natuurwetenskap sat og finaal - western cape...in die oostelike neerslae vanaf mpumalanga suidwaarts...

34
Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids Bladsy 1 van 34 GEMEENSKAPLIKE ASSESSERINGSTAAK STANDAARD ASSESSERINGSTAAK (SAT) Afdeling A GRAAD 9 – 2009 NATUURWETENSKAP (Onderwysersgids) Inhoud: Demokrasie Punte: 120 Getal bladsye: 34 Tema: Demokrasie Fokus: Mynbou Tyd: 5 ure

Upload: others

Post on 14-Jan-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Natuurwetenskap SAT OG Finaal - Western Cape...In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang

Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids Bladsy 1 van 34

GEMEENSKAPLIKE ASSESSERINGSTAAK

STANDAARD ASSESSERINGSTAAK (SAT)

Afdeling A

GRAAD 9 – 2009

NATUURWETENSKAP

(Onderwysersgids)

Inhoud: Demokrasie

���� Punte: 120

���� Getal bladsye: 34

Tema: Demokrasie

Fokus: Mynbou

� Tyd: 5 ure

Page 2: Natuurwetenskap SAT OG Finaal - Western Cape...In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang

Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids Bladsy 2 van 34

INHOUDSOPGAWE

TEMA BLADSY

NO. TYD PUNTE

LEERLINGUITKOMSTE EN ASSESSERINGS-

STANDAARDE GEDEK

MOEILIKHEIDS-GRAAD

(Bloom se taksonomie)

WETENSKAPLIKE KENNISSTRANDS

Inleiding 4 – 5 20 min.

TAAK 1: ENERGIE 180 min. 46

Aktiwiteit 1 6 10 LU 2 – AS 2, 4 LU 3 – AS 2

Kennis Begrip

Planeet aarde en daarna Energie en verandering

Aktiwiteit 2 7 – 8 6 LU 2 – AS 2 Kennis Energie en verandering

Aktiwiteit 3 8 – 11 10 LU 2 – AS 1, 2, 4 Kennis Begrip Sintese

Planeet aarde en daarna Energie en verandering Lewe en lewendig Materie en materiale

Aktiwiteit 4 12 – 13 20 LU 1 – AS 1, 2, 3

LU 2 – AS 1, 2, 3, 4 LU 3 – AS 1, 2

Kennis Begrip

Toepassing Analise

Sintese Evaluasie

Planeet aarde en daarna Energie en verandering Materie en materiale

TAAK 2: MINERALE 10 min. 8

Aktiwiteit 5 13 – 14 8 LU 2 – AS 1 LU 3 – AS 2

Kennis Begrip Sintese

Energie en verandering Materie en materiale

TAAK 3: OMGEWING 40 min. 13

Aktiwiteit 6 14 – 16 13 LU 2 – AS 1 Kennis Begrip Analise

Lewe en lewendig Materie en materiale

Page 3: Natuurwetenskap SAT OG Finaal - Western Cape...In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang

Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids Bladsy 3 van 34

TAAK 4: GASSE 20 min. 10

Aktiwiteit 7 16 – 17 10 LU 2 – AS 1, 2, 3, 4

Kennis Begrip

Toepassing Analise Sintese

Planeet aarde en daarna Lewe en lewendig Materie en materiale

TAAK 5: MYNBOU 60 min. 31

Aktiwiteit 8 18 – 19 13 LU 2 – AS 2, 3 Begrip Analise

Planeet aarde en daarna Energie en verandering Materie en materiale

Aktiwiteit 9 20 – 22 18 LU 2 – AS 1, 2, 3, 4

LU 3 – AS 2

Begrip Toepassing

Analise Sintese Evaluasie

Planeet aarde en daarna Materie en materiale

TAAK 6: SIEKTES

60 min. 12

Aktiwiteit 10 22 – 25 12 LU 2 – AS 1, 2

Kennis Begrip

Toepassing Analise

Sintese Evaluasie

Lewe en lewendig Materie en materiale

Aanhangsel 1 26

Aanhangsel 2 27 – 30

Aanhangsel 3 30 – 33

Page 4: Natuurwetenskap SAT OG Finaal - Western Cape...In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang

Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 4 van 34

INLEIDING

Die mynbou-industrie in Suid-Afrika is al vir meer as 100 jaar operasioneel. Die

kommoditeite wat gemyn word is goud, kool, platinum, chroom en ander. Asbesmynbou

is in die vroeë 1990’s verban, aangesien blootstelling verrykende effekte op gesondheid

het.

Figuur 1: Die opening van die Witwatersrand Hoofrif met die ontdekking van goud in

1886.

Steenkoolmynbou in Suid-Afrika

Suid-Afrika is een van die wêreld se hoof steenkoolprodusente. Dit het drie uigebreide

steenkoolvelde waarvan ongeveer 71% herwinbare reserwes is met ‘n omvang van

ongeveer 50 000 ton.

Suid-Afrika is die derde grootste uitvoerder van steenkool in die wêreld. Na goud is

steenkool die land se grootste bron van inkomste. Suid-Afrika produseer jaarliks

ongeveer 240 miljoen ton steenkool. Slegs ongeveer die helfte van dié steenkool is

egter van uitvoergehalte. Teen die huidige ontginningstempo van steenkool sal die

steenkoolreserwes teen 2050 uitgeput wees. Aangesien dit nie herwinbaar is nie, is dit

dus ‘n beperkte bron.

Steenkoolreserwes word gevind in die Karoo rotse van Mpumalanga, Vrystaat en Noord-

KwaZulu-Natal. Die steenkoolmyne is geleë naby die dorpe Secunda, Ermelo en

Witbank. Meeste van die land se steenkool word uitgevoer langs die KwaZulu-Natal

kus.

Page 5: Natuurwetenskap SAT OG Finaal - Western Cape...In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang

Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 5 van 34

Eskom gebruik groot hoeveelhede steenkool om elektriese energie by die kragstasies

van Ermelo en Witbank op te wek. Iscor benodig steenkool vir hul ystersmeltaanlegte.

Sasol het chemiese metodes ontwikkel om steenkool (koolstof) om te skakel na die

(koolwaterstof).

Fossiele in Suid-Afrika

Ongeveer 280 miljoen jaar gelede het riviere wat van die berge af vloei na die noorde en

westekant van die Wes-Kaap sediment gedeponeer wat ‘n paar kilometer dik is. Vandag

kom soortgelyke sediment voor in die Kaapse plooiberge as fyn tekstuurde skalie

bekend as die Bokkeveldgroeprotse. Hulle bevat klein gefossileerde seediertjies bekend

as trilobiete.

