nasionale senior sertifikaat graad 12 - best ......hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye. graad 12...

37
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief PUNTE: 120 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye. GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1 NOVEMBER 2014 MPUMALANGA NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Upload: others

Post on 22-Jan-2020

16 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    PUNTE: 120 TYD: 2½ uur

    Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye.

    GRAAD 12

    AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1

    NOVEMBER 2014

    MPUMALANGA

    NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

    GRAAD 12

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 2 DBE/November 2014 NSS (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER afdelings: AFDELING A:

    AFDELING B: AFDELING C: AFDELING D:

    Leesbegrip Opsomming Taalstrukture en -konvensies Letterkunde

    (30 punte) (10 punte) (40 punte) (40 punte)

    2. Beantwoord AL die vrae. 3. Begin ELKE afdeling op ʼn NUWE bladsy. 4. Trek ʼn streep ná elke afdeling. 5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie

    vraestel gebruik word.

    6. Laat ʼn reël na elke antwoord oop. 7. Gee besondere aandag aan spelling en sinsbou. 8. Voorgestelde tydsindeling:

    AFDELING A: 50 minute AFDELING B: 30 minute AFDELING C: 40 minute AFDELING D: 30 minute

    9. Skryf netjies en leesbaar.

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 3 DBE/November 2014 NSS (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1 TEKS A: TYDSKRIFARTIKEL Lees die tydskrifartikel hieronder en beantwoord die vrae.

    DIE ONTWIKKELING VAN GELD

    1. Ons gebruik deesdae geld om vir goedere en dienste te betaal, maar daar was nie altyd geld soos ons dit vandag ken nie. Baie jare gelede het mense besigheid met mekaar gedoen deur verskillende goed (ruilmiddele) onder mekaar te ruil.

    2. Oral in Afrika was skape, beeste en bokke nog altyd

    ʼn belangrike ruilmiddel. Vandag nog word beeste vir goedere geruil en dit word ook aangehou om te slag vir kos of om swaar vragte te trek.

    3. Die ou Egiptenare het edelmetale soos goud, silwer, yster en koper as geld

    gebruik. Goud was die belangrikste edelmetaal omdat dit nie verkleur of roes nie.

    4. In die Middeleeue (400–1500 n.C.) het Europese seevaarders

    hulle edelmetale vir papier, parfuum en speserye geruil. Mense het veral speserye geruil, want hulle het dit in kos en as medisyne gebruik.

    5. Omdat al hoe meer mense begin het om goedere onder

    mekaar te ruil, is daar begin om munte te druk. Dit was die begin van geld soos ons dit vandag ken. Toe daar nie meer genoeg goud was om te munt nie, het die mense silwer gebruik.

    6. In 1704 het John Law, ʼn Skotse bankier, voorgestel dat mense eerder

    papiergeld as munte moes gebruik. Daarna het mense begin om banknote te gebruik. In Suid-Afrika het die geldstelsel ook oor baie jare heen ontwikkel. In 1803 is note vir die eerste keer in Suid-Afrika gedruk.

    7. Elke land het sy eie geldeenheid, bv. die dollar in die VSA. Al die Europese

    lande wat deel is van die Europese Unie, bv. Nederland en België, het dieselfde geldeenheid, nl. die euro. Toe Suid-Afrika in 1961 ʼn republiek geword het, het ons geld van die pond na die rand verander.

    8. Die Suid-Afrikaanse Reserwebank is die enigste instansie

    in ons land wat geld mag laat druk. In 1992 het ons ʼn stel banknote met ʼn safari-tema in Suid-Afrika begin gebruik. Op hierdie note verskyn die “Groot Vyf”. Dit is die leeu, luiperd, olifant, renoster en buffel.

    http://www.google.co.za/url?sa=i&rct=j&q=&esrc=s&source=images&cd=&cad=rja&uact=8&docid=9XSwA6-yyRYi0M&tbnid=fd2dVjagw4sUoM:&ved=0CAUQjRw&url=http://www.samint.co.za/R1.aspx&ei=c8B5U5P_MqnG0AWFmIGYCw&bvm=bv.66917471,d.d2k&psig=AFQjCNFoImr9YGxuKEP12N4um5rQzcFYGw&ust=1400574143389796http://www.google.co.za/url?sa=i&rct=j&q=&esrc=s&source=images&cd=&cad=rja&uact=8&docid=EdGPxafFqq6SfM&tbnid=4WjiDRUZsESnOM:&ved=0CAUQjRw&url=http://wall.alphacoders.com/big.php?i=394155&lang=Dutch&ei=ZcJ5U4itLqjT0QXD5ICwDw&bvm=bv.66917471,d.d2k&psig=AFQjCNF19I5DppvWm-X_fdDycSQp2JgGKQ&ust=1400574859313481http://www.google.co.za/url?sa=i&rct=j&q=&esrc=s&source=images&cd=&cad=rja&uact=8&docid=r1iuMtChndZNHM&tbnid=Bq6rlsMXXIAzrM:&ved=0CAUQjRw&url=http://www.stockphotos.ro/south-african-money-notes-image21348859.html&ei=-L95U6KhAYaT0QXm14D4AQ&bvm=bv.66917471,d.d2k&psig=AFQjCNFoImr9YGxuKEP12N4um5rQzcFYGw&ust=1400574143389796http://www.google.co.za/url?sa=i&rct=j&q=&esrc=s&source=images&cd=&cad=rja&uact=8&docid=Zq7BJkyEQ5uplM&tbnid=VHmXzO4ekui-QM:&ved=0CAUQjRw&url=http://bestclipartblog.com/9-cattle-clip-art.html/cattle-clip-art-1&ei=PMR5U4W3NoiZ0QXenoCgDA&bvm=bv.66917471,d.d2k&psig=AFQjCNGjCkKLZtwEgl9_k5MuAdbztZh3nQ&ust=1400575318215261

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 4 DBE/November 2014 NSS (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    9. In Februarie 2013 het ons ʼn nuwe stel banknote begin

    gebruik, maar die ou note mag ook nog gebruik word. Op hierdie nuwe banknote is die gesig van oudpresident Nelson Mandela op die voorkant en die “Groot Vyf” op die agterkant. Mense praat van hierdie banknote as “Randelas”. Omdat skelms banknote maklik vervals, het die Reserwebank sekere dinge op die note aangebring sodat hierdie note nie vervals kan word nie. Daar is ʼn watermerk, spesifieke nommers en ʼn stel klein kolletjies op die “Randelas”.

    10. Deesdae betaal mense met kontant, ʼn kredietkaart of ʼn tjek as

    hulle by winkels koop. As ʼn mens ʼn kredietkaart gebruik, beteken dit dat jy nou iets koop, maar eers later daarvoor betaal.

    11. Met al die moderne tegnologie wat beskikbaar is, hόéf ʼn mens nie eens winkel

    toe te gaan om dinge te gaan koop nie. Jy kan dinge aanlyn bestel en koop deur jou rekenaar of selfoon te gebruik.

