nuusbrief / program van die week ng kerk nelspruit-suidngnelspruitsuid.co.za/docs/nuusbrief 10 mei...

4
NG KERK NELSPRUIT-SUID NUUSBRIEF / PROGRAM VAN DIE WEEK Admin beampte: Anko Oelofse [email protected] Admin beampte: Susan Geldenhuijs [email protected] Finansiële beampte: Anna-Marie Oosthuizen [email protected] Kerkkantoor: Tel: 013 744 1925 Faks: 013 744 0543 www.ngnelspruitsuid.co.za Kantoor ure: 07:30 - 12:30 SONDAG 10/05/2015 08:30 EREDIENS: Ds Carel Pienaar (Nagmaal) Aktiwiteite na oggenddiens: Tee en koffie word bedien onder die afdakke 15:45 Tehillah Lofdansoefening in die lapa 16:30 JEUGDIENS: Ds Louis Pienaar 18:30 EREDIENS: Dr Jean Strydom Tema - Hemelvaart: Metafoor of Realiteit? MAANDAG 11/05/2015 16:30 Eiendomme diensgroep vergader in die konsistorie 17:15 Mosaiek diensgroep vergader in dr Jean se kantoor DINSDAG 12/05/2015 17:15 Erediens diensgroep vergader in die konsistorie 18:00 Mannebyeenkoms in die lapa WOENSDAG 13/05/2015 06:00 Brood breek en biduur vir die mans in die lapa 10:00 Bybelstudie in die saal 18:30 Kleingroep vir jong werkende mense in die lapa DONDERDAG 14/05/2015 (Hemelvaart) 09:00 Vrouebybelstudie: Millerstraat 44 17:15 Voorsangers en instrumentaliste oefen in die kerk 18:30 Hemelvaartdiens 18:30 - 20:00 Geen Juventas a.g.v Hemelvaartdiens VRYDAG 15/05/2015 18:00 - 20:30 Juventas in die lapa SONDAG 17/05/2015 SE EREDIENSTE 08:30 OGGENDDIENS: Ds Louis Pienaar 16:30 JEUGDIENS: Ds Louis Pienaar 18:30 AANDDIENS: Ds Carel Pienaar (Nagmaal) Deurkollekte vandag: Diens van Barmhartigheid

Upload: others

Post on 29-Jan-2021

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • NG K

    ERK

    NELS

    PRUI

    T-SU

    ID NUUSBRIEF / PROGRAM VAN DIE WEEK

    Admin beampte: Anko Oelofse [email protected] beampte: Susan Geldenhuijs [email protected]ële beampte: Anna-Marie Oosthuizen [email protected]

    Kerkkantoor: Tel: 013 744 1925 Faks: 013 744 0543 www.ngnelspruitsuid.co.za Kantoor ure: 07:30 - 12:30

    SONDAG 10/05/201508:30 EREDIENS: Ds Carel Pienaar (Nagmaal) Aktiwiteite na oggenddiens: Tee en koffie word bedien onder die afdakke15:45 Tehillah Lofdansoefening in die lapa16:30 JEUGDIENS: Ds Louis Pienaar18:30 EREDIENS: Dr Jean Strydom Tema - Hemelvaart: Metafoor of Realiteit?

    MAANDAG 11/05/201516:30 Eiendomme diensgroep vergader in die konsistorie17:15 Mosaiek diensgroep vergader in dr Jean se kantoor

    DINSDAG 12/05/201517:15 Erediens diensgroep vergader in die konsistorie18:00 Mannebyeenkoms in die lapa

    WOENSDAG 13/05/201506:00 Brood breek en biduur vir die mans in die lapa10:00 Bybelstudie in die saal18:30 Kleingroep vir jong werkende mense in die lapa

    DONDERDAG 14/05/2015 (Hemelvaart)09:00 Vrouebybelstudie: Millerstraat 4417:15 Voorsangers en instrumentaliste oefen in die kerk18:30 Hemelvaartdiens 18:30 - 20:00 Geen Juventas a.g.v Hemelvaartdiens

    VRYDAG 15/05/201518:00 - 20:30 Juventas in die lapa

    SONDAG 17/05/2015 SE EREDIENSTE08:30 OGGENDDIENS: Ds Louis Pienaar16:30 JEUGDIENS: Ds Louis Pienaar18:30 AANDDIENS: Ds Carel Pienaar (Nagmaal)

    Deurkollekte vandag: Diens van Barmhartigheid

  • ‘N OMGEE GEMEENTE L

    IDM

    AT

    E

    1. SAVF HERFSAKKER TEHUIS HOU BASAAR

    Op Saterdag 30 Mei 2015 om 07:00 - 11:00.Verskeie tuisgemaakte produkte.

    Daar word gesoek vir nog items vir die wit olifant tafelNavrae: 013 741 1076

    2. RETREAT

    TEMA: Breë oorsig van water in die BybelDatum: 16 Mei (Saterdag)Aanbieder: Faber vd WesthuizenTyd: 08:00 vir 08:30 tot 13:00Plek: in die Lapa van NG Nelspruit-SuidGEEN KOSTES

    Bring Bybel en notaboekie, indien dit koud is bring kombersie saam

    3. PINKSTER

    Dames dit is Pinkster en weer tyd vir sop en broodjies net na die Pinksterdienste. Ek benodig 60 potte sop en 60 brode vir die week. Ek vra groot asseblief jul hulp, indien jy kan help skakel my asseblief.

