ons kinders - ngkerkvrystaat.co.za e-nuus - oktob… · esperanza kinder– en jeugsorgsentrum...

1
Esperanza Kinder– en Jeugsorgsentrum kuier by Wakkaberry in Mimosa Mall tydens Naonal Frozen Yogurt Day! Dankie, Wakkaberry, vir die bederf! www.engo.co.za Cheetahs vrolik Lentedag op e-Nuus Lentedag-meevallertjie vir Ons Kinderhuis! Drie Cheetahspelers het op 1 September ‘n tjek van R20 000 aan Frikkie van Dyk, hoof van Ons Kinderhuis, oorhandig. Mandisi Tshon, bestuurder van Spelersake by My Players, die Kaapse liefdadigheidsorganisasie waaraan professionele rugbyspelers behoort, het die oorhandiging kom koördineer. Die kinders het vir die Cheetahs en media gedans, waarna Oupa Mahoje ‘n kort toespraak gelewer het en die tjek namens die spelers oorhandig het. Hier staan Rayno Benjamin, Van Dyk, Mahoje en Francois Venter. FOTO: CONRAD BORNMAN Kuns & matte verkoop soos soetkoek Hierdie jaar se Kuns– en Matuitstalling in die Goudveld was weereens ‘n groot sukses. Constana Giſt Centre is ‘n klein familiebesigheid wat aan Helena de Lange en Heidi Erasmus behoort. Hulle is albei akewe lidmate van hulle onderskeie gemeentes en sien hul betrokkenheid by Engo as ‘n barmhar- gheidstaak. Elize Donovan is ‘n kunshandelaar en sy het die skilderye, asook keramiek van Rika Senekal ten bate van Welkom en Merafong Kinder– en Jeugsorgsentrums verkoop. Die teetuin was ook deel van die fondsinsameling. Daar was 10 persone wat elk op hulle beurt weer 5 mense genooi het om tussen 10:00 en 13:00 te kom teedrink. Die teetuin was aan huis van Elize, wat bykans alles geskenk het. Kaartjies teen R20 per persoon kon vooraf gekoop word. Die in- formele geleentheid en mooi tuin was ‘n groot trekpleister—’n dame het selfs haar verjaarsdagpartytjie daar gehou! Baie dankie, Elize, Helena en Heidi. Ons waardeer julle betrokkenheid ongelooflik baie! ONS KINDERS Die seuns van Hlohloloane klim Ronnie se koppie in Clocolan. Die Vir ons Kinders-projek loop nog sterk. Thusano Kinder– en Jeugsorgsentrum het op dié dag 17 boekies verkoop! Rachelle, ons fondswerwer, ontvang namens Ons Kinderhuis die opbrengs van Oranje Meisieskool se bronsprojek. Hier skud die skool se VCSV-voorsier, Mariechen Bouwer, Rachelle se hand. SABC and MACUFE joy for Bolokanang Dankie aan al ons borge: Spoed Apple, Imperial GM Bloemfontein, Mazars Ouditeure, Avis Fleet Services, Klipdriſt, Castle Lager en Bloemnuus, die mediaborg. Graydient Creave Con- sultants het die grafiese ontwerp geborg en ETron die beligng en klank. City Living Bouque Hotel en Iewers Nice restaurant het vir die kunstenaars se verblyf en etes gesorg. Lees meer oor hierdie funksie in ons nuutste kwartaalboekie. FRITZ KROHN—On Saturday the SABC Sports Foundaon from Johannesburg visi- ted Bolokanang Child and Youth Care Centre. They played soccer with kids and handed them giſts. The kids also received t-shirts, caps and a carry bag with personal needs. It was a very dusty day filled with fun and laughter in Bolokanang’s hall. The SABC had brilliant movaonal spea- kers that could really interact with the chil- dren and movate them to not get caught up in their bad situaons, but to appreciate their current circumstances, reach for the stars and fly into the future. The message: “Anything is possible if you set your mind to it. “ Aſterwards, everybody was invited to aend the Macufe Cup at the Free State stadium. All of the children sat in VIP seats in stadium and met all the players. 