ons is baie trots op julle! fakkel-flitse · weeklikse nuusflitse vir n ingeligte framesby-familie!...

6
Sunridge Village · Centre Management 041 360 9442 SATERDAG Ethan Gunn Gr8 Christopher Turner Gr11 SONDAG GEEN MAANDAG Dewald Barnard Gr9 Graeme Francois Gr9 Simon Swart Gr10 Tiana van Rensburg Gr11 Serita Venter Gr8 DINSDAG Jacqueline Bothma Gr12 Mondre Ingram Gr11 Anke Kruger Gr11 WOENSDAG Corné Ferreira Gr12 DONDERDAG Anuchka de Lange Gr10 Edon Snyman Gr9 VRYDAG Hendrico Buys Gr11 Britney Welsh Gr11 Kontakbesonderhede: [email protected] FAKKEL-FLITSE UITGAWE 200 · 14 FEBRUARIE 2020 UIT DIE HOOF SE KANTOOR VERJAARSDAE HIERDIE WEEK Weeklikse nuusflitse vir n ingeligte Framesby familie! - Geagte Ouers Ek wil graag die volgende sake onder u aandag bring: AKADEMIE Op 21 Februarie 2020 sal elke leerder ‘n verslag in verband met sy/haar vordering in Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid ontvang. Vergewis u asseblief van u kind se vordering. Die toetsreeks begin op 6 Maart en eindig 13 Maart. Maak asseblief seker dat leerders hulle reeds nou al hiervoor begin voorberei. Let asseblief op na die volgende belangrike toetsdatums: Dinsdag, 25 Februarie : Rekeningkunde vir Gr 12 Maandag, 9 Maart :Geskiedenis vir Gr 9 en Drama vir Gr 10 Dinsdag, 10 Maart :Geskiedenis vir Gr 8 AFWESIGHEID Indien leerders laat kom, sal hulle in voogklasse afwesig gemerk word. Hulle MOET egter by die Algemene Kantoor aanmeld voordat hulle by die klasse aansluit. Dit is baie belangrik, want alle afwesige leerders se ouers word elke dag geskakel. NETHEID Respek en betroubaarheid is twee van ons kernwaardes. ‘n Netjiese leerder dra hiérdie waardes uit. Ons doen dus ‘n vriendelike beroep op ouers om toe te sien dat alle leerders netjies geklee is. Daar is veral seuns wat nalaat om te skeer. Maak asseblief seker dat u seun netjies geskeer is vóórdat hy die huis verlaat. SKOOLFONDS Ouers, ‘n beroep word op u gedoen om die regte ding te doen en u skoolfonds getrou te betaal. Ek lys die volgende redes waarom u ‘n bydrae móét maak. U kind het die volgende voordele: (a) Kleiner klasse as gevolg van sestien beheerliggaamposte (b) Omgee-onderwysers HIERDIE WEEK SE FAKKEL-FLITSE WORD MET TROTS GEBORG DEUR SUNRIDGE VILLAGE BELANGRIKE DATUMS 28 Februarie 2020 Gr8 2021 aansoeke open 7 April 2020 Bekendstellingsaand 10 Novemeber 2020 Gr8 Inligtingsaand

Upload: others

Post on 21-Jan-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Ons is baie trots op julle! FAKKEL-FLITSE · Weeklikse nuusflitse vir n ingeligte Framesby-familie! ... in Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid ontvang. Vergewis u asseblief van u

Sunridge Village · Centre Management 041 360 9442

SATERDAGEthan Gunn Gr8

Christopher Turner Gr11

SONDAGGEEN

MAANDAGDewald Barnard Gr9

Graeme Francois Gr9Simon Swart Gr10

Tiana van Rensburg Gr11Serita Venter Gr8

DINSDAGJacqueline Bothma Gr12

Mondre Ingram Gr11Anke Kruger Gr11

WOENSDAGCorné Ferreira Gr12

DONDERDAGAnuchka de Lange Gr10

Edon Snyman Gr9

VRYDAGHendrico Buys Gr11Britney Welsh Gr11

Weeklikse nuusflitse vir ‘n ingeligte Framesby-familie!

