ons voortrekkerhuis

16
ONS VOORTREKKERHUIS

Upload: aurek

Post on 30-Jan-2016

66 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

ONS VOORTREKKERHUIS. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: ONS VOORTREKKERHUIS

ONS VOORTREKKERHUIS

Page 3: ONS VOORTREKKERHUIS

"Persoonlik dink ek die antwoord op jou vrae vir jong Afrikaners is heelwat anders as wat dit 'n paar jaar terug was. Die verskil is dat ek reken waar ons 'n paar jaar terug gefokus het op werke in die openbare en privaatsektore behoort die fokus vir die toekoms te skuif na kleiner sake en eie besighede, dus eerder entrepreneurskap. Onafhanklik van wat beoog word moet jy beter toegerus wees as jou mededingers met betrekking tot tegniese vaardighede, lewensvaardighede en baie belangrik, die neem van VERANTWOORDELIKHEID. Indien ek sou wou vergelyk tussen jong Afrikaners en ander in die werksplek (soos by Sanlam) vandag is ons nie 'assertive' genoeg nie. Tegnies is ons gewoonlik by verre die beste, maar dikwels ontbreek elemente soos selfversekerdheid, afgerondheid en spontane neem van verantwoordelikheid -- dus leierskap in die algemeen en 'verkoop van jou vaardighede'."

Johan van Zyl – CEO SANLAM

Page 4: ONS VOORTREKKERHUIS

"Ek leer my kinders dat hulle entrepreneurs moet word. Dit is die enigste manier om risiko te verminder, nie net in die SA konteks nie maar ook met inagneming van hoe vinnig die wêreld verander. Die halfleeftyd van vaardighede gaan binnekort tien jaar wees. Die enigste antwoord is entrepreneurskap. Die Voortrekkers sal wonderlike werk vermag as hulle entrepreneurskap kan aanwakker en ondersteun."

Michael Jordaan- Voormalige bestuurshoof FNB

Page 6: ONS VOORTREKKERHUIS

• Dit is nie meer vanselfsprekend dat Afrikaanse kinders gaan studeer nie, grotendeels agv finansies

• Voortrekkers het hulle finansiële voorregte by Afrikaanse Universiteite verloor.

• Afrikaanse kultuurorganisasies moet verantwoordelikheid neem om voornemende studente aan te moedig om in Afrikaans te gaan studeer, anders sal taal binne ʼn dekade aan universiteite sterf.

• Daar is behoefte aan gebalanseerde leiers – hier kan organisasies ʼn groot rol speel

Prof. Niek Grove, registrateur Tukkies

Page 7: ONS VOORTREKKERHUIS

Wyer definisie vir entrepreneurskap – eienaarskap van jou selfvertroue, selfverwesenliking, selfhandhawing. Vraag vir Voortrekkers – Hoe gee ons jongmense genoeg selfvertroue?

Een eienskap van suksesvolle organisasies en leiers is die vermoë om verandering as ʼn geleentheid te sien (vraag is nie wie wen nie, maar hoe pas ek aan dat ek wenner is).

Kultuurorganisasie moet bou aan legitimiteit/ geloofwaardigheid/ sigbaarheid.

Jongmense in wêreld van werk: integriteit, trots, verantwoordelikheidsin, positiewe ingesteldheid, energie

Raad vir Voortrekkers:•Bly op die voorpunt van tegnologiese ontwikkeling.•Kommunikeer op maniere wat vir jongmense en die buitewêreld aantreklik en toegangklik is.•Leer jongmense basiese vaardighede. •Fokus op die sterk skakels in die ketting.•Fokus op groot stories.

Page 8: ONS VOORTREKKERHUIS

• Waarde van ʼn span

• Invloed van ʼn offisier

• Waarde van feeste

Page 9: ONS VOORTREKKERHUIS

1. Ons moet ons kinders begelei om eienaarskap van hulle lewe te aanvaar.

2. Ons moet Afrikanerkinders help om te kan beïnvloed met waardegedrewe antwoorde.

3. Die grootste eis van ons tyd is om Afrikanerkinders met selfvertroue die toekoms in te stuur.

4. Voortrekkers moet belê in Afrikanerkinders se opleiding (ontwikkeling van ʼn kompeterende markvoordeel).

5. Gemeenskappe sal medeverantwoordelikheid moet neem vir ons kinders.

Page 11: ONS VOORTREKKERHUIS

ABC-WAARDES

Jong Afrikaners as uitnemende leiers

Page 14: ONS VOORTREKKERHUIS

UITNEMENDE ABC-LEIERS

KULTUUR AVONTUUR NATUUR

VAARDIGHEDE

SpesialisasiesKampe

ToerustingskursusseVerrykingskursusse

Deurlopend tot 90 jaar

ANTWOORDE/ AFRONDING

VerkennerloopbaanPV proses

Gedeelde oortuigingsstandpunte

TOEPASSING

Leierskap Studiefonds

Staatmaker leierskapprogram

Diens

VAT

Page 15: ONS VOORTREKKERHUIS

1. Saamstel van ʼn prospektus vir elke Graad 7 Voortrekker waarin Verkennerloopbaan volledig beskryf word – doel bou brug tussen laer en hoërskool 1. Saamstel van ʼn prospektus vir elke Graad 7 Voortrekker waarin Verkennerloopbaan volledig beskryf word – doel bou brug tussen laer en hoërskool

12 Praktiese vat stappe

2. Kampe taakspan 3. Hersiening van die HW/PV proses.4. Herskryf Verkennerlewe5. Boek oor gedeelde oortuigings

2. Kampe taakspan 3. Hersiening van die HW/PV proses.4. Herskryf Verkennerlewe5. Boek oor gedeelde oortuigings

6. Ontwikkeling van ʼn Staatmaker leierskapprogram.7. Akademiese vennootskappe om studie afslag/ beurse vir Voortrekkers te beding.8. Die uitbou van die Leierskap studiefonds om 50 Verkenners/ staatmakers per jaar te help

6. Ontwikkeling van ʼn Staatmaker leierskapprogram.7. Akademiese vennootskappe om studie afslag/ beurse vir Voortrekkers te beding.8. Die uitbou van die Leierskap studiefonds om 50 Verkenners/ staatmakers per jaar te help9. Bekendstelling van Die Voortrekkers aan die Afrikaanse entrepreneursnetwerk 10. Hersiening / akkreditering van volwassekursusse 11. ontwikkeling van Gemeenskapsleierskursus12. Kommunikasiestrategie wat 50 000+ rolspelers met elektroniese bereik

9. Bekendstelling van Die Voortrekkers aan die Afrikaanse entrepreneursnetwerk 10. Hersiening / akkreditering van volwassekursusse 11. ontwikkeling van Gemeenskapsleierskursus12. Kommunikasiestrategie wat 50 000+ rolspelers met elektroniese bereik

Page 16: ONS VOORTREKKERHUIS

Bradlows, Timber City, Tile House, Incredible Connection, Morkels, Hi Fi Corp, Russels; Hertz Rental; Barnetts