noordkaap 7 aug 2013

12
Tel (053) 831 2331 Woensdag 7 Augustus 2013 www.noordkaap.co.za GRATIS Die Diamantstad se koerant Werk toe met pantoffels bl. 6 Die topdrie kleuters bl. 8 Byt naels in eindstryd bl. 7 Vier hul ‘40 Days’ LEERLINGE, onderwy- sers en ouers wat hul kinders Vrydagoggend by die Hoërskool Noord- Kaap afgelaai het, is ver- ras met die bome voor die skool wat met toilet- papier besaai was. Die “skuldiges” was almal bekend aan die skool. Dit was die handewerk van die matriekseuns, aangesien Vrydag die matrikulante se 40 Days-viering was. Dit het glo al ’n jaarlikse ge- woonte geword dat die matriekseuns so iets aanvang. Voorheen is ’n hoender selfs op die skoolterrein losge- laat . . . ’n Terreinwerker het Vrydag teen 12:00 steeds gespook om die papier uit die bo- me te haal. Foto: Ruan Bruwer Ruan Bruwer IT’S not a rumour anymore, but a fact – the Sol Plaatje Municipality is the municipality in the country with the most expensive electricity. And the Kimberley public has to foot the bill. “It is a proven fact. But we’ll not stop fighting them,” said Louis Died- ericks, trustee of Utility Manage- ment for Africa (UMFA), last week. He spoke to members of the North- ern Cape Chamber of Commerce and Industry (Nocci) about the new elec- tricity tariff system that had been implemented by the municipality at the beginning of July. “I know in Polokwane the resi- dents pay half of the cost people pay here for electricity. There business- es are booming. Sol Plaatje is earn- ing 79% of its income from the resale of electricity.” Households will pay between R1,12 and R1,76 per unit. For larger houses this could easily lead to an in- crease of more than 20% on the pre- vious year. Up to 30 June 2013 small business- es paid a basic charge of R325,89 and a kWh price of R1,38 per kWh. From 1 July 2013 the basic charge fell away and the kWh price was increased by 18,88% to a flat rate of R1,64 per kWh. The kWh old tariff for 1 000 kWh was R1 638,10. It is now R1 703,88. For 10 000 kWh you would have paid R14 105,88. Now you’ll be charged R16 381,00. Small businesses and households buy kWh units and big businesses KVA (a unit of measurement) which should only be measured during standard and peak times. A new time-of-use tariff structure was introduced for larger business- es. This means that they will now pay a large basic charge of R2 700 per month, both network access charge and demand charge (KVA charges) and kWh in peak, standard and off- peak times. kWh is measured con- tinually and KVA (the power behind the electricity) is measured in half- hour intervals and the consumer pays only for the highest peak in the month. According to Diedericks, the time- of-use tariffs were implemented to try and lessen the load on the electri- cal grid during peak demand. “Eskom can only generate so much electricity and if the demand exceeds the available electricity, the power will go off like in 2008. Just like cellphone companies do, the municipality also charges you per minute usage of electricity. Off-peak is cheaper than when you use elec- tricity in peak times. If businesses do not control their usage during these times their account can rise tremendously,” he explained. Marie Parsons of the Nocci com- mittee said she was concerned that Sol Plaatje might charge business KVA in off-peak times. Pieter van Niekerk (member) also raised his concerns. “This (the high electricity tariffs) is damaging for Kimberley. We don’t get new busi- ness,” he said. Tariffs exorbitant The new kWh cost (from 1 July) is: Low season (summer) – September to May High season (winter) – June to August Peak: R1,48 Peak: R3,07 Standard: R0,79 Standard: R1,05 Off-peak: R0,66 Off-peak: R0,77 Weekdays: 00:00 to 06:00 – off peak 06:00 to 07:00 – standard 07:00 to 10:00 – peak 10:00 to 18:00 – standard 18:00 to 20:00 – peak 20:00 to 22:00 – standard 22:00 to 24:00 – off peak Saturdays: 00:00 to 07:00 – off peak 07:00 to 12:00 – standard 12:00 to 18:00 – off peak 18:00 to 20:00 – standard 22:00 to 24:00 – off peak Sundays and public holidays: Off peak all day long. When is peak times?

Upload: noord-kaap

Post on 15-Mar-2016

281 views

Category:

Documents


45 download

DESCRIPTION

Noordkaap 7 aug 2013

TRANSCRIPT

Page 1: Noordkaap 7 aug 2013

Tel (053) 831 2331 Woensdag 7 Augustus 2013 www.noordkaap.co.za GRATIS

Die Diamantstad se koerant

Werk toe metpantoffels

bl. 6

Die topdriekleuters

bl. 8

Byt naels ineindstryd

bl. 7

Vier hul‘40Days’LEERLINGE, onderwy­sers en ouers wat hulkinders VrydagoggendbydieHoërskoolNoord­Kaap afgelaai het, is ver­ras met die bome voordie skoolwatmet toilet­papier besaai was. Die“skuldiges” was almalbekend aan die skool.Dit was die handewerkvan die matriekseuns,aangesien Vrydag diematrikulante se40 Days­vieringwas. Dithet glo al ’n jaarlikse ge­woonte geword dat diematriekseuns so ietsaanvang. Voorheen is ’nhoender selfs op dieskoolterrein losge­laat . . . ’n Terreinwerkerhet Vrydag teen 12:00steeds gespook om diepapier uit die bo­me te haal.

Foto: Ruan Bruwer

Ruan Bruwer

IT’S not a rumour anymore, but afact – the Sol Plaatje Municipality isthemunicipality in the countrywiththe most expensive electricity. Andthe Kimberley public has to foot thebill.“It is a proven fact. But we’ll not

stop fighting them,” said LouisDied-ericks, trustee of Utility Manage-ment for Africa (UMFA), last week.He spoke to members of the North-ernCapeChamber of Commerce andIndustry (Nocci) about the new elec-tricity tariff system that had beenimplemented by the municipality atthe beginning of July.“I know in Polokwane the resi-

dents pay half of the cost people payhere for electricity. There business-es are booming. Sol Plaatje is earn-ing 79%of its income from the resaleof electricity.”Households will pay between

