ons doop vanoggend in suider-paarl vir frida viljoen ... · ons benodig deurskynende plastiek...

4
Tel. 021 863 2700/1635 - Faks 021 863 2797 Epos: [email protected], www.suiderpaarl.co.za, Ds. Carel van Wyk 082 870 5701, Ds. Theo Hay 083 280 6184 Dr. André Kilian 082 320 1784, Jeug: Vicus Kruger 082 929 7163 Ds. Lenois Stander 084 627 9543 (Bybel-Media) Ons Jaartema: Ons wil Sy Lig weerkaats (2 Kor 3:18) Die derde kwartaal se tema: Ons kyk na mekaar. Wat sien ons? Ons doop vanoggend in Suider-Paarl vir Frida Viljoen, dogtertjie van Flippie en Jóke Viljoen. Baie geluk aan die ouers en grootouers. PROGRAM vir die week Maandag 11 September 18:00 Precept in saal 18:30 Kom bid saam in die losie 18:30 Gemeenteraadsvergadering Dinsdag 12 September 08:30 Precept in saal 18:30 @Sitkamer in Bovertrek Woensdag 13 September 10:00 Bybelstudie in die Bovertrek Donderdag 14 September 10:30 Op-en-Wakkerklub Steak-ete 09:00 KLAPMUTS – Ds. Theo Hay 09:30 EREDIENS - Ds. Carel van Wyk 09:30 Gr1-6 Ark in klasse 09:30 Kleuterkerk in klasse 18:00 Tienergroepe – Vicus Kruger Volgende Sondag 09:00 KLAPMUTS – Dr. André Kilian 09:30 EREDIENS - Ds. Theo Hay 09:30 Gr 1-6 Ark in Bovertrek 09:30 Kleuterkerk in klasse 18:00 Tiener- groepe Daar is ‘n behoefte uit die gemeente vir ‘n ondersteuningsgroep vir ouers met gestremde kinders. Indien jy graag wil deel word hiervan, kontak asb. die kerkkantoor of vir André Kilian of Adri Raath – 078 510 3889

Upload: hatram

Post on 07-Mar-2019

232 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Ons doop vanoggend in Suider-Paarl vir Frida Viljoen ... · Ons benodig deurskynende plastiek kratte en speelgoed vir ons Kleuterkerk. Bv: sandspeelgoed, blokkies, poppe, hoepels,

Tel. 021 863 2700/1635 - Faks 021 863 2797 Epos: [email protected], www.suiderpaarl.co.za,

Ds. Carel van Wyk 082 870 5701, Ds. Theo Hay 083 280 6184 Dr. André Kilian 082 320 1784, Jeug: Vicus Kruger 082 929 7163 Ds. Lenois Stander 084 627 9543 (Bybel-Media)

Ons Jaartema: Ons wil Sy Lig weerkaats

(2 Kor 3:18) Die derde kwartaal se tema:

Ons kyk na mekaar. Wat sien ons?

Ons doop vanoggend in Suider-Paarl vir Frida Viljoen,

dogtertjie van Flippie en Jóke Viljoen. Baie geluk aan die

ouers en grootouers.

PROGRAM vir die week

Maandag 11 September

18:00 Precept in saal

18:30 Kom bid saam in die losie

18:30 Gemeenteraadsvergadering

Dinsdag 12 September

08:30 Precept in saal

18:30 @Sitkamer in Bovertrek

Woensdag 13 September

10:00 Bybelstudie in die Bovertrek

Donderdag 14 September

10:30 Op-en-Wakkerklub Steak-ete

09:00 KLAPMUTS – Ds. Theo Hay

09:30 EREDIENS - Ds. Carel van Wyk

09:30 Gr1-6 Ark in klasse

09:30 Kleuterkerk in klasse

18:00 Tienergroepe – Vicus Kruger

Volgende Sondag 09:00 KLAPMUTS – Dr. André Kilian

09:30 EREDIENS - Ds. Theo Hay

09:30 Gr 1-6 Ark in Bovertrek

09:30 Kleuterkerk in klasse

18:00 Tiener- groepe

Daar is ‘n behoefte uit die gemeente vir ‘n ondersteuningsgroep vir ouers met

gestremde kinders. Indien jy graag wil deel word hiervan, kontak asb. die kerkkantoor of vir André Kilian of Adri Raath – 078 510 3889

Page 2: Ons doop vanoggend in Suider-Paarl vir Frida Viljoen ... · Ons benodig deurskynende plastiek kratte en speelgoed vir ons Kleuterkerk. Bv: sandspeelgoed, blokkies, poppe, hoepels,

Ons benodig deurskynende plastiek kratte en speelgoed vir ons Kleuterkerk. Bv:

sandspeelgoed, blokkies, poppe, hoepels, balle, Bring asb. skenkings na kerkkantoor.

