onbekende was dat die boere eers op see in...

16
Uitgawe 474 3 Mei 2018 Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms ERVARINGE OP BRITSE TRANSPORTSKEPE Deur Ronel Theart Die meeste Boerekrygsgevangenes se eerste kennismaking met die see was hulle reis na die krygsgevangenekampe. Dit was vreemd en skrikwekkend. Die ergste van die reis na die onbekende was dat die Boere eers op see in kennisgestel is na watter wêrelddeel hullegeneem sou word. Vir talle was dit hulle eerste skeepsreis en die omstandighede waaronder hulle vervoer is, was haglik. Die kos was meestal swak en onvoldoende. Verder is hulle in groot getalle in vuil, bedompige en beknopte ruimtes in die romp van Britse transportskepe gehuisves. Sou dit gebeur dat die hele groepgestraf word, is hulle vir onbepaalde tye nie toegelaat om vir vars lug na die bodek te gaan nie. Dikwels is hulle sommer vir onbenullighede gestraf. Een krygsgevangene het die Volkslied op sy mondfluitjie gespeel en die hele groep is daaroor gestraf. Spottenderwys is daar gesê dat die Boere beslis nie goeie matrose sou uitmaak nie. Die ongestabiliseerde skepe waarmee hulle vervoer is, het grootliks bygedrae tot die grootgetal burgers wat seesiek geword het. In etlike dagboeke word vermeld hoe die krygsgevangenes om die enkele emmers saamgedrom het, asook die walglike walms wat hulle moes trotseer. Die seesiekte was so erg dat ‘n krygsgevangene opgemerk het: “Self sou ek die dood verkies het.” Die sterftes van krygsgevangenes op die skepe en die gevolglike begrafnisse ter see sou ook op talle ‘n onuitwisbare merk laat. Baie burgers is ook eerlik in hul dagboeke as hulle meld hoe hulle in totale wanhoop verval as die skepe van die Suid-Afrikaansekus afweg vaar. Schalk Burger was geen geleerde man nie, maar die inskrywing in sy dagboek vang die gemiddelde krygsgevangene se weemoed goed vas: “Vir so lank as wat ons op die dek kon bly, het ek met ‘n beklemde gemoed na Durban bly staar: “Suid- Afrika, ek gaan u, my dierbare vaderland, verlaat en miskien vir ewig.” Bron: Blake, A., ONTSNAP Boerekrygsgevanegens op die skip Montrose 35dae v Durban oppad na Bermuda. Foto: Nasionale Argief Bewaarplek Pretroria.

Upload: others

Post on 31-Aug-2020

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: onbekende was dat die Boere eers op see in …bloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem...onbekende was dat die Boere eers op see in kennisgestel is na watter wêrelddeel

Uitgawe 474 3 Mei 2018

Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms

ERVARINGE OP BRITSE TRANSPORTSKEPE

Deur Ronel Theart

Die meeste Boerekrygsgevangenes se eerste kennismaking met die see was hulle reis na die krygsgevangenekampe. Dit was vreemd en skrikwekkend. Die ergste van die reis na die onbekende was dat die Boere eers op see in kennisgestel is na watter wêrelddeel hullegeneem sou word.

Vir talle was dit hulle eerste skeepsreis en die omstandighede waaronder hulle vervoer is, was haglik. Die kos was meestal swak en onvoldoende. Verder is hulle in groot getalle in vuil, bedompige en beknopte ruimtes in die romp van Britse transportskepe gehuisves. Sou dit gebeur dat die hele groepgestraf word, is hulle vir onbepaalde tye nie toegelaat om vir vars lug na die bodek te gaan nie. Dikwels is hulle sommer vir onbenullighede gestraf. Een krygsgevangene het die Volkslied op sy mondfluitjie gespeel en die hele groep is daaroor gestraf.