R1,12 and R1,76 per unit. For largerhouses this could easily lead to an in-crease of more than 20% on the pre-vious year.Up to 30 June 2013 small business-

es paid a basic charge of R325,89 anda kWh price of R1,38 per kWh. From1 July 2013 the basic charge fell awayand the kWh price was increased by18,88% to a flat rate of R1,64 perkWh.The kWh old tariff for 1 000 kWh

was R1 638,10. It is now R1 703,88.For 10 000 kWh you would have paidR14 105,88. Now you’ll be chargedR16 381,00.Small businesses and households

buy kWh units and big businessesKVA (a unit of measurement) whichshould only be measured duringstandard and peak times.A new time-of-use tariff structure

was introduced for larger business-es. This means that they will nowpay a large basic charge of R2 700 permonth, both network access chargeand demand charge (KVA charges)and kWh in peak, standard and off-peak times. kWh is measured con-tinually and KVA (the power behindthe electricity) is measured in half-hour intervals and the consumerpays only for the highest peak in themonth.According to Diedericks, the time-

of-use tariffs were implemented totry and lessen the load on the electri-

cal grid during peak demand.“Eskom can only generate so

much electricity and if the demandexceeds the available electricity, thepower will go off like in 2008. Justlike cellphone companies do, themunicipality also charges you perminute usage of electricity. Off-peakis cheaper than when you use elec-tricity in peak times. If businessesdo not control their usage duringthese times their account can risetremendously,” he explained.Marie Parsons of the Nocci com-

mittee said she was concerned thatSol Plaatje might charge businessKVA in off-peak times.Pieter van Niekerk (member) also

raised his concerns. “This (the highelectricity tariffs) is damaging forKimberley. We don’t get new busi-ness,” he said.

Tariffs exorbitant

The new kWh cost (from 1 July) is:

Low season (summer) – Septemberto May

High season (winter) – June toAugust

Peak: R1,48 Peak: R3,07

Standard: R0,79 Standard: R1,05

Off-peak: R0,66 Off-peak: R0,77

Weekdays:00:00 to 06:00 – off peak06:00 to 07:00 – standard07:00 to 10:00 – peak10:00 to 18:00 – standard18:00 to 20:00 – peak20:00 to 22:00 – standard22:00 to 24:00 – off peak

Saturdays:00:00 to 07:00 – off peak07:00 to 12:00 – standard12:00 to 18:00 – off peak18:00 to 20:00 – standard22:00 to 24:00 – off peakSundays and public holidays:Off peak all day long.

When is peak times?

Page 2: Noordkaap 7 aug 2013

2 NOORDKAAP, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013

NOORDKAAP het sy digitale voetspoorvergroot om nuus op ’n opwindendeinteraktiewe manier aan sy lesers tebied.Noordkaap het, benewens die webwerf

(www.noordkaap.co.za), ook sy eie mobisite om só meer lesers te bereik enseker te maak hulle kry hul eksemplaaronder oë kry selfs al is hulle aan diebeweeg.Die mobi site, kort vir mobile site, is

spesifiek vir jou selfoon geskep.Wanneer jy Noordkaap voorheen aanlynmet jou selfoon besoek het, was die tekste klein.Die rede was dat die webwerf gebou

is vir ’n rekenaarskerm wat toe op dieselfoonskerm ingedruk was.Mobi sites pas die inhoud vir jou

selfoonskerm aan en bied jou die besteleeservaring.Jou gemeenskap en sy nuus is van

vandag af in jou sak.Hoe nou gemaak? Die stappe bly

presies dieselfde:) Maak jou foon se webblaaier oop) Tik in noordkaap.mobi.) Voila!

‘Noordkaap’ nouop jou selfoon

GAAN na noordkaap.mobi om van vandag jou koerantop jou selfoon te lees.

OMdienuwemobi site vandieNoordkaap te vier begin diekoerant vandag ’n opwinden-de kompetisie met sy mobi si-te.’n Kontantbedrag van R250

danksy die Dulux Paint Cen-tre, sowel as ’n geskenkpak be-staande uit vyf AfrikaanseCD’s (waaronder Afrikaans isgroot 2012, die Konsert) en vyfAfrikaanse boeke (waaronder’n reisboek van Deon Meyer).Om jou te registreer op

noordkaap.mobi volg dié stap-pe:1) Kliek “Register”.2) Vul jou nodige besonder-

hede in.3) Aktiveer jou rekening.4) Begin lees.Om jou dan in te skryf vir

die kompetisie op noord-kaap.mobi volg die stappe:1) Teken op jou rekening in.2) Kliek “Competitions”.3) Beantwoord die maklike

vraag.Hou die koerant vir diewen-

ner dop.

Pryse opdie spel

Nuwe baadjieNOORDKAAP se webtuiste spog met ’nsplinternuwe voorkoms en opwindende nu­wighede. Besoek www.noordkaap.co.zanog vandag.

TERWYL jy op die webtuiste of mobi si-te is, kan jy gerus aan die meningspei-ling deelneem.Noordkaap vra: Wat frustreer/irri-

teer jou die meeste?Jy kan uit die volgende kies:

) Mense voor jou wat stadig loop ofry.) Mense wat laat vir ’n afspraak is.) Mense wat reg langs jou kom sit ter-wyl daar baie ander oop sitplekke is.) Mense wat op hul selfoon doenig isterwyl jy met hulle praat.

Sê jou sê

ONDERWYL jy op die internet is, hoe­kombesoek jy nieNoordkaap se Face­book­blad en “like” dit nie? Gaan nawww.facebook.com/NoordkaapKoe­rant of tik “Noordkaap Koerant” byjouwebblaaier in.Noordkaap laai elkedag ten minste twee stories daaropsoos dit gebeur. Foto’s wat nie diekoerant haal nie, sowel as alle foto’swat tot dusver vanjaar in Noordkaapverskyn het, sal jy in die foto­albumgetiteld “2013 tot dusver” aantref.

DROOM jy daarvan om ’n joernalis teword? Nou is jou kans.Met Noordkaap se nuwe webontwerp bied

dit jou die kans om ’n burgerjoernalis(citizen journalist) te word. Met die nuweontwerp kan lesers hulle gratis registreerom foto’s, video’s, geleenthede, nuuswenke,misdaadvoorvalle, ensomeer, te laai. Jy hetoë en ore waar ons nie altyd kan wees nie.Jy weet wat lesers se harte vinniger sallaat klop. Ons het nie genoeg plek in diegedrukte koerant om elke week alles teplaas wat in die gemeenskap gebeur nie. Enons weet ook nie van alles wat daarbuitegebeur nie.Aan die web is daar egter geen einde nie.

Al jou gemeenskapsnuus is steeds beskik-baar met foto’s, video’s, meningspeilings,ensomeer. Met die nuwe ontwerp verskyndie storie wat laaste gelaai is eerste. Jy salnie hoef te soek vir die nuutste nuus uitjou kontrei nie. Soek jy eiendom? Wil jyhuur of koop? Die nuwe webontwerp bevat’n eiendomsafdeling waarin jy ’n woonplek-kie in jou gebied kan soek. Dié veranderingkom saam met die bekendstelling van dieNoordkaap se mobi site wat jou toegang totjou koerant op jou selfoon gee.Besoek die nuwe webwerf vandag by

www.noordkaap.co.za of op jou selfoon bynoordkaap.mobi.