    [Verwerk uit: Huisgenoot, 13 November 2013]

    1.1 Voltooi die sin hieronder deur EEN woord uit paragraaf 1 in te vul. Deesdae ... ons vir die dinge wat ons koop, maar baie jare gelede het mense

    dinge geruil.

    (1) 1.2 Waarom hou die mense in Afrika beeste aan? Noem DRIE redes. (3) 1.3 Waarom was goud vir die Egiptenare die belangrikste edelmetaal? Noem

    EEN rede.

    (1) 1.4 Kies die KORREKTE antwoord. Skryf slegs die vraagnommer (1.4) en die

    letter (A–D) neer. Eeue gelede het Europese seevaarders veral ... gekoop. A silwer, koper en yster B beeste, velle en skape C papier, parfuum en speserye D kos, medisyne en materiaal

    (1)

    1.5 Waarvoor het mense speserye wat hulle geruil het, gebruik? Noem net

    EEN gebruik.

    (1) 1.6 Waarvan het die mense munte gedruk toe daar nie meer genoeg goud

    was nie?

    (1) 1.7 Skryf VYF AGTEREENVOLGENDE woorde uit paragraaf 6 neer wat beteken

    dat die Suid-Afrikaanse geldstelsel nie altyd was soos ons dit nou ken nie.

    (1)

    http://www.google.co.za/url?sa=i&rct=j&q=&esrc=s&source=images&cd=&cad=rja&uact=8&docid=VDcdPtsNueYq4M&tbnid=TiJODKH5Whz6yM:&ved=0CAUQjRw&url=http://www.harborsideappraisal.com/PayingbyCreditCard&ei=28V5U4rIOITK0AXtkoDYBw&bvm=bv.66917471,d.ZGU&psig=AFQjCNG4QYvkjiTYv6FK5ZbkgcVUuBk0GA&ust=1400575813977179http://www.google.co.za/url?sa=i&rct=j&q=&esrc=s&source=images&cd=&cad=rja&uact=8&docid=jCxPdXFKC_a45M&tbnid=pUQ0tUlmvtxnSM:&ved=0CAUQjRw&url=http://thefinanser.co.uk/fsclub/2013/07/the-importance-of-whats-on-the-banknotes.html&ei=58F5U9GtBIiW0AWWpoHoAQ&bvm=bv.66917471,d.d2k&psig=AFQjCNFoImr9YGxuKEP12N4um5rQzcFYGw&ust=1400574143389796

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 5 DBE/November 2014 NSS (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    1.8 Kies die KORREKTE antwoord. Skryf slegs die vraagnommer (1.8) en die

    letter (A–D) neer. As ʼn mens Nederland toe gaan, sal jy die ... as geld gebruik. A dollar B rand C pond D euro

    (1)

    1.9 1.9.1 Wat is Suid-Afrika se geldeenheid? Skryf net EEN woord neer. (1) 1.9.2 In watter jaar het Suid-Afrika hierdie geldeenheid aanvaar? (1) 1.9.3 Waarom het dit juis in hierdie jaar gebeur? (1) 1.10 Die “Groot Vyf” is op ons banknote. As ons besluit om die “Leeu” van die

    R50-note af te haal, watter dorp of stad dink jy moet ons op die R50-note druk? Motiveer jou antwoord.

    (2)

    1.11 Vanaf Februarie 2013 mag mense nie meer die note met die “Groot Vyf”

    voorop gebruik nie.

    Sê of hierdie stelling WAAR of ONWAAR is en motiveer jou antwoord met ʼn aanhaling uit paragraaf 9.

    (1)

    1.12 Uit watter TWEE woorde is die woord “Randelas” afgelei? (2) 1.13 Dink jy dit is goed dat Nelson Mandela se gesig op Suid-Afrika se banknote

    verskyn? Sê JA of NEE en motiveer jou antwoord.

    (1) 1.14 Kies die KORREKTE antwoord. Skryf slegs die vraagnommer (1.14) en die

    letter (A–D) neer. As skelms banknote vervals, beteken dit dat hulle die banknote ... A verkoop. B namaak. C verruil. D wegsteek.

    (1)

    1.15 Wat het die Reserwebank gedoen sodat mense nie die “Randelas” kan

    vervals nie? Noem enige TWEE dinge.

    (2) 1.16 Kies die korrekte antwoord tussen hakies. Skryf net die woord neer.

    As ʼn mens ʼn kredietkaart gebruik, moet jy (voor/na) die transaksie daarvoor betaal.

    (1)

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 6 DBE/November 2014 NSS (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    1.17 Kies die KORREKTE antwoord. Skryf slegs die vraagnommer (1.17) en die

    letter (A–D) neer. Moderne tegnologie het die manier waarop mense dinge koop verander, want mense ... A betaal nou baie minder vir die dinge wat hulle koop. B kan self besluit wanneer hulle vir hulle inkopies wil betaal. C kan dinge wat hulle wil hê van die huis af bestel en betaal. D het nie meer kontant of ʼn kredietkaart nodig vir hulle inkopies nie.

    (1)

    TEKS B: VISUELE TEKS Lees die visuele teks hieronder en beantwoord die vrae.

    1.18 Kies die korrekte antwoord tussen hakies. Skryf net die woord neer.

    (Volgraan//Veselvry)-ontbytgraankos is die beste vir energie en konsentrasie.

    (1)

    Kies kos vir energie en konsentrasie Sekere soorte kos is beter as ander as ons vir lang tye energie wil hê en ons konsentrasie wil verbeter.

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 7 DBE/November 2014 NSS (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    1.19 Noem enige EEN groentesoort wat goed is vir energie en konsentrasie. (1) 1.20 Hoekom is hoender minder gesond om te eet? (1) 1.21 Hoe weet ons dat daar iets warms in hierdie beker is? (1)

    1.22 Jy is besig om vir die eksamen voor te berei. Hoekom is ʼn toebroodjie met

    sardyne en ʼn glas lemoensap beter vir jou as ʼn burger en ʼn koppie koffie?

    (1) 1.23 Dink jy ʼn visuele teks is beter as ʼn teks wat geskryf is? Sê JA of NEE en

    motiveer jou antwoord.

    (1) TOTAAL AFDELING A: 30

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 8 DBE/November 2014 NSS (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 TEKS C: DIE AFRIKA-OLIFANT

    • Som die KENMERKE van die AFRIKA-OLIFANT in SEWE sinne op. • Skryf die SEWE kenmerke PUNTSGEWYS neer. • Nommer die sinne van 1 tot 7. • Jou opsomming mag nie langer as 60 woorde wees nie. • Dui die KORREKTE getal woorde aan die einde van die opsomming aan.

    Twee van die Afrika-olifant se 26 tande groei uit as lang, buitenste tande. Baie olifante word deur stropers doodgemaak omdat hulle hierdie tande wil verkoop.

    [Verwerk uit: Sien Suid-Afrika Visuele Feite]

    TOTAAL AFDELING B: 10

    Die Afrika-olifant is die grootste landsoogdier. Dit is een van Suid-Afrika se “Groot Vyf”. Baie mense besoek ons land juis om die olifante te sien.

