oggendsessie - western cape q… · in sy verduideliking van die redes vir die het die gebeurtenis...

24
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief PUNTE: 150 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. OGGENDSESSIE ECON.2 EKONOMIE V2 NOVEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12

Upload: others

Post on 14-Jun-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: OGGENDSESSIE - Western Cape Q… · In sy verduideliking van die redes vir die het die gebeurtenis Wêreldnatuurfonds van Suid-Afrika (WNFSA) die aandag daarop gevestig dat elektrisiteit

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

PUNTE: 150 TYD: 1½ uur

Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye.

OGGENDSESSIE

ECON.2

EKONOMIE V2

NOVEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12

GRAAD 12

Page 2: OGGENDSESSIE - Western Cape Q… · In sy verduideliking van die redes vir die het die gebeurtenis Wêreldnatuurfonds van Suid-Afrika (WNFSA) die aandag daarop gevestig dat elektrisiteit

Ekonomie/V2 2 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDEBOEK:

AFDELING A: VERPLIGTEND AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae. AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.

2. Beantwoord slegs die vereiste getal vrae. Addisionele antwoorde sal NIE

nagesien word NIE.

3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie

vraestel gebruik word.

4. Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord neer. 5. 6.

Lees die vrae aandagtig deur. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

7. Laat 2–3 reëls tussen onderafdelings van vrae oop. 8. Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en

konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae voldoen.

9. Gebruik slegs blou of swart ink. 10. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 11. Skryf netjies en leesbaar.

Page 3: OGGENDSESSIE - Western Cape Q… · In sy verduideliking van die redes vir die het die gebeurtenis Wêreldnatuurfonds van Suid-Afrika (WNFSA) die aandag daarop gevestig dat elektrisiteit

Ekonomie/V2 3 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING A (VERPLIGTEND) VRAAG 1 30 PUNTE – 15 MINUTE 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee.

Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–C) langs die vraagnommer (1.1.1–1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.9 C.

1.1.1 In ekonomie verwys die term 'korttermyn' na 'n tydperk waar …

produksiefaktore kan verander.

A

B C

slegs veranderlike alle vaste beide veranderlike en vaste

1.1.2 In 'n mark met volmaakte mededinging is produkte … A

B C

heterogeen. homogeen. gedifferensieerd.

1.1.3 Watter EEN van die volgende is 'n kenmerk van 'n monopolie? A

B C

Goedere is homogeen. Monopoliste is prysnemers. Daar is geen naby substitute nie.

1.1.4 Staatsinmenging in die mark verseker voldoende stapelvoedsel vir

die armes deur … pryse vas te stel.

A

B C

maksimum minimum beperkte

1.1.5 Die ooreenkoms wat in 2002 bereik is en wat op omgewings-

volhoubaarheid gefokus het, staan as die … bekend.

A

B C

Johannesburg-beraad Rio+20-beraad Kyoto Protokol

1.1.6 Suid-Afrikaners wat oorsee reis, word … toeriste genoem. A

B C

inkomende uitgaande binnelandse

Page 4: OGGENDSESSIE - Western Cape Q… · In sy verduideliking van die redes vir die het die gebeurtenis Wêreldnatuurfonds van Suid-Afrika (WNFSA) die aandag daarop gevestig dat elektrisiteit

Ekonomie/V2 4 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.1.7 Die volhoubare gebruik van natuurlike hulpbronne staan as …

bekend.

A

B C

besoedeling bewaring beskerming

1.1.8 Die bevordering van Suid-Afrika as 'n internasionale toeriste-

bestemming is die verantwoordelikheid van …

A

B C

die privaat sektor. internasionale organisasies soos Green Peace. Suid-Afrikaanse Toerisme (SAT). (8 x 2)

(16) 1.2 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n item in KOLOM A pas. Skryf slegs

die letter (A–I) langs die vraagnommer (1.2.1–1.2.8) in die ANTWOORDEBOEK neer.

