nasionale senior sertifikaat - besteducation.co.za · lewenswetenskap v2/graad 10 6 mod/november...

25
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT LEWENSWETENSKAP VRAESTEL 2 NOVEMBER EKSAMEN 2015 GRAAD 10 Punte: 150 TYDSDUUR: 2½ ure Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye

Upload: others

Post on 09-Sep-2019

4 views

Category:

Documents


1 download

TRANSCRIPT

Page 1: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · Lewenswetenskap V2/Graad 10 6 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou 1.4 Bestudeer die onderstaande diagramme van „n Euglena

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

LEWENSWETENSKAP VRAESTEL 2

NOVEMBER EKSAMEN 2015

GRAAD 10

Punte: 150 TYDSDUUR: 2½ ure

Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye

Page 2: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · Lewenswetenskap V2/Graad 10 6 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou 1.4 Bestudeer die onderstaande diagramme van „n Euglena

Lewenswetenskap V2/Graad 10 2 MOD/November 2015 NSS

Kopiereg voorbehou

INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.

1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11.

Beantwoord AL die vrae. Skryf AL die antwoorde in die ANTWOORDBOEK. Begin die antwoorde op ELKE vraag boaan „n NUWE bladsy. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Bied jou antwoorde volgens die instruksies van elke vraag aan. ALLE sketse moet met potlood gemaak word en die byskrifte met blou of swart ink. Teken diagramme, vloeidiagramme of tabelle slegs wanneer dit gevra word. Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. MOENIE grafiekpapier gebruik nie. Jy moet „n nieprogrammeerbare sakrekenaar, gradeboog en passer gebruik waar nodig. Skryf netjies en leesbaar.

Page 3: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · Lewenswetenskap V2/Graad 10 6 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou 1.4 Bestudeer die onderstaande diagramme van „n Euglena

Lewenswetenskap V2/Graad 10 3 MOD/November 2015 NSS

Kopiereg voorbehou

AFDELING A VRAAG 1 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.

Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A tot D) langs die vraagnommer (1.1.1 tot 1.1.9) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11 D.

1.1.1 Wanneer „n spinnekop jag en insekte doodmaak word dit beskou as … A mutualisme. B predasie. C kommensialisme. D „n doodmaker. 1.1.2 Bestudeer die volgende wat met hartsiektes geassosieer word. (i) Hoë cholesterol (ii) Gebrek aan oefening (iii) Baie souterige voedsel (iv) Voedsel met baie vrugte Watter van die volgende kan lei tot hartsiektes? A SLEGS (i) en (ii) B SLEGS (i) en (iii) C SLEGS (i), (ii) en (iii) D (i), (ii), (iii) en (iv) 1.1.3 Die naam van die vloeistof wat die selle omring. A Weefselvloeistof B Bloedplasma C Limf D Lakteaal 1.1.4 Die gedeelte van die aarde en die atmosfeer waar lewende organismes

aangetref word.

A Biosfeer B Hidrosfeer C Atmosfeer D Litosfeer

Page 4: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · Lewenswetenskap V2/Graad 10 6 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou 1.4 Bestudeer die onderstaande diagramme van „n Euglena

Lewenswetenskap V2/Graad 10 4 MOD/November 2015 NSS

Kopiereg voorbehou

1.1.5 Watter van die volgende is biotiese komponente in „n ekosisteem? A Lug en water B Plante en diere C Lig en temperatuur D Rotse, grond en klimaat

1.1.6 Plante en diere wat natuurlik in Suid-Afrika voorkom. A Blaredak B Inheems C Indringers D Plantegroei 1.1.7 Die onwettige vangs en doodmaak van diere. A Uitwissing B Ekotoerisme C Stropery D Jag 1.1.8 Organismes wat dooie organiese materiaal afbreek in die omgewing. A Ontbinders B Humus C Mutualisme D Predasie 1.1.9 The sortering of groepering van organismes. A Hiërargie B Taksa C Taksonomie D Habitat (9x2) (18)

Page 5: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · Lewenswetenskap V2/Graad 10 6 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou 1.4 Bestudeer die onderstaande diagramme van „n Euglena

Lewenswetenskap V2/Graad 10 5 MOD/November 2015 NSS

Kopiereg voorbehou

1.2 Gee die korrekte biologiese term vir elkeen van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.2.1 tot 1.2.8) in jou ANTWOORDEBOEK neer.

