nkabv afrikaans ense - pearsonschools.pearson.co.za/media/73360/afrikaans-fal-graad-3... ·...

24
Naam: Eerste Addisionele Taal Graad 3 Hersienings- boek Hersienings- boek sonder grense Afrikaans NKABV

Upload: others

Post on 03-Jan-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: NKABV Afrikaans ense - Pearsonschools.pearson.co.za/media/73360/afrikaans-fal-graad-3... · 2016-08-16 · 8 Hersieningsboek Tema 6 Pas jouself op! Gebruik hoofletters en punte Skryf

Naam:

Eerste Addisionele Taal

Graad 3Graad 3

Hersienings-

boekGraad 3Graad 3

Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-

boekboekboekboekboekboekboekHersienings- Hersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-

boekHersienings-

boekHersienings-

boekHersienings-Hersienings- Hersienings-

boekHersienings-Hersienings-

boekHersienings-Hersienings- Hersienings-

boekHersienings-Hersienings-

boekHersienings-Hersienings- Hersienings-

boekHersienings-Hersienings-

boekHersienings-Hersienings- Hersienings-

boekHersienings-Hersienings-

boekHersienings-Hersienings- Hersienings-

boekHersienings-

boekHersienings-

boekHersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-

boek

sonder grenseAfrikaans NKABV

ASG_Herseiningsboek_Gr3_NC.indd 1 2011/10/14 9:27 AM

Page 2: NKABV Afrikaans ense - Pearsonschools.pearson.co.za/media/73360/afrikaans-fal-graad-3... · 2016-08-16 · 8 Hersieningsboek Tema 6 Pas jouself op! Gebruik hoofletters en punte Skryf

Hersieningsboek2

Liewe Leerder

Hierdie ekstra Hersieningsboek is spesiaal ontwikkel om jou taalvaardighede (Luister en praat; Klanke; Lees en Skryf) te oefen en te verbeter.

Al die aktiwiteite sluit aan by die temas in die leerderboek.

Skryf alle nuwe woorde in My persoonlike woordeboek op bladsy 20 tot 23 neer. Maak seker dat jy elke woord ’n paar keer neerskryf en die regte spelling gebruik.

Onthou: Jy sal beter spel as jy gereeld jou spelling oefen en baie lees!

Geniet die Hersieningsboek!

ASG_Herseiningsboek_Gr3_NC.indd 2 2011/10/14 9:27 AM

Page 3: NKABV Afrikaans ense - Pearsonschools.pearson.co.za/media/73360/afrikaans-fal-graad-3... · 2016-08-16 · 8 Hersieningsboek Tema 6 Pas jouself op! Gebruik hoofletters en punte Skryf

Tema 1

3Hersieningsboek

Hallo!

Skryf ’n paragraaf

1. Skryf ’n paragraaf oor jou gesin deur die sinne te voltooi.

My gesin se van is _________________. Daar is _________________ mense in my gesin. Ons is _________________ kinders. Ek het _________________ broer(s) en _________________ suster(s). Ek het ’n _________________ as ’n troeteldier. Sy/haar naam is _________________.

2. Skryf nou ’n paragraaf met drie sinne oor jou troeteldier of die troeteldier wat jy graag wil hê.

My troeteldier

ASG_Herseiningsboek_Gr3_NC.indd 3 2011/10/14 9:27 AM

Page 4: NKABV Afrikaans ense - Pearsonschools.pearson.co.za/media/73360/afrikaans-fal-graad-3... · 2016-08-16 · 8 Hersieningsboek Tema 6 Pas jouself op! Gebruik hoofletters en punte Skryf

Hersieningsboek4

Tema 2Juffrou se selfoon

Luister na ’n teksLuister na die teks wat jou onderwyser hardop lees. Vul die inligting op die tabel in.

Vrae Antwoorde

Wie is juffrou Nel?

Vir wie bel juffrou Nel?

Wanneer praat juffrou Nel op haar selfoon?

Wat gebeur met juffrou Nel se selfoon?

