iederark nov.pdf · 2015-11-20 · indien jy die here wil dien met jou gawes of net wil uithelp in...

8
22 November 2015 Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za Epos [email protected] Sendingkantoor [email protected] Jeugkantoor [email protected] Uitgawe 42/2015 Wat gebeur DV hierdie week….…… Sondag 22 November Gebedskrygers OggenddiensDoop Koffiediens 07:30 09:15 17:30 Maandag 23 November Gebedskrygers 07:00 Dinsdag 24 November Gebedskrygers 07:00 Woensdag 25 November Gebedskrygers Nooddienste van Potch funksie Growth Point 07:00 12:30 18:30 Donderdag 26 November Gebedskrygers 07:30 Vrydag 27 November Gebedskrygers 07:00 Saterdag 28 November Gebedskrygers Manne bid-uur 06:30 07:00

Upload: others

Post on 31-Jul-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Iederark Nov.pdf · 2015-11-20 · Indien jy die Here wil dien met jou gawes of net wil uithelp in een van die bedieninge, kan jy vir Ds Willem Louw kontak by 082 340 7549 of die

22 November 2015

Iederark

Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za Epos [email protected] Sendingkantoor [email protected] Jeugkantoor [email protected]

Uitgawe 42/2015

Wat gebeur DV hierdie week….……

Sondag 22 November

Gebedskrygers Oggenddiens—Doop Koffiediens

07:30 09:15 17:30

Maandag 23 November

Gebedskrygers 07:00

Dinsdag 24 November

Gebedskrygers

07:00

Woensdag 25 November

Gebedskrygers Nooddienste van Potch funksie Growth Point

07:00 12:30 18:30

Donderdag 26 November

Gebedskrygers 07:30

Vrydag 27 November

Gebedskrygers

07:00

Saterdag 28 November

Gebedskrygers Manne bid-uur

06:30 07:00

Page 2: Iederark Nov.pdf · 2015-11-20 · Indien jy die Here wil dien met jou gawes of net wil uithelp in een van die bedieninge, kan jy vir Ds Willem Louw kontak by 082 340 7549 of die

Bladsy 2 Uitgawe 42/2015

HOSPITAAL SENDING

(Petro Zaayman) Riaan en Sanet Marx is vandag by die hospitaal om die boodskap vir die siekes te bring. Bid asb vir hulle. Petro vra ons moet asb bid vir: ’n Man wie bouwerk doen wie se

been geamputeer is, is bekommerd oor hoe hy sy besigheid sal kan bedryf.

Iemand met ’n gewas aan die nek wat wag op toetse.

’n Man wat beroerte gekry het. Doen nutsman-werk en sal nie kan voortgaan om vir sy gesin te sorg nie.

Die tannie wie se man dood is die dag toe sy opgeneem is, was ontslaan, maar is die dag na haar man se begrafnis oorlede. Bid asb vir hulle kinders.

BOTSWANA SENDING (Jerry en Magda) Dankie Heer vir U liefde, genade en ont-ferming. Ons vra gebed dat die aansoek vir ’n

erf om ons kerkie in Botswana te bou, gou afgehandel sal word. Ons moes die bouery stop op die huidige kerk se plot omdat daar ’n despuut is oor eienaarskap van die plot. Ge-lukkig kon ons alles wat reeds opge-sit was red en stoor tot ons weer kan aangaan. Satan meng oral in.

Dat die gemeente in Botswana self-standig genoeg sal word om self die Evangelie te verkondig.

Reën is so nodig, dit is baie droog by ons.

MALAWI SENDING (Pieter Loots) Pieter skryf:

Nog steeds baie warm hier (gaan tot 41°C, maar daal nie baie nie.

Willard hier langsaan wil nie eens die krag aansit sodat ons kan water pomp nie. Bid asb vir ’n ommekeer in sy lewe.

Ek moes maar sukkel met die heining, want die bokke en beeste maak of dit nie daar is nie.

Gister my eerste volwasse Bybelstudie by Mpumbe gehad. Bid asb vir ’n geestelike groei in hulle lewens.

Gaan DV more na Blantyre om my permitsake uit te praat.

VERITAS SENDING (Dawie en Naomi) Ons vra hierdie week voorbidding vir die dinge wat nou begin afsluit: Ons is dankbaar dat die eerste groep in

Khayelitsha nou op die laaste van hulle opleiding vir module 1 is. Past. Eric Malangabi het ‘n baie oulike groep van nege, maar ons is nog besig met die evaluering om seker te maak hoeveel van hulle Sondag 6 Desember hulle sertifikate gaan ontvang. Bid asb vir hierdie groepie.

Die vier ander groepe het almal agter geraak (om verskeie redes). Ek mentor individueel wat nogal baie tyd in beslag neem. Bid asb vir Pastore Jafta, Peter, Jimmy en Nkotobe en hulle groepe wat ook Desember gaan stop en dan in die Nuwe Jaar sal voortgaan.

Dan is daar ook twee van Jean-Blaise se Franse groepe in die Kaap (7 en 5 deelnemers onderskeidelik) wat 27 Nov hulle sertifikate gaan ontvang.