22 of the children then joined the players in the changing rooms and walked through the tunnel onto the pitch. They were absolutely overtaken by the situ- aon – 40,000 screaming fans shoung and channg, whilst they were on the pitch. Thank you, SABC, for the great memories and posive impact you made on our kids! ‘n Hoogtepunt van vanjaar was die werkers van Ons Tuiste wat ingeskryf het. Hulle het baie kleur verleen met hul pragge uitrusngs en sang! Om hierdie tema te ondersteun, is die dekor vir die oggend daarvolgens gedoen. Die fotohoekie is met ‘n jukeboks versier en die speletjies het almal ‘n sweem van musiek gehad. Van die speletjies wat aangebied is, is musikale bingo, ‘drumming’ (hierdie was besonder gewild onder al die deelnemers!!) en 10-pin bowling. Gedurende die oggend het daar ook gaskun- stenaars vrywillig kom optree. Die hoogtepunt was verseker Teambo, wat ‘n sessie met die deelnemers aangebied het. Sonder die vennootskap met Ons Tuiste sou hierdie dag nie moontlik gewees het nie. Hulle stel jaarliks hul fasiliete tot ons beskikking en borg ook die middagete wat aan al die deelne- mers verskaf word. Dis werklik meet groot dank dat ons kan terugkyk op ‘n suksesvolle dag. - Hendrika is verbonde aan die UV HENDRIKA ENGELBRECHT—Suikerkaskenades is ‘n inisiaef van dr. Sanet du Toit (tans vebonde aan Sydney Universiteit, Australië) en word jaarliks by Ons Tuiste aangebied. Die tweedejaar arbiedstera- piestudente van die Universiteit van die Vrystaat is verantwoordelik vir die reël en aanbieding van hierdie dag. Suikerkaskenades vorm deel van die diensleer kom- ponent van die student se opleiding en sentreer rondom die lewering van diens aan die gemeenskap. Die dag gee ook die geleentheid vir interkulturele sowel as intergeneraewe kontak. Die doel van hierdie dag is om aan die bejaardes en kinders die geleentheid te gee om aan ouderdoms- toepaslike rekreasie-akwiteite deel te neem. Elke jaar word daar ‘n tema gekies en die beplanning sen- treer rondom die tema. Die tema vir 2016 was Musiek : Van Toeka Tot Nou. Die studente is verant- woordelik vir die reël van die dag wat dan insluit die bemarking, begrong, aanbieding en dan ook (onderleiding van terapeute) die keuse van geskikte akwiteite. Die deelnemers kies self ‘n naam vir hulle span en kan ook volgens die tema aantrek. Suikerkaskenades 2016: toeka tot nou Cloc-In Basaar bring gemeenskap byeen CARINA SCHOEMAN—Cloc-In Sentrum vir Bejaardes het saam met di. Wilhelm Rothmann, Willie Pretorius, Louie Louw en Rudi van Zyl ‘n fondsinsamelingsbasaar op 24 September gehou. Die hoofdoel van die geleentheid was om die Clocolange- meenskap by die ouetehuis betrokke te kry. Cloc-In se basaar gaan ‘n jaarlikse instelling word. Die fondse van die basaar gaan vir Cloc-In se hulpfonds, wat aangewend word om ons behoeſtige inwoners met beperkte fondse te