om die genadejaar van die here aan te kondig

39
Om die genadejaar van die Here aan te kondig Lukas 4:18-19

Upload: arav

Post on 23-Feb-2016

99 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Om die genadejaar van die Here aan te kondig. Lukas 4:18-19. Lied 431:1 – staan. O Gees van Vader en van Seun, ons voorspraak, leidsman, krag en steun, U vul ons diepste hartsverlange: U kom ons in die waarheid lei; U leer ons bid, kom by ons bly - U loof ons met ons lofgesange! - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Om die genadejaar van die Here aan te kondig

Om die genadejaar van die Here aan te

kondig

Lukas 4:18-19

Page 2: Om die genadejaar van die Here aan te kondig

Lied 431:1 – staanO Gees van Vader en van Seun,ons voorspraak, leidsman, krag en steun,U vul ons diepste hartsverlange:U kom ons in die waarheid lei;U leer ons bid, kom by ons bly -U loof ons met ons lofgesange!Wil steeds die goeie in ons werk,bewaar, vermeerder en versterk.

Page 3: Om die genadejaar van die Here aan te kondig

Lied 431:2U maak die Skrifte vir ons oop;bekeerdes, deur die Gees gedoop,ontvang met blydskap skuldvergewing.Verlos, na liggaam en na gees,deel hul vol vreugde in die fees.God gee ’n nuwe heilsbedeling!Saam breek ons brood, één in gebed,saam loof ons God wat ons kom red.

Page 4: Om die genadejaar van die Here aan te kondig
Page 5: Om die genadejaar van die Here aan te kondig

Lied 439:1 – staanO Heil’ge Gees, o God in ons,ons wil u krag besing:Die krag wat Jesus op laat staanen lewe in ons bring.Maak ons oorwinnaars in die strydwat ons ook nou moet stry.O Gees van God, getuig in ons,dat ons u kinders bly.

Page 6: Om die genadejaar van die Here aan te kondig

Lied 439:2 (Eng)Subdue the pow’r of ev’ry sin and make our hearts your throne,that we in singleness of heartmay worship God alone.Then with our spirits witness bear,O Spirit of our God,That we are children of the Lord,Redeemed through Christ’s own blood.

Page 7: Om die genadejaar van die Here aan te kondig

Lied 439:2 (Afr.)O Heil’ge Gees, o Gees van God,ons lied klink tot u eer.Maak nuut ons lewe elke dagsoos wat u Woord ons leer.Ons prys U, Gees van Vader, Seun,as ware God en Heer.Ons bid dat U ook dié gebedsal hoor, ons God en Heer.

Page 8: Om die genadejaar van die Here aan te kondig

Lied 436:1 – sit

Herskep, o Gees, laat leef, o Gees,laat kom die koninkryk met mag,laat mense tot bekering kom,oorreed deur u oortuigingskrag.

Page 9: Om die genadejaar van die Here aan te kondig

Lied 436:2

O Gees, verlig ons, laat ons vinddie waarheid wat u Woord ons leerdat ons met God en met mekaarin Gees en liefde kan verkeer.

Page 10: Om die genadejaar van die Here aan te kondig

Lied 436:3

Herskep, o Gees, laat ons herleef,maak wakker elkeen in u kerk.Laat ons uit God se liefde leef,en dankbaar waak en bid en werk.

Page 11: Om die genadejaar van die Here aan te kondig

Lied 443:1 – koor

Wind kan jy nie sien nie -niemand sien dit raak;maar wanneer ons luister,hóór ons hoe dit maak.

Page 12: Om die genadejaar van die Here aan te kondig

Lied 443:2

Wie kan God se Gees sien?Niemand kan Hom sien!Maar wanneer ons luister,leer Hy ons Hom dien.

Page 13: Om die genadejaar van die Here aan te kondig

Lied 443:3

Wind kan soveel doen, ditdryf die wolke heen;dit beweeg die seëen dit bring die reën.

Page 14: Om die genadejaar van die Here aan te kondig

Lied 443:4

God se Gees doen soveel -leer ons God vertrou;leer ons om te luisteren op Hom te bou.

Page 15: Om die genadejaar van die Here aan te kondig

Lied 443:5

Kom ons sê vir elkeen:bid tot God die Heer,dat Hy ons sy Gees gee,dat Hy ons sal leer.

Page 16: Om die genadejaar van die Here aan te kondig
Page 17: Om die genadejaar van die Here aan te kondig

Vonkk 211:1 – koor

Heilige Gees, U die Trooster, tree vir ons in by die Vader.U ken die kreet van ons harte. Laat ons u vrede ontvang.