KOLOM A KOLOM B

1.2.1 1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5 1.2.6 1.2.7 1.2.8

Eksplisiete koste Sluitingspunt Kartel Volmaakte mark Hoër besteebare inkomste Negatiewe eksternaliteit Binnelandse toerisme Geadministreerde pryse

A B C D E F G H I

lei tot 'n groei in toerisme vliegtuiggeraas waar MK = GVK as 'n groep produsente 'n kollektiewe monopolie vorm beheer deur instansies wat deur die staat daargestel is markprys = marginale inkomste mense wat in hulle eie lande reis besoek museums en kunsgalerye werklike besteding van 'n besigheid, byvoorbeeld lone en rente

(8 x 1) (8)

Page 5: OGGENDSESSIE - Western Cape Q… · In sy verduideliking van die redes vir die het die gebeurtenis Wêreldnatuurfonds van Suid-Afrika (WNFSA) die aandag daarop gevestig dat elektrisiteit

Ekonomie/V2 5 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.3 Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term

langs die vraagnommer (1.3.1–1.3.6) in die ANTWOORDEBOEK neer.

1.3.1 Die minimum wins wat nodig is om te voorkom dat 'n entrepreneur

die bedryf verlaat

1.3.2 Die bedrag waarmee die totale koste styg wanneer 'n ekstra

eenheid geproduseer word

1.3.3 'n Situasie waar dit onmoontlik is om die welvaart van een persoon

te vergroot sonder om 'n ander een slegter daaraan toe te maak

1.3.4 'n Volhoubare en aansienlike styging in die algemene prysvlak 1.3.5 Tradisionele kennis wat 'n praktiese toepassing vir die daaglikse

oorlewing van plaaslike gemeenskappe is

1.3.6 Weghol-inflasietoestande waar die algemene prysvlak met meer as

50% per maand styg (6 x 1)

(6) TOTAAL AFDELING A: 30

Page 6: OGGENDSESSIE - Western Cape Q… · In sy verduideliking van die redes vir die het die gebeurtenis Wêreldnatuurfonds van Suid-Afrika (WNFSA) die aandag daarop gevestig dat elektrisiteit

Ekonomie/V2 6 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING B Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.

VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 20 MINUTE 2.1 Beantwoord die volgende vrae. 2.1.1 Noem TWEE kenmerke van monopolistiese mededinging. (2 x 1) (2) 2.1.2 Wat sal gebeur as een besigheid in die volmaakte mark besluit om

sy verkoopprys te verhoog? (1 x 2)

(2) 2.2 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

2.2.1 Verduidelik die term tol. (2) 2.2.2 Watter metode kan die owerheid gebruik om te verseker dat die

instelling van tolpaaie die beste besluit is?

(2) 2.2.3 Hoe kan tolpaaie tot markmislukking lei? (2) 2.2.4 Argumenteer ten gunste van die implementering van tolpaaie.

(2 x 2)

(4)

TOLPAAIE – WAS DIT DIE BESTE BESLUIT?

Daar is grootskaalse debatte oor tolpaaie in Suid-Afrika, met baie ongelukkige verbruikers en onsekerheid of dit werklik die ekonomie sal bevoordeel. Die groot vraag is of die owerheid al die positiewe en negatiewe aspekte rakende tolpaaie ondersoek het.

[Aangepas uit Business Times, Mei 2013]

Page 7: OGGENDSESSIE - Western Cape Q… · In sy verduideliking van die redes vir die het die gebeurtenis Wêreldnatuurfonds van Suid-Afrika (WNFSA) die aandag daarop gevestig dat elektrisiteit

Ekonomie/V2 7 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.3 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 2.3.1 Dui die winsmaksimeringspunt van die monopolis aan. (1) 2.3.2 Hoeveel eenhede sal by die maksimeringspunt geproduseer word? (1) 2.3.3 Bepaal of die besigheid 'n ekonomiese wins of 'n ekonomiese

verlies maak. Toon ALLE berekeninge.

(4) 2.3.4 Watter gunstige toestande kan die monopolis in vergelyking met

ander markstrukture geniet?

