natuurwetenskappe graad 9 junie 2015 - best...

14
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 JUNIE 2015 PUNTE: 80 TYDSDUUR: 2 UUR

Upload: trinhhanh

Post on 06-Feb-2018

293 views

Category:

Documents


28 download

TRANSCRIPT

Page 1: NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 JUNIE 2015 - Best …resources.besteducation.co.za/Afrikaans/Graad-9/Graad-9-Vraestelle... · LEWE EN LEWENDE DINGE VRAAG 3 Bestudeer die diagram en beantwoord

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NATUURWETENSKAPPE

GRAAD 9

JUNIE 2015

PUNTE: 80 TYDSDUUR: 2 UUR

Page 2: NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 JUNIE 2015 - Best …resources.besteducation.co.za/Afrikaans/Graad-9/Graad-9-Vraestelle... · LEWE EN LEWENDE DINGE VRAAG 3 Bestudeer die diagram en beantwoord

Bladsy 2 van 9 Gr9 NW Junie 2015 Vraestel

INSTRUKSIES:

1. Die vraestel bestaan uit 9 bladsye insluitende die voorblad.

2. Beantwoord AL die vrae.

3. Nommer die antwoorde korrek volgens die numerings sisteem wat in die vraestel

gebruik word.

4. Gebruik die aangehegte Periodieke Tafel van Elemente om sommige vrae te

beantwoord.

5. Skryf netjies en leesbaar.

Page 3: NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 JUNIE 2015 - Best …resources.besteducation.co.za/Afrikaans/Graad-9/Graad-9-Vraestelle... · LEWE EN LEWENDE DINGE VRAAG 3 Bestudeer die diagram en beantwoord

Bladsy 3 van 9 Gr9 NW Junie 2015 Vraestel

AFDELING A VRAAG 1 Vier moontlike keuses is vir elke vraag gegee maar net EEN is korrek. Kies die korrekte

antwoord deur SLEGS die korrekte letter; A, B, C of D langs die nommer van die vraag

te skryf; bv. 1.11. C

1.1 ‘n Ui sel onder ‘n mikroskoop sal nie _________________ bevat nie want

fotosintese neem nie plaas in die deel van die plant nie.

A. selwand

B. chloroplast

C. sitoplasma

D. mitochondrion (2)

1.2 Die deel van die sel wat as die brein van die sel optree en die genetiese kode van

die organisme bevat is die ___________________

A. selmembraan

B. selkern

C. chloroplast

D. ribosome (2)

1.3 Organismes soos bakterieë bestaan uit ‘n enkel sel en staan bekend as _______

A. meersellig

B. eensellig

C. mikro sellig

D. makro sellig

(2) 1.4 Die selmembraan of die plasma membraan is ‘n dun differensieel deurlaatbare laag

van proteïene en vet wat die sel omsluit en ______________

A. dit beheer stowwe wat in en uit die sel beweeg

B. dit laat alles toe om in en uit die sel te beweeg

C. dit skei die inhoud van die sel

D. dit behou ‘n balans binne-in die sel (2)

Page 4: NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 JUNIE 2015 - Best …resources.besteducation.co.za/Afrikaans/Graad-9/Graad-9-Vraestelle... · LEWE EN LEWENDE DINGE VRAAG 3 Bestudeer die diagram en beantwoord

Bladsy 4 van 9 Gr9 NW Junie 2015 Vraestel

1.5 Selle kombineer om weefsels te vorm, weefsels kombineer om organe te vorm,

organ werk saam om ‘n stelsel te vorm en stelsels vorm_________

A. ‘n eenheid

B. ‘n organelle

C. ‘n proses

D. ‘n organisme. (2)

(10) VRAAG 2

Skryf WAAR of ONWAAR om die volgende vrae te beantwoord.

