nuusbrief / program van die week ng kerk nelspruit-suidngnelspruitsuid.co.za/docs/nuusbrief 17 mei...

4
NG KERK NELSPRUIT-SUID NUUSBRIEF / PROGRAM VAN DIE WEEK Admin beampte: Anko Oelofse [email protected] Admin beampte: Susan Geldenhuijs [email protected] Finansiële beampte: Anna-Marie Oosthuizen [email protected] Kerkkantoor: Tel: 013 744 1925 Faks: 013 744 0543 www.ngnelspruitsuid.co.za Kantoor ure: 07:30 - 12:30 SONDAG 17/05/2015 08:30 EREDIENS: Ds Louis Pienaar Aktiwiteite na oggenddiens: Tee en koffie word bedien onder die afdakke 15:45 Tehillah Lofdansoefening in die lapa 16:30 JEUGDIENS: Ds Louis Pienaar 18:30 EREDIENS: Ds Carel Pienaar (Nagmaal) MAANDAG 18/05/2015 17:15 Gemeente diensgroep vergader in die konsistorie DINSDAG 19/05/2015 17:15 Finansies diensgroep vergader in die konsistorie 18:00 Mannebyeenkoms in die lapa WOENSDAG 20/05/2015 06:00 Brood breek en biduur vir die mans in die lapa 10:00 Bybelstudie in die saal 18:30 Kleingroep vir jong werkende mense in die lapa DONDERDAG 21/05/2015 09:00 Vrouebybelstudie: Millerstraat 44 17:15 Voorsangers en instrumentaliste oefen in die kerk 18:30 - 20:00 Juventas in die lapa VRYDAG 22/05/2015 18:00 - 20:30 Juventas in die lapa SONDAG 24/05/2015 SE EREDIENSTE 08:30 OGGENDDIENS: Ds Leon Forsman (Pinkster) 16:30 JEUGDIENS: Ds Louis Pienaar 18:30 AANDDIENS: Ds Leon Forsman (Pinkster) Deurkollekte vandag: Diens van Barmhartigheid

Upload: others

Post on 29-Jan-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • NG K

    ERK

    NELS

    PRUI

    T-SU

    ID NUUSBRIEF / PROGRAM VAN DIE WEEK

    Admin beampte: Anko Oelofse [email protected] beampte: Susan Geldenhuijs [email protected]ële beampte: Anna-Marie Oosthuizen [email protected]

    Kerkkantoor: Tel: 013 744 1925 Faks: 013 744 0543 www.ngnelspruitsuid.co.za Kantoor ure: 07:30 - 12:30

    SONDAG 17/05/201508:30 EREDIENS: Ds Louis Pienaar Aktiwiteite na oggenddiens: Tee en koffie word bedien onder die afdakke15:45 Tehillah Lofdansoefening in die lapa16:30 JEUGDIENS: Ds Louis Pienaar18:30 EREDIENS: Ds Carel Pienaar (Nagmaal)

    MAANDAG 18/05/201517:15 Gemeente diensgroep vergader in die konsistorie

    DINSDAG 19/05/201517:15 Finansies diensgroep vergader in die konsistorie18:00 Mannebyeenkoms in die lapa

    WOENSDAG 20/05/201506:00 Brood breek en biduur vir die mans in die lapa10:00 Bybelstudie in die saal18:30 Kleingroep vir jong werkende mense in die lapa

    DONDERDAG 21/05/201509:00 Vrouebybelstudie: Millerstraat 4417:15 Voorsangers en instrumentaliste oefen in die kerk18:30 - 20:00 Juventas in die lapa

    VRYDAG 22/05/201518:00 - 20:30 Juventas in die lapa

    SONDAG 24/05/2015 SE EREDIENSTE08:30 OGGENDDIENS: Ds Leon Forsman (Pinkster)16:30 JEUGDIENS: Ds Louis Pienaar18:30 AANDDIENS: Ds Leon Forsman (Pinkster)

    Deurkollekte vandag: Diens van Barmhartigheid

  • ‘N OMGEE GEMEENTE L

    IDM

    AT

    E

    1. SAVF HERFSAKKER TEHUIS HOU BASAAR

    Op Saterdag 30 Mei 2015 om 07:00 - 11:00Verskeie tuisgemaakte produkte.

    Daar word gesoek vir nog items vir die wit olifant tafelNavrae: 013 741 1076

    2. PINKSTER

    Dames dit is Pinkster en weer tyd vir sop en broodjies net na die Pinksterdienste. Ek benodig 60 potte sop en 60 brode vir die week. Ek vra groot asseblief jul hulp, indien jy kan help skakel my asseblief.

    Daar sal ‘n naamlys beskikbaar wees net na die oggend erediens by die nagmaaltafel. Skakel vir Annatjie Maré by 082 589 9922 / 013 744 9436

    3. KORTNUUS

    - MAKARIOS MANNEKAMP: (Datum het geskuif na 18-21 Junie) Inskrywingsvorms by kerkkantoor beskikbaar- Pinkster is vanaf Sondagoggend 24 Mei, prediker is ds Leon Forsman- Mannegroep se Hamburgeraand is Vrydag 29 Mei

    1. VERJAARSDAGWENSE 75 JAAR EN OUER

    Hartlike verjaarsdagwense aan die bejaardes wat verjaar:

    20 Mei: Danie du Plessis

    Ons dra u in liefde op aan ons Hemelse Vader

    2. NELSPRUIT DIENSSENTRUM

    Die dienssentrum vir bEjaardes kom nou by die SAVF kantore in Murray str 35 bymekaar, regs langs Cicilia van Wyk kleuterskool.Donderdae vanaf 10:00 - 13:00, ons kuier lekker saam, drink ‘n koppie koffie en deel in mekaar se lief en leed.

