nuustak 2018 - laerskool kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2017/06/2018...jaydon...

5
Nuustak 2018 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : [email protected] Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za Geagte Ouers Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is tot leiers 2019. DOGTERS: SEUNS: Sterkte met die groot taak en verantwoordelikheid wat nou voorlê. Groete uit die Nuustakkantoor. DR. JOHAN KRUGER SKOOLHOOF NUUSTAK 34/2018 18 Oktober 2018 1. Lana BASSON 1. Henko BARNARD 2. Lu Chelle BREEDT 2. Werner BEZUIDENHOUT 3. Andrea BUYS 3. Jeandré BOOYSE 4. Mila DE KLERK 4. Cornél BOTHMA 5. Lizané ERASMUS 5. Shaan-Dee DE LANGE 6. Loucél HALGREEN 6. Dylan DE WET 7. Logan HORN 7. Luan GEYSER 8. Karien JACOBS 8. Waldo HAASBROEK 9. Angelique JANSE VAN VUUREN 9. Zanru KRUGER 10. Simoné JOUBERT 10. Marno LANGE 11. Nika KRÜGER 11. Reuben MINNAAR 12. Zoë MEYER 12. Johan OBERHOLZER 13. Bianca NEL 13. Marko OPPERMAN 14. Roché O’CONNELL 14. Estian REX 15. Zilke ROODT 15. Bernardus ROODE 16. Abigail SWEENEY 16. Llywelyn STEENBERG 17. Chastine ULLERSTAM 17. Cadin THÉRON 18. LuCarli UYS 18. Franko VAN DER WALT 19. Amber VAN NIEKERK 19. Wanru VAN KRAAYENBURG 20. Landelee VAN WYK 20. Ruan VAN NIEKERK 21. Alexis VILLAVICENCIO 21. Marko VAN VOORST 22. Kylin WILBERS 22. Wynand VAN WYK Ouers word net weer herinner aan die Algemene Jaarvergadering wat op Donderdag, 25 Oktober om 18:30 in die skoolsaal plaasvind. Ons doen n beroep op u om asseblief die belangrike vergadering by te woon.

Upload: others

Post on 12-Mar-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Nuustak 2018 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2017/06/2018...Jaydon Crous Christopher Rodd 23 Oktober Delinda Horn Cyan Batty 24 Oktober Andrea Buys Karla

Nuustak 2018 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : [email protected] Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za

Geagte Ouers

Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is tot leiers 2019.

DOGTERS: SEUNS:

Sterkte met die groot taak en verantwoordelikheid wat nou voorlê.

Groete uit die Nuustakkantoor. DR. JOHAN KRUGER SKOOLHOOF

NUUSTAK 34/2018 18 Oktober 2018

1. Lana BASSON 1. Henko BARNARD

2. Lu Chelle BREEDT 2. Werner BEZUIDENHOUT

3. Andrea BUYS 3. Jeandré BOOYSE

4. Mila DE KLERK 4. Cornél BOTHMA

5. Lizané ERASMUS 5. Shaan-Dee DE LANGE

6. Loucél HALGREEN 6. Dylan DE WET

7. Logan HORN 7. Luan GEYSER

8. Karien JACOBS 8. Waldo HAASBROEK

9. Angelique JANSE VAN VUUREN 9. Zanru KRUGER

10. Simoné JOUBERT 10. Marno LANGE

11. Nika KRÜGER 11. Reuben MINNAAR

12. Zoë MEYER 12. Johan OBERHOLZER

13. Bianca NEL 13. Marko OPPERMAN

14. Roché O’CONNELL 14. Estian REX

15. Zilke ROODT 15. Bernardus ROODE

16. Abigail SWEENEY 16. Llywelyn STEENBERG

17. Chastine ULLERSTAM 17. Cadin THÉRON

18. LuCarli UYS 18. Franko VAN DER WALT

19. Amber VAN NIEKERK 19. Wanru VAN KRAAYENBURG

20. Landelee VAN WYK 20. Ruan VAN NIEKERK

21. Alexis VILLAVICENCIO 21. Marko VAN VOORST

22. Kylin WILBERS 22. Wynand VAN WYK

Ouers word net weer herinner aan die Algemene Jaarvergadering wat op Donderdag, 25 Oktober om 18:30 in die skoolsaal plaasvind.