(4) 2.4 Verduidelik hoe die onbeweeglikheid van produksiefaktore tot markmislukking

kan lei. (4 x 2)

(8) 2.5 Verduidelik hoe SASOL in 'n oligopolistiese mark met ander maatskappye in

Suid-Afrika wat petrol verkoop, kan meeding. (4 x 2)

(8) [40]

LANGTERMYN-EWEWIG IN 'N MONOPOLIEMARK

Prys Koste MK Inkomste GK 6 a d b e 4 3 c VV/GI MI 0 100 120 140 Hoeveelheid/Eenhede

Page 8: OGGENDSESSIE - Western Cape Q… · In sy verduideliking van die redes vir die het die gebeurtenis Wêreldnatuurfonds van Suid-Afrika (WNFSA) die aandag daarop gevestig dat elektrisiteit

Ekonomie/V2 8 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 3: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES 40 PUNTE – 20 MINUTE 3.1 Beantwoord die volgende vrae. 3.1.1 Gee TWEE voorbeelde van Wêrelderfenisterreine in Suid-Afrika.

(2 x 1)

(2) 3.1.2 Hoe kan toerisme die lewens van arm mense naby toeriste-

bestemmings beïnvloed? (1 x 2)

(2) 3.2 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. SUID-AFRIKA SKAKEL LIGTE AF VIR DIE AARDE

Op die laaste Saterdag in Maart het Suid-Afrika en die hele wêreld hul ligte vir 'n uur afgeskakel om 'Aarde-uur' te vier. In sy verduideliking van die redes vir die gebeurtenis het die Wêreldnatuurfonds van Suid-Afrika (WNFSA) die aandag daarop gevestig dat elektrisiteit en brandstof in Suid-Afrika hoofsaaklik uit 'vuil' niehernubare hulpbronne soos steenkool, olie en gas geproduseer word. Hulle het daarom mense aangespoor om bewus te wees van die tipe vernietiging wat deur hierdie soorte energie meegebring word. Die organisasie het verduidelik dat dit nog belangriker is dat Suid-Afrika na hernubare sonenergie moet omskakel en ook vervoerenergieverbruik moet verminder. Indien die mens die mag van die natuur kon aangryp eerder as om daarteen te werk, sou volhoubare energievoorsiening gewaarborg kon word.

[Aangepas uit www.wwf.org.za, Oktober 2013]

3.2.1 Wat word hulpbronne wat vervang kan word, genoem? (2) 3.2.2 Wat dink jy is die doel van die viering van 'Aarde-uur'? (2) 3.2.3 Hoe kan mense vervoerbrandstofverbruik verminder om die

omgewing in stand te hou?

(2) 3.2.4 Na jou mening, hoekom word daar na niehernubare hulpbronne as

'vuil' verwys?

(4)

Page 9: OGGENDSESSIE - Western Cape Q… · In sy verduideliking van die redes vir die het die gebeurtenis Wêreldnatuurfonds van Suid-Afrika (WNFSA) die aandag daarop gevestig dat elektrisiteit

Ekonomie/V2 9 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.3 Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

HOOFLYN-INFLASIEKLASSIFIKASIE VAN INDIVIDUELE VERBRUIK

Itemkategorie Gewig Junie Julie Voedsel en nie-alkoholiese dranke 15,41 6,8 6,8 Alkoholiese dranke en tabak 5,43 6,3 7,0 Klerasie en skoene 4,07 3,0 3,1 Behuising en noodsaaklike dienste 24,52 5,8 5,5 Huishoudelike inhoud, instandhouding en toerusting

4,79 2,9 2,9

Gesondheid 1,46 5,0 4,8 Vervoer 16,43 3,7 8,2 Kommunikasie 2,63 1,5 1,8 Ontspanning en kultuur 4,09 4,3 3,4 Onderwys 2,95 9,0 9,0 Restaurante en hotelle 3,50 6,1 6,5 Diverse goedere en dienste 14,72 7,4 7,6 Allesomvattende VPI 100,00 5,5 6,3

[Bron: SARB Kwartaalblad, September 2013] 3.3.1 Wat word onaangepaste VPI-syfers genoem? (2) 3.3.2 Hoekom is die gewigte van die items in die mandjie goedere

belangrik?

(2) 3.3.3 Hoekom sou jy voedsel by die VPI-mandjie uitsluit wanneer

kerninflasie bereken word?

(2) 3.3.4 Lewer kommentaar op die uitwerking wat die allesomvattende

VPI-indeks op die verbruiker het.

