onthou die kerkkantoor se telefoonnommer ......lidmate wat graag hul name op die werksoekers-lys wil...

2
Voltydse leraars: Charles James, Francois Lamprecht en Rikus Hangh Jeugwerker: Charné Viljoen Kantoorure: 08:00 - 12:30 Tel: 051- 4224 010 Faks: 051- 4225 738 / 086 605 0459 Epos: [email protected] Bankbesonderhede: ABSA - Brandwagtak Tjekrekening: 1570 580 384 Takkode: 334 334 ZAPPER QR-KODE 07:30, 09:00 en 10:30 Francois Lamprecht Tema: Ek’s ‘n …... Teks: Eks. 20: 7 18:30 Jong Erediens— TEMA: ID Lidmate wat graag hul kindertjies wil laat doop tussen November 2020 en Februarie 2021, kan vir Zandra by die kerkkantoor skakel. Die doopkategese strek oor vier weke (Woensdae) vanaf 7 - 28 Oktober om 18:30. Is jy siek of weet jy van iemand wat siek is? Ons wil graag met jou kontak maak. Skakel of WhatsApp asb. vir Sandra by 072 705 3339 OF SMS/WhatsApp Rossouw Botes by 083 653 2287. Ons dankbaarheidsoffer (10de Maand dankoffer) word vanaf Oktober tot Desember ingesamel. Hierdie is ‘n eenmalige spesiale bydrae wat ek bo en behalwe my maandelikse bydrae of erediens kollekte gee. Baie dankie by voorbaat vir jou ondersteuning ook vir hierdie belangrike insameling. Baie geluk aan Stephan Swart en Anika Botha wat op Sondag 4 Oktober om 18:30 tydens die Jong Erediens as Gemeenteraadslede bevesg word. Indien jy weekliks die Pellissier Huis via e-pos wil ontvang, kontak asb vir Sandra by [email protected]. OF gebruik ons gemeente se APP onder Weeknuus/ Omgeegroepstukke Danie van Tonder Ons sal Maandag 5 Oktober kommunikeer oor volgende Sondag se eredienste en die kinderbediening (Gr. 1—6) 18:30 Jong Erediens Bespreek plekke aanlyn asb. ONTHOU DIE KERKKANTOOR SE TELEFOONNOMMER HET VERANDER Let asb. daarop dat jy die kerkkantoor SLEGS kan bereik by die volgende nommer : 051 4224 010

Upload: others

Post on 30-Jan-2021

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • Voltydse leraars: Charles James, Francois Lamprecht en Rikus Hattingh Jeugwerker: Charné Viljoen

    Kantoorure: 08:00 - 12:30 Tel: 051- 4224 010 Faks: 051- 4225 738 / 086 605 0459 Epos: [email protected]

    Bankbesonderhede: ABSA - Brandwagtak Tjekrekening: 1570 580 384 Takkode: 334 334 ZAPPER QR-KODE

    07:30, 09:00

    en 10:30

    Francois Lamprecht

    Tema: Ek’s ‘n …...

    Teks: Eks. 20: 7

    18:30 Jong Erediens— TEMA: ID

    Lidmate wat graag hul kindertjies wil laat doop tussen November 2020 en Februarie 2021, kan vir Zandra by die kerkkantoor skakel. Die doopkategese strek oor vier weke (Woensdae) vanaf 7 - 28 Oktober om 18:30.

    Is jy siek of weet jy van iemand wat siek is?

    Ons wil graag met jou kontak maak. Skakel of WhatsApp asb. vir Sandra by 072 705 3339

    OF SMS/WhatsApp Rossouw Botes by 083 653 2287.

    Ons dankbaarheidsoffer (10de Maand dankoffer) word vanaf Oktober tot Desember ingesamel.

    Hierdie is ‘n eenmalige spesiale bydrae wat ek bo en behalwe my maandelikse bydrae of erediens

    kollekte gee. Baie dankie by voorbaat vir jou ondersteuning ook

    vir hierdie belangrike insameling.

    Baie geluk aan Stephan Swart en Anika Botha wat op

    Sondag 4 Oktober om 18:30 tydens die Jong Erediens

    as Gemeenteraadslede bevestig word.

    Indien jy weekliks die

    Pellissier Huis via e-pos wil ontvang, kontak asb vir

    Sandra by [email protected]. OF gebruik ons gemeente se APP onder Weeknuus/

    Omgeegroepstukke

    Danie van Tonder

    Ons sal Maandag 5 Oktober kommunikeer oor volgende Sondag se eredienste en die kinderbediening (Gr. 1—6)

    18:30 Jong Erediens

    Bespreek plekke aanlyn asb.

    ONTHOU DIE KERKKANTOOR SE TELEFOONNOMMER

    HET VERANDER

    Let asb. daarop dat jy die kerkkantoor SLEGS kan bereik by die volgende

    nommer : 051 4224 010

    mailto:[email protected]

  • Maandag tot Vrydag

    Poppekas @ 16:00

    Die kerkkantoor beskik tans oor ‘n lang lys van gemeentelede wat werkloos is.

    BESIGHEDE EN LIDMATE WAT BEWUS IS VAN OF OOR WERKSGELEENTHEDE BESKIK, KONTAK ASB VIR SANDRA BY DIE KERKKANTOOR SODAT ONS

    HIERDIE LIDMATE KAN HELP. Lidmate wat graag hul name op die werksoekers-lys

    wil plaas, kontak asb. ook vir Sandra by die kerkkantoor of e-pos na [email protected]

    By Torings van Hoop se daaglikse sopkombuis, het hulle ‘n tekort aan 2 Liter plastiek bottels. Hulle sny die bottels in die helfte en gebruik al twee kante om die sop of bredie in te bedien. A.g.v. risiko's rakende infeksies, kan die houer slegs een-keer gebruik word. Indien jy kan help, gee asb. die leë bottels by Torings van Hoop af of by die kerkkantoor en ons sal sorg dat hulle dit ontvang.

    Graad 1 tot 11

    Ons nooi jou as ouer uit om ons hande te versterk en weekliks die materiaal

    met jou kind deur te werk.

    Op die Pellissier Gemeente App is daar weekliks nuwe kategese materiaal.

    Indien jy enige vrae het, kontak vir Charné Viljoen by 083 294 6640.

    Gebedsbediening op die

    Gemeente App

    As familie van God ondersteun ons mekaar. Ons wil graag hoor waar-

    voor ons vir jou kan bid.

    Voltooi die gebedsversoek vorm op die App sodat ons saam met jou kan dra aan die moeilik en die

    mooi van jou lewe.

    Indien jy wil saambid vir ander mense kontak Sammy by

    [email protected]

    Waarvoor kan

    ons vir jou bid?

    Dis met leedwese dat ons die gemeente meedeel van die afsterwe van Johan de Beer (snr) van Koringblomsingel 48 Pellissier en

    Christo Botha van Genl. Brandrylaan 190 Uitsig Die gemeente bid die naasbestaandes die troos en

    seën van die Here toe.

    Jy kan steeds enige nie-bederfbare produkte vir

    ons koskas by die kerkkantoor afgee tussen

    08:00 en 12:30 op Maandae tot Vrydae.

    Baie dankie vir al die produkte wat ons die afgelope tyd ontvang het.