nasionale senior sertifikaat-eksamen ......2. assesseer die kandidaat se skryfstuk volgens inhoud en...

19
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 09 bladsye. AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2015 GRAAD 11

Upload: others

Post on 31-Jul-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN ......2. Assesseer die kandidaat se skryfstuk volgens inhoud en beplanning,taal styl 3. en redigering en struktuur na aanleiding van die vyf kodes

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN

PUNTE: 80 TYD: 2 UUR

Hierdie vraestel bestaan uit 09 bladsye.

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2

NOVEMBER 2015

GRAAD 11

Page 2: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN ......2. Assesseer die kandidaat se skryfstuk volgens inhoud en beplanning,taal styl 3. en redigering en struktuur na aanleiding van die vyf kodes

2

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A: Opstel (40) AFDELING B: Langer transaksionele teks (20) AFDELING C: Korter teks (20)

2. Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling

3. Skryf in die taal wat geassesseer word.

4. Begin ELKE afdeling op ’n NUWE afdeling.

5. BEPLANNING,REDIGERING EN PROEFLEES: x Jy moet jou skryfstukke beplan,redigeer en proeflees. x x Gebruik vir jou beplanning ’n kopkaart, x x Doen elke keer beplanning VOORDAT jy die finale produk skryf. x x Dui die beplanning duidelik aan. x TREK ’N STREEP DEUR DIE BEPLANNING NADAT JY DIE FINALE

PRODUK GESKRYF HET.

6. Beplan jou tyd só: AFDELING A: 60 minute AFDELING B: 30 minute AFDELING C: 30 minute

7. Nommer elke skryfstuk soos wat dit in die vraestel genommer is.

8. Skryf die vraagnommer en die titel neer.

9. Skryf jou eie titel neer as jy oor ’n prent in VRAAG 1.5 skryf.

10. Skryf netjies en leesbaar.

Page 3: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN ......2. Assesseer die kandidaat se skryfstuk volgens inhoud en beplanning,taal styl 3. en redigering en struktuur na aanleiding van die vyf kodes

3

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 AFDELING A: OPSTEL Skryf ’n opstel van 200-250 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe. Skryf die vraagnommer en die titel van die onderwerp wat jy kies,boaan jou skryfstuk. VRAAG 1

1.1 MY BOETIE / SUSSIE SE VERJAARSDAG

Ons almal hou daarvan om te verjaar. ’n Verjaarsdag is ’n spesiale dag in enige mens se lewe. Skryf ’n opstel waarin jy vertel van jou boetie / sussie se verjaarsdag. Dink aan die volgende:

x Waar het julle die verjaarsdag gehou? x Wat het julle op hierdie gedoen? x Wie was by die verjaarsdag? x Watter geskenke/presente het jou boetie/sussie ontvang? [40]

1.2 TAXI ! TAXI !

Die meeste mense gebruik elke dag taxi’s om te kom waar hulle wil wees.

Skryf ’n opstel waarin jy vertel van die dinge wat gebeur as jy taxi ry.

Dink aan die volgende:

x Wanneer gebruik jy ’n taxi? x Watter ander mense ry saam met jou taxi? x Is die taxi’s veilig en is die bestuurders goeie bestuurders? x Wat gebeur alles wanneer jy taxi ry? [40]

Page 4: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN ......2. Assesseer die kandidaat se skryfstuk volgens inhoud en beplanning,taal styl 3. en redigering en struktuur na aanleiding van die vyf kodes

4

1.3 ’N SLEGTE DROOM

Partymaal droom ’n mens drome wat jou bang maak.

Skryf ’n opstel waarin jy van so ’n slegte droom vertel.

Dink aan die volgende:

x Wanneer het jy hierdie slegste droom gehad? x Wat het jy gedroom? x Hoekom het die droom jou bang gemaak? x Hoe het jy ná hierdie slegte droom gevoel? [40]

1.4 MUSIEK IS MY LEWE

Baie mense hou daarvan om na musiek te luister.

Skryf ’n opstel oor die rol van musiek in jou lewe.