Ons doen ‘n beroep op u om asseblief die belangrike vergadering by te woon.

Page 2: Nuustak 2018 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2017/06/2018...Jaydon Crous Christopher Rodd 23 Oktober Delinda Horn Cyan Batty 24 Oktober Andrea Buys Karla

18 Oktober Lu-Mari Liebenberg

Bernard Roode Zuart van den Berg Ulrich Coetzee

19 Oktober

Kyla Retief Ruahan le Roux Johan Kruger 20 Oktober

Zané Coetzee Zoe Steele Michael Smit 21 Oktober

Stephan Kruger Alex Kalamer Connor Mortimer 22 Oktober

Jaydon Crous Christopher Rodd 23 Oktober Delinda Horn Cyan Batty 24 Oktober

Andrea Buys Karla Faasen

KRUINIE

VERJAARDAE:

LEIERS 2019

Leierinhuldiging Woensdag

24 Oktober 18:30 in die Skoolsaal.

LEIERS 2019 Vrydag 19 Oktober Pas leierdrag aan vanaf 7:00 Dogters—Kamer 23 Seuns—Kamer 32

18 Oktober Daniel Allan

23 Oktober

Christiano Pilch Jayden van Staden

LEIERINHULDIGING FOTO’S PRESTIGE AAND FOTO’S

GRAAD 1, 2 EN 3 PRYSUITDELINGFOTO’S

Fotopakkette word weer tydens die funk-sies geneem. Elke funksie se pakket kry sy eie besondere raam en bewoording soos vorige jare. Kostes: R55 per pakket. Fotograaf: Elster Vermeulen. Indien u belangstel voltooi die skeurstrokie en stuur met die geld of EFT betaling terug na u kind se registeronderwyser. *Bring asseblief alle sertifikate medaljes en trofee wat u saam met u kind wil afneem na die betrokke funksies.

Page 3: Nuustak 2018 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2017/06/2018...Jaydon Crous Christopher Rodd 23 Oktober Delinda Horn Cyan Batty 24 Oktober Andrea Buys Karla

WOONSTELLE TE HUUR

Glen Hof kompleks

Veldstraat Glen Marais

Bachelors, een, twee en drie

slaapkamer woonstelle te huur.

500m vanaf Laerskool Kruinsig

Binne veiligheidskompleks met

toegangsbeheer.

Skakel Kathy

076 743 9570

JAARBOEK 2018 Aansoekvorms vir klein advertensies kan nog voltooi en teruggestuur word skool toe. Die vorms is beskikbaar op die face-bookblad, webblad, by Juf Melanie in Kamer 18 en Juf Adri in Kamer 29.

Broodjieprojek 2019 Gr.R tot Gr.6 leerders het briewe ontvang vir deelname aan die broodjieprojek 2019. Indien u as huisgesin wil deel wees van die pro-jek, voltooi asseblief die meegaande skeurstrokie en stuur terug na u kind se registeronderwyser.

Lezel 082 327 8834/ Madelize 073 922 3916

Page 4: Nuustak 2018 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2017/06/2018...Jaydon Crous Christopher Rodd 23 Oktober Delinda Horn Cyan Batty 24 Oktober Andrea Buys Karla

WISKUNDE GRAAD 4 *Dinsdag 23 Oktober: Hoofrekene Toets (20) *Donderdag 25 Oktober Probleemoplossing (Insig) (10)

SKAAKFLITSE

1) Kruinie Super Liga Rondte 1 en 2 Maandag 22 Oktober 14:30-16:30 in Noag se lapa. 2) Skaakoefening: Kamer 34 6:45-7:25 Span 1 en 2 23 Oktober Span 3 en 4 24 Oktober Span 5 en 6 25 Oktober Al die spelers het reeds briewe ontvang met al die nodige in-ligting.