2.1 Respirasie neem plaas in die mitochondrion. (1)

2.2 Haarvate vervoer bloed van en na die liggaamselle (1)

2.3 ‘n Embrio is ‘n organisme in ‘n vroeë stadium van ontwikkeling, voordat dit ‘n

spesifieke herkenbare vorm bereik. (1)

2.4 Wanneer ‘n suur reageer met suurstof is die produk gewoonlik

‘n sout + water. (1)

2.5 Roesting is ‘n reaksie waarin yster reageer met enige metaal en water op die

oppervlak van die yster. (1)

(5)

Page 5: NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 JUNIE 2015 - Best …resources.besteducation.co.za/Afrikaans/Graad-9/Graad-9-Vraestelle... · LEWE EN LEWENDE DINGE VRAAG 3 Bestudeer die diagram en beantwoord

Bladsy 5 van 9 Gr9 NW Junie 2015 Vraestel

AFDELING B LEWE EN LEWENDE DINGE VRAAG 3

Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg.

3.1 Identifiseer die genommerde A, B en C dele in die diagram. (3)

3.2 In watter deel vind absorpsie plaas? (1)

3.3 Noem EEN afdeling van die dunderm? (1)

3.4 Bespreek die verskil tussen meganiese en chemiese vertering. (2) 3.5 Wat is anorexia nervosa? (2)

(9) VRAAG 4 4.1 Beantwoord die volgende oor stelsels

4.1.1 Watter TWEE organe is betrokke by die sirkulasie stelsel? (2)

4.1.2 Noem TWEE stowwe wat deur die sirkulasie stelsel vervoer word. (2)

4.1.3 Oksigeneerde bloed keer terug na die hart deur die ________

longaar / longslagaar. (Kies die korrekte aantwoord) (1)

4.1.4 Are het kleppe wat die bloed toelaat om in die regte rigting te vloei.

Wat sal gebeur as die bloed in die verkeerde rigting vloei? (2)

4.1.5 Waar vind die wisseling van gasse (suurstof en koolstofdioksied) plaas?(1)

Page 6: NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 JUNIE 2015 - Best …resources.besteducation.co.za/Afrikaans/Graad-9/Graad-9-Vraestelle... · LEWE EN LEWENDE DINGE VRAAG 3 Bestudeer die diagram en beantwoord

Bladsy 6 van 9 Gr9 NW Junie 2015 Vraestel

4.2

4.2.1 Noem ten minste TWEE belangrike funksies van die skelet. (2)

4.2.2 Bespreek hoe beweging plaasvind in die menslike liggaam. (2)

4.2.3 Wat veroorsaak ragitis? (2)

4.3 Watter afvalstowwe skei die volgende organe uit?

4.3.1 Vel

4.3.2 Longe (2)

(16) VRAAG 5 5.1 Wat is die belangrikheid van die senuwee stelsel? (2) 5.2 Noem TWEE menslike sintuie? (2)

5.3 Wat is die draagtyd (swangerskapduur) in die mens? (1)

5.4 Wat is die verskil tussen ‘n baba en ‘n fetus? (2)

5.5 Noem EEN gebruik van voorbehoedmiddels? (2)

(9)

AFDELING C VRAAG 6 6.1 Balanseer die volgende chemiese vergelyking

6.1.2 KClO3 → KCl + O2 (2) 6.1.3. NaCl + F2 → NaF + Cl2 (2)

6.2 Gebruik die tabel om die volgende vrae te beantwoord.

Verbindings formule

Naam van formule

Getal van suurstof atome

O2 6.2.1 (1) 6.2.2 (1)

2CaCO3 6.2.3 (2) 6.2.4 (2)

Page 7: NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 JUNIE 2015 - Best …resources.besteducation.co.za/Afrikaans/Graad-9/Graad-9-Vraestelle... · LEWE EN LEWENDE DINGE VRAAG 3 Bestudeer die diagram en beantwoord

Bladsy 7 van 9 Gr9 NW Junie 2015 Vraestel

6.3 Swaeldioksied reageer met suurstof volgens die volgende verbinding:

.