    ʼn Mens se brein weeg ongeveer 1,5 kg. Die Afrika-olifant se brein kan tussen 4,3 en 5,4 kg weeg.

    Leeus en renosters is ook groot, sterk diere, maar hulle ore is nie baie groot nie. Dis beslis nie so groot soos die Afrika-olifant se ore wat 1,83 m lank is nie.

    Olifante se slurpe is eintlik verlengde neuse. Hierdie slurpe kan iets so klein soos ʼn grondboontjie of so groot soos ʼn 100 kg-stomp optel. Olifante gebruik hulle slurpe om water te drink en om bome uit te trek. Die Afrika-olifant spog met ʼn slurp van tot 1,5 m lank.

    Olifante het baie groot pote. Die Afrika-olifant het ʼn ovaal agterpoot en ʼn ronde voorpoot. ʼn Mens kan nie olifante se tone duidelik sien nie. Net soos baie ander diere, het olifante ook ʼn klossie hare aan die punt van hulle sterte. Wie sou kon raai dat die Afrika-olifant se stert tot 11 kg kan weeg?

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 9 DBE/November 2014 NSS (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES

    VRAAG 3

    TEKS D: ADVERTENSIE

    Lees die advertensie hieronder en beantwoord die vrae.

    [Verwerk uit: Beeld, Vrydag 25 Oktober 2013]

    3.1 Watter BESKRYWENDE woorde gebruik die adverteerder in om die

    leser te oorreed om ʼn e-skyfie te kry? Noem TWEE woorde.

    (2) 3.2 Skryf die sin in oor en vul die LEESTEKEN in wat uitgelaat is. (1)

    3.1

    3.3

    Dis definitief beter om ʼn e-skyfie te kry!

    Kry jou e-skyfie by ʼn deelnemende verskaffer. Registreer jou e-tolrekening aanlyn.

    Ja, baie maklik. Volg net twee eenvoudige stappe 3.2

    VOLG NET TWEE MAKLIKE STAPPE: 3.4

    3.1

    3.2

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 10 DBE/November 2014 NSS (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    3.3 Kies die korrekte ANTWOORD. Skryf slegs die vraagnommer (3.3) en die letter (A–D) neer. Watter SKRYFTEKEN word in die woord “e-paaie” gebruik?

    A

    B C D

    Kappie Deelteken Koppelteken Aksentteken

    (1)

    3.4

    Die woord “manier” bestaan uit die volgende LETTERGREPE: ma–nier. Verdeel nou die woord “registreer” in LETTERGREPE.

    (1)

    3.5 Gee ʼn woord uit die advertensie wat dieselfde beteken (SINONIEM) as die

    woord tussen hakies. Jy kan SANRAL se nommer (skakel) as jy meer van e-skyfies wil weet.

    (1)

    3.6 “Registreer jou e-tolrekening aanlyn.”

    3.6.1 Watter WOORD in hierdie sin wys dat die adverteerder met elke

    leser praat?

    (1)

    3.6.2 Kies die korrekte ANTWOORD tussen hakies. Die “e” in e-tolrekening verwys na (elektriese/elektroniese).

    (1)

    3.7 “Dis definitief beter om ʼn e-skyfie te kry!”

    Is hierdie stelling ʼn FEIT of ʼn MENING? Motiveer jou antwoord in jou eie woorde.

    (1)

    3.8 Waarom, dink jy, het die adverteerder nie vir die twee mense gesigte

    ingeteken nie?

    (1) [10]

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 11 DBE/November 2014 NSS (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    VRAAG 4 TEKS E: SPOTPRENT Kyk na die prent hieronder en beantwoord die vrae. Jan Ma Boetie [Uit: Weg, Oktober 2009] 4.1 Gee die VERKLEININGSVORM van die woord tussen hakies.

    Daar is een klein (probleem).

    (1)

    4.2 Skryf die GETAL tussen hakies in woorde.

    Ek het net (14) persent vir Wiskunde gekry.

    (1)

    4.3 Kies die korrekte WOORD tussen hakies.

    Jan se boeksak hang oor sy (regteskouer/regterskouer).

    (1)

    4.4 Verander die onderstaande sin in ʼn VRAAGSIN, sodat die onderstreepte deel

    van die sin die antwoord is. Boetie gaan volgende jaar skool toe.

    (1)

    4.5 VERBIND die sinne met die woord tussen hakies.

    Ek sal hard leer. Ek wil slaag. (omdat)

    (1)

    Ma, my rapport is nie sό sleg nie! Daar is een klein 4.1 (probleem). Ek het net 4.2 (14) persent vir Wiskunde gekry.

    4.4 Ek gaan volgende jaar skool toe. 4.5 Ek sal hard leer. Ek wil slaag.

    4.8 Jy is ʼn regte klipkop, Jan! 4.9 Jy moet harder werk!

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 12 DBE/November 2014 NSS (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    4.6 Skryf die sin in die LYDENDE VORM oor.

    Die skoolhoof het Jan se rapport geteken. Begin só: Jan se rapport ...

    (1)

    4.7 Hoe weet jy dat Jan se ma geskok was toe sy Jan se rapport sien? (1) 4.8 Kies die korrekte ANTWOORD tussen hakies.

    “Jy is ʼn regte klipkop, Jan!” is ʼn voorbeeld van (letterlike/figuurlike) betekenis.

    (1)

    4.9 Skryf die sin oor in die INDIREKTE REDE.

    Ma sê vir Jan: “Jy moet harder werk.” Begin só: Ma sê vir Jan dat ...

    (2)

    [10] VRAAG 5 5.1 TEKS F: LEESTEKS

    Lees die teks hieronder en beantwoord die vrae.

    1 2 3

    4 5 6

    7 8 9

    10

    11 12 13

    14 15 16

    17 18 19

    TYD VIR MEKAAR Wanneer iemand van (5.1.1) maklike (5.1.2) (kind + jare) praat, dink ek altyd terug aan die tyd (5.1.3) toe ek self ʼn kind was. Daar was nie baie geld nie, maar dit was lekker tye. Ons het soms so ver as 13 (5.1.4) kilometer gestap. Toe ek hoёrskool toe is, het ek ʼn fiets gekry. Ek het ook (5.1.5) (met dit/daarmee) na my eerste werk toe gery. Ons moes toestemming vra as ons ʼn eier wou bak, want eiers is vir ekstra inkomste verkoop. As jy uit ʼn vertrek geloop het, moes jy die (5.1.8) ligte afskakel. Ons mag nie water gemors het nie en krane mag nie gedrup het nie. (5.1.9) (Koffie, suiker, meel, ens.) moes tot aan die einde van die maand hou. As iets voor die tyd opgeraak het, moes ons maar daarsonder klaarkom. My ma het die wasgoed in (5.1.10) koud water met die hand gewas – winter en somer. (5.1.11) (Water ... in ... bad), is in ʼn groot kastrol gekook. Daar was nie (5.1.12) (televisie/televiesie), selfone of (5.1.13) duur rekenaars nie. Die lewe was nie net ʼn gejaag na wind nie – mense het tyd vir mekaar gehad. - Sandra Pienaar [Verwerk uit: Vrouekeur, 10 Mei 2010]

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 13 DBE/November 2014 NSS (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    5.1.1 Gee die ANTONIEM van “maklike”. (Reël 1) (1)

    5.1.2 Gee die korrekte SAMESTELLING van die woorde (kind + jare). (Reël 1)

    (1)

    5.1.3 Gebruik die woord “toe” in ʼn sin sodat dit ʼn ANDER BETEKENIS

    het as in reël 2.

