nasionale senior sertifikaat-eksamen afrikaans …€¦ · het die graad ba kommunikasie aan unisa...

20
1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1 NOVEMBER 2015 GRAAD 10 PUNTE: 120 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye.

Upload: others

Post on 07-Jul-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS …€¦ · het die graad BA Kommunikasie aan UNISA (Universiteit van Suid-Afrika) behaal. Vir sewe jaar het sy by Radio Transkei gewerk

1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1

NOVEMBER 2015

GRAAD 10

PUNTE: 120 TYD: 2 ½ UUR

Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye.

Page 2: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS …€¦ · het die graad BA Kommunikasie aan UNISA (Universiteit van Suid-Afrika) behaal. Vir sewe jaar het sy by Radio Transkei gewerk

2

INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees AL die instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord. 2. Hierdie vraestel bestaan uit VIER afdelings:

AFDELING A: Leesbegrip (30 punte) AFDELING B: Opsomming (10 punte) AFDELING C: Taalstrukture en –konvensies (40 punt) AFDELING D: Letterkunde (40 punte)

3. Beantwoord AL die vrae.

4. Begin ELKE afdeling op ʼn nuwe bladsy.

5. Trek ʼn streep na elke afdeling.

6. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.

7. Laat ʼn reël na elke antwoord oop.

8. Gee besondere aandag aan spelling en sinsbou.

9. Voorgestelde tydsindeling:

AFDELING A: 50 minute AFDELING B: 30 minute AFDELING C: 40 minute AFDELING D: 30 minute

10. Skryf netjies en leesbaar.

Page 3: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS …€¦ · het die graad BA Kommunikasie aan UNISA (Universiteit van Suid-Afrika) behaal. Vir sewe jaar het sy by Radio Transkei gewerk

3

AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1 TEKS A: TYDSKRIFARTIKEL

30 Minute saam met Noeleen 1. Sue Grant-Marshall het met die bekende kletskoningin

van 3talk gaan praat. 2. Noeleen Maholwana-Sangqu is 40 jaar oud en sê as

mense na haar verwys as Suid-Afrika se Oprah (wêreldbekende kletskoningin) dink sy dis „n groot kompliment, maar sy is haar eie mens. Sy sê ook dat sommige Suid-Afrikaners moet leer om gelukkig en selfversekerd te wees en nie altyd hulself met ander te vergelyk nie.

3. Sy vertel dat sy as kind in „n eenvertrek-woonstel gewoon het. Haar ma het in

„n skoenfabriek gewerk. Noeleen het baie gelees. Sy het gehou van Hardy Boys en Famous Five. Op 52 is Noeleen se ma dood. Sy het die aand gaan slaap en net nooit weer wakker geword nie. Noeleen het haar dood moeilik verwerk.

4. Na matriek het Noeleen gaan werk om geld vir studies bymekaar te maak. Sy

het die graad BA Kommunikasie aan UNISA (Universiteit van Suid-Afrika) behaal. Vir sewe jaar het sy by Radio Transkei gewerk. Daarna het sy vir verskeie radio-stasies gewerk. Urban Brew se bestuurder het haar gebel en gevra om „n TV-program te hanteer. Dit was die begin van 3talk.

5. Sy is reeds vyf jaar by 3talk. Sy sê dat sy seker sal ophou wanneer dit haar

gaan verveel – op die oomblik is die sprankel nog daar! “Ek is nog elke dag bang en vrees dat iets verkeerd kan loop. Daar is so baie adrenalien wat my aan die gang hou – partykeer help ek die gaste as hulle senuweeagtig is.”

6. Ek het 3 kinders: Tando (12) en „n tweeling, Khanya en Siyanda (6). Hulle kyk graag as hul ma op TV is en ek is verondestel om soentjies te blaas. Haar man, Andile, is „n rekenmeester en hulle woon in Sandton.