Jy is koerantse oë en ore

Page 3: Noordkaap 7 aug 2013

NOORDKAAP, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013 3

80thbirthday SaLE

OvEr 300 SaLE prOductS in-StOrE. up tO 40%OFF*

MEn’S aLtitudE 4 bOOtS

nOw r699normallyR1099

nOw r199normallyR299

MEn’S LawrEncE Shirt GradiEnt 25L daypack

nOw r350normallyR599

Call 08600-34000 or visitwww.capeunionmart.co.za . Stores nationwide. Products subject to availability. All our products are covered by our famous 5-Way Guarantee, ensuringthat you always get the best price and advice along with the fairest return and exchange policy. * Terms and conditions apply. Advertised items are limited to 3 per customer.

nuLink 2390LM GpS

nOwr1499normallyR2599

®

nOw r299normallyR399

MEn’S urbanE FLEEcE tOp

MEn’S Or wOMEn’S Xa prO3d uLtra 2 ShOES

nOw r899normallyR1399

wOMEn’S akira JackEt

nOw r999normallyR1399

ShOp OnLinEat www.capeunionmart.co.zaFREE delivery on all orders over R250

TWEE pare tweelinge bevindhulle vanjaar in die eersterugbyspan van die HoërskoolDiamantveld. Deon (losskakel)enDaniël vanZyl (haker), sowelas Hanco (skrumskakel) enTheunis Swart (haker), is al-bei vanjaar in matriek. Theunisis met drie minute die oudstevan die Swarts en Daniël met’nminuut en ’nhalf die ouer eenvandieVanZyl-broers. Theunisspeel eintlik vir die tweedespan, maar is wel deel van dieeerste span en het al ’n wed-stryd of wat vir die span ge-speel. Ruan Bruwer het die vol-gende vrae aan almal gestelmet elk van die vier wat dit af-sonderlik moes beantwoord:

Ja

Nee

Nee

Nee

Hy

Ek

Boetie

Ons verstaan mekaar baiegoed.

Hy loer voortdurend oor myskouer.

Sy spoed en uithouvermoë.

TheunisJa

Nee

Nee

Nee

Ek

Ek

Met ’n kwaai stem.

Om hom dadelik aan tespreek as hy aangejaag het.

As hy kwaad word, moet ekhom in bedwang hou.

Sy aggressiwiteit waarmee hyspeel.

HancoJa

Nee

Nee

Nee

Hy

Ek

Op sy naam.

Daniël verstaan hoe ek speel.Dit is lekker om saam te jol.

Ons verwag altyd die bestevan mekaar.

Daar is nie eintlik een nie. Hyis wel ’n uitstekende leier.

DeonJa

Nee

Ja

Nee

Ek

Hy

Ek praat hard en duidelik.

Om te weet as hy langs myverdedig, gaan hy nie mis nie.

Ons word altyd aan mekaargemeet.

Omwedstryde soos hy te leesof om so goed te skop.

Daniël1. Praat julle baie rugbyenbespreek jul-le wedstryde wanneer julle saam is?

2. As jy op die veld sou val, kyk jy heeleerste of jou broer jou gesien het?

3. Het julle al ooit gestry oor wie diebeste wedstryd gehad het?

4. As julle vir rugby reis, sal julle langsmekaar in die bus sit?

5. Wie oefen die hardste?

6. Wie praat die meeste op die veld?

7. Hoe spreek jy jou broer op die veldaan?

8. Wat is die lekkerste daarvan omsaam met jou broer te speel?

9. Wat is die slegte deel daarvan om joubroer as ’n spanmaat te hê?

10. Watter rugbyeienskap of -talentvan jou broer wens jy het jy gehad?

Broers verklap geheimeBroers verklap geheime

Page 4: Noordkaap 7 aug 2013

4 NOORDKAAP, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013

Tel. 053 831 2331Faks 053 831 2330

Johan Rossouw

Ruan Bruwer

Verkoopsbestuurder

Redakteur

Posbus 1583Kimberley 8300

Die Diamantstad se koerant

Skole nie opgelyke voetMEDEDINGING in skolesport inKimberley het met verloop vantyd ’n heeltemal skewe balansgekry.

Waar baie skole (hoër en laer)tien jaar gelede en langer opverskillende gebiede met mekaarop gelyke voet kon meeding, het’n magsbalans na slegs enkeleskole verskuif.

In sowel hoër- as laerskole isdaar deesdae net sowat tweerealistiese skolespanne watbyvoorbeeld om die rugbykroonkan meeding. Vroeër jare was ditmeer.

Party skole het net uitgesak, as'tware handdoek ingegooi, pleksdaarvan om te probeer bo uitkom.

Dít terwyl ander skole al hoesterker geword het.

Sekere skole, sonder om hulleop die naam te noem, se sportdeel-name is duidelik tot die minimumbeperk.

Om te sien hoe gras op tennis-en netbalbane groei is om dieminste te sê ’n seer duim. Dit isskole wat vroeër rekenskap vanhulself gegee het.

Óf skole moedig nie meersportdeelname ten sterkste aannie, óf leerlinge het net nie meer’n sport-aptyt nie. Of dalk isonderwysers die skuldiges wateerder vroeër huis toe wil gaan asom tyd op die sportveld en -baanmet afrigting te bestee.

GEBEURTENISSE op 31 Julie in diegeskiedenis:1795 – Die eerste voorbeeld van geskre-we Afrikaans (in ’n gedig) word aange-tref.1884 – Walvisbaai word formeel by dieKaapkolonie ingelyf, terwyl Duitslanddie Lüderitz-gebied suid daarvan totprotektoraat verklaar.1960 – Die Ivoorkus word onafhanklikvan Frankryk.1990 – In ’n gesamentlike verklaringdeur die ANC en die regering kondig dieANC die opskorting van sy gewapendestryd van 30 jaar aan.1998 – In bomaanvalle op Amerika seambassades in Dar es Salaam enNairobi sterf 224 mense en word meer as4 500 beseer.1999 – Tito Mboweni, ’n voormaligeminister van arbeid, word as eersteswart president van die Suid-AfrikaanseReserwebank ingehuldig.2000 – Tolla van der Merwe, gewildestorieverteller en komediant, sterf op 57jaar in ’n motorongeluk.2004 – Die NNP kondig aan dit gaan

ontbind en met die ANC saamsmelt. Dievoormalige president en partyleier FWde Klerk beëindig daarmee sy lidmaat-skap.Geboortes op die dag:1881 – Dr. E.G. Jansen, politikus engoewerneur-generaal van Suid Afrika(sterf in 1959).1913 – John van der Berg, Afrikaanseradio-omroeper (sterf in 1974).1933 – Wilma Stockenström, Suid-Afri-kaanse skrywer, digter en aktrise.1960 – David Duchovny, Amerikaanseakteur bekend om sy rol van Fox in diespeurreeks X-Files.1975 – Charlize Theron, wêreldbekendeSuid-Afrikaanse aktrise.