    (1)

    5.1.4 Gee die AFKORTING vir “kilometer”. (Reël 4) (1)

    5.1.5 Kies die korrekte ANTWOORD tussen hakies. (Reël 5) (1)

    5.1.6 Skryf die sin oor en begin met die VETGEDRUKTE woord. Ons moes toestemming vra as ons ʼn eier wou bak. Begin só: As ons ʼn eier wou bak, ...

    (1)

    5.1.7 Skryf die sin oor in die VERLEDE TYD.

    Ma verkoop die eiers. Begin só: Ma ...

    (1)

    5.1.8 Gee die ENKELVOUD van “ligte”. (Reël 9) (1)

    5.1.9 Gee EEN WOORD vir (Koffie, suiker, meel, ens.). (Reël 11) (1)

    5.1.10 Skryf die korrekte VORM van “koud” neer. (Reël 14) (1)

    5.1.11 Voltooi die INFINITIEF. Skryf die hele sin oor.

    (Water ... in ... bad), is in ʼn groot kastrol gekook.

    (1)

    5.1.12 Kies die korrekte SPELLING van die woord tussen hakies.

    (Reël 17)

    (1)

    5.1.13 Gee die INTENSIEWE VORM vir “duur”. (Reël 17) (1)

    5.1.14 Skryf die sin oor in die ONTKENNENDE VORM. Mense het tyd vir mekaar. Begin só: Mense het ...

    (1)

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 14 DBE/November 2014 NSS (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    5.2.2 Geluk, Nandi, jy pluk nou die vrugte van jou harde werk! 5.2.3 Sy het dit verdien, Nandi.

    5.2 TEKS G: PRENT

    Kyk na die prent hieronder en beantwoord die vrae. Susan Nandi Bella [Verwerk uit: New Africa Lewensoriëntering, Gr.10]

    5.2.1 Kies die korrekte WOORD tussen hakies. Die drie meisies kyk na die matriekuitslae in die (papier/tydskrif/koerant).

    (1)

    5.2.2 Kies die korrekte BETEKENIS van Susan se woorde. Skryf slegs

    die vraagnommer (5.2.2) en die letter (A–D) neer. “Geluk, Nandi, jy pluk nou die vrugte van jou harde werk!”

    A

    B C D

    Noudat Nandi matriek geslaag het, gaan sy vrugte pluk op die plaas. Nandi het hard gewerk; daarom het sy matriek geslaag. Omdat Nandi hard gewerk het, het sy beter gedoen as haar maats. Omdat Nandi hard gewerk het, kry sy nou ʼn kans om vrugte te pluk.

    (1)

    5.2.3 Vervang die onderstreepte woord met die korrekte

    VOORNAAMWOORD. “Sy het dit verdien, Nandi.”

    (1)

    5.2.4 Kies die korrekte TUSSENWERPSEL tussen hakies.

    Nandi skree: “ ... , ek het geslaag!”

    (1)

    5.2.6 Donkerkoppe is tog slimmer as blondines!

    5.2.4 (Hoera/Sjuut), ek het geslaag!

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 15 DBE/November 2014 NSS (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    5.2.5 Kies die korrekte VOORSETSEL tussen hakies. Bella staan (voor/langs/agter) Nandi.

    (1)

    5.2.6 Kies die korrekte ANTWOORD. Skryf slegs die vraagnommer

    (5.2.6) en die letter (A–D) neer. Bella se woorde is ʼn voorbeeld van ...

    A

    B C D

    manipulerende taal. stereotipering. denotasie. gevoelstaal.

    (1)

    [20] TOTAAL AFDELING C: 40

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 16 DBE/November 2014 NSS (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    AFDELING D: LETTERKUNDE BLADSAK – Lucas Malan

    Hierdie afdeling bestaan uit EEN VRAAG. Beantwoord die vrae oor ALTWEE verhale. VERHAAL A: STOKVEL OP ʼn PLAAS (20) EN VERHAAL B: TOM (20) VRAAG 6 VERHAAL A: STOKVEL OP ʼn PLAAS – Justice L Makete

    Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae. Hulle kom van heinde en verre ...

    *** Die swaarbelaaide karretjie het nogal noustrop getrek. Die getal voetgangers neem steeds toe. “The more the merrier”, en niemand wil die affêre mis nie. Dié een keer in ʼn maand, normaalweg die einde van die maand, is geskik vir almal.

    6.1 Wie moes die affêre kom bywoon? (1) 6.2 Waar is die affêre gehou? (1) 6.3 By hierdie affêre gebeur daar nooit slegte dinge nie.

    Sê waarom hierdie stelling ONWAAR is.

    (1)

    6.4 Kies die KORREKTE antwoord uit die blokkie hieronder om die sin te voltooi.

    Die mense wat nie geloop het nie, het met … daar aangekom.

    perde; fietse; motors (1) 6.5 Wie het in die kombuis gewerk? (1) 6.6 Gee EEN rede waarom almal moes help. (1)

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 17 DBE/November 2014 NSS (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    6.7 Skryf die volgende vier insidente onder mekaar oor in die VOLGORDE soos

    wat dit in die verhaal gebeur.

    • Mfundisi het met ʼn kort, maar kragtige gebed geopen.

    • Ma Dlamini het die kinders geroep om te kom help. • Om tienuur het die stokvelgangers begin intrippel. • Die ingesamelde geld is aan Baba Ndlovu gegee.

    (4)

    6.8 Waarom dink jy is die affêre juis aan die einde van die maand gehou? (1) 6.9 Gee EEN rede waarom jy dink dat niemand die affêre wou misloop nie. (1) 6.10 Kies die KORREKTE antwoord.

    Skryf die vraagnommer (6.10) en die letter (A–D) neer. “Die swaarbelaaide karretjie” in rëel 2 beteken dat die karretjie ...

    A

    B C D

    stukkend was. oud was. vol gelaai was. groot en sterk was.

    (1)

    Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae. Teen twee-uur se kant is die mokiti by sy hoogtepunt. Die plek wemel van die plaasvolk. Die gumba-gumba blaas en blêr dat dit gons. ... Mampoer, klip-lekker en Lieberstein is al kop toe. Dis bump to bump!, sak die pomp kind!, fuduwa! (skud jouself), twist and shine!, lejara, amapantsola en die ritteltit!

    6.11 Kies elke keer die inligting uit KOLOM B wat by die karakter(s) in KOLOM A

    pas. Skryf die vraagnommer (6.11.1–6.11.4) en die letter (A–E) neer.