7. Noeleen is baie lief vir sjokolade. Lindt is haar gunsteling. As sy baie gesond wil

eet, koop sy vetvrye lekkers. Sy hou van pret!

8. Sy wil baie graag met oud-president Nelson Mandela op 3talk „n onderhoud voer. Sy sê dat dit haar beste onderhoud ooit sal wees!

Uit Nuwe Afrikaans Sonder Grense Studiegids

Page 4: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS …€¦ · het die graad BA Kommunikasie aan UNISA (Universiteit van Suid-Afrika) behaal. Vir sewe jaar het sy by Radio Transkei gewerk

4

1.1. Wat is Noeleen van? (1) 1.2. Hoe oud is sy? (1)

1.3. Voltooi die onderstaande sin deur „n naam uit Paragraaf 1 in te vul.

… het met die kletskoningin van 3talk gepraat. (1)

1.4. Met watter internasionale kletskoningin word sy dikwels vergelyk? (1) 1.5. Waar het Noeleen se ma gewerk? (1)

1.6. Kies die korrekte antwoord. Skryf slegs die vraagnommer (1.6) en die

letter (A-D) neer. Die woord „klets‟ beteken om te … A. skryf B. sing C. praat D. huil (1)

1.7. Wat moet sommige Suid Afrikaners nie doen nie? (Paragraaf 2) (1) 1.8. Noeleen het baie gelees. Gee die titels of name van TWEE boeke

waarvan sy gehou het. (2)

1.9. Sê of die volgende stelling WAAR of ONWAAR is. Motiveer jou antwoord met „n aanhaling uit Paragraaf 4. Na matriek het Noeleen dadelik gaan werk. (1)

1.10. Kies die korrekte antwoord tussen hakies.

Noeleen het by (een/verskeie) radio-stasies gewerk. (1)

1.11. Hoe lank was sy by 3talk toe hierdie artikel geskryf is? (1)

1.12. By watter universiteit het sy gestudeer? (1) 1.13. Watter soort sjokolade is vir Noeleen die lekkerste? (1) 1.14. Wat wil Noeleen baie graag op 3talk doen? (1)

Page 5: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS …€¦ · het die graad BA Kommunikasie aan UNISA (Universiteit van Suid-Afrika) behaal. Vir sewe jaar het sy by Radio Transkei gewerk

5

1.15 Pas die beskrywing inKOLOM A by die person in KOLOM B. Skryf net die Vraagnommer (1.15.1) en die letter (A – D) neer, bv. 1.15.1 G.

KOLOM A KOLOM B 1.15.1 Sue Grant-Marshall 1.15.2 Noeleen Maholwana-Sangqu 1.15.3 Thando 1.15.4 Kanya en Siyanda 1.15.5 Andile

A Tweeling B Oudste kind van Noeleen C Kletskoningin D Rekenmeester E Oud-president F Onderhoudvoerder

(5) 1.16 Noem TWEE ander plekke waar Noeleen gewerk het. (2) 1.17 Dink jy Noeleen hou van vetvrye lekkers? Motiveer jou antwoord. (1) 1.18 Noem EEN ding waarvan Noeleen baie hou. (1) TEKS B: ADVERTENSIE Lees die advertensie en beantwoord die vrae. 1.19. Kies die Korrekte antwoord tussen hakies. Skryf net die woord neer.

Kinders is (welkom/ nie welkom nie) by die Green Lantern Inn. (1)

Uit: Weg: April 2015

Page 6: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS …€¦ · het die graad BA Kommunikasie aan UNISA (Universiteit van Suid-Afrika) behaal. Vir sewe jaar het sy by Radio Transkei gewerk

6

1.20 Hoe oud is die restaurant? (1) 1.21 Tussen watter TWEE dorpe is die Green Lantern Inn geleë? (2) 1.22 Hoeveel sal twee mense per nag by die Green Lantern Inn betaal? (1) 1.23 Skryf “Green Lantern” in Afrikaans. (1) TOTAAL AFDELING A: 30

