onderwysersklubeksamen graad 11 fisiese wetenskappe: fisika...

15
PUNTE: 150 TYD: 3 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye, twee datavelle en ’n vel grafiekpapier. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Beantwoord Vraag 7.2 op die grafiekpapier. 4. Jy mag nieprogrammeerbare sakrekenaars gebruik. 5. Toepaslike wiskundige instrumente mag gebruik word. 6. Nommer die vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 7. Datavelle word vir jou gebruik aangeheg. 8. Gee kort motiverings, besprekings, ensovoorts, waar dit vereis word. ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

Upload: tranduong

Post on 28-Jun-2019

221 views

Category:

Documents


1 download

TRANSCRIPT

Page 1: ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA …schools.pearson.co.za/media/73668/201010201505270verken... · 2016-08-16 · PUNTE: 150 TYD: 3 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

INSTRUKSIES EN INLIGTING1. Hierdievraestelbestaanuit12bladsye,tweedatavelleen’nvelgrafiekpapier.2. Beantwoord AL die vrae.3. BeantwoordVraag7.2opdiegrafiekpapier.4. Jymagnieprogrammeerbaresakrekenaarsgebruik.5. Toepaslikewiskundigeinstrumentemaggebruikword.6. Nommerdievraekorrekvolgensdienommeringstelselwatinhierdievraestel

gebruikword.7. Datavellewordvirjougebruikaangeheg. 8. Geekortmotiverings,besprekings,ensovoorts,waarditvereisword.

ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN

GRAAD 11

FISIESE WETENSKAPPE: FISIKAVraestel 1

Page 2: ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA …schools.pearson.co.za/media/73668/201010201505270verken... · 2016-08-16 · PUNTE: 150 TYD: 3 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING

MaskewMillerLongman,Verken Natuur- en SkeikundeGraad11–Fisika:Vraestel1 Bladsy 2 van 15

Afdeling A

Vraag 1: Eenwoord-antwoorde

GeeEENwoordoftermvirELKEENvandievolgendebeskrywings.Skryfslegsdiewoordoftermlangsdiebetrokkevraagnommer(1.1–1.5)opdieaangehegteANTWOORDVEL neer.

1.1 Veranderinginmomentum (1)

1.2 Diemeeteenheidvanklankintensiteit (1)

1.3 Ruimtegebiedwaarin’nelektrieselading’nkragervaar (1)

1.4 Diearbeidwatverrigwordom’nladingtussentweepuntein’nstroombaantebeweeg. (1)

1.5 Tempovanveranderingvanmagnetiesevloed (1)[5]

Vraag 2: Onwaar stellings

ElkestellinghieronderisONWAAR.Skryfdiekorrektestellinglangsdievraagnommer(2.1–2.5)neer.Moeniediestellingsmet’nnegatiewestellingregstelnie,bv.“…HETNIE/ISNIE…”,salnieas’nkorrekteantwoordaanvaarword nie.

2.1 ’nStilstaandevoorwerphetgeenkragtewatdaaropinwerknie. (2)

2.2 Tydens’nonelastiesebotsingwordslegskinetieseenergiebehou. (2)

2.3 Heelgetalveelvoudevandiefundamentelefrekwensiewordoktawegenoem. (2)

2.4 ’nKonvergerendelensvormslegswerklike(reële)beelde. (2)

2.5 Wanneerresistorsparallelverbindword,wordhullepotensiaalverdelersgenoem. (2)

[10]

Page 3: ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA …schools.pearson.co.za/media/73668/201010201505270verken... · 2016-08-16 · PUNTE: 150 TYD: 3 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING

MaskewMillerLongman,Verken Natuur- en SkeikundeGraad11–Fisika:Vraestel1 Bladsy 3 van 15

Vraag 3: Meerkeusevrae

Viermoontlikeantwoordewordvirelkvandievolgendevraegegee.ElkevraaghetEENkorrekteantwoord.Kiesdiekorrekteantwoordenskryfslegsdielettervandiekorrekteantwoordlangsdievraagnommer(3.1–3.5)neer.

3.1 ’n5kg-boksisinrusopdievloer.Dieboksseoppervlakareawatinkontakmetdievloeris,is0,5m2.Wanneer’nkragFopdieboksuitgeoefenword,beweegditteen’nsnelheidv.Dieselfdebokswordopsysygekeer,sodatdieoppervlakareawatinkontakmetdievloeris,nou0,25 m2is.Virdieboksomteendieselfdesnelheidv te beweeg, moet die kragwatuitgeoefenword,veranderna:

A 2F B ½ F C 4F D F (2)

3.2 ’nLeerderbesluitomhaarradiosevolumehardertestel.Wattereenvandievolgendekenmerkevanklanksaltoeneemasdievolumetoeneem?