Tussen 300 en 160 miljoen jaar gelede is die rotse van die Karoo neergelê in vier fases:

Dwyka, Ecca, Beaufort en Stormberg. Die Dwyka-rotse is die oudste en is gedeponeer

vanaf antieke yslae. Ecca-rotse bestaan uit sand en slik en bevat groot hoeveelhede

plantfossiele. In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-

Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang in klam, luglose

omstandighede en het derhalwe nie ontbind nie, maar steenkool gevorm. Al die energie

wat die plante oorspronklik vanaf die son ontvang het is behoue as chemiese potensiële

energie in die steenkool.

Soos miljoene jare verloop het is die potensiële steenkoolvelde van Suid-Afrika deur ‘n

ander fase van sediment bekend as Beaufort-rotse bedek. Hierdie het voortbestaan

deur die tydperk van reptiele en amfibieë: dinosourus-tydperk. Baie gefossileerde bene

van hierdie diere is gevind in die Cradock na Graaf-Reinet area.

Page 6: Natuurwetenskap SAT OG Finaal - Western Cape...In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang

Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 6 van 34

Individueel

Aktiwiteit 1: Vergelyk windkrag en steenkoolkragstasies

Van die sinne hieronder beskryf elektrisiteit vanaf steenkoolkragstasies en die ander

beskryf elektrisiteit vanaf windkrag. Trek twee kolomme, een vir steenkoolkragstasies

en die ander vir windkrag.

1.1 Skryf die volgende sinne in die korrekte kolom as antwoord op die vrae.

Figuur 2: Steenkoolkragstasie

• Dit veroorsaak lugbesoedeling �

• Energie gaan verlore in die vorm van

hitte�

• Gebruik nie-herwinbare energiebronne �

• Produseer elektrisiteit die heeltyd �

• Produseer groot hoeveelhede

elektrisiteit�

Figuur 3: Windkrag

• Veroorsaak nie lugbesoedeling nie �

• Gebruik herwinbare energiebronne�

• Produseer relatief klein hoeveelhede

elektrisiteit �

• Hitte-energie gaan nie verlore nie �

• Produseer nie elektrisiteit die heeltyd nie �

[10]

Taak: Energie

1 � Minute: 120 �Punte: 46

Page 7: Natuurwetenskap SAT OG Finaal - Western Cape...In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang

Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 7 van 34

Getal stasies in Suid-Afrika

0

2

4

6

8

10

12

Steenkoolaangedrewe stasies

Kernkragstasies Gasstoomketel- stasies

Konvensionele hidro-elektriese

kragstasies

Hidro-elektriese bergingstasies

Gebergde steenkool

kragstasies

Tipe kragstasie

Geta

l S

tasie

s

Individueel

Aktiwiteit 2: Kragstasies in Suid-Afrika

2.1 Staafgrafiek

� vir opskrif (enige toepaslike opskrif)

� toepaslike verband tussen grafiek en getalle

� Byskrifte van stawe, x-as en y-as (3)

2.2 – 2.3

No. Tipe kragstasie Getal

kragstasies

Hoeveelheid elektrisiteit opgewek in mega watts

(MW)

Persentasie

1. Konvensionele hidro-elektrisiese kragstasies

6 600 MW

2. Gasturbine kragstasies 2 342 MW

3. Hidro-elektriese opbergstasies

2 1 400 MW

4. Gebergde steenkoolaangedrewe kragstasies

3 3 800 MW

Page 8: Natuurwetenskap SAT OG Finaal - Western Cape...In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang

Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 8 van 34

5. Kernkragstasies 1 1 930 MW

6. Steenkoolaangedrewe kragstasies

10 34 532 MW 81,1% ��

7. 42 604 MW �

Tabel 1: Getal en tipes kragstasies in Suid-Afrika

Puntetoekenning:

Korrekte antwoorde (3 punte soos aangetoon)

Bewerkings/berekeninge (3 punte) [6]

Groep

Aktiwiteit 3: ‘n Fossielbrandstof storie op ‘n plakkaat

Leerders gebruik die fossielbrandstofkaarte in AANHANGSEL 1.

Die plakkaat word gemerk uit ‘n punt van 10

���� Relevansie van die prentjies in die storie

���� Relevansie van addisionele teks (eie woorde) om die storie te vertel

�� Netheid en duidelikheid van die plakkaat

[10]

Page 9: Natuurwetenskap SAT OG Finaal - Western Cape...In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang

Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 9 van 34

VOORBEELD VAN ‘N PLAKKAAT

KAART 1: Groen plante vervaardig voedsel (hoofsaaklik stysel) vanuit CO2, H2O deur ligenergie vanaf die son te gebruik. ENIGE RELEVANTE ADDISIONELE TEKS:

KAART 2: Wanneer plante sterf bevat hulle steeds atome van koolstof, waterstof en suurstof.

ENIGE RELEVANTE ADDISIONELE TEKS:

KAART 3: Net soos landplante vervaardig seeplante ook voedsel deur ligenergie te gebruik. Die voedsel bevat koolstof, suurstof en waterstof. ENGE RELEVANTE ADDISIONELE TEKS:

Basiese Fotosintese

Suurstof

Koolstofdioksie

Energie

seeys

Page 10: Natuurwetenskap SAT OG Finaal - Western Cape...In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang

Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 10 van 34

KAART 7: Fossielbrandstowwe wat bestaan uit waterstof en koolstof word

koolwaterstof genome. Natuurlike gas word gewoonlik gevind boo lie neerslae

en is ‘n verbinding wat hoofsaaklik gevorm word uit metaan(CH4). ENIGE ADDISIONELE TEKS:

KAART 5: Soos die plante ontbind word meeste van die suurstof in die atmosfeer vrygelaat sodat slegs die koolstof en waterstof agterbly.

ENIGE RELEVANTE ADDISIONELE TEKS:

KAART 6: Oor tyd veroorsaak hitte en druk dat koolstof en waterstof verbind om fossielbrandstofverbindings soos olie en gas te vorm.

ENIGE RELEVANTE ADDISIONELE TEKS:

KAAR T 4: Toe plante miljoene jare

gelede gesterf het is hulle op die

seebodem begrawe bedek deur lae

modder en slik van die oseane.

