natuurgevare en rampe
DESCRIPTION
Graad 7 les oor natuurgevare en rampeTRANSCRIPT
Natuurgevare en
natuurrampe
Doelwitte
• Weet wat natuurgevare en natuurrampe is en ken die verskil
• Ken die 3 verskillende natuurgevare asook die voorbeelde
• Moet die impak van natuurgevare kan evalueer
• Ken voorbeelde van die faktore wat mense kwesbaar maak vir natuurrampe
Wat is gevare en rampe?
• Natuurgevare– ‘n Gebeurtenis wat in die natuur plaasvind wat
skade veroorsaak
• Natuurrampe– Natuurgevare wat ‘n natuurramp word
wanneer mense en diere beseer word of sterf
Natuurgevare
• Fisiese verskynsels wat skade rig
• Kan in 3 groepe in gedeel word – Bewegings van die aarde– Die weer en bewegings in die atmosfeer– Biologiese prosesse wat tot die uitbreek van
siektes lei
Natuurgevare
Bewegings van die aarde
Die weer en bewegings in die atmosfeer
Gebiede waar natuurgevare voorkom
•Gevare wissel van streek tot streek•Fisiese omstandighede verskil
Kwesbaarheid van mense vir rampe
• Te wyte aan verskeie faktore
Laingsburg vloed
• Een van die bekendste vloedrampe in SA
• Gebeur op 25 Januarie 1981
• Veroorsaak deur ‘n wolkbreuk
• Grond kon nie baie water absorbeer nie
• Die water het direk na die rivier gedreineer
• Water het opgebou in die Baviaansrivier en die Buffelsrivier
• Skade was 10 miljoen rand
Laingsburg vloed