nuusbrief #31 8 nov 2018 vanaf...ma swanepoel - [email protected] of skakel 011 024 4580. spesiale...

12
Nuusbrief #31 8 Nov 2018 Biddag vir Boeregemeenskap Sondag 18 November 2018 Gemeentes in die sinodale gebied van Sinode Hoëveld word opgeroep om op Sondag 18 November 2018 deur gebed by die Here in te tree vir ons Boerege- meenskap. Hierdie mense is dalk meer as voorheen afhanklik van die Here en die ondersteuning van medegelowiges. Daar is talle sake waarvoor ingetree kan word, dit is: Voorbidding vir goeie reënval in die huidige somer-seisoen in ons sinodale gebied en ook ander dele van ons land waar dit so nodig is. Voedselsekerheid Veiligheid-situasie op die plase Die vlaag van aanvalle en moorde Misdaad en veral diefstal Skommelende markte en produktepryse vir die boer Finansiele probleme en uitdagings wat aanvaar en verwerk moet word Arbeidsprobleme, grondbesit en die saak van onteiening sonder vergoeding Ons kerk en lidmate word versoek om op hierdie datum tydens die erediens en samekomste aandag te gee en tyd in te ruim. Dit kan voortgesit word deur volge- houe voorbidding tuis vir hierdie saak. Gemeentes en kerke kan ook in ekumeniese verband saamwerk waar dit prakties moontlik is. Groete in Christus Dr SJ Louw Voorsitter: Taakspan Landbousake

Upload: others

Post on 09-Jun-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Nuusbrief #31 8 Nov 2018 vanaf...ma Swanepoel - kempton@mes.org.za of skakel 011 024 4580. Spesiale dag om nie-bederfbare items in te samel Cavendish Glen en Intercare Glen Marais,

Nuusbrief #318 Nov 2018

1

Biddag vir BoeregemeenskapSondag 18 November 2018

Gemeentes in die sinodale gebied van Sinode Hoëveld word opgeroep om op Sondag 18 November 2018 deur gebed by die Here in te tree vir ons Boerege-meenskap. Hierdie mense is dalk meer as voorheen afhanklik van die Here en die ondersteuning van medegelowiges.

Daar is talle sake waarvoor ingetree kan word, dit is:• Voorbidding vir goeie reënval in die huidige somer-seisoen in ons sinodale

gebied en ook ander dele van ons land waar dit so nodig is.• Voedselsekerheid• Veiligheid-situasie op die plase• Die vlaag van aanvalle en moorde• Misdaad en veral diefstal• Skommelende markte en produktepryse vir die boer• Finansiele probleme en uitdagings wat aanvaar en verwerk moet word• Arbeidsprobleme, grondbesit en die saak van onteiening sonder vergoeding

Ons kerk en lidmate word versoek om op hierdie datum tydens die erediens en samekomste aandag te gee en tyd in te ruim. Dit kan voortgesit word deur volge-houe voorbidding tuis vir hierdie saak. Gemeentes en kerke kan ook in ekumeniese verband saamwerk waar dit prakties moontlik is.

Groete in Christus Dr SJ Louw Voorsitter: Taakspan Landbousake

Page 2: Nuusbrief #31 8 Nov 2018 vanaf...ma Swanepoel - kempton@mes.org.za of skakel 011 024 4580. Spesiale dag om nie-bederfbare items in te samel Cavendish Glen en Intercare Glen Marais,

2

Page 3: Nuusbrief #31 8 Nov 2018 vanaf...ma Swanepoel - kempton@mes.org.za of skakel 011 024 4580. Spesiale dag om nie-bederfbare items in te samel Cavendish Glen en Intercare Glen Marais,

3

NG Gemeente Brakpan-Oos bied aan

Kerssangdiens metCantare Jubiloso koor

Datum: 18 November 2018

Tyd: 9:00

Waar: NG Gemeente Brakpan-Oos

Hv Boundary en Lappingweg

Toegang gratis - Vrywillige sagte deurkollekte vir die

koor

Veilige parkering met motor wagte

Page 4: Nuusbrief #31 8 Nov 2018 vanaf...ma Swanepoel - kempton@mes.org.za of skakel 011 024 4580. Spesiale dag om nie-bederfbare items in te samel Cavendish Glen en Intercare Glen Marais,

4

Alle eerstejaars 2019 Ons nooi jou graag uit na die kamp van jou lewe - Hier gaan jy vriende maak, van jou grootste verwagtings oortref, en ook ‘n paar eerste tree gee in hierdie nuwe lewens-fase van jou.

