nkabv afrikaans ense - ning...hersieningsboek 3 tema 2 ek maak ’n pop teken jou eie pop 1. teken...
TRANSCRIPT
Naam:
Eerste Addisionele Taal
Graad 1Graad 1
Hersienings-
boekGraad 1Graad 1
Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-
boekboekboekboekboekboekboekHersienings- Hersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-
boekHersienings-
boekHersienings-
boekHersienings-Hersienings- Hersienings-
boekHersienings-Hersienings-
boekHersienings-Hersienings- Hersienings-
boekHersienings-Hersienings-
boekHersienings-Hersienings- Hersienings-
boekHersienings-Hersienings-
boekHersienings-Hersienings- Hersienings-
boekHersienings-Hersienings-
boekHersienings-Hersienings- Hersienings-
boekHersienings-
boekHersienings-
boekHersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-
boek
sonder grenseAfrikaans NKABV
ASG_Herseiningsboek_Gr1_NC.indd 1 2011/10/14 9:23 AM
Tema 1
Hersieningsboek2
Lekker verjaar!
Teken jou eie verjaardagpartytjie
1. Teken jou verjaardagtafel.
2. Trek die letters na.
ASG_Herseiningsboek_Gr1_NC.indd 2 2011/10/14 9:23 AM
3Hersieningsboek
Tema 2Ek maak ’n pop
Teken jou eie pop
1. Teken jou eie pop met die vorms. Kleur hulle in.
2. Trek die letters na.
ASG_Herseiningsboek_Gr1_NC.indd 3 2011/10/14 9:23 AM
Hersieningsboek4
Tema 3 Skool toe elke dag
Teken jou skoolsakWat het jy in jou skoolsak? Teken alles wat jy in jou skoolsak dra op die prent, bv.
gom boekkwas
krytpotlood skêr
ASG_Herseiningsboek_Gr1_NC.indd 4 2011/10/14 9:23 AM
Hersieningsboek 5
Tema 4Doen wat reg is
Sê die beginklankeKyk na die prente van verskillende kosse. Sê die woorde hardop en omkring elke keer die beginklank.
Groep 6
Groep 4 Groep 5
Groep 2 Groep 3
Groep 1
koeldrank
kaas visbotter
groente
brood
vrugte
rys
ASG_Herseiningsboek_Gr1_NC.indd 5 2011/10/14 9:23 AM
Hersieningsboek6
Tema 5Die familie kuier saam
Teken jou gesinTeken prente of plak foto’s van almal in jou gesin op hierdie prent. Skryf die regte woord onder elke prent.
mamma pappa boetie sussie ouma oupa
ASG_Herseiningsboek_Gr1_NC.indd 6 2011/10/14 9:23 AM
Hersieningsboek 7
Tema 6Waar moet ek soek?
Help my om die kat te soek!
1. Kies ’n woord uit die blokkie en sê elke keer waar die kat is.
2. Trek die letters na.
agter onder uit voorin bo-op
ASG_Herseiningsboek_Gr1_NC.indd 7 2011/10/14 9:23 AM
Hersieningsboek8
Tema 7In die veld
Vier seisoeneKies die woord uit die blokkie en skryf dit langs die regte prent neer.
1. ________________________
2. ________________________
3. ________________________
4. ________________________
herf lente somer winter
1
2
3
4
ASG_Herseiningsboek_Gr1_NC.indd 8 2011/10/14 9:23 AM
Hersieningsboek 9
Tema 8Ek pak my tas
Wat pak jy in jou tas?1. Pas die regte prent by die regte woord.
2. Trek die letter na.
Tema 9’n Lekker vakansie
Wat doen jy in die vakansie?Kyk na die prente van dinge wat jy in die vakansie kan doen. Skryf die beginletter van die woorde neer.Wie gaan help?
pop bal boek
___ees___wem
___eken___eken
ASG_Herseiningsboek_Gr1_NC.indd 9 2011/10/14 9:23 AM
Hersieningsboek10
Tema 10Skryf alfabetletters
1. Trek die letters na.
2. Kyk na die prent. Sê vir jou maat wat verkeerd is.
Begin so: Moenie ...!
Kyk na die prent. Sê vir jou
ASG_Herseiningsboek_Gr1_NC.indd 10 2011/10/14 9:23 AM
Hersieningsboek 11
Tema 11My troeteldier
Maak ’n plakkaat
1. Die koerant hou ’n troeteldier-kompetisie. Jy moet ’n plakkaat van jou troeteldier maak. Skryf jou troeteldier se naam ook op jou plakkaat.
2. Trek die letter na.
ASG_Herseiningsboek_Gr1_NC.indd 11 2011/10/14 9:23 AM
Hersieningsboek12
Ottie leer maniere
Kies goeie en slegte maniereKyk na die prente. Luister mooi na die woorde van die kinders as juffrou dit lees. Kleur die borrels met goeie maniere geel in en die slegte maniere bruin.
Tema 12
Ek het ’n boot gemaak
Oeps! Help asseblief, die
boeke val!Hou vas.
Ek is op pad!
Dit is lelik.
Help jouself.
Nee, ek lê nou.
Dit is baie mooi.
Myne is mooier.
ASG_Herseiningsboek_Gr1_NC.indd 12 2011/10/14 9:23 AM
Hersieningsboek 13
Tema 13As ek groot is
Praat oor die werk wat mense doenWatter werk doen die mense? Kies ’n werk uit die lys van woorde. Verbind die woord met die regte prent.uit die lys van woorde. Verbind die woord
bakker
onderwyser
polisieman
skilder
sanger
sokkerspeler
ASG_Herseiningsboek_Gr1_NC.indd 13 2011/10/14 9:23 AM
Hersieningsboek14
Tema 14Soorte huise
Teken jou huis
1. Teken die huis waarin jy woon.
2. Trek die letters na.
ASG_Herseiningsboek_Gr1_NC.indd 14 2011/10/14 9:23 AM
Hersieningsboek 15
Tema 15Ek voel ...
Sê hoe jy voelKies ’n gevoel uit die blokkie en skryf dit by die regte gesig neer.
Kies een van die woorde in die blokkie en voltooi hierdie sin oor jouself.
Vandag voel ek __________________________________
gelukkig kwaadongelukkig skaam hartseer
ASG_Herseiningsboek_Gr1_NC.indd 15 2011/10/14 9:23 AM
www.mml.co.za
Maskew Miller Longman (Edms.) Bpk.Forestrylaan, Pinelands, Kaapstad
Kantore in Johannesburg, Durban, King William’s Town, Pietersburg, Bloemfontein en verteenwoordigers in Mafikeng en maatskappye oral in Suider- en Sentraal-Afrika.
Webwerf: www.mml.co.za
© Maskew Miller Longman (Edms.) Bpk.
Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder skriftelike verlof van die uitgewer gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, plaat- of bandopname, vermikrofilming of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring.
Alle redelike pogings is aangewend om wettige kopiereghouers op te spoor. Die uitgewer verneem graag van kopiereghouers indien enige regstellings of byvoegings gedoen moet word.
Eerste uitgawe 2011
ISBN: 978-0-636-12446-2
ASG_Herseiningsboek_Gr1_NC.indd 16 2011/10/14 9:23 AM