIKANTE • Hennie le Roux: Preekbeurte – sel: 082 374 2208, epos: [email protected] – Wesrand• Zachie le Roux: Brugpredikant, preekbeurte – sel: 083 799 5911, epos: [email protected] – Randburg• Dr Meyer de Kock: Termyn-afl os 4-6 weke op platteland – sel: 082 459 6707, epos: [email protected]

Odendaalsrus

Page 5: NA- HOOF- - NG Kerkgoudland.ngkerk.net/.../sites/19/2018/02/Goudpos-28.pdfen 3 dae se verversings insluit). Betaling geskied per module, maar kan ook per jaar (dws R 2 625-00) of vir

5 2018 GOUDPOS 28 - ELEKTRONIESE NUUSBRIEF VAN SINODE GOUDLAND

• Dr Henk Gous: Preekbeurte – sel: 083 267 0108 - epos: [email protected]• Hennie Lombard: Beskikbaar vir optredes op die Wesrand of selfs verder – tel: 011 672 4610 of 072 231 7626,

epos: [email protected]• Terence Cooke: Preekbeurte – sel: 0827759570, epos: [email protected] - Potchefstroom.• Matthys Steyn: Preekbeurte en afl os – epos: [email protected], sel: 0824595139 - Wesrand• Swannie Swanevelder: Poppekas-bediening - van voorskool tot hoërskool - sel: 072 187 0259 - Wesrand• Andries Grobler: Brugbediening, kort en langer afl ostermyne, preekbeurte - sel 081 341 0659 of 011 954

2357, epos: [email protected] - Wesrand• Johan Ainslie: Afl os, preekbeurte - sel: 083 310 9268 - Wesrand• Elize Nel : Afl os preke ens. - sel: 082 475 2740 - Zeerust• Benjan Knoetze: Preekbeurte, afl os - [email protected] - 082 505 2924 - Potchefstroom• dr Theo Marais: Afl os, preekbeurte - [email protected] - 082 5700 769 - Wesrand• Stanus Cloete: Afl oswerk en preke - [email protected] - 082 887 9600 - Randburg. • prop Bernice Baard: Afl oswerk en preke - 082 372 9339 - [email protected] - WesrandLaat weet asseblief as jy beskikbaar is as afl ospredikant, asook vir preekbeurte, of as jy van ‘n proponent of emeritus-predikant in die gemeente weet wat beskikbaar is vir preekbeurte of afl os. Stuur assebblief kontakbe-sonderhede aan [email protected]___________________________________________________________________________________________________________

___________________________________________________________________________________________________________

INTEKEN/KANSELLEER • Ek wil asb inteken op GOUDPOS

• Kanselleer my intekening op GOUDPOS