help. Die basaar was ‘n gemeenskapsprojek. Elke kerk het ‘n tafel gehad waarvoor hulle vooraf skenkings moes insamel en wat hulle tydens die geleentheid moes beman. Daar was ‘n vleistafel, handwerkta- fel, tafel met gebak, pannekoektafel, kostafel, poedingtafel, groentetafel, kindertafel en ‘n teetuin. Cloc-In se bejaardes het self die items vir die handwerktafel gemaak en elkeen was betrokke by die dag se bedrywighede. Die leraars het ‘n gemeenskapsdiens vir Sondag 27 September gereël en die spreker was Jannie de Villiers van SA Graan. Ons wil van die geleentheid gebruik om vir die gemeenskap dankie te se vir hulle ongelooflik bydraes en wonderlike gesindheid met die basaar. Merk ook solank volgende jaar dié tyd in julle dagboeke – dan maak ons weer so! LYNETTE BOTHA—In Letsemeng Kinder– en Jeugsorgsen- trum word kinders met die nodige leiding daarvan bewus gemaak daarvan dat hulle nie net vir hulleself moet leef nie. Die groter dogters het koekies gebak en almal het na die bejaardes in die gemeenskap uitgereik. Die bejaardes het die kinders se geselsies en die koekies baie geniet. Die kinders het ook met die hulp van die bibliotekaresse, Tineke van der Merwe, rommel opgetel. Die rom- mel is dan sorteer en plasek, papier en glas is van mekaar geskei en daarna is dit hernu. Sodoende ontvang die kinders fondse wat hulle spaar vir uitstappies. Tineke het ook die kinders se belangstelling in lees bevorder. Sy het vir hulle stories kom lees en lewenslesse daaruit geleer. Ons kinders is bevoorreg om ‘n gemeenskap te kan hê wat hulle raaksien en aan wie hulle ook hulle dank- baarheid kan bewys. Letsemeng reik uit MARLENE JORDAAN—Silwerbron Sentrum vir Be- jaardes het eenkeer ‘n maand kunsklasse wat aangebied word deur ‘n vrywilliger uit die gemeen- skap. Op 8 September het mev. Sarie Willemse ‘n kunsklas aangebied waar die bejaardes kreaewe boekmerke gemaak het. Daarna het almal heerlik saam gekuier. Bejaardebrokkies MINNE BURGER—By Kroonstad Sentrum vir Be- jaardes streef ons daarna om spesiale dae te herdenk en konkrete gestalte te laat kry. Die personeel huiwer nie om op sulke dae vir hu- mor, lag met trane en pret te sorg nie. Ons kan die bejaardes nie altyd na die spesifieke feesvieringe toe neem nie, maar ons kan hulle iets daarvan laat ervaar. Hier is die ‘enermeisies’ wat op Jeugdag hierdie jaar in die eetsaal van Huis Edelkroon, ons verswakte afdeling, gewerk het: Agnes Manotsi, Marie Selebalo, Merriam Matli en Lizzy Molebatsi. Almal is personeellede en hul ouderdomme wissel van 26 tot 42 jaar. Ons jongste ‘ener’ kon nog deurgaan as 'n skooldogtertjie! Die bejaardes moes mooi kyk voor hulle besef het dat dit die bekende personeellede is wat 'n ander voorkoms het. MARLENE JORDAAN—Die kleuters van Sandveld Kleuterskool Wesselsbron het die oupas en ou- mas van Silwerbron bederf met drukkies, blom- metjies en cup cakes! Die kleuters het liedjies gesing en rympies voorgedra en sodoende diep in die oupas en oumas se harte ingekruip. Bederfdag vir Lefika in Kes- tell! Elf kinders het die Spur- uitstappie (maaltyd, gesig- gies verf en speel) in die Dihlabeng Mall in Bethlehem geniet. Hierdie dag is