    Die volgende word aangebied: Geestelike versterking deur predikante van verkillende kerke wat vir ons ‘n Bybel boodskap bring. Vir ontspanning kry ons plaaslike kunstenaars wat sing, voordrae en musiek maak.Ons verskaf ook ‘n gesonde gekookte ete wat nagereg insluit teen ‘n bekostigbare prys.

    Ons nooi alle Senior Burgers om ons te besoek en ‘n oggend saam met ons te kom geniet

    Navrae: Anna du Toit 083 256 0818 of Martha Labuschagne 082 444 4916

    SEN

    IOR

    S

  • GEB

    EDSB

    EDIE

    NIN

    G

    1. GEBEDSBULLETIN

    Die volgende paar weke bid ons vir Pinkster 24 tot 28 Mei en herlewing. Laat ons sonder ophou onsself voor God verootmoedig. Berei jou voor om God te vind hierdie Pinkster.

    Maandag –24 Mei: (Wil jy God vind?)Herlewing gebeur wanneer die die teenwoordigheid van God ervaar word met magtigeopenbaarmakings van die Heilige Gees. Bid: Here God, maak my desperaat om U te vind.

    Dinsdag – 25 Mei: (Wil jy in God se teenwoordigheid lewe)Bid: Here een ding vra ek, en dit is wat ek soek, dat ek al die dae van my lewe in U teenwoordigheid mag lewe.

    Woensdag ‐ 26 Mei: (Prys God)Bid: Here ek wil my hande in die lug steek om U groot te maak. Ek sal U naam vrolik besing as ek gaan slaap of as ek in die nag oor U dink. Om U te prys maak my lewe vol en ryk.

    Donderdag ‐ 27 Mei: (Leiers)Bid: Here, spreek deur die Heilige Gees, duidelik tydens Ds Leon Forsman se voorbereiding vir Pinkster. Maak hom getrou in sy voorbereiding. Here, wees U die voorloper in ons gemeente, en wys U die pad vir Ds Jean, Ds Louis en Ds Carel aan, wanneer U hulle elkeen seën met eensgesindheid.

    Vrydag ‐ 28 Mei: (Maak jou skoon)Bid: Here, help my om ontslae te raak van elke afgod in my hart, breek elke bose vesting af en help my om myself uit situasies te verwyder waar ek versoek word. Ek begeer om U wil alleen te doen.

    Saterdag ‐ 29 Mei: (Smeek God)Bid: Here, hoor my gebed, en antwoord my. U alleen is 'n genadige God. Stort weereens U Gees oor ons land uit, sodat ons genesing kan ontvang, en U Naam geëer kan word.

    Sondag – 30 Mei: (Siektes)Bid: Here die wêreld se siektes het geen plek in die liggame van kinders van U nie, want U het gekom om lewe te gee in oorvloed. Here, ek bid vir gesondheid en ek spreek gesondheid oor elke lidmaat wat siek is.

    1. ESTER KONFERENSIE

    Saterdag 23 Mei vanaf 09:00 - 16:00 by NG WitrivierKaartjies R100.00; ligte ete ingesluit R150.00 Gasspreker: Elza MeyerKaartjies beskikbaar by ons kerkkantoor of NG Witrivier

    VR

    OU

    E

  • HUISBESOEK, SIEKTE & HOSPITALISASIE: SKAKEL MET EEN VAN DIE LERAARSDr. Jean StrydomDs. Carel PienaarDs. Louis Pienaar

    [email protected]@[email protected]

    083 572 4886082 857 1988082 878 1743

    KNIE - AKSIEVERSOEKE VIR GEBEDSKETTING: Minette Scheepers 082 550 4190

    VOORBIDDING GEVRA VIR LIDMATELANGTERMYN SIEKTE & HERSTEL

    Esther Fourie: 082 877 2247Michiel Loubser: 082 559 6248Willie Gerber: 082 560 5862Leon Nieuwenhuizen: 079 183 6409Susan Jordaan: 084 900 8639Susan Theron: 076 832 8371

    HOSPITALISASIE & OPERASIES & HERSTEL

    Gallie Botha: 082 570 7509Frank Ehmke: 071 872 8913

    ANDER

    LIDMATE MET KANKER

    Sonette Malan: 082 349 4097Pierre de Wet: 082 439 0877Sarita du Plooy: 071 361 4394Rene Holmes: 083 280 7886Darius Botha

    VOORBIDDING GEVRA VIR FAMILIE &VRIENDE

    Bart Koch se broer Johan Koch sukkel ernstig met sy gesondheid (082 574 0823)

    Elsabe Prinsloo dogter van DC en Annelize Human, sy het borskanker (082 462 5548)

    Kinna Boshoff se swaer Bart Pieterse is ernstig siek met lewerkanker (013 744 1743)

    Bankbesonderhede: NG Kerk Nelspruit-Suid;ABSA bank – Nelspruit; Takkode: 334-252;Tjekrekening; Rek no: 1070 580 051

    Page 1Page 2Page 3Page 4