Spottenderwys is daar gesê dat die Boere beslis nie goeie matrose sou uitmaak nie. Die ongestabiliseerde skepe waarmee hulle vervoer is, het grootliks bygedrae tot die grootgetal burgers wat seesiek geword het. In etlike dagboeke word vermeld hoe die krygsgevangenes om die enkele emmers saamgedrom het, asook die walglike walms wat hulle moes trotseer. Die seesiekte was so erg dat ‘n krygsgevangene opgemerk het: “Self sou ek die dood verkies het.”

Die sterftes van krygsgevangenes op die skepe en die gevolglike begrafnisse ter see sou ook op talle ‘n onuitwisbare merk laat.

Baie burgers is ook eerlik in hul dagboeke as hulle meld hoe hulle in totale wanhoop verval as die skepe van die Suid-Afrikaansekus afweg vaar. Schalk Burger was geen geleerde man nie, maar die inskrywing in sy dagboek vang die gemiddelde krygsgevangene se weemoed goed vas: “Vir so lank as wat ons op die dek kon bly, het ek met ‘n beklemde gemoed na Durban bly staar: “Suid-Afrika, ek gaan u, my dierbare vaderland, verlaat en miskien vir ewig.”

Bron: Blake, A., ONTSNAP

Boerekrygsgevanegens op die skip Montrose

35dae v Durban oppad na Bermuda.

Foto: Nasionale Argief Bewaarplek Pretroria.

Page 2: onbekende was dat die Boere eers op see in …bloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem...onbekende was dat die Boere eers op see in kennisgestel is na watter wêrelddeel

Lekker verjaar …,

Lekker verjaar!!!! van u, vriende, kollega’s en families.

6 Mei Marion Webb 7 Mei Gwen Johnstone 9 Mei André Nel

Erica Delpoert Adriaan Pretorius

10 Mei Nico Kotze Mike Prinsloo Grieta Fourie

INDIEN NOG JOU VERJAASDAGLYS GESTUUR IS DIT NOU DIE TYD, MOENIE UIT STEL NIE....

[email protected]

met Verjaarsdag in Subject gedeelte

SLIM IDIOME - AFRIKAANS

VUUR

Die vuur aanblaas. Lang seen vuur sit. Nie langs een vuur sit nie. Met vuur speel. Onder iemand vuur maak. Tussen twee vure sit. Vir iemand deur die vuur loop. Vuur en vlam wees. Dis bokant my vuurmaakplek.

Stuur na [email protected]

Lig:

Ek het jou te lig opgeweeg.

Kitaarlesse in Bloemfontein Alle ouderdomme welkom

Whatsapp my vir meer besonderhede

Guitar lessons in Bloemfontein All ages welcome

Whatsapp me for more details

Dylan 084 529 3565

Page 3: onbekende was dat die Boere eers op see in …bloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem...onbekende was dat die Boere eers op see in kennisgestel is na watter wêrelddeel

Botaniese Vereniging van Suid-Afrika Vrystaat-tak

Kennisgewing van die Algemene Jaarvergadering van die VS Tak van die Botaniese Vereniging van

Suid-Afrika

19 Mei 2018 om 9h30 Plek: Opvoedkundige Sentrum VS

Nasionale Botaniese Tuin AGENDA:

Verwelkoming en vasstelling van die kworum Besigheidsvergadering:-

Voorsittersverslag Finansiële Verslag en aanvaarding van die

geouditeerde state Aanwysing van die ouditeur vir die boekjaar

2018/2019 Oorhandiging van die BotSoc pryse aan studente van

die UV Verkiesing van lede vir die bestuurskomitee

Gasspreker: Dr Lize Joubert oor :

“Resente ontdekkings in die blomstruktuur en bestuiwing”.

Dr Joubert is dosent in Plantkunde in die Departement Plantwetenskappe aan die

UV. Sy het post-doktorale studies gedoen aan die Universiteit van

Cambridge in 2017.

Bedankings en afsluiting

Verversings Kontak besonderhede: Deon Potgieter 083 599 7145

Dr Ina Faber 082 568 1558

Bespreek jou groep se buffet ontbyt!