Dink aan die volgende:

x Van watter soort musiek hou jy? x Hoekom hou jy van hierdie musiek? x Wanneer luister jy graag na hierdie musiek? x Hoe laat hierdie musiek jou voel?

[40]

1.5 Kies EEN van die volgende prente en skryf ’n opstel daaroor.

Skryf die VRAAGNOMMER van die opstel neer en gee jou opstel ’n TITEL. jou opstel moet met die prent verband hou.

1.5.1

Page 5: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN ......2. Assesseer die kandidaat se skryfstuk volgens inhoud en beplanning,taal styl 3. en redigering en struktuur na aanleiding van die vyf kodes

5

1.5.2

1.5.3

[40]

Page 6: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN ......2. Assesseer die kandidaat se skryfstuk volgens inhoud en beplanning,taal styl 3. en redigering en struktuur na aanleiding van die vyf kodes

6

1.5.4

[40]

TOTAAL AFDELING A [40]

AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKS

Skryf 80-100 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe.

VRAAG 2

2.1 VRIENDSKAPLIKE BRIEF

Jou maat eet ongesonde kos .Sy/hy sit voor die televisie en oefen nie.

Skryf ’n brief aan haar/hom waarin jy vir hom goeie raad gee om nie ongesonde kos te eet nie.

Dink aan die volgende:

x Wat doen sy/hy verkeerd? x Wat kan sy/hy doen om dit te verbeter? x Watter soort kos moet sy/hy eet? x Watter oefening moet hy doen? x Hoekom is dit nodig dat sy/hy gesond lewe?

Page 7: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN ......2. Assesseer die kandidaat se skryfstuk volgens inhoud en beplanning,taal styl 3. en redigering en struktuur na aanleiding van die vyf kodes

7

2.2 FORMELE BRIEF

Jy het skoene by ’n winkel gekoop.Toe jy die skoene wou aantrek, was die een skoen kleiner as die ander.Die verkoopsman wou nie vir jou die regte skoen gee nie.

Skryf ’n brief aan die winkelbestuurder waarin jy kla oor hierdie swak diens.Gebruik die volgende adres.

Die Winkelbestuurder Posbus 1290 Bosbokrand 1280

Dink aan die volgende:

x Waar het jy die skoene gekoop x Waarom is jy ongelukkig oor die skoene? x Wat het gebeur toe jy die skoene teruggeneem het winkel toe? x Hoe voel jy oor die verkoopsman se reaksie? x Wat wil jy hê moet die winkelbestuurder doen om jou te help.

2.3 DIALOOG

Jy het swak gedoen in Afrikaans tydens Junie eksamen.Die onderwyseres is baie kwaad. Jy is in haar kantoor,jy verduidelik hoekom jy swak gedoen het.

Skryf die gesprek tussen jou en die onderwyseres neer.

LET WEL: Laat ’n reël na elke spreekbeurt oop.

Begin die gesprek só:

Ek: Goeiemôre,...

Onderwyseres: Goeiemôre,...

Ek:

Onderwyseres: ...

Ek : ...

[20]

Page 8: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN ......2. Assesseer die kandidaat se skryfstuk volgens inhoud en beplanning,taal styl 3. en redigering en struktuur na aanleiding van die vyf kodes

8

2.4 VERSLAG

Julle skool het met ’n ander skool sokker en krieket gaan speel.Julle skool het goed gedoen .Skryf ’n kort verslag oor alles wat gebeur het.

Dink aan die volgende:

x Watter skool het julle besoek x Wanneer was julle daar? x Hoe het julle skool gespeel? x Wat het julle nie van die ander skool gehou nie? [20]

TOTAAL AFDELING B : 20

AFDELING C: KORTER TEKSTE

Skryf 60-80 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe.

Skryf die vraagnommer en die titel van die onderwerp wat jy kies,booaan jou skryfstuk.

VRAAG 3

3.1 PLAKKAAT

Jou ouers het besluit om ’n groentestalletjie langs die pad,voor julle huis te begin.Hulle vra jou om ’n plakkaat te maak. Maak ’n plakkaat om hierdie stalletjie te adverteer.