Page 7: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS …€¦ · het die graad BA Kommunikasie aan UNISA (Universiteit van Suid-Afrika) behaal. Vir sewe jaar het sy by Radio Transkei gewerk

7

AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 INSTRUKSIES: Lees die teks hieronder deur en voer die instruksies uit.

x Skryf SEWE wenke vir gesonde eetgewoontes neer. x Skryf die wenken puntsgewys neer. x Nommer die sinne van 1 tot 7 x Jou opsomming mag nie langer as 60 woorde wees nie. x Dui die KORREKTE getal woorde aan die einde van die opsomming aan.

GOEIE EN GESONDE EETGEWOONTES.

1. Dit is belangrik om jou dag met „n goeie ontbyt te begin. Studies toon dat mense wat ontbyt oorslaan, „n 21% groter kans het om diabetes te ontwikkel.

5. Korrekte porsiegroottes is belangrik. Indien jou porsies te groot of te klein is, is daar „n wanbalans in jou energie en voedingswaarde wat jy inneem. Dit kan jou lewenskwaliteit negatief beïnvloed.

3. Drink genoeg water; 6 – 8 glase is „n goeie riglyn. Daar is baie mense wat nie van water hou nie, maar mens kan aanleer om dit te drink.

4. Jy moet gereelde maaltye eet. Sodra jy maaltye oorslaan, kan jou bloedsuiker val wat veroorsaak dat jou produktiwiteit verminder.

2. Jy moet elke dag vars groente en vrugte eet. Hierdie kosse bevat noodsaaklike vitamines, vesel en ook gesonde suiker wat belangrik vir „n gesonde leefstyl is.

6. Die inname van verfynde stysel moet beperk word. Dit sluit happies soos pasteie, kitspap, beskuitjies, pasta, beskuit en koekies in.

7. Probeer om jou vet-inname te beheer. Vet is belangrik vir jou dieet, maar te veel vet kan lei tot bloedvat-en hartsiektes.

Page 8: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS …€¦ · het die graad BA Kommunikasie aan UNISA (Universiteit van Suid-Afrika) behaal. Vir sewe jaar het sy by Radio Transkei gewerk

8

AFDELING C: WOORD- EN SINSTRUKTURE VRAAG 3 TEKS D Kyk na die foto hieronder en beantwoord die vrae

x Skryf net die vraagnommer en die korrekteantwoordneer x Al dieantwoorde in hierdievraagmoetkorrekgespel word.

3.1. Gee die INTENSIEWE vorm van die woord tussen hakies. Braaiboy is (moeg) nadat hy die langste gebraai het. (1) 3.2 Gee die korrekte SPELLING van die woord tussen hakies. Hy is die braaikoning van ( Suid-Afrika/ Suid Afrika / Suid-Africa) (1) 3.3 Gee die MANLIKE vorm van die woord tussen hakies. `n (Vrou) het die braaikompetisie gewen. (1) 3.4 Gee die VERGROTENDE TRAP van die woord tussen hakies.

Braaiboy is vandag ( vriendelik) as gister. (1) 3.5 Kies die korrekte VOORNAAMWOORD uit die woorde tussen hakies . Die braaikoning het ( sy/ hom / haar ) trofee in die lug gehou. (1) 3.6 Gee die KORREKTE VORM van die woord tussenhakies.

Braaiboy kan `n (sag ) stukkie vleis gaarmaak. (1). 3.7 Kies die korrekte LIDWOORD tussen hakies.

Gebraaide tjop en pap is vir ( die/`n ) meeste mans baie lekker. (1)

Page 9: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS …€¦ · het die graad BA Kommunikasie aan UNISA (Universiteit van Suid-Afrika) behaal. Vir sewe jaar het sy by Radio Transkei gewerk

9

3.8 Gee die korrekte SINONIEM ( woorde met dieselfde betekenis ) van die woord tussen hakies.

Die mense wat Gareth Daniel dopgehou het, gaan ( heerlik) eet. (1) 3.9 Wat is Braaiboy se logo? (1)

3.10 Kies die korrekte VOORSETSEL uit die word tussen hakies.

Die man hou die sertifikaat ( op / in ) die lug. (1)

[10] VRAAG 4 TEKS E: SPOTPRENT Kyk na die prent hieronder en beantwoord die vrae wat daarop volg.