Plaasbrood, muffins met botter en

konfyt, pap en sous, varkworsies,

roereier, afval, hoendervelletjies.

R80 per persoon (Min van 12 mense)

Dinsdag – Saterdag 08h00-12h00,

Sondae 08h00-10h00.

Nota ons Sondag middag buffet spyskaart kan

ook vir groepe(15 en meer) gedoen word.

Dinsdag – Vrydag

12h30 @ R150 per persoon

19h00 @ R150 persoon

*Terme en voorwaardes geld

19h00 @ R150 per persoon

Moedersdag 13 Mei 2018 R180 per person Bespreek betyds

Tuisgebakte brood,

botter en konfyt

Beesstert en

Hoenderpastei Stampmielies

Pampoenpoffers

Bone

Aartappels

Slaai

Nagereg tafel

Webtuiste :http://truksvy.wix.com/truksvy Truksvy Kontak ons by076 7688 726

Bespreek asb by Liza of Krona Epos: [email protected]

TRUKSVY SOUTPAN 076 7688 726

5 Mei 2018

Kom kuier gerus vir ons van 09h30 tot twee, geniet

ontbyt, ligte ete of sommer net koek en koffie

6 Mei 2018

Ontbyt vanaf 08h00-10h00 (spyskaart)

12h30 middag buffet met

Tuisgebakte brood botter en konfyt

Skaapboud en Wildspastei Koring

Soet patats en Wortels

Aartappels

Slaai

Nagereg

R140 per persoon, bespreek asb.

10 Mei Gesluit - Hemelvaart

13 Mei 2018

Moedersdag

Koop vroegtydig jou

kaartjie by ons @ R180 pp

Tuisgebakte brood,

botter en konfyt

Beesstert en

Hoenderpastei

Stampmielies

Pampoenpoffers

Bone

Aartappels

Slaai

Nagereg tafel

Page 4: onbekende was dat die Boere eers op see in …bloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem...onbekende was dat die Boere eers op see in kennisgestel is na watter wêrelddeel

Plot 35, 9de Laan, Kelly's View, Bloemfontein

KAARTJIE VERKOPE Kiki Corner (051-4465666) Langenhoven Park, Pick 'n Pay-sentrum. Sommige kaartjies sal beskikbaar wees by Toms Musiek Winkel (051-4300665), 59 on Plenty(Levisseur Gallery) , hulle no is 0514441683 of 0826726157 Hulle is op die hv Dan Pienaar rylaan en Levisseur St. ook by die deur beskikbaar indien nie uitverkoop. Jy sal in die meeste gevalle afslag kry as jy jou kaartjies vooraf koop by bogenoemde verkopers. As jy te ver is of nie iewers of betyds kaartjies kry nie, epos jou naam, sel nommer en die vertoning wat jy wil bywoon en hoeveel mense julle gaan wees na [email protected] of bel vir Lollie op 0797967975 vir 'n bespreking. Meer inligting op http://vulture-aasvoelclub.com/events-page/ Alle vertonings begin 8 nm tensy anders vermeld. 11 Mei - Koos Van Der Merwe - R120 12 Mei – Guitar Legends by Good Company – R100 14 Mei – Kiekies Lucas se Liedjies – R100 25 Mei – Elvis Blue – R130 26 Mei – Outlaw Country Rock – R100 31 Mei – Jam Sessies – R100 1 Junie - Fatman - R120 9 Junie – Woordvlug Bethulie - R450 sluit toere, die Woorvlugvertoning en DBB by die Royal hotel op Bethulie in 6 Julie – The 60’s Tribute with Priscilla Talbot and Band - R100 18 Julie - Elandre Schwartz - R100 10 Augustus - Cat Simoni Sings The Rocky Horror Songs - R100 24 Augustus – Ses Snare – R150 25 Augustus – Andre The Hilarious Hypnotist – R100 7 September – Chris Chameleon se Kat en Wolf – R130 20 September – Oldies But Goldies – R100

Page 5: onbekende was dat die Boere eers op see in …bloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem...onbekende was dat die Boere eers op see in kennisgestel is na watter wêrelddeel

Saterdagoggend

5 Mei

BESPREEK ASSEBLIEF – Ons is net ‘n

sms of whatsapp

boodskap ver by 083 432 9927

08h30 – 10h30

Early Bird Breakfast Buffet

Net R60 vir al die!!!!

