ng gemeente rondeboschng gemeente rondeboschng ......kwartaal munte bymekaargemaak en het steeds...

3
PROGRAM VIR DESEMBER 2019 Baie welkom in die erediens. ʼn Spesiale welkom aan nuwe lidmate, besoekers en studente. Vul gerus jou besonderhede op die groen vormpie in. OGGENDDIENS: 22 Desember 2019: Vierde Advent 10:00 Erediens: Dr Johan van den Heever Teks: Jesaja 7:10 - 14 Tema: Immanuel, God by ons! Deuroffer: Huis Lückhoff AANDDIENS: 18:00 Erediens : HL - Wessel van der Merwe 25 Desember 2019: Kersdag 09:00 Kersfeesdiens: Dr Johan van den Heever Kersfeesdiens Offergawe vir die Kerkbode Kersfonds NG Gemeente Rondebosch NG Gemeente Rondebosch NG Gemeente Rondebosch NG Gemeente Rondebosch Derryweg 2, Rondebosch Derryweg 2, Rondebosch Derryweg 2, Rondebosch Derryweg 2, Rondebosch Ons is ‘n inklusiewe familie wat met oop deure jubelend na die Ons is ‘n inklusiewe familie wat met oop deure jubelend na die Ons is ‘n inklusiewe familie wat met oop deure jubelend na die Ons is ‘n inklusiewe familie wat met oop deure jubelend na die gemeenskap uitreik. gemeenskap uitreik. gemeenskap uitreik. gemeenskap uitreik. W W We e e a a ar r re e e a a an n n i i in n nc c cl l lu u us s si i iv v ve e e f f fa a am m mi i il l ly y y w w wh h hi i ic c ch h h r r re e ea a ac c ch h he e es s s o o ou u ut t t t t to o o o o ou u ur r r c c co o om m mm m mu u un n ni i it t ty y y w w wi i it t th h h j j jo o oy y y a a an n nd d d with open doors. with open doors. with open doors. with open doors. Die Bulletin: 22 Desember 2019 Finansiële Oorsig vir Desember: Dankoffers R66 941 Mikpunt: R52,300 Erediensoffers R 9 630 Mikpunt: R12,000 Baie dankie vir U offervaardigheid! Tel: Tel: Tel: Tel: 021 686 4315 E E E- - -pos: pos: pos: pos: [email protected] facebook.com/ngrondebosch ABSA Claremont ABSA Claremont ABSA Claremont ABSA Claremont, Rek: Rek: Rek: Rek: 2870141125, Branch: Branch: Branch: Branch: 632005 Baie geluk met jou verjaardag. Mag die Vader jou seën. Be’e van Heerden 23 Des Tonna Delaney 24 Des Erna Kotzè 25 Des Be’e Lambert 28 Des GEBEDSVERSOEKE VIR DIE WEEK Hospitaal: Hannes Mocke, Karl Bremer Hospitaal (ernstig siek met kanker - Annette Kitching se broer) Tuis: Anna van Wyk, Kanker Richard Pearce, Herstel tuis - steeds onder behandeling 5 Here, almagtige God, hoe lank nog sal U afsydig staan teenoor die gebed van u volk? 6 U het aan ons trane vir kos gegee en ons 'n beker vol verdriet laat drink. PSALMS 80:5-6 22 Desember 2019 Vierde Sondag in Advent (Liefde) Romeine 1:1-7 Jesaja 7:10-16 Psalm 80:1-7, 17-19 Matteus 1:18-25 25 Desember 2019 Kersfees Lukas 2:(1-7), 8-20 Jesaja 52: 7-10 Psalm 98 Hebreërs 1:1-4, (5-12 Johannes 1:1-14

Upload: others

Post on 27-Jan-2021

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • PROGRAM VIR DESEMBER 2019 Baie welkom in die erediens. ʼn Spesiale welkom aan nuwe lidmate,

    besoekers en studente. Vul gerus jou besonderhede op die groen vormpie in.