1.2.1 Die benoemingsisteem vir organismes wat deur Linnaeus ontwikkel is. 1.2.2 „n Simbiotiese verhouding waarin beide organismes voordeel trek. 1.2.3 Die een groot land massa of superkontinent waaruit al die kontinente

ontstaan het.

1.2.4 Die dubbelle membraan wat die hart omsluit. 1.2.5 „n Vetterige stof wat in die bloed van diere vervoer word. 1.2.6 „n Eenheid in die natuur waarin lewende en nie-lewende dinge met

mekaar in interaksie is.

1.2.7 Diere wat aktief is gedurende die dag. 1.2.8 „n Toename in die gemiddelde temperatuur van die aarde.

(8x1)

(8)

1.3 Dui aan watter een van die stellings in KOLOM I van toepasssing is op SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A EN B of GEENEEN van die items in KOLOM II nie. Skryf slegs A, slegs B, beide A en B of geeneen langs die toepaslike vraagnommer (1.3.1 to 1.3.7) in jou ANTWOORDBOEK neer.

KOLOM I KOLOM II

1.3.1 Vervoer van koolstofdioksied in die menslike liggaam

A: Bloedplaatjies B: Leukosiete

1.3.2 Proses waardeur opganismes voedsel op hulle eie vervaardig

A: Fotosintese B: Respirasie

1.3.3 Spesies wat op slegs een spesifieke area voorkom en nêrens anders in die wêreld nie

A: Bedreigd B: Endemies

1.3.4 Bewyse van kontinentale drywing A: Fossiele in Suid-Afrika en Madagaskar B: Vorm van die kontinente

1.3.5 Groot verskeidenheid van lewende organismes in die ekosisteem

A: Biodiversiteit B: Spesies

1.3.6 Affekteer die tipe plante in „n area A: Temperatuur B: Noordelike hang

1.3.7 Bloedvate wat voorkom in die dunderm

A: Lakteaal B: Limf

(7x2) (14)

Page 6: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · Lewenswetenskap V2/Graad 10 6 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou 1.4 Bestudeer die onderstaande diagramme van „n Euglena

Lewenswetenskap V2/Graad 10 6 MOD/November 2015 NSS

Kopiereg voorbehou

1.4 Bestudeer die onderstaande diagramme van „n Euglena en Amoeba. A. Euglena B. Amoeba

1.4.1 Noem die ryk waaraan organisme A behoort. (1) 1.4.2 Waarom word die organismes nie geklassifiseer as prokarioties nie? (1) 1.4.3 Beskryf EEN strukturele ooreenkoms tussen organisme A en B. (1) 1.4.4 Tabuleer TWEE verskille tussen organisme A en B. (5) 1.4.4 Die spesienaam van organisme B is proteus en die genus naam is

amoeba. Skryf die wetenskaplike naam van organisme B korrek oor volgens die binomiale sisteem.

(2)

(10) [50] TOTAAL AFDELING A: 50

Nukleus

Chloroplast

Page 7: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · Lewenswetenskap V2/Graad 10 6 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou 1.4 Bestudeer die onderstaande diagramme van „n Euglena

Lewenswetenskap V2/Graad 10 7 MOD/November 2015 NSS

Kopiereg voorbehou

AFDELING B Vraag 2 2.1 Bestudeer die onderstaande diagram van die menslike sirkulasiesisteem en

beantwoord die vrae wat volg:

[aangepas vanuit www.macomb-rspt.com]

2.1.1 Benoem die bloedvat voorgestel deur: (a) A (1) (b) B (1) (c) C (1) 2.1.2 Noem die tipe sirkulasiesisteem wat voorgestel word deur: (a) 1 (linker hart na liggaam na regter hart) (1) (b) 2 (1) 2.1.3 Watter letter verteenwoordig die bloedvat met die hoogste konsentrasie

suurstof (A of C)?

