nuustak 2019 - laerskool kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/08/... · graad r:...
TRANSCRIPT
Nuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : [email protected] Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za
Geagte Ouers, Die laaste Nuustak vir die winter van 2019. Lente is amper in die lug. Die toetsreeks is om die draai en die tennis, hokkie en krieket se ligas staan einde se kant toe. Graad 1 en 8: 2020 Gr.R en Gr.7 ouers behoort tussen 18 September en 31 Oktobert ’n sms boodskap vanaf die Gauteng onderwysdepartement (GDO) te ontvang met ‘n aanbod vir die finale plasing van u kind in ‘n openbare skool in 2020. Maak asseblief seker dat u spoedig op die sms reageer en die keuse van u skool maak. Revue Die week was die groot Revue week met optredes van ons groepe. Tydens die skryf van die Nuustak is die uitslae nog nie bekend nie, maar ons hou styf duime vas. Dankie aan elkeen wat getrou geoefen het en aan elke ondersteuner. Toetsreeks Soos bekend aan u neem die toetsreeks ‘n aanvang op 4 September. Vanaf die 4de September sluit die skool om 13:00. Gebruik asseblief die tyd doelgerig om voor te berei vir die toetse.
Bok - Vrydag Ter ondersteuning van ons Springbokke wat aan die Werêldbeker toernooi deelneem trek ons op VRYDAE n groen hemp (Springbok ondersteunders hemp of trui), ‘n denim en tekkies aan. Asseblief nie ander kleure of spanne se ondersteuningsdrag nie. Kruinies mag vanaf 7 September die Bokke ondersteun. Die reeling geld solank die Bokke aan die toernooi deelneem.
NUUSTAK 29/2019 29 Augustus-4 September 2019
Groete uit die Nuustakkantoor.
DR. JOHAN KRUGER SKOOLHOOF
What we think, or what we know, or what we believe is, in the end, of little conconsequenc.
The consequence is what we do. - John Ruskin -
Divan Gravet Gr. 3M
PERSONEEL VERJAARSDAE
30 Augustus
Carien Oosthuizen
31 Augustus
Antoinette Nightingale
KRUINIES VERJAARSDAE
29 Augustus
Miane Weideman
Melandi Möller
Anzell Eybers
Talia Van Der Walt
Kaylin Nash
30 Augustus
Rachel Sudding
Armand Pretorius
Nizelle Schäfer
31 Augustus
Chandré Schoeman
Rocco Gerber
Joshua Reinecke
1 September
Anneke Van Deventer
LuCarli Uys
Liam Lombard
Marizel Barnard
2 September
Clarrisa Knox
Chané van Antwerp
3 September
Kegan Bester
Donovan le Roux
4 September
Miané Lange
Keanu Riekert
Derick Booysen
Jaydean Basson
Stephen Hoddinott
Amy-Jane Oelofsen
WISKUNDE GR. 4
Saterdag, 31 Augustus: Seuns liga spanne (1ste, 2de en 3de spanne) Saterdag, 7 September: Seuns Ontwikkeling span. Alle wedstryde vind by Curro Serengeti plaas en begin 08:00 Baie sterkte aan al die spanne in hul onderskeie ligas. Tennisgroete
TENNIS
Massa Opdrag (10 punte) Bl. 216-221
Vrydag, 30 Augustus 2019
Ons samel hierdie kwartaal items vir Casa Caritas in. Hulle benodig die volgende produkte: *Kruideniersware: • sout, suiker, warmsjokolade, koffie, tee, jellie, sagte bederfies-
(malvalekkers, Cheese puffs/Flings), Yogurt, nie bederfbare kosse, plastiek lepels, borde, bakkies.
*Toiletware: • seep, shampoo, tandepasta, waslap, handdoek, borsel, spuit kanne-
tjie deodorant, weggooi skeermes. Handig by jou register onderwyseres in. Groete Die Gr.4 juffrouens
SKAAKFLITSE
Kruinie Super Liga: Kamer 34 (06:45-07:25)
.Di. 3/9 Span 1 (Jaimi) en 2 (Idele) Wo. 4/9 Span 3 (Ben) en 4 (Josua) Do. 5/9 Span 5 (Ricardo) en 6 (Leo)
GRAAD 4 LIEFDADIGHEIDSPROJEK
VERLORE KLERE Liefdadigheid Vrydag, 30 Augustus is die laaste skooldag van die maand. Alle verlore klere wat nie in Augustus opgeëis is nie word dan aan liefdadigheid geskenk. Maak gerus ‘n draai in die deurloop agter die saal en eis verlore items daar op. Kruinie groete
BOK-VRYDAG Kom ons as Kruinies
ondersteun ons Springbok rugbyspan.
Vanaf Vrydag 6 September tot die Wêreldbeker verby is -
SLEGS op Vrydae.
.Kruinies kan Vrydae die volgende/skoolklere dra:
- ‘n groen hemp - ‘n lang,heel denim - tekkies
Vrydag, 30 Augustus is die laaste skooldag van die maand. Alle verlore klere wat
n draai in die deurloop agter die saal en eis verlore items daar op.