ENIGE RELEVANTE ADDISIONELE TEKS

Page 11: Natuurwetenskap SAT OG Finaal - Western Cape...In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang

Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 11 van 34

KAART 8: Fossielbrandstof stel nes enige ander brandstof hul energie vry in die vorm

van hitte wanneer hulle verbrand. Ons gebruik fossielbrandstof om ons huise te

verwarm en elektrisiteit te produseer.

Prentjies verkry vanaf:

1. http://grapevine.net.au/~grunwald/une/KLAs/science/irrigation-photosynthesis.gif

2. http://www.pauldavid.co.uk/images/DeadWood.jpg

3. http://oceanworld.tamu.edu/students/forams/images/arctic_marine_food_web_90.jpg

4. http://www.creationresearch.net/research/Jurassic-Ark-June08/Arizona-log-1.jpg

5. http://www.isleofwighttouristguide.com/Articles/fossil%203.jpg

6. http://media-2.web.britannica.com/eb-media/41/91641-004-842864B7.jpg

7. http://images.google.co.za/imgres?imgurl=http://bp2.blogger.com/_5rb8OzBF17U/Rd

YmQODuglI/AAAAAAAAAAk/YY2s5I7AvyI/s320/Carbon%2BCycle.jpg&imgrefurl=htt

p://thethoughtsontheworld.blogspot.com/2007_02_01_archive.html&usg=__BibrrED_

a7xcreybxImPWi3KRA8=&h=320&w=320&sz=22&hl=en&start=47&tbnid=y_tCCVp4i

XZb_M:&tbnh=118&tbnw=118&prev=/images%3Fq%3Dfossil%2Bfuel%26start%3D4

2%26gbv%3D2%26ndsp%3D21%26hl%3Den%26sa%3DN

KAART 9: Wanneer ons fossielbrandstof verbrand verbind die gestoorde koolwaterstowwe met suurstof om CO2 (koolstofdioksied) te vorm. Hierdie koolstofdioksied word deur skoorstene in die lug vrygestel. Te veel CO2 in die atmosfeer lei tot die kweekhuiseffek. ENIGE ADDISIONELE TEKS:

Page 12: Natuurwetenskap SAT OG Finaal - Western Cape...In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang

Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 12 van 34

Groep

Aktiwiteit 4: Identifiseer ‘n gebied met die sterkste wind op die skoolterrein

Figuur 4: Windmeter gemaak van papierglasies

Bron: http://www.leslietryon.com/science/anemometer.gif

In this activity learners will work as a class, in smaller group and then finish as a

class.

Kategorie Punte toewysing Punte

Bou ‘n werkende windsnelheidsaanwyser

• Die apparaat word nie deur die wind omgewaai nie

• Die apparaat draai maklik - geen wrywing • Glasies is stewig en bestendig • ENIGE ANDER RELEVANTE ASPEK

6

Rekordeer alle lesings akkuraat

• Leerlinge kan vooraf ‘n betroubare stelsel om die data te rekordeer beskryf bv.: - akkurate observasies van die anemometer - wie is verantwoordelik vir watter rekordering - noodsaaklike apparaat, gereedskap en

tegnieke vir rekordering • Data word op so ‘n wyse gerekordeer dat dit

sinvol is vir enige iemand • ENIGE ANDER RELEVANTE ASPEK

5

Akkurate berekenings van gemiddelde windsnelheid wat lei tot die algehele windsnelheid

• Data word gemanipuleer om sin te maak • Relevante berekeninge is akkuraat gedoen • ‘n Algemene standpunt t.o.v. wind word

gemaak uit die berekeninge • ENIGE ANDER RELEVANTE ASPEK

4

Neem lesings op die aanbevole aantal kere per dag (oggend, middag en namiddag vir 3 dae)

• Neem lesings op aanbevole intervalle • ENIGE ANDER RELEVANTE ASPEK

2

Page 13: Natuurwetenskap SAT OG Finaal - Western Cape...In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang

Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 13 van 34

KLAS: finale sortering en plotting van die areas met die hoogste windsnelheid en maak ‘n gevolgtrekking waar is die beste plek vir die oprigting van ‘n windturbine

• Vermoë van die klas om sistematies ‘n gevolgtrekking te maak gegrond op die rekordering en berekeninge van elke groep bv.: - Interpreteer sekere lesings - Rangskik die lesings aan die hand van

sekere kriteria - ENIGE ANDER RELEVANTE ASPEK

3

[20]

Pare

Aktiwiteit 5

5.1 E (1)

5.2 Om roes, korrosie en oksidasie te voorkom (ENIGE EEN) (1)

5.3 Drie van die chemiese reaksie wat in die smeltoond plaasvind is as volg:

Fase 1: C + O2 � CO2

Koolstof / kooks reageer met suurstof in die lug en koolstofdioksied (gas) te vorm.

(� korrekte reaktante; � korrekte produkte – fout aan enige kant GEEN

punte) (2)

Fase 2: C + CO2 � 2CO

Koolstofdioksied reageer met kooks/steelkool/koolstof om koolstofmonoksied (CO)

te vorm.

� Minute: 62 �Punte: 8 2 Taak:

Minerale

Page 14: Natuurwetenskap SAT OG Finaal - Western Cape...In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang

Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 14 van 34

(� korrekte reaktante; � korrekte produkte – fout aan enige kant GEEN

punte) (2)

Fase 3: Fe2O3 + 3CO � 2Fe + 3CO2

Die ysteroksied (Fe2O3) reageer met koolstofmonoksied om yster (Fe) en

koolstofdioksied (CO2) te vorm (� korrekte reaktante; � korrekte produkte

– foute aan enige kant GEEN punte (2)

[8]

Individual

Aktiwiteit 6

6.1 Olifantsrivier / Kruger Nasionale Park / Loskopdam (ENIGE EEN) (1)

6.2

• Myne naby die rivier kan hulle afval in die rivier stort�

• Afval in die rivier het krokodille oor ‘n periode van tyd geaffekteer �

• Afval in die rivier kan deur visse geëet word, wat deur krokodille geëet word �

wat kan veroorsaak dat oor ‘n periode van tyd sal klein dosisse gif ophoop

tot gevaarlike vlakke omdat dit in die vet van krokodille en visse geberg word,

wat vir die diere oor ‘n tydperk ‘n probleem word want dit veroorsaak dat hulle

siek word. (2)

6.3

• Mynbou veroorsaak die vorming van afval of afvalwater wat skadelik is vir

lewende organismes. �

Indien mynmaatskappye nie op veilige maniere van hul afval en afvalwater

ontslae raak nie, en afsien van die gebruik van kortpaaie wat toelaat dat

afvalwater in nabygeleë riviere invloei, sal die rivierwater besoedel word. �

� Minute: 20 �Punte: 13 3 Taak:

Omgewing

Page 15: Natuurwetenskap SAT OG Finaal - Western Cape...In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang

Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 15 van 34

• Organismes wat die rivierwater drink, versamel die gif wat oor ‘n tydperk in

klein dosisse ingeneem word, wanneer die gifvlakke gevaarlike vlakke bereik

begin hulle die skadelike effekte toon. �

• Baie van hierdie chemikalieë word in die dier se vetreserwes geberg.