(1) 2.1.4 Verskaf „n rede vir jou antwoord in VRAAG 2.1.3 hierbo. (2) 2.1.5 Noem die klep wat voorkom tussen kamer X en kamer Y. (1) 2.1.6 Gee EEN funksie van die klep genoem in 2.1.5 hierbo. (1) (10)

1

Longe

2

Algemene liggaam

A

Linker hart

Regter hart

Y

X C

B

Page 8: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · Lewenswetenskap V2/Graad 10 6 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou 1.4 Bestudeer die onderstaande diagramme van „n Euglena

Lewenswetenskap V2/Graad 10 8 MOD/November 2015 NSS

Kopiereg voorbehou

2.2 Noem TWEE funksies van die limfvatstelsel. (2) 2.3 Noem enige TWEE fases van die kardiale siklus. (2) 2.4 Noem enige DRIE siektes wat geassosieer word met die hart en

sirkulasiesisteem. (3)

2.5 Beskryf die simptome geassosieer met EEN van die drie siektes genoem in 2.4

hierbo.

(1)

2.6 Bestudeer die onderstaande kaart van die biome in Suid-Afrika en beantwoord die vrae wat volg:

2.6.1 Noem die biome genommer: (a) 1 (1) (b) 3 (1) 2.6.2 Beskryf die klimaat wat geassosieer word met die bioom voorgestel deur

2. (2)

2.6.3 Wat is „n bioom? (1) (5)

1

2

3

Page 9: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · Lewenswetenskap V2/Graad 10 6 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou 1.4 Bestudeer die onderstaande diagramme van „n Euglena

Lewenswetenskap V2/Graad 10 9 MOD/November 2015 NSS

Kopiereg voorbehou

2.7 In 1950 het „n Amerikaanse wetenskaplike, Thomas Park, „n ondersoek uitgevoer

om die effek te bepaal van temperatuur op die oorlewing van kewerspesies. Hy het twee verskillende kewerspesies (A en B) gebruik. Hy het die ondersoek as volg opgestel:

x Hy het dieselfde hoeveelheid kos in elkeen van die flesse geplaas. x Hy het dieselfde aantal kewers van spesies A en B in elke fles geplaas. x Hy het die flesse onder verskillende temperature gehou x Na die selfde tydsverloop, het hy die kewers uit die flesse gehaal en het hy

die kewers getel.

Die volgende tabel toon die data wat hy versamel het, van spesie A en

spesie B, by verskillende temperature:

Temperatuur

in °C Oorblywende persentasie

(%) van spesie A in die fles

Oorblywende persentasie (%)

van spesie B in die fles

0 0 100

10 13 87

20 50 50

30 86 14

40 100 0

2.7.1 Noem die onafhanklike veranderlike in hierdie ondersoek. (1) 2.7.2 Noem TWEE maniere waarop die betroubaarheid van die ondersoek

verbeter kan word. (2)

2.7.3 Watter temperatuur is ewe gunstig vir beide spesie A en spesie B . (2) 2.7.4 Verskaf „n rede vir jou antwoord in VRAAG 2.7.3 hierbo. (2) 2.7.5 Watter kewerspesie verkies hoër temperature? (1) 2.7.6 Gee „n rede vir jou antwoord in VRAAG 2.7.5? (1) 2.7.7 Maak gebruik van die inligting van spesie A en teken „n lyngrafiek. (6) 2.7.8 Beskryf die neiging van die grafiek. (2) (17) [40]

Page 10: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · Lewenswetenskap V2/Graad 10 6 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou 1.4 Bestudeer die onderstaande diagramme van „n Euglena

Lewenswetenskap V2/Graad 10 10 MOD/November 2015 NSS

Kopiereg voorbehou

VRAAG 3 3.1 Bestudeer die onderstaande diagram wat die voedingsverwantskappe toon wat in

„n bepaalde area bestaan en beantwoord die vrae wat volg:

3.1.1 Noem die tipe voedingsverwantskap wat in die diagram geïllustreer word. (1) 3.1.2 Wat is die versamelnaam vir elkeen van die volgende? (a) Kool, gras en koring. (1) (b) Haas, slak en rot. (1) (c) Arend en uil (1) 3.1.3 Verduidelik wat sal gebeur in die voedingsverhouding indien die

bevolking van die hase sou verdubbel.