A golflengte B amplitude C frekwensie D snelheid (2)

3.3 Dieversnellingweens’nplaneetseswaartekragis… A direkeweredigaandiekwadraatvandieplaneetseradius. B direkeweredigaandieplaneetsemassa. C omgekeerdeweredigaandieplaneetseradius. D omgekeerdeweredigaandieplaneetsemassa. (2)

Page 4: ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA …schools.pearson.co.za/media/73668/201010201505270verken... · 2016-08-16 · PUNTE: 150 TYD: 3 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING

MaskewMillerLongman,Verken Natuur- en SkeikundeGraad11–Fisika:Vraestel1 Bladsy 4 van 15

3.4 ’nKapasitorwordaan’nbatteryverbind,sooshierondergetoonword.

Wattereenvandievolgendegrafiekeillustreertenbestedieveranderingindieammeterlesingoordietydperkvanafdieoomblikdatdieongelaaidekapasitorverbindword,totdatdittenvollegelaaiis?

(2)

I (A)

I (A)

I (A)

I (A)

A

t (s) t (s)

t (s) t (s)

B

C D

Page 5: ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA …schools.pearson.co.za/media/73668/201010201505270verken... · 2016-08-16 · PUNTE: 150 TYD: 3 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING

MaskewMillerLongman,Verken Natuur- en SkeikundeGraad11–Fisika:Vraestel1 Bladsy 5 van 15

3.5 Bestudeerdieelektriesestroombaanhieronder.

AsgloeilampYuitbrand,hoesaldieammeter-envoltmeterlesingverander?

Ammeterlesing VoltmeterlesingA word nul word nul

B neem toe neem toe

C neem af neem af

D word nul neem toe

(2)[10]

Totaal Afdeling A: 25

Page 6: ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA …schools.pearson.co.za/media/73668/201010201505270verken... · 2016-08-16 · PUNTE: 150 TYD: 3 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING

MaskewMillerLongman,Verken Natuur- en SkeikundeGraad11–Fisika:Vraestel1 Bladsy 6 van 15

Afdeling B

Instruksies en inligting1. BeantwoordVraag8.3opdiegrafiekpapier.2. ToonformulesensubstitusiesinALjouberekeninge.3. RondjouantwoordetotTWEEdesimaleplekkeaf.

Vraag 4

4.1 Steldiebeginselvanbehoudvanmomentum. (2)

4.2 ’nKoeëlmet’nmassavan20gneem4×10–4somby’ngeweerseloopuittekomnadatditafgevuuris.Diegeweersemassais7kg.Asdiekragwatopdiekoeëluitgeoefenword,3×103Nis,bereken:4.2.1 diesnelheidvandiekoeël,dieoomblikwanneerditbydieloop

uitkom. (5)4.2.2 diegeweerseterugslagsnelheid. (4)

[11]

Vraag 5

5.1 Dieuitwerkingvanwrywingskragtekandikwelsongewenswees,entogiswrywinginbaiegevallewenslik.

Hoekomisdieuitwerkingvanwrywing…

5.1.1 onwenslik (2)5.1.2 wenslik? (2)

5.2 ’n50-kg-bokswordop’nskuinsvlakgeplaas,wat’nhoekvan30° met die horisontaalmaak.Diekoëffisiëntvanglywrywingis0,30.

5.2.1 Teken’nvryeliggaamdiagram(kragdiagram)vanaldiekragtewatopdieboksinwerk.Geebyskriftevirdiekragte. (5)

5.2.2 Berekendieresulterendekragwatopdieboksinwerk. (10)[19]

Page 7: ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA …schools.pearson.co.za/media/73668/201010201505270verken... · 2016-08-16 · PUNTE: 150 TYD: 3 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING

MaskewMillerLongman,Verken Natuur- en SkeikundeGraad11–Fisika:Vraestel1 Bladsy 7 van 15

Vraag 6

’nVerwerstaanop’nhorisontale,uniformesteierwatbysypunteaantweeloodregtetoue,AenB,hang.AenBis5mvanmekaaraf.Diesteierweeg20kg.DiespanningintouAis600NendiéintouBis200N.

6.1 Berekendiegewigvandieverwer. (5)

6.2 HoevervantouAafstaandieverwer? (6)[11]

Vraag 7

’nVoorwerpwat3mmlankis,worddeur’neenvoudigevergrootglasmet’nbrandpuntafstandvan20mmbekyk.Dievoorwerpis10mmvandielensaf.

