eldopark nuusbrief... · web viewdit is ook so dat elke huiseienaar se huis gewoonlik sy/haar...

17
2013 A Secure Lifestyle - Eldopark

Upload: doanduong

Post on 21-May-2018

221 views

Category:

Documents


3 download

TRANSCRIPT

Page 1: Eldopark Nuusbrief... · Web viewDit is ook so dat elke huiseienaar se huis gewoonlik sy/haar grootste bate is en daar te alle tye gewaak moet word teen agteruitgang wat die bates

2013

Bulletin 2015

Mei/May

- A Secure Lifestyle -

Eldopark

Page 2: Eldopark Nuusbrief... · Web viewDit is ook so dat elke huiseienaar se huis gewoonlik sy/haar grootste bate is en daar te alle tye gewaak moet word teen agteruitgang wat die bates

Welkome / WelcomeBeste Huieienaar,

In die huidige ekonomiese klimaat is daar nie net uidagings in elke huishouding nie, maar ook in elke instansie soos Eldopark HEV.

Dit is ook so dat elke huiseienaar se huis gewoonlik sy/haar grootste bate is en daar te alle tye gewaak moet word teen agteruitgang wat die bates se waardes aantas en verminder. Elke huis se waarde is ook direk gekoppel aan Eldopark se algemene bates soos sekuriteits mure, sekuriteits stelsels, geboue, kamera’s, toegangsbeheer stelsels ens.

Ons nooi u vriendelik uit na die Algemene Jaarvergadering, Donderdag 25 Junie 2015.

Dear Home Owner,

In the current economic climate there are challenges for every household and Eldopark HOA alike. It is true that properties are normally the biggest asset of most home owners and there must be guarded against neglect which will cause property values to depreciate. All property values are linked to the general assets of Eldopark such as security walling, security systems, property, camera’s, access control systems etc.

You are invited to the Annual General Meeting, Thursday 25 Junie 2015.

Eldopark Greetings,Willem Odendaal

Page 3: Eldopark Nuusbrief... · Web viewDit is ook so dat elke huiseienaar se huis gewoonlik sy/haar grootste bate is en daar te alle tye gewaak moet word teen agteruitgang wat die bates

Eldopark Bestuur / Management:

Uitvoerende Betuurder / Executive Manager:

Jalane van Wyk 082 492 5684 Sekuriteit / Security:

Henry Hall 084 321 9137

Eldopark Kantoor / Office:Kantoor nr : 012 658 0141

Eldopark Bestuurs selfoon: 072 862 9842

Eldopark Sekuriteit selfoon: 072 863 1499

Fax nr: 0866 49 69 49E-mail adress: [email protected]

Web page: http://www.eldopark.co.za

Facebook: Eldopark eldo

Kantoor ure/ Office hours: Weeksdae / Week days: 7:00 -17:00

Vrydae / Friday: 7:00 - 14:00

Eldopark Sekuriteitshek / Security Gate:365 - Security Manager: Koos du Toit

Tel nr: 012 658 0006

Page 4: Eldopark Nuusbrief... · Web viewDit is ook so dat elke huiseienaar se huis gewoonlik sy/haar grootste bate is en daar te alle tye gewaak moet word teen agteruitgang wat die bates

MAANDELIKSEHEFFING / MONTHLY LEVY: Nuwe Heffing vanaf 1 Maart 2015

New Levy from 1 March 2015

R1 295.45Bankbesonderhede / Banking Detail:

Instansie/ Institution: ABSA Centurion

Rekeninghouer: / Account Holder: Eldoraigne x 23 & 28 HEV

Tak kode / Branch code: 632 005

Rekening nr / Account nr: 404 589 3123

Verwysings nr: U ERF NR / Reference nr: YOU’RE STAND NR

Gebruik asb u erf nr in alle korrespondensie

’n Beroep word op elke lid gedoen om toe te sien dat u rekening vooruitbetaalbaar is voor of op die 7de van elke maand. Regsaksie gaan volg teen diegene met uitstaande heffings. We appeal to every member to ensure that the levy account is paid in advance on or before the 7th of each month. Legal action will follow against those with outstanding levies.

An extra R250 to be charged for reminders of this kind to cover the additional administrative costs involved.

Baie dankie aan al die inwoners wat getrou hulle heffing betaal. Thanks to the residents that keep their levy account updated.

AJV / AGM 2015/16Algemene Jaarvergadering Donderdag 25 Junie 2015 om 19:00 te Royal Elephant Hotel.

