ons gee erkenning aan die matrikulante van 2017 met puik ... · hoër meisieskool paarl is dankbaar...
TRANSCRIPT
Ons gee erkenning aan die matrikulante van 2017 met puik resultate. Hoër Meisieskool Paarl is dankbaar en trots om vereer te wees by Leeuwenhof, as een van die Top 20-skole in die Wes-Kaap vir akademiese uitnemendheid. Ampliora et Altiora.
Milena Schultheiss 80% 3 Onderskeidings
Carlien Prins 83% 5 Onderskeidings
Sunelle de Jongh 85,86% 6 Onderskeidings
Mignon de Jager 80,14% 4 Onderskeidings
Courtney Frans 83% 4 Onderskeidings
Jeanné Rabie 86,29% 6 Onderskeidings
Saré le Roux 89,43% 7 Onderskeidings
Carlien Koster 81% 5 Onderskeidings
Emma Dommisse 83,14% 5 Onderskeidings
Francis Olivier 87,43% 6 Onderskeidings
Mishka Vincent 90,14% 7 Onderskeidings
Helma van Heerden 81,14% 4 Onderskeidings
Lizmari Smit 84,86% 7 Onderskeidings
Lara Clucas 87,57% 6 Onderskeidings
Christine Mouton 90,43% 7 Onderskeidings
Savannah Smith 81,71% 5 Onderskeidings
Berlia Roux 85% 6 Onderskeidings
Jana-Heléne Pienaar 88% 7 Onderskeidings
Monique Hamman 91% 7 Onderskeidings
Stephnie Jacobs 82,29% 4 Onderskeidings
Heike Möller 85,14% 6 Onderskeidings
Alexia van Wyk 88,14% 7 Onderskeidings
Corlia Kritzinger 93,86% 8 Onderskeidings
Lara Stander 82,57% 5 Onderskeidings
Jana Wessels 85,43% 7 Onderskeidings
Carmen Kirstein 89,14% 7 Onderskeidings
Emma Scriba 93,86% 7 Onderskeidings
100%Slaagsyfer
100%kwalifiseer vir diploma en/of hoër sertifikaat opleiding
88,2%toelating tot B-Graad
73,38%graadgemiddeld
29%gemiddelde A’s (27 leerders)
38%gemiddelde B’s (35 leerders)
265
Vak-A’s
166
Vak-B’s 1 kandidaat behaal A’s in al 8 vakke
10 kandidate behaal A’s in al 7 vakke
6 kandidate behaal A’s in 6 vakke
Dankie aan die steunpilare van ’n suksesvolle onderwysspan: toegewyde personeel, betrokke beheerliggaam, ondersteunende ouers en die infrastruktuur van die WKOD.
www.paarlgirlshigh.com • [email protected] • Tel: 021 872 1730 • Besoek ons Opedag op 20 Februarie 2018