ng gem universitas-wesrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2016/05/kandelaar-15-mei-2016-1.pdfdie...

8
1 ROOIKERK-EREDIENSTE Maandtema: Visie/Vision Vandag: Pinksterfees 09:00 Dr Carel Teks: Handelinge 10:44-48 Tema: Visioenêre leiers heg respek en waarde aan die lewe. Deurkollekte: Fonds vir Gemeentehulp 10:15 Juniorjeug-Omgeegroep 16:45 Seniorjeug-Omgeegroep 18:00 Dr Carel Teks: Handelinge 16:6-10 Tema: Visie en waardes Volgende Sondag – 22 Mei 2016 09:00 Dr Carel 18:00 Mias Die Kandelaar – 15 Mei 2016 NG Gem Universitas-Wes Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119 KANTOORURE: Maandag, Dinsdag, Donderdag en Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00 Sondae: Net na die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes, Absa-Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: [email protected]. WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes Soulfood-Koffiebediening Ons nooi die hele gemeente, nuwe lidmate en besoekers vir ʼn lekker koppie tee/koffie na die eredienste in die Soulfood- Koffiekamer. NUWE LIDMATE Kom ontmoet die Nuwe- lidmatespan na die erediens by die Inligtingstoonbank Gebedsbediening “Sy het ….God dag en nag gedien deur te vas en te bid.” Lukas 2:37. Dankie vir elkeen se bywoning tydens Pinkster 2016!! EN dankie vir elkeen wat sop en/of broodjies gemaak het hierdie week. Menige van ons kan getuig van die goeie bande wat gesmee word rondom ʼn koppie sop. EN dankie vir elke skildery, foto en handwerkproduk waarna ons die afgelope week kon kyk.

Upload: others

Post on 05-Jan-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: NG Gem Universitas-Wesrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2016/05/Kandelaar-15-Mei-2016-1.pdfDie Diensgroep vir Gestuurdheid nooi lede van die gemeente uit om deel te word van die diensgroep

1

:

ROOIKERK-EREDIENSTE

Maandtema: Visie/Vision

Vandag: Pinksterfees

09:00 Dr Carel

Teks: Handelinge 10:44-48

Tema: Visioenêre leiers heg respek en waarde aan die lewe.

Deurkollekte: Fonds vir Gemeentehulp

10:15 Juniorjeug-Omgeegroep

16:45 Seniorjeug-Omgeegroep

18:00 Dr Carel

Teks: Handelinge 16:6-10

Tema: Visie en waardes

Volgende Sondag – 22 Mei 2016

09:00 Dr Carel

18:00 Mias

Die

Kan

del

aar –

15

Mei

20

16

NG Gem Universitas-Wes

Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119 KANTOORURE: Maandag, Dinsdag, Donderdag en Vrydag: 08:00 tot 13:00

Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00 Sondae: Net na die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is

Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes, Absa-Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134

E-pos: [email protected].

WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes

Soulfood-Koffiebediening

Ons nooi die hele gemeente, nuwe lidmate en besoekers vir ʼn lekker

koppie tee/koffie na die eredienste in die Soulfood-

Koffiekamer.

NUWE LIDMATE

Kom ontmoet die Nuwe-lidmatespan na die erediens by

die Inligtingstoonbank

Gebedsbediening

“Sy het ….God dag en nag gedien deur te vas en te bid.” Lukas 2:37.

Dankie vir elkeen se bywoning tydens Pinkster 2016!!

EN dankie vir elkeen wat sop en/of broodjies gemaak het

hierdie week.

Menige van ons kan getuig van die goeie bande wat gesmee word rondom ʼn koppie sop.

EN dankie vir elke skildery, foto en handwerkproduk waarna

ons die afgelope week kon kyk.

Page 2: NG Gem Universitas-Wesrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2016/05/Kandelaar-15-Mei-2016-1.pdfDie Diensgroep vir Gestuurdheid nooi lede van die gemeente uit om deel te word van die diensgroep

2

SIEKES Bid asseblief vir die

volgende siek persone en ondersteun hulle so.

Fanie Mathee, [ons koster], Lofdalwonings 101, 083 329 7717, sterk tuis aan.