Page 5: Eldopark Nuusbrief... · Web viewDit is ook so dat elke huiseienaar se huis gewoonlik sy/haar grootste bate is en daar te alle tye gewaak moet word teen agteruitgang wat die bates

MOI – Eldopark RulesMembers not Complying with the rules of the HOA often justify their actions with the excuse that other members are doing the same. In other words, instead of following the prescribed rule they prefer to follow the bad example

This is unacceptable and constitutes a recipe for chaos, to say the least. Members who do not adhere to prescribed rules cannot appoint themselves as authors of new rules or use other members as example to break approved rules.

Although management has a supervisory function to ensure uniformity in the application of rules, members must realise that they themselves are in the first instance responsible to abide by the rules. Members cannot circumvent their responsibility and then afterwards expect management to decide whether something is acceptable or not.

If management fails to take steps in accordance with the powers vested in it, then members are fully entitled to criticise and to lay blame on management for not executing its functions properly. But non-adherence to rules cannot in the first instance be blamed on management.

Important elements of uniformity in applying rules are:

members must show their willingness to support adherence to the rules as prescribed; members must voluntarily strive to abide by the prescribed rules and if unsure consult with management; management must create a climate of discipline and co-operation in which members can operate; and management must ensure that the prescribed rules are serving the interest of the community.

Panic ButtonsPanic buttons can be purchased at the Security office @ R513.00 incl VAT - Once off cost.

Page 6: Eldopark Nuusbrief... · Web viewDit is ook so dat elke huiseienaar se huis gewoonlik sy/haar grootste bate is en daar te alle tye gewaak moet word teen agteruitgang wat die bates

Send quickly an alert with HOC Panic Button, this service links you to the Security Guard House from anywhere on your property and in Eldopark -24 hours a day, 7 days a week. It’s more convenient than ever to carry a single-point access application right in your pocket.

Instant access to Armed Response - Monitor Net - via the Security Guard House.

Link your existing alarm system to our 24 hours a day, 7 days a week Security Guards, by adding a RAC 2000 Receiver. Contact the office for more detail - 012-658-0414

Toegangsbeheer/ Access controlInwoners moet verseker dat huiswerkers of tuiniers wie soggens Eldopark deur die draaihek binnekom, in die middag ook deur die draaihek na buite gaan. Inwoners moet asb nie hierdie persone met ’n voertuig na buite neem nie. Dit is ’n sekuriteit risiko as ’n persoon die perseël verlaat het terwyl die toegangsbeheer stelsel toon dat die persoon nog steeds binne-in Eldopark is.

Residents are requested domestic workers and gardeners, who entered Eldopark through the turnstile in the morning, also use the turnstile in the afternoon on their way out. These workers must not leave Eldopark in a vehicle. This is a security risk if a person left the premises while the access control system displays that this person is still inside Eldopark.

Die toegangsbeheer is ‘n sleutel funksie van die sekuriteit wagte te Eldopark. Om hierdie rede word daar van alle inwoners verwag om hulle te hou by die reëls en samewerking te gee sover moontlik. Indien daar ‘n voorval plaasvind, rapporteer asb onmiddelik aan Bestuur. Probleme kan dan onmiddelik geidentifiseer en uitgesorteer word.

 Toegangsbeheer Proses.

Aan diens sal  altyd 2 (twee) sekuriteits wagte in die wagkamer wees om te verseker van spoedige en behoorlike toegang tot Eldopark. Ten minste een van hierdie wagte sal ‘n C-gradering besit. Die wagte is opgelei in kommunikasie vaardighede en onderworpe aan die reëls en regulasies van Bestuur.

 Daar word ‘n vriendelike versoek gerig vir samewerking met die wagte en dat geen druk of dreigemente aan hulle gestel sal word om die reëls te buig of te verontagsaam nie.

It is of the utmost importance to keep record of what people enter and leave Eldopark and who are still on premises after hours.  With this in mind, it is important that people that have daily access (e.g., visitors, garden workers, domestics, contractors, etc.) MUST swipe their fingers when leaving Eldopark.  If this is not done, then the system shows the person is still on premises

Please take the time to visit the office to update the names of people that can have access to your address.

Bear in mind that fingerprints may be cancelled due to 2 reasons (in both cases we ask that you work with us to resolve this in a courteous manner and NOT take it out on 365 Security staff):

The system is set up to cancel fingerprints after a set time period - it often happens that residents forget to cancel someone’s access (e.g., a tenant no longer rents in Eldopark; a gardener no longer works by you). This is to ensure that the entry list to Eldo Park is properly maintained

Due to some specific reason, e.g. non-payment of levies, traffic violation or other house rule violation

Gifts & Parcels

Page 7: Eldopark Nuusbrief... · Web viewDit is ook so dat elke huiseienaar se huis gewoonlik sy/haar grootste bate is en daar te alle tye gewaak moet word teen agteruitgang wat die bates

Please provide a pass-out letter for all gifts and items. Without this letter the pedestrian will not be permitted to remove any items from Eldopark. Your co-operation in this regard will be appreciated.