    KOLOM A KOLOM B

    6.11.1 6.11.2 6.11.3 6.11.4

    Die meisies Die bejaardes Die zol-eters Mandevu

    A B C D E

    ... het moeilikheid gemaak. ... het kom help. ... het in die strooihuisie gesit. ... het net in die huis gedans. ... het minirompies gedra.

    (4 x 1) (4)

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 18 DBE/November 2014 NSS (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    6.12 Kies die KORREKTE antwoord.

    Skryf die vraagnommer (6.12) en die letter (A–D) neer. Die vetgedrukte woorde in “... die ryding mor, por en snor soos dit die pad vat,” is ʼn voorbeeld van ...

    A

    B C D

    kontras. ʼn metafoor. klanknabootsing. ʼn vergelyking.

    (1)

    6.13 Gee TWEE redes waarom dit verskriklik sal wees as jou stokvelgeld gesteel

    word.

    (2)

    EN VERHAAL B: TOM – Jeanne Goosen Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae. “Die donkie sal hom self betaal,” sê my broertjie. “En ek sal wel iewers ʼn ekstra werk kry.”

    *** “Kyk net hoe het hulle hom mishandel. Hy wys na die skaafplekke op die dier se blaaie.” My broertjie sê dit asof dit my skuld is. Ek gaan sit op die klip voor die kombuisdeur en voel lus om te huil.

    6.14 Wat doen die broertjie wat wys hoe hy oor die donkie voel? (1) 6.15 Gee EEN rede waarom die verteller lus was om te huil. (1) 6.16 Hoeveel het die broertjie vir die donkie en karretjie betaal? (1) 6.17 Die boetie het nie goed met hulle geld gewerk nie.

    Sê waarom hierdie stelling WAAR is.

    (1)

    6.18 Kies die KORREKTE antwoord.

    Skryf die vraagnommer (6.18) en die letter (A–D) neer. Die broertjie praat van ʼn goeie donkie en die verteller van ʼn halfdooie donkie. In hierdie voorbeeld is “ ʼn goeie donkie” en “ ʼn halfdooie donkie” ʼn voorbeeld van ...

    A

    B C D

    ʼn metafoor. kontras. ʼn vergelyking. personifikasie.

    (1)

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 19 DBE/November 2014 NSS (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    6.19 Kies die KORREKTE antwoord.

    Skryf die vraagnommer (6.19) en die letter (A–D) neer. Watter les kan jy by die broertjie leer?

    A

    B C D

    ʼn Donkie en karretjie kan handig wees. Kosgeld kan ook vir ander goed gebruik word. Dink baie goed voordat jy al jou geld uitgee. Dis goed om ʼn donkie te hê om op te ry.

    (1)

    6.20 Skryf die volgende vier insidente onder mekaar oor in die VOLGORDE soos

    wat dit in die verhaal gebeur het.

    • Die broertjie het opgespring en sy hande seëvierend in die lug gegooi.

    • Die broertjie het die donkie gekoop. • Die verteller was baie ongelukkig. • Die broertjie het gesê hulle kon die tuin omhein.

    (4)

    Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae. Miskien moet ek hom ʼn bietjie meer aanmoedig. Maar aan die ander kant, die ding met die donkie. Hy kon darem eers ...

    *** Die donkie proes weer. Hy druk sy kop innig teen my broertjie se lyf. “Hene, maar hy is lelik,” sê ek en kom nader. “Love at first fright,” lag my broertjie.

    6.21 Kies die KORREKTE antwoord uit die blokkie hieronder om die sin mee te

    voltooi. Die broertjie moes … het voordat hy die donkie en karretjie gekoop het.

    hul geld getel; met die verteller gepraat; die donkie bekyk (1) 6.22 Kies elke keer die inligting uit KOLOM B wat by die karakter in KOLOM A

    pas. Skryf die vraagnommer (6.22.1–6.22.4) en die letter (A–E) neer.

    KOLOM A KOLOM B

    6.22.1 6.22.2 6.22.3 6.22.4

    Die broertjie Die donkie Die verteller Tom se vorige eienaar

    A B C D E

    ... kon los rondloop. ... het net gekritiseer. ... sou ʼn plan met die tuin maak. ... het blomme geplant. ... was nie goed nie.

    (4 x 1) (4)

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 20 DBE/November 2014 NSS (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou

    6.23 Gee EEN rede waarom die koop van die donkie en karretjie nie so sleg was

    nie.

    (1) 6.24 Wat bedoel die broertjie as hy sê “love at first fright” in plaas van “love at first

    sight” soos die gesegde lui?

    (1) 6.25 Wat sou jy gedoen het as jy die verteller was en jou broertjie het met die

    donkie en karretjie by die huis aangekom?

    (1) 6.26 6.26.1 Hoe voel jy oor die verteller? (1) 6.26.2 Hoekom voel jy so? (1) [40]

    TOTAAL AFDELING D: GROOTTOTAAL:

    40 120

  • Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    PUNTE: 120

    Hierdie memorandum bestaan uit 17 bladsye.

    AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1

    NOVEMBER 2015

    MEMORANDUM

    MPUMALANGA

    NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

    GRAAD 12

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 2 DBE/November 2015 NSS – Memorandum (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    VRAAG 1 TEKS A: TYDSKRIFARTIKEL VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT VLAK 1.1

    • Om troeteldiere te wees/as troeteldiere/Vir gewone mense is honde nie net (meer) troeteldiere nie.

    • Om waghonde te wees/as waghonde/om wag te hou/om hulle op te pas.

    1

    1

    1

    1

    1.2 “om sekere dienste te lewer” (Penaliseer nie as aanhalingstekens nie gebruik is nie.)

    1

    3

    1.3 • Hulle fokus/is gefokus op wat hulle doen. • Hulle is lewendig.

    (Enige EEN)

    1

    3

    1.4.1 1.4.2

    Gidshonde moet geduldig wees, want ... • hulle lei blinde mense (wat dinge stadig doen). • hulle lei blinde mense (wat onseker is). • hulle is blindes se oë.

    (Wat doen hulle vir die blindes of soortgelyk)

    Gidshonde moet gehoorsaam wees, want ... • die blindes maak op hulle staat om opdragte uit te voer. • die blindes is totaal van hulle afhanklik. • hulle werk vir die blinde mense. (Die afhanklikheid van die blindes of soortgelyk)

    1

    1

    4

    4

    1.5 • Herdershonde kan baie goed ruik/snuffel. • Herdershonde het ʼn baie akkurate reuksin. • Herdershonde hou daarvan om na dinge te soek/dinge op te

    spoor. • Herdershonde gooi nie maklik tou op nie/hou aan soek.

    (Enige EEN)

    1

    2

    1.6 • B • hulle aanhou met iets totdat hulle dit regkry. • B hulle aanhou met iets totdat hulle dit regkry.