Vars Vrugteslaai

Jogurt

Boerewors

Pap & Sous

Spekrepies

Roereiers

Varkworsies

KOFFIE & TEE

VRUGTESAP

Sondagmiddag 6 Mei

A la Carte

250g Sirloin Steak R95

topped with Bacon, Egg and Caramelized

Onions

Chicken Fillet R75

stacked with Ham, Olives & Cheese

Moroccan Lamb Stew R85

2 x BBQ Grilled Pork Chops R75

ALLE DISSE WORD BEDIEN SAAM MET COUS-

COUS, GROENBOONTJIES TOEGEDRAAI IN SPEK,

SOETWORTELS EN PAMPOEN.

Bespreek asseblief u plek. 083 432 9927

Terme en Voorwaardes Geld.

Early Man PGV Fri – Thu; 11:30, 13:30, 17:30 I Feel Pretty 13DLNPS Fri - Thu; 12:00, 16:00, 20:00 Wonderlus 16DLS Fri – Thu; 13:45, 15:30, 17:45, 19:30 Susters 7-9PGD Fri – Thu; 11:45, 15:45, 19:45 Rampage 13LV Fri – Thu; 14:00, 18:00 Avengers Infinity War 13LV Fri – Thu; 11:30, 14:30, 17:30, 20:15 Please Note: Show times may vary due to unforeseen schedule changes, contact the cinema for up to date information.

4 - 10 May

Page 6: onbekende was dat die Boere eers op see in …bloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem...onbekende was dat die Boere eers op see in kennisgestel is na watter wêrelddeel

13 Apr FRANJA en RUAN JOSH R100 25 Apr NEIL NACHTREIN R100

Heerlike Pizzas en kontantkroeg beskikbaar by vertonings vanaf 18h00.

KAARTJIES IS BESKIKBAAR BY KIKI CORNER IN LANGENHOVENPARK OF KAN BESPREEK WORD BY [email protected] navrae 079 387 3614

Vertonings begin om 19h30 Onthou ook van die paintball by MEERKATKOLONIE vir die kinders.

Skakel Pieter vir navrae by 079 664 6814

KONTAK 079 387 3614 vir volledige program

We are daily exposed to different kinds of stress: Mechanical - such as injury, strain or bad posture. Chemical - such as air pollutants, additives and colorants in food. Mental / Emotional - such as circumstances outside of your control having an emotional effect on you. Releasing body stress will allow your body to cope better with your daily life and restore your natural state of self healing. Body stress release is a gentle non-therapeutic technique and does not treat any condition.

Werner Frylinck MBSRA (SA)

Bloemfontein

062 910 2531 [email protected]

www.bodystressrelease.com

Page 7: onbekende was dat die Boere eers op see in …bloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem...onbekende was dat die Boere eers op see in kennisgestel is na watter wêrelddeel

THE ARTHRITIS FOUNDATION OF SOUTH

AFRICA Bloemfontein- Tak

JAARBEPLANNING VIR 2018 16 MEI - LUPUS EN FIBROMIALGIE Pain management and what your Bloodtests say about your body. 08 AUG - RHEUMATOID ARTHRITIS Longfunksies en effek op die hart. 10 OKT - ARTRITIS EN CHIRURGIE Indications when and how and the effect of Innersoles. 14 NOV - KOMPLIMENTERE TERAPIEE Open night

Navrae/besprekings: Esna Jooste @ 076 768 6912 of w/a

RëUNIE

Middelbare Skool Kristoi, ook bekend as Lareskool Piet Kirsten(Bray) hou gedurende die naweek van 22 tot 24 September 2018 ‘n rëunie vir alle leerders vanaf die stigting van die skool tot nou toe.