Skaakgroete Juf. Celesté

WISKUNDE GRAAD 6 -Omtrek, Oppervlak en Volume(10) Vrydag 19 Oktober -3D Vorms en Breuke (20) Vrydag 26 Oktober -Probleemoplossings (10) Vrydag 2 November

Milan Brand—Gr. 3T

VERLORE ID DOKUMENT Die verlore ID dokument van Helgaard Raubemheimer is op die

skoolterrein opgetel, dit kan by die Kantoor afgehaal word.

Page 5: Nuustak 2018 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2017/06/2018...Jaydon Crous Christopher Rodd 23 Oktober Delinda Horn Cyan Batty 24 Oktober Andrea Buys Karla

VOORGESTELDE SKOOLGELD VERHOGING VIR 2019 Skoolgelde verhoog met R120 per maand: 9,5% verhoging.

Skoolgeld 2019: R1 380 per maand per leerder x 11 maande = R15 180 per jaar.

Nuwe inskrywings 2019: R15 830 per jaar. 5% Korting word toegestaan vir skoolgelde vooruitbetaal voor of op 28 Februarie 2019. Skoolgeldvrystelling word toegepas volgens regulasies omskryf in Gov Gaz 29311, 18 Oktober 2006. Aansoeke om vrystelling kan in Januarie 2019 by die Finansiekantoor afgehaal word. 3e Kind per gesin ontvang volle vrystelling.

AANWENDING VAN SKOOLGELDE:

NASKOOLGELDE 2019:

R892 per maand per leerder x 11 maande = R9 845 per jaar.

GRAAD R GELDE 2019:

Voldag : R2 120 per maand per leerder x 11 maande = R23 320 per jaar. Halfdag : R1 585 per maand per leerder x 11 maande = R17 435 per jaar.

PROJEKTE AFGEHANDEL IN 2018:

Installeer besproeiing: B-rugbyveld. Opgradering van skoolsaal se ingangsportaal en badkamers, asook opgradering van klank, dataprojektors en

skerms in die saal. Plavei van Veldstraat sypaadjie by Graad R Sentrum vir parkering. Vervang van 6 Admin- en Finansieafdeling rekenaars, server en netwerk.

PROJEKTE WAT TANS ONDERNEEM WORD VIR 2019:

Sekuriteit: Draaihekke by ingange vir voetgangers, oprigting van ‘n pallisadeheining by B-rugbyveld. Bou van lokaal vir Naskoolsentrum gebruik. Bladvernuwing van Netbal- en Tennisbane.

VOORSTELLE VIR VERDERE PROJEKTE: Afdak en blad by Grondslagfase geboue. Pawiljoene en kleedkamers by sportvelde.

Die begroting vir 2019 is onderhewig aan bepalings en voorwaardes soos deur die GDO in die provinsiale koerant gepubliseer is.

Navrae kan skriftelik gerig word aan die Voorsitter van die Finansiële Komitee.

Beheerliggaam Salarisse: 22 Onderwys, 5 Administratief, 7 Terrein, 5 Studente en 3 Sekuriteitswagte.

8,5% Salarisverhoging word voor begroot, gelykstaande aan salarisverhoging toegestaan deur G.D.O.

Voorsiening word gemaak vir siekverlof.

Bedryfsuitgawes: Opvoedkundige aanwending, Sport, Super 12, Logistiek, Kultuur, Leerderaktiwiteite, Onderhoud Geboue en Terrein, Administrasie, Gasheer tydens funksies, Bemarking, Kapitale Besteding, Huur van 3 Tydelike klasse.

ʼn Ouervergadering vind plaas om die Begroting en Projekte vir 2019 te bespreek en Skoolgelde vas te stel. Hierdie vergadering vind plaas op DONDERDAG, 25 OKTOBER 2018 om 18:30 in die skoolsaal.