7.1 Omskryfdiebegripbrandpuntafstand van ’n konvekse lens. (1)

7.2 Teken’nakkuratestraaldiagramomdieposisievandiebeeldwatdeurdievergrootglasgevormword,tebepaal. (6)

7.3 Skryfdrieeienskappevanhierdiebeeldneer. (3)

7.4 Berekendievergroting. (3)[13]

Page 8: ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA …schools.pearson.co.za/media/73668/201010201505270verken... · 2016-08-16 · PUNTE: 150 TYD: 3 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING

MaskewMillerLongman,Verken Natuur- en SkeikundeGraad11–Fisika:Vraestel1 Bladsy 8 van 15

Vraag 8

8.1 Bestudeerdieposisie–tyd-grafieke(A,B,C,D)watverskillendeklankgolwevoorstel.

8.1.1 Wattersoortgolfis’nklankgolf? (1)8.1.2 Watterklankgolfhetdiehoogstefrekwensie?Watishierdie

klankgolfsefrekwensie? (3)8.1.3 Wattergrafieksteldiehardsteklankmetdielaagstetoonhoogte

voor? (1)8.1.4 BerekendiespoedvandieklankingrafiekA. (4)

8.2 ’nSpeelgoedsirenemaaktrillingsvan’nkonstantefrekwensie.Diesirenestuurgolwevan10cmlankdeurmediumAengolwevan15cmlankdeurmediumB.DiegolfsesnelheidinAis90cm⋅s–1.BerekendiegolfsesnelheidinB. (5)

[14]

Page 9: ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA …schools.pearson.co.za/media/73668/201010201505270verken... · 2016-08-16 · PUNTE: 150 TYD: 3 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING

MaskewMillerLongman,Verken Natuur- en SkeikundeGraad11–Fisika:Vraestel1 Bladsy9van15

Vraag 9

’nKitaarsnaartrilmetdiestaandegolfwathierondergetoonword.

9.1 Omskryfdiebegripfundamentele frekwensie vandiesnaar. (1)

9.2 Watishierdiestaandegolfsegolflengte? (2)

9.3 Skryf’nuitdrukkingvirdiefrekwensievanhierdiebotoonmetverwysingna die lengte L ensnelheid. (3)

[6]

Vraag 10

Tweegelaaidevlierpitballetjies,AenB,wordsooshierondergetoondeur’nvakuumomhul.BalletjieAhangboballetjieB.Elkeballetjiesemassais2g.BalletjieBhet’nladingvan6µC.

10.1 WatisdieladingopballetjieA?Gee’nredevirjouantwoord. (2)

10.2 AsballetjieA5cmbodiemiddelpuntvanballetjieBis,watisdieladingopA? (6)

[8]

Page 10: ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA …schools.pearson.co.za/media/73668/201010201505270verken... · 2016-08-16 · PUNTE: 150 TYD: 3 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING

MaskewMillerLongman,Verken Natuur- en SkeikundeGraad11–Fisika:Vraestel1 Bladsy 10 van 15

Vraag 11

Diediagramhierondertoon’nstroombaanmet’n2,5µF-kapasitorwatinseriemet’n12V-batterymet’n280Ω-weerstandverbindis.Ná’nspesifieketyd,t, hetdiepotensiaalverskiloordiekapasitortot2Vgestyg.Jykandiebatteryseinterneweerstandbuiterekeninglaat.

SkakelaarSwordnoutoegemaak.

11.1 Berekendieaanvanklikelaaistroom. (3)

11.2 Watisdiepotensiaalverskiloordieweerstandnátydt? (2)

11.3 Berekendiestroomwanneerdiepotensiaalverskiloordiekapasitor 2Vis. (2)

11.4 Teenwattertemponeemdiepotensiaalverskiloordiekapasitortoe? (4)[11]

Vraag 12

’nSirkelvormigespoeldraadmet’nradiusvan2cmhet50draaie.’nMagneetwat’nmagnetieseveldvan0,05Tskep,wordvinnigvanbinnekantdiespoeluitgetrektotdatditvergenoegisvirdieveldombinne0,2snulteword. 12.1 StelFaradayseWetvanelektromagnetieseinduksie. (1)

12.2 Berekendiee.m.k.watgedurendet = 0 s tot t=0,2sindiespoelgeïnduseerword. (6)

[7]

Page 11: ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA …schools.pearson.co.za/media/73668/201010201505270verken... · 2016-08-16 · PUNTE: 150 TYD: 3 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING

MaskewMillerLongman,Verken Natuur- en SkeikundeGraad11–Fisika:Vraestel1 Bladsy 11 van 15

Vraag 13

13.1 Indiestroombaanhieronderword’n12V-batteryvanonbeduidendeinterneweerstandaan’nreeksresistorsgekoppel.

13.1.1BerekendiewaardevanRx as die stroombaan se totale weerstand gelykisaanRx. (5)

13.1.2Berekendiestroomwatdeurdie20Ω-resistorvloei. (5)

13.2 ’nTransformatormetonbeduidendekragverlieswordaan’n120V-toevoergekoppel.Diesekondêrespoelisaan’nladingvan 2,8×105 Ωgekoppel.Dieprimêrespoelhet600draaieendiesekondêrespoelhet15000draaie.