Hester Weideman, Boersmastr 65, 082 565 2552, het 'n rugoperasie in MediClinic ondergaan en sterk tuis aan.

Alet Hanekom [Esterhuizen], De la Cornilierrestr 33, 073 298 6478, is tuis en ons vra voorbidding vir haar en Dirk

Ons dink ook aan Hennie van Zyl wie se moeder oorlede is.

Verjaardae

Baie geluk aan die volgende persone wat verjaar:

Hettie Nel word 90 jaar op 21 Mei. Skakel haar gerus by 051 522 5948.

15 Mei Nolien de Jonge 083 319 6996 Liezl Tomlinson 079 567 6439 16 Mei Hardus Deacon 079 499 0250 Kobus Laubscher 082 920 3899 Annatjie Rossouw 084 481 4532 Aretha Steenekamp 084 481 4532 17 Mei Christo de Jonge 083 254 5731 Henro Deacon Danita van Wyk 084 911 3070 18 Mei Diek Conradie 082 440 7875 Christo de Vries 084 550 5515 Tizane Geringer 073 569 6461 Nicoline van der Merwe 076 508 7472 19 Mei Astrid Schmidt 082 960 8502 Leslie Thysse 051 522 1407 20 Mei Logan Huisamen Niel J van Rensburg 082 418 8233 Michael Rossouw Frank v Heerden 083 258 5352 Buks van Niekerk 082 718 4232 21 Mei Dimitri de Jonge 071 124 3090 Frikkie Maré 084 446 6787 Darren Matthews 082 596 0418 Cayla Rossouw

Huishulpekamp

Die foto’s wat geneem is

tydens die huishulpekamp is

beskikbaar en kan by die

Kerkkantoor afgehaal word.

SENIOR JEUGKAMP-FONDSINSAMELING

Ongelooflike lekker worsbroodjies word na vanoggend se erediens

verkoop teen R15 elk.

Skakel asb Elretha de la Rey, 084 965 1404 / [email protected]

Thelma Crous se begrafnisdiens is Woensdag 18 Mei om 10:00 vanuit die Rooikerk.

Page 3: NG Gem Universitas-Wesrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2016/05/Kandelaar-15-Mei-2016-1.pdfDie Diensgroep vir Gestuurdheid nooi lede van die gemeente uit om deel te word van die diensgroep

3

Rooikerk-Dagboek Mei en Junie 2016 17 Mei Taakspan: Selfdegeslagverhoudings om 18:00 te Besselsenstraat 43.

28 Mei ROOIKERKKUIERFEES!!!!

16 Junie Jeugdag Stilweesretraite

16 en 17 Junie Jeugdag en skole vakansiedag

24 Junie Skole sluit

Diensgeleenthede Lidmaatversorging

Ons benodig die volgende:

Mikrogolfoond Groot vrieskas Dubbelbaliewasmasjien 2 dubbelbeddens 8 enkelbeddens 4 groot kastrolle Eetkamertafel 10 stoele Huurhuis wat slaapplek kan bied vir 10 – 12 persone.

Indien u dalk oor dameswinterklere grootte 38 beskik wat u nie meer dra nie, bring dit asb na die Kerkkantoor.

Skakel Linda asb. 084 628 4042 indien u kan help.

Diensgroep vir Drama en Kuns Enige persoon, jonk en oud, wat ‘n liefde vir die kunste het, is welkom om te kom deel word van die Diensgroep vir Drama en Kuns.

Kontak Carin van Biljon by 082 257 5889

Diensgroep vir Gestuurdheid Die Diensgroep vir Gestuurdheid nooi lede van die gemeente uit om deel te word van die diensgroep.

Ons het veral nou lede nodig wat hande- en voete-werk kan doen met die oog op vanjaar se Gemeenskapsanalise.

Skakel Jean van Biljon by 0846260825.

Page 4: NG Gem Universitas-Wesrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2016/05/Kandelaar-15-Mei-2016-1.pdfDie Diensgroep vir Gestuurdheid nooi lede van die gemeente uit om deel te word van die diensgroep

4

Kouenag-projek

Engo-Gesinsorg wil u graag vra vir u hulp met die insamel van

komberse, klere, kontant en nie-bederfbare kos

U kan reeds u skenkings die week van Pinkster by u gemeente afgee.