6.3.1 In watter groep is swael op die Periodieke Tabel van Elemente? (1)

6.3.2 Wat is die reaktante in hierdie reaksie? (2)

6.3.3 Is die bogenoemde reaksie gebalanseerd? Verduidelik jou antwoord.(2)

(15) VRAAG 7

Gebruik die onderstaande diagram om die daaropvolgende vrae te beantwoord.

7.1 Wat is die pH van ‘n Natrium bikarbonaat (koeksoda) oplossing? (1)

7.2 Watter vrugtesap is ‘n basis? (2)

7.3 Is vloeibare afvoer skoonmaker ‘n sterk of ‘n swak basis? (2)

7.5 Watter stof het die laagste pH? (1)

7.6 Waarvoor staan pH? (2)

(8)

Page 8: NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 JUNIE 2015 - Best …resources.besteducation.co.za/Afrikaans/Graad-9/Graad-9-Vraestelle... · LEWE EN LEWENDE DINGE VRAAG 3 Bestudeer die diagram en beantwoord

Bladsy 8 van 9 Gr9 NW Junie 2015 Vraestel

VRAAG 8 Die gegewe diagram wys hoe waterstof in ‘n laboratorium voorberei kan word deur

verdunde waterstofchloried (hidrochloried) suur en sink korrels te gebruik.

8.1 Hoekom word waterstof in ‘n afwaartse verplasing versamel? (2)

8.2 Gee die algemene woord vergelyking vir hierdie chemiese vergelyking. (4)

8.3 Voltooi die reaksie: HCl + Zn → _____________+ ____________ (2)

(8) GROOTTOTAAL 80

Page 9: NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 JUNIE 2015 - Best …resources.besteducation.co.za/Afrikaans/Graad-9/Graad-9-Vraestelle... · LEWE EN LEWENDE DINGE VRAAG 3 Bestudeer die diagram en beantwoord

Bladsy 9 van 9 Gr9 NW Junie 2015 Vraestel

AANHANGSEL 1

Page 10: NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 JUNIE 2015 - Best …resources.besteducation.co.za/Afrikaans/Graad-9/Graad-9-Vraestelle... · LEWE EN LEWENDE DINGE VRAAG 3 Bestudeer die diagram en beantwoord

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NATUURWETENSKAPPE

GRAAD 9

MEMORANDUM

JUNIE 2015

PUNTE: 80 TYDSDUUR: 2 UUR

Page 11: NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 JUNIE 2015 - Best …resources.besteducation.co.za/Afrikaans/Graad-9/Graad-9-Vraestelle... · LEWE EN LEWENDE DINGE VRAAG 3 Bestudeer die diagram en beantwoord

Bladsy 2 van 5 Gr 9 Junie 2015 NS Memo

AFDELING A VRAAG 1 1.1 B√√ (2)

1.2 B√√ (2)

1.3 B√√ (2)

1.4 A√√ (2)

1.5 D√√ (2)

(10)

VRAAG 2 2.1 Waar √ (1)

2.2 Waar √ (1)

2.3 Waar √ (1)

2.4 Onwaar √ (1)

2.5 Onwaar√ (1)

(5) AFDELING B VRAAG 3

3.1

A – Lewer √

B – Slukderm (esophagus)√

C – Maag √ (3)

3.2 In die dunderm√ (1)

3.3

x Jejunum √

x Duodenum

x Ileum (Enige een) (1)

3.4 Meganiese vertering is die fisiese afbreek van voedsel teenoor chemiese vertering

en die afbreek van voedsel deur die gebruik van spysverteringsappe √√ (2) 3.5 Eet afwyking wat eindig in minder eet of self-onthouding van voedsel.√√ (2)