Wie dink ’n plan uit om die dief te vang?

Wat is die plan?

Hoe word die dief uitgevang?

Hoe voel die dief as hy uitgevang word?

Hoe word die dief gestraf?

ASG_Herseiningsboek_Gr3_NC.indd 4 2011/10/14 9:27 AM

Page 5: NKABV Afrikaans ense - Pearsonschools.pearson.co.za/media/73360/afrikaans-fal-graad-3... · 2016-08-16 · 8 Hersieningsboek Tema 6 Pas jouself op! Gebruik hoofletters en punte Skryf

Hersieningsboek 5

Tema 3 Wat hulle wil word

Skryf sinne: Die regte volgordeLees die sinne oor die storie (prenteverhaal) Wat wil Sandile word? op bl. 25–28 in die leerderboek. Skryf hulle in die regte volgorde.

a) Sandile se ouma sê hy is nie bang vir ’n vuur nie.

b) Die wind waai ’n wit hemp tot bo in die boom.

c) Sandile en sy maats sê wat hulle almal eendag wil word.

d) Sy maats lag vir hom omdat hy vir baie goed bang is.

e) Sandile se ouma sê hy kan ’n brandweerman word, want hy is nie bang vir ’n vuur of vir boomklim nie.

f) Sandile sê hy wil ’n brandweerman word.

g) Sandile en sy ouma hang op ’n dag die wasgoed op die draad.

h) Sandile klim in die hoë boom en gaan haal die hemp.

Begin so:

1. c) 2. _____ 3. _____

4. _____ 5. _____ 6. _____

7. _____ 8. _____

ASG_Herseiningsboek_Gr3_NC.indd 5 2011/10/14 9:27 AM

Page 6: NKABV Afrikaans ense - Pearsonschools.pearson.co.za/media/73360/afrikaans-fal-graad-3... · 2016-08-16 · 8 Hersieningsboek Tema 6 Pas jouself op! Gebruik hoofletters en punte Skryf

Hersieningsboek6

Tema 4Helde wat helpSkryf sinne in die verlede tydSkryf die volgende sinne in die verlede tyd.

1. Raj is ’n dapper seun.

2. Die vrou met die baba gil.

3. Daar is ’n brand.

4. Raj help die baba.

5. Die vrou is bang.

6. Hy red die baba.

ASG_Herseiningsboek_Gr3_NC.indd 6 2011/10/14 9:27 AM

Page 7: NKABV Afrikaans ense - Pearsonschools.pearson.co.za/media/73360/afrikaans-fal-graad-3... · 2016-08-16 · 8 Hersieningsboek Tema 6 Pas jouself op! Gebruik hoofletters en punte Skryf

Hersieningsboek 7

Tema 5Plant iets!

Kom ons klank

1. Omkring die woord in elke groep wat nie pas nie.

a. boom oop kok groot

b. op blom koor kos

c. paleis keiser meisie prentjie

d. seun deur vrou geur

e. boer groente so toets

f. dogter bome jong dokter

g. bakker dag takke sade

h. huis grys tuin uit

2. Skryf die hoofletters, vraagtekens en uitroeptekens in die sinne.

a. wat sê die boer se dogter

b. ek is jammer, o keiser

c. met wie trou die keiser se seun

ASG_Herseiningsboek_Gr3_NC.indd 7 2011/10/14 9:27 AM

Page 8: NKABV Afrikaans ense - Pearsonschools.pearson.co.za/media/73360/afrikaans-fal-graad-3... · 2016-08-16 · 8 Hersieningsboek Tema 6 Pas jouself op! Gebruik hoofletters en punte Skryf

Hersieningsboek8

Tema 6Pas jouself op!

Gebruik hoofletters en punteSkryf die woorde in die sinne in die regte volgorde. Gebruik hoofletters en punte.

1. elke bad dag. Ek

2. Borsel tande. jou gereeld

3. een Ek mond en ore. het twee

4. slaap Gaan moeg jy as is.