13.2.1Berekendieuitgangspotensiaalverskil. (3)13.2.2Berekendiekragwataandieladinggelewerword. (3)

13.3 Wattersoortbesoedelingkannaby’nkernkragstasiesoosKoebergvoorkom?Watteruitwerkingsalditopdieomgewinghê? (2)

[18]

Rx

Page 12: ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA …schools.pearson.co.za/media/73668/201010201505270verken... · 2016-08-16 · PUNTE: 150 TYD: 3 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING

MaskewMillerLongman,Verken Natuur- en SkeikundeGraad11–Fisika:Vraestel1 Bladsy 12 van 15

Vraag 14

Dieeienskappevanhalfgeleierssoossilikonhetdieontwikkelingvanrekenaarsmoontlikgemaak.

14.1 Watishalfgeleiers? (1)

14.2 Diediagramhierondertoon’ndiode.

14.2.1Identifiseerdiesoortdiodewathierbogeïllustreerword. (1)

14.2.2Watisdiediodesefunksie? (2)

14.2.3’nLeerdersêbogenoemdeis’ndiodemetteenvoorspanning.Stemjysaam?Gee’nredevirjouantwoord. (3)

[7]

Totaal Afdeling B: 125Groottotaal: 150

Page 13: ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA …schools.pearson.co.za/media/73668/201010201505270verken... · 2016-08-16 · PUNTE: 150 TYD: 3 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING

MaskewMillerLongman,Verken Natuur- en SkeikundeGraad11–Fisika:Vraestel1 Bladsy 13 van 15

DATA VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 11 FISIKA: Vraestel 1

TABEL1: FISIESE KONSTANTES

NAAM SIMBOOL WAARDE

Swaartekragversnelling g 9,8m⋅s–2

Spoedvanligin’nvakuum c 3,0×108 m⋅s–1

Swaartekragkonstante G 6,67×10–11 N⋅m2⋅kg–2

Coulombsekonstante k 9,0×109N⋅m2⋅C–2

Ladingopelektron e– –1,6×10–19 C

Elektronmassa me 9,11×10–31kg

Permittiwiteitvan’nvakuum ε0 8,85×10–12 F⋅m–1

TABEL 2:FORMULES

BEWEGING

ve = vb + aΔt Δx = vbΔt = 1 __ 2 aΔt2

ve2 = vb

2 + 2aΔx Δx = (  ve + vb ______ 2 ) Δt

KRAG

Fnet = ma p = mv

F = Gm1m2 ______ r2 FΔt = Δp = mv−mu

μs = fs(maks) _____ N μk =

fk __ N

GEWIG EN MEGANIESE ENERGIE

Fg = mg U = Ep = mgh

K = Ek = 1 __ 2 mv2

Page 14: ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA …schools.pearson.co.za/media/73668/201010201505270verken... · 2016-08-16 · PUNTE: 150 TYD: 3 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING

MaskewMillerLongman,Verken Natuur- en SkeikundeGraad11–Fisika:Vraestel1 Bladsy 14 van 15

GOLWE, LIG EN KLANK

v = f λ of v = v λ T = 1 __ f of T = 1 __ v

ELEKTROSTATIKA

F = kQ1Q2 _____ r2 (k=9,0×109N⋅m2·C-2) E = F __ q

E = kQ

___ r2 (k=9,0×109N⋅m2·C-2) E = V __ d

V = W __ Q W = QEs

U = kQ1Q2 _____ r (k=9,0×109N⋅m2⋅C-2) C =

Q __ V

C = ε0A ___ d

ELEKTROMAGNETISME

ε=−N ΔΦ ___ Δt Φ = BA

Vs ___ Vp

= Ns ___ Np

F = qvB

ELEKTRIESE STROOMBANE

I = Q

___ Δt R = V __ I

e.m.k. = I(R + r) R = r1 + r2 + r3 + …

1 __ R = 1 __ r1 + 1 __ r2

+ 1 __ r3 + …

Page 15: ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA …schools.pearson.co.za/media/73668/201010201505270verken... · 2016-08-16 · PUNTE: 150 TYD: 3 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING

MaskewMillerLongman,Verken Natuur- en SkeikundeGraad11–Fisika:Vraestel1 Bladsy 15 van 15

GRAFIEKPAPIER

VRAAG 7.2

10 mm

L