Datum: 20 Mei 2016

Tyd: 16: 00 – 20:00

Plek: Van Heerdenweg 26, Willows

Kom geniet ‘n lekker koppie sop saam met ons!

Saam kan ons ‘n verskil maak.

PLUS SENIOR KAMP 2016 Alle hoërskoolkinders word genooi om saam te kom kamp:

Datum: 26 Junie tot 1 Julie

Plek: By Parys - Life Adventures

Koste: R700 per kind - borge is beskikbaar

Vir meer inligting: Soek die mense met die aapoortjies

Maak 'n verskil in 'n kind se lewe deur 'n bydra te maak tot die Jeugkamp -

skakel asb Elretha de la Rey, 084 965 1404 / [email protected]

Page 5: NG Gem Universitas-Wesrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2016/05/Kandelaar-15-Mei-2016-1.pdfDie Diensgroep vir Gestuurdheid nooi lede van die gemeente uit om deel te word van die diensgroep

5

Voortgesette Bedieningsopleiding (VBO)-Winterweek 2016

Hiermee 'n hartlike uitnodiging na bogenoemde!

Plek: NG Gem Universitas-Wes (Sondag) Bloemfontein en NG Gemeente Heuwelsig (Maandag en Dinsdag

Begintye: Sondag 15:00; Maandag 09:00; Dinsdag 09:00

Verblyf:

Indien u gratis by lidmate van die Woodland Hills NG Gemeenskapskerk wil tuisgaan wat kamers hiervoor aanbied, skakel asseblief Henning Liebenberg by 082 449 6976 vir besprekings.

LW: finaliseer asseblief besprekings voor 20 Mei.

Registrasie: Dominees SMS D59229 en u naam na 31029.

Musiekleiers en ander lidmate SMS98132 en u naam na 31029.

VBO-Punte: 30

Koste:

Dominees se koste beloop R680.00 p/p, wat al die geleenthede en etes insluit.

Musiekleiers se koste beloop R100.00 p/p vir die geleenthede soos op die onderstaande program aangedui (middagete uitgesluit).

Musiekleiers kan ook alles bywoon en dan geld registrasie en betaling soos vir die dominees.

Betaling:

NG Gemeente Heuwelsig, ABSA Rek no. 470580089; Waterfront Takkode: 334-134

(NB! Epos bewys van betaling na [email protected])

Verwysing: VBO/naam + van

Lidmate en alle belangstellendes ook welkom!

Bydraes vir die Kandelaar Stuur asb. u bydraes vir die Kandelaar voor 17:00 op Woensdae na [email protected]

Page 6: NG Gem Universitas-Wesrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2016/05/Kandelaar-15-Mei-2016-1.pdfDie Diensgroep vir Gestuurdheid nooi lede van die gemeente uit om deel te word van die diensgroep

6

ROOIKERKKUIERFEES, 28 MEI 2016 (lees ook die brosjure)

Daar gaan weereens nie hierdie jaar iemand om met kollektelyste vir die basaar nie. By die deure is daar koevertjies beskikbaar waarin jy jou bydrae tot die basaar kan plaas. Neem gerus een en bring dit asseblief terug teen 22 Mei 2016.

Daar is altyd hulp nodig. Kontak gerus die sameroeper van die stalletjie waar jy voel jy tot hulp kan wees.

Poeding Gerda Liebenberg 071 411 5694

Kleinkoekies Wilna Henning 082 743 5212

Groot koeke Sanet Naude 082 675 1786

Kerrie en Rys

Braai Bok Cronje 082 538 0408

Vleis Danie Strauss 082 553 5971

Gert Victor 072 282 7808

Jeug Thania Labuschagne 081 062 3438

Potjie Gerty van Aswegen 083 609 8007

Groente Dries Naude 082 673 2491

Vermaak Maretha Steyn / Johannie Annandale 082 372 3442 / 082 556 1448

Koeldrank Mias Nortier 083 739 5323

Lekkers Yolandi Clapton 082 593 4851

Snuffeltafel Diek Conradie 082 440 7875

Steak-ete Phillip Coetzee 083 389 3255

Koffiestoep Marisia Minnaar 082 818 9160

Pannekoek Marilize Visser 083 381 7971

Handwerk Helene Krantz 083 415 8733

Hamburgers Hennie de Beer 083 231 9105

Vetkoek Trynie de la Rey 084 861 2367

Kommunikasie Lisma Liebenberg 084 522 5904

Die sameroepers kan ook help as jy enigiets wil weet of wil inskakel by die stalletjies.