(4) 3.4 Bespreek die ekonomiese voordele van toerisme vir die owerheid en

infrastruktuurontwikkeling. (2 x 4)

(8) 3.5 Hoekom word nywerhede dikwels daarvan beskuldig dat hulle tot grond en

waterbesoedeling bydra? (4 x 2)

(8) [40]

Page 10: OGGENDSESSIE - Western Cape Q… · In sy verduideliking van die redes vir die het die gebeurtenis Wêreldnatuurfonds van Suid-Afrika (WNFSA) die aandag daarop gevestig dat elektrisiteit

Ekonomie/V2 10 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 4: MIKRO-EKONOMIE EN KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES

40 PUNTE – 20 MINUTE

4.1 Beantwoord die volgende vrae. 4.1.1 Noem TWEE voorbeelde van omgewingsbewaring. (2 x 1) (2) 4.1.2 Hoe kan die verbruiker uit mededinging voordeel trek? (1 x 2) (2) 4.2 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

SUID-AFRIKA BEHOORT TEEN 2020 EEN VAN DIE WÊRELD

SE TOP-20-REISBESTEMMINGS TE WEES

[Aangepas uit www.thesouthafrican.com, Oktober 2013] 4.2.1 Identifiseer die tipe toerisme wat in die foto hierbo uitgebeeld word. (1) 4.2.2 Wat word daarmee bedoel wanneer Suid-Afrikaners aangemoedig

word om hul eie land te verken?

(1) 4.2.3 Hoe sal jy verseker dat Suid-Afrika teen 2020 een van die wêreld

se top-20-reisbestemmings word?

(4) 4.2.4 Hoekom word toerisme as 'n groot werkskepper beskou? Gee

voorbeelde uit jou eie gemeenskap om jou antwoord te ondersteun. (2 x 2)

(4)

Suid-Afrikaanse toerisme groei sedert 1994. Internasionale toeriste-aankomste het in 2012 met 10,2% gestyg. In 2012 het toerisme 3% tot die land se BBP bygedra in vergelyking met 9% wêreldwyd. Die land het ook sy fokus op die verhoging van binnelandse toerisme verskerp. Die Sho't Left-toerisme-bemarkingsveldtog is weer bekend-gestel wat jong modebewuste Suid-Afrikaners teiken en hulle aanmoedig om hul eie land te verken.

Page 11: OGGENDSESSIE - Western Cape Q… · In sy verduideliking van die redes vir die het die gebeurtenis Wêreldnatuurfonds van Suid-Afrika (WNFSA) die aandag daarop gevestig dat elektrisiteit

Ekonomie/V2 11 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

4.3 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

Prys (R) V1 100 a 90 b 50 c V2

0 100 150 190 Hoeveelheid/Eenhede 4.3.1 Watter onvolmaakte markstruktuur word hierbo geïllustreer? (1) 4.3.2 Benoem die vraagkurwe met 'n afwaartse helling hierbo. (1) 4.3.3 Verduidelik hoe prysleierskap in hierdie tipe mark werk. (4) 4.3.4 Neem aan dat die huidige verkoopprys R90 is. Verduidelik hoekom

hierdie besigheid nie pryse sal verlaag om verkope te verbeter nie.

(4) 4.4 Verduidelik omgewingsbelastings en bemarkbare permitte as ingryping-

strategieë om omgewingsvolhoubaarheid te bereik. (2 x 4)

(8) 4.5 Wat is die effek van die instelling van minimum lone in

Suid-Afrika? (4 x 2)

(8) [40]

TOTAAL AFDELING B: 80

Page 12: OGGENDSESSIE - Western Cape Q… · In sy verduideliking van die redes vir die het die gebeurtenis Wêreldnatuurfonds van Suid-Afrika (WNFSA) die aandag daarop gevestig dat elektrisiteit

Ekonomie/V2 12 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou

AFDELING C Beantwoord enige EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK. Jou antwoord sal soos volg geassesseer word:

STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL PUNTETOEKENNING Inleiding Maks. 2 Liggaam: Hoofgedeelte: Bespreek in besonderhede/In-diepte bespreking/ Ondersoek/Bespreek krities/Ontleed (Analiseer)/Vergelyk/Evalueer/ Onderskei/Verduidelik/Assesseer/Debatteer Addisionele gedeelte: Gee eie mening/Bespreek krities/Evalueer/ Evalueer krities/Teken 'n grafiek en verduidelik/Gebruik die gegewe grafiek en verduidelik/Voltooi die gegewe grafiek/Bereken/Lei af/Vergelyk/Verduidelik/Onderskei/Interpreteer/Debatteer kortliks

Maks. 26

Maks. 10

Gevolgtrekking Maks. 2 TOTAAL 40 VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 35 MINUTE Onder volmaakte marktoestande word die markprys van produkte deur die wisselwerking tussen vraag en aanbod bepaal. • Bespreek volmaakte mededinging onder die volgende hoofde:

→ 'n Vergelyking van die vraagkurwe van die individuele produsent en nywerheid

→ Winsmaksimering Gebruik grafieke om jou bespreking te ondersteun. (26)

• Na jou mening, bevorder die Wet op Mededinging in Suid-Afrika regverdige mededinging? (10)

[40]

VRAAG 6: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES 40 PUNTE – 35 MINUTE Inflasie is 'n verskynsel waarmee baie lande wêreldwyd gekonfronteer word. • Ondersoek in besonderhede die oorsake van koste-druk-inflasie. (26) • Was Suid-Afrika se inflasieteiken-beleid voordelig vir die ekonomie? Motiveer jou

antwoord. (10)

[40]

TOTAAL AFDELING C:

GROOTTOTAAL: 40

150

Page 13: OGGENDSESSIE - Western Cape Q… · In sy verduideliking van die redes vir die het die gebeurtenis Wêreldnatuurfonds van Suid-Afrika (WNFSA) die aandag daarop gevestig dat elektrisiteit

Economics/P2 12 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved

SECTION C Answer any ONE of the two questions in this section in the ANSWER BOOK. Your answer will be assessed as follows:

STRUCTURE OF THE ESSAY MARK ALLOCATION Introduction Max. 2 Body: Main part: Discuss in detail/In-depth discussion/Examine/ Critically discuss/Analyse/Compare/Evaluate/Distinguish/ Explain/Assess/Debate Additional part: Give own opinion/Critically discuss/Evaluate/ Critically evaluate/Draw a graph and explain/Use the graph given and explain/Complete the given graph/Calculate/Deduce/ Compare/Explain/Distinguish/Interpret/Briefly debate

Max. 26

Max. 10

Conclusion Max. 2 TOTAL 40 QUESTION 5: MICROECONOMICS 40 MARKS – 35 MINUTES Under perfect market conditions the market price of products is determined through the interaction of supply and demand. • Discuss perfect competition under the following headings:

→ A comparison of the demand curve of the individual producer and industry

→ Profit maximisation Use graphs to support your discussion. (26)

• In your opinion, does the Competition Act of South Africa promote fair competition? (10)

[40]

QUESTION 6: CONTEMPORARY ECONOMIC ISSUES 40 MARKS – 35 MINUTES Inflation is a phenomenon that many countries in the world have to deal with. • Examine in detail the causes of cost-push inflation. (26) • Has South Africa's inflation-targeting policy been beneficial to the economy?

Motivate your response. (10)

[40]

TOTAL SECTION C:

GRAND TOTAL: 40

150

Page 14: OGGENDSESSIE - Western Cape Q… · In sy verduideliking van die redes vir die het die gebeurtenis Wêreldnatuurfonds van Suid-Afrika (WNFSA) die aandag daarop gevestig dat elektrisiteit

Economics/P2 11 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

4.3 Study the graph below and answer the questions that follow. Price (R) D1 100 a 90 b 50 c D2 0 100 150 190 Quantity/Units 4.3.1 Which imperfect market structure is illustrated above? (1) 4.3.2 Name the downward sloping demand curve above. (1) 4.3.3 Explain how price leadership works in this type of market. (4) 4.3.4 Assume that the current selling price is R90. Explain why this

business will not lower prices to improve its sales.