Dink aan die volgende:

x Die naam van die stalletjie. x Waar is die stalletjie? x Watter tyd van die dag is die stalletjie oop? x Van wanneer af kan mense by hierdie stalletjie kom koop? x Wat kan hulle alles by hierdie stalletjie koop? x Waarom moet mense by hierdie stalletjie kom koop?

LET WEL: Punte word vir inhoud toegeken ,NIE vir versierings nie.

3.2 UITNODIGINGSBRIEF

Jy het besluit om ’n studiegroep te begin .Jy wil gedurende naweke skoolwerk doen maar jy kan nie alleen doen nie.

Nooi jou maats om jou idees mee te deel.

Page 9: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN ......2. Assesseer die kandidaat se skryfstuk volgens inhoud en beplanning,taal styl 3. en redigering en struktuur na aanleiding van die vyf kodes

9

Dink aan die volgende:

x Plek x Datum x Tyd. x Wat moet hulle saambring.?

[20]

3.3 RIGTINGSAANWYSINGS

Jy is op pad skool toe ( by X) .’n Bus met sokkerspelers hou by jou stil. Die busbestuurder vra vir jou om vir hom te verduidelik hoe om tot by die sokkerveld te ry.

Verduidelik aan die busbestuurder hoe om tot by die sokkerveld te ry. Volg Die pyltjies op die roetekaart hieronder.Gebruik straatname ,bakens en rigtingaanwysers .Skryf die aanwysings puntgewys neer.

1. Begin só: Ry in Mossiestraat tot by... 2. ....

[20]

TOTAAL AFDELING C: 20

GROOTTOTAAL 80

Page 10: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN ......2. Assesseer die kandidaat se skryfstuk volgens inhoud en beplanning,taal styl 3. en redigering en struktuur na aanleiding van die vyf kodes

1

Afrikaans TAT Gr11/V2 NOV. 2015

MEMORANDUM

ALGEMEEN

1. Gebruik die rubriek in die assesseringriglyne OPSTEL AFDELING A Vraag 1.1 MY BOETIE/SUSSIE SE VERJAARDSDAG Vraag 1.2 TAXI! TAXI! Vraag1.3 ’N SLEGTE DROOM Vraag 1.4 MUSIEK MY LEWE

Vraag 1.5.1-1.5.4 PRENTE

AFDELING B Vraag 2.1 VRIENDSKAPLIKE BRIEF

Vraag 2.2 FORMELE BRIEF Vraag 2.3 DIALOOG Vraag 2.4 VERSLAG AFDELING C Vraag 3.1 PLAKKAAT Vraag 3.2 UITNODIGING Vraag 3.4 RIGTINGSAANWYSINGS

2. Bestudeer en bespreek die rubriek baie deeglik.Let veral daarop dat beplanning by die rubriek ingesluit is

3. As skryfstukke heeltemal uit die vraestel saamgeflans word d.w.s dele

van opdragte uit die vraestel word net oorgeskryf,sal die skryfstyk nie

logies opeenvolg nie en die kandidaat ontvang dan geen punte

nie.Kommentaar sal wees: Geen eie werk nie/saamgevlans

4. As ’n onderwerp misgetas is,word kandidaat se antwoordboek( na die HOD

verwys) Die leerling moet volgens die rubriek baie laag op inhoud aangeslaan word.

Page 11: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN ......2. Assesseer die kandidaat se skryfstuk volgens inhoud en beplanning,taal styl 3. en redigering en struktuur na aanleiding van die vyf kodes

2

5. Indien daar twyfel oor ’n onderskeidingkandidaat se skryfstuk

6. bestaan,moet dit eweneens met die HOD bespreek word.

7. Die volgende moet in ag geneem word:

x Die leerling se taalvermoe(redelikgoed/swak/hopeloos x Kommunikasie/boodskap (redelikverstaanbaar/glad nie verstaanbaar

nie/hopeloos.

SIMBOLE/TEKENS BY DIE NASIEN

VERDUIDELIKING SIMBOOL BESKRYWEND Woordorde (...)

Hakies.