moontlik gemaak deur die skenking wat van die IDC. ontvang is. Baie dankie! - 6 oopplan ‘bachelor’- woonstelle. Bekostigbare verblyf in Wesselsbron beskikbaar. - 4 groot eenslaapkamerwoonstelle (egpare/enkelpersoon) HUUR Tel: 057 889 2603—Marlene Verblyf beskikbaar Silwerbron Sentrum vir Bejaardes Skemervreugde Sentrum vir Bejaardes adverteer: - Enkelwoonstel vir een persoon - Eenslaapkamerwoonstel vir ‘n getroude paar. Skakel Erika Enslin by 058 471 0317 Verblyf in Paul Roux beskikbaar Eerste Jukebox Band-aand bring duisende in Sneak-peak… lees meer in November se kwartaalboekie…. Jukebox Band besig om die gehoor te vermaak... Henri Roux van Imperial GM Bloemfontein heet almal welkom. Die funksie is in Imperi- al se vertoonlokaal gehou. Ons Kinderhuis se dansers het die gehoor omtrent aan hul voete gehad. Liedjieversoeke word neergeskryf…. Rachelle Sco van Engo het die geleentheid gekoördineer. Hier bedank sy die borge. Gaste van Avis Fleet Services het geesgevang en elkeen ‘n unieke hoed of kopstuk gedra. Hierdie is dan ook my laaste e-nuusbrief voordat ek na Vanderbijlpark verhuis. Stuur voortaan nuus na [email protected]. Baie dankie vir heerlike saamwerk. Lekker rus hierdie Desembervakansie! Vriendelike groete, Jana Marx Winburg Kinder– en Jeugsorgsentrum hou ‘n cupcake-kompesie. Albei die huise in Winburg het aan die kompesie deelgeneem. Daar was ongeveer 20 deelnemers. Die kinders kon soveel cupcakes versier as wat hulle wou, maar kon net een ingee vir beoordeling. Die beoordelaar was Riana Floocks en die wenners was Maleshoane, David en Manu. Die Floocks-gesin was almal daar en het ná afloop van die kompesie klere en lekkergoed aan die kinders gegee. Dit was groot pret! Welkom Kinder– en Jeug- sorgsentrum het onlangs al die kinders wat ingebly het vir piekniek na De Rust Na- tuurreservaat geneem. Op die foto is Bey Mostert, die kindersorgvoorsier, saam met twee van ons aanneembabas. Winburg Kinder– en Jeugsorgsentrum hou Boeresport! Vir die 'dunk game' (smares met die mond uit meel haal) was daar 2 gemengde spanne wat meegeding het. Daar was ook sakresies, eierhardloop en ’n speletjie waar appels uit water gehaal word. Annamarie Oo het die speletjies gelei. Die kinders het geleer hoe om saam te werk en geleer hoe om me- kaar te moveer. Chrisne en Florien is onlangs met plakkate om hulle nekke in Steynsrus in en het hulle in twee ure se tyd R900 se Vir ons Kinders-kaartjies namens Onze Rust Bejaardesentrum verk- oop. Engo en mej. Burger is trots op julle! FOTO: Chrisne Coetzee (links) en Florien van Rooyen (regs). Amoré, graad 12, het die volgende ontvang tydens die prys- uitdeling op 13/10/2015 by Hoërskool President Steyn. Vol Erekleure vir akademie. Balkie vir akademie. Tweede algeheel in graad 12. Trofeë vir beste in graad: Afrikaans Toerisme Aardykskunde Besigheidsstudies Onderskeidings: Afrikaans Engels Toerisme Aardykskunde Lewensoriëntering ENGO IS BAIE TROTS OP JOU, AMORÉ!!! ONS STER!! Oktober 2015 Nuut by Engo Bemarking: Jaarverslag: elektronies en gedrukte kopiee beskikbaar. November- maand se kwartaalboekie word eersdaags versprei. Navrae: Rachelle Sco by [email protected].