(5) (9)

Slang

Kool

Haas

Gras Koring

Rot

Uil

Slak

Arend

Vink

Page 11: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · Lewenswetenskap V2/Graad 10 6 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou 1.4 Bestudeer die onderstaande diagramme van „n Euglena

Lewenswetenskap V2/Graad 10 11 MOD/November 2015 NSS

Kopiereg voorbehou

3.2 Lees die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg: Selakante – Die lewende fossiele

Tot 1938, is gedink dat die selakant vis uitgesterf is, maar dit is deur „n visserman ontdek aan die kus van Suid-Afrika. Die vis is beskou as uitgesterf vir sedert ongeveer 70 miljoen jaar gedurende die 5de massa uitsterwissing saam met die dinosourusse.

[Aangepas uit: www.encounter.co.za] 3.2.1 Waarom is die selakant bekend as „n „lewende fossiel‟? (2) 3.2.2 Definieer die volgende konsepte: (a) Uitgesterf. (1) (b) Fossiel. (1) 3.2.3 Noem TWEE metodes wat deur wetenskaplikes gebruik word om die

ouderdom van fossiele te bepaal. (2)

3.2.4 Watter ander diere het uitgesterf gedurende die 5de massa uitwissing? (1) 3.2.5 Noem engie TWEE moontlike oorsake vir massa uitwissings. (2) 3.2.6 Wetenskaplikes glo dat ons afstuur op die sesde massa uitwissing.

Beskryf huidige aktiwiteite wat moontlik mag lei tot die oorsaak vir die sesde massa uitwissing.

(4)

(13) 3.3 Meeste fossiele van groot diere word gevind in die vorm van gepetrifiseerde

fossiele.

3.3.1 Beskryf hoe „n gepetrifiseerde fossiel gevorm is? (4) 3.3.2 Noem enige ander fossiel buiten „n gepetrifiseerde fossiel. (1) (5)

Page 12: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · Lewenswetenskap V2/Graad 10 6 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou 1.4 Bestudeer die onderstaande diagramme van „n Euglena

Lewenswetenskap V2/Graad 10 12 MOD/November 2015 NSS

Kopiereg voorbehou

3.4 Lees die inligting hieronder en beantwoord dan die vrae wat volg: Paleontoloë het verskeie ontdekkings gemaak in Suid-Afrika. Sommige

van hulle werk word bewaar in die Wieg van die Mensdom se Wêreld Erfenis Gebied, een van die agt Suid-Afrikaanse Erfenisterreine en toeriste aantreklikhede. Dit is die wêreld se rykste homoniedterrein en die tuiste van 40% van die wêreld se fossiele van menslike voorouers.

[Aangepas uit: www.gauteng.net/cradleofhumankind] 3.4.1 In watter provinsie is die Wieg van die Mensdom Wêreld Erfenis terrein? (1) 3.4.2 Noem die fossiele wat gevind is in die Wieg van die Mensdom. (1) 3.4.3 Wat is palaeontoloë? (1) 3.4.4 Noem een gebied wat deel is van die Wieg van die Mensdom Wêreld

Erfenis gebied?

(1) 3.4.5 Beskryf TWEE positiewe impakte van fossieltoerisme vir plaaslike

gemeenskappe. (2)

(6)

Page 13: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · Lewenswetenskap V2/Graad 10 6 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou 1.4 Bestudeer die onderstaande diagramme van „n Euglena

Lewenswetenskap V2/Graad 10 13 MOD/November 2015 NSS

Kopiereg voorbehou

3.5 Lees die volgende inligting vanuit die “UWC Enviro Fact sheet” oor Fynbos en

beantwoord die vrae wat volg:

Fynbos is die hoof planttipe van die klein botaniese streek bekend as die Kaapse

blommeryk. Dit het die hoogste konsentrasie plantspesies.

Meer as 7 700 plantspesies kom voor in die fynbosgebied. Baie van hierdie plantspesies is bedreig en naby aan uitgesterf. Die rykdom van die fynbos word goed gedemonstreer deur die ericas of heide waarvan daar oor die 600 verskillende spesies is. Fynbos kan nie groot troppe van groot soogdiere onderhou nie, omdat die voedingstofarme grond, waarin die fynbos groei nie genoegsame stikstof verskaf vir die proteïenvereistes vir groot soogdiere nie.

Die Kaap het meer as die helfte van Suid-Afrika se paddaspesies. Die fynbosbioom het ook „n hoë konsentrasie van bedreigde visspesies. As gevolg van die wydverspreide voorkoms van indringer plantspesies wat baie meer water opneem as inheemse fynbosplante, raak habitatte baie meer beperk en lei tot plaaslike uitsterf van van sekere visspesies omdat geisoleerde spruite opdroog.

