ng kerk in sa  · web viewons het die behoeftes van mense wat wil bydra, maar onseker is oor hoe...

1
Die Hoop en Versoening Trust (HVT) is ’n NPO wat gestig is om Suid- Afrikaners die geleentheid te gee om by te dra, uit dankbaarheid, tot die herstel/restourasie van die land. Ons het die behoeftes van mense wat wil bydra, maar onseker is oor hoe om dit te doen en bang is dat hul bydraes verlore sal gaan in die huidige kultuur van verkwisting, raakgesien. Die Hoop en Versoening Trust is deur die NG Kerk in die lewe geroep om te werk aan die heropbou van ons land se mense en hul gemeenskappe. Ons sien onsself as ’n geleentheid wat geskep is vir mense om uit dankbaarheid ’n bydrae te maak. Een van ons waardes is die uiters noukeurige aanwending en bestuur van fondse. Besoek gerus ons webblad vir meer inligting: www.hopetrusts.org Gemeenskappe wat deur die HVT geraak is/word: Ceres, Ceres-op-die-berg, Wamakersvallei, Khayelitsha, Beaufort-Wes, Helderberg, Kalkfontein, Riviersonderend, Wolseley, Porterville, George, Walmer, Sutherland. Van vroeëkindontwikkeling tot landelike ontwikkeling. FOTO’s: Links en regs bo: Die Emfundweni-crèche (Khayelitsha) word besit en bedryf deur past Moss van die Great Commission Network. Daar is ʼn titelakte, skoolkombuisie en kantore. Herstelwerk aan die gebou is egter nodig ten einde ʼn registrasiesertifikaat en subsidies te kry. Heel onder: Wamakersvallei-opleiding wil graag voortgaan met hul opleiding.

Upload: others

Post on 31-Jul-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: NG Kerk in SA  · Web viewOns het die behoeftes van mense wat wil bydra, maar onseker is oor hoe om dit te doen en bang is dat hul bydraes verlore sal gaan in die huidige kultuur

Die Hoop en Versoening Trust (HVT) is ’n NPO wat gestig is om Suid-Afrikaners die geleentheid te gee om by te dra, uit dankbaarheid, tot die herstel/restourasie van die land. Ons het die behoeftes van mense wat wil bydra, maar onseker is oor hoe om dit te doen en bang is dat hul bydraes verlore sal gaan in die huidige kultuur van verkwisting, raakgesien. Die Hoop en Versoening Trust is deur die NG Kerk in die lewe geroep om te werk aan die heropbou van ons land se mense en hul gemeenskappe. Ons sien onsself as ’n geleentheid wat geskep is vir mense om uit dankbaarheid ’n bydrae te maak. Een van ons waardes is die uiters noukeurige aanwending en bestuur van fondse.

Besoek gerus ons webblad vir meer inligting: www.hopetrusts.org

Gemeenskappe wat deur die HVT geraak is/word:

Ceres, Ceres-op-die-berg, Wamakersvallei, Khayelitsha, Beaufort-Wes, Helderberg, Kalkfontein, Riviersonderend, Wolseley, Porterville, George, Walmer, Sutherland. Van vroeëkindontwikkeling tot landelike ontwikkeling.

FOTO’s:

Links en regs bo: Die Emfundweni-crèche (Khayelitsha) word besit en bedryf deur past Moss van die Great Commission Network. Daar is ʼn titelakte, skoolkombuisie en kantore. Herstelwerk aan die gebou is egter nodig ten einde ʼn registrasiesertifikaat en subsidies te kry.

Heel onder: Wamakersvallei-opleiding wil graag voortgaan met hul opleiding.