    OGGENDDIENS:

    22 Desember 2019: Vierde Advent

    10:00 Erediens: Dr Johan van den Heever

    Teks: Jesaja 7:10-14

    Tema: Immanuel, God by ons!

    Deuroffer: Huis Lückhoff

    AANDDIENS:

    18:00 Erediens: HL - Wessel van der Merwe

    25 Desember 2019: Kersdag

    09:00 Kersfeesdiens: Dr Johan van den Heever

    Kersfeesdiens Offergawe vir die Kerkbode Kersfonds

    NG Gemeente RondeboschNG Gemeente RondeboschNG Gemeente RondeboschNG Gemeente Rondebosch Derryweg 2, RondeboschDerryweg 2, RondeboschDerryweg 2, RondeboschDerryweg 2, Rondebosch

    Ons is ‘n inklusiewe familie wat met oop deure jubelend na die Ons is ‘n inklusiewe familie wat met oop deure jubelend na die Ons is ‘n inklusiewe familie wat met oop deure jubelend na die Ons is ‘n inklusiewe familie wat met oop deure jubelend na die gemeenskap uitreik.gemeenskap uitreik.gemeenskap uitreik.gemeenskap uitreik.

    WWWWeeee aaaarrrreeee aaaannnn iiiinnnncccclllluuuussssiiiivvvveeee ffffaaaammmmiiiillllyyyy wwwwhhhhiiiicccchhhh rrrreeeeaaaacccchhhheeeessss oooouuuutttt ttttoooo oooouuuurrrr ccccoooommmmmmmmuuuunnnniiiittttyyyy wwwwiiiitttthhhh jjjjooooyyyy aaaannnndddd with open doors.with open doors.with open doors.with open doors.

    Die Bulletin: 22 Desember 2019

    Finansiële Oorsig vir Desember:

    Dankoffers R66 941 Mikpunt: R52,300 Erediensoffers R 9 630 Mikpunt: R12,000 Baie dankie vir U offervaardigheid!

    Tel: Tel: Tel: Tel: 021 686 4315 EEEE----pos: pos: pos: pos: [email protected] facebook.com/ngrondebosch

    ABSA ClaremontABSA ClaremontABSA ClaremontABSA Claremont, Rek: Rek: Rek: Rek: 2870141125, Branch: Branch: Branch: Branch: 632005

    Baie geluk met jou verjaardag.

    Mag die Vader jou seën.

    Be'e van Heerden 23 Des

    Tonna Delaney 24 Des

    Erna Kotzè 25 Des

    Be'e Lambert 28 Des

    GEBEDSVERSOEKE VIR DIE WEEK Hospitaal:

    Hannes Mocke, Karl Bremer Hospitaal (ernstig siek met kanker - Annette Kitching se broer)

    Tuis: Anna van Wyk, Kanker

    Richard Pearce, Herstel tuis - steeds onder behandeling

    5Here, almagtige God, hoe lank nog sal U afsydig staan

    teenoor die gebed van u volk? 6U het aan ons trane vir kos

    gegee en ons 'n beker vol verdriet laat drink.

    PSALMS 80:5-6

    22 Desember 2019 Vierde Sondag in Advent (Liefde)

    Romeine 1:1-7 Jesaja 7:10-16 Psalm 80:1-7, 17-19 Matteus 1:18-25

    25 Desember 2019 Kersfees

    Lukas 2:(1-7), 8-20 Jesaja 52: 7-10 Psalm 98 Hebreërs 1:1-4, (5-12 Johannes 1:1-14

  • 1. GROOT VINTAGE MARK-DANKIE:. Ons wil almal wat hierdie jaar se mark ‘n groot sukses gemaak het

    bedank. Dit was baie harde werk. Ons waardeer jou betrokkenheid by hierdie saak.

    2. Wessel en Joan van der Merwe:

    3. Kantoor gesluit: 27 Desember: Die kerkkantoor sal gesluit wees op 27 Desember. Die personeel

    sal weer 30 Desember terug wees op kantoor.

    4. Muntlegging vir 2019:

    Die Sondagskool het hierdie jaar al

    die muntlegging-inkomstes aan Stukkies-Kersvreugde toegewys.