Kontakbesonderhede: [email protected]

FAKKEL-FLITSEUITGAWE 200 · 14 FEBRUARIE 2020

UIT DIE HOOF SE KANTOOR VERJAARSDAEHIERDIE WEEK

Weeklikse nuusflitse vir n ingeligte Framesby-familie!‘ -

Geagte Ouers

Ek wil graag die volgende sake onder u aandag bring:

AKADEMIEOp 21 Februarie 2020 sal elke leerder ‘n verslag in verband met sy/haar vordering in Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid ontvang. Vergewis u asseblief van u kind se vordering.

Die toetsreeks begin op 6 Maart en eindig 13 Maart. Maak asseblief seker dat leerders hulle reeds nou al hiervoor begin voorberei. Let asseblief op na die volgende belangrike toetsdatums:

Dinsdag, 25 Februarie : Rekeningkunde vir Gr 12Maandag, 9 Maart :Geskiedenis vir Gr 9 en Drama vir Gr 10Dinsdag, 10 Maart :Geskiedenis vir Gr 8

AFWESIGHEIDIndien leerders laat kom, sal hulle in voogklasse afwesig gemerk word. Hulle MOET egter by die Algemene Kantoor aanmeld voordat hulle by die klasse aansluit. Dit is baie belangrik, want alle afwesige leerders se ouers word elke dag geskakel.

NETHEIDRespek en betroubaarheid is twee van ons kernwaardes. ‘n Netjiese leerder dra hiérdie waardes uit. Ons doen dus ‘n vriendelike beroep op ouers om toe te sien dat alle leerders netjies geklee is. Daar is veral seuns wat nalaat om te skeer. Maak asseblief seker dat u seun netjies geskeer is vóórdat hy die huis verlaat.

SKOOLFONDSOuers, ‘n beroep word op u gedoen om die regte ding te doen en u skoolfonds getrou te betaal. Ek lys die volgende redes waarom u ‘n bydrae móét maak.

U kind het die volgende voordele:

(a) Kleiner klasse as gevolg van sestien beheerliggaamposte (b) Omgee-onderwysers

HIERDIE WEEK SE FAKKEL-FLITSE WORD MET TROTS GEBORG DEUR

Framesby se interskole gholfspan, bestaande uit ses spelers, het Woensdag 14 Augustus, skoonskip teen Nico Malan gemaak. Hierdie wedstryde is op die Hankey gholfbaan beslis.

Die Framesby span (Michael Randall, Zahn Scholtz, Ferdi Röth, Hughie Moffat, Justin Smit en Christiaan van Vuuren) het almal hulle wedstryde teen Nico Malan gewen. Wat dié wen nog merkwaardiger maak, is dat al die spelers op hulle voorgeë meegeding het. Dit beteken dat die Framesbyspelers tussen ses en veertien houe beter as hulle opponente oor agtien putjies moes speel om te kon wen. Hierdie is ‘n baie goeie prestasie en dit wys dat getroue oefening, gereelde deelname en selfdissipline altyd beloon word. Baie geluk aan die Framesby Interskole Gholfspan. Ons is baie trots op julle!

SUNRIDGE VILLAGE

(c) Ekstra Wiskundeklasse (elke middag)(d) Ekstra klasse in ander vakke(e) Uitstaande sportfasiliteite, wat al hoe meer uitgebrei word(f) ‘n Wye vakkeuse(g) Weeklikse Wiskunde- en Wiskundige Geletterdheid-toetse word geskryf(h) Mededinging op verskeie gebiede teen die beste skole

Hierdie is net ‘n paar feite wat u al hoe meer moet aanmoedig om u kant finansieel te bring. Dink net watter geleenthede kan ons vir ons leerders skep as ons ‘n 100%-betaalkultuur het.

VERKEERSREËLINGS

Ek doen weereens ‘n beroep op u om NIE op die hoeke van die skool te parkeer nie. Dit versper die sig van motoriste en kan lei tot ernstige ongelukke. Help ons om die busparkering, wat duidelik gemerk is, oop te hou vir die busse.