Upload: nguyenduong

Post on 30-Jul-2018

227 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: ONS KINDERS - ngkerkvrystaat.co.za E-nuus - Oktob… · Esperanza Kinder– en Jeugsorgsentrum kuier by Wakkaberry in Mimosa Mall tydens National Frozen Yogurt Day! Dankie, Wakkaberry,

Esperanza Kinder– en Jeugsorgsentrum kuier by Wakkaberry in

Mimosa Mall tydens National Frozen Yogurt Day! Dankie,

Wakkaberry, vir die bederf!

www.engo.co.za

Cheetahs vrolik Lentedag op

e-Nuus

Lentedag-meevallertjie vir Ons Kinderhuis! Drie Cheetahspelers het op 1 September ‘n tjek van R20 000 aan Frikkie van Dyk, hoof van Ons Kinderhuis, oorhandig. Mandisi Tshonti, bestuurder van Spelersake by My Players, die Kaapse liefdadigheidsorganisasie waaraan professionele rugbyspelers behoort, het die oorhandiging kom koördineer. Die kinders het vir die Cheetahs en media gedans, waarna Oupa Mahoje ‘n kort toespraak gelewer het en die tjek namens die spelers oorhandig het. Hier staan Rayno Benjamin, Van Dyk, Mahoje en Francois Venter. FOTO: CONRAD BORNMAN

Kuns & matte verkoop soos soetkoek

Hierdie jaar se Kuns– en Matuitstalling in die Goudveld was weereens ‘n groot sukses. Constantia Gift Centre is ‘n klein familiebesigheid wat aan Helena de Lange en Heidi Erasmus behoort. Hulle is albei aktiewe lidmate van hulle onderskeie gemeentes en sien hul betrokkenheid by Engo as ‘n barmhar-tigheidstaak. Elize Donovan is ‘n kunshandelaar en sy het die skilderye, asook keramiek van Rika Senekal ten bate van Welkom en Merafong Kinder– en Jeugsorgsentrums verkoop.

Die teetuin was ook deel van die fondsinsameling. Daar was 10 persone wat elk op hulle beurt weer 5 mense genooi het om tussen 10:00 en 13:00 te kom teedrink. Die teetuin was aan huis van Elize, wat bykans alles geskenk het. Kaartjies teen R20 per persoon kon vooraf gekoop word. Die in-formele geleentheid en mooi tuin was ‘n groot trekpleister—’n dame het selfs haar verjaarsdagpartytjie daar gehou! Baie dankie, Elize, Helena en Heidi. Ons waardeer julle betrokkenheid ongelooflik baie!

ONS KINDERS

Die seuns van Hlohloloane klim Ronnie se koppie in Clocolan.

Die Vir ons Kinders-projek loop nog sterk. Thusano Kinder– en Jeugsorgsentrum het op dié dag 17 boekies verkoop!

Rachelle, ons

fondswerwer,

ontvang namens

Ons Kinderhuis die

opbrengs van

Oranje Meisieskool

se bronsprojek. Hier

skud die skool se

VCSV-voorsitter,

Mariechen Bouwer,

Rachelle se hand.

SABC and MACUFE joy for Bolokanang

Dankie aan al ons borge: Spotted Apple, Imperial GM Bloemfontein, Mazars Ouditeure, Avis

Fleet Services, Klipdrift, Castle Lager en Bloemnuus, die mediaborg. Graydient Creative Con-

sultants het die grafiese ontwerp geborg en ETron die beligting en klank. City Living Boutique

Hotel en Iewers Nice restaurant het vir die kunstenaars se verblyf en etes gesorg.

Lees meer oor hierdie funksie in ons nuutste kwartaalboekie.

FRITZ KROHN—On Saturday the SABC Sports Foundation from Johannesburg visi-ted Bolokanang Child and Youth Care Centre.

They played soccer with kids and handed them gifts. The kids also received t-shirts, caps and a carry bag with personal needs.

It was a very dusty day filled with fun and laughter in Bolokanang’s hall.

The SABC had brilliant motivational spea-kers that could really interact with the chil-dren and motivate them to not get caught up in their bad situations, but to appreciate their current circumstances, reach for the stars and fly into the future. The message: “Anything is possible if you set your mind to it. “

Afterwards, everybody was invited to attend the Macufe Cup at the Free State stadium.