(4) 4.4 Explain environmental taxes and marketable permits as intervention

strategies to achieve environmental sustainability. (2 x 4)

(8) 4.5 What are the effects of the implementation of minimum wages in South

Africa? (4 x 2)

(8) [40]

TOTAL SECTION B: 80

Page 15: OGGENDSESSIE - Western Cape Q… · In sy verduideliking van die redes vir die het die gebeurtenis Wêreldnatuurfonds van Suid-Afrika (WNFSA) die aandag daarop gevestig dat elektrisiteit

Economics/P2 10 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

QUESTION 4: MICROECONOMICS AND CONTEMPORARY ECONOMIC ISSUES 40 MARKS – 20 MINUTES

4.1 Answer the following questions. 4.1.1 Give TWO examples of the preservation of the environment. (2 x 1) (2) 4.1.2 How can the consumer benefit from competition? (1 x 2) (2) 4.2 Study the extract below and answer the questions that follow.

SOUTH AFRICA TO BE ONE OF THE WORLD'S TOP 20

TRAVEL DESTINATIONS BY 2020

[Adapted from www.thesouthafrican.com, October 2013] 4.2.1 Identify the type of tourism illustrated in the photograph above. (1) 4.2.2 What is meant when South Africans are encouraged to explore

their own country?

(1) 4.2.3 How would you ensure that South Africa becomes a world top 20

travel destination by 2020?

(4) 4.2.4 Why is tourism viewed as a major job creator? Give examples from

your own community to support your answer. (2 x 2)

(4)

South African tourism has been growing since 1994. The international tourist arrivals increased by 10,2% in 2012. In 2012 tourism contributed 3% to the country's GDP compared to 9% worldwide. The country has also sharpened its focus on increasing domestic tourism. It re-launched its Sho't Left tourism marketing campaign targeting young and trendy South Africans and encouraging them to explore their own country.

Page 16: OGGENDSESSIE - Western Cape Q… · In sy verduideliking van die redes vir die het die gebeurtenis Wêreldnatuurfonds van Suid-Afrika (WNFSA) die aandag daarop gevestig dat elektrisiteit

Economics/P2 9 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

3.3 Study the table below and answer the questions that follow.

HEADLINE INFLATION CLASSIFICATION OF INDIVIDUAL CONSUMPTION

Item category Weight June July Food and non-alcoholic beverages 15,41 6,8 6,8 Alcoholic beverages and tobacco 5,43 6,3 7,0 Clothing and footwear 4,07 3,0 3,1 Housing and utilities 24,52 5,8 5,5 Housing content, maintenance and equipment 4,79 2,9 2,9 Health 1,46 5,0 4,8 Transport 16,43 3,7 8,2 Communication 2,63 1,5 1,8 Recreation and culture 4,09 4,3 3,4 Education 2,95 9,0 9,0 Restaurants and hotels 3,50 6,1 6,5 Miscellaneous goods and services 14,72 7,4 7,6 Overall CPI 100,00 5,5 6,3

[Source: SARB Quarterly Bulletin, September 2013] 3.3.1 What are unadjusted CPI figures called? (2) 3.3.2 Why is the weighting of items in the basket of goods important? (2) 3.3.3 Why would you exclude food from the CPI basket when calculating

core inflation?

(2) 3.3.4 Comment on the impact that the overall CPI index has on the

consumer.

(4) 3.4 Discuss the economic benefits of tourism for the government and

infrastructure development. (2 x 4)

(8) 3.5 Why are industries often accused of contributing to land and water pollution?

(4 x 2)

(8) [40]

Page 17: OGGENDSESSIE - Western Cape Q… · In sy verduideliking van die redes vir die het die gebeurtenis Wêreldnatuurfonds van Suid-Afrika (WNFSA) die aandag daarop gevestig dat elektrisiteit

Economics/P2 8 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

QUESTION 3: CONTEMPORARY ECONOMIC ISSUES 40 MARKS – 20 MINUTES 3.1 Answer the following questions. 3.1.1 Give TWO examples of World Heritage Sites in South Africa.