• Die verharding van vet weerhou die dier eindelik daarvan om vinnig en rats te

beweeg. �

• Gevolglik bereik hulle ‘n stadium waar hulle nie vinnig genoeg kan beweeg om

hul kos te vang nie, derhalwe lei hul honger en word swak wat eindelik

aanleiding gee tot hul dood.� (ENIGE DRIE) (3)

6.4 Pansteatitis (1)

6.5 Mense word as volg geaffekteer:

• hulle drink besoedelde water uit dié rivier �

• hulle eet vis vanuit dié besoedelde water van die rivier �

• hulle eet krokodilvleis wat hulle uit die rivier gevang het� (ENIGE TWEE)(2)

6.6 Lugbesoedeling is skadelik vir mense op die volgende wyses::

• Veroorsaak direk respiratoriese probleme wanneer mense besoedelde lug

inasem. �

• Veroorsaak indirek aardverwarming, wat veroorsaak dat weerpatrone verander

wat lei tot swak oeste of skade aan oeste a.g.v. droogtes of vloede wat

aanleiding gee dat mense honger ly en swaar kry. �

• Veroorsaak rookmis wat sigbaarheid verminder en aanleiding gee tot baie

padongelukke. �

• Rookmis gevolg deur reën veroorsaak ook dat grond se suurvlakke styg en

derhalwe nie geskik is vir die verbouing van sekere gewasse nie. (ENIGE

TWEE) � (2)

Waterbesoedeling is skadelik vir mense op die volgende wyse:

• Dit kan water vergiftig/nie bruikbaar maak vir menslike gebruik nie/die water

onaanvaarbaar vuil en stink maak/sout maak ens. �

• Alhoewel besoedelde water nie sleg kan voorkom nie bevat dit opgeloste

stowwe wat skadelik is vir mense (en diere) wanneer genoegsame

hoeveelhede ingeneem word. �

Page 16: Natuurwetenskap SAT OG Finaal - Western Cape...In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang

Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 16 van 34

• Besoedelde water kan net soos “goeie” water lyk, maar die opgeloste

onsuiwerhede mag ‘n gesondheidsrisiko inhou wanneer mense dit oor ‘n lang

tydperk inneem, wat kan aanleiding gee tot siektes/ongesteldhede soos by die

krokodille. �

• Mense wat vis en ander produkte vanuit die besoedelde water eet, neem meer

van hierdie skadelike stowwe in en verkry hierdie gif vinniger. (ENIGE TWEE)�

[13]

Individueel

Aktiwiteit 7

7.1 Tabuleer met ‘n lys en hoeveelheid gasse vir elke tenk:

Gas Volume per gas in liters

Stikstof (N2) Ongeveer 7,8 liters �

Suurstof (O2) Ongeveer 2,1 liters �

Koolstofdioksied (CO2) Ongeveer 0,004 liters �

Totale volume Ongeveer 10 liters ��

(5)

7.2

• Om sover moontlik dieselfde te wees as die aarde se atmosfeer�

• Die verhouding van die mengsel in die atmosfeer is ideaal vir maklike en

gesonde asemhaling�

• Hierdie verhouding verhoed dat suurstof die respiratoriese sisteem brand �

� Minute: 15 �Punte: 10 4 Taak:

Gasse

Page 17: Natuurwetenskap SAT OG Finaal - Western Cape...In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang

Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 17 van 34

• Stikstof verdun die ander gasse in die atmosfeer en voorkom dus so hulle

skadelike uitwerking � (ENIGE TWEE) (2)

7.3

Die belangrikste en enigste funksie van suurstof in die menslike liggaam (en

meeste diere) is die oksidasie van kos, met die gevolglike vrystelling van

energie wat benodig word vir verskillende belangrike lewensprosesse in

diere. � (1)

7.4

• Stikstof wat ‘n nie-reaktiewe gas in die atmosfeer is, verdun die suurstof

in die lug. Sodoende word soortgelyke lug deur die duiker ingeasem, as

waaraan hy gewoond is in die atmosfeer onder normale toestande (of

soortgelyke idee). �

• Dit voorkom die gebruik van suurstof vir die vrystelling van energie

deur die liggaam van die duiker. Die suiwer onverdunde suurstof sal

veroorsaak dat die duiker sy energie vinnig opgebruik. Hy sal baie

vinniger moeg word as wanneer hy in normale lug asem haal. �

(ENIGE EEN) (1)

7.5 Longe (1)

[10]

Page 18: Natuurwetenskap SAT OG Finaal - Western Cape...In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang

Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 18 van 34

Individueel

Aktiwiteit 8

Jaar Produksie Plaaslike verkope Uitvoerverkope Totale verkope

1985 175 714 kilo tonnes R 125 178 000 R 46 744 000 R 171 922 000

1990 174 974 kilo tonnes R 135 795 000 R 49 625 000 R 185 420 000

1995 205 639 kilo tonnes R 146 030 000 R 59 676 000 R 205 706 000

2000 224 907 kilo tonnes R 155 532 000 R 69 955 000 R 225 487 000

2005 244 988 kilo tonnes R 173 437 000 R 71 442 000 R 244 879 000

Tabel 4: Produksie en verkope van steenkool in Suid-Afrika

8.1 Dit het toegeneem (1)

8.2 Dit het toegeneem met R24 698 000 (1)

8.3 (a) Suid-Afrika het meer steenkool plaaslik verkoop. (1)

(b) Steenkoolproduksie tussen 1985 en 2005 het toegeneem met 69 274

kiloton. (1)

8.4

• Een moontlike rede is die toename in aanvraag vir steenkool tussen 1990 en

1995.

• As gevolg van toename in gebruik van elektrisiteit wat van steenkool

vervaardig word.