You are invited to the camp of your life - If you want to make friends for life, exceed your highest expectations, and conquer a few challenges, you will love this camping experience! (Don’t worry, we don’t do initi-ations!)

Kougomkamp (Kort vir Kovsies Gee Om) 2019 se tema is BloemfonTREIN - Ons glo dat jy altyd erens heen oppad is… God ontmoet ons op hierdie nuwe reis en daar ons uit oor waarheen ons nou eintlik oppad is. Kougom Camp (short for Kovsies gee om Camp) 2019’s theme is BloemfonTREIN – We believe in the value of the journey… We meet God in most interesting places, and sometimes this leads us to rethink: Where are we actually going on this life journey of ours? Wat gaan ek swot? Waaraan stel ek myself bloot? Hoe vry is ek werlik, en wat beteken dit? Hoe lyk my trouman/vrou? Waar is God in hierdie ongelooflike ervaring, en hoe eer ek Hom hierin? What am I going to study? What situations will life as a student expose me to? What do I do with all this freedom? What attributes do I want in a future partner? Where is God in all this, and how do I honour Him with my life? Hierdie kamp wil jou help om ‘n stewige fondasie te gooi vir 2019, sodat jy student kan wees in die volle sin van die woord - Met die wete dat God reeds daar is waar jy oor n paar maande gaan wees! So this is what we want to help you with - To start from a firm foundation in 2019- So that you can experience student life to its fullest extent, with the knowledge that God is already where you will be in a few month’s time! Skryf aanlyn in (afrikaans): http://kougom.studentekerk.org/af/doen-aansoek/

Page 5: Nuusbrief #31 8 Nov 2018 vanaf...ma Swanepoel - kempton@mes.org.za of skakel 011 024 4580. Spesiale dag om nie-bederfbare items in te samel Cavendish Glen en Intercare Glen Marais,

5

Page 6: Nuusbrief #31 8 Nov 2018 vanaf...ma Swanepoel - kempton@mes.org.za of skakel 011 024 4580. Spesiale dag om nie-bederfbare items in te samel Cavendish Glen en Intercare Glen Marais,

6

NG KERK BRAKPAN-OOSKERSMARK

Wanneer 30NOVEMBER2018Waar NGKERKBRAKPAN-OOS(H.v.LappingenBoundaryweg,Brakpan)Tyd 15:00tot20:00

• Pannekoek • Koektafel • Boereworsrolle • Vlooimarkstalletjies • Kerrie-en-Rys • Tombola • Jaffels • Tuisgebak • Poeding • Hamburgers SANBS (South African National Blood Services) sal vanaf 15:00 beskikbaar wees vir mense wat wil bloed skenk. Kom ons gee so terug aan die groter gemeen-skap, baie bloed word benodig vir die vakansie seisoen .

As u ‘n flooimarkstalletjie wil bespreek kontak Alta by: 083 396 7591 vir meer inligting.

Baie vlooimarkstalletjies stal uit…..Ons het nog plek beskikbaar.Kom kuier saam- FEESTELIKE ATMOSFEER!!

Veilige parkering met motorwagte .

TOEGANGGRATIS!!!

Page 7: Nuusbrief #31 8 Nov 2018 vanaf...ma Swanepoel - kempton@mes.org.za of skakel 011 024 4580. Spesiale dag om nie-bederfbare items in te samel Cavendish Glen en Intercare Glen Marais,

Conference & AGM2018

Date: 28 & 29 November 2018Venue: Bybelgenootskap 8 Anemoon Straat Glen Marais Kempton Park

Programme: 2018 is focused on “Journeying along a learning curve – past, present & future” in celebrating 10 years of NIMSA. Hence the journey through our time together will, in brief, cover following:

• NIMSA / Interim Ministry Development since inception• Interactive presentation on a Brug Bediening (Interim Ministry)• Challenges within Brug Bedinings (See request following)• Helpful resources• International developments• AGM

Request: Think back on a previous Brug Bediening, or the journey you are currently on.