5. klap hande. Ons almal

ASG_Herseiningsboek_Gr3_NC.indd 8 2011/10/14 9:27 AM

Page 9: NKABV Afrikaans ense - Pearsonschools.pearson.co.za/media/73360/afrikaans-fal-graad-3... · 2016-08-16 · 8 Hersieningsboek Tema 6 Pas jouself op! Gebruik hoofletters en punte Skryf

Hersieningsboek 9

Tema 7Eet gesond

Maak ’n energiedrankieMaak jou eie energiedrankie! Bring die bestanddele klas toe, en volg die instruksies noukeurig.

Energiedrankie

Bestanddele:

1 koppie melk of joghurt

1 eier

1 teelepel vanieljegeursel

Metode:

Gooi 1 koppie melk in ’n mengbak.

Breek die eier oop en voeg dit by die melk.

Klits die eier en melk met ’n vurk totdat dit romerig lyk.

Voeg 1 teelepel vanieljegeursel by die melkmengsel.

Gooi die mengsel in ’n skoon glas en geniet dit!

ASG_Herseiningsboek_Gr3_NC.indd 9 2011/10/14 9:27 AM

Page 10: NKABV Afrikaans ense - Pearsonschools.pearson.co.za/media/73360/afrikaans-fal-graad-3... · 2016-08-16 · 8 Hersieningsboek Tema 6 Pas jouself op! Gebruik hoofletters en punte Skryf

Hersieningsboek10

Byskrifte

Skryf byskrifte by die foto oor kos. Skryf agt byskrifte. Gebruik woorde uit die lys hieronder.

roomys hoender droëwors druiwe

kaas pampoen bord pap pastei

spinasie sjokolade melk toffies lekkers

ASG_Herseiningsboek_Gr3_NC.indd 10 2011/10/14 9:27 AM

Page 11: NKABV Afrikaans ense - Pearsonschools.pearson.co.za/media/73360/afrikaans-fal-graad-3... · 2016-08-16 · 8 Hersieningsboek Tema 6 Pas jouself op! Gebruik hoofletters en punte Skryf

Hersieningsboek 11

Tema 8’n Ou, ou sprokie

Skryf ’n storieLees die storie op bladsy 73-76 in die leerderboek.Verbeel jou jy is Aspoestertjie. Dit is die dag van die partytjie. Skryf oor wat gebeur het.

Eenmaal ________________________________________

Eers het _________________________________________

Een aand ________________________________________

Skielik ___________________________________________

Toe _____________________________________________

Twaalfuur _______________________________________

Die prins ________________________________________

Die skoen _______________________________________

Uiteindelik ______________________________________

ASG_Herseiningsboek_Gr3_NC.indd 11 2011/10/14 9:27 AM

Page 12: NKABV Afrikaans ense - Pearsonschools.pearson.co.za/media/73360/afrikaans-fal-graad-3... · 2016-08-16 · 8 Hersieningsboek Tema 6 Pas jouself op! Gebruik hoofletters en punte Skryf

Hersieningsboek12

Tema 9Is die diere bang?

Skryf oor jou emosiesSkryf ’n paar dinge wat jou bang maak en die dinge wat jou opgewonde maak in die spasies hieronder neer.

Dinge wat my bang maak:

Dinge wat my opgewonde maak:

ASG_Herseiningsboek_Gr3_NC.indd 12 2011/10/14 9:27 AM

Page 13: NKABV Afrikaans ense - Pearsonschools.pearson.co.za/media/73360/afrikaans-fal-graad-3... · 2016-08-16 · 8 Hersieningsboek Tema 6 Pas jouself op! Gebruik hoofletters en punte Skryf

Hersieningsboek 13

Tema 10Sport bou spiere

Skryf ’n verslagSkryf ’n verslag oor die verskillende maniere waarop die kinders in jou klas oefen om gesond te bly.