(2 x 1)

(2) 3.1.2 How can tourism influence the lives of poor people near tourist

destinations? (1 x 2)

(2) 3.2 Study the extract below and answer the questions that follow. SOUTH AFRICA SWITCHES OFF LIGHTS FOR THE EARTH

On the last Saturday of March South Africa and the world at large switched off their lights for an hour in celebration of 'Earth Hour'. In clarifying the reasons behind the event, the World Wide Fund for Nature South Africa (WWFSA) highlighted that in South Africa electricity and fuel were produced mainly from 'dirty' non-renewable resources like coal, oil and gas. It therefore urged people to be aware of the kind of destruction brought about by such kinds of energy. More importantly, the organisation explained that South Africa should change to renewable solar energy and also reduce transport energy consumption. If humans could embrace the power of nature rather than working against it, sustainable energy supply could be ensured.

[Adapted from www.wwf.org.za, October 2013]

3.2.1 What are resources that can be replaced called? (2) 3.2.2 What do you think is the aim of celebrating 'Earth Hour'? (2) 3.2.3 How can people reduce transport fuel consumption in order to

sustain the environment?

(2) 3.2.4 In your opinion, why are non-renewable resources referred to

as 'dirty'?

(4)

Page 18: OGGENDSESSIE - Western Cape Q… · In sy verduideliking van die redes vir die het die gebeurtenis Wêreldnatuurfonds van Suid-Afrika (WNFSA) die aandag daarop gevestig dat elektrisiteit

Economics/P2 7 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

2.3 Study the graph below and answer the questions that follow.

2.3.1 Indicate the profit maximisation point of the monopolist. (1) 2.3.2 How many units will be produced at the maximisation point? (1) 2.3.3 Determine whether the business is making an economic profit or

an economic loss. Show ALL calculations.

(4) 2.3.4 What favourable conditions may the monopolist enjoy in

comparison to other market structures?

(4) 2.4 Explain how the immobility of factors of production can cause market failure.

(4 x 2)

(8) 2.5 Explain how SASOL can compete in an oligopolistic market with other

petrol-selling companies in South Africa. (4 x 2)

(8) [40]

LONG-RUN EQUILIBRIUM IN A MONOPOLY MARKET

Price Cost MC Revenue AC 6 a d b e 4 3 c DD/AR MR 0 100 120 140 Quantity/Units

Page 19: OGGENDSESSIE - Western Cape Q… · In sy verduideliking van die redes vir die het die gebeurtenis Wêreldnatuurfonds van Suid-Afrika (WNFSA) die aandag daarop gevestig dat elektrisiteit

Economics/P2 6 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

SECTION B Answer any TWO of the three questions in this section in the ANSWER BOOK. QUESTION 2: MICROECONOMICS 40 MARKS – 20 MINUTES 2.1 Answer the following questions. 2.1.1 State TWO characteristics of monopolistic competition. (2 x 1) (2) 2.1.2 What will happen if one firm in the perfect market decides to

increase its selling price? (1 x 2)

(2) 2.2 Study the extract below and answer the questions that follow.

2.2.1 Explain the term toll. (2) 2.2.2 What method can the government use to ensure that the

introduction of toll roads is the best decision?

(2) 2.2.3 How can toll roads lead to market failure? (2) 2.2.4 Argue in favour of the implementation of toll roads. (2 x 2) (4)

TOLL ROADS – WAS THIS THE BEST DECISION?

There are major debates surrounding toll roads in South Africa, with many consumers unhappy and undecided whether it will really benefit the economy. The major question is whether the government has examined all the positives and negatives regarding toll roads.

[Adapted from Business Times, May 2013]

Page 20: OGGENDSESSIE - Western Cape Q… · In sy verduideliking van die redes vir die het die gebeurtenis Wêreldnatuurfonds van Suid-Afrika (WNFSA) die aandag daarop gevestig dat elektrisiteit

Economics/P2 5 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

1.3 Give ONE term for each of the following descriptions. Write only the term next

to the question number (1.3.1–1.3.6) in the ANSWER BOOK.

1.3.1 The minimum profit required to prevent an entrepreneur from

leaving the industry

1.3.2 The amount by which the total cost increases when an extra unit is

produced

1.3.3 A situation where it is impossible to increase the welfare of one

person without making another one worse off

1.3.4 A sustained and significant increase in the general price level 1.3.5 Traditional knowledge that has a practical application for the daily

survival of local communities

1.3.6 Runaway inflationary conditions where the general price level

increases by more than 50% per month (6 x 1)

(6) TOTAL SECTION A: 30

Page 21: OGGENDSESSIE - Western Cape Q… · In sy verduideliking van die redes vir die het die gebeurtenis Wêreldnatuurfonds van Suid-Afrika (WNFSA) die aandag daarop gevestig dat elektrisiteit

Economics/P2 4 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

1.1.7 The sustainable use of natural resources is known as … A

B C

pollution. conservation. preservation.