[Aangepas uit: www.bcb.uwc.ac.za/envfacts/fynbos] 3.5.1 Fynbos word beskou as „n baie diverse habitat.

Lys enige drie bewysstukke vanuit die teks wat hierdie idee van „n ryk biodiversiteit toon.

(3)

3.5.2 Gee TWEE abiotiese eienskappe (edafiese faktore uitgesluit) van hierdie

bioom.

(2) 3.5.3 Beskryf die eienskappe van die grond in die fynbos en die implikasies

daarvan vir diere in die gebied.

(2) (7) [40]

TOTAAL AFDELING C: 80

AFDELING C VRAAG 4 Die koolstof- en stikstofsiklusse is twee van die mees belangrikste siklusse in die natuur. Beskryf die twee siklusse.

LET WEL:

Inhoud Sintese

Geen punte sal toegeken word vir antwoorde in die vorm van vloeidiagramme of diagramme en tabelle nie.

(17) (3)

TOTAAL AFDELING C: [20] GROOTTOTAAL: 150

Page 14: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · Lewenswetenskap V2/Graad 10 6 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou 1.4 Bestudeer die onderstaande diagramme van „n Euglena

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

LEWENSWETENSKAP V2

NOVEMBER EKSAMEN 2015

GRAAD 10 MEMORANDUM

PUNTE: 150

TYD: 2½ URE

Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye

Page 15: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · Lewenswetenskap V2/Graad 10 6 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou 1.4 Bestudeer die onderstaande diagramme van „n Euglena

Lewenswetenskap V2/Graad 10 2 MOD/November 2015 NSS-Memorandum

Kopiereg voorbehou

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENKSAPPE 1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word.

Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ‘n kronkellyn en dui ‘maks’ punte in die regterkantse kantlyn aan.

2. Indien, byvoorbeeld drie redes vereis en vyf word gegee.

Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ‘n deel vereis word.

Lees alles en krediteer die relevante dele.

4. Indien vergelykings vereis, maar beskrywings word gegee.

Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5. Indien tabulering vereis word en paragrawe word gegee.

Kandidate sal punte verbeur.

6. As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings wat

vereis word. Kandidate sal punte verbeur.

7. Indien vloeidiagramme in plaas van beskrywings aangebied word.

Kandidate sal punte verbeur.

8. Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie.

Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan voort om te krediteer.

9. Nie-erkende afkortings.

Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is.

10. Verkeerd genommer.

Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.

11. Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander.

Moenie aanvaar nie.

12. Spelfoute.

Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

13. Indien gewone name gegee word in terminologie.

Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

14. Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en anders om).

Page 16: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · Lewenswetenskap V2/Graad 10 6 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou 1.4 Bestudeer die onderstaande diagramme van „n Euglena

Lewenswetenskap V2/Graad 10 3 MOD/November 2015 NSS-Memorandum

Kopiereg voorbehou

Geen krediet nie. 15. As eenhede van mate nie aangedui word nie.

Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui.

16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende

maniere aangebied kan word.

17. Opskrif.

Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle ens.) moet van ‘n opskrif voorsien word.

18. Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte).

Slegs ‘n enekele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ‘n Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is, beoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike tale..

19. Geen veranderinge mag aan die memorandum aangebring word sonder konsultasie

met die provinsiale/distrik moderators nie.

Page 17: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · Lewenswetenskap V2/Graad 10 6 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou 1.4 Bestudeer die onderstaande diagramme van „n Euglena

Lewenswetenskap V2/Graad 10 4 MOD/November 2015 NSS-Memorandum

Kopiereg voorbehou

Afdeling A

Vraag 1

1.1 1.1.1 B33

1.1.2 C33

1.1.3 A33

1.1.4 A33

1.1.5 B33

1.1.6 B33

1.1.7 C33

1.1.8 A33

1.1.9 C33 (18)

1.2 1.2.1 Binominaal3

1.2.2 Mutualisme3

1.2.3 Pangaea3

1.2.4 Perikardium3

1.2.5 Cholesterol3

1.2.6 Ekosisteem3

1.2.7 Dagdiere3 1.2.8 Aardverwarming3 (8)

1.3 1.3.1 Slegs A 33

1.3.2 Slegs A 33

1.3.3 Slegs B 33 1.3.4 Beide A en B33 1.3.5 Slegs A 33 1.3.6 Beide A en B33 1.3.7 Slegs A 33 (14)

Page 18: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · Lewenswetenskap V2/Graad 10 6 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou 1.4 Bestudeer die onderstaande diagramme van „n Euglena