• Moontlike toename in menslike bevolking benodig meer elektrisiteit wat weer

meer steenkool benodig. (ENIGE TWEE) (2)

� Minute: 60 �Punte: 31 5 Taak:

Mynbou

Page 19: Natuurwetenskap SAT OG Finaal - Western Cape...In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang

Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 19 van 34

8.5 Grafieke:

Punte toekenning:

� Toepaslike opskrif van grafiek

� Korrekte eenheid vir X en Y asse

� Korrekte byskrifte vir X en Y asse

� Gebruik verskillende tipes lyne vir grafieke

� Sleutel vir lyngrafieke

��� Akkuraatheid (ENIGE VYF) (5)

8.6

• Alle steenkoolverkope sal stop / afneem / op ‘n einde kom

• Verlies aan wins vir Suid-Afrika

• Verloor werk

• Verlies van elektrisiteit (ENIGE EEN) (1)

[12]

Die verloop van plaaslike verkope, uitvoerverkope en totale verkope vanaf 1995 tot 2005

0

50000

100000

150000

200000

250000

300000

1985 1990 1995 2000 2005 Jare

Bed

rae

R1 0

00

Plaaslike verkope (R1 000) Uitvoerverkope (R1 000) Totale verkope (R1 000)

Page 20: Natuurwetenskap SAT OG Finaal - Western Cape...In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang

Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 20 van 34

Individueel

Aktiwiteit 9

Figuur 5: Suid-Afrika se mynbou- industrie: Werkverskaffing per provinsie, 2006

Provinsie Totale verkope (R’000) Persentasie

Oos-Kaap 384 968 0,2

Vrystaat 9 038 808 4,6

Gauteng 22 528 397 11,5

KwaZulu-Natal 4 445 751 2,3

Limpopo 39 067 809 20,0

Mpumalanga 41 405 291 21,2

Noordwes 54 297 417 27,8

Noord-Kaap 17 768 527 9,1

Wes-Kaap 6 517 604 3,3

Tabel 5: Suid-Afrika se primêre minerale verkope per provinsie, 2006 Figuur 2 (pie grafiek) en Tabel 5 hierbo toon persentasie werkverskaffing en persentasie minerale verkope data, respektiewelik vir 2006.

Vrystaat

10,0%

Noordwes

34,4%

Oos-Kaap

0,2%

Wes-Kaap

0,7%

Page 21: Natuurwetenskap SAT OG Finaal - Western Cape...In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang

Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 21 van 34

9.1 Grafiek:

� Behoorlike opskrif vir grafiek

� Korrekte keuse vir X en Y as

� Byskrifte vir X en Y as

� Stawe sy aan sy

� Sleutel vir grafiek

��� Akkuraatheid van staafgrafiek (ENIGE SEWE) (7)

9.2 9.2.1 Noordwes �, Mpumalanga �, Limpopo �, Gauteng � en

Noord-Kaap � (5)

9.2.2 Oos-Kaap � (1)

9.2.3 Die provinsie met min of geen mynbou-aktiwiteite het nie voldoende

fossielbrandstowwe beskikbaar op dieptes wat geskik is vir myn

nie. (2)

9.2.4 Daar is mynbou-aktiwiteite in amper alle provinsies in Suid-Afrika. (1)

Persentasie werkverskaffing en minerale verkope per provinsie

0%

5%

10%

15%

20%

25%

30%

35%

40%

Oos-Kaap Vrystaat Gauteng KwaZulu- Natal

Limpopo Mpumalanga Noordwes Noord-Kaap Wes-Kaap

Provinsies

Werk

vers

kaff

ing

Minerale verkope Werk

Page 22: Natuurwetenskap SAT OG Finaal - Western Cape...In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang

Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 22 van 34

9.2.5 Kan nie sê dat daar ‘n verwantskap is tussen werkverskaffing en minerale

verkope per provinsie in Suid-Afrika nie. �

Rede: In 3 provinsies is die persentasie werkverskaffing laer as die persentasie

minerale verkope. �

OF

Ja. Daar is ‘n verwantskap tussen werksverskaffing en persentasie mynbou-

aktiwiteite in Suid-Afrika. �

Rede: Waar die persentasie minerale verkope hoog is, is die persentasie

werksverskaffing ook hoog; en waar die persentasie minerale verkope

laag is, is die persentasie werkverskaffing ook laag �(ENIGE TWEE) (2)

[18]

Groep

Aktiwiteit 10

Leerders moet eers Aanhangsel 2 en 3 lees voor die vrae van die aktiwiteit beantwoord

word..

• Aanvaar dat jy ‘n lid is van ‘n paneel deskundiges oor mynbouverwante siektes.

• Wanneer jy op TV is, word van jou verwag om vrae te antwoord van kykers oor jou

kennis van siektes wat mynwerkers affekteer.

• Kies ENIGE EEN van die ses mynverwante siektes hieronder genoem.

• Jy moet soveel moontlik inligting versamel uit die leesstof verskaf in hierdie stuk en

ook van enige ander bronne, insluitende vrae aan meer mense.

• Dit word van jou verwag om kykers (jou klasmaats) se vrae oor mynbouverwante

siektes duidelik en korrek te antwoord.

� Minute: 40 �Punte: 12 6 Taak:

Siektes

Page 23: Natuurwetenskap SAT OG Finaal - Western Cape...In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang

Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 23 van 34

• Jy moet vrae met selfvertroue kan antwoord soos kenners doen oor die siekte wat jy

gekies het.

• Jou onderwyser sal al die leerlinge in die klas help om hul onderwerpe te kies.

• As jy nie deel van die paneel is nie, is jy een van die deelnemers wat vrae vra aan

die paneel.

• Jou onderwyser gee punte vir jou deelname beide as lid van die paneel asook

vir jou vrae as deel van die gehoor.

• Die onderwyser gee leiding en moniteer die TV sessies totdat al die leerders

deelgeneem het as paneel en toeskouer lede.

• Die vrae word beperk tot die ses onderstaande mynverwante siektes:

Lys van sommige mynverwante siektes:

1. Asbestose - asbesverwante siekte (ARD)

2. Mesothelioma – asbesverwante siekte (ARD)

3. Asbesverwante longkanker - asbesverwante siekte (ARD)

4. Verspreide longvliesverdikking - asbesverwante siekte(ARD)

5. Pneumokoniose

6. Silikose

• As ‘n groep kan julle enige van bogenoemde siektes kies en ‘n ‘kenner’ op die

gebied word.