Gaan “like” School & Leisure se Facebook blad en staan ‘n kans om
‘n IPAD te wen!!!
Kruinies se windjakkers is nou beskikbaar in die School &
Leisure winkel.
LAERSKOOL KRUINSIG
Geagte Hokkie Ouers Ons het dit hierdie jaar goedgedink om ‘n seuns hokkiespan te begin. Ons wil graag elke seun uitnooi om hierdie jaar hokkie te kom beleef en saam te groei. Daar sal twee spanne gekies word vir hierdie jaar en proewe sal in die laaste week van September plaasvind. Die volgende ouderdomme gaan saamsmelt om die 2 spanne vol te maak: (0/10 en 0/11) asook (0/12 en 0/13). Oefeninge begin alreeds volgende week Dinsdag, 3 September en ons gaan fokus op verskillende tegnieke en vaardighede. Alle toerusting moet asb. voorsien word en duidelik gemerk wees. Toerusting benodig: stok, bal en beenbeskermers LW!!!!! Krieket kry voorkeur. Ons hoop om almal daar te sien. Oefentye vir 0/10 en 0/11 : Maandae tot Donderdae 15:15 tot 16:15 Oefentye vir 0/12 en 0/13 : Maandae tot Donderdae 15:15 tot 16:30 TOMMIE VISSER ANN-MARIE DU PREEZ Sportorganiseerder Hokkieorganiseerder
.Laerskool Kruinsig word volgende jaar 40 jaar oud.
Ons wil 'n spesiale logo laat maak, wat ons in al 2020 se
kommunikasie kan gebruik. Ons nooi alle ouers en belangstellendes uit om ons te help om 'n logo te
ontwerp.
Die logo moet die volgende bevat: Kruinie K en 40 .
Kleure moet blou en geel wees.
E-pos u voorstelle na Natasha [email protected]
Subject: Logo 40 Jaar
Kom ons maak van Kruinsig se GROOT verjaarsdag 'n SPANPOGING.
LAERSKOOL KRUINSIG KASKARRE 2019
Baie geluk Kruinies!
1. Die volgende leerders het die meeste geld in hulle registerklasse inbetaal en ontvang elkeen ‘n geskenkbewys van Woolworths.
GRAAD R:
GRAAD 1:
GRAAD 2:
GRAAD 3:
Gr. R(C) Carien Oosthuizen Dominique Lubbe
Gr. R(E) Estie Bulkin Mila Rossouw
Gr. R(M) Monya de Wet Avan Fourie
Gr. R(A) Adri van Aardt Gian Stoltz
Gr. R(H) Heidi Boshoff Mia Kapp
Gr. R(J) Jacolien JvVuuren Amy Heyneke
Gr. 1(J) Jeannette Deyzel Divan Vermeulen
Gr. 1(A) Anneli Nortjé Liaan van Staden
Gr. 1(S) Simoné Venter Cylie de Klerk
Gr. 1(Z) Aileen van Zyl Rynhardt Olivier
Gr. 1(V) Sherene Venter Derick Booysen
Gr. 1(B) Bernice Botha Melua Steyn
Gr. 1(H) Hanlie Twyman NW Koen
Gr. 2(T) Tania van Heerden Malica Stoop
Gr. 2(Z) Louise van Zyl Zandrie Badenhorst
Gr. 2(C) Carike Stoltz Zian Roos
Gr. 2(D) Danielle Schoeman Anzaret Strauss
Gr. 2(S) Chanel Streicher Lilly Heyneke
Gr. 2(B) Bianca Visser Henrico Verster
Gr. 2(Y) Yolandi Botha Ane Barwise
Gr. 3(M) Madeleine Bouwman Evan Erasmus
Gr. 3(T) Tanya Stoltz Roelie Janse van Vuuren
Gr. 3(S) Melanie Strydom Mieke Haasbroek
Gr. 3(E) Ester Jacobs Hailey Bernardo
Gr. 3(V) Jenine Liebenberg Dian du Preez
Gr. 3(J) Jeanré Vermaak Armand Henning
GRAAD 4:
GRAAD 5:
GRAAD 6:
GRAAD 7:
2. Die volgende 3 leerders het die meeste geld in die skool inbetaal: Pryse wat hulle ontvang: Derde plek - R 500 -Luché van Wyk Gr.7K -Thinus Smit Gr.4B Tweede plek - R1 000 -Zandrie Badenhorst Gr.2Z Eerste plek - R1 500 -Evan Erasmus Gr.3M 3. Gelukkige Trekking: 1 (Geel) Vir elke R150 wat ‘n kind inbetaal het, kom sy naam een keer in die trekking vir:
Nintendo 3DS
Gr. 4(B) La Reine Breedt Thinus Smit
Gr. 4(J) Liezl Walters Aimee Venter
Gr. 4(E) Elize Preuyt Deané Gravett
Gr. 4(I) Ilse Scholtz Lee-lah Maré
Gr. 4(K) Karin Lamprecht Nikita Vermeulen
Gr. 5(H) Adri Heydenrych Reeze Zeuner
Gr. 5(C) Chantellé Venter Lené Liebenberg
Gr. 5(T) Tanya Snyman Michelle Els
Gr. 5(W) Werner Botha Liney du Preez