4.1 Skryf die sin oor in die TEENWOORDIGE TYD. Die seun het na die ongeluk gekyk. Begin só: Môre … (1) 4.2 Verbind die sin met die VOEGWOORD tussen hakies.

Die motorbestuurder lê op die draagbaar. Hy is beseer.(want) (1) 4.3 Skryf die sin oor in die INDIREKTE REDE. Die vrou sê: “Ek is baie gelukkig, dat ek nie beseer is nie!.” Begin só: Die vrou sê dat (2)

Page 10: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS …€¦ · het die graad BA Kommunikasie aan UNISA (Universiteit van Suid-Afrika) behaal. Vir sewe jaar het sy by Radio Transkei gewerk

10

4.4 Watter SPREEKWOORD (idioom) pas die beste by die prentjie? Skryf net die vraagnommer( 4.4) en die KORREKTE letter neer. Die bestuurder … , daarom het hy in die boom vasgery. A se kop is vol muisneste B het lang vingers C is hoog in die takke C is maljan onder die hoenders (1)

4.5 Skryfdie sin oor in die LYDENDE VORM. Die ambulansman het die beseerde in die ambulans gelaai. Begin só: Die beseerde … (1) 4.6 Beantwoord die vraag in die ONTKENNENDE VORM. Staan die ambulans se deur oop?. Begin só: Nee, … (1) 4.7 Verbind die sinne met die VOEGWOORD tussen hakies.

Die beseerde word ingelaai. Hulle gaan hospitaal toe.( daarna ) (1) 4.8 Skryf die sin in die VERLEDE TYD

Die polisie praat met die vrou. (1) Begin só: Gister … 4.9 Skryf die GETAL uit. Daar is (7) mense oppad hospital toe. (1) [10]

Page 11: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS …€¦ · het die graad BA Kommunikasie aan UNISA (Universiteit van Suid-Afrika) behaal. Vir sewe jaar het sy by Radio Transkei gewerk

11

VRAAG 5 5.1 TEKS F Gebruik die teks om die vrae te beantwoord.

5.1.1 Gee die OORTREFFENDE TRAP van die woord “belangrik”. (1) 5.1.2 Kies die regte LIDWOORD en skryf dit neer. (1) 5.1.3 Gee die INTENSIEWE VORM van “goedkoop”. (1) 5.1.4 Skryf die sin in ‟n VRAAGSIN. Die onderstreepte woord moet die antwoord wees.

Groente is ook belangrik. (1) 5.1.5 Skryf die sin in die TEENWOORDIGE TYD. Baie kinders het groente geëet. Begin so: Baie kinders ... (1) 5.1.6 Skryf die sin in die TOEKOMENDE TYD.

Wortels bevat baie vitamine C. Begin so: Wortels ... (1)

Gesonde eetgoed Ontbyt is die (5.1.1) belangrik ete van die dag. (5.1.2) ’n/Die beste pap om te eet is oats of mieliepap. Moenie te veel suiker op die pap eet nie. Eet pap en melk. Dit is (5.1.3) goedkoop en gesond. Groente is ook belangrik. Eet baie groen groente soos spinasie en boontjies. Beet is ook gesond omdat dit baie yster het. Wortels gee vir tieners baie vitamine C. Pampoen het baie suiker. As mens genoeg pampoen eet, is dit nie nodig om lekkers te eet nie. Vrugte is gesond vir tieners. Dit is so dat een appel ‟n dag ‟n tiener gesond hou. Lemoene en nartjies sorg dat tieners nie verkoue kry nie. (5.1.12) Perskes/perskies is ook lekker soet en dit keer dat jy baie lekkers eet. Drink water en nie gaskoeldrank nie. Water is (5.1.13) ’n/die goedkoopste koeldrank wat daar is.