Kontak persoon: Matilda Smit (nee, Haasbroek)

083 256 9445

GEMEENTE

BASAAR

‘n Heerlike gemeente basaar word gehou deur die Afrikaanse Protestantse Kerk Bloemfontein, Moedergemeente. Dit

vind plaas op Saterdag 5 Mei 2018 om 08h00 te Rooiwalsingel, Bloemfontein.

Kom geniet ʼn vrolikheid met ʼn

andersheid. Heerlike eetgoed soos: worsbroodjies, braaivleis, kerrie & rys;

lewerkoekies, pannekoek; vetkoek; nagereg en nog vele meer. Die plaasstal

het die mees fantastiese gebottelde konfyte, vrugte, ens. Baie handgemaakte

artikels sal ook te koop wees. Daar sal ook speletjies vir die kinders wees.

Vir enige navrae kontak gerus vir Willie

Engelbrecht by 082 728 1489

Page 8: onbekende was dat die Boere eers op see in …bloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem...onbekende was dat die Boere eers op see in kennisgestel is na watter wêrelddeel

Sand du Plessis theatre MISS FREE STATE CROWNING 2018 19 May @ 18:30 R50 tot R200

Robin in the Hood 9 Junie @ 9:00, 11:00, 13:00, 16:00 (Student shows)R70 (theatre seating unreserved for these 4 shows) 9 June @20:00 (MAIN SHOW) R100 (theatre seating reserved for main show)

RADIO RAPS - GENUIE 8 Sept @ 19:30 R150

D2 DANCE STUDIOS

ALICE 19 Mei @ 19:00 R120

Page 9: onbekende was dat die Boere eers op see in …bloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem...onbekende was dat die Boere eers op see in kennisgestel is na watter wêrelddeel

Baie welkom by UNIKUM BROKKIES

Van uitstel kom Egskeiding?

In praktyk kry ek baie te doen met paartjies in die huwelik, die laaste ruk besef ek net weer dat paartjies te

lank uitstel om “klein jakkalsies” aan te spreek – van daar die opskrif van uitstel kom egskeiding! Wanneer

daar ‘n probleem ontstaan wat een maat in die huwelik ongelukkig laat of ‘n situasie wat julle sukkel om te

hanteer is dit werklik nodig om dit onmiddellik aan te spreek en uit te sorteer. Hierdie klein onopgeloste

“jakkalsies” word dikwels onderskat maar dit het die vermoë om ‘n wig tussen paartjies te veroorsaak en

gesonde kommunikasie te steel. Wanneer dit lank genoeg gelos word kan dit veroorsaak dat paartjies

heeltemal uitmekaar groei. Wanneer dit dan wesenlike probleme veroorsaak of tot die gedagtes van

egskeiding lei word dit ‘n ingewikkelde pad terug na herstel.

Moenie uitstel nie, wanneer julle met die “klein jakkalsies” sukkel, werk vroegtydig aan ‘n oplossing of kry

‘n berader om julle te help. Onthou egter maak nie saak hoe groot die afstand tussen julle is nie, wanneer

BEIDE van julle bereid is om aan die huwelik te werk is versoening en geluk moontlik!!