Lewenswetenskap V2/Graad 10 5 MOD/November 2015 NSS-Memorandum

Kopiereg voorbehou

1.4 1.4.1 Protista3 (1)

1.4.2 Hulle het ‘n egte selkern 3 (1)

1.4.3 - Hulle is eensellig 3 - Beide het ‘n ware selkern 3 - Hulle is mobiel (beweeglik) 3 (eerste twee)

Enige 2

(2)

tabel3

1.4.3 ORGANISME A ORGANISME B

x Flagella vir voortbeweging x Pseudopodia vir voortbeweging

x Het ‘n chloroplast x Geen chloroplas

x Plantagtig x Dieragtig

Eerste TWEE verskille enige TWEE (3)

1.4.4 Amoeba3 proteus3

NB: indien dit nie onderstreep is nie sal 1 punt verloor word (2)

(10) [50] TOTAAL AFDELING A 50

Page 19: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · Lewenswetenskap V2/Graad 10 6 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou 1.4 Bestudeer die onderstaande diagramme van „n Euglena

Lewenswetenskap V2/Graad 10 6 MOD/November 2015 NSS-Memorandum

Kopiereg voorbehou

AFDELING B VRAAG 2

2.1 2.1.1 (a) Aar 3 (1)

(b) Slagaar 3 (1)

(c) Pulmonêre slagaar 3 (1)

2.1.2 (a) Pulmonêre sirkulasie sisteem 3 (1)

(b) Sistemiese sirkulasie sisteem 3 (1)

2.1.3 A3 (1)

2.1.4 Vervoer geoksigineerde bloed 3 vanaf die longe na die hart 3 (2)

2.1.5 Bikuspidale 3 klep (1)

2.1.6 Voorkom dat bloed terugvloei 3 vanaf die ventrikel na die atrium. (1)

(10)

2.2 x Dit is verantwoordelik vir die verwydering van interstisiële vloeistof uit

die weefsel. 3

x Dit absorbeer en vervoer vetsure en vette. 3

x Dit vervoer witbloedselle na en vanaf die limfknope 3 in die bene.

x Vervoer antigene 3 Merk eerste TWEE

(2)

2.3 x Diastool 3

x Sistool 3 (2)

2.4 x Hipertensie (hoë bloeddruk) 3

x Lae bloeddruk 3

x Hartaanval 3

x Beroerte 3 Merk eerste DRIE

(3)

2.5 x Hipertensie – geen simptome 3

x Lae bloeddruk – gebrek aan

energie3/duiseligheid/dehidrasie/hartprobleme

Page 20: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · Lewenswetenskap V2/Graad 10 6 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou 1.4 Bestudeer die onderstaande diagramme van „n Euglena

Lewenswetenskap V2/Graad 10 7 MOD/November 2015 NSS-Memorandum

Kopiereg voorbehou

x Hartaanval – ongemak of pyn in die middel van die bors 3.

Enige EEN

(1)

2.6 2.6.1 (a) Savanne 3 (b) Namakaroo3

(1) (1)

2.6.2 x Lae reënval 3 x Uitermatige warm somer 3 x Baie koue winters 3

(2)

2.6.3 ‘n Groot gemeenskap natuurlike flora en fauna wat ‘n groot habitat okkupeer 3

(1)

(5)

2.7 2.7.1 Temperatuur 3 (1)

2.7.2 (a) Herhaal die ondersoek 3 (b) Vergroot die monster (groep) grootte 3

(2)

2.7.3 2030C3 (2)

2.7.4 Gelyke 3 oorlewingstempo 3/ dieselfde aantal spesies oorleef (2)

2.7.5 A3 (1)

2.7.6 Alle spesies oorleef 3 toe die temperatuur 1000C was (1)

Page 21: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · Lewenswetenskap V2/Graad 10 6 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou 1.4 Bestudeer die onderstaande diagramme van „n Euglena

Lewenswetenskap V2/Graad 10 8 MOD/November 2015 NSS-Memorandum

Kopiereg voorbehou

Die grafiek toon die oorblywende persentasie van spesie A in die fles by verskillende temperature 3