    (Enige EEN)

    1

    3

    1.7 • Die Ierse wolfhond het lang bene. • (Baie) lang bene. • Die Ierse wolfhond kan tot 90 cm hoog staan. (Enige EEN)

    1

    1

    1.8 • (Die Mexikaanse hond) het glad nie hare nie. • (Die Mexikaanse hond) is kaal.

    (Enige EEN)

    1

    2

    1.9 hoe die soort honde lyk.

    1 2

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 3 DBE/November 2015 NSS – Memorandum (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    1.10 Honde het sowat 321 beendere/bene.

    Honde het 42 (permanente) tande.

    OF Alle honde het ewe veel beendere/bene en (ewe veel) tande.

    2

    1

    1.11.1 1.11.2

    • (Chihuahuas kan tot)16 jaar (oud word). • Klein soorte honde kan tot 16 jaar oud word. • Chihuahuas is die kleinste soort hond. • Weeg minder as 3 kg/staan tussen 15 en 23 cm hoog.

    (Enige EEN)

    1

    1

    2

    2

    1.12 • Honde/Hulle vreet graag vleis. • Honde/Hulle is gebou om te jag.

    (Enige EEN)

    1

    2

    1.13 • Reuk (aanvaar ook ruik/neus) • Gehoor (aanvaar ook hoor/ore) • Sig (aanvaar ook sien /oë)

    (Enige EEN)

    1

    3

    1.14 • C • het hulle ma’s nodig omdat hulle nog aan die ma’s moet drink. • C het hulle ma’s nodig omdat hulle nog aan die ma’s moet

    drink. (Enige EEN)

    1

    3

    1.15

    • Klein hondjies raak lief vir mekaar. • Klein hondjies speel graag met mekaar.

    (Enige EEN)

    1

    2

    1.16 • D • hondsdolheid. • D hondsdolheid.

    (Enige EEN)

    1

    3

    1.17 • Dis net honde waarmee nie geteel word nie, wat gesteriliseer of gekastreer behoort te word.

    • As ʼn mens met honde teel, hoef hulle nie gesteriliseer of gekastreer te word nie. (Enige EEN of soortgelyk)

    1

    3

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 4 DBE/November 2015 NSS – Memorandum (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    1.18 • (Rondloperhonde) kan siektes/hondesiekte/hepatitis/

    hondsdolheid oordra. • (Rondloperhonde) pla by mense se huise, bv. om kos te soek. • (Rondloperhonde) kan vullissakke oopskeur/mors op erwe. • (Rondloperhonde) kan mense byt. • (Rondloperhonde) kan skade aanrig, bv. mense se diere

    vang. • (Rondloperhonde) kan met ander huishonde baklei/ander

    huishonde doodbyt. • (Rondloperhonde) teel aan. • (Rondloperhonde) veroorsaak ongelukke.

    (Enige TWEE of soortgelyk)

    2

    4

    1.19 • Honde pas mense op/beskerm hulle. • Honde is goeie troeteldiere. • Honde is lojaal teenoor hulle eienaars/gee liefde/bly om jou te

    sien/betroubaar. • Honde speel met mense. • Honde is daar vir jou/help jou. • Honde aanvaar jou net soos jy is.

    (Enige EEN of soortgelyk)

    1

    5

    SUBTOTAAL: 24 TEKS B: VISUELE TEKS VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT VLAK 1.20 “Twitter”

    (Penaliseer nie as aanhalingstekens nie gebruik is nie.)

    1

    3

    1.21 “YouTube” en “Instagram” (Moet albei antwoorde korrek hê om punt te verdien)

    (Penaliseer nie as aanhalingstekens nie gebruik is nie.)

    1

    3

    1.22 “WhatsApp” (Penaliseer nie as aanhalingstekens nie gebruik is nie.)

    1

    3

    1.23 • 25% • Vyf en twintig % • Vyf en twintig persent

    (Enige EEN)

    1

    3

    1.24 • B • hoe tegnologie deur studente gebruik word. • B hoe tegnologie deur studente gebruik word. (Enige EEN)

    1

    3

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 5 DBE/November 2015 NSS – Memorandum (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    1.25 • ʼn Mens sukkel nie met woordeskat/moeilike woorde nie.

    • Die prentjies help jou om beter te verstaan. • Die visuele aspekte trek die leser se aandag. • Dit lees vinniger./Daar is minder woorde. • Dit is duideliker.

    (Enige EEN of soortgelyk)

    1

    5

    SUBTOTAAL: 6 TOTAAL AFDELING A: 30 Barrett se Taksonomie Punte % Vlak 5 Waardering

    Evaluering 6 20% 20% Vlak 4 Vlak 3 Afleiding 12 40% 40% Vlak 2 Letterlik

    Herorganisasie 12 40% 40% Vlak 1

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 6 DBE/November 2015 NSS – Memorandum (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    AFDELING B: OPSOMMING NASIEN VAN DIE OPSOMMING

    Die opsomming word soos volg nagesien: • Puntetoekenning:

    o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit) o 3 punte vir taal o Puntetotaal: 10

    • Verspreiding van taalpunte wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal het nie: o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe

    • Verspreiding van taalpunte wanneer kandidaat woordeliks aangehaal het.

    o 6–7 direkte aanhalings: ken geen taalpunte toe nie o 1–5 direkte aanhalings: ken 1 punt vir taal toe

    LET WEL: • Tel van woorde:

    o Nasieners moet die getal woorde wat gebruik is, tel. o Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie

    of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is. o Indien die maksimum getal woorde oorskry word, moet die nasiener tot by die

    laaste volsin na die maksimum getal woorde nasien en die res van die opsomming ignoreer.

    o Korter opsommings wat die vereiste wenke bevat, mag nie gepenaliseer word nie.

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 7 DBE/November 2015 NSS – Memorandum (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    VRAAG 2: WAT TE VEEL GASKOELDRANK AAN JOU LYF KAN DOEN [Verwerk uit Huisgenoot, 1 Desember 2011] Nota:

    • ’n Volsin bevat ’n werkwoord. • Kandidate mag nie sinne of dele van sinne aanhaal nie. • Sien slegs die eerste feit per sin na.

    TEKS VERWAGTE ANTWOORDE (Wat doen te veel gaskoeldrank aan jou lyf?)

    1. Gaskoeldrank het nie vet in nie, maar dit bevat baie suiker wat baie sleg vir jou liggaam is. As jy baie gaskoeldrank drink, is die kans groter dat jy tipe 2-diabetes kry.

    Gaskoeldrank kan veroorsaak dat jy tipe 2-diabetes kry.

    2. As jy te veel gaskoeldrank drink, het dit ʼn negatiewe effek op die werking van jou brein. Dit kan veroorsaak dat jy moeilik leer en dinge maklik vergeet.

    Te veel gaskoeldrank kan veroorsaak dat jy moeilik leer/maklik vergeet. Dit het ʼn negatiewe effek op (die werking van) jou brein.

    3. Sommige gaskoeldranke bevat baie kafeïen. Te veel kafeïen is sleg vir jou liggaam. Kafeïen kan jou wakker hou.

    Die baie kafeïen in gaskoeldrank hou jou wakker.