‘Leef hierdie oomblik’Hannes Noëth

TERWYL sy by die venster sit en uit-kyk, haar oë ver, haar gedagtes ver,haar woorde ver, sit en wonder ek:“Hoe kan hierdie vrou haar omstan-dighede oorleef?”

Dit is vir my onverstaanbaar datsy hoegenaamd oorleef. Op haar le-wenspad sou ’n vier-by-vier-voertuigditmoeilik gehad het. Sy is deur elkeliewe dongawat hierdie lewe jou kanbied – molestering, egskeiding, aan-randing, drankmisbruik, emosione-le verwerping, egbreuk, verwaarlo-sing en armoede. Ag, haar dongas-pad is nie nou belangrik nie. Watbelangrik is, is sy oorleef daardiepad. Sy het nog altyd. Sy het nie namy gekom dat ons haar omstandig-hede beter moet maak nie. Nee wat,aan al daardie goed kan onsmin ver-

ander – volgens haar. Sy het eintliknet vir my ’n naam of twee kom vravir wie sy kan bid. Sy bid altyd so indie algemeen vir almal, maar sy wilvra wie regtig swaarkry, vir wie syregtig kan bid. So het ons begin ge-sels. Haar lewenspad het stuk-stukop ons gespreksagenda gekom. Oorjare.

En die verstommende vraag hetmy altyd bygebly: Hoe oorleef jy dit?

Sy het dit toe tog geantwoord. Op’n dag, toe die pad weer krom en slegwas, het symyvraaggeantwoord. Ja,sy hou haar besig met positiewe din-ge, sy bid, sy pluk blomme langs diepad, sy help die ou tannie in die huis

langsaan, sy gaan koop vir ’n kind ’npresentjie – al daardie dinge doen sy.

Dit maak haar om te oorleef, maardie belangrikste, die grootste wat syin die lewe geleer het, is dat sy niewag dat dit beter gaan nie.

Die Bybel sê mos elke dag het ge-noeg van sy eie kwaad. Sy wag nievir môre sonder probleme nie, syweet al, môre het weer nuwe bekom-mernisse.

Die goeie raad, die lewensresep viroorlewing, die vermoë om te kanstaande bly, is ’n enkele paar woord-jies – leef die oomblik.

Sy sê dit stadig en met baie klem.“Jy moet hierdie oomblik leef. Nou.Dan oorleef ’n mens alles.”

Ek kan haar maar vra, sê sy, syweet, die geheimvandie lewe is: Leefdie oomblik.

Ek weet sy weet.

BERIGTE wat die afgelope week nuus ge-maak het:) Die Sol Plaatje-munisipaliteit is die enigstevan vier munisipaliteite van die FrancesBaard-distrik wat vordering met hul ouditver-slae en beplanning vir toekomstige woonbuur-te toon. “Rioolaanlegte in Homevale, Ritchieen Beaconsfield is opgeknap. Diewatertoevoervan Riverton is ook verbeter. Ons het noudrukbeheerkleppewat barste sal verminder enons kan die opgaardamme nou isoleer,” hetGoolam Akharwaray, munisipale bestuurder,verduidelik oor die vordering sedert hy in diestoel (2009) is.) Gerugte doen die ronde die Maloof MoneyCup-skaatsplankkampioenskappe is in dieweegskaal en die DA sê hy is nie verbaas nie.Volgens Andrew Louw, DA-leier, lei hulle afdaar is en was geen sakeplan nie.

“Die departement van ekonomiese ontwik-keling en finansies het reeds R160 miljoen aandie geleentheid bestee. Dit was die rede hoe-komdie departement sy begroting verlede jaaroorskry het.”) ’n Polisiebeampte wat van bedrog aangeklais, is in die landdroshof op borgtog van R1 000vrygelaat. ’n Verdagte het na bewering aan ao.JosephBotha (43)R300 aangebiedom ’ndossierte laat “verdwyn”. Die oortreding was diefstalvan ’n vuurwapen enBothawas die ondersoek-beampte in die saak.) Jean Elzerman, voormalige rekenmeester

van die stad, is vier jaar effektiewe tronkstrafopgelê. Elzerman het skuld beken op drie aan-klagte van bedrog en diefstal watmet BTW, dielopende betaalstelsel (LBS) en inkomstebelas-ting van meer as R295 000 verband hou. Hy isook van diefstal van R120 000 aangekla.) ’n Man het wonderbaarlik aan die dood ont-kom toe hy na bewering in Cassandra van ’nbrug af voor ’n aankomende trein gespring het.Hy het vermoedelik probeer selfmoordpleeg.) Sylvia Lucas, premier van die Noord-Kaap,het bekend gemaak die provinsie se geldsakelyk aansienlik beter.

Die provinsiale departemente het ’n30%-verbetering met hul ouditverslae getoon.Die aantal departemente wat ongekwalifiseer-de verslae gekry het, het van 40% tot 70% ge-styg. Die departement van maatskaplike ont-wikkeling het die eerste keer ’n ongekwalifi-seerde verslag sonder bevindinge (skoon)verwerf.

SKETS: Danie Cronjé

SO MAAK DIE WEER MINIMUM MAKSIMUMDONDERDAG -1°C 17°CVRYDAG -2°C 19°CSATERDAG 0°C 25°C

Page 5: Noordkaap 7 aug 2013

NOORDKAAP, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013 5

DIE Laerskool Eureka se gr. 3­leerlinge het ’n projek aangepak ommense van besoedelingbewus te maak. Die tema was die verskillende soorte besoedeling, wat dit veroorsaaken hoe dit beveg kan word. Hulle moes plakkate maak. Hulle het ook briewe vir kamma­koerante geskryf. Suné Gouws het die beste en mooiste brief in die graad geskryf. Sy hetdit self in klastyd neergepen. Onderaan het die onderwyser, juffrou Ensa Venter, kommen­taar gelewer. Lisa van Staden het die mooiste plakkaat in die graad gemaak waarin sybeskryf het hoe mense die aarde trots kan maak. Hier is ’n skandering van die briefie.

KinderwensvirskonerKimberley

Skakel 0860 007 007 vandag om jou afspraak te reël.