2.7.7

Rubriek vir die punte toekenning in die grafiek

KRITERIA PUNTE TOEKENNING Tipe grafiek 13 Titel/Opskrif van grafiek 13 Korrekte byskrif vir X-as, skaal en eenheid

13

Korrekte byskrif vir die Y- as, korrekte skaal en eenheid

13

Plot van die punte op die grafiek Al 5 punte korrek - 233 1-4 punte korrek geplot -13

LET WEL: Indien asse omgeruil: - Punte sal verloor word vir die benoeming van die 'X-as' en 'Y-as'.

(6)

2.7.8 Soos die temperatuur toeneem3 , is daar ‘n toename 3in die persentasie (aantal) van spesie A in die fles.

(2)

(17)

Temperatuur (grade Celsius)

Oor

blyw

ende

per

sent

asie

(%) v

an s

pesi

e A

in d

ie fl

es

Page 22: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · Lewenswetenskap V2/Graad 10 6 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou 1.4 Bestudeer die onderstaande diagramme van „n Euglena

Lewenswetenskap V2/Graad 10 9 MOD/November 2015 NSS-Memorandum

Kopiereg voorbehou

3.1 3.1.1 Voedselweb 3 (1)

3.1.2 (a) Produseerder 3 (b) Primêre verbruikers 3 (c) Tersiêre verbruiker 3

(3)

3.1.3 x Kompetisie vir voedsel (haas) sal toeneem 3 x Meer gras en kool sal verbruik word / opgeëet word 3 x Die haas sal nie meer voedsel hê nie / verhonger 3 x Daar sal meer voedsel (kos) wees vir die arend 3 x Arendbevolking mag dalk toeneem 3 x Die haasbevolking sal drasties afneem / negatief geaffekteer word 3 x Die arendbevolking sal ook geaffekteer word / afneem 3 Enige 5

(5)

(9)

3.2 3.2.1 Daar is gedink dat selakante miljoene jare gelede 3uitgesterf 3 het. (2)

3.2.2 Uitgesterf – totale eliminasie van ‘n spesie vanaf die aarde 3 (1)

Fossiel – die oorblyfsels of afdrukke van ‘n prehistoriese plant of dier in klip (rots) en gepresifiseer in gepetrifiseerde vorm 3 OF Gepreserveerde oorblyfsels of bewyse van diere, plante en ander organismes vanuit die verlede 3

(1)

3.2.3 x Relatiewe datering 3

x Radiometriese datering 3 (2)

3.2.4 Dinosourusse 3 (1)

3.2.5 x Klimaatsverandering 3 / Erge en skielike globale afkoeling

x Vulkaniese uitbarstings 3

x Veranderinge in atmosferiese gasse 3 Merk eerste TWEE

(2)

3.2.6 x Menslike vernietiging van ekosisteme 3

x Oorbenutting van spesies en natuurlike hulpbronne 3

Page 23: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · Lewenswetenskap V2/Graad 10 6 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou 1.4 Bestudeer die onderstaande diagramme van „n Euglena

Lewenswetenskap V2/Graad 10 10 MOD/November 2015

NSS-Memorandum

Kopiereg voorbehou

x Menslike oorbevolking 3

x Die verspreiding van landbou 3

x Transformasie van die landskap 3

x Die bekendstelling van indringerspesies 3

x Besoedeling 3 enige VIER

(4)

(13)

3.3 3.3.1 Meeste fossiele vorm wanneer lewende dinge:

x Doodgaan 3

x Bedek deur sediment 3

x Bene word vervang met minerale 3

x Sediment verhard stadig in vorm rots (klip) 3 en

x Preserveer die vorm van die organismes3 enige VIER

(4)

3.3.2 x Vorms en afdrukke 3 x Kompressiefossiele3 x Spoorfossiele 3 x Amber3 enige EEN

(1)

(5)

3.4 3.4.1 Gauteng3 (1)

3.4.2 Homoniede3 (1)

3.4.3 Paleontoloë is wetenskaplikes wat fossiele bestudeer / studie maak van fossiele 3

(1)