    4. Gaskoeldranke het bestanddele in wat keer dat die koeldrank sleg word. Hierdie bestanddele word preserveermiddels genoem. Dié preserveermiddels kan die kaliumvlakke in jou liggaam verlaag en asma veroorsaak. Kalium help om jou longe gesond te hou.

    Gaskoeldrank kan jou kaliumvlakke verlaag/asma veroorsaak.

    5. Daar is bestanddele in gaskoeldrank wat nie goed is vir jou maag nie. Dit kan jou maag omkrap en dit laat pyn.

    Gaskoeldrank kan jou maag omkrap/laat pyn.

    6. Dokters sê dat gaskoeldrank die bene in jou lyf swakker maak. Hoe meer gaskoeldrank jy drink, hoe sagter maak dit jou bene. Jou bene sal dus makliker breek of seerkry.

    Te veel gaskoeldrank kan jou bene sagter/swakker maak. Dit laat jou bene makliker breek/seerkry.

    7. Gaskoeldrank het baie suiker en sure wat die beskermende lagie wit emalje van jou tande afvreet.

    Die suiker en sure in gaskoeldrank vreet die emalje van jou tande af. Dit maak jou tande sleg.

    GETAL WOORDE = 185 woorde (Disjunktief: ±200 woorde)

    GETAL WOORDE = 59 woorde (50–60/65 maksimum)

    TOTAAL AFDELING B: 10

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 8 DBE/November 2015 NSS – Memorandum (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    Barrett se Taksonomie Punte % Vlak 5 Waardering

    Evaluering 2 20% 20% Vlak 4 Vlak 3 Afleiding 4 40% 40% Vlak 2 Letterlik

    Herorganisasie 4 40% 40% Vlak 1

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 9 DBE/November 2015 NSS – Memorandum (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES NASIEN VAN TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES 1. Spelling:

    • Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word.

    • By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in die taalstruktuur is wat getoets word.

    • Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.

    2. Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die

    instruksies. 3. Aanvaar die letter EN/OF die korrekte antwoord wat volledig uitgeskryf is by ʼn

    meervoudigekeuse-vraag.

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 10 DBE/November 2015 NSS – Memorandum (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    VRAAG 3: ADVERTENSIE

    VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT VLAK 3.1 • (Skool)kinders/leerders/skole/skoliere/studente

    • Onderwysers • Mense wat penne en boeke nodig het. • Mense wat skryfbehoeftes nodig het.

    (Moenie spelling penaliseer nie)

    (Enige EEN)

    1

    5

    3.2 • B • daar is baie items om van te kies. • B daar is baie items om van te kies. (Enige EEN)

    1

    3

    3.3 • Die verskillende lettertipes trek die aandag na belangrike inligting.

    • Die adverteerders beklemtoon sekere dele van die advertensie.

    • Dit maak die advertensie interessant. (Of soortgelyk)

    1

    5

    3.4 splinternuwe/splinternuut

    1 2

    3.5 “lae tariewe” (Penaliseer nie as aanhalingstekens nie gebruik is nie.)

    (Moenie spelling penaliseer nie)

    1

    2

    3.6 Skryfboeke, handboeke en voorgeskrewe boeke! (Slegs die komma word aanvaar, om die frase korrek te maak.)

    1

    1

    3.7 vriendelikste 1 3

    3.8 • C • manipulering. • C manipulering. (Enige EEN)

    1

    4

    3.9 • jy • jou

    (Enige EEN)

    1

    3

    3.10 • Die gebruik van letters van die alfabet wys dat dit iets met boeke en lees te doen het.

    • ABC dui aan dat die winkel boeke en skryfbehoeftes verkoop. • Leerders gebruik letters soos ABC om woorde te skryf. • Mens kan alles van A tot Z by hierdie boekwinkel kry. • Dit is ʼn boekwinkel.

    (Enige EEN of soortgelyk)

    1

    5

    SUBTOTAAL: 10

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 11 DBE/November 2015 NSS – Memorandum (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    VRAAG 4: SPOTPRENT

    VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT VLAK 4.1 • Ma staan met haar hand in haar sy.

    • Ma se mond is groot oop. • Ma se oë is wyd oopgerek/wenkbroue is gelig. • Ma se liggaamshouding lyk kwaai/aanvallend. • Ma se wange is rooi.

    (Moenie spelling penaliseer nie)

    (Enige EEN of soortgelyk)

    1

    5

    4.2 Genugtig (Mag met kleinletter gespel word)

    1 3

    4.3 Ma vra vir Pietie of hy nie tuiswerk het nie. (Die hele sin moet korrek wees vir die punt.)

    1

    4

    4.4 • druip • dop • faal/misluk

    (Enige EEN)

    1

    2

    4.5 ʼn Boodskap word deur Pietie gestuur. (Die hele sin moet korrek wees en uitgeskryf wees vir die punt.)

    1

    3

    4.6 Julle jongmense sit elke dag stil voor die rekenaar. (Die hele sin moet korrek wees vir die punt.)

    1

    3

    4.7 • gesels • praat • kommunikeer

    (Moenie spelling penaliseer nie)

    (Enige EEN)

    1

    2

    4.8 • A • iemand wat stadig is, ook uiteindelik klaarkry. • A iemand wat stadig is, ook uiteindelik klaarkry. (Enige EEN)

    1

    3

    4.9 slimmer

    1 4

    4.10 Nee, Pietie luister nie na sy ouers nie. (Die hele sin moet korrek wees vir die punt.)

    1

    3

    SUBTOTAAL: 10

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 12 DBE/November 2015 NSS – Memorandum (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    VRAAG 5 5.1: LEESTEKS

    VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT VLAK 5.1.1 hulle

    1 3

    5.1.2 ratels

    1 3

    5.1.3 ronde

    1 3

    5.1.4 met

    1 3

    5.1.5 geskud

    1 3

    5.1.6 om ʼn sekere geluid te maak (Kandidate hoef nie die hele sin uit te skryf nie, maar die gedeelte met die infinitief

    moet heeltemal korrek wees om die punt te verdien.)

    1

    3

    5.1.7 snaarinstrument

    1 3

    5.1.8 ʼn

    1 3

    5.1.9 • een en twintig • een-en-twintig

    (Enige EEN)

    1

    3

    5.1.10 Die mense sonder geld is baie arm. (Enige sin waar die ander betekenis van die woord duidelik is.)

    1

    4

    5.1.11 Dit word ʼn duimklavier genoem omdat dit met die duime gespeel word.

    1

    3

    5.1.12 kwêlafluitjie

    1 3

    5.1.13 SA (LET WEL: geen punte nie)

    1

    1

    5.1.14 plas – tiek

    1 3

    SUBTOTAAL: 14

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 13 DBE/November 2015 NSS – Memorandum (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    5.2: PRENT

    Bloom se Taksonomie Punte % Vlak 6 Sintese

    Evaluering 6 15% 20% Vlak 5 Vlak 4 Analise

    Afleiding 23 57% 40% Vlak 3 Vlak 2 Begrip

    Kennis 11 28% 40% Vlak 1

    VRAAG ASSESSERINGRIGLYNE PUNT VLAK 5.2.1 gelukkige

    1 4

    5.2.2 eetkamer

    1 2

    5.2.3 snytjie brood

    1 2

    5.2.4 vrugte

    1 2

    5.2.5 oopgetrek

    1 2

    5.2.6 langs

    1 2

    SUBTOTAAL: 6 TOTAAL AFDELING C: 40

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 14 DBE/November 2015 NSS – Memorandum (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    AFDELING D: LETTERKUNDE BLADSAK – Lucas Malan VRAAG 6 VERHAAL A: 'STOKVEL OP ’N PLAAS' – Justice L Makete

    VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT VLAK 6.1 Aan die einde van die maand/Maandeliks/Op ’n Saterdag.