Kom gesels gerus met ‘n Old Mutual Finansiële Adviseur of ‘n Makelaar oor jou drome en doelwitte, op weeksdae vanaf 12 – 30 Augustus 2013.

En geniet Mugg & Bean se koffie sonder ophou en ‘n Reuse Muffin, met die komplimente van Old Mutual.

Slegs by deelnemende Mugg & Bean Restaurante beskikbaar: Bloemfontein, Bethelem, Kimberley, Harrismith, Potchefstroom en Welkom.

10009799JB

/A

VERANDER JOU TOEKOMSOOR ‘N KOPPIE KOFFIE

Old Mutual is ‘n Gelisensieerde Finansiële Diensverskaffer.Besoek www.oldmutual.co.za/coffee vir bepalings en voorwaardes.

Page 6: Noordkaap 7 aug 2013

6 NOORDKAAP, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013

OPTIMYSTIC BIK-ERS AGAINSTABUSE will be host-ing a gatheringcalled Breaking thesilence on 9 and 10August at Rietgatoutside Barkly-West.Kimberley’s ris-

ing rock band Gagewill be performingthere.For more details

about the event, visitthe group’s Facebookpage or call CelesteLouw on 079-534-1640or send an email [email protected].

Bikersgather atRietgat

Redaksie

AFRIFORUM se plaaslike tak het verle-de week watermonsters geneem om tebepaal of Kimberley sewater aan vereis-tes en wetgewing voldoen.Daar bestaan lank reeds kommer oor

die stad sewatergehalte. Party inwonersmaak slegs van gebottelde water ge-bruik. Volgens Wesley Martin, AfriFo-rum se organiseerder vir die Noord-Kaap, is die toetse deel van AfriForumse Blou-en-groendruppelprojek watdeur al 120 sy takke oor die land heengevoer word. “Die veldtog stel die Afri-Forum-takke in staat om die geldigheidvan munisipaliteite se blou- en groen-druppelverslae te toets.”Wesley sê watermonsters is by ver-

skeie punte geneem. Drinkwater is by ’nlaerskool, ’n huis, by die inloop van be-handelde rioolwater na die Kamfers-dam, sowel as van Kamfersdam se wa-ter, geneem om te toets. Die rioolaanlegpomp gesuiwerde water in die dam.“Vir AfriForum is dit ’n saak van erns

dat die inwoners van Kimberley en dienatuur nie benadeel mag word as daarwanbestuurbydie Sol Plaatje-munisipa-liteit is nie.”AfriForum gaan dit ondersoek om se-

ker te maak die rioolaanleg raak nie dienatuurlewe in die Kamfersdam nie. In-woners kan klagtes oor watergehalte en-voorsiening na Martin by [email protected] stuur of faks na 086-235-7825.

Watergetoets

were varioustypes of slippers, butthedoggie slippers andpink slippers seemedto be themost popular.

DIE wenners wat elktwee fliekkaartjiesvan Ster-Kinekor indie North Cape Mallgewen het, is AnandiGrobbelaar en NicoGraaf. Lappies Labu-schagné het die ge-skenkpak van R250van SuperSport ge-wen. Die korrekteantwoord was sewe(spanne wat al dieCurriebeker gewenhet).

Wenners

PERSONNEL ofSARS in Kimberleytook part in NationalSlipperDayonFriday inaid of Reach for a Dream.They came to work withtheir slippers and drew plentyof attention. From the left are Jen­ny Calvert, Mariaan Berndt, Linette Pa­tience, Millie van Zyl, Riana Marais,Xoliswa Sikuza, Taiba Hassen and SusanDouglas. Photos: Ruan Bruwer

THEREwere various

SARS in Kimberleytook part in NationalSlipperDayonFriday inaid of Reach for a Dream.They came to work withtheir slippers and drew plentyof attention. From the left are Jen­

Slip on theirslippersfor agoodcause

Page 7: Noordkaap 7 aug 2013

NOORDKAAP, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013 7

South Africa’s homes – from flats and clusters to stand-alone houses and residential estates – demand 17% of the

electricity used in our country. But on weekdays, between 5pm and 9pm, this demand increases and peaks at 35%,

a huge jump that puts severe strain on the power supply.

Why does this happen?

We arrive home from work around 5pm,Monday to Friday.

The first thing we do is switch on the lights, television, our electrical space heaters, followed by the oven, the

microwave and the washing machine or dishwasher. We also run hot water in the kitchen and take a bath or

shower – with the geyser tucked away in the ceiling working hard to heat the water.

Millions of us follow this evening routine at the same time, which means South Africa’s households use more than

one third of the electricity consumed in the country between 5pm and 9pm, on weekdays.

As the demand increases, Eskom does all it can including running some emergency power stations during the day,

to balance supply and demand. This winter we need to continue with power station maintenance and the system

will be tighter during the peak period from 5pm to 9pm.

What can you do to help keep the lights on this winter?

Three simple things:

1. Switch off your electrical element geyser between 5pm and 9pm; this appliance uses the most electricity of all

in the home, and can account for up to 50% on your electricity bill

2. Don’t switch on your space heater between 5pm and 9pm. This appliance is energy-intensive and can account

for up to 16% on your monthly electricity bill, instead, dress warmly, switch on a gas heater, and use a hot water

bottle and blankets to keep warm

3. Switch off your pool pump between 5pm and 9pm; this appliance uses up to 11% on your electricity bill.

Let’s switch off together … and keep SouthAfrica powered up this winter

:MWMX [[[IWOSQ GS ^E MHQ JSV HIXEMPIH MRJSVQEXMSR SR WEZMRK XMTW JSV [MRXIV ERH )WOSQ W IRIVK] IJ½GMIRG]

product rebates.

1923-2013

Powering your world

Eskom Holdings SOC Limited Reg No 2002/015527/06

Mohlaleng_1458_E1

How you can help to keep the lights on thiswinter … especially between 5pm and 9pm

y p p gy p p g

weekdays

Jong Diamante

GEORGEWIID, lid van die Laerskool Newton se o.13A­krieketspan,het onlangs saammet sy hoof, Willie (Boon) Boonzaier op die krie­ketgeselsprogram BVP op kykNET verskyn. Wiid, ’n bybreekbouleren aanvangskolwer, het ’n drastiese ommekeer gemaak toe hy opnr. 11 ’n vyftigtal teen Paarl­Gimnasium geslaan het en daarna naopeningskolwer gepromoveer is. Foto’s: Skermgreep

IN die SuperSport­ateljee is van links Fanie de Villiers (aanbieder),Boeta Dippenaar (gereelde gesig op BVP en oud­Newton­leerling),Boon Boonzaier (Newton­skoolhoof en gas op die programwat virBoeta op skool afgerig het) en George Wiid (Newton­leerling enkrieketspeler). Die twee van Newton was spesiaal vir die episodena die ateljee genooi.