3.4.4 Sterkfontein, 3 Swartkrans, 3 Kromdraai3 Mark first ONE (1)

3.4.5 x Verskaf werk vir plaaslike mense 3

x Beskik oor die potensiaal vir die ontwikkeling van infrastrukture vir plaaslike gemeenskappe 3

(2)

(6) 3.5 3.5.1 x hoogste bekende konsentrasie van plantspesies 3

x 7 700 plantspesies kom voor in fynbos3

(2)

Page 24: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · Lewenswetenskap V2/Graad 10 6 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou 1.4 Bestudeer die onderstaande diagramme van „n Euglena

Lewenswetenskap V2/Graad 10 11 MOD/November 2015

NSS-Memorandum

Kopiereg voorbehou

x Meer as die helfte van Suid-Afrika se paddaspesies 3 x Oor die 600 verskillende spesies ericas of heide 3 enige DRIE

(3)

3.5.2 x Vuur 3 x Warm somer 3 x Nat winter 3 merk eerste TWEE

(2)

3.5.3 Baie arm aan voedingstowwe 3onvoldoende proteïene om groot diere te onderhou 3

(2)

(7) [40] TOTAAL AFDELING C: 80

AFDELING C

Vraag 4

Stikstofsiklus

x Stikstofbindende bakterieë 3 in die wortels van peulgewasse 3 verander stikstofgas 3 in nitrate 3.

x Weerlig kan ook stikstof omskakel in nitrate. 3 x Die nitrate los op in die water en in die grond 3 en x Plante absorbeer die nitrate deur hulle wortels. 3 x Die plante gebruik die nitrate om proteïene te vervaardig 3 x Die plantproteïene word deur verbruikers geëet om dierlike proteïene te vorm 3 x Verbruikers stel stikstof vanuit hulle liggame vry in die vorm van afvalprodukte 3,hoofsaaklik uriene en feses

x Ontbinders 3 verkry stikstof vanuit die liggame van ontbindende organismes en vanuit die afbreek van uriene en feses 3

x Die proses van ontbinding vir ammoniak 3 x Ammoniak word verander in nitriete 3 deur nitrifiserende 3bakterieë in die grond x Stikstof word weer vrygestel in die atmosfeer deur die aksie van denitrifiserende

bakterieë 3 x Hulle breek die nitrate af om stikstofgas te vorm 3 x Vure stel ook stikstof vry aan die lug 3

Max 9

(9)

Koolstofsiklus

x Plante maak gebruik van koolstof afkomstig vanaf die koolstofdioksied in die atmosfeer 3 en

x In die water tydens fotosintese 3 om voedsel te vervaardig.

Page 25: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · Lewenswetenskap V2/Graad 10 6 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou 1.4 Bestudeer die onderstaande diagramme van „n Euglena

Lewenswetenskap V2/Graad 10 12 MOD/November 2015

NSS-Memorandum

Kopiereg voorbehou

x Die koolstof in die plante word oorgedra aan diere 3 wanneer hulle die plante vreet of

x Wanneer hulle diere eet wat plante eet 3 x Sellulêre respirasie 3 in plante en diere x Lei tot die vrystelling van koolstof in die vorm van koolstofdioksied 3. x Hierdie koolstof bereik so weereens die atmosfeer 3of los op in water. x Meeste van die koolstof in plante en diere is deel van die organiese materiaal 3

(soos koolhidrate, proteïene en vette). x Wanneer plante of diere doodgaan ontbind 3dit x En stel koolstof/koolstofdioksied vry in die grond 3, water of atmosfeer x Somtyds ontbind die dooie plant en diere material nie en die koolstof raak

vasgevang 3 vir lang tydsperiodes x Hierdie organismes word saamgepers en dit vorm fossielbrandstowwe 3 x Wanneer hierdie fossielbrandstof verbrand word 3, word koolstof en

koolstofdioksied weer vrygestel in die atmosfeer. Max 8

(8)

ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

Relevansie Logiese volgorde Begrip

Alle inligting verskaf is relevant tot die onderwerp

Idees aangebied in ‘n logiese volgorde / oorsaak en gevolg

Alle aspekte beantwoord soos verwag word in die opstel

Slegs inligting verskaf oor die koolstof en stikstofsiklus. (Daar is geen irrelevante inligting)

Logiese volgorde van feite oor die koolstof en stikstofsiklus is beskryf.

Vier feite oor elkeen van die siklusse is beskryf.

1 1 1

TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 150