Never too old ~ too bad ~ too broken ~ too late to make a new beginning

Jannine Bester ~ BA(Hons) Geregistreer CCSA (CO 2044) Tel 0829023556, Epos [email protected]

Page 10: onbekende was dat die Boere eers op see in …bloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem...onbekende was dat die Boere eers op see in kennisgestel is na watter wêrelddeel

MOEDERSDAG-ETE 13 MEI 12H30

SPYSKAART VOORGEREG Butternut sop

Perske, maaskaas, biltongskaafsel op kruieslaai

HOOFGEREG Hoenderdye gebak in heerlike sous

Boston budd (gerookte varknekrol) pynappelskywe Skaapribbetjie gebraai / Beeskerriepot

Boontjie, sampioene, kersietamatie. Wortel, beet julliene, Soetpatats, Bruinrys

Aartappel-kaasskyfie gebak Mengelslaaikebab

Waatlemoen, komkommer, vrugte met fettaslaai Kaas, beskuitjie "platter"

NAGEREG Roomys, grenaatpitte,Vrugteslaai, merinque, mint.

Sjokelade mouse Koffie, tee toonbank.

R220 pp Kind 12 en onder halfprys

±15km op N1 suid vanaf Hyperama Checkers

Kontak: Jackie Steyn

082 5 777 323 [email protected]

Page 11: onbekende was dat die Boere eers op see in …bloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem...onbekende was dat die Boere eers op see in kennisgestel is na watter wêrelddeel

Genealogiese Byeenkoms

Die Vrystaattak van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika kom weer op

Maandag 14 Mei 2018 om 6:30 nm in die ouditorium van die

Anglo-Boereoorlogsmuseum byeen.

Mnr Johan Pottas is die spreker.

Onderwerp: die kontraste tussen konsentrasiekampe en krygsgevangenekampe tydens die ABO aan die hand van briefwisseling

tussen ‘n man en sy vrou.

Besoekers is welkom en betaal R20.00 elk.

Tee/Koffie word bedien.

Kontak John Webb by 051-4368537 of 083-2588986.

Page 12: onbekende was dat die Boere eers op see in …bloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem...onbekende was dat die Boere eers op see in kennisgestel is na watter wêrelddeel

Aasvoëlklub, Bloemfontein

MAANDAG 14 Mei om 20h00

BESPREEK by: 079 796 7975 www.vulture-aasvoelclub.com

VOORPROGRAM: Jacobus Silwer

Kleinteater@rolbalklub, Gariepdam

SATERDAG 19 Mei, 18h30 vir 19h00 BESPREEK by: 082 375 2577

ALGEMENE NAVRAE:

Jopie Koen 072 460 5568 / [email protected]

VOORPROGRAM op Maandag 14 Mei by die Aasvoëlklub in Bloemfontein

Jacobus Silwer, kunstenaar van Bloemfontein en voorheen deel van Select musiek se mans-duetgroep, Silwer en Goud, tree in die voorprogram op vir hierdie konsert: Intieme musiek geskryf in verkillende genres waarmee Jacobus sy liefde vir liriek en vir sy taal beklemtoon. Sy kitaar, stem, sy vrou, Lizzie se trekklavier en JC,sy broer, se baskitaar skep 'n unieke klank wat gehore lank na die tyd bybly... Lucas Maree as liedkunstenaar het min gelykes in Afrikaans. Jannie du Toit en Thean Kotze (stigterslid van Ses Snare) herontdek sy verbeeldingryke kyk na die lewe en laat die gehoor met persoonlike anekdotes iets beleef van sy uitsonderlike menslikheid en kreatiewe gees. Twee ervare verhoogkunstenaars bied die liedjies van hulle gewaardeerde vriend, kollega en ’n legende van Afrikaanse musiek passievol aan. Soos Lucas self die sestigs se folk gesing het met die klem op fyn afgeronde kitaarspel, harmonieë en tekste wat iets te sê het, beweeg Thean en Jannie singend en spelend deur die wonderlike landskap van verhale, ideale, wysheid en drome wat die ou Groot Beer – soos sy vriend Coenie de Villiers hom genoem het – daargestel het. Lucas Maree se werk boei oud en jonk – ’n seuntjie se gewaarwordinge oor ’n treklorrie tot eindelose, doellose gesprekke tussen geliefdes en die ontdekking dat liefde nie minder word as dit weggegee word nie. Soos die tekste is die musiek ook ryk geskakeer en bied dit aan die kombinasie van kitare en stemme baie ruimte vir eksperimentering en verskeidenheid.