Klapmuts kleuters tot Gr 1: Elia en voëls in die Bybel. Klapmuts Gr 4-11: Die

gelykenis van die 10 meisies.

Gr 1: Die “up and downs” van Josef se storie. Ons maak ‘n grafiek van Josef se lewe

en kyk ook na ons eie verhouding met God en ander mense. Gr 2: Wat was binne

die Allerheiligste? Hoe lyk die verbondsark? Wat het die hoëpriester met die bloed

van die lam gedoen? Ons sien dat in die teenwoordigheid van God leer ons Sy wil

ken. Gr 3: Beskerm jou hart! Trek aan die Borsharnas van Geregtigheid! Ons leer

vandag hoe om ons hart te beskerm teen die pyle van die vyand.

Gr 4: “BATTLE OF THE GODS” Elia wys wie se God is die ware God. Gr 5 en 6: Ons

begin met die reeks “incredible me.” Tieners: Esra – Erediens is ’n fees.

* Ons dink aan Celina Alkaster en familie. Haar pa, George Alkaster is oorlede en

is gister in Malmesbury begrawe.

* Vakante ouderlingspos op die Gemeenteraad. Nominasies kan voor môre

12:00 aan Madeleine by die kerkkantoor 021 863 2700 deurgegee word.

* Omgee-wa bedien vandag by New Orleans vir ‘n groep kinders.

* Kry in die voorportaal ‘n boekie uitgegee deur die Bybelgenootskap.

* Op-en-WakkerKlub hou ’n Lente Steakbraai eerskomende Donderdag 14

September. Kaartjies moet voor môre 12:00 by die kerkkantoor gekoop word.

Koste is R60pp.

* Oude Renbaan Markdag vanaf 10:00 op 16 September by Oude Renbaan.

Almal welkom.

Jong

volwassenes

Volg al die

gebeure op ons

webtuiste:

www.suiderpaarl.co.za/bedieninge/@sitkamer

Page 3: Ons doop vanoggend in Suider-Paarl vir Frida Viljoen ... · Ons benodig deurskynende plastiek kratte en speelgoed vir ons Kleuterkerk. Bv: sandspeelgoed, blokkies, poppe, hoepels,

* Bybels vir Courtrai Milkshake. Milkshake is ‘n kinderbediening in Courtrai

Laerskool wat kinders Gr.3-6 geestelik bedien. Ons benodig tans 90 Bybels

(1 Bybel = R95) vir die gr 3 groep. Die Bybels (waaruit daar weekliks gewerk

word) word die kind se eiendom, daarom moet die Bybel ‘n hardeband wees.

*Klapmuts Basaar is 4 November. Jy kan solank enige wit olifante na die

kerkkantoor bring.

Mordegai en Samai op pad na ‘n klein “kerkie” in die bosse. Agv die paaie se “omstandighede” is die enigste manier tans om daar te kom, met kleinerige motorfietse. Gewoonlik is daar nie baie mense wat daar mediese-hulp nodig het nie, maar by hierdie geleentheid was daar 150! Omdat dit ver is na ’n skool, word die kinders daar groot sonder enige skolastiese opleiding. Mordegai en Samai dink nou daaraan om ‘n eenvoudige struktuur op te rig (as skool) en dan iemand te kry om “skool te hou”. Bid asb vir duidelikheid hieroor.

Opsies:

Bankkollekte•Dankoffer•Voedselprojek•

Dankbaarheidsmaand•Uitreike Internasionaal

Suider-Paarl Gemeente, Absa

Takkode 632005 Tjekrekening 740580132

Kan jy ons help om 40

lotte bymekaar te

maak?

’n lot kan

wees:

*Wyn

*Vakansie- of jagpakket

*‘n Naweek in jou

vakansiehuis

*’n Ete by ’n restaurant

*ens...

www.suiderpaarl.co.za

Page 4: Ons doop vanoggend in Suider-Paarl vir Frida Viljoen ... · Ons benodig deurskynende plastiek kratte en speelgoed vir ons Kleuterkerk. Bv: sandspeelgoed, blokkies, poppe, hoepels,