Spelfout -

Kort strepie onder ’n woord

Woordkeuse l

Haal met ’n streep deur

Tydfoute T (in die kantlyn)

Hoofletter T

Woord(e) weggelaat

Paragraafindeling ll

Dubbele skuinsstreep

Herhaling hh (in die kantlyn)

Dubbele hh

Onduidelik/onverstaanbaar ∫ (in die kantlyn)

kronkelstreep

Saamgeflans Vr (in die kantlyn)

Hoofletter kleinletter r

NEERSKRYF VAN PUNTE

1. Gebruik die korrekte rubriek vir elke tipe skryfstuk Afdeling A

KRITERIA PUNTE INHOUD EN BEPLANNING 24 TAAL,STYL EN REDIGERING 12 STRUKTUUR 4 TOTAAL 40

Page 12: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN ......2. Assesseer die kandidaat se skryfstuk volgens inhoud en beplanning,taal styl 3. en redigering en struktuur na aanleiding van die vyf kodes

3

AFDELING B EN C KRITERIA PUNTE INHOUD EN BEPLANNING EN FORMAT

12 TAAL,STYL EN REDIGERING 8 TOTAAL 20

2. Assesseer die kandidaat se skryfstuk volgens inhoud en beplanning,taal styl

3. en redigering en struktuur na aanleiding van die vyf kodes

4. Tel die drie punte bymekaar.

5. Hou die persentasies by die kodes in gedagte.Dis ’n hulpmiddel.

6. Skryf die punt volgens die rubriek neer soos volg

7. BV Opstel Inhoud en beplanning : K3 13 Taal,styl en redigering : K4 8 Struktuur : K4 3 Totaal 24 ---- 40

LET WEL: Die riglyne wat by die vrae gegee is, hoef nie gevolg te word nie.

Die vraag is of die opdrag deur die kandidaat uitgevoer is

VREHALENDE OPSTEL

Dis ’n interssante vertelling van ’n storie/gebeurtenis (gewoonlik uit die verlede) Dit

kan vanuit enige perspektief geskryf word.

x Die inleiding moet treffend wees

x Dit het ’n sterk vertelling.

Page 13: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN ......2. Assesseer die kandidaat se skryfstuk volgens inhoud en beplanning,taal styl 3. en redigering en struktuur na aanleiding van die vyf kodes

4

x Die leser se belangstelling moet behou word.

x ’n Funksionele samehang in die ontvou van die vertelling is belangrik. x Gebruik gepaste taal en styl vir die tekssoort.

x ’n Treffende/buitegewone slot rond dit finaal af.

BESKRYWENDE OPSTEL

Die skrywer beskryf iets/iemand soos hy/sy dit ervaar (dis moeilik om iets te beskryf

wat nie eersthands ervaar nie) en stel die leser in staat om die onderwerp wat

beskryf word,net so lewendig soos hy/sy beleef.

x Die inleiding moet treffend wees

x Dit kan enige atmosfeer he; dit kan ook saaklik wees.

x Dit behoort ’n prentjie met woorde te teken.

x Gebruik interessante en beskrywende woorde.

x Woorde en uitdrukkings moet versigtig gekies word om die gewenste effek te verkry.

x Gebruik sintuiglike waarnemings:soos jy dit sien,hoor,voel ,ruik en proe.

x Gebruik gepaste taal en styl vir die tekssoort.

x ’n Treffende/buitegewone slot rond dit finna af. ONTLEDING VAN MOONTLIKE OPSTEL TIPES PER VRAAG

x Die vrae is so geformuleer en die prente so gekies dat persoonlike

x ontleding van die gekose onderwerp/prent van die kandidaat vervang word.

x Die opstel wat geproduseer word,kan dus enige een van die twee tipes x

Page 14: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN ......2. Assesseer die kandidaat se skryfstuk volgens inhoud en beplanning,taal styl 3. en redigering en struktuur na aanleiding van die vyf kodes

5

opstelle wees soos hierbo uiteengesit.Verskillende kognitiewe vlakke ,onderliggend aan die KABV word dus hier in ag geneem. WENKE AAN NASIENERS

Die riglyne wat by die vrae gegee is, hoef nie gevolg te word nie.