Vriendelike groeteMnr. M. Germishuys

BELANGRIKEDATUMS

28 Februarie 2020Gr8 2021 aansoeke open

7 April 2020Bekendstellingsaand

10 Novemeber 2020Gr8 Inligtingsaand

Page 2: Ons is baie trots op julle! FAKKEL-FLITSE · Weeklikse nuusflitse vir n ingeligte Framesby-familie! ... in Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid ontvang. Vergewis u asseblief van u

Sunridge Village · Centre Management 041 360 9442

Geagte Ouers

Ek wil graag die volgende sake onder u aandag bring:

AKADEMIEOp 21 Februarie 2020 sal elke leerder ‘n verslag in verband met sy/haar vordering in Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid ontvang. Vergewis u asseblief van u kind se vordering.

Die toetsreeks begin op 6 Maart en eindig 13 Maart. Maak asseblief seker dat leerders hulle reeds nou al hiervoor begin voorberei. Let asseblief op na die volgende belangrike toetsdatums:

Dinsdag, 25 Februarie : Rekeningkunde vir Gr 12Maandag, 9 Maart :Geskiedenis vir Gr 9 en Drama vir Gr 10Dinsdag, 10 Maart :Geskiedenis vir Gr 8

AFWESIGHEIDIndien leerders laat kom, sal hulle in voogklasse afwesig gemerk word. Hulle MOET egter by die Algemene Kantoor aanmeld voordat hulle by die klasse aansluit. Dit is baie belangrik, want alle afwesige leerders se ouers word elke dag geskakel.

NETHEIDRespek en betroubaarheid is twee van ons kernwaardes. ‘n Netjiese leerder dra hiérdie waardes uit. Ons doen dus ‘n vriendelike beroep op ouers om toe te sien dat alle leerders netjies geklee is. Daar is veral seuns wat nalaat om te skeer. Maak asseblief seker dat u seun netjies geskeer is vóórdat hy die huis verlaat.

SKOOLFONDSOuers, ‘n beroep word op u gedoen om die regte ding te doen en u skoolfonds getrou te betaal. Ek lys die volgende redes waarom u ‘n bydrae móét maak.

U kind het die volgende voordele:

(a) Kleiner klasse as gevolg van sestien beheerliggaamposte (b) Omgee-onderwysers

(c) Ekstra Wiskundeklasse (elke middag)(d) Ekstra klasse in ander vakke(e) Uitstaande sportfasiliteite, wat al hoe meer uitgebrei word(f) ‘n Wye vakkeuse(g) Weeklikse Wiskunde- en Wiskundige Geletterdheid-toetse word geskryf(h) Mededinging op verskeie gebiede teen die beste skole

Hierdie is net ‘n paar feite wat u al hoe meer moet aanmoedig om u kant finansieel te bring. Dink net watter geleenthede kan ons vir ons leerders skep as ons ‘n 100%-betaalkultuur het.

VERKEERSREËLINGS

Ek doen weereens ‘n beroep op u om NIE op die hoeke van die skool te parkeer nie. Dit versper die sig van motoriste en kan lei tot ernstige ongelukke. Help ons om die busparkering, wat duidelik gemerk is, oop te hou vir die busse.

Vriendelike groeteMnr. M. Germishuys

Die jaarlikse VCSV-kamp het die afgelope naweek by Jeffreysbaai se VCSV-kampterrein plaasgevind. Die leerders het 'n ongelooflike lekker tyd van geestelike groei en spanbou aktiwiteite op die strand gehad.ge Village · Centre Management 041 360 9442Sunridge Village · Centre Management 041 360 9442

VCSV-KAMP 2020

Megan Landman is in die OP-span vir Performing Arts opgeneem. Hulle gaan gedurende die Maart -vakansie aan die SA Kampioenskappe deelneem.

BUITESPORT PRESTASIES

Performing Arts

Mieke Ollewagen het in Desember die Oostelike Provinsie Vipers by die binnenshuis nasionale hokkietoernooi in Kaapstad verteenwoordig.

Vipers Hokkie

Tiaan Bouwer is uitgenooi na ‘n spesiale toekenningsgeleentheid deur die Departement van Onderwys vir sy Wiskunde prestasies in die Oos-Kaap.