Ons het ’n platform geskep om van die kerk se kant af gemeentelede met eie besighede of

mede-eienaars te bedank en waardering te toon vir wat hulle altyd vir die kerk en mekaar

doen. Ons tema vir die kwartaal is juis: Ons kyk na mekaar. Gaan loer op ons webtuiste

onder “Let’s Connect” wie jy kan ondersteun. Stuur asb. jou inligting na [email protected]

indien ons jou besigheid kan plaas.Allerlei • Antoinette van Zyl - Bead Centre Paarl - 021 872 7934 Beligting • Frans Rossouw - OrbitX Direct Drive LED Lights - - www.orbitx.co.za - 082 883 5008 Bemarking media en promosie-items • Yvette van Zyl - MatchPoint Promotions (Corporate gifts) - matchpointpromotions.bcgshop.co.za – 0824100531 Diere • Egbert Compion - Boulevard Animal Hospital - 021 873 1196 Drukkers en skryfbehoeftes • Suretha Fox - The Copy Can - 021 863 0871 Gasvryheidsdienste •Huguette vd Merwe - Landskroon Self-sorg Kothuis – www.landskroonwines.com, - 021-8631039 •Lana Louw - Picardie gasteplaas - www.picardie.co.za - 021 863 3357 Gastehuise Zettie Coetzee - Auberge de Courtrai - www.aubergedecourtrai.co.za - 021 863 3440 Kuns-, Drama- en Dansklasse •Amanda le Roux - Crafty kids (kunsklasse) - www.craftykids.co.za - 083275 3023 •Elmaret Lang - Elle Dance Studio - 083 324 9609 Konstruksie •Marius du Plessis - Triomf Staalwerke - www.triomfstaal.co.za - 021 862 1630 Inligtingstegnologie • Rudi en Dane Spamers - Wineland IT Consultants - www.witc.co.za - 083 304 9910 Finansiële dienste •Deirdrie Grove - Status versekerings makelaar – 0823251644 •Pieter le Roux - Pieter le Roux Finansiële dienste - 084 512 5289 Kleuterskole • Madri Steyn - KinderArk - www.kinderark.co.za - 084 701 5583 Motors en onderdele•Jaco Kotze - Kia Motors Paarl - [email protected] - 021 863 3030 Restaurante • Charlotte Louw - Jan Kan - www.jankan.co.za - 078 131 1653 Mediese dienste •Dr. Duan Thirion - Tandarts en Mondhigiënis - www.healthstylemed.co.za - 086 110 6664 •Dr. Etienne Pitout - Pitout Ortodonsie - www.pitoutorthodontics.co.za - 021 871 1242 •Dr. Piet Schoeman - Tandarts - 021 872 6111 Oogkundige dienste •Naas van der Spuy - Van der Spuy Oogkundige - 021 872 0701 •Reza Ferreira - Reza Ferreira Oogkundige- 021 863 1056 Skoonheidsdienste •Carina du Plessis - Beauty@Dumont - 082 778 8555 Spyseniering •Elmarie Louw - Ella's Cakes and Sugarart - www.ellascakesandsugarart.com - 072 237 0832 •Susan Retief - 021 863 2532 Vervoer •Carel vd Merwe - Airport and Shuttle - 083 3040 245Vervoer - Logistieke dienste •Chris vd Berg - Afrigistics - www.afrigistics.com - 021 63 3965 •Helmuth Biesenbach - HBM Vervoer - 082979 8251 Verhuring • Rhodene van Zyl - To-Netts - www.to-netts.co.za - 021 863 3635

10 September Annemart Celliers Marita Du Pré Minke Hugo Martha Mans Tristan Maske Elzet Rabie Cor Swart Sulene vd Westhuizen Judith Vermeulen 11 September Cheryl April Jana Breedt Maureen De Villiers Chris Enslin Kayla Groenewald Fredlyn Jacobs Emile Smuts

12 September Pierre Beukes Stephanus De Bruin Ilze De Villiers Jacobus Heins Dirk Hüsselmann Anneke Joubert Michael Koen Sonet le Grange Magda-Mari Le Roux Mika Malan Liz Mostert Jan Louis Raath De Wet Rademeyer 13 September Lindy de Wet Tienie Keyser Carolise Lemmer Jacques Peens Karin Potgieter Frederick Van Aswegen Marjanette Van Zyl

14 September Johannes De Wet Lieza Engelbrecht Petro Geldenhuys Gawie Kriel Jannie le Roux Gavin Lee Natasha Smith Theresa Strydom Francina Van Eeden Koch Van Eyssen 15 September Lee-Ann Gerber Ec Rossouw Martin Van der Merwe 16 September Susanna Immelman Marie Kotze Marna Lloyd Carola Louw Carherien Morkel Elsunri Van Aswegen Riekie Vorndran