oorspronklik ontwikkel deur dick eastman · 2021. 1. 25. · die een uur van gebed is oorspronklik...

9
EEN UUR VAN GEBED

Upload: others

Post on 21-Jun-2021

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Oorspronklik ontwikkel deur Dick Eastman · 2021. 1. 25. · Die Een Uur van Gebed is oorspronklik deur Dick Eastman ontwikkel en is ʼn baie praktiese hulpbron om jou te help in jou

EEN UUR VAN GEBED

Page 2: Oorspronklik ontwikkel deur Dick Eastman · 2021. 1. 25. · Die Een Uur van Gebed is oorspronklik deur Dick Eastman ontwikkel en is ʼn baie praktiese hulpbron om jou te help in jou

Die Een Uur van Gebed is oorspronklik deur Dick Eastman ontwikkel en is ʼn baie

praktiese hulpbron om jou te help in jou gebedslewe. Daar is verskillende vorme van

gebed en hierdie hulpbron help jou om op twaalf verskillende segmente van gebed

te fokus. Oorspronklik het Dick Eastman ʼn uur in twaalf, 5 minuut segmente verdeel,

en vandaar die Uur van Gebed.

Hierdie hulpbron kan jou help om in jou gebedslewe te fokus op verskillende maniere

van gebed. Indien jy ʼn minuut aan elke segment spandeer kan jy al 12 minute lank

bid. Hierdie is ʼn hulpbron om jou gebedslewe ryker en meer sinvol te maak en kan

baie prakties gevolg word van die begin wat jy dit gebruik.

Jy kan dit op verskillende maniere gebruik: Jy kan of ʼn vasgestelde hoeveelheid tyd

aan elke segment spandeer, of jy kan verskillende hoeveelhede tyd aan elke segment

spandeer. Dit kan ook net vir jou as gids of plan dien vir jou gebedslewe deur te

begin by segment 1, soveel tyd daaraan spandeer as wat nodig is tot jy voel jy het die

segment afgehandel, en dan aan beweeg na die volgende segmente totdat jy deur al

twaalf is. Jy kan dit ook aanpas en net sekere van die segmente gebruik en ander

uitlos.

Kyk daarna, lees deur die verskillende segmente en die verskillende verse wat met

elkeen geassosieer word en ontwikkel jou gebedslewe.

Page 3: Oorspronklik ontwikkel deur Dick Eastman · 2021. 1. 25. · Die Een Uur van Gebed is oorspronklik deur Dick Eastman ontwikkel en is ʼn baie praktiese hulpbron om jou te help in jou

Oorspronklik ontwikkel deur Dick Eastman

Page 4: Oorspronklik ontwikkel deur Dick Eastman · 2021. 1. 25. · Die Een Uur van Gebed is oorspronklik deur Dick Eastman ontwikkel en is ʼn baie praktiese hulpbron om jou te help in jou

1. Lofprysing en Aanbidding:

Erken en besef God se wese

“Ek sal U altyd loof vir wat U gedoen het. Voor u dienaars sal ek u Naam prys, want U is

goed.”

Psalm 52:11

Versies:

Psalm 18:32

Psalm 46:2

Psalm 47:9

Psalm 84:12

Psalm 99:9

Psalm 100:3-4

Psalm 119:68

Psalm 119:114

Psalm 119:137

Psalm 145:3, 8

Psalm 147:5

Jesaja 12:2

Jesaja 45:18

Sefanja 3:17

Numeri 23:19

Deuteronomium 4:24, 31

Job 12:13

Job 36:22, 26

Efesiërs 2:4

Filippense 2:9

Lukas 1:37

Jesaja 41:4

Jesaja 43:10-11

Nog van jou eie versies:

2. Wag op die Here

Om stil te word voor die Here

“Bedaar en erken dat Ek God is, hoog bo die nasies, hoog bo die aarde.”

Psalm 46:11

Versies:

Jesaja 30:15

Psalm 27:14

Jeremia 29:11-14

Miga 7:7

Psalm 33:20-22

Jakobus 4:8

Klaagliedere 3:24-26

Psalm 38:16

Jeremia 33:3

Psalm 5:4

Psalm 130:5-6

Nog van jou eie versies:

Page 5: Oorspronklik ontwikkel deur Dick Eastman · 2021. 1. 25. · Die Een Uur van Gebed is oorspronklik deur Dick Eastman ontwikkel en is ʼn baie praktiese hulpbron om jou te help in jou

3. Bely Sonde en Skuld

Om saam met die Here te stem dat dit wat jy gedoen het verkeerd is en dit vir Hom sê

“Deurgrond my, o God, en ken my hart; toets my en ken my gedagtes.”

Psalm 139:23

Versies:

Psalm 51:1-14

Psalm 103:12

1 Johannes 1:9

Spreuke 28:13

Jesaja 1:18

Handelinge 3:19

Jakobus 5:16

Psalm 32:5

Nog van jou eie versies:

4. Bid die Skrif

Bid versies terug vir die Here

“Ek het wagte op jou mure uitgesit, Jerusalem, hulle sal dag en nag roep. Julle wat die Here

aan sy beloftes moet herinner, julle moenie stilbly nie.”