Page 12: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS …€¦ · het die graad BA Kommunikasie aan UNISA (Universiteit van Suid-Afrika) behaal. Vir sewe jaar het sy by Radio Transkei gewerk

12

5.1.7 Skryf die sin in die INDIREKTE REDE.

Juffrou sê: “Pampoen het baie suiker.” Begin só: Juffrou sê dat … (2)

5.1.8 Gee die VERKLEININGSVORM van “lekkers”. (1) 5.1.9 Gee die MEERVOUD van “appel”. (1) 5.1.10 Gee die OORTREFFENDE TRAP van “soet”. (1) 5.1.11 Rangskik die woorde tussen hakies in die REGTE VOLGORDE. Skryf die sin oor.

Die tiener drink koeldrank (vinnig, by die Spaza, vandag). (1) 5.1.12 Kies die regte SPELLING van die woord perskes/perskies. (1) 5.1.13 Kies die regte LIDWOORD en skryf dit neer. (1) [14] TEKS G: PRENT

[Uit: izi Xhosa taalhandboek]

Page 13: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS …€¦ · het die graad BA Kommunikasie aan UNISA (Universiteit van Suid-Afrika) behaal. Vir sewe jaar het sy by Radio Transkei gewerk

13

5.2.1 Kies die korrekte WOORD tussen hakies.

Die (minister/predikant) trou die bruid en bruidegom. (1) 5.2.2 Vul die LEESTEKENS (‟n komma en ‟n punt) in die volgende sin in en

onderstreep dit.

Die pa ma en boeite sit op die bank (2) 5.2.3 Kies die KORREKTE WOORD tussen hakies.

Die dogtertjie is (verras/veras) oor die mooi trourok. (1) 5.2.4 Kies die KORREKTE WOORD tussen hakies .

Die man (wys/weis) met sy vinger. (1) 5.2.5 Kies die KORREKTE WOORD tussen hakies.

Die bruidegom dra ‟n (bril/brille) (1) [6]

TOTAAL AFDELING C: 40

Page 14: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS …€¦ · het die graad BA Kommunikasie aan UNISA (Universiteit van Suid-Afrika) behaal. Vir sewe jaar het sy by Radio Transkei gewerk

14

Page 15: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS …€¦ · het die graad BA Kommunikasie aan UNISA (Universiteit van Suid-Afrika) behaal. Vir sewe jaar het sy by Radio Transkei gewerk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1

NOVEMBER 2015

GRAAD 10

MEMORANDUM

PUNTE: 120 TYD: 2 ½ UUR

Hierdie memorandum bestaan uit 06 bladsye.

Page 16: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS …€¦ · het die graad BA Kommunikasie aan UNISA (Universiteit van Suid-Afrika) behaal. Vir sewe jaar het sy by Radio Transkei gewerk

2 AFDELING A: LEESBEGRIP

NASIEN VAN DIE LEESBEGRIP

1. Spel-en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. (Foute moet steeds aangedui word) Waar die foute die betekenis van die woord (e) verander, word dit wel gepenaliseer.

2. Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as wat geassesseer word, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.

3. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE of EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering/bewys moet oorweeg word.

4. Vir WAAR/ONWAAR- of FEITE/MENING/LUG JOU MENING-vrae word net die motivering/rede/aanhaling bepunt.

5. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.

6. Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee ʼn hele reeks feite, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.

7. Aanvaar dialektiese variasie. 8. Aanvaar die letter en/of die korrekte antwoord wat uitgeskryf is, by ʼn meervoudigekeuse-

vraag.