All of the children sat in VIP seats in stadium and met all the players.

22 of the children then joined the players in the changing rooms and walked through the tunnel onto the pitch.

They were absolutely overtaken by the situ-ation – 40,000 screaming fans shouting and chanting, whilst they were on the pitch.

Thank you, SABC, for the great memories and positive impact you made on our kids!

‘n Hoogtepunt van vanjaar was die werkers van

Ons Tuiste wat ingeskryf het. Hulle het baie kleur

verleen met hul pragtige uitrustings en sang!

Om hierdie tema te ondersteun, is die dekor vir

die oggend daarvolgens gedoen. Die fotohoekie is

met ‘n jukeboks versier en die speletjies het almal

‘n sweem van musiek gehad. Van die speletjies

wat aangebied is, is musikale bingo,

‘drumming’ (hierdie was besonder gewild onder al

die deelnemers!!) en 10-pin bowling.

Gedurende die oggend het daar ook gaskun-

stenaars vrywillig kom optree. Die hoogtepunt

was verseker Teambo, wat ‘n sessie met die

deelnemers aangebied het.

Sonder die vennootskap met Ons Tuiste sou

hierdie dag nie moontlik gewees het nie. Hulle

stel jaarliks hul fasilitiete tot ons beskikking en

borg ook die middagete wat aan al die deelne-

mers verskaf word. Dis werklik meet groot dank

dat ons kan terugkyk op ‘n suksesvolle dag.

- Hendrika is verbonde aan die UV

HENDRIKA ENGELBRECHT—Suikerkaskenades is ‘n

inisiatief van dr. Sanet du Toit (tans vebonde aan

Sydney Universiteit, Australië) en word jaarliks by

Ons Tuiste aangebied. Die tweedejaar arbiedstera-

piestudente van die Universiteit van die Vrystaat is

verantwoordelik vir die reël en aanbieding van

hierdie dag.

Suikerkaskenades vorm deel van die diensleer kom-

ponent van die student se opleiding en sentreer

rondom die lewering van diens aan die gemeenskap.

Die dag gee ook die geleentheid vir interkulturele

sowel as intergeneratiewe kontak.

Die doel van hierdie dag is om aan die bejaardes en

kinders die geleentheid te gee om aan ouderdoms-

toepaslike rekreasie-aktiwiteite deel te neem. Elke

jaar word daar ‘n tema gekies en die beplanning sen-

treer rondom die tema. Die tema vir 2016 was

Musiek : Van Toeka Tot Nou. Die studente is verant-

woordelik vir die reël van die dag wat dan insluit die

bemarking, begroting, aanbieding en dan ook

(onderleiding van terapeute) die keuse van geskikte

aktiwiteite. Die deelnemers kies self ‘n naam vir hulle

span en kan ook volgens die tema aantrek.

Suikerkaskenades 2016: toeka tot nou

Cloc-In Basaar bring gemeenskap byeen

CARINA SCHOEMAN—Cloc-In Sentrum vir Bejaardes het saam met di. Wilhelm Rothmann, Willie Pretorius, Louie Louw en Rudi van Zyl ‘n fondsinsamelingsbasaar op 24 September gehou.

Die hoofdoel van die geleentheid was om die Clocolange-meenskap by die ouetehuis betrokke te kry. Cloc-In se basaar gaan ‘n jaarlikse instelling word.

Die fondse van die basaar gaan vir Cloc-In se hulpfonds, wat aangewend word om ons behoeftige inwoners met beperkte fondse te help.

Die basaar was ‘n gemeenskapsprojek. Elke kerk het ‘n tafel gehad waarvoor hulle vooraf skenkings moes insamel en wat hulle tydens die geleentheid moes beman. Daar was ‘n vleistafel, handwerkta-fel, tafel met gebak, pannekoektafel, kostafel, poedingtafel, groentetafel, kindertafel en ‘n teetuin. Cloc-In se bejaardes het self die items vir die handwerktafel gemaak en elkeen was betrokke by die dag se bedrywighede.