Akademie

Die volgende leerders is gekies om Suid-Afrika by die World-Dance-Challenge-Kompetisie in Algarve, Portugal te gaan verteenwoordig. Hulle vertrek reeds 30 Maart: Evan Strydom, Ayden Schoeman, Shimei Nortje, Kelly Schoeman, Milla vd Merwe. Elkeen van hierdie dansers ontvang hul volle SA-Kleure vir dans.

World Dance Challenge

Page 3: Ons is baie trots op julle! FAKKEL-FLITSE · Weeklikse nuusflitse vir n ingeligte Framesby-familie! ... in Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid ontvang. Vergewis u asseblief van u

FRAMESBY IS TROTS OP...

ATLETIEK: PE-SKOLE UITSLAESowat 150 atlete het die afgelope naweek aan die PE-atletiekskole-byeenkoms deelgeneem. 68 atlete het gekwalifiseer om aan die METRO-ATLETIEKBYEENKOMS deel te neem. Die 30 beste prestasies op die Absa-tabelle is na die tyd aangewys. Die volgende dogters het presteer: Charnleigh Kotze (eerste in gewigstoot dogters 0/16 - 12, 60m), Zanri Black (dogters 0/15 derde in 300m hekkies(47,1), sewende in 400m (60,63) en veertiende in 800m (2:24.48) Jana Terblanche (dogters 0/15, tiende in hamergooi – 39,65) en Anri van Zyl (22ste in 90m hekkies- 14,77). Die volgende seuns het presteer: Tiaan Erskine (seuns 0/19, eerste in hamergooi-56,86), Logan Muller (seuns 0/15- sewende in 1500m hindernis- 4:57,35), Gerhard Venter (seuns 0/16- twaalfde in 2000m hindernis- 6:39,37), Jaco Pretorius (seuns 0/15- 23ste in gewigstoot- 13,72), Bryan Ellard (sewende in verspring- seuns 0/16- 6,35).

Die Victor en Victrix Ludorum onderskeidelik is Logan Muller en Zanri Black. Drie items tel vir dié toekenning. Die volgende atlete het rekords opgestel: Tiaan Erskine (hamergooi-seuns 0/19- 56,86), Jana Terblanche (hamergooi-dogters 0/16- 39,65), Zanri Black (300m hekkies- dogters 0/15- 47,1), Charnleigh Kotze (gewigstoot- dogters 0/16- 12,60), Logan Muller (seuns 0/15- 1500m hindernis- 3:57,35), Jason Crouse ( seuns 0/19- 1,95) en Charne Smith (dogters 0/16-hamergooi- 32,65).

Die volgende twee atlete het elkeen drie eerste plekke behaal: Zanri Black (dogters 0/15- 300m hekkies, 400m en 800m) en Trischka Stapelberg (100m hekkies, 100m en 200m). Die volgende atlete het twee eerste plekke behaal: Monique van Rooyen (dogters 0/17- gewigstoot en spiesgooi), Hanniska van Vuuren (dogters 0/17- paalspring en verspring), Leila Nel (dogerts 0/15- spiesgooi en gewigstoot), Jana Terblanche (dogters 0/15- diskus en hamergooi), Michael Spinks (seuns 0/17- 110 en 400m hekkies), Gerhard Venter (seuns 0/17- 2000m hindernis en 800m), Logan Muller (seuns 0/15- 3000m en 1500m hindernis) en Liane Barnard (dogters 0/14- 90m en 300m hekkies). Die volgende atlete het eerste plekke behaal: Wehan Smith (seuns 0/17- 800m), Conrad Dames (seuns 0/16- driesprong), Brian Ellard (seuns 0/16- verspring- ook tweede in spiesgooi en derde in 100m), Zander van Eyk (seuns 0/16- paalspring), Hugo Nothnagel (seuns 0/15- 300m hekkies- tweede in driesprong), Jaco Pretorius (seuns 0/15- gewigstoot , tweede in diskus en derde in spiesgooi), Schalk Stroebel (seuns 0/15- paalspring), Lucca Wiehart (seuns 0/14- eerste in 100m hekkies, tweede in paalspring en 300m hekkies) Jewan Wium (seuns 0/14- eerste in 3000m), Carli Human (dogters 0/17- eerste in 100m hekkies en derde in verspring), Keigh-Lee van Tonder (dogters 0/17- 2000m hindernis), Charnleigh Kotze (dogters 0/16- gewigstoot), Charne Smith (dogters 0/16- hamergooi), Leigh Snyman (dogters 0/16- paalspring, tweede in 100m hekkies en derde in verspring), Karla Strydom (dogters 0/15- hoogspring), Anel Strauss (dogters 0/15- hindernis en tweede plek in 800m en derde plek in 1500m), R. du Randt (dogters 0/14- hoogspring), Simone Louw (dogters 0/14- eerste in 800m en 2de in spiesgooi), Leolin Peterson (dogters 0/14- in verspring en tweede in 100m) en Anja Vorster (dogters 0/14- spiesgooi).