• Jou voorbereiding moet die volgende insluit:

o Die naam van die siekte en die naam se eenvoudige betekenis

o Die simptome van die siekte

o Die deel van die liggaam en die orgaan/organe wat geaffekteer is deur die siekte

o Die verandering van die orgaan/liggaam as resultaat van infeksie van die siekte

o Die oorsaak van die siekte

o Stappe wat geneem kan word om die siekte te voorkom

o Die mense wat die grootste kans staan om die siekte te kry

o Enige ander inligting wat jy dink relevant is sodat jy kan antwoord soos ‘n

‘kenner’.

Dit is nie nodig om enige kaarte of modelle voor te berei vir die aktiwiteit nie.

Page 24: Natuurwetenskap SAT OG Finaal - Western Cape...In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang

Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 24 van 34

Jy kan ‘n maksimum van 8 punte kry vir jou deelname as ‘kenner’ op die TV paneel wat

vrae beantwoord. Jy kan ‘n maksimum van 4 punte kry vir jou deelname in die TV

gehoor deur vrae te vra. Dit beteken jou deelname is belangrik vir maksimale punte in

die rolspelaktiwiteit.

(a) Name en beskrywings van die siektes:

Asbesverwante siektes (ARDs)

- asbes-geïnduseerde kanker – mesothelioma is ‘n nie-geneeslike kanker

van die longvoering (membraan)

- asbestose - longsiekte veroorsaak deur inaseming van asbesvesel

(b) Veroorsaak deur:

- blootstelling aan asbes

- inaseming van fyn asbesvesels of stof

(c) Hoe openbaar die siekte homself?

- pynlik en uitasem - gewoonlik omtrent 18 maande na diagnose.

- kortasem en moeg - baie pyn - permanent op morfienkursus.

Ander mynverwante siektes

(a) Naam en beskrywing van die siekte:

Pneumokoniose

- pneumokoniose en pulmonêre-kardio (long en hart) tuberkulose - opgedoen deur

myners in die mynbouindustrie en die gemeenskappe wat rondom die

mynbouareas leef.

- party van die siektes ontstaan lank na ‘n persoon die mynbouindustrie verlaat

het.

(b) Veroorsaak deur:

- inaseming van minerale stof

- hierdie stof lê neer op die longe

- die longweefsel reageer op dié teenwoordigheid en die gevolg is opdoening van

pneumokoniose.

(c) Hoe openbaar die siekte homself?

- die longweefsel reageer op die teenwoordigheid van die stof

- die respons is sigbaar in die opdoening van pneumokoniose.

Page 25: Natuurwetenskap SAT OG Finaal - Western Cape...In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang

Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 25 van 34

Silikose

a) Naam en beskrywing van siekte:

- Silikose is ‘n progressiewe longsiekte

- 4 tipes: akute, vernellende, kroniese en gekompliseerde silikose

a. Akute. Die ontwikkeling van akute silikose volg op blootstelling aan

verskeie hoë dosisse silika-stof. Dit ontwikkel in 6 maande tot 2 jaar na

blootstelling aan stof.

b. Ontwikkelende (versnellende) silikose verskyn na 5 - 10 jaar van

intensiewe stofblootstelling.

c. Kroniese silikose verskyn na 15 of meer jare van intense blootstelling.

Hierdie blootstelling word geassosieer met ligte wanfunksie van die

longfunksie.

d. Gekompliseerde: Kroniese silikose kan omsit in gekompliseerde silikose

wat karakteriserend is van uitgebreide vorming van fibrose (letsels) op die

longmembraan.

b) Veroorsaak:

- Silikose kom voor waar die deeltjies van silika vasgevang word in klein sakkie

(alveoli) in die longe waar gaswisseling plaasvind.

- Dit aktiveer die mobilisering van witbloedselle wat makrofages in die alveoli

genoem word.

- Hierdie witbloedselle sluk die stofdeeltjies in en gaan dan dood.

- Dit veroorsaak inflammasie wat meer makrofages (witbloedselle) na die area

dryf.

- Die immuunsisteem vorm ‘n fibrose (letsel) membraan om die inflammasie area.

- Die aksie van die immuunsisteem het nodule-vorming tot gevolg.

- Die siekte toestand kan gestop word op hierdie punt, of versprei tot groot areas

van die long.

- Hierdie proses (fibrose) kan voortduur lank nadat die myner nie meer blootgestel

is aan die silikastof nie.

c) Hoe die siekte homself openbaar?

- Simptome: Myners ly aan ‘n droë hoes, asemhalingsprobleem en somtyds ‘n

borskaspyn. [12]

Page 26: Natuurwetenskap SAT OG Finaal - Western Cape...In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang

Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 26 van 34

AANHANGSEL 1: Fossielbrandstof-storiekaarte

FOSSIELBRANDSTOF-STORIEKAART 1 FOSSIELBRANDSTOF-STORIEKAART 2 FOSSIELBRANDSTOF-STORIEKAART 3

Groen plante vervaardig voedsel

(hoofsaaklik stysel) vanuit CO2, H2O

deur ligenergie vanaf die son te

gebruik.

Wanneer plante sterf bevat hulle steeds

atome van koolstof, waterstof en

suurstof.

Net soos landplante vervaardig

seeplante ook voedsel deur ligenergie

te gebruik. Die voedsel bevat koolstof,

suurstof en waterstof.

FOSSIELBRANDSTOF-STORIEKAART 4 FOSSIELBRANDSTOF-STORIEKAART 5 FOSSIELBRANDSTOF-STORIEKAART 6

Toe plante miljoene jare gelede gesterf

het is hulle op die seebodem begrawe

bedek deur lae modder en slik van die

oseane.

Soos die plante ontbind word meeste

van die suurstof in die atmosfeer

vrygelaat sodat slegs die koolstof en

waterstof agterbly.

Oor tyd veroorsaak hitte en druk dat

koolstof en waterstof verbind om

fossielbrandstofverbindings soos olie en

gas te vorm.

Page 27: Natuurwetenskap SAT OG Finaal - Western Cape...In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang

Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 27 van 34

FOSSIELBRANDSTOF-STORIEKAART 7 FOSSIELBRANDSTOF-STORIEKAART 8 FOSSIELBRANDSTOF-STORIEKAART 9

Fossielbrandstowwe wat bestaan uit

waterstof en koolstof word

koolwaterstowwe genoem. Natuurlike

gas word gewoonlik gevind bo olie

neerslae en is ‘n verbinding wat

hoofsaaklik gevorm word uit metaan

(CH4).