Verskynop TV

DIE hokkie-uitspeelwedstryde vir mei-sies o.16A en o.19A is die naweek beslis.Die uitslae is:Sleutel:AHS – Hoërskool AdamantiaDHS – Hoërskool DiamantveldHNK – Hoërskool Noord-KaapKGH – Kimberley Girls’ High

o.19-Eind-stryd HNK 3 KGH 1

o.19:Derde/vierde plek

DHS 2 HNK II 0

o.19-Half-eindstryd KGH 2 DHS 0

o.19-Half-eindstryd HNK I 2 HNK II 1

o.16-Eind-stryd KGH 1 DHS 0

o.16:Derde/vier-de plek

AHS 5 HNK 0

o.16-Half-eindstryd DHS 2 AHS 0

o.16-Half-eindstryd KGH 3 HNK 2

Uitslaevanhokkie

Drama in eindstrydBRITTANYWHYTE (links) van die KimberleyGirls’ High en Charné Maddocks van dieHoërskool Noord­Kaap in aksie in die eind­stryd van die Noord­Kaapse hokkieliga virmeisies o.19. Die telling was gelykop 1 elkná speeltyd waarna Noord­Kaap in ’n span­nende uitskietstryd geseëvier het en so­doende sy titel behou het. Die twee spannewas ook in verlede jaar se eindstryd. Sien’n videogreep op die webwerf van die wen­doel in die uitskietstryd deur die kapteinAmoré Serfontein. Foto’s: Ruan Bruwer

BUDDY HALLIDAY, lid van die HoërskoolNoord­Kaap se o.16A­span, is ná Saterdagsewedstryde as die Speler van die Dag aan­gewys. Sy het ’n splinternuwe hokkiestokas prys ontvang.

Page 8: Noordkaap 7 aug 2013

8 NOORDKAAP, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013

Stemvirskattigespruit

SURI. A2 Foto’s: Louis Botha-fotografie

LIAN. A6

MARKUS. A8

Een tot twee jaar

GEVANDRÉ. B1

DEHAN. B4

Twee tot drie jaar

HOSANNA. C1

MISCHA. C3

DECODA. C6

Drie tot vier jaar

Ruan Bruwer

DIE publiek het gestem,die stemme is getel en dietopdrie in die kleuter-foto-kompetisie van dieDiamond PavilionShopping Mall se fotokom-petisie, in samewerkingmet Louis Botha-fotografieen Noordkaap, is bekend.Ouers kon hul spruite

in die winkelsentrum laatafneem. Die finaliste, soosdeur die beoordelaarsgekies, het verlede weekverskyn waarna daar virhulle gestem kon word.Die drie met die meeste

stemme in elke ouder-domsgroep verskynhieronder.Hulle is reeds elkeen

verseker van ’n prys,maar wie eerste, tweedeen derde gaan eindig, salweer deur ’n stem perSMS bepaal word.Die pryse is (dit is

dieselfde vir al drieouderdomsgroepe):1ste prys: R750-koopbe-

wys van die DiamondPavilion Shopping Mall;R250-koopbewys van BabyBoom; R1 000-geskenkbe-wys van Louis Botha-foto-grafie; ’n 60 cm x 90 cm-skildery-vergroting vanKimberley-fotodiens.2de prys: R750-geskenk-

bewys van Louis Botha-fo-tografie; R250-koopbewysvan die Diamond PavilionShopping Mall; ’n60 cm x 40 cm-skilderyver-groting van Kimberley-fo-todiens.3de prys: R500-geskenk-

bewys van Louis Botha-fo-tografie; R100-koopbewysvan die Diamond PavilionShopping Mall; A3-skilde-ry-vergroting van Kimber-ley-fotodiens.

OM te stem is baiemaklik.Stuur net ’n SMS

na 45527. Begin dieSMS met diesleutelwoord“Kleuter”, gevolgdeur ’n spasie endan slegs die kodevan die kleuter vanjou keuse, byvoor-beeld: Kleuter C7.Jy kan jou tot

Maandag om 10:00vir die kompetisieinskryf.Jy kan jou soveel

keer inskryf soos jywil. Elke SMS kosR1,50.Elkeen wat SMS,

kom in aanmerkingvir ’n R350-koopbe-wys van die Dia-mond PavilionShopping Mall.Esmarie Nagel senaam is getrek ensy is vandeesweekse wenner.

JUVANDRÉ. B8

W i e e e r s t e ,tweede en der­de gaan ein­dig, sal weerdeur ’n stemper SMS be­paal word.

Page 9: Noordkaap 7 aug 2013

NOORDKAAP, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013 9

Ruan Bruwer

OM by hul spelpatroon te bly en nie geïntimi-deer te word deur al die groot spanne nie is vol-gens Mandie Burger wat dit verg om suksesvolin vandeesweek se nasionale netbaltoernooi tewees. Burger lei die Griekwas wat op Rusten-burg teen 11 ander spanne in die A-afdelingmeeding. Griekwas, oftewel Frances Baardsoosdie spanopdie toernooi bekend staan,wasverlede jaar negende.

“As ons in die middel, so sesde of sewende,kan eindig, sal ek heel tevrede wees,” het die

breier, Elsje van der Merwe, vooraf gesê.Sake het egter Maandag op ’n skewe noot be-

gin met Griekwas wat lelik met 26-71 teenNoordwes in die stof gebyt het. Die span hetgister teen die Westelike Provinsie te staan ge-kom.

“Sal maar vanaand kyk of ’n Savannatjie diesorge sal verbeter . . .” het Van der MerweMaandagoggend ná hul eerste wedstryd in ’nSMS gesê. Volgens haar het sy steeds baie ge-loof in haar twee doele, Claudia Basson enMandie Burger, en met hulle in die span slaapsy rustig. Sy iswel ietwat bekommerd oor haar

verdedigers wat nog onervare is.“Ek het twee verdedigers van verlede jaar se

span verloor, maar die toernooi is ’n gulde ge-leentheid vir spelers om hulle aan die land sebestes te meet. Ons spelers is baie mededin-gend en hou daarvan om die groter spanne ’nding te wys. Vir die nuwelinge was Maandag’n eye opener.”

Met vyf nuwelinge in die span sou ’n mensdink daar sou meer druk op die ervare spelerssoos Burger en Basson wees, maar volgenseersgenoemde, die leier van die span, is daarnie meer druk as ander jare nie.