    In Desember was daar nie

    geleentheid om Muntlegging saam

    met die gemeente te hou nie, maar ons het wel deur die loop van die

    kwartaal munte bymekaargemaak

    en het steeds ‘n mooi bedrag van R530 vir die laaste kwartaal getel.

    Jy is welkom om al jou bruin munte

    by die kerkkantoor af te gee en in die insamelingsbottel te plaas.

    Dankie vir julle bydraes deur die jaar.

    Wessel en Joan doen sendingwerk in Angola. Ons ondersteun steeds hulle werksaamhede.

    Die Van der Merwes besoek ons gemeente om 18:00 by Huis Lückhoff Erediens. Kom en luister hoe dit met hulle gaan en verwelkom hulle in ons midde, almal is welkom. Kom laat ons Wessel en Joan die ondersteuning gee wat hulle verdien met hulle goeie werk.

    R500

    R530

    R620

    R450

    Totaal: R2,100

    ….vervolg

    5. Tiende-Maand:.

    Ons Tiende-maand is verby en dit is met groot dankbaarheid dat ons

    elkeen wat bygedra het, wil bedank. Ons het ons begroting gehaal. Mag die Vader julle seën vir die mooi wyse waarmee julle gegee het.

    Begroting: R100 000 Bedrag gehaal: R113 931

    6. Stukkies Kersvreugde: Ons het hierdie jaar nie naastenby ingesamel wat ons in die afgelope

    paar jare ingesamel het nie. Ons het die afgelope jaar ook begin om die

    behoeftiges van die demensie-eenheid by Huis Lückhoff van Stukkies Kersvreugde te voorsien. Hulle word meer male op ‘n dag gewas en

    ons aanvraag vir veral seep het gegroei. Ons tref nie ‘n onderskeid tussen gemeente of nie-gemeente lede nie, waar daar hulp nodig is help

    ons. Dankie vir elkeen wat bygedra het ten opsigte van hierdie projek. Ons

    het heelwat kontant bydraes gehad wat ons dan gebruik het vir aan-

    kope. Julle is welkom om deur die loop van die jaar ook soortgelyke bydraes te maak ten opsigte van hierdie projek. Ons wil graag ook vir

    Babette van der Linde, wat hierdie kontrole behartig, bedank.

    7. Geseënde Christusfees uit die Kerkkantoor: Ons wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om almal ‘n

    geseënde Christusfees toe te wens. Mag hierdie ‘n baie geseënde

    maand vir elkeen van julle wees. Dankie vir elkeen wat ons bemoedig en ondersteun in ons werk hier by die kerkkantoor.

    As ons nie mekaar sien voor die nuwe jaar aanbreek nie...bid ons julle

    ook ‘n wonderlike 2020 toe.

    8. Woensdagoggendgebed:

    Onthou asseblief om elke Woensdagoggend om sewe-uur saam

    met die gemeente te bid vir reën in die droogte geteisterde gebiede

    van ons land. U samewerking word hoog op prys gestel.

  • Veiligheid en SekuriteitVeiligheid en SekuriteitVeiligheid en SekuriteitVeiligheid en Sekuriteit

    Soos ons reeds verduidelik het, is ons in die proses om 12 kameras in die strate rondom die kerkperseel te installeer, wat dan in die aand deur ‘n buite firma gemoniteer word.

    Ons vind reeds ‘n afname in motorvoertuig inbrake in die strate waar ons reeds kameras installeer het. Ongelukkig kos dit baie om te doen en het van ons bure aangebied om

    een aand op te tree om fondse ten opsigte van hierdie projek in te samel. Dr Ian Bell, woon langsaan die

    kerkperseel in Derryweg en hy en twee vriende het ‘n groep met die naam Thr3 Point Landing. Gaan kyk gerus

    op Youtube hoe hulle optree.

    Ons wil vra dat die gemeente op 31 Januarie hierdie inisiatief sal kom ondersteun. Alle fondse wat geïn word

    sal ten opsigte van hierdie projek aangewend word.