Die vraag is of die kandidaat wel oor die onderwerp geskryf het.

VRAAG 1.1: MY BOETIE/SUSSIE SE VERJAARDAG

x Die opstel is hoofsaaklik verhalend.

x Hoe oud is jou boetie/sussie

x Wanneer en waar was die partytjie gehou?

x Wie het die partytije bygewoon? x Hoe het almal aangetrek x x Die vervrissngs , geskenke en die musiek. 20

VRAAG 1.2: TAXI ! TAXI!

x Die opstel kan verhalend wees

x Die rol wat taxis speel.

x Daaglikse ervaring by taxis halte. 20

VRAAG 1.3: SLEGTE DROOM

x Die opstel is hoofsaaklik verhalend. x Die belangrikste elemente kan wees: x Wanneer het jy die droom gehad? x Wat het in die droom gebeur? x Hoe het jy daarna gevoel ? x Hoe het dit jou lewe verader? 20

Page 15: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN ......2. Assesseer die kandidaat se skryfstuk volgens inhoud en beplanning,taal styl 3. en redigering en struktuur na aanleiding van die vyf kodes

6

VRAAG 1.4: MUSIEK IS MY LEWE .

x Watter soorte musiek is jou gunstelling? x Wanneer het met musiek begin/ x Wie het jou geinspireer? x Toekomsplanne met musiek. 20

VRAAG 1. 5: PRENTE

x Die opstelle kan verhalend of beskrywend wees x kandidate se eie gepaste interpretasievan prente word aanvaar. x Die kandidaat moet die opstel ’n opskrif gee. x Die kandidaat se opstel moet direk aansluit by die prent x Die prent kan beskryf word of iets uit die prent kan ’n storie begin

TOTAAL AFDELING A [40]

AFDELING B

LANGER TRANSKSIONELE TEKSTE

VRAAG 2.1: VRIENDSKAPLIKE BRIEF

Die vriendskaplike ,informele brief word geskryf aan ’n kennis /vriend/familie /geliefde om te kommunikeer op ’n informele wyse.

OPDRAG: Die kandidaat moet ’n vriendskaplike brief skryf waarin hy/sy haar/sy maat vra om nie elkedag voor die televisie sit ,eet en niks doen nie.Hy/sy moet oefeninge doen en nie ongesonde kos eet nie.

WENKE VIR HIERDIE SKRYFSTUK

x Die vriendskaplike brief is persoonlik,openhartig,vriendelik en word in’n meer informele styl as ’n opstel geskryf.

x Die doel hiervan is om met ’n vriend /vriendin/familie/gesin te kommunikeer. x Die styl moet lewendig en interessant wees. x Die vriendskaplike brief spreek die ontvanger direk aan. x Die toon en register moet pas by die verhouding tussen die briefskrywer en

die ontvanger van die brief. x Let op die veskillende wyses waarop die adres geskryf kan word:

Posbus Huis 257 Kerkstraat 3 Sesdelaan Pleknaam pleknaam pleknaam pleknaam kode kode kode kode

x Aanhef: Liewe,Beste x ’n Reel word tussen elke paragraaf oopgelaat.

Page 16: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN ......2. Assesseer die kandidaat se skryfstuk volgens inhoud en beplanning,taal styl 3. en redigering en struktuur na aanleiding van die vyf kodes

7

x Groete,Liefdegroete,Liefde is die laaste paragraaf van die brief en daar moet ’n punt aan die einde

2.2 :FORMELE BRIEF

OPDRAG: Die kandidaat moet ’n brief skryf aan die winkel bestuurder waar hy/sy die verkeerde skoene gekoop het.Hy/sy moet die saak goed verduidelik .

WENKE VIR HIERDIE SKRYFSTUK

x Wanneer het jy die skoene gekoop? x x Het jy die skoene aangepas of nie? x x Wanneer het jy besef dat die ander skoen te klein is. x x Wie se fout? x x Wat wil jy hê die bestuurder moet doen?

