nagraadse diploma in bestuursrekeningkunde · die nagraadse diploma in bestuursrekeningkunde is...

1
Splinternuwe kwalifikasie vir 2021 www.akademia.ac.za | 086 122 2888 NAGRAADSE DIPLOMA IN BESTUURSREKENINGKUNDE 120 KREDIETE WATTER MODULES MOET EK VOLTOOI? WAT IS DIE TOELATINGSVEREISTE? SAKO-NOMMER: 111260 ONDERRIGLEERMODEL: Nauurse onderrigmodel WAT BEHELS HIERDIE KWALIFIKASIE? Die Nagraadse Diploma in Bestuursrekeningkunde is ontwikkel om aan die student ʼn begrip te gee van die rekeningkundige prosesse, asook van hoe relevante data hanteer moet word. Die kwalifikasie is bedoel om toelating tot die eksamens op strategiese vlak van die Chartered Institute of Management Accountants (CIMA) te vergemaklik en om uiteindelik as geoktrooieerde bestuursrekenmeesters te kwalifiseer. Die kwalifikasie het ten doel om leerders toe te rus met kennis en begrip van relevante rekeningkundige en finansiële bestuurstrategieë. Hierdie kwalifikasie sal daarop gemik wees om bekwame professionele persone op te lei en waarde tot organisasies toe te voeg. Die kwalifikasie poog om studente te lewer wat vaardig is in strategiese bestuur, risikobestuur, die opstel van ʼn finansiële strategie, gevorderde belasting en gevallestudietegnieke. HOE LANK NEEM DIT OM HIERDIE KWALIFIKASIE NAUURS TE VOLTOOI? Die program kan in ’n minimum tydsduur van een jaar voltooi word. Die maksimum toelaatbare tyd vir voltooiing is drie jaar. Finansiële Strategie Gevorderde Belasting Strategiese Bestuur Risikobestuur Gevallestudie: Bestuur BCom (Rekeningkunde) / (Bestuursrekeningkunde) of ʼn relevante kwalifikasie, NKR-vlak 7 Akademia MSW (Maatskappyregistrasienommer: 2005/024616/08) is by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as privaat hoëronderwysinstelling geregistreer ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 Registrasienommer: 2011/HE08/005. PROGRAMKOSTE VIR 2021: R40 900 Klik hier vir meer inligting AANSOEKE VIR STUDIES IN 2021 IS OOP.

Upload: others

Post on 11-Oct-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: NAGRAADSE DIPLOMA IN BESTUURSREKENINGKUNDE · Die Nagraadse Diploma in Bestuursrekeningkunde is ontwikkel om aan die student ʼn begrip te gee van die rekeningkundige ... (CIMA) te

Splinternuwe kwali�kasie v ir 2021

www.akademia.ac.za | 086 122 2888

NAGRAADSE DIPLOMA IN

BESTUURSREKENINGKUNDE120 KREDIETE

WATTER MODULES MOET EK VOLTOOI?

WAT IS DIE TOELATINGSVEREISTE?

SAKO-NOMMER: 111260 ONDERRIGLEERMODEL: Nauurse onderrigmodel

WAT BEHELS HIERDIE KWALIFIKASIE?Die Nagraadse Diploma in Bestuursrekeningkunde is ontwikkel om aan die student ʼn begrip te gee van die rekeningkundige prosesse, asook van hoe relevante data hanteer moet word. Die kwalifikasie is bedoel om toelating tot die eksamens op strategiese vlak van die Chartered Institute of Management Accountants (CIMA) te vergemaklik en om uiteindelik as geoktrooieerde bestuursrekenmeesters te kwalifiseer. Die kwalifikasie het ten doel om leerders toe te rus met kennis en begrip van relevante rekeningkundige en finansiële bestuurstrategieë. Hierdie kwalifikasie sal daarop gemik wees om bekwame professionele persone op te lei en waarde tot organisasies toe te voeg. Die kwalifikasie poog om studente te lewer wat vaardig is in strategiese bestuur, risikobestuur, die opstel van ʼn finansiële strategie, gevorderde belasting en gevallestudietegnieke.

HOE LANK NEEM DIT OM HIERDIE KWALIFIKASIE NAUURS TE VOLTOOI?Die program kan in ’n minimum tydsduur van een jaar voltooi word. Die maksimum toelaatbare tyd vir voltooiing is drie jaar.

Finansiële Strategie Gevorderde Belasting

Strategiese BestuurRisikobestuur

Gevallestudie: Bestuur

BCom (Rekeningkunde) / (Bestuursrekeningkunde) of ʼn relevante kwali�kasie, NKR-vlak 7

Akademia MSW (Maatskappyregistrasienommer: 2005/024616/08) is by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as privaat hoëronderwysinstelling geregistreer ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 Registrasienommer: 2011/HE08/005.

PROGRAMKOSTE VIR 2021: R40 900

Klik hier vir meer inligtingAANSOEKE VIR STUDIES IN 2021 IS OOP.