“Ons het baie ervare spelers wat ek weet dienuwe spelers sal dra en ek het volle vertrouein die nuwe spelers. Ons doelwit vir die jaaris om ervaring op te doen en die span as een-heid te versterk. Ek glo ons is reg vir die toer-nooi. Ons het al die voorbereidings gedoen,”het Burger gesê.) Die span is: ClaudiaBasson (D),MandieBur-ger (HD, kaptein), Chantal Botha (D), BeateJordaan (AV), Chriche Ehlers (AV/S), JoekieBotha (S), Clarissa Mpikwane (VV), SimoneSell (VV), Emre Kritzinger (HV), ChaneezKleinjan (V).

Doele laat afrigter rustig slaap

MANDIE BURGER, die Noord­Kaapse net­balspan se hulpdoel en kaptein, wys hoe ’nmens ’n doel skiet. Links van haar is diespan se ervare breier, Elsje van der Merwe.Met Claudia Basson (hoofdoel) in sy middehoef die span nie vandeesweek op die na­sionale toernooi op Rustenburg bekom­merd te wees of die doele sal sink nie. Bas­son doel nie sommer mis nie. Sy was in so­wel 2008 as 2010 die beste doelskieter opdie toernooi. Foto: Emile Hendricks

Die nasionale netbaltoernooi van 2008hou spesiale herinnerings vir dieNoord-Kapenaars in. Hy het die ster-belaaide en verdedigende kampioen,Noord-Gauteng, ’n skoknederlaag toe-gedien. Die Griekwaspan se 482 doelewas die meeste op die toernooi.

Page 10: Noordkaap 7 aug 2013

10 NOORDKAAP, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013

GTS VERVOER, Kimber-ley:Vervoer van meubels, bou-materiaal, ens.Laai 1 - 34 ton. Billike pryse.Vragversekering:082 574 3270/078 557 6459

PLAFONISOLERING:THERMGUARD LITE NKKoel in somer, warm in win-ter. SABS. Gratis kwotasies.082 388 0307 of 053 832 9194.

UTILITY RUBBERSTAMPS: SAME-DAYSERVICE. TEL./FAKS

053 832 1951

BEKOSTIGBARE AK-KOMMODASIE TYDENSGARIEP-FEES IN KIM-BERLEY.SKAKEL 083 294 2637

LOOKING FOR OFF-CAMPUS accommodation?Well, look no further. KPAPrivate StudentAccommodation and alsoUnilofts bring you beautifulfurnished and unfurnishedaccommodation.From a room in a studenthouse to the high securitycomplex of Unilofts, we willfind you a home away fromhome that suits all yourneeds.Don't be the last to startlooking.Contact us now at051 411 2600/072 0880 166 orvisit the website atwww.studentaccommodation.co.za

HARTENBOS: Netjiese ak-kommodasie. Heeljaar be-skikbaar. Lae tariewe buiteseisoen. Ook eiendom tekoop. Skakel 083 236 1294 of044 695 0682

EEN-SLK-woonstel te huur.R2 500 p.m. R1 000 dep. Wa-ter en ligte ingesl.076 887 8215.

EARN R800 in your weekguaranteed.Data hub needs someworkers to fill out formswith or without computer.Easy step by step tutorials,own hours. Sms name,postal or e- mail address to073 3748 703 [email protected]

STEFANUS MARTI-NUS NAUDÉ.In die boedel van wyle Ste-fanus Martinus Naudé(Identiteitsnommer:290519 5024 086), woonagtigte 18 Shackelton weg,Southridge, Kimberley.Boedelnommer: 3081/12.Datum van afsterwe:1 Oktober 2012.Skuldeisers en skuldenaarsin bogemelde boedel wordversoek om hul vorderingein te lewer en hul skulde tebetaal by die kantore vanondergenoemde binne 30 daevan 8 Augustus 2013.Naam en Adres van Agent:Besmar OuditeureTel: 053 712 3569.Beare Straat 43,Postnet Suite 138,Privaatsak x1532,Kuruman 8460,

MC VENTER, wenner van die o.12­seunsafdeling in die Graaff­Reinet­mini­reeks. Foto: Verskaf

Uitslaevan tennis

Sportredaksie

TENNISSPELERS van die Lapésa-ten-nisklub in Kimberley het in die winter-vakansie goed gepresteer.

In die Graaff-Reinet-mini-reeks wasMCVenter die wenner in die o.12-seuns-afdeling, Danelle Jacobs die naaswen-ner indie o.12-meisiesafdeling,MarjuzelVenterwas vierde in die o.10-meisies- enErlankBarnard tiende indie o.12-seuns-afdeling.

In die Oos-Gauteng-toernooi in Beno-niwasAnja Lubbe eerste in die o.16-mei-siesdubbelspelafdeling en Rudolf Lubbevyfde in die o.12-seuns- en die naaswen-ner in die o.12-seunsdubbelspelafdeling.

In die Coca-Cola-toernooi in DurbanwasKiaraWakeford sewende in die o.14-meisies- en die naaswenner in o.14-dub-belspelafdeling. Liri Smith was derde(o.14-meisies) en die naaswenner in dieo.14-meisiesdubbelspel, Shaun Smithwas tiende (o.12-seuns) en Michael Wa-keford sesde (o.12-seuns).

In die Kloppers-toernooi in Bloemfon-tein, al toernooi wat nie ’n ranglys-toer-nooi is nie, was SP Viljoen vierde (o.12-seuns) en Ané Badenhorst vierde (o.16-meisies). Sy was ook die naaswenner indie o.16-meisiesdubbelspel.

Ken jou feite enwen ’n prysSportredaksie

HOE goed is jousportkennis?

Is jy die voorbokwanneer om vleis-braaivure oor sport-statistieke gestryword?

Jy kan in Noord-kaap en SuperSportse sporttrivia-kom-petisie jou reputasie as sportkenner ’n hup-stoot gee.

Noordkaap deel weekliks met lesers ’n paarsportfeite en -statistieke en in die laaste uitga-we van elke maand word ’n vraag gevra.

Die leser met die korrekte antwoorde wiese naam getrek word, sal ’n geskenkpak vanR250 van SuperSport wen.