1.1.8 The promotion of South Africa as an international tourist

destination is the responsibility of …

A

B C

the private sector. international organisations like Green Peace. South African Tourism (SAT). (8 x 2)

(16) 1.2 Choose a description from COLUMN B that matches an item in COLUMN A.

Write only the letter (A–I) next to the question number (1.2.1–1.2.8) in the ANSWER BOOK.

COLUMN A COLUMN B

1.2.1 1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5 1.2.6 1.2.7 1.2.8

Explicit cost Shut-down point Cartel Perfect market Higher disposable income Negative externality Domestic tourism Administered prices

A B C D E F G H I

leads to growth in tourism aircraft noise where MC = AVC when a group of producers form a collective monopoly controlled by government-appointed authorities market price = marginal revenue people travelling within their own countries visiting museums and art galleries actual expenditure of a business, for example wages and interest

(8 x 1) (8)

Page 22: OGGENDSESSIE - Western Cape Q… · In sy verduideliking van die redes vir die het die gebeurtenis Wêreldnatuurfonds van Suid-Afrika (WNFSA) die aandag daarop gevestig dat elektrisiteit

Economics/P2 3 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

SECTION A (COMPULSORY) QUESTION 1 30 MARKS – 15 MINUTES 1.1 Various options are provided as possible answers to the following questions.

Choose the answer and write only the letter (A–C) next to the question number (1.1.1–1.1.8) in the ANSWER BOOK, for example 1.1.9 C.

1.1.1 In economics the term 'short run' refers to a period where …

factors of production can change.

A

B C

only variable all fixed both variable and fixed

1.1.2 In a perfectly competitive market products are … A

B C

heterogeneous. homogeneous. differentiated.

1.1.3 Which ONE of the following is a characteristic of a monopoly? A

B C

Goods are homogeneous. Monopolists are price takers. There are no close substitutes.

1.1.4 Government intervention in the market ensures sufficient staple

food for the poor by setting … prices.

A

B C

maximum minimum limited

1.1.5 The agreement reached in 2002 which focused on environmental

sustainability is known as the …

A

B C

Johannesburg Summit. Rio+20 Summit. Kyoto Protocol.

1.1.6 South Africans who travel overseas are called … tourists. A

B C

inbound outbound domestic

Page 23: OGGENDSESSIE - Western Cape Q… · In sy verduideliking van die redes vir die het die gebeurtenis Wêreldnatuurfonds van Suid-Afrika (WNFSA) die aandag daarop gevestig dat elektrisiteit

Economics/P2 2 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

INSTRUCTIONS AND INFORMATION 1. Answer FOUR questions as follows in the ANSWER BOOK:

SECTION A: COMPULSORY SECTION B: Answer TWO of the three questions. SECTION C: Answer ONE of the two questions.

2. Answer only the required number of questions. Answers in excess of the

required number will NOT be marked.

3. Number the answers correctly according to the numbering system used in this

question paper.

4. Write the question number above each answer. 5. 6.

Read the questions carefully. Start EACH question on a NEW page.

7. Leave 2–3 lines between subsections of questions. 8. Answer the questions in full sentences and ensure that the format, content

and context of your responses comply with the cognitive requirements of the questions.

9. Use only black or blue ink. 10. You may use a non-programmable pocket calculator. 11. Write neatly and legibly.

Page 24: OGGENDSESSIE - Western Cape Q… · In sy verduideliking van die redes vir die het die gebeurtenis Wêreldnatuurfonds van Suid-Afrika (WNFSA) die aandag daarop gevestig dat elektrisiteit

Copyright reserved Please turn over

MARKS: 150 TIME: 1½ hours

This question paper consists of 12 pages.

MORNING SESSION

ECON.2

ECONOMICS P2

NOVEMBER 2014

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE

GRAAD 12

GRADE 12