nuustak 32/2019 1oktober 2019 - laerskool...

9
Nuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : [email protected] Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za Geagte Ouers, En daar is die derde kwartaal van 2019 ook iets van die verlede. Wat n kwartaal was dit nie. Ons is nederig dankbaar dat dit goed met ons skool en ons ge- meenskap gegaan het. Op die sportterein en kultuurakker blink die Kruinies uit. Ons seniorkoor is voortreflik tydens die landsfinaal in Bloemfontein. Die revuegroepe blink uit. Op die krieketveld staan die Kruinies hul man en klap die doele gereeld op die hokkieveld. Op die landloopbaan het ons klokslag hakskene vir ons opponente gewys en die redenaars staan nie rond met n mond vol tande nie. Ons kan vandag spog met ons 0/12 hokkie dogters wat met die titel van Oos-Gauteng hok- kie kampioene kan wegstap van Saterdag se finale. Voorwaar n reuse prestasie. Die 0/9 en 0/11 krieketspanne wen hul onderskeie ligas en speel volgende kwartaal in die Easterns finale. Menige leerders het besonders mooi presteer tydens die Kempton Park kunswedstryd. Baie is as itemwenners aangewys. Die laaste kwartaal van 2019 skop af op Dinsdag 1 Oktober. Behalwe vir die krieket, Junior revue (Dans in jou taal), kore (Sing in Harmonie) seunshok- kie en atletiek wag die laaste akademiese hekkie waaroor ons leerders moet kom. Geniet die kort, maar welverdiende ruskans. NUUSTAK 32/2019 19 September –1Oktober 2019 Groete uit die Nuustakkantoor. DR. J.H KRUGER SKOOLHOOF Die betekenis van die lewe is om jou geskenk te vind. Die doel van die lewe is om dit weer weg te gee. - William Shakespeare -

Upload: others

Post on 05-Oct-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: NUUSTAK 32/2019 1Oktober 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/09/... · Corné Jansen van Vuuren Darius Fick Kayleigh Gadney 29 September Cameron

Nuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : [email protected] Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za

Geagte Ouers, En daar is die derde kwartaal van 2019 ook iets van die verlede. Wat ‘n kwartaal was dit nie. Ons is nederig dankbaar dat dit goed met ons skool en ons ge-meenskap gegaan het. Op die sportterein en kultuurakker blink die Kruinies uit. Ons seniorkoor is voortreflik tydens die landsfinaal in Bloemfontein. Die revuegroepe blink uit. Op die krieketveld staan die Kruinies hul man en klap die doele gereeld op die hokkieveld. Op die landloopbaan het ons klokslag hakskene vir ons opponente gewys en die redenaars staan nie rond met ‘n mond vol tande nie. Ons kan vandag spog met ons 0/12 hokkie dogters wat met die titel van Oos-Gauteng hok-kie kampioene kan wegstap van Saterdag se finale. Voorwaar n reuse prestasie. Die 0/9 en 0/11 krieketspanne wen hul onderskeie ligas en speel volgende kwartaal in die Easterns finale. Menige leerders het besonders mooi presteer tydens die Kempton Park kunswedstryd. Baie is as itemwenners aangewys. Die laaste kwartaal van 2019 skop af op Dinsdag 1 Oktober. Behalwe vir die krieket, Junior revue (Dans in jou taal), kore (Sing in Harmonie) seunshok-kie en atletiek wag die laaste akademiese hekkie waaroor ons leerders moet kom. Geniet die kort, maar welverdiende ruskans.

NUUSTAK 32/2019 19 September –1Oktober 2019

Groete uit die Nuustakkantoor.

DR. J.H KRUGER SKOOLHOOF

Die betekenis van die lewe is om jou geskenk te vind. Die doel van die lewe is om dit weer weg te gee.