The University of the Third Age (U3A)

meeting on

Thursday 3 May at 9:00 Synagogue Hall, 1 Dickie-Clark St,

for a talk by Prof Johan Grobbelaar on

40 Years of Research on Marion Island.

Everyone is welcome.

Entrance costs R10 for non-members.

Call Sheila Addison 0828508801 or visit the website at

www.u3a.org.za

Page 13: onbekende was dat die Boere eers op see in …bloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem...onbekende was dat die Boere eers op see in kennisgestel is na watter wêrelddeel
Page 14: onbekende was dat die Boere eers op see in …bloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem...onbekende was dat die Boere eers op see in kennisgestel is na watter wêrelddeel

MOMENTS PRESS RELEASE Moments 2018 promises to be one on the biggest events taking place in Bloemfontein on 1 and 2 June 2018. Moments is the brainchild of well known Producer Willie Venter. The show is a community project and an initiative to create a platform for local talent on an international level. After the success of Moments 2016 and 2017 - Moments this year promises to be bigger than ever.

With a cast of almost 300 people - Moments brings quality to the Sand du Plessis theatre. What makes Moments so unique is the social responsible platform where companies support their charity organizations - and invite people to experience the show on Saturday morning (2 June 2018). This show at 12pm is not open for the public and we invite companies to buy into this wonderful community project. If anyone wants to get involve please don’t hesitate to contact Ella Kotze - 0834524043. Bloemfontein Courant is our media sponsor and was one of the reasons why 2017 was such a huge success. There are more than 20 sponsors involved who assist with transport, accommodation and food for the Artists. Besides local talent the following artists are part of Moments - Corlea Botha, Jannie Moolman, Jennifer Jones, Eloise Cupido (Ontbytsake), On-Que, Sonja Herholdt, Morgan the Beatboxer, Willie Venter dancers. Lelo Ramisong promise to be one of the starts of Moments 2018. She was one of the lead actresses in the Musical Dream Girls in Johannesburg as well as in Color Purple. The singers from Bloemfontein are: Ella Kotze, Thabo Hlongwane, Jacobus Silwer, Louise Fourie dance studio, Margie Anderson, Ellane Kotze, Bloemfontein children’s choir, Fichardt Park high school, Brebner primary choir and St Michaels primary school. Ticket sales are already open - R150 per person - There are two shows open to the public on 1 and 2 June 19h30 at Sand du Plessis theatre

Lientjie Mentz, redakteur van Bloemnuus,

gesels met Susan Coetzer

Human & Rousseau, NALN* & Exclusive Books

nooi jou uit na die bekendstelling van

Selma en Louise

deur

Susan Coetzer

op Dinsdag, 8 Mei 2018, om 18:00 vir 18:30

in die NALN-Ouditorium

*Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum is geleë

op die h/v President Brand- en Miriam Makebastraat (voorheen Elizabethstraat).

Parkering is beskikbaar op die parkeerarea langs die NALN-gebou vanuit Miriam Makebastraat.

RSVP: [email protected] tel. 051 406 7560

Page 15: onbekende was dat die Boere eers op see in …bloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem...onbekende was dat die Boere eers op see in kennisgestel is na watter wêrelddeel

EMILY DANGWA (SOPRANO)