Fossielbrandstof stel nes enige ander

brandstof hul energie vry in die vorm

van hitte wanneer hulle verbrand. Ons

gebruik fossielbrandstof om ons huise te

verwarm en elektrisiteit te produseer.

Wanneer ons fossielbrandstof verbrand

verbind die gestoorde

koolwaterstowwe met suurstof om CO2

te vorm. Hierdie CO2 word deur

skoorstene in die lug vrygestel. Te veel

CO2 in die atmosfeer lei tot die

kweekhuiseffek.

Page 28: Natuurwetenskap SAT OG Finaal - Western Cape...In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang

CTA Natural Sciences Grade 9: Learner’s Book SECTION A Page 28 of 34

AANHANGSEL 2: Mynverwante siektes (Taak 6 Aktiwiteit 13)

Asbesverwante siektes bekruip SA-myngemeenskappe

Oktober 05 2007 om 10:37VM

Aangehaal uit News-24.com

Prieska - Robert Devenish het afgetree weens ‘n dodelike asbesgeïnduseerde kanker, ‘n

stil maar wrede moordenaar wat mynbougemeenskappe in die Noord-Kaap van Suid-

Afrika bekruip.

"Niemand wil met ‘n lyding doodgaan nie, maar ons almal het nie ‘n keuse nie,” het die

64-jarige voormalige mynwerknemer, wie in Desember 2006 gediagnoseer is met

mesothelioma en slegs ‘n paar maande gegee is om te leef, gesê.

Mesothelioma is ‘n ongeneeslike longkanker wat die longvoering affekteer. Hierdie

siekte kan tot 40 jaar neem om te verskyn, na langdurige blootstelling aan asbes. Dit

veroordeel sy slagoffers tot ‘n pynvolle en asemlose einde, gewoonlik ongeveer 18

maande na diagnose.

Devenish is een van die tienduisende Suid-Afrikaners, meeste in klein Noord-Kaapse

dorpies, wat asbesverwante (ARD’s) siektes opgedoen het - ‘n nadraai van die land se

roemjare as een van die wêreld se top vervaardigers van asbes tot so lank terug as die

1920’s wat ernstige gesondheidsrisiko inhou.

Asbesmynbou is in Suid-Afrika gestop in die middel 1980’s, maar mense word steeds

gereeld gediagnoseer met ARD’s bv. mesothelioma en asbesis, terwyl baie ander

steeds ‘n risiko loop a.g.v. ongerehabiliteerde persele.

Alhoewel asbes baie gebruike het en eens baie gewild was as isolator a.g.v. sy

hitteweerstandbiedende kenmerk is dit nou wêreldwyd verban.

Die afgelope ses jaar het buitelandse mynmaatskappye tien miljoene dollars as skikking

uitbetaal aan myners vir die veroorsaking van ernstige asbesverwante siektes.

Page 29: Natuurwetenskap SAT OG Finaal - Western Cape...In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang

CTA Natural Sciences Grade 9: Learner’s Book SECTION A Page 29 of 34

Beraamde 10 000 Suid-Afrikaanse slagoffers van die siekte was begunstigdes van die

geld.

Mesothelioma-lyers soos Devenish het R28 000 ontvang wat ‘n klein troos is vir ‘n

sterwende man.

In plaas daarvan om sy aftrede te verwelkom, moes Devenish saam met sy vrou Anna

huis oppak en na die afgeleë nedersetting Marydale trek, na ‘n kleiner huisie in ‘n groter

dorp waar sy kan agterbly na sy dood.

"Die dokters het gesê dat lewensverwagting tussen ses en 18 maande is sonder

spesiale behandeling,” het Devenish verduidelik, wie ‘n duur maar hopelik

lewensverlengende kursus van chemoterapie volg.

Prieska se dokter Gideon Smith het gesê sy langslewende mesothelioma pasiënt het

twee jaar na diagnose gesterf. Dit is egter bekend dat sommiges vir vyf jaar geleef het.

Smith het gesê dat hy jaarliks vyf tot tien gevalle van mesothelioma pasiënte in die dorp

van ongeveer 20 000 diagnoseer.

"Elke keer as iemand my kom sien met ‘n longkwaal, is my eerste gedagte altyd asbes.

Dit is amper elke keer die geval,” het Smith gesê.

Een van sy pasiënte, die 68-jarige Petrus van Nell is bedlêend van mesothelioma met

min hoop om ooit weer op te staan.

Soos baie ander het hy grootgeword by asbesmyne en het as jongeling klippe

fyngemaak vir sakgeld.

"Ek is uitasem en moeg. Dodelik moeg. Ek het baie pyn,” het van Nell gesê terwyl hy

gesukkel het om regop te sit in die bed.

In ‘n nabygeleë klein huisie, is mesothelioma-lyer Magrieta Esau 52, permanent op ‘n

Page 30: Natuurwetenskap SAT OG Finaal - Western Cape...In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang

CTA Natural Sciences Grade 9: Learner’s Book SECTION A Page 30 of 34

kursus morfien, ‘n pyndoder. Sy het grootgeword by asbesmyne, later by een gewerk en

albei haar ouers verloor aan ARD’s.

"Asbes was oral, selfs in ons huise. Maar niemand het ons daarteen gewaarsku nie,”

het sy gesê. “As kinders het ons op die asbes mynhope gespeel. En ons is soms klein

bedrae betaal om te help om die klippe fyn te maak.”

"Ek is kwaad. Dit is moeilik om vrede te maak met die feit dat ek die res van my lewe in

pyn sal wees."

Studies toon dat die voorkoms van ARD’s in die Noord-Kaap myngebied tot so hoog as

50 persent van die populasie is.

Hope rou asbesvesels word steeds gevind, gestort en onbedek gelaat, terwyl

herstelwerk nog steeds gedoen moet word op verskeie mynhope wat gemeenskappe in

‘n 100-kilometer (62-myl) radius bedreig met wind kontaminasie.

Sommige van die sekondêre paaie in die provinsie bevat asbes en baie skole en huise

in dorpe soos Prieska het steeds asbes in hulle raamwerk.

"As dit Europa was, sal groot areas ontruim moes word. Hulle is nie veilig vir mense om

in te lewe nie," het prokureur Richard Spoor, wat talle ARD’s verteenwoordig het in die

hof, gesê.

In ‘n provinsiale begrotingstoespraak in Junie, het Noord-Kaap se omgewingsminister

Pieter Saaiman gesê rehabilitasie van verlate eienaarlose asbesmyne vorder goed.