• What difficulties did you face?• What hurdles did you have to clear?• What challenges were you confronted with?

Please send in anything related to difficulties, hurdles, challenges, or other struggles that you encountered / observed during a Brug Bediening you were associated with to [email protected].

Registration: Please make payment by 21 November into the following bank account, using your name & surname as a reference:

Bank ABSAAcc Name NIMSA-BRUG BEDIENINGACC No 921 642 1615Code 632 005 (EFT)Type SavingsReference Your name & surname

Proof of payment to [email protected]

Cost: R300 (Both days) R150 (One day) Pensioners: (250 for both days)

7

Page 8: Nuusbrief #31 8 Nov 2018 vanaf...ma Swanepoel - kempton@mes.org.za of skakel 011 024 4580. Spesiale dag om nie-bederfbare items in te samel Cavendish Glen en Intercare Glen Marais,

8

Ondersteun MES in Kempton Park – saam kan ons die harte van minderbevoorregtes in die stad verander

Gelukkige trekking. Indien u ‘n maandelikse debi-etorder van R200 teen 17 November teken of ‘n eenmalige bedrag van R200 skenk, kom u naam in aanmerking vir ‘n gelukstrekking. Dit sluit in ‘n Spa Stay Retreat by die Witwater Gastehuis en Spa of ‘n Akkommodasiekoepon van Premier Ho-tels & Resorts in Rhodesfield. Vir meer inligting, stuur gerus ‘n e-pos aan Luwanda Conco of Alo-ma Swanepoel - [email protected] of skakel 011 024 4580.

Spesiale dag om nie-bederfbare items in te samel

Cavendish Glen en Intercare Glen Marais, bied op 17 November, ten bate van MES Kempton Park, ‘n spesiale Pretdag aan. Die doel van

die dag is om lede van die publiek aan te moedig om nie-bederfbare items aan ons organisasie te skenk. Items kan op die dag geskenk word, of kan voor die tyd by

Checkers, Intercare of Lancet afgelaai word. ‘n Trofee en opwindende pryse sal ook aan die besigheid, skool of individu gegee word, wat die meeste nie-bederfbare items

bydra.

Vir meer inligting oor die aktiwiteite van die dag, skakel gerus Ada Botes by telefoonnommer: 011 922 5000

Straatserenade - 6 Desember

Ons wil graag tydens hierdie geleentheid, deur die strate loop en Kersfeesliedere sing.

Hierdie gebeurtenis, bied aan ons die geleenthied om die vreugde van Kersfees, saam met die inwoners van Kempton Park se middestad te vier.

Beginpunt by MES Kempton Park - Kemptonweg 6, 18:00 - 20:00.Bring asseblief ook lekkers saam vir die kinders wat op straat woon.

Kersgeskenke, in die vorm van lekkernye (soos koekies), vir ons Packaged Love projek, is ook welkom en sal aan ons

begunstigdes in die verskillende programme versprei word.

Page 9: Nuusbrief #31 8 Nov 2018 vanaf...ma Swanepoel - kempton@mes.org.za of skakel 011 024 4580. Spesiale dag om nie-bederfbare items in te samel Cavendish Glen en Intercare Glen Marais,

9

Nou beskikbaar by CLF

CLF is bly om julle in kennis te stel dat die Hosannas – ‘Woorde alleen’ sowel as die ‘Sofa tonics’ - nou beskikbaar is.

Om te bestel, stuur ‘n e-pos aan [email protected] of koop dit aanlyn by www.clf.co.za

Page 10: Nuusbrief #31 8 Nov 2018 vanaf...ma Swanepoel - kempton@mes.org.za of skakel 011 024 4580. Spesiale dag om nie-bederfbare items in te samel Cavendish Glen en Intercare Glen Marais,

datumlys

aflospredikante

n Volledige datumlys, met die portefeuljeleiers se beplanning en belangrike sperdatums, is hier beskikbaar.

Klik hier vir ʼn lys van aflospredikante.

pastorale beraders

Ons kry navrae vir Pastorale Beraders.