Jesaja 62:6

Versies:

Filippense 4:13

Romeine 1:16

Jakobus 1:5

Efesiërs 3:18-19

Joshua 1:9

Hebreërs 4:12

Romeine 8:31

Jeremia 23:29

Nog van jou eie versies:

Page 6: Oorspronklik ontwikkel deur Dick Eastman · 2021. 1. 25. · Die Een Uur van Gebed is oorspronklik deur Dick Eastman ontwikkel en is ʼn baie praktiese hulpbron om jou te help in jou

5. Waak

Om wakker te wees en op die uitkyk vir wat besig is om te gebeur in die geestelike dimensie

“Volhard in die gebed! Wees daarby waaksaam en dankbaar.”

Kolossense 4:2

Versies:

Matteus 26:41

Markus 14:38

1 Petrus 5:8 Jesaja 62:6 Efesiërs 6:18

Nog van jou eie versies:

6. Intersessie

Om tussen God en ander mense te staan en vir hulle te bid.

“Ek dring daarop aan dat daar in die eerste plek met smeking, voorbidding (intersessie) en

danksegging gebid moet word vir alle mense.”

1 Timoteus 2:1

Versies:

Romeine 8:34

Lukas 18:1-8

Romeine 1:9 Matteus 6:7 Numeri 16:41-50

Nog van jou eie versies:

Page 7: Oorspronklik ontwikkel deur Dick Eastman · 2021. 1. 25. · Die Een Uur van Gebed is oorspronklik deur Dick Eastman ontwikkel en is ʼn baie praktiese hulpbron om jou te help in jou

7. Petisies

Om vir God spesifieke goed te vra wat jy nodig het.

“Vra, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal kry; klop, en vir julle sal oopgemaak word”

Matteus 7:7

Versies:

1 Kronieke 4:9-10

Matteus 6:11 Filippense 4:6 Jakobus 4:2

Nog van jou eie versies:

8. Dankbaarheid

Om dankbaarheid teenoor God uit te spreek oor seëninge wat Hy op ons uitgestort het.

“Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle

verwag.”

1 Tessalonisense 5:18

Lofprysing – fokus op WIE God is. Dankbaarheid – fokus op WAT God gedoen het.

Versies:

Kolossense 2:6-7

Johannes 11:41

Hebreërs 12:28

Kolossense 4:2

Markus 8:6

Psalm 100:4

Filippense 4:6

Efesiërs 5:18, 20

Filippense 1:3

Psalm 116:12-17

Kolossense 3:15-16

Kolossense 1:12

Nog van jou eie versies:

Page 8: Oorspronklik ontwikkel deur Dick Eastman · 2021. 1. 25. · Die Een Uur van Gebed is oorspronklik deur Dick Eastman ontwikkel en is ʼn baie praktiese hulpbron om jou te help in jou

9. Sing

Om tot God te sing.

“Dien die Here met blydskap. Kom voor Hom en sing met vreugde.”

Psalm 100:2

Versies:

Psalm 100:2

2 Kronieke 20:20-22

Psalm 147:7

Psalm 57:10 (9 in Eng.)

Efesiërs 5:19

Psalm 135:3

Psalm 69:31 (30 in Eng.)

Kolossense 3:16

Psalm 59:17 (16 in Eng.)

Psalm 119:54

Jakobus 5:13

Handelinge 16:25

Psalm 144:9

Jesaja 51:11

Nog van jou eie versies:

10. Oordenking en Mediteer

Om te ontdek hoe om God se woord toe te pas deur gebed.

“Hierdie wetboek moet die rigsnoer wees vir alles wat jy sê. Oordink dit dag en nag en sorg

dat jy alles uitvoer wat daarin geskryf staan. Dan sal jy slaag in wat jy moet doen, jy sal

voorspoedig wees.”

Josua 1:8

Versies:

Psalm 119:15

Psalm 94:19

Psalm 119:97

Psalm 119:11

Spreuke 22:17-19

Psalm 1:1-3

Jesaja 26:3

Spreuke 7:1-3

Psalm 104:34

Kolossense 3:16

Psalm 119:24

Nog van jou eie versies:

Page 9: Oorspronklik ontwikkel deur Dick Eastman · 2021. 1. 25. · Die Een Uur van Gebed is oorspronklik deur Dick Eastman ontwikkel en is ʼn baie praktiese hulpbron om jou te help in jou

11. Luister

Om te luister na instruksies van God en dit te absorbeer ten opsigte van spesifieke

aangeleenthede vir die dag.

“Moenie te gou praat nie, moenie oorhaastig 'n belofte aan God maak nie, want Hy is in die

hemel en jy op die aarde. Laat jou woorde daarom min wees.”

Prediker 5:1

Versies:

1 Tessalonisense 4:11

1 Konings 19:12 Jesaja 62:6 Efesiërs 6:18

Nog van jou eie versies:

12. Lofprysing

Erken en besef God se wese

“Ek sal U altyd loof vir wat U gedoen het. Voor u dienaars sal ek u Naam prys, want U is

goed.”

Psalm 52:11

Ons sluit weer af in lofprysing.