Die leraars het ‘n gemeenskapsdiens vir Sondag 27 September gereël en die spreker was Jannie de Villiers van SA Graan.

Ons wil van die geleentheid gebruik om vir die gemeenskap dankie te se vir hulle ongelooflik bydraes en wonderlike gesindheid met die basaar. Merk ook solank volgende jaar dié tyd in julle dagboeke – dan maak ons weer so!

LYNETTE BOTHA—In Letsemeng Kinder– en Jeugsorgsen-trum word kinders met die nodige leiding daarvan bewus gemaak daarvan dat hulle nie net vir hulleself moet leef nie. Die groter dogters het koekies gebak en almal het na die bejaardes in die gemeenskap uitgereik. Die bejaardes het die kinders se geselsies en die koekies baie geniet. Die kinders het ook met die hulp van die bibliotekaresse, Tineke van der Merwe, rommel opgetel. Die rom-mel is dan sorteer en plastiek, papier en glas is van mekaar geskei en daarna is dit hernu. Sodoende ontvang die kinders fondse wat hulle spaar vir uitstappies. Tineke het ook die kinders se belangstelling in lees bevorder. Sy het vir hulle stories kom lees en lewenslesse daaruit geleer. Ons kinders is bevoorreg om ‘n gemeenskap te kan hê wat hulle raaksien en aan wie hulle ook hulle dank-baarheid kan bewys.

Letsemeng reik uit

MARLENE JORDAAN—Silwerbron Sentrum vir Be-jaardes het eenkeer ‘n maand kunsklasse wat aangebied word deur ‘n vrywilliger uit die gemeen-skap. Op 8 September het mev. Sarie Willemse ‘n kunsklas aangebied waar die bejaardes kreatiewe boekmerke gemaak het. Daarna het almal heerlik saam gekuier.

Bejaardebrokkies

MINNE BURGER—By Kroonstad Sentrum vir Be-jaardes streef ons daarna om spesiale dae te herdenk en konkrete gestalte te laat kry. Die personeel huiwer nie om op sulke dae vir hu-mor, lag met trane en pret te sorg nie. Ons kan die bejaardes nie altyd na die spesifieke feesvieringe toe neem nie, maar ons kan hulle iets daarvan laat ervaar. Hier is die ‘tienermeisies’ wat op Jeugdag hierdie jaar in die eetsaal van Huis Edelkroon, ons verswakte afdeling, gewerk het: Agnes Manotsi, Marie Selebalo, Merriam Matli en Lizzy Molebatsi. Almal is personeellede en hul ouderdomme wissel van 26 tot 42 jaar. Ons jongste ‘tiener’ kon nog deurgaan as 'n skooldogtertjie! Die bejaardes moes mooi kyk voor hulle besef het dat dit die bekende personeellede is wat 'n ander voorkoms het.

MARLENE JORDAAN—Die kleuters van Sandveld Kleuterskool Wesselsbron het die oupas en ou-mas van Silwerbron bederf met drukkies, blom-metjies en cup cakes! Die kleuters het liedjies gesing en rympies voorgedra en sodoende diep in die oupas en oumas se harte ingekruip.

Bederfdag vir Lefika in Kes-tell! Elf kinders het die Spur-uitstappie (maaltyd, gesig-gies verf en speel) in die Dihlabeng Mall in Bethlehem geniet. Hierdie dag is moontlik gemaak deur die skenking wat van die IDC. ontvang is. Baie dankie!

- 6 oopplan ‘bachelor’-

woonstelle.

Bekostigbare verblyf in

Wesselsbron beskikbaar.