Sunridge Village · Centre Management 041 360 9442

UITSLAE VIR DIE WEEK

Page 4: Ons is baie trots op julle! FAKKEL-FLITSE · Weeklikse nuusflitse vir n ingeligte Framesby-familie! ... in Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid ontvang. Vergewis u asseblief van u

FRAMESBY IS TROTS OP...

RUGBY:Brandon Wilkie verteenwoordig Suid-Afrika by die Lisbon Junior Internasionale sewes-toernooi (15 en 16 Febr). Dié span kom teen Engeland, Portugal, Spanje en Dubai te staan. Brandon (Kaptein) het die Suid-Afrikaans Barbarianspan in Desember 2019 in Frankryk tot tweeoorwinnings gelei. Hy is na afloop van die toernooi as die “Pro Speler” van die toer aangewys. Baie geluk, Brandon!

.

KRIEKET:Eerstespan vs Outeniqua - T 20Framesby 112. Beste kolwers: Corné Gerber 45 en Stefan Scholtz 44*. Beste boulers: Corné Ferreira 2/9 en Tiaan Gouws 3/11. Outeniqua 59. Framesby wen met 53 lopies.

Derdespan vs Pearson:Framesby 186/7. Beste kolwer: Ruben du Preez 103 lopies. Pearson 124/6. Framesby wen met 63 lopies.

MEISIESKRIEKET: HUDSON PARK TOURNAMENT - Ses-aan-’n-kant Eerste wedstryd vs Stirling: Framesby 92 vir 6 aangeteken. Monique Ferreira maak 55 lopies. Stirling: 32 . Framesby wen met 33 lopies. Tweede wedstryd vs Lillyfontein: Lillyfontein 61 aangeteken. Framesby 63 vir 1. Monique Ferreira 30 nie uit nie. Framesby wen met nege lopies. Derde wedstryd vs Alice: Framesby 69 . Alice 54. Framesby wen met 15 lopies.Vierde wedstryd vs Hudson Park: Framesby 57. Hudson 12. Framesby wen met 45 lopies. Vyfde wedstryd vs Buffalo Flats: Buffalo Flats 55. Framesby behaal die totaal met dertien balle. Kayla Ferreira 22 (nie uit nie) en Monique Ferreira 34 (nie uit nie). Framesby wen met tien paaltjies. Sesde wedstryd vs Port Rex: Port Rex 26 in 6 boulbeurte. Framesby 32 met 13 balle. Framesby wen met tien paaltjies.

Sunridge Village · Centre Management 041 360 9442

Brandon Wilkie

UITSLAE VIR DIE WEEK

Page 5: Ons is baie trots op julle! FAKKEL-FLITSE · Weeklikse nuusflitse vir n ingeligte Framesby-familie! ... in Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid ontvang. Vergewis u asseblief van u

Geagte Ouers

Ek wil graag die volgende sake onder u aandag bring:

AKADEMIEOp 21 Februarie 2020 sal elke leerder ‘n verslag in verband met sy/haar vordering in Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid ontvang. Vergewis u asseblief van u kind se vordering.