VRAAG 1

TEKS A: TYDSKRIFARTIKEL

VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT 1.1 Maholwana-sangqu 1 1.2 40 / veertig jaar oud 1 1.3 Sue Grant-Marshall 1 1.4 Oprah 1 1.5 Skoenfabriek 1 1.6 C – praat 1 1.7 Hulle moet hulself nie met ander mense vergelyk nie.

(of soortgelyk) 1

1.8 x Hardy Boys x Famous Five

2

1.9 Waar. “Na matriek het Noeleen gaan werk om geld vir studies bymekaar te maak.”

1

1.10 Verskeie 1 1.11 Vyf / 4 jaar 1 1.12 UNISA / Universiteit van Suid-Afrika 1 1.13 Lindt 1 1.14 Sy wil baie graag „n onderhoud met oud-president Nelson Mandela

voer. 1

1.15.1 F – Onderhoudvoerder 1 1.15.2 C – Kletskoningin 1 1.15.3 B – Oudste kind van Noeleen 1 1.15.4 A – Tweeling 1 1.15.5 D – Rekenmeester 1 1.16 x Radio Transkei

x Verskeie radiostasies

2

Page 17: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS …€¦ · het die graad BA Kommunikasie aan UNISA (Universiteit van Suid-Afrika) behaal. Vir sewe jaar het sy by Radio Transkei gewerk

3 VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT 1.17 Ja.

Sy dink dit is gesond. OF Nee. Sy eet dit net as sy gesond wil eet.

1 1.18 x Lindt-sjokolade

x Pret x Onderhoude voer

(Enige EEN)

1 [24]

TEKS B: ADVERTENSIE

VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT 1.19 Welkom 1 1.20 100 / honderd jaar oud 1.21 x Johannesburg / JHB

x Durban / DBN

2 1.22 R560 / vyfhonderd en sestig rand 1 1.23 Groen Lantern 1 [6] TOTAAL AFDELING A [30] AFDELING B: OPSOMMING

DIE OPSOMMING WORD SOOS VOLG NAGESIEN:

x Puntetoekenning: o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit) o 3 punte vir taal o Puntetotaal:10

x Verspreiding van taalpunte wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal het nie: o 1-3 feite korrek: ken 1 punt toe o 4-5 feite korrek: ken 2 punte toe o 6-7 feite korrek: ken 3 punte toe

x Verspreiding van die taalpunte wanneer kandidaat woordeliks aangehaal het: o 6-7 direkte aanhalings: ken geen punte toe nie o 1-5 direkte aanhalings: ken 1 punt vir taal toe

LET WEL

x Tel van woorde: o Nasieners moet die getal woorde wat gebruik is, tel. o Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie of

as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is. o Indien die kandidaat die vereiste getal woorde oorskry, lees tot by 65 woorde en

ignoreer die res van die opsomming. o Korter opsommings wat die vereiste wenke bevat, mag nie gepenaliseer word nie

Page 18: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS …€¦ · het die graad BA Kommunikasie aan UNISA (Universiteit van Suid-Afrika) behaal. Vir sewe jaar het sy by Radio Transkei gewerk

4

WENKE VIR GOEIE EN GESONDE GEWOONTES TEKS VERWAGTE ANTWOORDE 1 Dit is belangrik om jou dag met „n goeie ontbyt te

begin. Studies toon dat mense wat ontbyt oorslaan, „n 21% groter kans het om diabetes te ontwikkel.

1 Begin jou dag met „n goeie ontbyt.

2 Jy moet elke dag vars groente en vrugte eet. Hierdie kosse bevat noodsaaklike vitamines, vesel en ook gesonde suiker wat belangrik vir „n gesonde leefstyl is.

2

Eet elke dag vars groente en vrugte.

3 Drink genoeg water; 6 – 8 glase is „n goeie riglyn. Daar is baie mense wat nie van water hou nie, maar mens kan aanleer om dit te drink.

3 Drink genoeg water.

4 Jy moet gereelde maaltye eet. Sodra jy maaltye oorslaan, kan jou bloedsuiker val wat veroorsaak dat jou produktiwiteit verminder

4

Eet gereelde maaltye.