"Sekondêre asbesbesoedeling bly ‘n saak van kommer”, het hy gesê, maar nie ‘n plan

van aksie voorgestel nie.

Anri-asbestose aktivis Sol Bosch het sy vader oor drie jaar sien sterf van die longkwaal

asbestose.

Page 31: Natuurwetenskap SAT OG Finaal - Western Cape...In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang

CTA Natural Sciences Grade 9: Learner’s Book SECTION A Page 31 of 34

Bosch is bitter oor wat hy sien as myn maatskappye se onbetrokkenheid en die huidige

staat se onbetrokkenheid.

Maar op persoonlike vlak vrees hy dat hy dieselfde pad as sy vader sal stap.

"Ek is te bang om vir X-strale te gaan”, het hy gesê. “Ek wil liewer nie weet.” - Sapa-

AFP

AANHANGSEL 3: Beroepslongsiekte van myners (Taak 6, Aktiwiteit 10)

1. Inleiding

Daar is baie siektes wat deur myners opgedoen word in die mynbou-industrieë.

Sommige van die siektes verskyn lank na ‘n persoon die mynbou-industrie verlaat het.

Ons gaan ons bespreking beperk tot pneumokoniose en ‘n hart-long (long en hart)

tuberkulose. Mynbou-aktiwiteite affekteer ook die gemeenskappe rondom die

mynareas.

2. Pneumokoniose

Dit is in longsiekte wat myners opdoen deur inaseming van mynstof. Hierdie stof pak op

in die longe. Die longweefsel reageer op die stof en die gevolg is verwerwing van

pneumokoniose. Die versameling van stof in die longe hang af van die grootte en

hoeveelheid van stofdeeltjies. Die stof word uit die liggaam verwyder deur die

mukuscilia en sellulêre sisteme.

Page 32: Natuurwetenskap SAT OG Finaal - Western Cape...In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang

CTA Natural Sciences Grade 9: Learner’s Book SECTION A Page 32 of 34

Lung defenceLung defence

Clearance by alveolar macrophage phagocytosisClearance by alveolar macrophage phagocytosis

Clearance via the

muco ciliaryescalator

AIRWAYS

ALVEOLAR REGION

Fast clearing, well protected

Slow clearing, delicate

Figuur 1: Longe

Die natuurlike reaksie van die membraan word bepaal deur die hoeveelheid tydperk van

blootstelling en karakter van die stof. Vir enige stofontploffing is die reaksie van die

weefsel verbind met die versamelde longstoflas. Die stoflas in die long kan slegs indirek

gemeet word.

Figuur 2: die normale respiratoriese sisteem

Primêre

bronchus

Tersiêre

bronchus

Sekondêre

bronchus

vergroot

Terminale

bronchiole

Longverdeling LUGWEE Vinnig-reinend, goed beskerm

Uitwerping via die mukuscilia

hysbak

ALVEOLÊRE STREEK

Stadig-reinend, delikaat

Reinig deur alveolêre makrofage en fagositose

Page 33: Natuurwetenskap SAT OG Finaal - Western Cape...In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang

CTA Natural Sciences Grade 9: Learner’s Book SECTION A Page 33 of 34

Steenkoolwerkers-longtering

Pneumokoniose ontstaan as ‘n gevolg van langdurige inaseming van stof van steenkool-

en grafietmyne. Dit word ook swart longsiekte genoem.

Silikose

Silikose is ‘n progressiewe longsiekte. Dit word gekenmerk deur klontvorming,

veselagtige litteken in die longe. Die siekte is as gevolg van inaseming van silikastof,

meestal van kwarts in rotse, sand en verwante deeltjies. SILIKA is ‘n glas waarvan die

verbinding bekend is as SILIKONDIOKSIED (SiO2).

Silikose is nie net beperk tot myners nie. Dit kan ontwikkel in enige werker wat

blootgestel is aan silikastof bv. glasgieters of blasers, rock drillers, tonnel werkers,

sandblasers, klipsnyers, keramiekwerkers en ander.

Figuur 3: Sandblaser: ‘n Stofwolk van sanddeeltjies

Daar is vier tipes silikose, naamlik akute, versnellende, chroniese en gekompliseerde

silikose. Die ontwikkeling van akute silikose volg op erge blootstelling aan fyn, hoë

dosisse silika-stof. Dit ontwikkel in 6 maande tot 2 jaar na blootstelling aan stof.

Ontwikkelende (versnellende) silikose verskyn na 5 - 10 jaar van intensiewe

stofblootstelling. Kroniese silikose verskyn na 15 of meer jare van intense blootstelling.

Page 34: Natuurwetenskap SAT OG Finaal - Western Cape...In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang

CTA Natural Sciences Grade 9: Learner’s Book SECTION A Page 34 of 34

Hierdie blootstelling word geassosieer met ligte wanfunksie van die longe. Kroniese

silikose kan omsit in gekompliseerde silikose wat karakteriserend is van uitgebreide

vorming van fibrose weefsel in die longe.

Silikose kom voor waar die deeltjies van silikastof vasgevang word in klein sakkies

(alveoli) in die longe waar gaswisseling plaasvind. Dit aktiveer die mobilisering van

witbloedselle wat makrofages genoem word in die alveoli. Hierdie witbloedselle sluk die

stofdeeltjies en gaan dan dood. Dit veroorsaak inflammasie wat meer makrofages

(witbloedselle) na die area te lok. Die immuunsisteem vorm ‘n fibrose weefsel om die

inflammasie area af te sluit. Die aksie van die immuunsisteem het egter nodule-vorming

tot gevolg. Die siekte toestand kan gestop word op hierdie punt, of versprei en groot

areas van die long vernietig. Hierdie proses (fibrose) kan voortduur lank nadat die

myner nie meer blootgestel is aan die silikastof nie.

What Does Silicosis

Look Like?• Simple Silicosis

– Small discrete nodules

(lesions)

• Complicated Silicosis

– Lesions increase in

size

– Grow together to form

larger masses

Figuur 4: Silikose in die longe

Myners wat ly aan silikose het gewoonlik ‘n droë hoes, asemhalingsprobleme en

somtyds borskas pyn.

Hoe lyk Silikose?

• Eenvoudige Silikose

• Gekompliseerde Silikose

- Klein nodules

- neem toe in grootte - Groei saam en vorm

groter massas

Gekompliseerde Silikose

Eenvoudige Silikose