Dan het ek reeds genoem dat ek volgende week van Maandag tot Vrydag vir drie lede van Veritas College se personeel opleiding moet gee. Dit is ‘n uitdaging om jare se ondervinding met besonder bekwame jonger kollegas te kan deel. Bid asb daarvoor.

SENDING GEBEDSVERSOEKE

Page 3: Iederark Nov.pdf · 2015-11-20 · Indien jy die Here wil dien met jou gawes of net wil uithelp in een van die bedieninge, kan jy vir Ds Willem Louw kontak by 082 340 7549 of die

Bladsy 3 Uitgawe 42/2015

TRONKBEDIENING Die Nehemia kursus gaan in die vroue en mans afdeling aangebied word op ‘n Woensdagoggend 10:00. Ons is opsoek na vroue wat ons kan help om lesse in die vroueafdeling aan te bied. Indien enige iemand belangstel, kan hulle die sendingkantoor skakel by (018) 294 6900.

DIE VOLGENDE BEDIENINGE WORD DEUR DIE SENDING

BEHARTIG

Getuienisbediening, Hospitaalbediening, Voedselverskaffing aan blanke plakkerskampe en Toneel-bediening. Indien jy die Here wil dien met jou gawes of net wil uithelp in een van die bedieninge, kan jy vir Ds Willem Louw kontak by 082 340 7549 of die sendingkantoor (018) 294 6900.

Page 4: Iederark Nov.pdf · 2015-11-20 · Indien jy die Here wil dien met jou gawes of net wil uithelp in een van die bedieninge, kan jy vir Ds Willem Louw kontak by 082 340 7549 of die

Bladsy 4 Uitgawe 42/2015

HOSPITAAL OPNAMES Wanneer lidmate van die gemeente opgeneem word in Potch Medi Kliniek, moet hulle asseblief by op-name duidelik meld dat hulle lidmate van die NG Kerk Miederpark is. Dit maak dit vir die leraars makliker om hulle tydens die weeklikse hospitaal-besoeke (Dinsdae en Donderdae) op

GEBEDSVERSOEKE By die sydeur en in die ingans-portaal is ’n houtkassie gemerk ”Gebedsversoeke” As jy wil hê ons moet saam met jou bid oor ’n saak of dat ons by jou huis saam met jou moet kom bid,

Page 5: Iederark Nov.pdf · 2015-11-20 · Indien jy die Here wil dien met jou gawes of net wil uithelp in een van die bedieninge, kan jy vir Ds Willem Louw kontak by 082 340 7549 of die

Bladsy 5 Uitgawe 42/2015

Page 6: Iederark Nov.pdf · 2015-11-20 · Indien jy die Here wil dien met jou gawes of net wil uithelp in een van die bedieninge, kan jy vir Ds Willem Louw kontak by 082 340 7549 of die

Bladsy 6 Uitgawe 42/2015

Page 7: Iederark Nov.pdf · 2015-11-20 · Indien jy die Here wil dien met jou gawes of net wil uithelp in een van die bedieninge, kan jy vir Ds Willem Louw kontak by 082 340 7549 of die

Bladsy 7 Uitgawe 42/2015

No

vember verja

ars

da

e

Page 8: Iederark Nov.pdf · 2015-11-20 · Indien jy die Here wil dien met jou gawes of net wil uithelp in een van die bedieninge, kan jy vir Ds Willem Louw kontak by 082 340 7549 of die

Uitgawe 42/2015 4 Bladsy 8

Redakteur:

Naomi Scheepers

E-pos gerus enige voorstelle, idees of bydraes

na:

[email protected]

Gemeentelede wie beriggies wil plaas of vergaderings wil laat afkondig, is welkom om dit na [email protected] te e-pos voor 16:00 op Donderdae. Ek wil net meld dat ek slegs inligting wat in die Kitsgids beskikbaar is, en dit wat vir my gestuur word, kan plaas.

Beperkte spasie is beskikbaar gestel vir

klein advertensies @ R100 pm (vir vier

plasings) vir ‘n spasie van 75mm x

70mm. Dit sluit ‘n outomatiese verskyn-

ing op die webblad in. Die koste van ‘n

A5 bladsy beloop dan R600 pm. Inbe-

talings word by die kerkkantoor gedoen.

Advertensies word vooraf opgestel en

elektronies tesame met die inbetalings-

bewys na Naomi gestuur.

HULP BENODIG Die mannebediening wat onder die sending se getuienisbediening val, neem behoeftige manne ongeveer 6 keer per jaar na ‘n Woord in Aksie kamp. Die afstand heen en weer is ongeveer 500km en ons benodig borge van R600 per geleentheid om die vervoer kostes te dek. Enige iemand wat belangstel, kan vir Ds Willem (082 340 7549) of Juanita (082 330 8113) kontak.

KRUISMEDIA

2016 Dagboeke, Beplanners Almanakke, Kalenders

……..nou beskikbaar! Kom besoek ons gerus vir ge-skenke vir iemand spesiaal. Besigheidsure: Ma tot Sa vanaf 09:00—13:00 Sondae ‘n halfuur na die oggend-

1