    Daar sal ‘n naamlys beskikbaar wees net na die oggend erediens by die nagmaaltafel. Skakel vir Annatjie Maré by 082 589 9922 / 013 744 9436

    4. KORTNUUS

    - MAKARIOS MANNEKAMP: 7-10 Mei - Inskrywingsvorms by kerkkantoor beskikbaar- Hemelvaartdiens, 14 Mei om 18:30. Sop en broodjies word daarna bedien- Pinkster is vanaf Sondagoggend 24 Mei, prediker is ds Leon Forsman- Mannegroep se Hamburgeraand is Vrydag 29 Mei

    1. VERJAARSDAGWENSE 75 JAAR EN OUER

    Hartlike verjaarsdagwense aan die bejaardes wat verjaar:

    10 Mei: Miems Burger13 Mei: Veronica Huyser15 Mei: Sus Struwig16 Mei: Anna du Toit16 Mei: Bob Malan

    Ons dra u in liefde op aan ons Hemelse Vader

    SEN

    IOR

    S

  • GEB

    EDSB

    EDIE

    NIN

    G

    1. GEBEDSBULLETIN

    Die volgende paar weke bid ons vir Pinkster en herlewing, 14 Mei (Hemelvaart) en 24 tot 28 Mei Pinkster. Laat ons bid dat God hierdie Pinkster sy Gees op ons gemeente en land sal uitstort.

    Maandag –11 Mei: (Hoe dikwels moet ek bid)Die antwoord is: So dikwels as wat die taal van gebed in my hart opkom. So dikwels wat ek behoefte het aan hulp. So dikwels as wat ek die mag van versoeking ervaar. So dikwels as wat ek bewus word van my geestelike verval.

    Dinsdag – 12 Mei: Ps 27:4 Net een ding het ek van die Here gevra en dit sal ek najaag: dat ek my hele lewe lank in sy huis mag woon om sy goedheid te belewe en daaroor na te dink in sy tempel. Here, my hoogste begeerte is om 'n openbaring te ontvang van U, van die skoonheid van U heiligheid en die Goddelike glans van u teenwoordigheid.

    Woensdag - 13 Mei: Ps 63:2 O God, U is my God, U soek ek; my siel dors na U, my vlees smag na U. Vader, ons smag na U. Ons verlang met ons hele wese om U te aanbid.

    Donderdag - 14 Mei: (Leiers)Bid vir ons dominees sowel as vir die dominee wat die pinkster gaan lei. Dat die Gees hulle sal meevoer in hulle voorbereiding.

    Vrydag - 15 Mei: Joël 2:13 Skeur julle harte, nie julle klere nie. Kom terug na My toe, vas en treur! Hy is genadig en barmhartig; Hy is lankmoedig en vol liefde. Hy is bereid om straf te herroep. Vandag wil ons ons harte skeur en na U terugkeer, Here ons God. Laat U genade en liefde op ons reën.

    Saterdag - 16 Mei: Ps 102:17 Hy luister na die gebed van die wat alles verloor het, Hy sal hulle gebed nie verag nie. Skepper van hemel en aarde, ons land gaan gebuk onder jare van armoede, siekte en ellende. Ons roep U aan! Breek die kettings van armoede, onreg en verhoed dat mense van honger, onreg, misdaad en bedrog sterf.

    Sondag – 17 Mei:Jes 45:22 Kom na My toe dat julle gered kan word, almal op die aarde, want Ek is God, daar is geen ander nie. Enigste lewende God, ons verklaar dat daar geen ander god as U is nie. Ons vra dat die mense van elke volk en stam en nasie, tot aan die einde van die aarde, na U toe sal kom om gered te word.

    1. ESTER KONFERENSIE

    Saterdag 23 Mei vanaf 09:00 - 16:00 by NG WitrivierKaartjies R100.00; ligte ete ingesluit R150.00 Gasspreker: Elza MeyerKaartjies beskikbaar by ons kerkkantoor of NG Witrivier

    VR

    OU

    E

  • HUISBESOEK, SIEKTE & HOSPITALISASIE: SKAKEL MET EEN VAN DIE LERAARSDr. Jean StrydomDs. Carel PienaarDs. Louis Pienaar

    [email protected]@[email protected]

    083 572 4886082 857 1988082 878 1743

    KNIE - AKSIEVERSOEKE VIR GEBEDSKETTING: Minette Scheepers 082 550 4190

    VOORBIDDING GEVRA VIR LIDMATELANGTERMYN SIEKTE & HERSTEL

    Esther Fourie: 082 877 2247Michiel Loubser: 082 559 6248Willie Gerber: 082 560 5862Leon Nieuwenhuizen: 079 183 6409Lida Reyneke: 083 611 0627Susan Jordaan: 084 900 8639Susan Theron: 076 832 8371

    HOSPITALISASIE & OPERASIES & HERSTEL

    Gallie Botha: 082 570 7509Frank Ehmke: 071 872 8913

    ANDER

    LIDMATE MET KANKER

    Sonette Malan: 082 349 4097Pierre de Wet: 082 439 0877Sarita du Plooy: 071 361 4394Rene Holmes: 083 280 7886Darius Botha

    VOORBIDDING GEVRA VIR FAMILIE &VRIENDE

    Bart Koch se broer Johan Koch sukkel ernstig met sy gesondheid (082 574 0823)

    Elsabe Prinsloo dogter van DC en Annelize Human, sy het borskanker (082 462 5548)

    Kinna Boshoff se swaer Bart Pieterse is ernstig siek met lewerkanker (013 744 1743)

    Bankbesonderhede: NG Kerk Nelspruit-Suid;ABSA bank – Nelspruit; Takkode: 334-252;Tjekrekening; Rek no: 1070 580 051

    Page 1Page 2Page 3Page 4