Gr. 5(S) Silvia le Grange Tertius Goosen
Gr. 6(W) Celesté Wood Leo van Wyk
Gr. 6(J) Jaco Snyman Chanté Aspeling
Gr. 6(A) Ann-marie du Preez Grace Diedericks
Gr. 6(B) Jaco Beukes Liam Muller
Gr. 6(M) Mariolaine Ullerstam Franco Hattingh
Gr. 7(E) Elaine Kies Bianca Nel
Gr. 7(J) Jurian Pienaar Annolien Booysen
Gr. 7(Z) Zack le Roux Lizane Erasmus
Gr. 7(K) Kay Roux Luché van Wyk
Tyron Erasmus
Gr. 4K
Gelukkige Trekking: 2 (Blou) Vir elke vol borgvorm (R610) inbetaal kom jou naam een keer in die trekking vir: Playstation 4
Miquel van Rooyen
Gr. R (H)
4. Naaswenners Hulle gaan vir ‘n filmvertoning met ‘n slush puppy en popcorn combo by Emperors Palace in skooltyd. Woensdag, 18 September 2019 *Junior klas - Madeleine Bouwman - Gr.3M *Senior klas - La Reine Breedt - Gr. 4B 5. Wenklasse Emerald Sun vir ‘n dag in skooltyd op Woensdag, 18 September
Aquadome, Ten Pin Bowling, Speelarkade, Wimpy, Ete en Roomys. Junior klas wat die meeste geld per leerder inbetaal het, is: Klas: - Gr.2Z Onderwyser: - Louise van Zyl Senior klas wat die meeste geld per kind inbetaal het, is: Klas: - Gr.6A Onderwyser: - Ann-marie du Preez
Almal het ‘n roomys ontvang.
Kruinies dankie vir al die harde werk Saam is ons almal WENNERS van die projek
KASKARKOMITEE 2019
LAERSKOOL KRUINSIG Aansoek om plasing van advertensie in Jaarboek
Tipe Advertensie Merk gepaste
keuse
Koste Formaat Uitleg Volkleur
Klein advertensies: Klein advertensies bestaan slegs uit bewoording.
R200
Vul asb. die strokie op keersy
in.
Maksimum van 60 woorde. Geen logo’s of prente
A4 Agterblad R3 500 JPEG/PDF Portret ✔
A4 Binneblad – agter R3 000 JPEG/PDF Portret ✔
A4 R2 500 JPEG/PDF Portret ✔
A5 R1 750 JPEG/PDF Landskap ✔
A6 R875 JPEG/PDF Portret ✔
Besigheidskaartjie R350 JPEG/PDF Landskap ✔
Bladsyborge Bladsyborge verskyn op ‘n strokie aan die onderkant van ‘n bladsy. Bladsye kan deur ouers, kinders, spanne of besighede geborg word.
R200 Vul asb. die strokie op keersy
in.
Naam en/of kontak-
besonder-hede. Met/
sonder logo
Vul in vir advertensies: A4, A5, A6 en Besigheidskaartjies
Naam van besigheid/instansie wat adverteer word.
BTW-nommer (indien van toepassing)
Telefoonnommer en naam van kontakpersoon:
e-pos adres
Besigheid of instansie se adres
Moet ‘n faktuur uitgereik word? Ja Nee
Stuur die aansoekvorm saam met die bewys van betaling saam met u kind te-rug skool toe vir aandag: me. Melanie Strydom, K18. U kan die aansoekvorm en bewys van betaling ook e-pos aan: Melanie Strydom: [email protected]
Doen betalings in die onderstaande re-kening asseblief: Laerskool Kruinsig
Absabank
Takkode: 632005
Rekeningnommer: 260492551 Verwysing: Besigheid se naam + ad-vertensie
GEEN ADVERTENSIE KAN GEPLAAS WORD INDIEN DIE AANSOEKVORM NIE INGEVUL EN INGEHANDIG IS BY ME. MELANIE STRYDOM NIE. BETALINGS KAN BY DIE KANTOOR GEMAAK
WORD INDIEN DIT VERGESEL WORD VAN ‘n AANSOEKVORM
Hierdie bladsy word SLEGS ingevul indien u ‘n KLEIN ADVERTENSIE wil
plaas of ‘n BLADSY WIL BORG.
KLEIN ADVERTENSIE
Opskrif:
Inhoud: Maksimum van 60 woorde. Geen logo of prent.
Moet ‘n faktuur uitgereik word. JA NEE
Kontakpersoon:
Kontakbesonderhede:
BLADSYBORGE
Klasfoto/spanfoto wat geborg word Leerder se naam en klas (Indien van toepassing)
Kontaknommer van: Ouer: __________________________ Besigheid: __________________________
Voltooi: Hierdie bladsy word geborg deur ________________________________________
Moet ‘n logo geplaas word? JA NEE
Indien ‘n logo, stuur na: [email protected]
Moet ‘n faktuur uitgereik word? JA NEE