Verslag

Die onderwerp:

Hoe inligting verkry is:

Wat jy tydens jou ondersoek/navorsing vasgestel het:

Wat jy hieruit aflei:

Voorstelle vir die toekoms:

ASG_Herseiningsboek_Gr3_NC.indd 13 2011/10/14 9:27 AM

Page 14: NKABV Afrikaans ense - Pearsonschools.pearson.co.za/media/73360/afrikaans-fal-graad-3... · 2016-08-16 · 8 Hersieningsboek Tema 6 Pas jouself op! Gebruik hoofletters en punte Skryf

Hersieningsboek14

Tema 11Baie soorte huise

Gebruik kleurwoorde en telwoorde

1. Voltooi die rympie met die regte rymwoorde:

Ek hou van rooi.

Dis baie _____________________________________

Ek hou van geel.

Ek wil net ___________________________________

Ek hou van blou.

Ek is lief vir __________________________________

Ek bly in ’n geel huis.

Daar voel ek altyd ___________________________

2. Beantwoord die volgende vrae:

a. Watter getal kom na 3? ___________________

b. Watter getal kom voor 8? _________________

c. Watter getal kom na 9? ___________________

d. Hoeveel kinders is in die klas? _____________

e. Hoeveel deure het die klas? _______________

f. Hoeveel vensters het die klas? _____________

g. Hoeveel tafels is in die klas? _______________

ASG_Herseiningsboek_Gr3_NC.indd 14 2011/10/14 9:27 AM

Page 15: NKABV Afrikaans ense - Pearsonschools.pearson.co.za/media/73360/afrikaans-fal-graad-3... · 2016-08-16 · 8 Hersieningsboek Tema 6 Pas jouself op! Gebruik hoofletters en punte Skryf

Hersieningsboek 15

Tema 12Hoe kom jy daar?

Skryf aanwysingsJy is die toergids. Gee die aanwysings van punt A na punt B.

1. ______________________________________________

2. ______________________________________________

3. ______________________________________________

4. ______________________________________________

5. ______________________________________________

A

B

ASG_Herseiningsboek_Gr3_NC.indd 15 2011/10/14 9:27 AM

Page 16: NKABV Afrikaans ense - Pearsonschools.pearson.co.za/media/73360/afrikaans-fal-graad-3... · 2016-08-16 · 8 Hersieningsboek Tema 6 Pas jouself op! Gebruik hoofletters en punte Skryf

Hersieningsboek16

Tema 13Die grootste diere

Skryf ’n dialoogJy gaan doen inkopies in ’n groot winkelsentrum. Jy ontmoet ’n dinosourus in die winkelsentrum. Skryf die gesprek tussen jou en die dinosourus neer.

Jy: ____________________________________

____________________________________

Dinosourus: ____________________________________

____________________________________

Jy: ____________________________________

____________________________________

____________________________________

Dinosourus: ____________________________________

____________________________________

____________________________________

Jy: ____________________________________

____________________________________

Dinosourus: ____________________________________

____________________________________

____________________________________

ASG_Herseiningsboek_Gr3_NC.indd 16 2011/10/14 9:27 AM

Page 17: NKABV Afrikaans ense - Pearsonschools.pearson.co.za/media/73360/afrikaans-fal-graad-3... · 2016-08-16 · 8 Hersieningsboek Tema 6 Pas jouself op! Gebruik hoofletters en punte Skryf

Hersieningsboek 17

Tema 14Waar woon jy?

Gee ’n verduidelikingVerduidelik aan die klas wat jy alles nodig het om na ’n plek in ’n ander provinsie in Suid-Afrika as waar jy woon te reis.

Jy moet vertel waarheen jy gaan, wat jy daar wil gaan doen, alles wat jy nodig het om in te pak, en hoe jy gaan reis.

ASG_Herseiningsboek_Gr3_NC.indd 17 2011/10/14 9:27 AM

Page 18: NKABV Afrikaans ense - Pearsonschools.pearson.co.za/media/73360/afrikaans-fal-graad-3... · 2016-08-16 · 8 Hersieningsboek Tema 6 Pas jouself op! Gebruik hoofletters en punte Skryf

Hersieningsboek18

Tema 15’n San-storie

Skryf ’n koerantberigLees die storie op bl. 139-142 in die leerderboek. Gebruik die inligting en skryf ’n koerantberig vir julle skoolkoerant. Onthou: jou berig moet ’n opskrif hê; en jy behoort die volgende vrae in jou berig te beantwoord: Wie? Wat? Waar? Wanneer? Hoe? Hoekom?