WENKE

x Die brief hanteer die inhoud op ’n meer formele vlak

x Die inleidingsparagraaf sluit by die inhoud van die formele brief aan.

x Die taalgebruik en styl is formeel en saaklik.

x FORMAAT

x Twee adresse: Die skrywer se adres –regs ,die ontvanger se adres-links

x ’n Reel oop tussen die twee

x Die opskrif moet onderstreep word.

x ’n Reel oop tussen die liggaam van die brief en die slotparagraaf

x Die slot in ’n blokvorm

x Die naam van die skrywer kan voluit of net die voorletter en van Die beangrikste elemente is:

Page 17: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN ......2. Assesseer die kandidaat se skryfstuk volgens inhoud en beplanning,taal styl 3. en redigering en struktuur na aanleiding van die vyf kodes

8

2.3 OPDRAG: DIALOOG:

Die gesprek tussen jy en die onderwyseres.

WENKE VIR HIERDIE SKRYFSTUK

x Verduidelik jou probleem.

x Die onderwyser moet help.

x Ouers mooet ook toesig hou by die huis.

x Belowe dat alles sal regkom.

2.4VERSLAG

WENKE VIR HIERDIE SKRYFSTUK

x Die inligting moet korrek wees

x Paragrawe moet volgens die logiese verloop van die gebeure wees.

x Dit is kort en bondig

x Adjektiewe kan gebruik word om die verslag interessant te maak om te beskryf.

x Die belangrikste elemente kan wees:

x Wanneer het die toernooi plaasgevind?

x Wat het alles gebeur?

x Hoe voel die span?

x Wat het julle nie van die ander skool gehou nie? 20

Page 18: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN ......2. Assesseer die kandidaat se skryfstuk volgens inhoud en beplanning,taal styl 3. en redigering en struktuur na aanleiding van die vyf kodes

9

AFDELING C : KORTER TEKSTE

TOTAAL AFDELING B

AFDELING C : KORT TRANSAKSIONELE TEKSTE

VRAAG 3

3.1 : ’n PLAKKAAT.

WENKE VIR HIERDIE SKRYFSTUK

x ’n Plakkaat word gebruik om ’n stalletjie te adverteer.

x Maak gebruik van verskillende lettergroottes,foto’s ,prente en simbole om die

x aandag op die inligting te vestig.

x Gee slegs die noodsaklike inligting.

x Die inligting moet treffend wees.

x Die inligting moet duidelik,kort en bondig wees.

x Die volgende vrae moet beantwoord word:Wie,wat,waar en wanneer ? Die belangrikste elemente kan wees:

x Die naam van die stalletjie.

x Waar is die stalletjie ?

x Watter tyd van die dag is die stalletjie oop?

x Wanneer moet mense moet kom koop?

x Wat kan hulle by die stalletjie koop?

x Waarom? moet mense by hierdie stasie kom koop?

[20]

Page 19: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN ......2. Assesseer die kandidaat se skryfstuk volgens inhoud en beplanning,taal styl 3. en redigering en struktuur na aanleiding van die vyf kodes

10

3.2 UITNODIGINGSBRIEF

WENKE

x Die opskrif moet duidelik wees.

x Die plek,datum en tyd moet op die brief duidelik wees.

x Wat moet hulle saambring.

3.3: RIGTINGSAANWYSINGS

WENKE VIR HIERDIE OPDRAG

Kandidate moet aan die busbesduurder verduidelik hoe om by die sokkerveld

te ry.

Die belangrikste elemente kan wees:

x Die aanwysings moet verstaandbaar wees.

x Straatname moet gebruik word.

x Rigtings-links,regs moet gebruik word.

VERWAGTE AANWYSINGS

Ry reguit in Mossiestraat tot om die hoek met die poskantoor in jou linker

Draai regs en ry in Kraaistraat.

Draai na links en ry in Valkstraat en draai regs met die vustasie in jou

Linkerkant ry in Loeristraat en ryverby die winkelsentum.

Om die hoek is daar ’n kerk in jou regterkant.

Draai links en ry in Arendstraat tot by Uilstraat en ry regs.

Die sokkerveld is net voor jou in jou regterkant.

20

TOTAAL AFDELING C 20

GROOTTOTAAL 80