    1 1

    6.2 MaDlamini

    1 1

    6.3 • Dit was ʼn buitengewone dag. • Daar was baie werk. • Baie kos (drinkgoed) moes gemaak word. • ʼn Stokvel is ʼn groot geleentheid. • Daar sou baie mense kom.

    (Enige EEN of soortgelyk)

    1

    1

    6.4 • Baba Dlamini se broer/Lwandi was die naweek by die huis. • Baba Dlamini se broer/Lwandi het huis toe gekom om die

    stokvel by te woon. • Baba Dlamini se broer/Lwandi het gehelp om die skaap se

    ingewande skoon te maak. (Enige EEN of soortgelyk)

    1

    3

    6.5 • Die dogters het al vroegdag in die kombuis gewerk. • Lwandi was voor tienuur besig met die ingewande. • Die stokvelgangers het ingetrippel. • Die borde is propvol geskep.

    1 1 1 1

    2 2 2 2

    6.6 altyd betyds te wees

    1 3

    6.7 • D • Die lede van die stokvel wou baie geld hê. • D Die lede van die stokvel wou baie geld hê. (Enige EEN)

    1

    3

    6.8.1

    • E • … was onvriendelik, met ʼn suur gesig. • E ... was onvriendelik, met ’n suur gesig.

    (Enige EEN)

    1

    3

    6.8.2

    • D • … was die moeilikheidmaker. • D … was die moeilikheidmaker. (Enige EEN)

    1

    3

    6.8.3

    • B • ... het altyd almal wat in die moeilikheid was, gehelp. • B ... het altyd almal wat in die moeilikheid was, gehelp. (Enige EEN)

    1

    3

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 15 DBE/November 2015 NSS – Memorandum (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    6.8.4

    • C • … was kwaai, maar verstandig. • C … was kwaai, maar verstandig. (Enige EEN)

    1

    3

    6.9 • B • kontras. • B kontras. (Enige EEN)

    1

    3

    6.10 • Dit het Makhaya belangrik laat lyk. • Om beter te sien. (Enige EEN of soortgelyk)

    1

    4

    6.11 • Die geld kan met groot uitgawes help. • Dit is ʼn lekker partytjie.

    (Enige EEN of soortgelyk)

    1

    4

    6.12

    • Die zol-eters het begin baklei. • Die mense het mekaar met messe gesteek. • Die jonges het mekaar begin skel.

    (Enige TWEE of soortgelyk)

    2

    5

    6.13 • ’Ndevu (Mandevu) se honde/Rottweilers. • Tiger en Danger. • Sipho en die honde (Rottweilers)

    (Enige EEN)

    1

    1

    SUBTOTAAL: 20 VERHAAL B: 'POTYSTER SWEIS NIE' – P G du Plessis

    VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT VLAK 6.14 Huis/Plaas toe

    1 1

    6.15

    • Die verteller het die seun (vir geselskap) opgelaai (omdat die radio nie gewerk het nie).

    • Die verteller het gewoonlik die radio as geselskap gehad. (Enige EEN of soortgelyk)

    1

    3

    6.16 • ʼn (Weggooi)stofie • ʼn Geroeste/stukkende stofie

    (Enige EEN)

    1

    1

    6.17 • Die seun het sy baadjie/kleurbaadjie/skoolklere aangehad. • Die seun het gesê waar hy skoolgaan. (Enige EEN of soortgelyk)

    1

    1

    6.18 skrywer 1 3

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 16 DBE/November 2015 NSS – Memorandum (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    6.19 • Die (koshuis) kos was nie lekker/waffers nie.

    • Hulle het elke dag aartappels gekry. • Hulle het te min poeding gekry. • Die koshuiskos was elke week dieselfde/voorspelbaar. • Hy het probeer maak asof hy beter gewoond was. (Enige EEN of soortgelyk)

    1

    1

    6.20 • Die waarheid sal altyd uitkom. • Dit is sonde/verkeerd om leuens te vertel. (Of soortgelyk)

    2

    5

    6.21 • C • personifikasie. • C personifikasie. (Enige EEN)

    1

    3

    6.22.1

    • C • ... wou die stofie regmaak. • C ... wou die stofie regmaak. (Enige EEN)

    1

    3

    6.22.2

    • A • ... was daardie dag baie ontevrede. • A ... was daardie dag baie ontevrede. (Enige EEN)

    1

    3

    6.22.3

    • D • ... het aanhoudend gepraat. • D ... het aanhoudend gepraat. (Enige EEN)

    1

    3

    6.22.4

    • B • ... was dikwels nie by die werk nie. • B ... was dikwels nie by die werk nie. (Enige EEN)

    1

    3

    6.23 • B • jy nie skaam moet wees vir jou omstandighede nie. • B jy nie skaam moet wees vir jou omstandighede nie. (Enige EEN)

    1

    3

  • Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 17 DBE/November 2015 NSS – Memorandum (Mpumalanga)

    Kopiereg voorbehou

    6.24 • Ek sou die seun getroos het.

    • Ek sou vir die seun sê dat armoede nie ʼn skande is nie. • Ek sou hom huis toe neem. • Ek sou vir hom kos koop. • Ek sou weggery het om hom die verleentheid te spaar. (Enige EEN of soortgelyk)

    1

    4

    6.25 • Die seun het met ʼn stem waarin die grootword kraak, gegroet. • Die seun het vir die verteller sy stukkende skoene gewys. • Die verteller het by die Portugees se winkel gestop om brood

    te koop. • Die verteller wou vir die seun geld gee vir die geselskap.

    1 1

    1 1

    2 2

    2 2

    6.26 • Die verteller was hulpvaardig. • Die verteller het die seun gehelp/opgelaai. • Die verteller het vir die seun kos/toebroodjies en koeldrank

    gegee. • Die verteller wou vir die seun geld gee. • Die verteller het sleggevoel omdat die seun gejok het.

    (Enige EEN of soortgelyk)

    1

    4

    SUBTOTAAL: 20

    Barrett se Taksonomie Punte % % Vlak 5 Waardering

    Evaluering 8 20% 20% Vlak 4 Vlak 3 Afleiding 16 40% 40% Vlak 2 Herorganisasie

    Letterlik 16 40% 40% Vlak 1

    TOTAAL AFDELING D: GROOTTOTAAL:

    40 120