Die toetsreeks begin op 6 Maart en eindig 13 Maart. Maak asseblief seker dat leerders hulle reeds nou al hiervoor begin voorberei. Let asseblief op na die volgende belangrike toetsdatums:

Dinsdag, 25 Februarie : Rekeningkunde vir Gr 12Maandag, 9 Maart :Geskiedenis vir Gr 9 en Drama vir Gr 10Dinsdag, 10 Maart :Geskiedenis vir Gr 8

AFWESIGHEIDIndien leerders laat kom, sal hulle in voogklasse afwesig gemerk word. Hulle MOET egter by die Algemene Kantoor aanmeld voordat hulle by die klasse aansluit. Dit is baie belangrik, want alle afwesige leerders se ouers word elke dag geskakel.

NETHEIDRespek en betroubaarheid is twee van ons kernwaardes. ‘n Netjiese leerder dra hiérdie waardes uit. Ons doen dus ‘n vriendelike beroep op ouers om toe te sien dat alle leerders netjies geklee is. Daar is veral seuns wat nalaat om te skeer. Maak asseblief seker dat u seun netjies geskeer is vóórdat hy die huis verlaat.

SKOOLFONDSOuers, ‘n beroep word op u gedoen om die regte ding te doen en u skoolfonds getrou te betaal. Ek lys die volgende redes waarom u ‘n bydrae móét maak.

U kind het die volgende voordele:

(a) Kleiner klasse as gevolg van sestien beheerliggaamposte (b) Omgee-onderwysers

Framesby se interskole gholfspan, bestaande uit ses spelers, het Woensdag 14 Augustus, skoonskip teen Nico Malan gemaak. Hierdie wedstryde is op die Hankey gholfbaan beslis.

Die Framesby span (Michael Randall, Zahn Scholtz, Ferdi Röth, Hughie Moffat, Justin Smit en Christiaan van Vuuren) het almal hulle wedstryde teen Nico Malan gewen. Wat dié wen nog merkwaardiger maak, is dat al die spelers op hulle voorgeë meegeding het. Dit beteken dat die Framesbyspelers tussen ses en veertien houe beter as hulle opponente oor agtien putjies moes speel om te kon wen. Hierdie is ‘n baie goeie prestasie en dit wys dat getroue oefening, gereelde deelname en selfdissipline altyd beloon word. Baie geluk aan die Framesby Interskole Gholfspan. Ons is baie trots op julle!

·PROGRAM VIR DIE KOMENDE WEEK·SATERDAG

15 FEBSONDAG

16 FEBMAANDAG

17 FEBDINSDAG

18 FEBWOENSDAG

19 FEBDONDERDAG

20 FEBVRYDAG

21 FEB

· Atletiekliga 4· Krieket Woodridge 1ste en 0/15(W) 2de en 0/14(T)· Tennis Volkskool (W)

· Tennis Bredasdorp· Filantrope· Atletiekkliniek· Junior Stads- raadkamp

· Tennis Bredasdorp· Senior English Debating· Dogterskrieket Collegiate (T)

· Dogterskrieket Collegiate (T)

· Ghofliga· ATKV - Sweepslag

(c) Ekstra Wiskundeklasse (elke middag)(d) Ekstra klasse in ander vakke(e) Uitstaande sportfasiliteite, wat al hoe meer uitgebrei word(f) ‘n Wye vakkeuse(g) Weeklikse Wiskunde- en Wiskundige Geletterdheid-toetse word geskryf(h) Mededinging op verskeie gebiede teen die beste skole

Hierdie is net ‘n paar feite wat u al hoe meer moet aanmoedig om u kant finansieel te bring. Dink net watter geleenthede kan ons vir ons leerders skep as ons ‘n 100%-betaalkultuur het.

VERKEERSREËLINGS

Ek doen weereens ‘n beroep op u om NIE op die hoeke van die skool te parkeer nie. Dit versper die sig van motoriste en kan lei tot ernstige ongelukke. Help ons om die busparkering, wat duidelik gemerk is, oop te hou vir die busse.

Vriendelike groeteMnr. M. Germishuys

· Gholf Eersterivier

· Landloop- byeenkoms

Sunridge Village · Centre Management 041 360 9442

DAGBOEKDIÉ DATUMS

Page 6: Ons is baie trots op julle! FAKKEL-FLITSE · Weeklikse nuusflitse vir n ingeligte Framesby-familie! ... in Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid ontvang. Vergewis u asseblief van u