SPOEDGRENS – 30 KM PER UUR SPEED LIMIT – 30 KM PER HOURChildren are riding on bikes and playing. Please be careful as we would like our

children to be carefree but safe!

Spoed gaan voortaan ook met die radar gemonitor word. Indien `n besoeker of inwoner die verkeersreël oortree sal `n Kennisgewing van `n Huisreël oortreding aan hom/haar gegee word .

Neem asb kennis: Deaktivering van alle vingertoegang en Boetes vir Huisreël oortredings is vanaf Januarie 2015

geimplimenteer word.

SPEEDING SPOED IN ELDOPARK!

Complaints are received of speeding in town. Residents are once again reminded to adhere to traffic rules. Residents are also requested to report vehicle drivers who do not abide to the prescribed speed limit for Eldopark. If drivers persist in this habit, legal action will be taken.

Let asseblief daarop dat elke inwoner verantwoordelik is vir die padgebruik van sy besoekers. Die onus berus by die inwoner om toe te sien dat sy besoeker nie roekeloos bestuur nie en die spoedbeperking gehoorsaam

Page 8: Eldopark Nuusbrief... · Web viewDit is ook so dat elke huiseienaar se huis gewoonlik sy/haar grootste bate is en daar te alle tye gewaak moet word teen agteruitgang wat die bates

Tuin take:Temperatures are starting to drop, especially overnight, so it is time to protect tender plants. Mulch flower beds with compost or fallen leaves. Reduce watering of roses to twice a week. Your lawn will probably need its last cut before the winter, but leave a good “head” on it to protect the roots from frost.

Cover your sensitive plants with frost cover. Even though June is cold, plants need regular winter watering. However, all garden watering must be done by 1pm the latest.

GROND Verryk die grond nou met goeie kompos gemeng met geswete kraalmis. As jy kraalmis in grootmaat koop, vra die verskaffer of dit gesweet is, of laat dit sowat twee weke lê voor jy dit by die grond inwerk. Sodoende maak jy seker dat daar nie onkruid in jou beddings opkom nie. Laat die grond lê en rus voor jy plant, indien moontlik.

KRUIE Oes steeds die laaste kruie, en bêre vir kruietee of om gedroog in jou kos te gebruik. Die somergroeiende basielkruid is nou al te lelik om te oes, maar jy kan nog goeie blare van meerjarige soorte pluk. Hang bossies kruie onderstebo in ’n droë plek om te lugdroog, en verkieslik met papiersakkies oor die bossies gebind om die insekte weg te hou. As jy ’n oormaat kruie het, kan jy die blare kap en in afgekoelde gekookte water in ysbakkies vries. Merk die vriesbakkies met ’n plakkertjie, want gekapte kruie is moeilik om te identifiseer.

BLOMPLANTE Raak ontslae van treurige plante, eenjariges sowel as meerjariges. Plant nou nuwe meerjarige struike in jou beddings. Hulle sal mooi vestig deur die winter en jou in die lente beloon. Onthou om jong plante teen ryp te beskerm as jy las van kwaai ryp het. Dis ook die ideale tyd om winterblommende eenjarige saailinge te plant – soos gesiggies, wat ook eetbare blomme is.

GROENTE Verryk die grond met geswete kraalmis en organiese voedingstof, en fokus op die aanplant van blaargroente soos die verskillende soorte slaai en Oosterse groente soos pak choi, mizuna en

Page 9: Eldopark Nuusbrief... · Web viewDit is ook so dat elke huiseienaar se huis gewoonlik sy/haar grootste bate is en daar te alle tye gewaak moet word teen agteruitgang wat die bates

mosterd. Hulle groei pragtig in die winter en jy kan daagliks daarvan pluk vir sop, roerbraai en winterslaaie.

SAAI ertjies en pronkertjies nadat jy die grond baie deeglik voorberei en verryk het – die ertjie-familie is honger plante. Jy moet baie diep grou – een meter diep. Verwyder die boonste halwe meter se grond eers heeltemal en plaas eenkant, dit is bogrond en mag nie met die onderste grond gemeng word nie. Maak nou die onderste halwe meter se grond los en werk kompos daarby. Meng die bogrond met kompos en kraalmis, en plaas terug. Wag ’n week of twee voor jy saai of saailinge plant.

Teks Lizette Jonker

’n Goeie wenk is om staatmakers soos irisse, ranonkels,affodille (waarvan daar sowat twintig verskillende soorte en kleure in Suid-Afrika beskikbaar is),anemoon, freesia en sparaxis op verskillende tye te plant.