Hier is ’n paar interessanthede vir diéweek:) ’n Ellelange Superrugby-reeks het Saterdagtot ’n einde gekom met die eindstryd tussendie Chiefs en die Brumbies. Die Chiefs het dievierde span geword om sy titel te verdedig.Die ander was die Blues, Crusaders en Bulle.) Dit was die Chiefs se derde deelname aanin ’n eindstryd en die Brumbies se sesde keer.Die Crusaders was die meeste keer al in dieeindstryd – tien keer. Die Haaie en Blues hetelkeen al vier keer tot ’n eindstryd gevorderen die Bulle drie keer.) Met die Cheetahswat vanjaar tot die kwart-eindronde gevorder het, is dit slegs die Forceen Rebels van Australië wat nog nooit die uit-speelronde van die kompetisie gehaal hetnie.) Morné Steyn van die Bulls het nogmaals diereeks as die voorste puntemaker afgesluit. Sy248 punte het 32 doelskoppe ingesluit wat ookdie meeste was.) Steyn se 263 punte in 2010 is steeds die re-kord vir die meeste punte in ’n seisoen. Syloopbaantotaal is 1 221 punte. Dit is steeds 221punte agter Dan Carter (Crusaders) se rekordvan 1 442 punte.) Bryan Habana se drie vyfpunters die sei-soen het sy totaal na 51 aangeskuif wat homdie sesde grootste drieëvraat in die reeks segeskiedenis maak.

BRIDGING CASHwhile waiting for

PENSION/PACKAGE

payout(lump sum only)

086 1101 388083 6700 788

Cash same day

Die gebruik van die letter

, leestekens soos

of of die gebruik van

syfers met die doel om dieadvertensie na die bopuntvan die klassifikasie-lys teskuif, is streng verbode.

"A" "!"

"*"

SMALLS NOTICE

AANDAGALLE

ADVERTEERDERS

Page 11: Noordkaap 7 aug 2013

NOORDKAAP, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013 11

Page 12: Noordkaap 7 aug 2013

12 NOORDKAAP, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013

SportSportDie Diamantstad se koerant

ALTESAAM vyf van Kimberleyse skolenetbalspanne was dieafgelope naweek in Boksburg indie nasionale uitdaagkompetisieslaags.

Só het hulle gevaar:Die Hoërskool Diamantveld se

o.18-span het drie van sy sewewedstryde gewen en sodoende11de (uit 21 spanne) geëindig.Die o.15-span was mindersuksesvol en kon net in tweevan sy tien wedstryde seëvierom 15de uit 19 spanne teeindig.

Die Hoërskool Noord-Kaap seo.18-span het 14de uit 21 spannegeëindig. Hy het drie van sysewe wedstryde gewen.

Die skool se o.16-span het indrie van sy agt wedstryde aan

die wenkant geëindig.Hy het teen die Hoërskool

Upington vir die uitspeel omdie 15de en 16de plek te staangekom en het koning gekraai.

Netbalspannehet só gevaar

Ruan Bruwer

NÁ ’n buitengewoon lang ruskanstussen die Vodacombeker en Currie-beker is die Griekwas uitgehongerom sy aanslag om die goue beker tebegin.

Die Griekwas was op 4 Mei laas indie kwarteindronde van die Voda-combeker in aksie. Tussendeur washulle in ’n paar oefenwedstrydeslaags, die laaste daarvan verledeVrydag teen die Vrystaat waarin diePoubloues besonder goed gelyk het.

Die Griekwas kom Vrydagaand inhul eerste wedstryd teen die Haaie inDurban te staan, ’n veld waar hullenie ’n goeie vertoningslys het nie enverlede jaar lelik pak slae (3-42) gekryhet.

“Ja, ditwas lank en ons konnie baieoefenwedstryde in dié tydperk in-werk nie. Dit teenoor die Haaie watpas van die Superrugby terugkeer heten nie ’n tekort aan wedstrydfiksheidgaan hê nie,” het afrigter PoteHumanaan Noordkaap erken.

“Maar die voordeel is dat ons langertyd gehad het vir spelers om van bese-rings te herstel en die ouens kon baietyd aan kondisionering afstaan.”

Volgens Human sal hy naby aan ’nvolsterkte span vir Vrydag kan kies.Slegs Leon Karemaker, Wesley Wil-kins (losvoorspelers), Dusty Noble enJannie Boshoff (vleuels) is weens be-

serings onbeskikbaar.Die Griekwas kon beswaarlik ’n

moeiliker begin gehad het met weg-wedstryde teen die Haaie en Bullein die eerste twee naweke.

Hul eerste tuiswedstryd is op 24Augustus teen die kampioen, dieWestelike Provinsie.

Om onder die voorste vyfspanne te eindig en sodoendedie promosie-relegasie-wed-stryd (teen die span wateerste in die eerste ligaeindig) vry te spring salaansienlike druk opdie unie verlig.“Ons wil graag in

die halfeindrondespeel. Ons weet ditgaan nie maklikwees nie. Maar ekdink ons het ’nbaie goeiekans, on-danks diemoeilike lo-ting aan die begin.”

Verlede jaar was vierseges (uit tien wedstryde) amper ge-noeg vir ’n plek in die halfeindstryd– ietswat dieGriekwas nie sedert 1998kon vermag nie. Human sê hulle isgretig om vanjaar beter te verdedig.DieNoord-Kapenaars het verlede jaar35 drieë in 10 wedstryde afgestaan.

“Ons kán drieë druk. Die Griekwas

is bekend daarvoor, maar ook dat onsbaie drieë lek. Dit is beslis vanjaar ’ngroot fokuspunt en iets wat ons wilopknap. Daar was reeds tekens daar-van teen die Vrystaat.”

’n Ander bemoedigende faktor van-jaar is dat die Griekwas die eerstekeer sedert 2010 dieselfde hoofafrigteras die vorige jaar vir die Curriebekergaan hê.

12 NOORDKAAP, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013

SportSportDie Diamantstad se koerantDie Diamantstad se koerantDie Diamantstad se koerantDie Diamantstad se koerantDie Diamantstad se koerantDie Diamantstad se koerantDie Diamantstad se koerantDie Diamantstad se koerantDie Diamantstad se koerantDie Diamantstad se koerant

serings onbeskikbaar.Die Griekwas kon beswaarlik ’n

moeiliker begin gehad het met weg-wedstryde teen die Haaie en Bullein die eerste twee naweke.

Hul eerste tuiswedstryd is op 24Augustus teen die kampioen, dieWestelike Provinsie.

Om onder die voorste vyfspanne te eindig en sodoendedie promosie-relegasie-wed-stryd (teen die span wateerste in die eerste ligaeindig) vry te spring salaansienlike druk opdie unie verlig.“Ons wil graag in

die halfeindrondespeel. Ons weet ditgaan nie maklikwees nie. Maar ekdink ons het ’nbaie goeie

moeilike lo-ting aan die begin.” is bekend daarvoor, maar ook dat ons

MARNUS SCHOEMAN, flank vandie Griekwas, behoort weer eenvan die span se staatmakers in dieCurriebeker­reeks te wees.

Foto: Emile Hendricks

GriekwaGriekwaGriekwaGriekwaGriekwaGriekwas gerats gerat