- 4 groot eenslaapkamerwoonstelle

(egpare/enkelpersoon)

HUUR

Tel: 057 889 2603—Marlene

ADVERTISEMENT HEADING Verbly f beskikbaar Silwerbron Sentrum vir Bejaardes

Tel: 555 555

5555

Skemervreugde Sentrum

vir Bejaardes adverteer:

- Enkelwoonstel vir een

persoon

- Eenslaapkamerwoonstel

vir ‘n getroude paar.

Skakel Erika Enslin by

058 471 0317

Verblyf in Paul Roux

beskikbaar

Eerste Jukebox Band-aand bring duisende in

Sneak-peak… lees meer in November se kwartaalboekie….

Jukebox Band besig om die gehoor te vermaak...

Henri Roux van Imperial GM Bloemfontein

heet almal welkom. Die funksie is in Imperi-

al se vertoonlokaal gehou. Ons Kinderhuis se dansers het die gehoor omtrent

aan hul voete gehad.

Liedjieversoeke word neergeskryf….

Rachelle Scott van Engo het die

geleentheid gekoördineer. Hier

bedank sy die borge.

Gaste van Avis Fleet Services het geesgevang en

elkeen ‘n unieke hoed of kopstuk gedra.

Hierdie is dan ook my laaste e-nuusbrief voordat ek na Vanderbijlpark verhuis. Stuur

voortaan nuus na [email protected]. Baie dankie vir heerlike saamwerk. Lekker rus

hierdie Desembervakansie! Vriendelike groete, Jana Marx

Winburg Kinder– en Jeugsorgsentrum hou ‘n cupcake-kompetisie.

Albei die huise in Winburg het aan die kompetisie deelgeneem. Daar was ongeveer 20 deelnemers.

Die kinders kon soveel cupcakes versier as wat hulle wou, maar kon net een ingee vir beoordeling.

Die beoordelaar was Riana Floocks en die wenners was Maleshoane, David en Manu.

Die Floocks-gesin was almal daar en het ná

afloop van die kompetisie klere en lekkergoed aan die kinders gegee.

Dit was groot pret!

Welkom Kinder– en Jeug-sorgsentrum het onlangs al die kinders wat ingebly het vir piekniek na De Rust Na-tuurreservaat geneem. Op die foto is Betty Mostert, die kindersorgvoorsitter, saam met twee van ons aanneembabas.

Winburg Kinder– en Jeugsorgsentrum hou Boeresport! Vir die 'dunk game' (smarties met die mond uit meel haal) was daar 2 gemengde spanne wat meegeding het. Daar was ook sakresies, eierhardloop en ’n speletjie waar appels uit water gehaal word. Annamarie Otto het die speletjies gelei. Die kinders het geleer hoe om saam te werk en geleer hoe om me-kaar te motiveer.

Christine en Florien is onlangs met plakkate om hulle nekke in Steynsrus in en het hulle in twee ure se tyd R900 se Vir ons Kinders-kaartjies namens Onze Rust Bejaardesentrum verk-oop. Engo en mej. Burger is trots op julle!

FOTO: Christine Coetzee (links) en Florien van Rooyen (regs).

Amoré, graad 12, het die volgende ontvang tydens die prys-

uitdeling op 13/10/2015 by Hoërskool President Steyn.

Vol Erekleure vir akademie. Balkie vir akademie. Tweede algeheel in graad 12. Trofeë vir beste in graad:

Afrikaans Toerisme Aardykskunde Besigheidsstudies

Onderskeidings: Afrikaans Engels Toerisme Aardykskunde Lewensoriëntering ENGO IS BAIE TROTS OP JOU, AMORÉ!!!

ONS STER!!

Oktober 2015

Nuut by Engo Bemarking: Jaarverslag: elektronies en gedrukte kopiee beskikbaar. November-

maand se kwartaalboekie word eersdaags versprei. Navrae: Rachelle Scott by

[email protected].