Page 10: Eldopark Nuusbrief... · Web viewDit is ook so dat elke huiseienaar se huis gewoonlik sy/haar grootste bate is en daar te alle tye gewaak moet word teen agteruitgang wat die bates

KlerebankWeens die herhaalde navraag na klere donasies, het die Kommunikasie & Sosialekomitee besluit om `n klerebank te open. Donasies van klere vir alle ouderdomme is welkom. Ons sal dit versprei na die onderskeie organisasies vir hulpbehoewende persone. Indien jy wil betrokke raak, skakel Eldopark kantoor 012-658-0141

Moedersdag / Mother’s day Liewe Mammie,

Dankie, Mammie, Mams, Moeder, Moeks of Ma...dit verteenwoordig altyd LIEFDE.  Mag al die wonderlike vroue Sondag en ook elke ander dag hoor en weet dat hulle kinders aan hulle dink en lief is vir hulle.  Ons sê dit dalk nie altyd genoeg nog nie , “ek is baie lief vir Mammie en dankie vir alles wat Ma vir my beteken en doen in die lewe.” Die ou ge-eikte uitrukking lui... “Wat is `n huis sonder `n Moeder“ Spesiale wense aan die ma’s wat vanjaar hul heel eerste Moedersdag vier.  Hierdie is ‘n wonderlike reis wat nou begin.

PaasEierJag- Easter Egg Hunt Die opgewondenheid het hoog gety gevier. Die kinders kon nie wag dat Juffrou Haas, Lola, haar opwagting maak nie. Die oggend was voorwaar `n reuse sukses! Met `n worsbroodjie

in die hand en eiers in die mandjie, het almal met vol maggies huistoe gegaan.

Baie dankie Juffrou Haas dat jy kom kuier het. Sien jou volgende jaar!

Page 11: Eldopark Nuusbrief... · Web viewDit is ook so dat elke huiseienaar se huis gewoonlik sy/haar grootste bate is en daar te alle tye gewaak moet word teen agteruitgang wat die bates
Page 12: Eldopark Nuusbrief... · Web viewDit is ook so dat elke huiseienaar se huis gewoonlik sy/haar grootste bate is en daar te alle tye gewaak moet word teen agteruitgang wat die bates

Banting Chocolate CakeDry Ingredients1/2 Cup Coconut Flour 1/2 Cup Cocoa Powder2 tsp Baking powder1 Cup XylitolWet Ingredients4 Large Eggs 1 tsp coffee Granules1/2 Cup full cream milk1/2 Cup water1/2 Cup Coconut Oil (melted)

•Preheat Oven to 180 c•Grease one cake pan with Butter.•Sift Together Coconut Flour, cocoa, baking powder and Xylitol.•In another bowl whisk together eggs, coffee, milk and water.•Whisk wet into dry until smooth then slowly add coconut oil. •Pour into a baking pan and bake for 35min or until a skewer comes out clean.

Serve with Cream

Page 13: Eldopark Nuusbrief... · Web viewDit is ook so dat elke huiseienaar se huis gewoonlik sy/haar grootste bate is en daar te alle tye gewaak moet word teen agteruitgang wat die bates
Page 14: Eldopark Nuusbrief... · Web viewDit is ook so dat elke huiseienaar se huis gewoonlik sy/haar grootste bate is en daar te alle tye gewaak moet word teen agteruitgang wat die bates

Coffee Grounds

Use your morning pick-me-up to eliminate odors in the fridge. Simply place coffee grounds, new or used, in a bowl on a shelf. Replace them every two months for a fresh, slightly caffeinated smell.

White Vinegar

Keep your dishwasher extra clean with white vinegar. Pour ½ cup into the detergent cups and run the empty machine for a complete cycle. Cleaning tips: you can also use a few tablespoons of powdered laundry bleach, Tang or lemon-flavored Kool-Aid (it must be lemon) for the same results.

Ice Cubes

It won't be a pretty sound, tossing ice cubes into the garbage disposal break sup grease and keeps it clean. Every few weeks, toss in a handful of cubes, turn on the disposal and run cold water. Add some orange, lemon or lime peels to ward off odors.

Newspaper

Before you toss out (or better, recycle) your newspaper, use it to get rid of some garbage grime. Cover the bottom of your trashcan with old newspapers to soak up leaks and odors.

Play-Doh

Use this playtime gear to pick up tiny slivers of broken glass (you know, the

Page 15: Eldopark Nuusbrief... · Web viewDit is ook so dat elke huiseienaar se huis gewoonlik sy/haar grootste bate is en daar te alle tye gewaak moet word teen agteruitgang wat die bates

Kommunikasie & Sosialekomitee:Elmarie Bissett Danie du PlooyJalane van Wyk

Indien daar enige nuus is wat julle graag wil deel; stuur dit gerus aan Jalane by [email protected]

Wees `n Seën!