Indien u wel ‘n Pastorale Berader is, kan u asseblief vir my u kontakbesonderhede stuur. As u nie is nie, maar weet van iemand, stuur dan vir my die kontakbesonderhede en ek sal direk met hul kontak maak.

Ons wil graag ‘n databasis skep om sodoende ‘n addisionele diens te verskaf.

Stuur u besonderhede aan Natassja Marais [[email protected]].

Kliek hier vir ‘n lys van Pastorale Beraders.

vakaturesKlik hier vir Kerkbode se lys van vakatures vir predikante, ander kerklike amptenare en verwante kerklike instansies.

Organisasie / Instansie Vakante pos SluitingsdatumSinode van Wes-Kaapland Kommunikasiebestuurder 8 November 2018

Vir meer inligting oor die bogenoemde vakatures, klik hier.

10

brugpredikante

Kliek hier vir ʼn lys van brugpredikante.

Page 11: Nuusbrief #31 8 Nov 2018 vanaf...ma Swanepoel - kempton@mes.org.za of skakel 011 024 4580. Spesiale dag om nie-bederfbare items in te samel Cavendish Glen en Intercare Glen Marais,

GEBEUREIn ‘n neutedop...

NOVEMBER

11 KerssangdiensNG Birchleigh

22 GholfdagNG Dalview

18 KerssangdiensNG Presidentsoord

23 Kerslig, Vers en Melodie-AandNigel

18 Jan de WetNG Primrose-Oos

28-29 NIMSA Konferensie

18 KerssangdiensNG Welbekend

30 KersmarkNG Brakpan-Oos

18 Cantare Jubiloso Koor optredeNG Brakpan-Oos

DESEMBER

7 Bestmed InligtingsessieNG Sinode Hoëveld

7 Emeritiforum vergaderingNG Sinode Hoëveld

11

Page 12: Nuusbrief #31 8 Nov 2018 vanaf...ma Swanepoel - kempton@mes.org.za of skakel 011 024 4580. Spesiale dag om nie-bederfbare items in te samel Cavendish Glen en Intercare Glen Marais,

VRYWARING

Die inligting wat voorsien word en standpunte wat gehuldig word in die NUUS VANAF HOËVELD SINODE, het geen verifiëring van bevindinge, gevolgtrekkings en opinies deur die NG Kerk van Suid-Transvaal [NG Sinode Hoëveld] nie. Dus weerspieël die inligting en standpunte wat in die NUUS VANAF HOËVELD SINODE gehuldig word nie noodwendig die van die NG Sinode Hoëveld of sy personeel en lede nie. Menings, afleidings en ander inligting in hierdie boodskap wat nie verband hou met die amptelike werksaamhede van die NG Sinode Hoëveld nie, verteenwoordig nie die amptelike standpunt(e) van die NG Sinode Hoëveld nie.

NUUS VANAF HOËVELD SINODE plaas slegs nuus en inligting vanaf die sinodale, rings- of gemeentelike verband.

Die NG Sinode Hoëveld aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige benadeling en/of skade aan persone of eiendom as gevolg van pro-duk-aanspreeklikheid, oortreding van die Outeursreg Wet 98 van 1978 soos gewysig, waninligting verskaf, nalatigheid of die gebruik van enige metodes, produkte, instruksies of idees wat vervat is in die materiaal soos opgeneem in die NUUS VANAF HOËVELD SINODE nie. Die inligting en advies is beskikbaar gestel in goeder trou en is afgelei van die inligting verskaf deur die betrokke organisasie/persoon en word voorgehou as betroubaar en akkuraat ten tye van die bekendstelling daarvan. Dit is die verantwoordelikheid van die gebruiker om sy of haar eie besluite te neem oor die akkuraatheid, geldigheid, betroubaarheid en korrektheid van die inligting. Dit beteken dat die instansie en/of die betrokke persoon wat die plasing in die NUUS VANAF HOËVELD SINODE versoek, dan volle verantwoordelikheid vir die gebeure of inligting aanvaar.

Vir enige navrae in verband met hierdie Nuusbrief skakel gerus me N Marais by 011- 975 8220.

12