Die volgende is ‘n lys van basiese produkte wat nodig is vir die bakkers. Die bestandele kan by die kerkkantoor afgelewer word.

Meel Kitspoeding Bakmargarien

Suiker Ideal-melk Jellie

Versiersuiker Ingemaakte vrugte Kaneel

Kakao Vlapoeier/Klaargemaakte vla Eiers

Olie Mosterd Kondensmelk

Los lekkers Koeldrank

Enige ander bydraes is meer as welkom. Moenie beperk voel tot die bogenoemde lys nie. Vir meer inligting, voorstelle of om deel te word van die 2016 Rookerkkuierfees, kontak gerus Lizelle de Reuck, 082 974 1550 / [email protected]

Page 7: NG Gem Universitas-Wesrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2016/05/Kandelaar-15-Mei-2016-1.pdfDie Diensgroep vir Gestuurdheid nooi lede van die gemeente uit om deel te word van die diensgroep

7

Goeie raad: Raadpleeg

gerus vorige uitgawes van

Die Kandelaar. Ons kan nie

alles elke week herhaal

nie.

Hartlik welkom in ons erediens vanoggend.

Vandag is Pinksterfees. Ons gaan ook Nagmaal bedien.

Baie dankie vir groot meelewing met ons Pinkster 2016. Ons erediens vandag fokus op Handelinge 8:8 – Daar was groot blydskap in daardie stad. Ons tema is die vraag: Wat is ons visie as gelowiges vir die omgewing waarin ons bly?

Sondag 22 Mei en Sondag 29 Mei is ons leraar met verlof.

Ons eredienste op hierdie betrokke Sondae word deur ds Kobie Oosthuizen gelei. Baie dankie ds Kobie.

Ons erediens op Sondag 5 Junie word DV weer deur dr Roelf gelei.

Dr Roelf se verlof strek van Woensdag 18 Mei tot en met Dinsdag 31 Mei.

Skakel asseblief met die kerkkantoor as ‘n leraar benodig word. Vra vir Cherie (051 522 8119) om met Mias Nortier ‘n reëling te maak. Mias se kontaknommer is 083 739 5323 as Cherie nie bereikbaar is nie.

Page 8: NG Gem Universitas-Wesrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2016/05/Kandelaar-15-Mei-2016-1.pdfDie Diensgroep vir Gestuurdheid nooi lede van die gemeente uit om deel te word van die diensgroep

8

Kooroefening

om 16:00 tot 17:00 in die saal. Die koor wag vir nuwe lede! Daar is veral ʼn behoefte aan alte en manstemme.

VERJAARSDAE HIERDIE WEEK -- BAIE GELUK AAN…

16 Mei Piet Venter (H173)

17 Mei Anton Herholdt (H102)

17 Mei Alta Kruger (H80)

21 Mei Joey Putter (EW7)

Ons siekes wat ons in ons gebede dra

Phyllis van Zyl is nog ernstig siek in die VE.

Hena Marais van H 6 moet vir verdere behandeling hospitaal toe gaan.

Gert Mouton (Huis 178) sterk nog aan. Rina Nel (H 175) ondergaan verdere toetse na die kanker

diagnose.

Rolien Lindeque gaan die 19de Mei hospitaal toe vir ‘n operasie om ‘n senuwee in die lae rug los te maak.

Bid saam met Frans en Carinie le Roux (H 65) vir die volle herstel van hulle skoonseun wat met kanker gediagnoseer is.

Ons ander datums van belang!

Let asseblief daarop dat ons Dinsdag 17 Mei wel ons Saalbybelstudie hou om 10:00. As gevolg van dr Roelf se verlof wat hy baie nodig het, sal ons twee byeenkomste nie hou nie, naamlik 24 Mei en 31 Mei. Ons hervat dan na 17 Mei weer op Dinsdag 7 Junie.