- William Shakespeare -

Page 2: NUUSTAK 32/2019 1Oktober 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/09/... · Corné Jansen van Vuuren Darius Fick Kayleigh Gadney 29 September Cameron

Francois Joubert Graad 5C

PERSONEEL VERJAARSDAE

KLETSKOUISIES VERJAARSDAE

KRUINIES VERJAARSDAE

19 September Estie Bulkín

1 Oktober Elize Preuyt

20 September Phillip Gildenhuys

20 September Jandré Otto

Francois van der Walt

Henko Barnard

Lilly Heyneke

21 September Jacinda Louw

Dyllan Flemming

Jacques Van Biljon

22 September Dylan De Wet

Jayden Du Toit

Logan Horn

23 September Ruléne De Villiers

Crystal Mynhardt

24 September Minke Viljoen

Jeané Van Deventer

25 September Kean Bothma

26 September Megan van der Walt

Mia van der Westhuizen

Henrico Verster

Zilke Roodt

27 September Malica Stoop

Egmont Sass

Dean Gouws

Reinhardt Roets Wico la Grange

28 September Luamé Oosthuizen

Annolien Booysen

Corné Jansen van Vuuren

Darius Fick

Kayleigh Gadney

29 September Cameron Bossert

1 Oktober Reeze Zeuner

Mckayla van Staden

2 Oktober Nicole De Jager

Caylé Breedt

Page 3: NUUSTAK 32/2019 1Oktober 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/09/... · Corné Jansen van Vuuren Darius Fick Kayleigh Gadney 29 September Cameron

KITAARLESSE 2020

Kitaarlesse word aangebied deur Antoinette Nightingale.

Kruinies wat belangstel om met kitaarlesse te begin,

moet asseblief ‘n briefie by die Kruinie kantoor afhaal of kontak gerus vir Antoinette:

083 608 0607 / [email protected]

SKAAKFLITSE -SUPERLIGA

Skaakoefening:

Span 1 & 2 Dinsdag 1/10 Span 2 & 3 Woensdag 2/10 Span 5 & 6 Donderdag 3/10

Skaakgroete, Juffrou Celesté

DATUM: 20 September 2019 KOSTE: R10 per plakker. (R2 gaan aan ons skool se hulpfonds. R8 skenk ons aan Con Amore Skool) TEMA: Skitter

KRUINIES GEE OM DAG

Page 4: NUUSTAK 32/2019 1Oktober 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/09/... · Corné Jansen van Vuuren Darius Fick Kayleigh Gadney 29 September Cameron

BOK-VRYDAG Kom ons as Kruinies

ondersteun ons Springbok rugbyspan.

SLEGS VRYDAE tot die Wêreldbeker verby is .

.Kruinies kan Vrydae die volgende of skoolkleredra:

- ‘n Springbok ondersteuners hemp of ‘n groen hemp - ‘n lang, heel denim - tekkies

Ons samel hierdie kwartaal items vir Casa Caritas in. Hulle benodig die volgende produkte: Kruideniersware: • sout, suiker, warmsjokolade, koffie, tee, jellie, sagte bederfies-

(malvalekkers, Cheese puffs/Flings), Yogurt, nie-bederfbare kosse, plastieklepels, borde, bakkies. Toiletware: • seep, shampoo, tandepasta, waslap, handdoek, borsel, spuit kannetjie deodorant, weggooi skeermes. Handig by jou registeronderwyseres in. Groete Die Gr.4 Personeel

GRAAD 4 LIEFDADIGHEIDSPROJEK

4 Bedroom House To Let in Glen Marais

Spacious family home close to schools - R16 000 pm X4 Bedrooms, Security, X2 Bathrooms, Recep, X3 Rooms,

X1 Study, Garages 2, Land, Size 994m², Carports/Parkings 1, Pool, Pets allowed.