5 Korrekte porsiegroottes is belangrik. Indien jou porsies te groot of te klein is, is daar „n wanbalans in jou energie en voedingswaarde wat jy inneem. Dit kan jou lewenskwaliteit negatief beïnvloed

5 Eet korrekte porsiegroottes.

6 Die inname van verfynde stysel moet beperk word. Dit sluit happies soos pasteie, kitspap, beskuitjies, pasta, beskuit en koekies in.

6 Beperk die inname van verfynde stysel.

7 Probeer om jou vet-inname te beheer. Vet is belangrik vir jou dieet, maar te veel vet kan lei tot bloedvat-en hartsiektes.

7 Beheer jou vet-inname.

(60-70 maksimum)

Barrett se taksonomie Punte % Vlak 5 en 6 Waardering en

evaluering 2 20%

Vlak 3 Afleiding 4 40% Vlak 1 en 2 Herorganisasie

Letterlik 4 40%

Page 19: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS …€¦ · het die graad BA Kommunikasie aan UNISA (Universiteit van Suid-Afrika) behaal. Vir sewe jaar het sy by Radio Transkei gewerk

5 AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES NASIEN VAN TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES

1. Spelling x Een-woord-antwoorde moet korrek gespel word. x By volsin-antwoorde word die verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in die

taalstruktuur is wat getoets word. x Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.

2. Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die instruksies.

3. Aanvaar die letter en/of die korrekte antwoord wat volledig uitgeskryf word volgens die meervoudigekeuse-vraag.

VRAAG 3

TEKS D: LEESTEKS

VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT 3.1 doodmoeg 1 3.2 Suid-Afrika 1 3.3 Man 1 3.4 vriendeliker 1 3.5 sy 1 3.6 sagte 1 3.7 die 1 3.8 lekker 1 3.9 Ԁb 1 3.10 In 1 SUBTOTAAL [10]

VRAAG 4

TEKS E: SPOTPRENT

4.1 Die seun kyk na die ongeluk. 1 4.2 Die motorbestuurder lê op die draagbaar, want hy is beseer. 1 4.3 Die vrou sê dat sy baie ongelukkig is (1), dat sy nie beseer is

nie. (1) 2

4.4 C – was hoog in die takke 1 4.5 Die beseerde is deur die ambulansman in die ambulans gelaai. 1 4.6 Nee, die ambulans se duur staan nie oop nie. 1 4.7 Die beseerdes word ingelaai, daarna gaan hulle hospitaal toe. 1 4.8 Gister het die polisie met die vrou gepraat. 1 4.9 sewe 1 SUBTOTAAL [10]

Page 20: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS …€¦ · het die graad BA Kommunikasie aan UNISA (Universiteit van Suid-Afrika) behaal. Vir sewe jaar het sy by Radio Transkei gewerk

6

VRAAG 5

TEKS F: TEKS

5.1

VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT 5.1.1 belangrikste 1 5.1.2 Die 1 5.1.3 spotgoedkoop 1 5.1.4 Wat is ook belangrik? 1 5.1.5 Baie kinders eet groente. 1 5.1.6 Wortels sal baie vitamine C bevat. 1 5.1.7 Juffrou sê dat pampoem baie suiker het. 2 5.1.8 lekkertjies 1 5.1.9 appels 1 5.1.10 soetste 1 5.1.11 Die tiener drink vandag vinnig by die Spaza

koeldrank. 1

5.1.12 perskes 1 5.1.13 die 1 SUBTOTAAL [14]

5.2

TEKS G: PRENT

VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT 5.2.1 predikant 1 5.2.2 Die pa, ma en boetie sit op die bank. 2 5.2.3 verras 1 5.2.4 wys 1 5.2.5 bril 1 SUBTOTAAL [6] TOTAAL AFDELING C 40 GROOTTOTAAL 80