Emily Dangwa (Soprano), Samson Diamond (Violin) and Petro Engelbrecht (Piano) will be bringing this unique musical experience to Bloemfontein at the Naval Hill Planetarium on the 4th May 2018 at 19:00. Tickets R100 pp at Quicket. Love and Spanish is a short classical concert that will take its audience on a journey from France to Cuba to end Spain. Exploring French romantic poetry of the 20th century that was born in a time of war, the struggle of Cuba's multiple colonisation and ending with romantic flamenco inspired songs. Emily Dangwa completed her Opera studies with distinction in Singers Theatre and also her Postgraduate in Music performance with distinction from the University of Cape town in 2015 under Hanna van Niekerk and Kamal Khan. She worked in Cape Town as a soprano chorus member in the Baxter Theatre in productions such as Mozart's Le Nozze di Figaro and Cosi fan Tutte, Stravinsky's The Rake's Progress, Donizetti's L'elisir d'amore, Offenbach's Tales of Hoffman and Janacek's Cunning Little Vixen. She was also a member of Cape Town Opera and performed in Puccini's Madame Butterfly. In Berlin she performed in Gershwin's Porgy and Bess production under the baton of Simon Rattle. In 2017 Emily sang the soprano role in Handels Messiah at the Odeion in Bloemfontein under the baton of Leona Geldenhuys and she also sang the soprano role in Faure's requiem under the baton of Alex Fokkens in 2017. She has since opened her own company ED Music Production based in Windhoek Namibia where she focuses on putting on Classical performances where she collaborates with various professional musicians. She started her career at age 19 at the Ladybird International Arts Academy in Ladybrand

Sasol New Signatures Art Competition 2018 – #Limitless

Since 2001, the Sasol New Signatures Art Competition has hosted Information Sessions for potential entrants, with the aim of giving them the opportunity to gain much needed technical information regarding format, size, media and layout of entered works as well as valuable advice regarding the presentation of competition standard work.

The Information Sessions offer a platform for entrants to understand the genre in which the competition falls, in order to remain internationally recognised as cutting edge. Taking the form of an informal panel discussion regarding trends in contemporary visual communication, artists have the opportunity to pose questions regarding the conceptual process and execution of their proposed entries. This discussion will centre on the choice of mode, the challenges of concept and form meeting materiality, and the end product functioning as vehicle for contemporary visual communication.

The Information Session will be held at 12:00 on Monday, 7 May 2018 at Oliewenhuis Art Museum, 16 Harry Smith Street, Bloemfontein

Bookings for all the Information Sessions must be made through Nandi Hilliard at the Association of Arts Pretoria:

Tel: 012 346 3100 / Cell: 083 288 5117 / Email: [email protected]

For more information on the competition, artists can find the official press release and entry form attached or visit

www.sasolnewsignatures.co.za.

Page 16: onbekende was dat die Boere eers op see in …bloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem...onbekende was dat die Boere eers op see in kennisgestel is na watter wêrelddeel

TE KOOP

Opregte Rifrughondjies.

Kontant Ronel by 082 490 3112

Saterdagoggend

12 Mei

The Famous Brew & Still

se opening

by Slightly Nutty

Ontspan heerlik volgende Saterdag vanaf 16h00 op ons pragtige landgoed, net twaalf minute buite die stad.

Kom geniet die musiek van drie top plaaslike kunstenaars saam met ons, terwyl jy die smaak van

The Famous Brew & Still se craft biere suiwer en smul aan vyf van

Slightly Nutty se tuisgemaakte hamburgers.

Kaartjies kos R200pp en kan bespreek word by [email protected]

Moedersdag

13 Mei Die Cheetah-trein sal daar wees om die

kinders te vermaak en kinders se toegang is

GRATIS. Waarde vir geld Moedersdagete, soos altyd.

Ons vorige jare se pryse: 2016 – R190

2017 – R200

Vanjaar, 2018, slegs R220.

Gaan vergelyk ons gerus met ander promosies

daarbuite: Cream of Cauliflower & Bacon Soup served

with Italian Breadsticks **********

Succulent Lamb Chops, ever so slightly spiced and drizzled with our Honey & Balsamic sauce

Korma Chicken (Indian Butter Chicken) Basmati Rice

Sour Cream & Chives Potatoes Cheesy Chorizo & Broccoli Frittata

********** Chocolate infused Waffles with Vanilla Ice Cream

and Maple Syrup

Bespreek asseblief u plek. 083 432 9927

Terme en Voorwaardes Geld.