Contact: Manie van Staden - 084 582 7068 /

Thea van Staden - 084 588 2345

Page 5: NUUSTAK 32/2019 1Oktober 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/09/... · Corné Jansen van Vuuren Darius Fick Kayleigh Gadney 29 September Cameron
Page 6: NUUSTAK 32/2019 1Oktober 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/09/... · Corné Jansen van Vuuren Darius Fick Kayleigh Gadney 29 September Cameron
Page 7: NUUSTAK 32/2019 1Oktober 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/09/... · Corné Jansen van Vuuren Darius Fick Kayleigh Gadney 29 September Cameron
Page 8: NUUSTAK 32/2019 1Oktober 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/09/... · Corné Jansen van Vuuren Darius Fick Kayleigh Gadney 29 September Cameron

LAERSKOOL KRUINSIG Aansoek om plasing van advertensie in Jaarboek

Tipe Advertensie Merk gepaste keuse

Koste Formaat Uitleg Volkleur

Klein advertensies: Klein advertensies bestaan slegs uit bewoording.

R200

Vul asb. die strok-ie op

keersy in.

Maksimum van 60 woorde. Geen logo’s of prente

A4 Agterblad R3 500 JPEG/PDF Portret ✔

A4 Binneblad – agter R3 000 JPEG/PDF Portret ✔

A4 R2 500 JPEG/PDF Portret ✔

A5 R1 750 JPEG/PDF Landskap ✔

A6 R875 JPEG/PDF Portret ✔

Besigheidskaartjie R350 JPEG/PDF Landskap ✔

Bladsyborge Bladsyborge verskyn op ‘n strok-ie aan die onderkant van ‘n bladsy. Bladsye kan deur ouers, kinders, spanne of besighede ge-borg word.

R200 Vul asb. die strok-

ie op keersy in.

Naam en/of kontak-

besonder-hede. Met/

sonder logo

Vul in vir advertensies: A4, A5, A6 en Besigheidskaartjies

Naam van besigheid/instansie wat adverteer word.

BTW-nommer (indien van toepassing)

Telefoonnommer en naam van kontakpersoon:

e-pos adres

Besigheid of instansie se adres

Moet ‘n faktuur uitgereik word? Ja Nee

Stuur die aansoekvorm saam met die bewys van betaling saam met u kind terug skool toe vir aandag: me. Mela-nie Strydom, K18. U kan die aansoekvorm en bewys van betaling ook e-pos aan: Melanie Strydom: [email protected]

Doen betalings in die onderstaande re-kening asseblief: Laerskool Kruinsig

Absabank

Takkode: 632005

Rekeningnommer: 260492551 Verwysing: Besigheid se naam + ad-vertensie

GEEN ADVERTENSIE KAN GEPLAAS WORD INDIEN DIE AANSOEKVORM NIE INGEVUL EN INGEHANDIG IS BY ME. MELANIE STRYDOM NIE. BETALINGS KAN BY DIE KANTOOR GEMAAK

WORD INDIEN DIT VERGESEL WORD VAN ‘n AANSOEKVORM

Page 9: NUUSTAK 32/2019 1Oktober 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/09/... · Corné Jansen van Vuuren Darius Fick Kayleigh Gadney 29 September Cameron

Hierdie bladsy word SLEGS ingevul indien u ‘n KLEIN ADVERTENSIE

wil plaas of ‘n BLADSY WIL BORG.

KLEIN ADVERTENSIE

Opskrif:

Inhoud: Maksimum van 60 woorde. Geen logo of prent.

Moet ‘n faktuur uitgereik word. JA NEE

Kontakpersoon:

Kontakbesonderhede:

BLADSYBORGE

Klasfoto/spanfoto wat geborg word

Leerder se naam en klas (Indien van toepassing)

Kontaknommer van: Ouer: __________________________ Besigheid: __________________________

Voltooi: Hierdie bladsy word geborg deur ________________________________________

Moet ‘n logo geplaas word? JA NEE

Indien ‘n logo, stuur na: [email protected]

Moet ‘n faktuur uitgereik word? JA NEE