ASG_Herseiningsboek_Gr3_NC.indd 18 2011/10/14 9:27 AM

Page 19: NKABV Afrikaans ense - Pearsonschools.pearson.co.za/media/73360/afrikaans-fal-graad-3... · 2016-08-16 · 8 Hersieningsboek Tema 6 Pas jouself op! Gebruik hoofletters en punte Skryf

Hersieningsboek 19

Tema 16Ken jy die diere?

Soek die plaasdiere

Soek die woord vir elke dier in die blokkie.

a h a a s t e k

d g b o k r u a

w i l d e k a t

s k a a p l o f

e t i p d o p e

b v a r k o e i

h o e n d e r s

n a t e e n d e

koei bok skaap hoenders vark

perd haas eend kat wildekat

ASG_Herseiningsboek_Gr3_NC.indd 19 2011/10/14 9:27 AM

Page 20: NKABV Afrikaans ense - Pearsonschools.pearson.co.za/media/73360/afrikaans-fal-graad-3... · 2016-08-16 · 8 Hersieningsboek Tema 6 Pas jouself op! Gebruik hoofletters en punte Skryf

Hersieningsboek20

My persoonlike woordeboek

ASG_Herseiningsboek_Gr3_NC.indd 20 2011/10/14 9:27 AM

Page 21: NKABV Afrikaans ense - Pearsonschools.pearson.co.za/media/73360/afrikaans-fal-graad-3... · 2016-08-16 · 8 Hersieningsboek Tema 6 Pas jouself op! Gebruik hoofletters en punte Skryf

Hersieningsboek 21

My persoonlike woordeboek

ASG_Herseiningsboek_Gr3_NC.indd 21 2011/10/14 9:27 AM

Page 22: NKABV Afrikaans ense - Pearsonschools.pearson.co.za/media/73360/afrikaans-fal-graad-3... · 2016-08-16 · 8 Hersieningsboek Tema 6 Pas jouself op! Gebruik hoofletters en punte Skryf

Hersieningsboek22

My persoonlike woordeboek

ASG_Herseiningsboek_Gr3_NC.indd 22 2011/10/14 9:27 AM

Page 23: NKABV Afrikaans ense - Pearsonschools.pearson.co.za/media/73360/afrikaans-fal-graad-3... · 2016-08-16 · 8 Hersieningsboek Tema 6 Pas jouself op! Gebruik hoofletters en punte Skryf

Hersieningsboek 23

My persoonlike woordeboek

ASG_Herseiningsboek_Gr3_NC.indd 23 2011/10/14 9:27 AM

Page 24: NKABV Afrikaans ense - Pearsonschools.pearson.co.za/media/73360/afrikaans-fal-graad-3... · 2016-08-16 · 8 Hersieningsboek Tema 6 Pas jouself op! Gebruik hoofletters en punte Skryf

www.mml.co.za

Maskew Miller Longman (Edms.) Bpk.Forestrylaan, Pinelands, Kaapstad

Kantore in Johannesburg, Durban, King William’s Town, Pietersburg, Bloemfontein en verteenwoordigers in Mafikeng en maatskappye oral in Suider- en Sentraal-Afrika.

Webwerf: www.mml.co.za

© Maskew Miller Longman (Edms.) Bpk.

Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder skriftelike verlof van die uitgewer gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, plaat- of bandopname, vermikrofilming of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring.

Alle redelike pogings is aangewend om wettige kopiereghouers op te spoor. Die uitgewer verneem graag van kopiereghouers indien enige regstellings of byvoegings gedoen moet word.

Eerste uitgawe 2011

ISBN: 978-0-636-12287-1

ASG_Herseiningsboek_Gr3_NC.indd 24 2011/10/14 9:27 AM