Page 18: Om die genadejaar van die Here aan te kondig

Vonkk 211:2

Heilige Gees, U die Leidsman, leer ons die woorde van Jesus.U gee aan elkeen ’n gawe. Laat ons mekaar daarmee dien.

Page 19: Om die genadejaar van die Here aan te kondig

Vonkk 211:3

Heilige Gees, as Gestuurde, stuur U ons uit in die wêreld.U gee ons woorde van deernis. Laat ons met vreugde getuig.

Page 20: Om die genadejaar van die Here aan te kondig
Page 21: Om die genadejaar van die Here aan te kondig

18“Die Gees van die Here is op My omdat Hy My gesalf hetom die evangelie aan armes te verkondig.Hy het My gestuur:om vrylating vir gevangenes uit te roepen herstel van gesig vir blindes,om onderdruktes in vryheid uit te stuur,19om die genadejaar van die Here aan te kondig.

Lukas 4:18-19

Page 22: Om die genadejaar van die Here aan te kondig

• Kleinboere vs Grootboere

Page 23: Om die genadejaar van die Here aan te kondig

• Kleinboere vs Grootboere• Die genade van die Jubeljaar

Page 24: Om die genadejaar van die Here aan te kondig

• Kleinboere vs Grootboere• Die genade van die Jubeljaar• Jesus kondig die genadejaar

aan

Page 25: Om die genadejaar van die Here aan te kondig

• Kleinboere vs Grootboere• Die genade van die Jubeljaar• Jesus kondig die genadejaar

aan• ’n Evangelie vir armes én

rykes

Page 26: Om die genadejaar van die Here aan te kondig

• Kleinboere vs Grootboere• Die genade van die Jubeljaar• Jesus kondig die genadejaar

aan• ’n Evangelie vir armes én rykes • Wat het Jesus se liefde vir

armes dus vir ons vandag te sê?

Page 27: Om die genadejaar van die Here aan te kondig

• Kleinboere vs Grootboere• Die genade van die Jubeljaar• Jesus kondig die genadejaar aan• ’n Evangelie vir armes én rykes • Wat het Jesus se liefde vir

armes dus vir ons vandag te sê? • Hoe kan ons dit doen?

Page 28: Om die genadejaar van die Here aan te kondig
Page 29: Om die genadejaar van die Here aan te kondig

Lied 303 (Afr.) – sit

Eet die brood, drink die wyn.Kom na Christus, Hy stil u honger.Eet die brood, drink die wyn.Glo in Hom en Hy les u dors.

Page 30: Om die genadejaar van die Here aan te kondig

Lied 303 (Eng.)

Eat this bread, drink this cup;come to Christ and never be hungry.Eat this bread, drink this cup;trust in Christ and you will not thirst.

Page 31: Om die genadejaar van die Here aan te kondig

Lied 303 (Afr.)

Eet die brood, drink die wyn.Kom na Christus, Hy stil u honger.Eet die brood, drink die wyn.Glo in Hom en Hy les u dors.

Page 32: Om die genadejaar van die Here aan te kondig
Page 33: Om die genadejaar van die Here aan te kondig

Lied 440:1 – staan

Die Here salf ons met sy Geestot diens en heiligheid -tot koning, priester en profeet,tot ware Christen-wees.

Page 34: Om die genadejaar van die Here aan te kondig

Lied 440:2

Die Gees van God bly wonderbaarvoortdurend inspireer -dat ons met Hom en met mekaarin liefde kan verkeer.

Page 35: Om die genadejaar van die Here aan te kondig

Lied 440:3

Die Heil’ge Gees gee uit die skat,deur Christus self verdien -sy liefde, blydskap, vrede, gunskom Hy aan ons voorsien.

Page 36: Om die genadejaar van die Here aan te kondig

Lied 440:4

Wie hul laat lei deur God se Gees,leer iets van Christen-wees -Hy leer ons bid, getuig en dienen liefhê sonder vrees.

Page 37: Om die genadejaar van die Here aan te kondig
Page 38: Om die genadejaar van die Here aan te kondig

Lied 311:1Koor: Dit wat ons hier ontvang hetgaan deel ons verder uit.Gemeente: Dit wat ons hier ontvang het gaan deel ons verder uit.Koor: Ons gee ons hele lewe uitdankbaarheid.Gemeente: Ons gee ons hele lewe uit dankbaarheid.

Page 39: Om die genadejaar van die Here aan te kondig

Lied 311:2Koor: As ons van hier af gaan, Heer, laat U ons nie alleen.Gemeente: As ons van hier af gaan, Heer,laat U ons nie alleen.Koor: U het ons reeds belowe, U sal ons seën.Gemeente: U het ons reeds belowe, U sal ons seën.