(9) QUESTION 4

Page 12: NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 JUNIE 2015 - Best …resources.besteducation.co.za/Afrikaans/Graad-9/Graad-9-Vraestelle... · LEWE EN LEWENDE DINGE VRAAG 3 Bestudeer die diagram en beantwoord

Bladsy 3 van 5 Gr 9 Junie 2015 NS Memo

4.1

4.1.1 Hart en longe. √√ (2)

4.1.2

x Glukose √

x Voedingswaarde√

x water

x afval produkte

x suurstof en

x koolstofdioksied (Enige twee) (2)

4.1.3 Longslagaar. √ (1)

4.1.4 Die kleppe sal sluit en nie die bloed in die regte rigting laat vloei nie. √√ (2)

4.1.5 In die alveolus √ (1)

4.2

4.2.1

x Om die interne organe te beskerm√

x Om beweging toe te laat √

x Om vorm aan die liggaam te gee

x Om minerale te berg (Enige relevante twee) (2)

4.2.2 Die spier trek saam en ontspan om beweging toe te laat. Die spiere reageer

in teenoorgestelde rigtings, wanneer een ontspan, trek die ander een

saam.√√ (2)

4.2.3 Tekort aan Vitamiene D en kalsium √√ (2)

4.3

4.3.1 Vel - sweet √ (1)

4.3.2 Longe - Koolstof dioksied en water √ (Gee ‘n punt vir enige een van die twee) (1)

(16)

Page 13: NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 JUNIE 2015 - Best …resources.besteducation.co.za/Afrikaans/Graad-9/Graad-9-Vraestelle... · LEWE EN LEWENDE DINGE VRAAG 3 Bestudeer die diagram en beantwoord

Bladsy 4 van 5 Gr 9 Junie 2015 NS Memo

VRAAG 5 5.1

x Om die liggaam in kennis te stel wat in die liggaam gebeur. √√ (2)

x Om die liggaam in staat te stel om op impulse te reageer. (Enige een)

5.2

x Oë√ x Neus√ x Vel x Ore x Tong (Enige twee) (2)

5.3 Nege maande √ (1)

5.4 ‘n Fetus is ‘n herkenbare dier (annamalia) voor geboorte en ‘n baba is ‘n dier

(annamalia) √ (1)

5.5

x Om swangerskap te voorkom √√

x Om SOS’e te voorkom (Enige een). (2)

(9)

VRAAG 6 6.1 Balanseer die volgende verbindings

6.1.2 √2KClO3 → 2KCl√ + 3O2 (2) 6.1.3. √2NaCl + F2 → √2NaF + Cl2 (2)

6.2

6.2.1 Suurstof √ (1)

6.2.2 Twee (2) √ (1)

6.2.3 Kalsium karbonate√√ (2)

6.2.4 Ses (6) √√ (2)

6.3

6.3.1 Groep 16 of 6√ (1)

6.3.2 Swaeldioksied en suurstof √√ (2)

6.3.3 Ja, dit het ‘n gelyke getal atome links en regs. √√ (2)

(15)

Page 14: NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 JUNIE 2015 - Best …resources.besteducation.co.za/Afrikaans/Graad-9/Graad-9-Vraestelle... · LEWE EN LEWENDE DINGE VRAAG 3 Bestudeer die diagram en beantwoord

Bladsy 5 van 5 Gr 9 Junie 2015 NS Memo

VRAAG 7 7.1 pH van 9 √ (1)

7.2 Geen √√ (2)

7.3 Sterk basis √√ (2)

7.5 Battery suur √ (1)

7.6 krag van Waterstof √√ (2)

(8) VRAAG 8

8.1 Dit is ligter as lug en kan maklik weggedra word. √√ (2)

8.2 Suur√ + Metaal√ → Sout√ + Waterstof gas √ (4)

8.3 Voltooi die reaksie: HCl + Zn → ZnCl 2√ + H2√ (2)

(8)

GROOTTOTAAL 80